Mixed feelings about Noordvaal expansion proposal

The Noordvaal schools will meet at Midstream College in Pretoria on Wednesday, 13 September 2023 to decide if they are for or against a proposed expansion of the Plate, Shield and Bowl leagues from eight to nine schools per league. The Cup being the premier league has had nine teams ever since Waterkloof was accepted back into the fold a few years back.

The main plus in favour of the proposal is that with nine schools per group, each school will have a balanced four home games and four away games per season.

There is also  a strong feeling that the expansion will not compromise the standard of the play, as there is enough quality in the coaching, the rugby boys and the structures of the schools who would benefit from a new arrangement to ensure the good level of competition currently enjoyed will be maintained.

The first of big negative is that adding an extra team, adds an extra fixture and increases the congestion of the season. In a nutshell it would mean less flexibility to diversify their fixture lists by playing “friendlies” against schools outside their leagues.

There is also the budget considerations. A competition that spans the entire region of the old Transvaal, means that the cost of travel can be quite extensive.

So it’s definitely not a decision to be made without careful consideration to the overall impact it may have.

Amongst the schools that can benefit from this arrangement are HTS Middelburg, Lichtenburg and Dr Malan who would not be relegated, while the likes of Potch Gim and Bergsig Academie could join Piet Retief in the move up from the B-Section.

 

 

 

28 Comments

  1. avatar
    #28 Deon

    @Deon: Kak kommentaar in die werklike sin van die woord is wanneer mens iets so maklik weerlegbaar sê soos Hansie het soos ‘n man sy fout erken wat baaaaaaaie ver van die waarheid is.Hy het nie, nooit, net aanhou God speel en lieg. Nog kakker is ‘n heldediens ……Jammer ou beet, kon nie help om nou die crap oor my raak te sien nie.

    ReplyReply
    1 October, 2023 at 22:24
  2. avatar
    #27 Deon

    @Smallies: So omdat van die grootste en mees geliefde Springbokke hul tande geslyp het in hierdie beker storie van die Noordvaal mag ek nie my baie akkurate mening daaroor lug nie, dan is my kommentaar kak volgens jou en wie weet wat nog raak jy kwyt oor my kommentaar? Ek kritiseer nie Garsies vir hulle oorwinnings nie maar wel vir die leuen as hulle dit so paradeer asof dit organies geskied.Daardie “almal doen dit en presies dieselfde leuen” Wel, baie meer van die grootste en mees geliefde Springbokke, waarskynlik meer of naby as meer as al die skole buite die Wes-Kaap, het al hulle tande geslyp in die Wynland skole as deel van WP nog lank voor daar eers gedagtes van ‘n Boland Rugby Unie was en ook na die tyd, 100% korrek as deel van die WP en nie geskuif nie. Tog, met jou soms voor in die koor word dit selfs oneerlik en lelik en ek weet nie wat nie genoem. Tog noem ek nie jou dan 100% verkeerde kommentaar kak of jou houding lelik nie.So dan is daar mos kompas issues. One rule for me and another for thee. The sauce for the goose and the sauce for the gander ………..

    ReplyReply
    1 October, 2023 at 22:21
  3. avatar
    #26 Deon

    @Djou: Djou ek soek eintlik ‘n gesprek hier uit lank gelede, toe die Oscar Pistorius saak aan die gang was indien ek korrek onthou, met iemand heel anders as jy, iemand wat ek verneem het ongelukkig “die bar gecross het” en gesterf het. Nou sien ek weer hierdie nonsens raak wat ek eintlik vergeet het. Ek vermy eintlik gesprekke met jou oor skole want jy raak persoonlik. Indien iemand ‘n persoon ad hominem aanval is so persoon ongelukkig gewoonlik genoop om oor hulself te praat, dis al manier om jouself te verdedig sonder om ook persoonlik te raak, na vlakke benede te daal. Jy kan nie die punt bespreek nie, moet my ‘n idioot noem wat nooit sal weet hoe dit voel om ‘n beker wen nie. Ek het al baie bekers gewen in sport en akademie en hou steeds provinsiale, SA en selfs ‘n Wêreld Studentespele rekord in sportsoorte wat jy nie in staat is of was om te be-oefen nie, en al baie Springbokke in die 90’s laat opgee het, met rekords wat al dekades staan. My akademiese rekords by verskeie universiteite en verskeie akademiese kleure staan al ook dekades. So as jy voel ek is van swak klas, ek is leeg soos jy noem, en ‘n idioot, sal jy maar baie moet uithaal om nie ‘n erger een te wees nie. So dink mooi. Boonop, anders as Garsies ploeg ek met my eie kallers. Maar laat ek verder soek na daardie gesprek met daardie man met die mooi hart, sonder om te probeer onthou wat die ander vieslikhede was wat jy my toegesnou het wat Smallies so maklik misgekyk het toe hy my opmerking oor julle beker en koppies en messe kak genoem het lol

    ReplyReply
    1 October, 2023 at 22:06
  4. avatar
    #25 Vleis

    Belated happy birthday beet!

