School Rugby fixtures & results – week ending 09 April 2022

DATE SCHOOL SCHOOL INFO
Mon.04Apr Marais Viljoen X X St John’s Postponed
Wed.06Apr Monument 45 13 Jeppe
Thu.07Apr Kingswood 43 08 St John’s (Harare)
Fri.08Apr Lichtenburg 10 18 Oos-Moot
Sat.09Apr Bellville 23 20 Brackenfell Bellville Rugby Day
Sat.09Apr Strand 12 28 Charlie Hofmeyr Bellville Rugby Day
Sat.09Apr Grey College 21 03 Outeniqua Match abandoned
Sat.09Apr HJS Paarl BH 22 15 Oakdale
Sat.09Apr Wynberg 14 33 Paarl Gim
Sat.09Apr SACS 24 46 Rondebosch
Sat.09Apr Parel Vallei 00 64 Stellenberg
Sat.09Apr Milnerton 23 43 Durbanville
Sat.09Apr Oudtshoorn 20 64 Pearson
Sat.09Apr Westville 24 10 Northwood
Sat.09Apr Maritzburg College 28 05 Pretoria BH
Sat.09Apr Stirling 03 17 Queen’s
Sat.09Apr Port Rex 08 16 Dale
Sat.09Apr Selborne 33 00 Grens
Sat.09Apr Brandwag (Uitenhage) 24 22 Marlow
Sat.09Apr Grey HS 14 30 Paul Roos
Sat.09Apr Nico Malan 24 06 Langenhoven Gim
Sat.09Apr Daniel Pienaar 13 06 Despatch
Sat.09Apr Muir 19 08 Union
Sat.09Apr Gill 07 67 Graeme
Sat.09Apr Hudson Park 62 07 Cambridge
Sat.09Apr Hugenote (Springs) 16 27 Rustenburg
Sat.09Apr Garsfontein 20 19 Affies
Sat.09Apr Nelspruit 20 18 Menlopark
Sat.09Apr Wesvalia 12 13 Noordheuwel
Sat.09Apr Marais Viljoen Potch Volkskool
Sat.09Apr Potch Gim 17 23 Zwartkop
Sat.09Apr Middelburg 50 00 Jeugland
Sat.09Apr Montana 14 19 Die Anker
Sat.09Apr Jeppe 29 28 St John’s
Sat.09Apr Kempton Park 12 12 HTS Middelburg
Sat.09Apr Ben Vorster 23 24 Pietersburg
Sat.09Apr Eldoraigne 41 40 Secunda
Sat.09Apr Florida 21 15 Alberton
Sat.09Apr Centurion 28 31 Ligbron
Sat.09Apr Klerksdorp 27 23 Transvalia
Sat.09Apr KES 59 12 St Stithians
Sat.09Apr St Benedict’s 10 34 St Alban’s
Sat.09Apr St David’s 23 27 Parktown
Sat.09Apr Welkom Gim 37 00 Hentie Cilliers
Sat.09Apr Fichardtpark 15 22 Jim Fouche
Sat.09Apr Goudveld 15 32 Voortrekker (Beth)
Sat.09Apr Diamantveld 54 10 Upington
Sat.09Apr Witteberg 43 28 Trio

Leave a Reply

152 Comments

  1. avatar
    #152 Mate

    Ek vind dit baie interessant om na al die kenners van die spel te luister
    Gewoonlik ouens wat zero van die spel weet en nooit hoër as 3de span gespeel het
    Maar dan kry jy tog n ekspert, iemand wat n moerse rugby woordeskat het en met dodelike akkuraatheid kan aanhaal uit die ABC van Rugby
    Die Bryson de Chambeau van skole rugby

    Ons ou parmantige samaritaantjie van die Plaas

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 03:06
  2. avatar
    #151 Djou

    Hier begin die lesenswaardige Ploegskaar/T geselsies weer.

    ReplyReply
    19 April, 2022 at 18:39
  3. avatar
    #150 Ploegskaar

    Sien iemand het op ‘n verdwaalde sak spuitnaalde in Krugersdorp geval, wakker geskrik en besluit om hier uit te peul…

    ReplyReply
    19 April, 2022 at 18:14
  4. avatar
    #149 Djou

    @Mate: Ek is seker dis wat jy wou hê

    ReplyReply
    19 April, 2022 at 16:18
  5. avatar
    #148 Djou

    @Jong Matie: Hy is goed ja!

    ReplyReply
    19 April, 2022 at 16:17
  6. avatar
    #147 Mate

    As ek en my buurvrou in die modder stoei maak sy my vinnig gelyk

    ReplyReply
    19 April, 2022 at 14:00
  7. avatar
    #146 Jong Matie

    @Djou: Hilton se nr 8 het my beindruk.

    ReplyReply
    19 April, 2022 at 11:28
  8. avatar
    #145 Djou

    @boerboel: Ok, nou vorder ons. Bly jy lewer kommentaar oor die game en dink nie dat Hilton ondergemiddeld is nie.
    Wat duidelik was in al die wedstryde was dat modder ‘n selfs groter gelykmaker as ‘n nat veld is.
    Ek vermoed baie wedstryde se uitslae sou anders lyk op ‘n droë veld.

    ReplyReply
    19 April, 2022 at 11:24
  9. avatar
    #144 boerboel

    @Jong Matie: wat pla jou boetman?

    ReplyReply
    19 April, 2022 at 09:31
  10. avatar
    #143 boerboel

    @Djou: nope goeie wen in die modder

    kindersport :lol: :lol:

    ReplyReply
    19 April, 2022 at 09:30
  11. avatar
    #142 Jong Matie

    @Mate: Net nie ingepas by ons nie. Hoe minder ek se hoe beter.

