A few people might be unsure what to make of this but effectively two more Paarl Boys High players have been called up to replace injured Craven Week players JD Schickerling and Ryan Oosthuizen (both Paarl Gim). Immediate promotes to the Craven Week team go to lock Johan Momsen (Paarl Gim) and centre Jarryd Sage (Wynberg). Also out is tall Boland Landbou prop Matthys Basson. This leaving their places in the Academy Week team for Derick Marais and Luan Boshoff of HJS as well as Jaco Willemse of Gimmies to fill.
CRAVEN WEEK TEAM
POSITION | NAME | SCHOOL | INJURED |
---|---|---|---|
1 | Thomas du Toit | HJS Paarl | |
2 | Daniel du Plessis | HJS Paarl | |
3 | Francois van der Merwe | HJS Paarl | |
4 | Burger van Niekerk | HJS Paarl | |
5 | Johan Momsen | Paarl Gim | JD Schickerling (Gimmies) |
6 | Charlton Jonas | HJS Paarl | |
7 | Jacques Vermeulen | Paarl Gim | |
8 | Rikus Bothma (c). | Paarl Gim | |
9 | Herschel Jantjies | Paul Roos | |
10 | Dennis Cox | Excelsior | |
11 | Dewald Naude | HJS Paarl | |
12 | Daniel du Plessis | Paul Roos | |
13 | Jarryd Sage | Wynberg | Ryan Oosthuizen (Gimmies) |
14 | Grant Hermanus | Paarl Gim | |
15 | Khanyo Ngcukana | Rondebosch | |
16 | Ruan Brits | HJS Paarl | |
17 | Gavin van den Berg | Paarl Gim | |
18 | Brett Paulse | Rondebosch | |
19 | Saud Abrahams | Bishops | |
20 | Damian Stevens | HJS Paarl | |
21 | Siya Alam | Wynberg | |
22 | Heinrich Buhr | Boland Landbou |
ACADEMY WEEK TEAM
# | NAME | SCHOOL | PROMOTED / INJURED |
---|---|---|---|
1 | Kyle Whyte | Rondebosch | |
2 | Jacques van Zyl | Paul Roos | |
3 | Chris van Romburgh | Brackenfell | Matthys Basson (B. Landbou) |
4 | Matthew le Roux | HJS Paarl | |
5 | Mitch Lingeveldt | Paul Roos | Johan Momsen (Gimmies) |
6 | Ryan Davids | Excelsior | |
7 | Vernon Petersen | Paul Roos | |
8 | Charl-Francois du Toit | HJS Paarl | |
9 | Brendon Nell | Paarl Gim | |
10 | Adriaan Carelse | Hottentots-HH | |
11 | Ferlin Vers | HJS Paarl | |
12 | Luan Boshoff | HJS Paarl | Jarryd Sage (Wynberg) |
13 | Wayno Visagie | Paarl Gim | |
14 | Dalen Daniels | HJS Paarl | |
15 | Dante van der Merwe ©. | HJS Paarl | |
16 | Cuan Hablutzel | Bishops | |
17 | Joel MacQuene | SACS | |
18 | Derick Marais | HJS Paarl | Chris van Romburgh to start |
19 | Jaco Willemse | Paarl Gim | Mitch Lingeveldt to start |
20 | Stef de Gouveia | Rondebosch | |
21 | Aidynn Cupido | Paul Roos | |
22 | Edwill van der Merwe | Paul Roos |
GRANT KHOMO WEEK TEAM
# | NAME | SCHOOL | |
---|---|---|---|
1 | A.Adams | Rondebosch | |
2 | C.Tyler | SACS | |
3 | O.Theart | Paarl Gim | |
4 | R.De Villiers | HJS Paarl | |
5 | D.Schwartz | HJS Paarl | |
6 | J.Visser | Paarl Gim | |
7 | J.Paarwater | Bishops | |
8 | G.Marais | Paarl Gim | |
9 | J.Williams | Boland Landbou | |
10 | G.Lourens | Paarl Gim | |
11 | K.Abrahams | Paarl Gim | |
12 | T.Schoor | Paarl Gim | |
