61 Comments

  1. @Kaya 85: Seker Monnas sal heel bo wees as hierdie Noordvaal log op datum is. Monnas het twee ekstra games gespeel. Vir EG Jansen 43 – 26 gewen en hierdie afgelope Woensdag vir Waterkloof 64 – 17 gewen. Kon maklik 80 wees as Monnas nie so baie subs in die tweede helfte opgebring het om Cravenweek beserings te verhoed. Ek kan nie enigsins indink dat daar enige iemand anders in hierdie Noordvaal beker is wat enigsins n kans het om die Cup te wen behalwe Garsies of Monnas. Anyway mooi dag almal!

    ReplyReply
  2. Unofficially Garsies are the Pretoria Cup winners 2022, no doubt.
    I wonder of Monument will win the Krugersdorp Cup this year …?

    ReplyReply
  3. @Murrayfield: Ek probeer steeds uitvind, wie het hierdie Pretoriabeker ingestel? Ek kan heeltemal verkeerd wees, maar daar is nie ‘n amptelike kompetisie en beker nie! Help my reg asb!!

    ReplyReply
  4. @Wonder: Wenners verduidelik nie.

    Die “PTA Beker” is verlede jaar ingestel en Garsies se Bere is die ” PTA” wenner van die O19A’s.

    Maklik, hulle het almal gewen.

    Affies is egter die PTA Beker algehele wenner agv al die A & B spanne se uitslae.

    ReplyReply
  5. @Grizzly: Ons is die wenners,geen argument te voer daaroor, as een vd deelnemers nou nie wil speel nie kan mens tog nie die wat wel speel pinaliseer nie. So maklik soos dit.

    ReplyReply
  6. @Djou: Ek dink dit hang af van watter seuns jy praat. Glo Garsies gebruik dit as diep motivering. En hulle behoort want die spelers verdien nie die kommentaar nie. Maar die ander kinders lag maar hierdie stories af van wat ek weet.

    ReplyReply
  7. @OUD ANKER: Goed Garsies het nie die Pta beker gewen nie.Ek weet nog steeds nie of so iets bestaan nie.

    Die Bere het wel vir Affies, Kloof,Menlo en PBH gewen.Hulle moet seker nog die ander 23 skole in Pta speel en wen om daai een te claim.

    Net n vraag,as die Bere hom nie gewen het nie,Wie is die wenners?

    ReplyReply
  8. @OUD ANKER: ek verskil met jou aangaande jou opinie dat ouers hulleself laat lei deur rankings.
    Jare terug het ‘n groot vriend van my verhuis Kaapstad toe. Daar aangekom het al die Kaap skole tou gestaan om sy seun te werf.
    Op die ou einde het hy homself laat lei deur na die skole se junior programme en strukture, en natuurlik het hy aanklank gevind by die Direkteur van Rugby.

    ReplyReply
  9. @apple: You are talking sh*te as usual. Typical snobistic statement. Nothing wrong with Die Wilgers.

    Let us see how informed you really are: From which neighbourhood in Pretoria do most of the Garsfontein learners hail?

    ReplyReply
  10. @Kantman:
    Stem heelhartig saam.
    Laaities maak grappe oor hierdie kommentare. πŸ˜‚

    ReplyReply
  11. We all like to see what we want to see. Look at facebook eg and you will see that Paarl performs in a wide range of sports – cricket, squash, golf, athletics with the hockey also top 15. And this in a town where the closest competitor is not 500 kms away, but less than 500m. And it is not private, and the average salary of a parent is far less than the Pretoria east newly rich. Dont underestimate the impact of relative class and wealth in all of this – Garsfontein was too good for die Wilgers, en seems not good enough for Waterkloof and Menlo, and so forth.

    ReplyReply
  12. @OUD ANKER: My vraag was wat is jou beheptheid, dis al. Die antwoord moet mos eenvoudig wees, is dit nie? Ek vra dus eintlik jou opinie, wat is die beheptheid (presies die teenoorgestelde van wat jy sΓͺ, naamlik mag jy nie ‘n opinie lewer nie).