    ReplyReply
    19 April, 2022 at 08:26
  12. avatar
    #141 Mate

    Boerboel is n oud PRG
    Hy is hier om die manne eerlik te hou

    ReplyReply
    19 April, 2022 at 08:23
  13. avatar
    #140 Mate

    @Jong Matie: Ek kan baie sê oor die Maroon Ossewa
    Ek sal begin en vra wat het van Ryno Combrinck geword?

    ReplyReply
    19 April, 2022 at 08:21
  14. avatar
    #139 Jong Matie

    Kan BoerBoel nie verwyder word van die webbladsy nie?
    Voeg geen waarde by nie.
    Verleentheid vir HJS.
    Mors almal se tyd.
    Baie onsmaaklik.

    ReplyReply
    19 April, 2022 at 07:16
  15. avatar
    #138 Jong Matie

    @Mate: Ek merk op jy sê niks oor die Maroon Masjien nie?

    ReplyReply
    19 April, 2022 at 07:02
  16. avatar
    #137 Djou

    :wink: :wink: :mrgreen: @boerboel: Ja, hasbeen!
    Gaan jy Paarl Bois weer afkraak vandag na hulle nie vir Hilton met 50 punte kon klap nie?
    Wat gaan jy vandag sê wat jou onkunde en IK van 75 wys?
    Maar moenie worrie nie, ons sal jou nie los nie – sal elke keer “reply”, so al word jy ‘n uitgeworpene sal jy nooit alleen wees nie.

    ReplyReply
    19 April, 2022 at 06:44
  17. avatar
    #136 Mate

    Wanneer begin die ordentlike rugby nou?
    Hierdie feesrugby sommer crap
    Het die Bolandskole al vir trofees begin speel?
    Is HJS steeds die 2de beste span in Paarl?
    Ek sien Garsies nou die trojane van die Noorde

    ReplyReply
    19 April, 2022 at 05:18
  18. avatar
    #135 Grizzly

    @boerboel: Daai kaal Koppies is gr 11.So maak die somme,al is dit moeilk vir jou.

    ReplyReply
    18 April, 2022 at 21:38
  19. avatar
    #134 Smallies

    @Jong Matie: almal behalwe hy sien dit raak ….

    ReplyReply
    18 April, 2022 at 21:24
  20. avatar
    #133 boerboel

    geen wonder julle het die gcb game gedodge nie :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    18 April, 2022 at 19:27
  21. avatar
    #132 boerboel

    @Djou: Ai die wannabees :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    probeer so hard

    die kaal geskeerde koppies se baie

    ReplyReply
    18 April, 2022 at 19:24
  22. avatar
    #131 Jong Matie

    Ou Boerboel is n verleentheid vir HJS.

    ReplyReply
    18 April, 2022 at 18:39
  23. avatar
    #130 Djou

    @Mate: Great dat jy terug is op die blog.
    Ek het ook so 4 weke terug per ongeluk gesien dinge gebeur weer hier.
    En boerboel is my gunsteling blogger!

    ReplyReply
    18 April, 2022 at 16:44
  24. avatar
    #129 Djou

    @boerboel: Shame, probeer jy terugkabbel?
    Onder gemiddelde span. Dis afkraak boetman, afkraak. Maak nie saak wat jy nou probeer sê nie, dit staan daar. Dink jy die Boishaai seuns is trots op jou? As die antwoord nee, is, wat dit sekerlik sal wees, dan moet jy weet jy het hulle afgekraak.
    Nee, rerig, hoe meer jy blog, hoe meer sit jy jou voet diep in.
    Spaar jouself nou verdere verleentheid en beweeg aan!

    ReplyReply
    18 April, 2022 at 16:40
  25. avatar
    #128 Rainier

    @Mate: I believe he watched the live stream using an alias.

    ReplyReply
    18 April, 2022 at 11:28
  26. avatar
    #127 Vleis

    @Mate: LOL…Hertzlia ahead of Reddam by a short hair – Lekker!

    If I remember correctly, Roger emigrated to Oz or NZ, but I think the former.

    ReplyReply
    18 April, 2022 at 11:11
  27. avatar
    #126 Mate

    In the 13 years that SBR have become popular on social media platforms, lot of things have never changed
    Boishaai still the poor man’s Grey
    Paul Roos always 6/7 injuries
    Monnas with their macro packs haven’t beaten a Boland school for 20 years
    Boland Landbou’s excuse of punching above their weight whether they win or lose
    Natal schools still under achieving

    I wonder if Pierre Edwards attended the Affies/ Garsies game?

    ReplyReply
    18 April, 2022 at 10:46
  28. avatar
    #125 Mate

    @Vleis: What about Hertzlia?
    I heard PdV might start coaching there
    How is your big buddy Roger?

    ReplyReply
    18 April, 2022 at 10:22
  29. avatar
    #124 Vleis

    @Mate: Lekker T! Yes, still a St Alban’s supporter, but I’ve moved to CT…so I’ll need to find a lekker local school to support. Maybe Reddam Constantia?

    How’s Durbs?

    ReplyReply
    18 April, 2022 at 09:40
  30. avatar
    #123 boerboel

    @Djou: sukkel jy met lees

    ek het niemand afgekraak nie- gese hjshet talentgewys in vergeleke met vorige jare n gemiddelde span-dit gebeur

    jy probeer maar net die garsfontein draw ophemel- ai- tipies

    ReplyReply
    18 April, 2022 at 08:56
  31. avatar
    #122 Mate

    Lekker Vleis
    Are you still a St Alban’s fan?