13 | E.Du Preez | Paarl Gim | |
14 | C.February | HJS Paarl | |
15 | R.Muller | Bellville | |
16 | S.Farmer | Tygerberg | |
17 | B. Smith | Boland Landbou | |
18 | Mz Davids | Rondebosch | |
19 | D. Van Tonder | Paul Roos | |
20 | G.Kirstein | HJS Paarl | |
21 | J. Grobler | HJS Paarl | |
22 | M.Jones | HJS Paarl |
@Ploegskaar: Jys heeltemal te beskeie. Boland Landbou is ‘n klein skool soos Oakdale , maar praat saam met die premier skole as dit by performance kom. Ons sal julle nooit onderskat nie. Die ouers van die skool is ook ‘n plesier om saam mee te gesels langs die veld. Daar is maar net iets ordentlik rondom ‘n landbou skool, wat dit is weet ek nie, maar dit is teenwoordig by die seuns ook. Doen so voort
@Predator: Hmmm, vrees is nie ‘n kwaliteit wat jy by die Plaasseuns sal bespeur nie, maar sal daai vragie copy en paste vir volgende jaar se span. Vanjaar is ongelukkig ‘n bietjie van ‘n wipplank seisoen vir Boland, maar die toekoms vir die volgende 4 jaar lyk goed, so ek hoop julle kan Boland volgende jaar in julle besige skedule inpas. ‘n Lekker opwarmingswedstryd teen ‘n kleintjie voor julle die groot menere aandurf, jy weet.
@Ploegskaar: Nou hoekom gee julle ons ‘n mis,…bespeur ek vrees? Julle speel dan sulke goeie rugby
@Ploegskaar: Nee wat na die skolerugby op ‘n saterdag dan brand die vuur, rugby word gekyk en die Kaap weer Hollands. Julle klubhuis was natuurlik al ‘n slag of wat bietjie van ‘n slaggat. Kuier altyd lekker met ou Francen en Bundee hulle.
@Koos Roos: Daai reel breek ek net in die winter met ‘n goeie rooi voor die vuur, maar in matigheid! Groot gaan ek nie eers meer oor ‘n naweek, soos jy se, met die jare wat aanstap is ek omtrent 5 dae geroes!
@Ploegskaar: Sal uitkyk en moeite maak om hom te siene te kry. Nee wat ou Ploeg, soos die jare aanstap is alkohol in die week redelik taboe. Toe ek jonger was kon met ‘n babbelas funksioneer die vlg. dag. Nie meer nie. Spelfoute oor die naweek en jou saak is solid!
@Ploegskaar: Sal uitkyk en moeite maak om hom te siene te kry. Nee wat ou Ploeg, soos die jare aanstap is alkohol in die week redeluk taboe. Toe ek jonger was kon met ‘n babbelas funksioneer die vlg. dag. Nie meer nie. Spelfoute oor die naweek en jou saak is solid!
@Koos Roos: Jy moet maar waak teen alkohol en blog tesame, ek merk jy skryf so sleeptong soos die aand aanstap Kyk, lyk my daai man word in watte toegedraai net vir die CW! Onthou daai naam Jean Strydom, jy hoef hom net een keer sien speel om te verstaan waarom ek hom so rate.
@Predator: Natuurlik is hy reg, hy’s ‘n bekende laerskool onderwyser en afrigter in Suid-Kaap rugbykringe! Sien ons het julle ‘n mis gegee hierdie jaar, was ‘n lekker game verlede jaar in George. Kom kuier julle oppie Plaas volgende jaar, of moet ek weer ‘n wegbreek na George beplan?
@Ploegskaar: Jammer vir die verkeerds spelling Ploeg!
