The BHP Top 50 Rankings for the week ending 10 June 2023

# TEAM P W L D PF PA PD CAT PTS BP W% TOTAL AVG
1 Grey College 13 13 0 0 525 172 353 59.50 0.000 100.00% 59.500 4.58
2 Paarl Gim 13 12 1 0 497 188 309 54.00 0.000 92.31% 54.000 4.15
3 Garsfontein 10 9 1 0 395 199 196 39.50 0.000 90.00% 39.500 3.95
4 Paul Roos 11 9 2 0 294 198 96 39.50 3.750 81.82% 43.250 3.93
5 Outeniqua 9 7 2 0 287 117 170 29.50 3.750 77.78% 33.250 3.69
6 Hilton 12 11 1 0 371 190 181 40.50 3.000 91.67% 43.500 3.63
7 Boland Landbou 12 9 3 0 284 208 76 38.50 3.375 75.00% 41.875 3.49
8 HJS Paarl 16 12 4 0 428 292 136 49.00 6.375 75.00% 55.375 3.46
9 Michaelhouse 12 10 1 1 362 225 137 37.60 3.375 83.33% 40.975 3.41
10 DHS 16 11 5 0 507 295 212 37.50 16.500 68.75% 54.000 3.38
11 Waterkloof 10 8 2 0 261 216 45 30.00 3.375 80.00% 33.375 3.34
12 Jeppe 15 9 5 1 531 352 179 35.70 13.875 60.00% 49.575 3.31
13 Affies 11 6 5 0 320 308 12 24.50 11.250 54.55% 35.750 3.25
14 Rondebosch 13 8 4 1 309 200 109 32.50 7.500 61.54% 40.000 3.08
15 Wynberg BHS 13 8 5 0 359 194 165 29.00 10.875 61.54% 39.875 3.07
16 Welkom Gim 15 11 4 0 512 334 178 38.50 6.375 73.33% 44.875 2.99
17 Bishops 12 9 3 0 347 196 151 32.00 3.750 75.00% 35.750 2.98
18 Noordheuwel 15 9 6 0 636 317 319 30.00 14.250 60.00% 44.250 2.95
19 EG Jansen 17 12 4 1 515 282 233 47.20 2.250 70.59% 49.450 2.91
20 Stellenberg 13 4 8 1 308 287 21 18.60 18.750 30.77% 37.350 2.87
21 KES 13 9 4 0 386 226 160 30.50 6.750 69.23% 37.250 2.87
22 Monument 15 8 7 0 431 331 100 32.50 10.125 53.33% 42.625 2.84
23 Durbanville 12 8 4 0 489 233 256 26.00 6.750 66.67% 32.750 2.73
24 Fichardpark 10 9 0 1 313 193 120 26.70 0.000 90.00% 26.700 2.67
25 Queens College 15 11 4 0 394 230 164 33.00 6.750 73.33% 39.750 2.65
26 Maritzburg College 16 11 5 0 507 312 195 35.50 6.750 68.75% 42.250 2.64
27 Helpmekaar 17 7 9 1 487 372 115 29.60 14.250 41.18% 43.850 2.58
28 St Andrews 11 7 4 0 223 216 7 22.50 5.625 63.64% 28.125 2.56
29 Middelburg 11 7 4 0 322 171 151 22.00 6.000 63.64% 28.000 2.55
30 Rustenburg 11 8 3 0 320 242 78 23.00 4.500 72.73% 27.500 2.50
31 Glenwood 15 9 6 0 379 351 28 28.50 9.000 60.00% 37.500 2.50
32 Heidelberg Volkskool 13 8 4 1 314 239 75 24.70 7.500 61.54% 32.200 2.48
33 Grey PE 14 8 5 1 297 259 38 31.10 3.000 57.14% 34.100 2.44
34 Oakdale 12 4 7 1 203 272 -69 18.60 10.125 33.33% 28.725 2.39
35 Marlow 14 9 5 0 419 269 150 25.50 7.125 64.29% 32.625 2.33
36 Kearsney 13 4 8 1 262 269 -7 12.90 17.250 30.77% 30.150 2.32
37 Kingswood 12 11 1 0 405 125 280 27.50 0.000 91.67% 27.500 2.29
38 Eldoraigne 11 7 3 1 376 228 148 22.20 3.000 63.64% 25.200 2.29
39 Witteberg 8 5 2 1 176 160 16 17.80 0.000 62.50% 17.800 2.23
40 Westville BHS 15 7 8 0 331 338 -7 22.00 10.125 46.67% 32.125 2.14
41 Pietersburg 9 5 4 0 249 140 109 12.50 6.750 55.56% 19.250 2.14
42 Marais Viljoen 11 5 6 0 236 233 3 14.50 9.000 45.45% 23.500 2.14
43 Pretoria Boys High 16 10 6 0 429 339 90 30.50 3.000 62.50% 33.500 2.09
44 Selborne 16 8 7 1 428 320 108 24.70 8.250 50.00% 32.950 2.06
45 Transvalia 12 8 4 0 287 476 -189 24.50 0.000 66.67% 24.500 2.04
46 Graeme College 14 7 6 1 358 225 133 22.90 5.625 50.00% 28.525 2.04
47 Kempton Park 12 8 4 0 364 320 44 22.00 2.250 66.67% 24.250 2.02
48 Pearson 15 12 3 0 349 223 126 27.50 2.625 80.00% 30.125 2.01
49 Jim Fouche 15 9 5 1 469 367 102 24.90 4.500 60.00% 29.400 1.96
50 HTS Drostdy 9 3 6 0 234 225 9 7.00 10.500 33.33% 17.500 1.94

