12 Comments

  1. avatar
    #12 Smallies

    @Djou: 🤣🤣🤣

    ReplyReply
    13 September, 2023 at 13:21
  2. avatar
    #11 Djou

    @Smallies: Hoe lag ek nou vir Draka?

    ReplyReply
    13 September, 2023 at 13:11
  3. avatar
    #10 kantako

    @Rainier: ek gaan met jou verskil op die een.

    Go Bokke

    ReplyReply
    13 September, 2023 at 11:18
  4. avatar
    #9 Rainier

    @kantako: Ek voel jou reaksie is effe onregverdig. 99% van skoolrugby afrigters sal baat vind by die kursus.

    ReplyReply
    13 September, 2023 at 09:08
  5. avatar
    #8 Smallies

    @Djou: Draka Snotske was n baie goeie ingooier van die bal

    ReplyReply
    12 September, 2023 at 19:52
  6. avatar
    #7 kantako

    @Transvaal: ek is nie op hoogte van skole rugby nie, ek lees maar so nou en dan hier op die blog.

    Lig my so bietjie in, wie is hierdie ouens en waar rig hulle af of wat doen hulle asb. Dankie

    ReplyReply
    12 September, 2023 at 19:20
  7. avatar
    #6 kantako

    @Djou: baie dankie. Iemand wat nie met n leer bal nog gespeel het nie.

    ReplyReply
    12 September, 2023 at 19:19
  8. avatar
    #5 Djou

    Sou graag ouens soos Fourie du Preez, Swys du Bruin, Heinrich Brussouw, Jaco Kriel, ens wou sien by ‘n afrigtingskliniek.
    Ook iemand wat hakers kan help met ingooie.

    ReplyReply
    12 September, 2023 at 18:19
  9. avatar
    #4 Transvaal

    Indien jy regtig op die hoogte is van skolerugby sal jy terdeë bewus wees van die kwaliteit afrigters wat hier genoem word.
    En dan is dit ook onder afrigters ń goeie ingesteldheid om altyd bereid te wees om te leer.

    ReplyReply
    12 September, 2023 at 17:07
  10. avatar
    #3 kantako

    @Transvaal: is jy ernstig ? Al waar hulle afgerig het is by Transvaal in die era waar Transvaal bestaan het.

    ReplyReply
    12 September, 2023 at 15:40
  11. avatar
    #2 Transvaal

    Wat ń fantastiese geleentheid om by van Suid Afrika se mees ervare afrigters te kan leer Met onder andere drie voormalige Springbokke , ń Italiaanse oudkaptein en die alom bekende Blikkies Groenewald as referente tel hierdie afrigtingskliniek sekerlik onder die heel beste

    ReplyReply
    12 September, 2023 at 12:56
  12. avatar
    #1 kantako

    🥱🥱🥱🥱

    ReplyReply
    12 September, 2023 at 12:31

Leave a Reply