@BuiteBreek: Moet erken jys 100% reg. Dit is ook nie meer ‘n kwessie van beter werwing nie,..die seuns wat wil presteer in rugby kies eenvoudig een van die twee skole,….die benadering is baie meer intensief en professioneel ( dan is die keuse mos nie moeilik nie)
@BoishaaiPa: There are only two schools in the SWD that take the sport of rugby very serious,…the two that you mentioned. You cannot compare the two unions,…and in the WP there are far more ,…think 5 times more high schools than in SWD . I made the comment because we have played both allready,..so I consider my comment fair and unbiased. The facts about WP rugby and their administration are in the media almost every week. What’s worrying is that a school that are top in the league ( mainly because of excellent players ) does not reflect the same representation in CW selections. I will except then that rugby is approached from a different angle in WP……..sorry for not understanding your dynamics or selection methodology ,…way to complicated for me!
@Positive: Ek hoor niks positiefs nie ou Positive. Power of Silence?
@Ploegskaar: Dan behoort hy mos uitgerus en beseringvry te wees Pleog.
@BHP @Predator: Die probleem wat tans in die SWD heers, en ek mag verkeed wees, is dat van die skole sukkel om spelers uit hul dorp te behou. Bv. Struisies en Langenhoven Gim het ‘n paar voederskole, maar die seuns bly nie in Oudtshoorn nie. Baie skole werf aggresief en in sommige gevalle verlaat goeie spelers ‘n dorp.
Langenhoven Gim het byvoorbeeld die jaar met slegs 4 spanne (19A, 19B, 16A en 15A) opgedaag vir liga wedstryd teen Oakdale. Iemand lei daaronder, en ongelukkig is dit die seuns. Dis seker maar hoe die koekie breek in die hedendaagse tyd.
@Positive: Praat maar, ek luister.
@Predator: Excuse me..”what about all the other very good players in the other schools”?..It seem there are only 2 schools in the whole of SWD as well..Outeniqua and Oakdale. What about all the other good players in schools in the SWD?..Rather clean up your own house first before pointing fingers at other provinces! The SWD record at CW is not that great at CW apart from CJ Stander’s year.
@Ploegskaar: @Predator:
Although only relevant to a few of my earlier posts and not to the selectors or selection process in any way, it is interesting to note that 4 of the players that I have felt deserved higher honours this year, are currently under the top 5 point scorers in the WC (compliments of Mr. Stoops):
1.Morné Kotze (Tygerberg HS) 160
3.Tiaan Swanepoel (Stellenberg HS) 140
4.Jean Strydom (Bellville HS) 139
5.Tian Nel (Boland Landbouy) 130
For those not in the know (probably everyone from Paarl, Stellenbosch, the Southern Suburbs and other similar outlying provinces) Kotze, Strydom and Nel are flyhalves and Swanepoel is a fullback. Disturbingly I also noted that Excelsior HS, the school of WP CW flyhalf Cox, has only played 2 games to date this season. Can this be correct?
@bhkgpa: If that is true what you say then I must SCREAM that they are ALL wrong!!!!!!,…we have played both and PG is by far the more superior team but have less players in the CW squad,…. what about all the other very good players in the other schools,..your union ( WP ) are fortunate to have so many top rugby schools in their region, but somehow the selectors believe that they all reside in Paarl,..this is BULL….. I’m not even from your region but can see the injustice,…Why ?..o… Why ? are you guys allowing this awesome sport for young boys to be tortured by incompetent officials. As a huge ” Kwagga “supporter I must confess that we have the greatest respect for schools from the WP,…this does not reflect in your CW selections,…wake up and smell the roses,..or was that the rotten snoek!!!!
@sacssupporter: I agree there should be another way of picking teams but other schools also have selectors picking these teams, surely 1 boishaai selector cannot on his own pick these guys, that means the other selectors, of diff schools, are all happy with the team. We must complain about the current procedure but surely all selectors pick the team, not just one.
@sacssupporter: I agree with you regarding using a neutral selection committee. There are so many old Bok and WP players in the WP that putting something like that together should not be a problem. I also like the idea of every 1xv coach selecting a 22 man squad, but they may only use players from other schools. Not allowed to select any if his own squad.