    ReplyReply
  13. @OUD ANKER: Ek sou ons nie as ‘n rugbyreus beskou nie… as ons aanhou goed doen vir die volgende 30 jaar, dan dalk ja… maar ek is nie so naief nie en beslis nie so windgat om ons n rugbyreus te noem nie… dis dinge wat mens oor dekades bou… ons is nog te jonk en ons moet heeltyd fight soos jy duidelik kan sien op die blog… daars BAIE garsie haters… dis wat dit is… ten minste weet hulle nou al wie ons is… nie soos in 2012 toe ons o/16A span vir Paarl Gim op by hulle rugby week geklop het en die een ouer my na die tyd vra van waar is julle skool? Ek dink nie ons doen te sleg vir so jong skool nie…

    ReplyReply
  14. @Djou: Jy sal verbaas wees op watter skool frekwensie ek my bevind. En as jy die spesifieke blog van die begin af gaan lees sal jy opmerk dat @AbsolutMenlo die vraag gevra het of Garsfontein nou die “Pretoria wenners” is aangesien hulle vir Affies, Menlo en Kloof geklop het en het ek die punt gemaak dat “in my opinie” Garsfontein nie daardie claim kan maak as hulle nie ook vir PBHS geklop het nie en dit het ‘n debat tussen my en @Rugbyman en @Wonder laat ontstaan, so is ek volgens jou dan glad nie geregtig op my opinie i.v.m Garsfontein of enige ander skool nie bloot omdat ek nie in daardie skool was of spesifiek ondersteun nie? Mag ek ook van nou af slegs kommentaar lewer of in debat tree met iemand wat in Die Anker was of Die Anker ondersteun?

    ReplyReply
  15. @OUD ANKER: Ek wil graag weet waarom jy so behep is oor of Garsfontein ‘n rugbyreus of rugbyskool is met ‘n rugby legacy. Garsfontein is ‘n skool wat goeie rugby speel en aan seuns en meisies geleenthede gee om gebalanseerde lewens te leef – en die skool steur hom nie juis aan rankings, en of hy ‘n rugbyskool of rugbyreus is nie.
    Dis net party bloggers lyk dit my wat behep is met ander skole as hul eie.
    So jy is op ‘n ander frekwensie as die skool self.
    Ek meen jy ondersteun mos nou Die Anker. Waarom so behep met ‘n ander skool?

    ReplyReply
  16. @OUD ANKER: yes hulle het gevestigde games teen meisieskole wat al oor jare kom,vir Garsies om dit te doen gaan dit n reuse belegging kos ,en Gim speel basies net een derbie buite die weskaap ,teen Affies ,Garsfontein gaan baie moet reis en erns gaan die ekonomie van die dag n groot faktor raak,Yes Grey travel vrek baie ,maar Grey is ook baie sentraal gelee

    ReplyReply
  17. @Smallies: Paarl Gym as gemengde skool MAAK dit werk vir hoeveel jare al. Hoekom kan Garsfontein dit ook nie maak werk nie.

    ReplyReply
  18. @Smallies: Garsfontein het nie genoeg spanne nie, so dit sal nie werk nie.

    By Boishaai gaan dit om vir soveel as moontlik leerders geleenthede op die sportveld teen n skool te gee.

    Boishaai is nie n een span skool nie.

    ReplyReply
  19. @OUD ANKER: @Rugbyman: as ek n R2,50 in die emmer kan gooi….Gestel Garsfontein begin jaarlikse derbies teen kom ons se Boishaai ,Affies ,Selborne ,Oakdale en dalk Gim….teen wie gaan Garsfontein se dogters deel neem ?Gim is die enigste top 5 skool wat gemeng is ,die res is seuns skole

    ReplyReply
  20. @OUD ANKER: Garsies se games teen Pta Boys was beslis nie oefen wedstryde nie,ek was daar. Daar is selfs pale toe geskop,skeidsregter met Currie Cup ervaring het 0/16a game geblaas. Amptelik word dit as nou as oefen game beskou,dit stem nie ooreen met wat op die veld gebeur het nie. Selfs die telbord is by gehou. Finale telling was 31/0 vir Garsies. Pta boys het goeie spanne.

    ReplyReply
  21. @Rugbyman: Kom ons vergeet heeltemal van die rankings vir die oomblik….my punt is dat ‘n skool soos Garsfontein eers as ‘n skool rugby reus beskou sal word as hulle gereeld, jaar in en jaar uit teen top 10 skole gaan speel. Ongelukkig is dit ‘n feit dat ons “top 10” skole in die Noordvaal eenvoudig te wisselvallig is. Jy en jou vriende (vyande??) van Kloof en Menlo het mekaar mooi ingevlieg oor die laaste paar blogs, die feit is Menlo is swak hierdie jaar, maar volgende jaar is hulle weer goed of nie, Kloof is so-so hierdie jaar, EG Jansen is weer op ‘n opwaartse kurwe en Helpmekaar is soos ‘n yo-yo. HTS Middelburg wat vir jare potent was is nowhere. My punt is, die performance is net te wisselvallig oor jare. Ek sal my verstout omte se dat die mees konstante performers in die Noorvaal streek in die laaste paar jare Garsfontein, Affies en Monument was. Die ander top 10 skole yo-yo eenvoudig net te veel. Vergelyk met ons Kaapse vriende. Hulle speel jaar in en jaar uit teen mekaar en is daar bitter selde ‘n swak Gym of PRG of Bishops of HJS span. Ons benodig meer konstante en goeie kompetisie oor die bestek van jare hier in Noordvaal. Dan kan ‘n skool soos Garsfontein daai legacy as ‘n top rugby skool bou.