52 Comments

  1. avatar
    #52 Grizzly

    @Hanswors: Ek was so 7 jaar na daai groep.89 Matriek.As laatjies het ons altyd die hoerskool games gaan kyk.

    Ek het in St9 by n ou gegym vir n kort rukkie,hy was een van die senters van daai span,blonde hare gehad.

    Hoor bietjie by jou neef as jy hom weer sien of dit waar is van daai backline?

    ReplyReply
    27 June, 2023 at 15:08
  2. avatar
    #51 Maroon machine supporter

    @Mate: Ek onthou hom. Hy was so ietwat van ‘n “celebrity” in die 80’s. Almal het hom geken of wou hom ken. Hy was altyd baie vriendelik en die “centre of attention” waar hy ook al gegaan het…

    ReplyReply
    27 June, 2023 at 12:18
  3. avatar
    #50 Hanswors

    Grizzly n kleinneef van my het senter gespeel vir Oos Moot toe hulle in 82 gewen het. Ht het nog kontak met van die manne.

    ReplyReply
    27 June, 2023 at 10:25
  4. avatar
    #49 Mate

    @Maroon machine supporter:
    Hy was na skool NKP toe en ek dink hy het dalk n game of 2 vir N Tvl B gespeel
    Dink jy is reg oor die body building

    ReplyReply
    27 June, 2023 at 02:26
  5. avatar
    #48 Maroon machine supporter

    @Mate: Die gaan nou baie random klink maar jy moet verstaan die ‘83 groep was so klein bietjie voor my tyd en dit is darem 40 jaar gelede…maar het Laurie nie na skool body building gedoen nie? Ek het as student by ‘n sport kompleks gewerk en daar het ‘n Laurie (ex CR Swart) met tye kom gym.

    ReplyReply
    26 June, 2023 at 22:04
  6. avatar
    #47 Maroon machine supporter

    @Grizzly: Was so klein bietjie voor my tyd so ek kan nie veel help nie. Kobus Theron wat slot/flank vir die span gespeel het was verlangs familie van my. Ek het egter nooit die geleentheid gekry om met hom te praat oor die span en hulle besonderse prestasie nie want hy is ongelukkig voortydig oorlede. Wat ek wel kan onthou is dit was ‘n klein/ligte pak voorspelers met ‘n skitterende agterlyn…

    ReplyReply
    26 June, 2023 at 20:57
  7. avatar
    #46 Mate

    @Maroon machine supporter:
    Lourie Terblanche

    ReplyReply
    26 June, 2023 at 14:03
  8. avatar
    #45 Grizzly

    @Maroon machine supporter: Hoe is jou kennis van die 82 Oos-Moot span,die Gelderblom broers,is dit waar dat die hele agterlyn n onder 11 handtyd kon hardloop?

    ReplyReply
    26 June, 2023 at 09:39
  9. avatar
    #44 Maroon machine supporter

    @Asterix: Ek het gisteraand op Die Poort se Facebook blad gesien dat hulle 1ste span toe vir Lynnwood in die finaal geklop het. In die laat 70’s en vroeë 80’s was Die Poort nie regtig ‘n faktor in rugby gewees nie. Hulle het swaar geleef teen skole soos Voorpos, Totiusdal en Nellie Swart. Jannie en res vd afrigtingspan doen beslis baie goeie werk by Die Poort.