    ReplyReply
    18 April, 2022 at 03:06
  32. avatar
    #121 Vleis

    @Mate: …with a Woesrand breker who claims to have klapped David Ryan in the Ellis Park tunnel at Bondedag in 1983. 8))

    two three T!

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 21:12
  33. avatar
    #120 Mate

    @Vleis: Lekker Vleis
    I don’t know who you are confusing me with

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 18:31
  34. avatar
    #119 Vleis

    @Mate: More Andre – hoe gaan dit boeta?! :lol: Lekker to see you back stirring the pot.

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 17:52
  35. avatar
    #118 Mate

    The more things changed…the more they stayed the same
    I missed all these jokers
    What happened to Grasshopper,BOG, Duppie and the gang?

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 16:50
  36. avatar
    #117 Djou

    @boerboel: Dis lekker om met jou te chat – want jy sit elke keer jou voet in die koeimis, maar dit raak ook nou bietjie vervelig, want jy sê dieselfde ding oor en oor, soos ‘n ou grammafoonplaat wat vashaak.
    Ons verstaan nou jy weet nie veel van rugby af nie, want jy lewer geen kommentaar daaroor nie – jy kan net praat oor ander skole. En boonop weet jy nie veel van hulle ook nie.
    Maar jy vat die koek met die enigste nuwe ding wat jy vanjaar kon kwytraak.
    In die verlede het jy net ander skole afgekraak, maar nou het jy Boishaai, hul coach en recruiter ook begin afkraak.
    Jy weet dit nie, maar Johnny is een van die beste recruiters en Sean een van die beste coaches en Boishaai een van die beste spanne.
    Probeer bietjie fokus op die rugby – maar leer eers die reëls – jy sal agterkom, dis eintlik lekker.

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 16:30
  37. avatar
    #116 boerboel

    @Smallies: jip goeie idee -different levels

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 16:19
  38. avatar
    #115 Smallies

    @boerboel: dude jy ken nie die Oos Rand nie….al wat ek kan se is dat ek regtig hoop jy het meer respek vir jou huismense as wat jy hier openbaar….maar nou ja soos hulle se maniere is verniet maar as jy dit nie het nie kan geen geld in die wereld dit koop nie….Cheers ou bul ek dink ek is klaar gepraat met jou ,meng jou met die semels en al daai goed

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 16:17
  39. avatar
    #114 boerboel

    @Smallies: dasy ek ook nie n hjs man nie

    ondersteunhulle rugbyspan -nie fanaties nie- dis kindersport

    ek verstaan die brakpan ding- dit kom duidelik uit–

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 16:07
  40. avatar
    #113 Smallies

    Die vaalwyn loop weer dik daar innie Kaap sien ek ….

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 15:59
  41. avatar
    #112 Smallies

    @boerboel: ek was al baie OP Grey se skoolgronde, ek was egter nooit n leerling IN Grey nie….Ek het nog nooit weg gesteek dat ek n Brakpanner in murg en been is nie,sonder skaamte is ek n Oos rand kind .Ons ouers het ons egter maniere geleer daar ,iets wat jy nie het nie en nooit sal he nie.Jy kan net sleg se en swak maak dis al wat jy doen…jou seun skaam hom seker dood vir jou….

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 15:43
  42. avatar
    #111 boerboel

    laer spanne verloor 50 nul plus koop dan n 10 ouens

    nie n volhaal bare plan nie dis duidelik :lol: :lol: :lol:

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 15:35
  43. avatar
    #110 boerboel

    @Rugbyman: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: ai wannabee

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 15:33
  44. avatar
    #109 boerboel

    @boerboel: hoe draf hulle op? :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 15:11
  45. avatar
    #108 boerboel

    @Smallies: wasjy op grey? :lol: :lol:

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 15:10
  46. avatar
    #107 boerboel

    @Rugbyman: afkraak :mrgreen: realisties

    soos die affies manne se- :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 15:10
  47. avatar
    #106 Smallies

    @Rugbyman: ek weet regtig nie waarom ons nog enigsins reageer op die ou nie ,hy soek net k@k waar hy kan…

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 12:20
  48. avatar
    #105 Smallies

    @Rugbyman: hy het seker weer bietjie wyn gevat gister en is kou nog bietjie wind dronk….jy weet mos wyn maak jou tong los dan kom jou ware persoonlikheid na vore

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 12:14
  49. avatar
    #104 Smallies

    @Rugbyman: klas en kultuur is nie juis iets waarop ou chiwawa baie groot is nie ….hy was tien teen een nooit eers in Boishaai gewees nie…..

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 12:12
  50. avatar
    #103 Rugbyman

    @boerboel: wys jou hoe min jy weet… Oom Johnny was langs die veld op NoordSuid… Sean het hom terug gebring! Skande dat jy jou eie geliefde skool se seuns se talent so afkraak! Jys ‘n joke man, ‘n skande! Siende dat jy so slim is, hoekok dra jy nie liewers by nie? O wag, jy sal nie kan nie… want jy is nerens… absoluut nerens! Jy is niks behalwe ‘n keyboard warrior nie… I pity you

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 12:02
  51. avatar
    #102 Smallies

    @boerboel: waars jou boishaai trui ??? Jy is eintlik n chwawa niks byt en net stoepk@kker

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 11:41
  52. avatar
    #101 boerboel

    @Djou: my punt presies- jy beaam dit

    vra die affies manne wat hulle van die garswannabees dink

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 11:25
  53. avatar
    #100 boerboel

    @Smallies: hoe draf die grey manne op die veld die jaar- nog anders? 8-O 8-O :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    sonder twyfel die mees idiotiesstelling in die geskiedenis v die blog :lol: :lol: :lol: :lol:

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 11:24
  54. avatar
    #99 boerboel

    @Djou: hjs het nie n besondere talentvolle span hierdie jaar in vergeleke met vorige jare nie

    oom johhny is nie meer betrokke nie :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 11:23
  55. avatar
    #98 Smallies

    @Djou: 🤣🤣🤣

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 19:14
  56. avatar
    #97 Djou

    @Smallies: Klas en kultuur is volgens hom om in die afrikaanse klas te sit en koor te sing. Nie dat daar fout is daarmee nie.