    ReplyReply
  22. @OUD ANKER: Dis nie so eenvoudig nie… ons hoef nie soos Grey oral te moet travel nie… jy verstaan my verkeerd… Grey bly maar net die ultimate test, daarom dat ek sΓͺ meeste skole in die top 10 kan mekaar op enige dag klop, behalwe vir Grey… dit verg ‘n spesiale poging… Ons speel teen genoeg top 10 skole… ons hoef nie elke week teen ‘n top 10 skool te speel nie, kompetisie in die Noordvaal is straf. Monnas, Menlo, Kloof, Helpies en EG tel in elk geval top kompetisie… meeste jare top 20 en van hulle top 10… net op ‘n sekere site word hulle nie gereken nie

    ReplyReply
  23. @Rugbyman: En hoekom dink jy Grey is die uitsondering….omdat hulle redelik sonder uitsondering teen top 10 skole speel. Ek kan jou waarborg as Garsies besluit dat dit ook van nou af hulle rugby filosofie gaan wees sal Garsies ook sonder uitsondering in die top 5 of dalk selfs nommer 1 wees, maar of jy nou daarvan hou of nie, sal dit impliseer dat Garsies die Noordvaal reeks moet vaarwel roep om dan bv. ‘n Marais Viljoen wedstryd te vervang met ‘n Paarl Gym…

    ReplyReply
  24. @OUD ANKER: Elke site het sy eie wiskundige formule wat elkeen kan verdedig, geen een is egter bullet proof nie… ek persoonlik dink dat as jy die average vat van boishaaipa sin, schoolofrugby en nextgen sal jy ‘n goeie weerspieΓ«ling kry… dis net my mening. Ek wil egter byvoeg dat ek reken enige vd top 10 skole kan enige ander een op die dag klop… Grey is dalk so bietjie van ‘n uitsondering… mens het ‘n spesiale dag nodig om hulle te klop…

    ReplyReply
  25. @kantako: Daar is net ‘n paar ranking sites in my opinie wat die moeite werd is. Die een ranking sisteem is gebasseer op die world rugby ranking sisteem. As die Bokke teen bv Wallis met 1punt wen kry die Bokke positiewe ranking punte, maar as hulle Fidji met 50 stamp kry hulle moontlik geen ranking punte nie, beide Wallis en Fidji speel in die top tier van wereld rugby, maar word hulle nie dieselfde krag teen krag teen die Bokke gemeet nie, dieselfde as Garsfontein teen Monnas of Marais Viljoen speel. Beide Monnas en Marais Viljoen in “top tier” van die Noordvaal, maar hulle krag teen krag as hulle teen Garsies speel word nie dieselfde gemeet nie. Dis waarom Grey altyd bo of bitter naby aan bo aan die rankings is. Bitter selde speel hulle nie teen ‘n “top tien” skool nie, en ek dink nie enige iemand op hierdie blog kan met Grey se ranking posisie stry hetsy ego strelend of nie.

    ReplyReply
  26. @OUD ANKER: Niemand het die 1ste span game daardie dag gestop nie… niemand was op die veld nie… jy is natuurlik absoluut geregtig op jou opinie…

    ReplyReply
  27. Hi Beet. Middies received 4 points for Saturday’s round of games as Ben Vorster chose not send their 1st team (hulle het punte gestuur). A big game coming up on Thursday between Nellies and Middies.

    ReplyReply
  28. @OUD ANKER: dit is so. Maar daar is ook 100 rankings sites, en niemand hou regtig gewig nie.

    So die skole in Noordvaal wat in die A liga speel, hoeveel meer moet hulle doen ? As Marais Viljoen A afdeling is, dan dink ek moet hulle game dieselfde gewig dra as enige ander A afdeling span. Hulle het tog mos gekwalifiseer om daar te wees.

