click here for the BHP ranking formula explanation
# | School | Avg | CAT | P | W | D | L | WIN% | PD | CAT P | BP | TTL |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
01 | Grey College | 4.38 | 5.0 | 12 | 10 | 1 | 1 | 83.33% | 282 | 49.5 | 3.0 | 52.5 |
02 | Paarl Gim | 4.33 | 5.0 | 12 | 10 | 0 | 2 | 83.33% | 263 | 00.0 | 6.0 | 52.0 |
03 ↑ | HJS Paarl BH | 3.96 | 5.0 | 14 | 11 | 1 | 2 | 78.57% | 272 | 00.0 | 3.0 | 55.5 |
04 ↓ | Affies | 3.96 | 5.0 | 13 | 11 | 0 | 2 | 84.62% | 199 | 00.0 | 3.0 | 51.5 |
05 | Garsfontein | 3.68 | 5.0 | 11 | 9 | 1 | 1 | 81.82% | 244 | 00.0 | 0.0 | 40.5 |
06 | Hilton | 3.54 | 5.0 | 12 | 11 | 0 | 1 | 91.67% | 344 | 00.0 | 0.0 | 42.5 |
07 ↑ | Rondebosch | 3.24 | 4.5 | 12 | 8 | 0 | 4 | 66.67% | 111 | 00.0 | 3.0 | 38.9 |
08 ↓ | Framesby | 3.10 | 4.5 | 12 | 8 | 1 | 3 | 66.67% | 103 | 00.0 | 5.4 | 37.2 |
09 | Bishops | 3.04 | 5.0 | 14 | 9 | 1 | 4 | 64.29% | 141 | 00.0 | 0.0 | 42.5 |
10 ↑ | Monument | 2.96 | 5.0 | 13 | 9 | 0 | 4 | 69.23% | 81 | 00.0 | 2.4 | 38.5 |
11 ↑ | Wynberg | 2.87 | 4.0 | 12 | 9 | 0 | 3 | 75.00% | 223 | 00.0 | 0.0 | 34.4 |
12 ↓ | Grey HS | 2.84 | 5.0 | 13 | 9 | 0 | 4 | 69.23% | 137 | 00.0 | 0.0 | 36.9 |
13 ↑ | Durban HS | 2.83 | 4.0 | 12 | 7 | 0 | 5 | 58.33% | 69 | 00.0 | 4.8 | 33.9 |
14 ↑ | Paul Roos | 2.79 | 5.0 | 12 | 6 | 1 | 5 | 50.00% | 85 | 00.0 | 5.4 | 33.5 |
15 ↑ | Outeniqua | 2.78 | 5.0 | 9 | 6 | 0 | 3 | 66.67% | 143 | 00.0 | 2.4 | 25.0 |
16 ↑ | KES | 2.75 | 5.0 | 12 | 10 | 0 | 2 | 83.33% | 174 | 00.0 | 3.0 | 33.0 |
17 ↑ | Noordheuwel | 2.74 | 4.0 | 16 | 12 | 1 | 3 | 75.00% | 266 | 00.0 | 0.0 | 43.8 |
18 ↑ | Marlow | 2.64 | 4.0 | 14 | 11 | 0 | 3 | 78.57% | 199 | 00.0 | 0.0 | 36.9 |
19 ↑ | Stellenberg | 2.63 | 4.5 | 12 | 8 | 0 | 4 | 66.67% | 256 | 00.0 | 2.7 | 31.5 |
20 | Nelspruit | 2.58 | 4.0 | 12 | 8 | 0 | 4 | 66.67% | 53 | 00.0 | 4.5 | 31.0 |
21 ↓ | EG Jansen | 2.57 | 4.5 | 11 | 6 | 0 | 5 | 54.55% | 9 | 00.0 | 5.4 | 28.3 |
22 ↑ | Michaelhouse | 2.57 | 4.5 | 13 | 9 | 0 | 4 | 69.23% | 117 | 00.0 | 3.0 | 33.4 |
23 ↓ | Oakdale | 2.55 | 5.0 | 10 | 5 | 1 | 4 | 50.00% | -344 | 00.0 | 2.4 | 25.5 |
24 ↑ | Waterkloof | 2.46 | 4.0 | 14 | 9 | 0 | 5 | 64.29% | 14 | 00.0 | 3.0 | 34.4 |
25 ↓ | Glenwood | 2.43 | 5.0 | 14 | 8 | 0 | 6 | 57.14% | -30 | 00.0 | 3.0 | 34.0 |
26 ↓ | Selborne | 2.40 | 5.0 | 16 | 10 | 1 | 5 | 62.50% | 182 | 00.0 | 7.5 | 38.4 |
27 ↓ | Queen’s | 2.40 | 4.0 | 15 | 9 | 0 | 6 | 60.00% | 141 | 00.0 | 2.1 | 36.0 |