    ReplyReply
    15 September, 2023 at 10:50
  5. avatar
    #24 AbsolutMenlo

    Happy belated birthday @beet! Agree … thank you for the great blog.

    ReplyReply
    14 September, 2023 at 07:16
  6. avatar
    #23 Djou

    @Deon: Bru, jou geheue laat jou in die steek. Dis daar vir almal om te sien.
    Al wat jy probeer doen is afkraak, of Grey of Garsies – en jy kyk nie eens hul wedstryde nie.
    Die mees onlangse was toe jy met jou hoed onder jou arm vir EG gelukwens omdat hulle kwansuis anders as Garsies met hul eie kalwers ploeg. Maar o wee, jy kan dit nie eens onthou nie.
    Selfs PR bloggers begin hulle van jou distansieër. Dink dis genoeg bewys.
    Stem saam met Smallies, jy het van aangenaam verander na iemand wat liefs geignoreer kan word.

    ReplyReply
    13 September, 2023 at 19:57
  7. avatar
    #22 Smallies

    @Deon: die laaste paar maande val jy veral vir Garsfontein aan ,dis fine as jy hulle so n bietjie kak byt maar om hulle dag en nag aan te val….ek kan nie dink dat ek jou die laaste ses maande een goeie ding sien se het oor daardie skool nie ….Garsfontein doen baie meer reg as verkeerd….n kompliment so once in a while sal jou regtig nie seermaak nie….die skool wat jy jou alma mater noem pride hulle nogals op nederigheid en om gentlemen te wees,dalk moet jy hulle weer bietjie besoek en jouself weer vergewis van hulle waardes….Deon jy is besig om te verander en waarin jy verander is nie nice nie ….

    ReplyReply
    13 September, 2023 at 18:08
  8. avatar
    #21 Deon

    @Smallies: Ag twak Smallies, komaan. Jy is ‘n great, gemoedelike ou, maar as ek introspeksie moet doen oor my opmerking moet jy dieper gaan krap oor jou selektiwiteit mbt aanmerkings waarteen jy kapsie maak. Ek wag nou nog om te hoor waarop ek jaloers is wat betref Grey en Garsfontein. Die bisarre vieslike persoonlike aanmerkings is nogal lagwekkend. Dis maar soos Sokrates (nie werklik) gesê het oor opponente wat tot beledigings moet terugval.

    ReplyReply
    13 September, 2023 at 17:03
  9. avatar
    #20 kantako

    Happy birthday Beet. Keep up the great blog my friend.

    ReplyReply
    12 September, 2023 at 12:24
  10. avatar
    #19 Smallies

    @Djou: heppy birfday Beet….

    ReplyReply
    12 September, 2023 at 12:13
  11. avatar
    #18 Djou

    Hi guys
    For you who does not know, it is Beet’s birtday today!

    Wishing you all te best Beet, and thanks for keeping the blog alive!
    Enjoy!

    ReplyReply
    12 September, 2023 at 12:07
  12. avatar
    #17 Smallies

    @Deon: met my kompas is daar niks fout nie…jy het egter die laaste paar maande bietjie van die lyn af gedwaal ,doen so n bietjie introspeksie dan sal jy sien dat ek n punt het….

    ReplyReply
    12 September, 2023 at 11:46
  13. avatar
    #16 Deon

    @Smallies: Nee daar is geen verskil nie. Yk jou skaal korrek en gelyk en regverdig om kredietwaardig te blyk. Cheers vir eers.

    ReplyReply
    12 September, 2023 at 11:43
  14. avatar
    #15 Deon

    @Asterix: Jammer Asterix, ek het geen bedoeling om jou uit te lok nie. Allermins. Inelkgeval, tot later. Wees veilig.

    ReplyReply
    12 September, 2023 at 11:42
  15. avatar
    #14 Deon

    @Smallies: Ek gee glad nie om om in ‘n Boerboel te verander nie, wat ookal dit beteken. As dit beteken ek reageer waarop ek moet, so be it. Ek wonder maar net oor die dubbele standaarde oor so baie aspekte. Herkalibreer asseblief jou kaksoek-krap-waar-dit-nie-jeuk-nie-kaksmaak-meter van jou. Ek is onseker hoekom jy noem van al die bokke wat Adminbeker ens gespeel het. ????

    ReplyReply
    12 September, 2023 at 11:41
  16. avatar
    #13 Deon

    @Djou: Ja, net vir ‘n oomblik. Wat jy basies sê is dat as ek dit vir langer as ‘n oomblik gedink het was ek meer akkuraat en slimmer? Kan net my kop skud en lag. Ek verhef myself geensins nie, trouens ek vermy om oor myself te praat, wat eintlik geregverdig sou wees as mens se persoon aangeval word en jy jouself moet verdedig met die waarheid oor jouself. Die Breederode verg trimix, en die stroom maak dit moeiliker om daardie kosbare papierdun VOC breekgoed te bereik, ragfyn, dun soos jou vel. As ek darem darem terugdink aan wat al hier kwyt geraak is oor die Kaap se stelsels, hoe ons dit ignoreer, en hoe julle klomp wat saam met die volwasse honde been wil lig nou almal soos puppies hurk op die gras……ongelooflik. One rule for me, another rule for thee.