@bhkgpa: OK so instead of the coach they have a selector – what I have a problem with is that WP selectors and coaches are connected to schools – I’m not saying they are bad coaches – Hein Kriek is a damn good coach – but don’t use school coaches/teachers to select or coach the provincial team – last year we had a go at Paul Roos this year it’s Paul Boys High – appoint independent selectors & coaches then you won’t have a problem – I am not the only person that feels that way.
Perhaps they should draft a few Boishaai players into the Stormers squad as well
Ek neem aan die 4 spelers van BH se 2de span wat in WP CW span is het in Bloem teen die Cherries gespeel. Hulle het defnitief nie veel van ‘n verskil daar gemaak nie – Cherries 84 vs BH 12 – laat mens wonder!
@sacssupporter: please don’t comment on this site if you don’t have the correct facts. You are making a “….” of yourself.
@BOG: Boggie, om een of ander rede gooi die lewe my maar altyd aan die ander kant van ‘n Vrystaat span. PUK vs Kovsies en nou PRG vs Grey. Natuurlik nie ‘n slegte ding nie. Lekker om met julle te kon kompeteer en nou die vlg. geslag dit te sien doen. Al het DeWet Ras 10 inervarsities teen ons gespeel, was dit great dae. Van die sedige lewe van PUK.gepraat. Kovsies het met oorgawe kom deelneem daaraan elke 2 jaar. By Potchdam is daar nie gedans nie….
@Maroon: @Oom Kaspaas: Ek het gehoor dat hulle by Pukke, seks bevorder om dans te voorkom?
@Maroon: kreatiewe klein boggertjie. Sien jy gooi Akademie en CW saam. So hoeveel keurders en afrigters is daar tussen 2 twee spanne saam?
@Koos Roos: Solank hy net nie dans nie….
@Oom Kaspaas: Twee uit die totaal om presies te wees
@Oom Kaspaas: Stem saam. Seker maar orals so, maar my spruit gaan seker maar sy pad in Pukke se koshuis stelsel moet oopbaklei.
@sacssupporter: WAAK teen herhaling van sulke foutjies. Hierdie blog se ouens is skerp! He.He.He.
@Predator: is al vir baie jare deurmekaar. Matierugby volg diesefde pad.
@Maroon: 1 keurder uit hoeveel?
@sacssupporter: kry jou feite reg. jy praat strooi.
WP julle het probleme. Die Cravenweek gaan ‘n nagmerrie wees, pasop om nie deur Zimbabwe geklop te word nie. Ons het teen Paarl Gim en Boyshigh gespeel,…en ek was stomgeslaan oor die keuses, …..verbeel ek my of is alles in WP rugby bietjie deurmekaar op die oomblik,…..’n skande vir ‘n unie met soveel talent,..julle verdien om julle top spelers te verloor aan ander unies,..sies man ( @ die bestuur ) .
@sacssupporter: that is not correct. The cw coach is Hein Kriek from Paul Roos. He was the academy team coach last year and ended the week unbeaten. Boishaai does however have selectors on the panel.
@sacssupporter: So the food must be bad there. Best players best coach poor Boishaai. Must be the food.
@gimmie: The WP Craven week coach is the Boys High Coach – need I say more!
@BoishaaiPa: Remind me who that coach is of the WP CW side – oh yes it’s the Paarl Boys High Coach!
The only Boys High forward who deserves his place in the CW side is their captain – the loose-head Thomas Du Toit – he is a great player and captain!
Paarl Gym deserve to have the most players in the team – in fact put Paarl Boys High no. 1 in with the other 14 Paarl Gym players and they would do extremely well.
@Oom Kaspaas: Heeltemal reg. Dis nie nuut nie. Ek dink ons moet maar aanbeweeg. Wat my wel pla oor doe sg. tweede span spelers en gedragsprobleme. Ek vermoed ons het ook al sulke probleemspelers opgelewer en Province is beslis nie deur hul keuses bevoordeel nie.
@gimmie: gaan kyk wie die spelers is van die boishaai 2de span wat die CW span behaal het Dan sal jy verstaan. Soos al telkemal gesê is op hierdie blog. Hulle is nie uit die eerste span gelaat oor hulle swak is nie, daar is ander redes en soos jy seker al agtergekom het, doen die boishaai span baie beter sedert die span verander is.