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 19:12
  57. avatar
    #96 Smallies

    @Djou: ek kan nie anders as om die ironie in sy post raak te sien nie,klas en kultuur nogals….komende van hom

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 19:08
  58. avatar
    #95 Djou

    :cry: @boerboel: So as jy sê julle is average dan kraak jy jou eie span af. En as hulle soos jy beweer average is was Johnny se inkopies volgens jou nie goed nie. Hy gaan nie baie van jou hou na daai stukkie kommentaar nie.

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 19:03
  59. avatar
    #94 Wonder

    :wink: :wink: @boerboel: So wat jy sê is julle het swak gekoop daarom het julle geen kultuur.

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 18:54
  60. avatar
    #93 boerboel

    @Djou: ons is average die jaar geluk met die draw. jy kan rugbyspanne koop maar nie nie klas of kultuur nie- dit blyk duidelik

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 18:27
  61. avatar
    #92 Djou

    @apple: Agree!
    You play till the final whistle as that is when the match ends.

    The 2nds was close too 28-26, a conversion was the crucial and vital difference. Congrats on the win.

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 14:40
  62. avatar
    #91 Djou

    @Wondermaar: 100% korrek!
    Stem, laat ons fokus wat op die veld gebeur!

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 14:35
  63. avatar
    #90 Mate

    @Bloktrui: Thank you kindly Bloktrui

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 09:44
  64. avatar
    #89 Bloktrui

    @Mate: on Youtube streaming on your laptop or cellphone

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 08:52
  65. avatar
    #88 Mate

    How can I watch any of these festivals live on TV or via streaming please?

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 08:10
  66. avatar
    #87 apple

    @Djou: Given that Garsfontein drew against an undercooked Paarl in the 5th minute after time was up and after 4 or 5 penalties in Pretoria, and lost the second team game, I agree, Garsfontein is now the new kid on the block.

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 01:43
  67. avatar
    #86 Wondermaar

    @Djou: Is so manne, hierdie goed gebeur en sal weer en weer gebeur.Kom fokus dan en begin dan nie hierdie onaangename besprekings op die platforms nie, want dan gee n mens nie die vrot appels nog meerr aandag nie.ELKE APPELBOOM DRA N PAAR VROTTES.

    ReplyReply
    15 April, 2022 at 21:07
  68. avatar
    #85 Wonder

    @Mate: Welcome back,you missed some good games.

    ReplyReply
    15 April, 2022 at 16:26
  69. avatar
    #84 Djou

    Geseënde Pase aan almal op wie dit van toepassing is.
    Laat ons nie vergeet nie!

    ReplyReply
    15 April, 2022 at 14:02
  70. avatar
    #83 Mate

    Last time I followed schoolboy rugby Garsfontein got a hundred against them

    ReplyReply
    15 April, 2022 at 13:25
  71. avatar
    #82 Djou

    @Wondermaar: Eish, weet jy wat jy sê?
    Jy vra die ontmoontlike!
    Hoe neem mens ‘n foto van iets wat verby is?
    Maar soos Rugbyman sê, ek beweeg aan. Dit was ‘n great wedstryd en wat saakmaak is die goeie gees tussen die wat werklik tel.
    Hopelik is lesse geleer wat nie herhaal sal word nie!
    Sterkte aan Affies vir die stryd teen Paarl Gim.

    ReplyReply
    15 April, 2022 at 11:33
  72. avatar
    #81 Rugbyman

    @Wondermaar: Ek hou glad nie Affies verantwoordelik nie, dis buite hulle beheer… my hoop is dat een of ander oud affie dalk op hulle whatsapp groep die manne sal bewus maak dat hulle Affies se naam deur die modder sleep. Mens kry mos maar altyd vrot appels… Dit pla my, want ek rig al 28 jaar rugby af en het nog nooit gehoor dat skoolseuns so geskel word deur toeskouers nie… ek het dit al by klub rugby ervaar maar nog nie op skole vlak nie…

    Anyway, ek beweeg aan…

    Ek herhaal, dit was vir ons ‘n REUSE voorreg om teen Affies te kon rugby speel! Hulle personeel en seuns se optrede was onberispelik op die dag en ek het baie respek vir Affies die skool! Affies se hoof is ook ‘n BAIE smart mens en hoof, hy doen great werk en is ‘n nederige man! Doen so voort meneer, ons kort nog hoofde soos jy!

    ReplyReply
    14 April, 2022 at 19:37
  73. avatar
    #80 Wondermaar

    @Djou: Nou hou die persoon verantwoordelik , neem n foto en gaan maak n klag van haatspraak teen hom , wanneer jy groot genoeg en sulke kriminele ootredings begaan moet DIE PERSOON sy pak vat.