    ReplyReply
    24 June, 2023 at 20:10
  10. avatar
    #43 Maroon machine supporter

    @Mate: Ek probeer nou onthou of dit die span was wat Menlo op Loftus in die SF van die N.Tvl been van Admin beker met die comeback van die eeu verras het…of was dit die ‘84 span gewees wat dit gedoen het? As ek reg onthou was Menlo iets soos 24-3 voor russtyd maar toe die eindfluitjie blaas was dit CR Swart wat teen alle verwagtinge in as oorwinnaars van die veld gestap het. Wie is jou neef?

    ReplyReply
    24 June, 2023 at 20:02
  11. avatar
    #42 Maroon machine supporter

    @Grizzly: Het baie naby die Moot groot geword.

    ReplyReply
    24 June, 2023 at 19:54
  12. avatar
    #41 Smallies

    @Rainier: dis geen wonder nie ,Wim se mense vat al die plek op…

    ReplyReply
    15 June, 2023 at 13:49
  13. avatar
    #40 Rainier

    @boerboel: Soos ek verstaan het mens nie keuring nodig nie, mens moet net familie wees van die vise-rektor.

    ReplyReply
    15 June, 2023 at 13:33
  14. avatar
    #39 oppimoot

    @Asterix: Sover ek weet word die Zayo Academy van CR Swart se gronde af gedryf. Hulle speel nou in afdeling 3 van die Noordvaal ligas.

    ReplyReply
    15 June, 2023 at 12:25
  15. avatar
    #38 boerboel

    @Smallies: maaar gewoonlik net die mense wat nie keuring kry by maties wat moan- ek verstaan- niealmal kan daar inkom nie

    ReplyReply
    15 June, 2023 at 11:05
  16. avatar
    #37 Asterix

    @Grizzly: Jannie Dryer help nou met afrigting by Die Poort laerskool, as ek reg verstaan is hulle deur na die finaal toe vir die stadsbeker A liga groot skole teen Laerskool lynnwood volgende week op Loftus.
    CR Swart het nog tot in 1991 tot in die kwarteind of semis gespeel vir Pta streek, in 1991 het hulle teen FH Odendaal (joost se ou skool) verloor op Loftus. EK praat onder korreksie maar in 1991 het hulle ‘n slot gehad wat dink het vir die SA Skole akademie span gekies was ‘n slot met die naam Wasserman. Daarna het CR Swart en FH Odendaal se rugby toe bietjie minder belangrik geword, daar was so paar jaar terug net voor Covid ‘n poging om CR swart bietjie meer aktief by die bulle se rugby betrokke te maak maar dink dit het nie gewerk nie.

    ReplyReply
    15 June, 2023 at 09:36
  17. avatar
    #36 Mate

    @Maroon machine supporter:
    CR Swart se 83 span was ook n taai span
    My neef was hul senter

    ReplyReply
    15 June, 2023 at 09:34
  18. avatar
    #35 Grizzly

    @Maroon machine supporter: Kom jy van die Moot af,sien jys PRG ondersteuner.

    ReplyReply
    15 June, 2023 at 08:51
  19. avatar
    #34 Smallies

    @Deon: as ek so na die SA O 20 squad kyk dan lyk dit nie juis asof Wp Baie traksie het onder Grey HJS en Gim nie ,meeste van hulle eindig in PTA …….mmmmmmmm wonder hoekom….

    ReplyReply
    15 June, 2023 at 05:34
  20. avatar
    #33 Maroon machine supporter

    @Grizzly: CR Swart se ‘88 span ook nie bad nie. Het baie goeie pak forwards gehad, Bennie op losskakel, heelwat spoed op vleuel en natuurlik Cornel op fullback. Die span het die B-bond gewen daai jaar en was bitter ongelukkig om teen Menlo in die QF van die N.Tvl been van Admin te verloor. Alles wat kon skeefloop (in die opbou tot die game teen Menlo) het vir hulle skeefgeloop…

    ReplyReply
    14 June, 2023 at 21:41
  21. avatar
    #32 Grizzly

    @Maroon machine supporter: Ok,ek was 89 in matriek en Cornel het met n strafskop van amper die halflyn geslaag om ek dink ons met 2 punte te wen.Hulle het n goeie span gehad.