@BoishaaiPa: 100% reg. Die spelers en van watter skool af hulle kom was nooit die probleem nie. Proses is egter vrot tot op die been. Ek hoop net dat die skole nou as ‘n eenheid gaan aandring op hervorming. Ook die wat vanjaar “bevoordeel” is.
Moet my asb nie verkeerd verstaan nie, ek probeer nie die hoevelheid HJS spelers in die spanne regverdig nie…my heel eerste woorde was dat ek nie gemaklik voel met die span nie…ek wil net uitlig dat die individue nie swak spelers is nie…dit is onnodig om kritiek op die span uit te spreek…dis die keurproses wat n probleem is en dit weet ons almal.
@BoishaaiPa: Ons glo almal dat Boishaai vanjaar, soos alle jare, ‘n formidabele span het, maar, wie’t nou weer gesê: Looks at the score board? Dit kan seer sekerlik nie oud Boishaaier Oom Boy Louw gewees het nie?
@BoishaaiPa: My ontevredenheid is beslis nie gemik op Boishaai of Boishaai spelers nie, eerder op ‘n stelsel wat die ondersteuners en spelers in die steek laat, ten koste van skolerugby en die reputasie van die CW spanne. Verlede jaar was dit PRG en was die reaksie dieselfde, met jou aan die kant van draad. Net respek vir die tradisieryke skole en hul leerders, net nie noodwendig afrigters en keurders van daar nie.
Niemand was meer verbaas as die oom self toe BH soveel spelers in die CW spanne gekry het nie. Laat ons nou maar eerlik wees, dit laat die wenkbroue lig.
Dit is natuurlik nie ‘n nuwe verskynsel in WP rugby nie. Vir die met kort geheues…..of hoe Maroon en Koos Roos? Tierklou? gimmie?
Laat ons nooit vergeet nie: die kinders kies hulself nie. So wie kies hulle? Die keurders en afrigters. Wie is die keurders en afrigters? Beantwoord eers die vraag en besluit dan.
As ek dit reg het, is daar slegs 2 BH personeellede betrokke by WP skole rugby as afrigter en keurder. 2 uit 12-16 oor 3 spanne versprei. Nou waar is die problem nou werklik?
Wat die sg B-span BH betref. Hulle is goed, maar in ‘n skool soos BH is niemand groter as die spel of die skool nie. Hulle is 1ste span en CW materiaal, maar as jou gedrag en optrede strydig is met die skool se etos is daar ongelukkig net 1 keuse…..
@boishaipa, met respek, jou pogings om die feitdat Boishaai 15spelers in die 2 0/18 WP spanne het te regverdig maak geen sin nie. Gim het 8 spelers in die spanne, dit sou 9 wees indien JD en Ryan nie beseer was nie (onthou Willemse vervang JD indirek) Gim klop selfde Klofies met 28 punte, Glenwood met meer as 20 en Outenikwa op George met 12. Dit gese voel ons afrigters dat ons nie meer as 8 spelers in die spanne behoort te he nie. Dit is dus onverklaarbaar dat Boishaai 15 spelers in die spanne het. hoe kan Boishaai se tweede span 4 spelers in die span he. Gim se 0/19A span , nr 1 in SA,het 5 spelers in die WP Cravenweek span (wat soos gese reg is) en Boishaai se 0/19 B span het 4 spelers in die Cravenweekspan. Dit is die grootste klug in die geskiedenis van skole rugby. Ons kan dit nooit regverdig wanneer geleenthede van kinders ontneem word nie.
@BoishaaiPa: Die seisoen is nog nie verby nie. Gim wag nog en natuurlik PRG. Hulle is besig om reg te kom en mag dalk net verras. Ek hoor ‘n storie dat Boishaai se werkers wat julle velde se gras sny, dit nie meer wil doen nie…..hulle is bang die GK en CW keurders sien hulle raak op jul rugbyvelde!