    ReplyReply
    14 April, 2022 at 18:26
  74. avatar
    #79 Wondermaar

    @Rugbyman: Die gehare kloof oor oud leerlinge van skole se gedrag is onnodig . Die wêreld in n geheel is aan die agteruitgaan, van ouers tot kinders , so swak gedrag uit alle oorde sal al hoe meer voorkom van ENIGE SKOOL of agtergrond.
    Dit maak dit nie reg nie, maar is ook moeilik vir n skool om daarvoor verantwoordi g te vat. DIE MENS IS N SWAK SPESIE!!!! Verlore gebore.

    ReplyReply
    14 April, 2022 at 18:22
  75. avatar
    #78 Djou

    @boerboel: As Boishaai nie die wannabees kan wen nie is Boishaai seker in jou oë nou die hasbeens! Want as ek jou redenasie volg is dit hasbeens wat nie wannabees kan wen nie.

    ReplyReply
    14 April, 2022 at 16:49
  76. avatar
    #77 Djou

    @Ooorkant Loftus: Hoezit mnr V, pleks jy gebel het. Dan kon ons lekker opgevang het. Laat weet van ons kuier!

    ReplyReply
    14 April, 2022 at 16:38
  77. avatar
    #76 Djou

    @NieZandbergNie: Aangesien jy jou mond uitspoel, kom ons praat eerlik.
    Vir die eerste keer in jare speel die 2 skole teen mekaar. Almal hoor hoe great oud-Affies is en met die verwagting is uitgesien na hul teenwoordigheid.
    Normale “banter” is fine en moet in daardie gees gevat en gesien word.
    Maar dit was nie normale “banter” nie en is waarom van die onderstaande as teleurstellend beleef is en waarom Rugbyman dit opgebring het.
    Ek gaan dit maar noem sodat jy weet waarom mense dit “erg” beleef.

    CONTENT DELETED – SENSITIVE AND NOT APPROPRIATE FOR THIS FORUM

    . Ek dink jy sal in die lig verstaan waarom Rugbyman dit opgehaal het. Hy het egter uit ordentlikheid nie gesê wat geskree is nie. Maar toe jy nou jou mond uitspoel en ‘n groot issue wil maak, is dit reg dat jy weet waarom Rugbyman dit genoem het.

    Dink nou net wat sou gebeur het as die wedstryd in die Kaap was teen Boishaai, Paarl Gim, Bishops ens wat vele spelers van kleur het?

    Daar is heelwat ander voorvalle ook, maar ek gaan dit nie nou noem nie.

    So, jy kan nou terugkom met nog voorvalle en dan sal ek die ander voorvalle uitlig, of jy kan aanvaar dat wat gebeur het verkeerd is en dit daar laat.

    Affies het geen beheer oor wat die oud-leerders doen of sê nie. So, die skool kan nie kwalik geneem of verantwoordelik gehou word nie vir wat die oud-leerders doen of sê nie.

    Wat die aankondiger betref, dit was, soos die uitsaaiers, onafhanklike persone en nie Garsie-personeel nie. Rugbyman het reeds gesê hy sal dit verder neem.

    Ek weet nie van oud-onnies wat stief behandel is nie. Ek vind dit baie moeilik om te glo. Gee asb die name deur dat dit aangespreek kan word.

    ReplyReply
    14 April, 2022 at 16:37
  78. avatar
    #75 Rugbyman

    @Ooorkant Loftus: Dankie baie, soos ek al vermeld het, dit kon net sowel julle sin gewees het! Julle het ‘n baie goeie span! Ons sal julle hard support teen die manne buite pretoria! Ek gaan beslis die Paarl Gim game kom kyk saam met my affie pelle… glo dit of nie, ek het BAIE affie pelle!

    ReplyReply
    14 April, 2022 at 13:52
  79. avatar
    #74 Rugbyman

    @boerboel: Ek verwerdig my nie om met jou te praat nie… Neerhalende, arrogante knaap wat jy is!

    ReplyReply
    14 April, 2022 at 13:50
  80. avatar
    #73 Rugbyman

    @NieZandbergNie: Ek ken goeie Affies, het selfs familie wat in affies was…

    My perspektief was net oor die oud affies agter die pale… iemand moet daai manne aanspreek oor wat hulle vir seuns op die veld skree… chirping is fine, maar dit wat hulle geskreeu het was BAIE ver van chirping af…

    Eks onseker oor huidige onderwysers teen oud-onderwysers? Ek kan nie daarop kommentaar lewer nie want ek weet rerig nie waarna jy verwys nie. As leerders hulself wangedra vra ek onvoorwaardelik om verskoning. Ek sê weet, ek dink glad nie die aankondiger het enige iets bedoel nie, maar ons sal dit vir die toekoms aanspreek om die probleem uit te skakel en vra dan daarvoor ook om verskoning as dit disrespekvol oorgekom het.

    Kom ek stel die feite, daar was ongeveer 200 ou affies agter die pale en terwyl hulle op skool was het hulle seker mooi gegroet en opgestaan, maar dieselfde manne het handomkeer verander… hulle almal het lekker saam geskel op ons spelers… en dit was nie mooi nie… Hulle optrede gee affies ‘n slegte naam, use it, don’t use it. Ek weet meeste van julle haat garsfontein, mens hoef net so bietjie Facebook te gaan lees om die opmerkings van ouers teenoor Garsies te beleef en dan sien mens die haat… maar dis nie die seuns op die veld se skuld nie…

    Daai selfde seuns moet oor n maand of twee saam vir die bulle speel, en dan is hulle goed genoeg? Almal wat nie in affies is of was nie, is nie van die bose nie… Ons het ook ‘n plekkie onder die son… almal wil nie in affies wees nie, party kies anders.