    Dis hkm die souties in Durban altyd in rankings is, want hulle speel slegs mekaar en IEMAND dink hulle skool dra n gewig. Daai skole sal nie een in die Semi van die Virsekerbeker speel nie, ook nie die Engelse privaatskole in Gauteng nie.

    In die Kaap speel almal teen almal.

    Ek dink jou plaaslike kompetisie(Noordvaal, Pta Cup, Durban friendlies, wp liga, Vrystaat liga) ens, moet jou kwalifiseer vir n uitnodiging na beide Noord/Suid en Wildeklawer. Sodoende kan meeste skole seker amper mekaar speel πŸ€·πŸΌβ€β™‚οΈ

    ReplyReply
  29. @Rugbyman: Dit mag so wees dat die ranking ‘n ego streler is, maar dit is ook ‘n feit dat ouers wat hulle kinders na ‘n “rugby skool” toe wil stuur en ook borge na hierdie rankings kyk en weet ek ook dat dit die werk vir die bemarkers van ‘n skool soos Garsies moeiliker maak as hulle teen ‘n bemarker van ‘n skool moet kompeteer wat ‘n beter ranking het. Die feit is ook dat hierdie rankings redelik wiskundig is en gebasseer is op die beginsel van krag speel teen krag, so as Garsies vir Marais Viljoen (alle respek aan Marais Viljoen) met 50 punte stamp help dit Garsies net mooi boggerol want daai game word nie gesien as ‘n game van krag teen krag nie.

    ReplyReply
  30. @Rugbyman: Daardie was ‘n oefenwedsryd tussen PBHS en Garsfontein, rolling subs, afrigters wat enige tyd die wedstryd kon stop ens. En ja, natuurlik sou Garsfontein heel waarskynlik vir PBHS goed gestamp het in ‘n amptelike wedstryd, MAAR onthou wat in 2019 tussen PBHS en Affies gebeur het, so my punt is Garsfontein kan nie claim dat hulle die Pretoria wenners is alvorens hulle nie AL die (makro) skole insluitende PBHS gewen het nie.

    ReplyReply
  31. @kantako: hahaha… ons het redelik gemaklik gewen.

    Ek sien op n sekere site val ons elke week al wen ons… πŸ˜‰

    Om eerlik te wees pla die rankings ons nie werklik nie… dis wel ‘n groot ego streler vir sekere ouers en dit kan nogal net die seuns se koppe smokkel…

    ReplyReply
  32. @Kantman: agree.

    Skolerugby is gesond en dis hkm daar so baie manne hier is, en ook mekaar so bietjie banter, maar dis alles gesond. Die seuns het die tyd van hulle lewe

    ReplyReply
  33. I love schoolboy rugby. And all schools that play rugby. I believe it is what makes us great as a country. It also provides much needed deflection from all the other shit that is going on. And I love all our schools, we should be proud of all of them. They are doing excellent word to develop quality young men.
    Maar regtig, kan julle Noordvaal ouens asseblief β€˜n pyp saam gaan rook en julle stront uitsorteer? Niemand anders gee om wie waar speel nie. Veral nie die kinders nie – hulle wil net jol.

    ReplyReply
  34. @AbsolutMenlo: In my opinie kan Garsfontein nie claim dat hulle die Pretoria wenners is nie al het hulle Affies, Menlo en Kloof gestamp en my rede is dat hulle nooit amptelik teen die souties van PBHS gespeel het nie. Net my opinie, en al sal die Bere heel waarskynlik vir PBHS wen moes hulle dit in my opinie nogsteeds op die veld gaan doen het. ‘n “Pretoria Cup” sonder die Candies van PBHS is soos om die URC te wen sonder die Cheetahs.

    ReplyReply
  35. @Abel: Jip,ou Strepie en vd ander Kaapenaars kraak altyd die kompetisie af omdat Affies nie deelneem nie. Net nie weer lus vir klomp kommentaar en redenasies omdat Affies nie deelneem.

    ReplyReply
  36. @4×4: sover ek kan onthou skuif die laaste skool(alle spanne se uitslae word in berekening gebring) in bekerafdeling af na die plaat en boonste skool in plaat skuif op , so ook tussen plaat en skild en skild en bowl en bowl en afdeling 2…..daar word nie relegasie wedstryde gespeel nie

    ReplyReply
  37. Geluk aan Garsfontein met die W/Kloof wen is hulle die Pretoria wenners wat Affies in sluit.

    Baie rugby om nog te speel in die Noordvaal Cup.

    ReplyReply

Leave a Reply