    Ja daarna het alles Suid beweeg in die moot tot almal Oos-Moot toe gegaan het.Verstaan hulle het ook n goeie span die jaar.Onthou vir Jannie baie goed.Hoekom hy nooit ander provinsie toe is nie bly n raaisel.Miskien nie so maklik daai tyd nie.

    ReplyReply
    14 June, 2023 at 20:31
  22. avatar
    #31 Maroon machine supporter

    @Grizzly: Voor Cornel en Bennie was daar in die vroeë 80’s Jannie Dreyer en Gerrit Fourie wat beide vir die Blou Bulle Curriebeker rugby gespeel het. Jannie het gespeel wanneer Oom Buurman vir Naas Botha gerus het. Jannie het al vir N.Tvl gespeel terwyl hy nog op skool was…dink hy was 20 toe hy matriek geslaag het. Toerspanne het geweier om teen CR Swart te speel as Jannie in die span was. Gerrit Fourie het so paar keer op losskakel vir die Bulle uitgedraf toe Naas vir die Dallas Cowboys gespeel het. Gerrit en Martin Coetzer het ook vir Affies en Menlo op die krieketveld geroer. In 1988 het CR Swart tot en met aanvang van die aflosse nog ‘n kans gestaan om die A-bond interhoër atletiek te wen. Dit was die glorie jare…na 1988 het dinge vinnig suid geduik.

    ReplyReply
    14 June, 2023 at 18:32
  23. avatar
    #30 Grizzly

    @Maroon machine supporter: Ja so hanne tree van my alma mater Oos Moot.Party jare nie n slegte span nie maar ja ten volle getransformeerd.

    Laat jare 80’s was die Windell’s daar betrokke vir die wat atletiek ken.Cornel die seun goeie rugby,krieket speler en atleet.

    Het al genoem maar Bennie Botes,Affies se eerste SAS was daar tot st 9 voor hy Affies toe is.

    ReplyReply
    14 June, 2023 at 14:19
  24. avatar
    #29 Maroon machine supporter

    @Deon: CR Swart bestaan nog…maar is nou “transformed”. Oos-Moot nou die rugbyskool van die Moot.

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 21:33
  25. avatar
    #28 Maroon machine supporter

    @Deon: Potch Volkies fokus op krieket, netbal…en dissipline soos wat ek hoor.

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 21:21
  26. avatar
    #27 Grasshopper

    @gimmie: Have a little look where Glenwood sit, this will drop in the coming decade probably to around 25 to 30

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 18:42
  27. avatar
    #26 Deon

    @Kaya 85: Of course not, therefore the stupidity of staring into a single (well calculated) stat is incomprehensible when one discusses SBR, schools, school sport in 2023. Remember Mark Twain wrote that line before the Information Age, very late Science Age, and his own view of the events between his 17th and 24th birthday as well as the use of “damn” before statistics explains his humour about statistics better. We live according to stats and everything we do is calculated according to averages, even our instinct works on averages, odds, code.

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 18:10
  28. avatar
    #25 Kaya 85

    @Deon: But u can’t trust the numbers alone…there has to be trust and goodwill when discussing numbers…havent u heard “there are lies, then there are damn lies, and then there are statistics”

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 17:11
  29. avatar
    #24 Kaya 85

    @Hanswors: thanks for the tip, I’m going to make a plan to see them before end of season

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 17:06
  30. avatar
    #23 Deon

    @Smallies: Ja daardie plek waarheen die GCers gaan, hulle stem met hulle voete en hulle stem teen jou. Stellenbossers gaan nie sommer Kovsies toe nie ( ek is mal oor Kovsies), GCers stroom Stellenbosch toe.

    Ek sal nooit my kinders te veel be-invloed nie, maar deesdae is daar soveel meer opwindende keuses. Gaan eers Franse Vreemdelegioen toe en terwyl jy werk gaan studeer deur University New South Wales of Tuks ( aftandonderrig) of Hong Kong of Leuven (KU) of soos ek vir my laaitie laat deurskemer, moenie universiteit toe gaan nie, dis nie jy nie, of nog nie. Inelkgeval, mooi loop verder vandag, wees veilig, gotta go.

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 12:22
  31. avatar
    #22 Smallies

    @Deon: Stellenbosch (maties) waar poletiek en neopotisme hoogety vier,praat ons van dieselfde plek,waar daar deesdae meer binnegevegte is as in die ANC se NEC ,daai Stellenbosch….waar Afrikaans nek om gedraai is om hulle poletieke meesters gelukkig te maak ,daai Stellenbosch…..dan stuur ek maar my kids Rhodes toe …at least is hulle nie in die nuus vir al die verkeerde redes nie

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 12:13
  32. avatar
    #21 Deon

    @Smallies: Interessant, in elke sport buiten rugby, krieket (Nuffield) en atletiek, het seuns beide vir Boland en WP deelgeneem.

