Affie Rugby oorsig in die Noorvaal

Thank you to OudAffie for this contribution

Affies rugby in die Noordvaal het ‘n roemryke geskiedenis. Affies is een van die land se top rugbyskole en heel moontlike oor die geskiedenis die top rugbyskool in die noordvaal streek. Affies het n 73%onoorwonne rekord sedert hul onstaan en het ‘n rekord 25 Blou Bul stadsbeker oorwinnings asook ‘n rekord 18 Admin Beker titels. Affies se status as ‘n groot Afrikaanse Seunskool en hul Koshuise het hul in die 1990’s en vroeë 2000’s ongehoorde sukses en domineering gegee in die Noorvaal en het hulle as een van die top rugby skole in suid afrika gevestig.

Sien graag Affies se rugby statistiek deur die dekades. Dit kan gestry word dat Affies sedert die 1980’s n volwaarde konstante rugby krag geword het. Affies het ook 32 80% plus seisoene beleef en n verdere 27 seisoene van tussen 70-80%.

Sedert 2006 het Affies in geen beker rugby kompitisies deelgeneem nie en speel tans ‘n breër opponent in die vorm van groot interskole.

Affie rugby word gekenmerk deur hul groot spanne en goeie losskakels.

Met Waterkloof wat sedert die vroeë 2000’s en Garsfontein wat sedert die middel 2015’s rugby kragte in Pretoria geword het, is die kompitisie vir seuns al hoe strawwer. Asook die titel as Pretoria se rugby Reus.

Lank mag Affie rugby n krag in Pretoria en Suid Afrika bly.

AFRIKAANS HOËR SEUNSKOOL PRETORIA RUGBY GESKIEDENIS
Dekades Statistiek:
Dekade – S – W – V – G – W%
1920-1929: 116-55-50-11: 55% Onoorwonne
1930-1939: 130-63-54-13: 59% Onoorwonne
1940-1949: 120-69-40-11: 67% Onoorwonne
1950-1959: 173-114-30-20: 78% Onoorwonne
1960-1969: 160-104-49-7: 69% Onoorwonne
1970-1979: 188-121-62-5: 67% Onoorwonne
1980-1989: 174-129-37-8: 79% Onoorwonne
1990-1999: 205-171-27-7: 87% Onoorwonne
2000-2009: 202-155-41-6: 80% Onoorwonne
2010-2019: 155-119-34-2: 78% Onoorwonne
2020-2023: 37-27-10-0: 73% Onoorwonne

80% + Seisoene (32 Seisoene):
• 1922: 94% Onoorwonne
• 1944: 92% Onoorwonne
• 1950: 81% Onoorwonne
• 1956: 81% Onoorwonne
• 1957: 86% Onoorwonne
• 1961: 88% Onoorwonne
• 1963: 80% Onoorwonne
• 1970: 85% Onoorwonne
• 1978: 91% Onoorwonne
• 1981: 89% Onoorwonne
• 1984: 95% Onoorwonne
• 1986: 81% Onoorwonne
• 1987: 81% Onoorwonne
• 1991: 93% Onoorwonne
• 1993: 83% Onoorwonne
• 1995: 92% Onoorwonne
• 1996: 100% Onoorwonne
• 1997: 96% Onoorwonne
• 1998: 86% Onoorwonne
• 1999: 89% Onoorwonne
• 2000: 84% Onoorwonne
• 2001: 100% Onoorwonne
• 2002: 96% Onoorwonne
• 2007: 87% Onoorwonne
• 2010: 83% Onoorwonne
• 2011: 90% Onoorwonne
• 2012: 87% Onoorwonne
• 2013: 100% Onoorwonne
• 2015: 87% Onoorwonne
• 2016: 87% Onoorwonne
• 2022: 88% Onoorwonne

‘n Verdere 27 Seisoene eindig met ‘n onoorwonne gemiddeld tussen 70%-80%

Beker Rugby Statistiek:
*Affies speel sedert 2006 nie meer beker rugby noord van die Vaal nie.

1920 tot 1921 – Interhoërskool Beker
• Geen Titels
1922 tot 1981 – Administrateurs Beker
• 1940
• 1957
• 1970
• 1972
• 1978
1982 tot 1994 – Direkteurs Trofee
• 1981
• 1984
• 1985
• 1994

1995 tot 2016 – Beeld Trofee
• 1995
• 1996
• 1997
• 1998
• 1999
• 2001
• 2002
• 2004
• 2006
2017 – 2019 – Virsekerbeker
• Geen Titels
2020 – 2019 – Noordvaal Cup
• Geen Titels
*Affies steeds die rekord houer vir meeste keer kompitisie gewen. – 18 Maal
Blou Bulle Stadsbeker Wenners
*Affies steeds record houer vir meester keer Kompitisie gewen. -25 Maal
• 1940
• 1944
• 1956
• 1957
• 1959
• 1960
• 1970
• 1972
• 1978
• 1981
• 1984
• 1985
• 1987
• 1988
• 1989
• 1994
• 1995
• 1996
• 1997
• 1998
• 1999
• 2000
• 2001
• 2002
• 2004
Super 12/Super 16/Tuks Reeks
• 1999
• 2000
• 2001
• 2002
• 2003
• 2005

7 Comments

  1. avatar
    #7 Kaya 85

    Exceptional rugby institution!
    The number 1 rugby school north of the Vaal for sure, historically, and especially since the 1990s, and top 2 north of the Orange. Historically Top 5 in South Africa.

    ReplyReply
    11 August, 2023 at 20:28
  2. avatar
    #6 Rainier

    @OudAffie: 8-O

    ReplyReply
    10 August, 2023 at 10:34
  3. avatar
    #5 VaskopVleuel

    Net vir duidelikheid;
    Affies het die beker gedeel in
    1972 vs Nelspruit
    1981 vs HTS Tom Naude
    1984 vs Monument
    1995 vs HTS Middelburg

    ReplyReply
    10 August, 2023 at 10:25
  4. avatar
    #4 KES Oldboy

    Very interesting. Congratulations to Affies on their outstanding rugby programme. One needs to only watch how their lower teams play to realise that they have serious talent & are well coached.

    ReplyReply
    10 August, 2023 at 09:52
  5. avatar
    #3 OudAffie

    @Rainier: Mens kan. Onoorwonne verwys na die hoeveelheid wedstryde wat met nie verloor het nie(wen + gelykop wedstryde) terwyl wen % verwys na die hoeveelheid wedstryde wat mens slegs gewen het.

    ReplyReply
    10 August, 2023 at 09:09
  6. avatar
    #2 Rainier

    Net ‘n pedantiese puntjie.

    Mens kan nie 80% onoorwonne wees nie, net 100%. So 1996, 2001 en 201 was onoorwonne. Die ander het ‘n wen persentasie.

    ReplyReply
    10 August, 2023 at 08:57
  7. avatar
    #1 Kantman

    Wonderlik dat sulke inligting bewaar word en beskikbaar is. Die volgende paar jaar dink ek gaan goed wees vir Affies se eerstespan.

    ReplyReply
    10 August, 2023 at 05:51

Leave a Reply