@BoishaaiPa: Still a strong WP team but I must say losing JD and Oosthuizen are huge blows. I think a team like KZN would feel a lot more comfortable competing against the shorter WP locks in the lineout. Also our backs would gain a lot of confidence from not having to compete against the destructive Oosthuizen. From what I’ve heard Sage is also a good player. Just for me the opportunity to win better quality setpiece ball as well as hopefully have more space in midfield, could see KZN pose a far more serious challenge to WP now.
That’s if the teams met
Kom ons dink gou mooi…Julle wat almal nou so die Boishaai spelers afkraak wat in die span is…Hulle het met 6 punte verloor teen Waterkloof…agv n paar skoppe..Vra vir KlofiePa of dit n maklike game was…Dieselfde Kloof span wat met n punt verloor het teen Affies…Boishaai verloor teen Glenwood met 2 punte in die laaste sekondes deur n strafskop…Glenwood het 9 spelers in die KZN CW span….Boishaai verloor met 9 teen Outeniqua met hoeveel SWD spelers?….Boishaai verloor met 7 teen Grey in Bloem nadat hulle 20-0 agter was….Ja hulle sukkel..hulle het al 4 games verloor ..Die laaste 4 jaar se Boishaai spanne het op die meeste 3 games in n seisoen verloor..n rekord wat selfs Gim nie eers het nie en Paul Roos net van kan droom…Ja..so huidige span sukkel verskriklik…gemeet teen die norme, maar ek dink julle het die plot heeltemal verloor. So kies n vinger en hou op om so negatief te wees teenoor die span. ..
@wakker akker: nie in die finaal nie.
Nog net 4 Gym spelers oor in begin 15 tal .Ses van die sukkelende Boishaai span.Waar wil julle wees?
Moet se Momsen is n aanwins.Goeie agressiewe speler.
@Tjoppa: Niks wat ‘n lekker skoot rugby in eendeweer nie kan regstel nie.
@Ploegskaar: Ek dink as ek more terug is moet ons gesels. Die Kaap lyk vir my na ‘n lekker omgekrapte plek deesdae. Sterkte vir more en skop lekker gat. Groete.
Daar’s hy BoishaaiPa, ‘n geredigeerde weergawe vir jou, wil nie julle ‘n onreg aandoen nie:
Any Boishaai players that did not make the CW, Academy or GK teams this year would have to consider themselves very unlucky. Could actually have saved everyone a lot of effort, time and money on kit by sending the Boishaai 1st, 2nd and u16 teams ****************************. Similar kit **************************. Thank f*** for the Cape Schools Week, at least most of the WC reps will have their full teams there, should make for some good rugga to get over this s**t.
@BoishaaiPa: Ja jong, and that was of course the crux of my post.
@Ploegskaar: Only one N-Subs boy I know of and that is Burger…Who else is from N-subs?
OK..Willemse covering on lock.
@beet: Does it matter though? They probably would have drafted a BH back in for a forward if there were no forwards left! Fortunately BH play down to a J team, so still a lot of depth for them to draw on should there be more injuries.
@BoishaaiPa: Not good work at all but corrected now.
@BoishaaiPa: Agreed, that is ironical, did not know so many of the n/subs boys live in the hostel.
It is now up to the coaches to blend them to play for each other ( and for their province ) and not for the scouts at the CW. This will make them a successful …
@Ploegskaar: Ironically for you not one of the boys in the CW or Academy teams travel from the Northern Subs, they are all in the hostel or resides in Paarl!
@beet: Derick Marais is a tighthead prop…Covering on lock?
@RBugger: Its suppose to be Derick Marais on the bench. Corrected. Tx
Any Boishaai players that did not make the CW, Academy or GK teams this year would have to consider themselves very unlucky. Could actually have saved everyone a lot of effort, time and money on kit by sending the Boishaai 1st, 2nd and u16 teams in a couple of Eljosa buses up north. Similar kit and many of the boys used to traveling with Eljosa from the N/subs to Paarl every day anyway. Thank fuck for the Cape Schools Week, at least most of the WC reps will have their full teams there, should make for some good rugga to get over this shit.
@beet: Matthew Le Roux must be some player covering 4 and 5