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 12:10
  33. avatar
    #20 Deon

    @gimmie: In my “SBR world” , that started in 1974 when my late brother first played in a PRG team, and thus stretches over almost 50 years, at least in a big way substantiated , but definitely explained by his stats right in front of me, the Prince, leader, of SA SBR, depth included, across all teams, is Paarl Gym. I suspect Paarl Boishaai and Affies are next on that podium. PRG had a long bad decade in the 70’s, as in really bad, and even after that never really reached Gim/Boishaai standards and consistency. Is what it is.

    Nice to see some great Glenwood stats too among my brother’s stuff. And another Natal school I am not familiar with, will have a look later.

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 11:54
  34. avatar
    #19 gimmie

    @Deon, BoishaaiPa’s Top 50 Ranking 2010 – 2022 clearly shows that Grey B, PGim, PBoys High, Paul Roos and Affies are the most consistent performers in SA school boy rugby. Thank you to BoishaaiPa for keeping these records and updating it annually, it is a very valuable tool to measure consistent success. I don’t expect much to change over the next 10 years as these 5 schools have excellent structures, coaching and a natural inflow of top talent. I am not a fan of the Garsfontein model of buying a bunch of top players in grades 11 and 12. It is in my view not sustainable and does not create a proper ‘bottom-up’ rugby culture at the school. I think Affies are on the up and will be very strong over the next couple of years.

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 11:48
  35. avatar
    #18 Deon

    @Smallies: Ek dink van my kommentare het verdwyn. Verskoon duplikasie indien nie. PRG verloor ver teen Grey Bloem in 1977, maar ook teen CR Swart? Wie is dit vandag?

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 11:43
  36. avatar
    #17 Deon

    @Smallies: Jou beloning in Grey as jy super goed doen relatief tot die res, is om Stellenbosch toe te mag gaan. Behalwe vir die uitskieters sal die gemiddelde Grey outjie maar vaal voorkom.

    So treurig soos dit is, so interessant en nostalgies is dit. Hierso, uit my broer se 1977 jaarboek”moes die knie buig teen die sterk span van Grey College, Bloemfontein”. Wen teen toerspanne van Hoôre Volkskool Potchefstroom en HS Rob Ferreira (Witrivier). Wen St Andrews, verloor teen Kingswood, wen teen Linden en Randburg, maar verloor teen CR Swart (bestaan hulle nog?)

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 11:41
  37. avatar
    #16 Smallies

    @Deon: PRG is regtig n topklas instelling…….as jy nie toegang tot Grey het nie 😂😂😂😂

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 11:25
  38. avatar
    #15 Deon

    @Smallies: Presies, syfers is so neutraal soos mens kan kry.

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 11:24
  39. avatar
    #14 Deon

    @Smallies: Sal gou soek, 2013. PRG wen 12, verloor 11, 2 gelyk, (onder 14’s-o-15 wen, o 16 gelyk warra warra), Hokkie 14 games, 12 wen, 1 verloor warra warra, MTB PRg, Gholf PRG, Sokker PRG , Tafeltennis PRG , Tweekamp PRG, Tennis PRG , Skaak PRG ver, Muurbal gelyk, Debat PRG. Waterpolo PRG. Alles oorweldigend. Ek waarborg jou as jy daardie jaar die akademie bestudeer, A per leerling veral wiskunde en wetenskap, ook oorweldigend. Sanlam het daardie rekords. So nee, Grey is fantasties en uitnemend, maar behalwe vir hul top spanne in rugby, niks spesiaal nie, nie vergelykbaar met byvoorbeeld Affies nie. Ok skool

    En lyk my daar was werklik ‘n haanresies, Slow Dragon van PRG het Grey se Saggarias gewen met 12,2 sekondes. Slow Dragon het blykbaar ‘n eier (haan???) ook gelê en steeds gewen.

    Warra warra beteken ek is nie lus vir die detail nie.