    ReplyReply
    12 September, 2023 at 11:34
  17. avatar
    #12 Smallies

    @Deon: baie van ons grootste en mees geliefde Springbokke het hulle rugby tande op skool in die Administrateurs/Direkteurs /Beeld trofee geslyp ,waaronder n hele paar wereld beker wenners…

    ReplyReply
    12 September, 2023 at 11:34
  18. avatar
    #11 Asterix

    @Deon: Dit lyk vir my of jy eintlik net geselskap soek, maar ek sal byt aan jou aas hierdie een keer.
    As jy so min van rugby weet hoekom wil jy dan so graag nederhalend praat van al die skole wat deelneem aan hierdie toernooi en die toernooi se benamings bespot, in ag genome dat jou eie skool aan ‘n toernooi deelgeneem het met die benamings.

    ReplyReply
    12 September, 2023 at 11:32
  19. avatar
    #10 Smallies

    @Deon: verskil is dat hy nie loop en krap waar dit nie regtig jeuk nie ….Die Noordvaal beker het n baie lang en ou geskiedenis wat enige tyd net so waardevol vir SA rugby is as wat die Kaap se rugby legacy is…gun daai manne dit dis tog seker nie te moeilik nie…hy reageer meestal op aanvalle en soek gewoonlik nie kak nie.Soos ek op n ander draad gese het,jy moet oppas dat jy nie in Boerboel 2.0 verander nie.

    ReplyReply
    12 September, 2023 at 11:30
  20. avatar
    #9 Deon

    @Asterix: My kennis oor rugby is baie minder as meeste hier en ek maak geen geheim daarvan nie. Ek vermoed jy verwar my dalk met Getafix, Dogmatix, Vitalstatistix, Assurancetourix, Cacafonix of Obelix.

    ReplyReply
    12 September, 2023 at 11:24
  21. avatar
    #8 Deon

    @Smallies: Jis Karpkoning. Hoop dit gaan goed. Ek neem aan jy het jou hande vol met al die admin rondom die Zuma-kortings. Vreemd dat wanneer ek persoonlik deur Djou aangevat word,’n jaloerse idioot met swak karakter wat nie weet hoe dit voel om ‘n beker te wen nie, dom is en swak in my professie is ens ens ens jy hom nie aanvat vir posts wat nie uiterste kakste smaak is nie. Dit pla my glad nie as hy dit sê nie, maar dit verras my as jy jou skaal so wak ge-yk het. My aanmerking is 100% akkuraat.

    ReplyReply
    12 September, 2023 at 11:21
  22. avatar
    #7 Smallies

    @Deon: die groot woorde wat jy gebruik verander geensins aan die feit dat hierdie post van jou in uiterse kak smaak gemaak is nie….nee man die skool wat jy aanhang en deur die asosiasie met daai trui verteenwoordig het beter waardes as dit….

    ReplyReply
    12 September, 2023 at 10:27
  23. avatar
    #6 Asterix

    @Deon: Ek sou gedink het iemand met jou kamstige kennis oor alles en rugby sou geweet het, die benamings word al vir jare in 7’s rugby gebruik. Selfs die 7’s toernooi waar jou skool onlangs gewen het.

    ReplyReply
    12 September, 2023 at 08:21
  24. avatar
    #5 Rainier

    Shame…

    ReplyReply
    12 September, 2023 at 07:36
  25. avatar
    #4 Djou

    @Deon: Vir ‘n oomblik? Dan is jy nie so slim as wat jy dink jy is nie. Vir die wat hulself verhoog is die val hard. Hoop nie jy kry te seer nie.

    ReplyReply
    11 September, 2023 at 20:35
  26. avatar
    #3 Deon

    Ek het vir ‘n oomblik gedink dis of die VOC Breederode skeepsmanifes of ‘n Pfaltzgraff of Noritake advertensie, voor ek besef het dis ‘n rugbyreeks deur volwassenes saamgestel. Bord, skild, koppie lmga. Mickey Mouse benaminge vir posisies bepaal volgens geld spandeer op “‘indentured’ werkers” uit die Kaap.

    ReplyReply
    11 September, 2023 at 16:49
  27. avatar
    #2 tzavosky

    @Kaya 85: They play in the B Section, where schools compete within their provincial regions, with playoffs against teams of the other provinces (winners and runnerups from each region).

    ReplyReply
    10 September, 2023 at 23:46
  28. avatar
    #1 Kaya 85

    Whered does Midstream fit into this structure?

    ReplyReply
    9 September, 2023 at 22:11

Leave a Reply