    Daar kom BAIE goeie mense uit affies uit, duisende, maar so ook uit garsfontein uit. Kom ons respekteer mekaar as mense van die veld af. Hierdie game en die games in die toekoms teen mekaar is great vir Pretoria! Long may it continue…

    ReplyReply
    14 April, 2022 at 13:49
  81. avatar
    #72 OomPB

    PRG het al 15 rugbywedstryde teen Grey High gewen.

    ReplyReply
    13 April, 2022 at 22:43
  82. avatar
    #71 boerboel

    016 coach

    ReplyReply
    13 April, 2022 at 19:05
  83. avatar
    #70 boerboel

    @NieZandbergNie: yip wannabees – het n ppar jaar terug n garsie 01 coach gesien wat op n opposisie speler geskree hoe moeg hy is- in meer kleurvolle taal- shocker

    ReplyReply
    13 April, 2022 at 19:05
  84. avatar
    #69 NieZandbergNie

    @Rugbyman: Hi Rugbyma – rondom jou opmerking en stekie oor die ou-Affies: die AHS manne het seker maar vriende gemaak met Garsies en vandaar hulle gewoontes aangeleer. 8))

    Probeer maar om perspektief te hou daar waar jy langs die veld staan en skree, en net so ook van die veld af: ek persoonlik het terugvoer gekry oor hoe huidige Garsies personeel oud-onderwysers behandel het die dag, en ook gesien hoe van die die huidige skoliere en rugbyspelers optree, en dan nie eers te praat van die oud-Garsies en die irriterende, eensydige en onvanpas afkondiger nie – dit alles was ook teleurstellend. Maar dit is verseker nie almal nie en glad nie geldig vir alle oud Garsies nie – jy ken seker ‘n paar goeie Affie manne ook?

    Enige sulke optrede is onverskoonbaar, en behoort aangespreek te word.

    ReplyReply
    13 April, 2022 at 16:36
  85. avatar
    #68 Ooorkant Loftus

    Het ook wedstryd bygewoon. Garsies het verdien om te wen. Ons het nie ons kanse gebruik en so ook Garsies se verdediging wat rots vas was.
    Beide spanne aantreklike voetbal gespeel gegewe vir die nat veld na goeie reen.
    Ek het self gewonder hoew Affies gaan lyk vanjaar en het nou al n paar wedstryde gevolg en vermoed ons gaan ons self kan handhaaf teen die “favourites van 2022” later die seisoen mits ons konsentreer op ons foute en swak hede asook daai spanne se sterk punte. Gim en Grey gaan groot vrae stel aan ons.
    Sterkte aan Garsies ook met jul seisoen.

    ReplyReply
    12 April, 2022 at 13:25
  86. avatar
    #67 Jakkals

    @Smallies: Dankie

    ReplyReply
    12 April, 2022 at 10:19
  87. avatar
    #66 Grizzly

    @Jong Matie: Hoe sit die Affies/Garsies die Garsies/Boishaai in perspektief?Hoop daai 13 beseerde spelers van julle is terug op Wildeklawer.Gaan n vooreg wees om teen so n tradisie ryk skool te speel.Dink amper dit sal die eerste wedstryd tussen hulle wees.

    ReplyReply
    11 April, 2022 at 18:20
  88. avatar
    #65 Jong Matie

    @sharpshooter: So n Interskool gaan oor soveel meer as net die hoofwedstryd.

    ReplyReply
    11 April, 2022 at 14:48
  89. avatar
    #64 Cappie

    Baie geluk aan Garsfontein met ‘n goeie wen en ‘n baie goeie gasheer vir die dag. Ons sien uit na volgende jaar en ‘n volgehoue goeie verhouding tussen die twee skole.

    ReplyReply
    11 April, 2022 at 14:30
  90. avatar
    #63 sharpshooter

    @Jong Matie: Nee wat niks kom naby die paarl interskole nie. PRG en Grey was die afgelope jare one sided. Plus die gholfbane rondom paarl baie beter 😉😂

    ReplyReply
    11 April, 2022 at 14:29
  91. avatar
    #62 OomPB

    @Zion: sien Gim het Wynberg 8-2 geklop met die hokkie. Lyk my jul sport is tops die jaar

    ReplyReply
    11 April, 2022 at 14:06
  92. avatar
    #61 Wondermaar

    @Wonder: Nee, ek het probleem op tv geidentifiseer, omdat die uitsaai stasie aan suidekant was en garsfontein aan daardie kant lekker gesing het was affies se ondersteuning nie hoorbaar op tv nie. Jammer my fout.

    ReplyReply
    11 April, 2022 at 12:13
  93. avatar
    #60 Jong Matie

    @Asterix: Kom eerder na die Paul Roos/Grey College derby laat in Augustus.

    De Zalze, Pearl Valley en Stellenbosch gholfbane binne n klipgooi van mekaar af.

    ReplyReply
    11 April, 2022 at 11:22
  94. avatar
    #59 Asterix

    @Jong Matie: Moet vir jou se na saterdag het ek en my vriende besluit ons volgende Golf toer :lol: gaan wees in Paarl vir daai derby tussen Paar gim en HJS. Dink dit moet iets ongelooflik wees.

    ReplyReply
    11 April, 2022 at 11:12
  95. avatar
    #58 Asterix

    @Rugbyman: Jy is reg mens gaan dit maar altyd kry met een persoon wat dit te ver vat. Ek dink julle verdien egter die wen, om met 14 man vir 20min so te verdedidig was retig iets besonders, maar daai backline van julle is ongelooflik gevaarlik.
    Net om te noem ek onafhanklik saterdag gekyk as skole rugby ondersteuner, My seun besluit nog oor Affies, Menlo of Garsfontein as hoerskool opsie.