28 | Secunda | 2.37 | 3.0 | 7 | 5 | 0 | 2 | 71.43% | 138 | 00.0 | 3.6 | 16.6 |
29 ↑ | Potch Volkskool | 2.35 | 3.0 | 8 | 6 | 1 | 1 | 75.00% | 105 | 00.0 | 4.2 | 18.8 |
30 ↓ | Eldoraigne | 2.34 | 3.0 | 14 | 10 | 0 | 4 | 71.43% | 129 | 00.0 | 6.0 | 32.7 |
31 ↑ | Diamantveld | 2.28 | 3.0 | 10 | 6 | 0 | 4 | 60.00% | 39 | 00.0 | 2.4 | 22.8 |
32 ↑ | Kingswood | 2.27 | 3.5 | 12 | 6 | 0 | 6 | 50.00% | 46 | 00.0 | 4.8 | 27.2 |
33 ↓ | Helpmekaar | 2.22 | 4.5 | 14 | 7 | 0 | 7 | 50.00% | -47 | 00.0 | 3.0 | 31.1 |
34 ↑ | Graeme | 2.21 | 3.0 | 14 | 7 | 1 | 6 | 50.00% | 159 | 00.0 | 1.2 | 30.9 |
35 ↓ | Boland Landbou | 2.20 | 4.5 | 16 | 9 | 1 | 6 | 56.25% | 188 | 00.0 | 4.8 | 35.2 |
36 ↓ | Brandwag (Uitenhage) | 2.19 | 4.0 | 16 | 12 | 0 | 4 | 75.00% | 110 | 00.0 | 0.0 | 35.0 |
37 ↑ | Maritzburg College | 2.18 | 4.5 | 15 | 8 | 0 | 7 | 53.33% | 85 | 00.0 | 1.8 | 32.7 |
38 ↑ | Jeppe | 2.13 | 4.0 | 15 | 9 | 0 | 6 | 60.00% | 68 | 00.0 | 8.4 | 32.0 |
39 ↑ | Drostdy | 2.07 | 4.0 | 13 | 8 | 0 | 5 | 61.54% | 11 | 00.0 | 3.0 | 26.9 |
40 | Voortrekker (Beth) | 2.06 | 3.0 | 11 | 8 | 0 | 3 | 72.73% | 164 | 00.0 | 4.2 | 22.7 |
41 | Rustenburg | 2.06 | 3.0 | 12 | 8 | 0 | 4 | 66.67% | 61 | 00.0 | 1.2 | 24.7 |
42 ↓ | Westville | 2.05 | 4.0 | 16 | 9 | 0 | 7 | 56.25% | 35 | 00.0 | 5.7 | 32.8 |
43 ↓ | Middelburg | 2.05 | 2.0 | 11 | 7 | 0 | 4 | 63.64% | 87 | 00.0 | 0.0 | 22.5 |
44 ↑ | Klerksdorp | 2.03 | 3.0 | 12 | 8 | 0 | 4 | 66.67% | 42 | 00.0 | 0.0 | 24.3 |
45 ↓ | Pearson | 2.00 | 3.0 | 9 | 7 | 0 | 2 | 77.78% | 191 | 00.0 | 2.4 | 18.0 |
46 | Montana | 1.97 | 3.0 | 7 | 4 | 0 | 3 | 57.14% | 48 | 00.0 | 1.8 | 13.8 |
47 ↓ | Die Anker | 1.96 | 3.0 | 9 | 7 | 1 | 1 | 77.78% | 130 | 00.0 | 1.8 | 17.6 |
48 ↑ | Muir | 1.88 | 2.0 | 8 | 6 | 0 | 2 | 75.00% | 48 | 00.0 | 1.8 | 15.0 |
49 * | Hudson Park | 1.86 | 2.0 | 14 | 9 | 0 | 5 | 64.29% | 90 | 00.0 | 0.0 | 26.0 |
50 | Oos-Moot | 1.82 | 3.0 | 12 | 7 | 1 | 4 | 58.33% | 61 | 00.0 | 2.4 | 21.8 |
Contact : Bo********@mw**.za
@Kaya 85: I hear you. I was just asking in terms of a situation where the union’s involvement is not disclosed/made obvious.Ther was once a boy at a Border school.His father suddenly received a job offer in PE,and the family moved.EP was interested in the kid so they organised a job for his father and schooling in a school in the province.The union denied this obviously.The school in the Border lost a star player they had spent years and resources on.No one pays here I guess.