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 11:19
  40. avatar
    #13 Smallies

    @Deon: Facts dont care about feelings is een van Ben Shapiro se gunsteling se goed

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 11:14
  41. avatar
    #12 Deon

    @kantako: Ag jong, almal is nie so skerp soos jy nie. Ek het mos al jou ongelooflike kommentare gesien. Jy weet byvoorbeeld 1000 keer meer as ek ( wat miskien nie so groot pluimpie is nie want ek weet nie baie van rugby self nie, alhoewel ek dit geniet, en skole nogal ‘n passie is vir my). Maar dis irrelevant wat mense geniet of nie, feite het nie gevoelens nie.

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 11:11
  42. avatar
    #11 Smallies

    @Deon: seker nie 2018 gewees nie ….toe was PRG gewhitewash

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 11:10
  43. avatar
    #10 Smallies

    @Deon:gaan oor skole oor die algemeen ….Potch volkies…kan nie se nie ,maar ek het anderdag bietjie op Hoopstad gekuier ,daar is nou n lekker plattelandse skooljie …

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 11:09
  44. avatar
    #9 Deon

    @Smallies: O dis die lys waaroor Oom Bog so gelag het wat byvoorbeeld nie akademie inkorporeer nie. As dit akademie inkorporeer sou Grey waarskynlik nie top 30 haal nie. Ek sit en werk nou deur my broer se goed soos gesê, nogal mooi rekord gehou van alles, pas ‘n ontleding gevind van ‘n jaar waarin PRG swak teen Grey gedoen het, eerstspan het 40-8 verloor, maar meeste spanne het gewen, so ook omtrent alles anders, sporte, skaak en andersins. Overall is Grey maar gans te lig vir PRG. Ek sien daardie jaar was daar selfs ‘n hoenderwedloop lol

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 11:08
  45. avatar
    #8 Deon

    @Smallies: Hey Smallies, gaan dit oor eerstespanne, of diepte, of alle sporte? Rugbyspan , gekonsentreer op die topspanne en hulle produk, of versprei oor die skool, SCHOOLboy Rugby? Ek sal die berig lees as jy belowe dit gaan oor sportskole en diepte ens eerder as net die paar spanne waarvoor “hopeful’s” migreer na groot skole, of gekoop word want dit is ‘n aparte onderwerp. Ons het die BHP ranking vir daardie.

    Op ‘n ander noot, met my huidige situasie is ek verplig om deur dekades se dokumente te werk, en ek het my pa se 1938 Potch Volkskool jaarblad voor my. Gaan daar nog iets aan by daardie skool?

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 11:00
  46. avatar
    #7 Smallies

    @Deon: https://buzzsouthafrica.com/secondary-schools-africa/ stukie nuttelose leesstof vir jou prof🤣🤣🤣

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 10:29
  47. avatar
    #6 Hanswors

    Ek het die naweek die onder 16A span van Helpmekaar sien speel. Ek kyk al baie jare skolerugby maar die onder 16’s van Helpies is BAIE goed en het my baie beindruk, van die beste wat ek nog gesien het.
    Die seun wat my die meeste beindruk het is die 5 slot van Helpies. Wat n speler….as hy nie beseer word nie gaan hy dit nog baie ver bring. Hy het spoed, vaardighede en is nie vol tierlantyntjies nie. Hy het 2 keer gedruk en gaan dadelik terug vir die afskop sonder die feesvieringe en tekens en dansies.
    Welgedaan seun ek hou jou dop!!

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 10:00
  48. avatar
    #5 kantako

    @Deon: ok ek het lekker hardop ge giggel vir die een. Glo nie almal gaan die comment dalk geniet nie 🤣

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 09:46
  49. avatar
    #4 kantako

    @Deon: ek sou nie HJS in daai 5 sit nie, dalk n Waterkloof of Helpmekaar of daai skool on Bloem ek kan nou net nie op sy naam kom nie….

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 09:45
  50. avatar
    #3 Deon

    Top 5 Rugby/Sportskole in SA jaar in en jaar uit , Gim, Boishaai, PRG, Landbou en Affies, in wisselende volgorde.

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 07:50
  51. avatar
    #2 Deon

    Fantasties, die Boland Groot Vyf is almal in die top 10 eerstespanne. Knap gedaan Bolanders (PRG, Gim, Boishaai, Landbou en Garsfontein.) Net die Wynland 4 val egter wat diepte betref onder die top 30 rugbySKOLE

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 07:42
  52. avatar
    #1 Grasshopper

    Glenwood win a game & drop out of the top 30. Yes, St Charles but hey ho. 9 from 15 is not a great season. Hoping we can turn the Northwood & College results in the 2nd games of the season. Also heard they maybe playing St Albans from the UK

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 07:39

Leave a Reply