    ReplyReply
    11 April, 2022 at 11:07
  96. avatar
    #57 Rugbyman

    @Asterix: Affies beslis top 5 materiaal… baie goeie span! Issues tussen volwassenes is wat dit is… dis sleg as seuns op die veld gevloek word en dis my probleem gewees.

    Wat betref die persoon met die mic, die arme ou sit daar bo en mens kan nie veel hoor wat vd pawiljoen af gebeur nie, die dak blok die klank… so ek vermoed dit was bloot net slegte timing en hy kan nie sien of hoor wat op die pawiljoen aangaan nie… dit sou beslis nie aspris gewees het nie…

    Ek aanvaar dat by verre die meeste oud affies is nie so nie en dis sleg dat daar maar altyd ‘n ou vrot appeltjie in almal se pakkie is, ons het ook sulkes!

    Wat julle personeel betref, top mense waarop julle kan trots wees! Dink die kinders op die veld het mekaar ook gerespekteer en oor n maand of twee speel baie van hulle saam in die cravenweek trui…

    Geniet die week… die game kon enige kant toe geswaai het, maar die jaar is dit ons beurt! Dalk is dit volgende jaar julle beurt…

    ReplyReply
    11 April, 2022 at 10:42
  97. avatar
    #56 Jong Matie

    @Asterix: Die Affie/Garsfontein wedstryd sit die Garsfontein/Boishaai wedstryd in perspektief.

    ReplyReply
    11 April, 2022 at 10:25
  98. avatar
    #55 Asterix

    @Rugbyman: Ek was self ook teleurgesteld met hoe, van die oud Affies opgetree het, maar moet ongelukkig ook byvoeg dat aan die einde van die wedstryd het oud Garsies ook voor die affies ondersteuners verby geloop en op hulle gevloek en hulle slegse, dit is jammer dat sulke goed gebeur veral met ‘n game wat oor die volgende paar jare seker een van die grootste derbies kan word in Pta. Ek dink en glo vas egter die wedstryd sal onthou word en nie hierdie kleinlikhede op die kant nie.
    Wat vir my wel bietjie sleg was is die feit dat elke keer wat die Affies seuns begin sing het (en ek weet nie of dit ‘n ouer of persoonlelid was nie) het Garsfontein se aanbieder musiek op die speaker by die seuns begin laat speel, selfs aan die einde toe Affies se kaptein met die ondersteuners praat het hy op die speaker elke keer begin praat. Soos voorheen gese, ‘n bietjie banter tussen die kinders is altyd goeie fun maar dink die volwassenes moet dalk uit dit bly.
    Baie geluk met jou en die Garsies se span, dink in my opinie defnitief julle onder die top 5 hierdie jaar is. Baie mense gedink Affies gaan sukkel hierdie jaar, dink dit is nie meer die geval nie, glo steeds Affies gaan top 10 eindig. Sterkte vir altwee skole vorentoe.

    ReplyReply
    11 April, 2022 at 10:22
  99. avatar
    #54 Asterix

    @Wonder: Soos Beet genoem het was die kamera angle op die doellyn wat ook baie naby was waar Garsies gesit het, waar ek gesit het kon mens Affies duidelik hoor maar as mens op die TV kyk kan mens hulle ongelukkig nie eintlik hoor of sien nie nie want dit is heeltemal aan die ander kant van die pawiljoen.

    ReplyReply
    11 April, 2022 at 10:08
  100. avatar
    #53 Rugger fan

    Some close games across the board – an exciting weekend of SBR – wonder if the weather played into the c,lose scores?

    ReplyReply
    11 April, 2022 at 09:54
  101. avatar
    #52 Jong Matie

    @OomPB: Hy maak n groot verskil ja. Laat my baie aan Damian Willemse dink.

    ReplyReply
    11 April, 2022 at 09:25
  102. avatar
    #51 Rugbyman

    @OudAffie: Jy klink te ordentlik om een van daai manne agter die pale te gewees het wat ons seuns so gevloek het… die manne met die wit oud affie baadjies…

    Dankie vir die games, dit was lekker om weer teen affies te kon speel! Long may it continue

    ReplyReply
    11 April, 2022 at 06:22
  103. avatar
    #50 Smallies

    @Jakkals: weerlig

    ReplyReply
    10 April, 2022 at 21:38
  104. avatar
    #49 OudAffie

    Afrikaanse Hoër Seunskool teen Hoërskool Garsfontein 9 April 2022

    O/14G teen O/14C: Affies wen 54-0
    O/14B teen O/14B: Affies wen 64-0
    O/14A teen O14/A: Affies wen 38-0

    O/15B teen O/15B: Affies wen 59-0
    O/15A teen O/15A: Affies wen 46-5

    O/16B teen O/16B: Affies wen 45-0
    O/16A teen O/16A: Affies wen 29-12

    8stes teen 4des: Garsies wen 12-27
    6des teen 3des: Garsies wen 0-10
    Tiere teen Grizzlies: Garsies wen 19-16
    Witbulle teen Bere: Garsies wen 19-20

    Baie kan gesê word oor die wedstryd maar ek wil net sê baie geluk aan die Garsies met julle wen, dit was ‘n harde wedstryd wat enige kant toe kom swaai en ‘n wedstryd waarvoor almal al lank voor gewag het.