In other news,a father gets a job transfer from EL to PE.The child leaves Selborne and goes to Grey because the family has had to relocate.for genuine reasons this time.Selborne’s loss is Grey’s gain which becomes EP’s gain unintentionally.Should EP pay Selborne? Or would the payment thing only apply where a province actively recruits a boy?If its the latter,then one woyld need to have immense faith in humanity to trust that unions would disclose when there is a way out without paying.
@Playa: no, I’m not saying schools must pay each other. But the pro unions / clubs who get a player with 5 years of “input” … why should they acquire all of this intellectual property at no cost? sure, they pay contracted wages to the player, but players don’t emerge out of a vacuum or by accident.
@Kaya 85: Sensible thought but its a slippery slope.There have been cases of family relocation leading to boys changing schools/provinces.Some have been genuine relocations or simply just genuine change in school.Who pays in that case,or does the contract force the kid to stay at the school if no one reimburses the investor?
@Smallies: Absolutely!
@Playa: I agree with you 100% schoolboys should play for the honor of representing their school
.
@Kaya 85: Its purely a consequence of the location of the school a not represents.No contract there,however,there have been cases where boys are bought from other schools in order to meet quota requirements with the receiving union intending to contract that player under certain conditions.This has ended in tears in most cases that I know of.My stance is schoolboys and contracts is like mixing oil and water.
@Ploegskaar: skoolgeld/koshuis en etes/toergeld/klere/gymkostes/mediese uitgawes…..in die geval van ‘n vol “beurs”, daar is ook gedeeltelike beurse ….hierdie fondse moet erens gevind word , skoolgeld kan nie hiervoor aangewend word nie …..baie dankbaar vir borge vanuit die gemeenskap …but times are tough!
@OUD ANKER: Ek dink die beker ding by Noordvaal skole kom van die destydse Direkteurs/Admin/Beeld trofee. Wat word dit deesdae genoem? Baie groot tradisie daar as ek dit nie mis het nie.
Wat die soutie skole aan betref, dink ek die antwoord is duidelik. Hulle wen nooit!! 😜🤣
@PRondersteuner: En dan boonop waarom die soutie skole tipies nie aan die beker kompetisies deelneem nie?
@PRondersteuner: Miskien moet ons die pot bietjie roer en eerder vra waarom die Noordvaal skole die enigste streek is wat wel vir ‘n beker speel….?
@OUD ANKER: Ek kan jou ongelukkig nie antwoord nie. Behalwe vir Die Burger trofee, weet ek nie of hier ooit al beker rugby in WP gespeel was nie. Destyds was daar ‘n Boland beker, maar ek weet nie of dit nog so is nie. Dit is seker maar hoekom WP/Stormers so bly is as hier ‘n beker gewen word!!

@PRondersteuner: Nee, ek vat nie WP rugby spesifiek aan nie. Ek sal dieselfde vraag aan die Natalse skole vra.
@OUD ANKER: Ok, ek kom agter jy is nie ‘n joernalis nie. Ek het maar net ‘n punt probeer maak waar @Rugby 4 Life: gesê het dat die kinders eintlik beker rugby baie geniet. Weet nou nie hoekom jy nou dink jy moet WP aanvat omdat hier nie beker rugby gespeel word nie.
@Bloktrui: In what way did you spend R60k per player, per year?
@PRondersteuner: Nee, ek is nie ‘n joernalis nie, en, nee, ek het ook nie woorde in jou mond gelê nie. Jy het inteendeel die woorde in jou eie mond gelê. Gaan lees gerus weer jou blog…jy sê pertinent dat die bestuurders, afrigters, hoofde die obsesssie met bekers trofeë en medaljes het en ek het jou opinie gevra of hulle dan die rede is waarom daar in die WP nie vir bekers meegeding word nie.
@Kaya 85: Asolutely agree!!being involved with a “plattelandse” school for years our school has been a “feeder” school for bigger provinces , without any financial returns , players recruited at u/14 level and after Grant Khomo (3 years later) boys get recruited by “bigger city schools” ….spent roughly R60 000 per player per year for 3 years (round it up to R200 000)and the boy gets picked up for free by the “bigger ” school…..for a smaller school like our’s it is not very viable to loose on avarage 3 players per year (R600 000) !!
@PRondersteuner: The professional structures of rugby are totally reliant on the fantastic school system in this country … I would like to see the Pro franchises recognise this by contributing to schools. Maybe they do, maybe they don’t … I say that every rugby school in SA – who invest hours and hours into the players, supply coaches, facilites, teams, traditions, etc. – every school should contract their players, and when the pro franchises come recruiting, the school can ‘SELL’ that contract for a fair fee that represents all of the investment. Is this far fetched?
@Kaya 85: Not at all. It just means they go to school in that province/region/union boundaries. Sometimes unions will ask a school to “buy” a player to get them for after school. It also happens that a boy from ea Paarl Gim is already contracted to Sharks for after school.
@OUD ANKER: Gentlemen, When the schoolboys are selected for and represent their provinces at Craven Week, are they contracted to those unions? If so, is it a short term contract? Any insights?
HJS position above Affies looks suspect…
no beef with HJS, its a fantastic rugby nursery
I’m not going to analyse BHP’s system under a microscope but it feels slightly weighted in favour of the WP Premier A
(full disclosure – I’m north of the Vaal)
@Ploegskaar: Definitief. Die pa’s staan en baklei langs die veld terwyl die seuns lankal vergeet het van die game.
@OUD ANKER: Is jy ‘n joernalis? Hou op woorde in my mond sit!!
@Smallies: Die CW span speel sekerlik onder die WP logo en NIE die Stormers logo NIE? en is dit dus net ‘n semantics issue met Strepie i.e Stormers en WP is dieselfde dêng?
@OUD ANKER: ek vermoed hy verwys na die CW span….
@Strepie: Ek verstaan nie jou punt so mooi nie. Al 23 Stormer spelers het reeds rugby as loopbaan gekies? en wat het dit te doen met jou opinie dat daar nie vir bekers gespeel moet word nie?
@OUD ANKER: Probleem is, 15 uit die 23 van die Stormers sal nie n loopbaan uit rugby kan maak nie, maar hulle gaan aan asof hulle doen.
Valse jubelgesange.
@PRondersteuner: Jy kan ywerige en dikwels gefrustreerde pappas beslis by jou groep trofee en medalje jagters byvoeg
@PRondersteuner: Is dit dan die afrigters, bestuurders, hoofde ens. se skuld dat die Kaapse skole nie vir bekers meeding nie?
@Strepie: As bekers onnodig is dink jy die Stormers moet die URC beker teruggee? of die Bokke die World Cup? En elke skool seun elke medalje en beker wat hulle al gewen het?
@Rugby 4 Life: Ek stem saam met jou. Dis lekker om die seuns so opgewonde te sien, maar die probleem is omtrent nooit by hulle nie. Afrigters, bestuurders, hoofde van sport en skoolhoofde is gewoonlik die manne wat die probleme veroorsaak. Hulle het ‘n obsessie met bekers/trofeë/medaljes.
@Strepie: Great antwoord!!!
Maar die Stormers het pas ‘n beker gewen!😄😄😄
Well done!!
@Rugby 4 Life: Ranglyste verskil maar van mekaar. Sal nooit werklik weet wie is tops as almal nie teen almal speel nie.
Om ranglyste vir junior spanne op te stel sal onnodig wees.
Goeiste, sekerlik moet die sport nogsteeds net geniet word nie bekers betrokke wees asook nou rankings vir o/14s seuntjies nie – totaal onnodig.
@Playa: 💯
@Djou: Amen!
@Rainier: 😃😃😃😃😃😄
@Djou: Ons weet almal dis Grey se werwing op Gr11/12 vlak. En die Bfn skeidsregters.
@Rugby 4 Life: Ja, ons geniet die skolerugby baie. Ek onthou die Kempton Nellies-game redelik goed.
Rede waarom rankings nie te ernstig opgeneem moet word nie is al oor en oor hier bespreek.
Nietemin, ja dit is interessant om uit te vind waarom daar so groot ommeswaaie is. Maar dit is ook al redelik deurgetrap.
Maar vra gerus vir Murrayfield, hy is Monnas se werwer en aktief op die blog!
@Rugby 4 Life: Rankings is nie iets wat ernstig opgeneem word nie. Dis ‘n fun exercise (baie werk ook) en sorg vir lekker banter. Maar as jy te ernstig raak daaroor dan vat jy die joy uit die game en gaan dit net oor wie is die beste.
Geen ranking is in elk geval volmaak nie. Geniet die blog!🤠
@Beet
Ek het eers vandag die blog gejoin. Ek wil net iets noem. Ek wens julle doen die rankings vir onder 14’s tot 16’s ook asook artikels oor die jonger spanne. As jy mal is oor skole rugby soos ek, dan is daar min dinge lekkerder as om die progress van n span of spanne, speler of spelers te volg van onder 14 vlak. Hel selfde met die excitement van nuwe onder 14 spanne en hoe die seuns develop of groei oor die jare om eendag vir hulle eerste spanne te speel. Die hele journey is wat dit so spesiaal maak. Mooi dag manne!