    ReplyReply
    10 April, 2022 at 20:25
  105. avatar
    #48 Murrayfield

    Great wedstryd gewees! Dink Affies moes hulle punte pale toe gevat het.

    Garsies…Puik gespeel,geskiedenis is gemaak!

    Affies sal terug kom.

    ‘n Span is so goed soos sy vorige wedstryd.

    2022 se skolerugby gaan baie verassings oplewer!!

    ReplyReply
    10 April, 2022 at 19:20
  106. avatar
    #47 Wonder

    @Wondermaar: Die helfte van die paviljoen was vir Affies geallokeer,hulle self ‘n moerse wit bul gehad en was baie loud. Ek vermoed jy was nie by die game nie en jou TV was op mute.

    ReplyReply
    10 April, 2022 at 18:13
  107. avatar
    #46 Chalkdust

    Not sure about the St Charles vs Durban HS score. St Charles is still on a break and didn’t play any games.

    ReplyReply
    10 April, 2022 at 16:17
  108. avatar
    #45 BlouLou

    @All Black: waar het ek oor Kloof se “krag” opmerkings gemaak of gebrêg. Reen was die great equaliser. Amper het die verkeerde span gewen. Ook goed om te sien die invloed van die swaarder veld en pak voorspelers voorspelbaar n invloed gehad het. Gee ons hoop teen Garsie Bere. Hulle is steeds die gunstelinge om die “PTA beker” te vat in 2022.

    ReplyReply
    10 April, 2022 at 15:59
  109. avatar
    #44 BlouLou

    @Maroon: goed om te weet, snaaks genoeg. PRG het nog baie moeiliker opponente wat voorlê.

    ReplyReply
    10 April, 2022 at 15:50
  110. avatar
    #43 Jakkals

    Hoekom was Grey College se wedstryd afgelas?

    ReplyReply
    10 April, 2022 at 15:27
  111. avatar
    #42 Rugbyman

    @Wondermaar: Ek verstaan glad nie waarna jy verwys nie? Affies se seuns was in hulle volle glorie daar en het gesing dat die byle huil

    ReplyReply
    10 April, 2022 at 14:07
  112. avatar
    #41 Wondermaar

    Nelspruit vir menlo gewen wow!!! Weldone nellies….. Menlooooo!???

    ReplyReply
    10 April, 2022 at 12:57
  113. avatar
    #40 Wondermaar

    Iets wat my opgeval het en eintlik baie kommerwekkend is.
    WAAROM was daar geen hoorbare affies ondersteuning by die wedstryd nie. Dit sou mos nie die affies seuns soos ons hul ken se keuse wees nie, WIE HET DIT TOT GEVOLG GEHAD? en HOEKOM?

    ReplyReply
    10 April, 2022 at 12:51
  114. avatar
    #39 beet

    @Rugbyman: For those of us watching on stream a disappointment was the positioning of the camera. Basically on the tryline. I’m not sure if this was a decision made as a result of the weather but hopefully a better camera angle / contingency plan for future SSS productions at Berepark.

    ReplyReply
    10 April, 2022 at 12:04
  115. avatar
    #38 OomPB

    @Jong Matie: Noble n groot verbetering op losskakel.

    ReplyReply
    10 April, 2022 at 11:36
  116. avatar
    #37 Palma

    Hudson beat Cambridge 62-7

    ReplyReply
    10 April, 2022 at 09:51
  117. avatar
    #36 theblackandwhite

    Jeppe – St. John’s result should read the other way. Jeppe won 29-28

    ReplyReply
    10 April, 2022 at 08:58
  118. avatar
    #35 Palma

    @Playa: Selborne won 33-0. Conditions made it a sloppy game.

    ReplyReply
    10 April, 2022 at 08:32
  119. avatar
    #34 Rugbyman

    @All Black: Kloof het ‘n baie goeie span hierdie jaar… hy is reg daaroor

    ReplyReply
    10 April, 2022 at 07:57
  120. avatar
    #33 Rugbyman

    @4×4: Heelwat o/17s in die span… ons sal hard werk aan ons mauling, dit moet eenvoudig beter, jy is reg! Dis jammer Pretoria het die laaste paar jaar uitgemis op hierdie derby! Was in goeie gees gespeel regdeur die bank en die affie personeel is topklas manne! Dankie vir n klipharde game wat rerig enige kant toe kon gaan!

    Die enigste ding wat die dag versuur het was die hordes oud affies agter die pale! Hulle is meer as welkom om hulle span te ondersteun, maar om die garsie seuns so te vloek is regtig swak styl! Is dit hoe affies se seuns na skool uitdraai? Sies manne! Dis eintlik ‘n skande dat jong manne, seuns wat net vir passie rugby speel, so vloek! Ek was verstom om dit te hoor!

    ReplyReply
    10 April, 2022 at 07:54
  121. avatar
    #32 All Black

    @BlouLou: hel, met jou sal ek nie na enige casino toe gaan nie, daai voorspelling is heeltemal uit, so ek weet nie hoe ernstig ons jou ander opmerkings rakende Koof se krag moet opneem nie

    ReplyReply
    9 April, 2022 at 22:51
  122. avatar
    #31 Wonder

    @4×4: Volgens ander post op die blog het Garsies 8 0/17 spelers,neem aan almal is graad 11. Ek is nie betrokke by die span of skool. My kinders is by Tuks. Ek is net groot Garsie fan,wen of verloor. Ek hou glad nie van die maalbewegings nie,legal obstruction. Elke span speel volgens sy sterkpunte. Affies 0/16 het Garsies seergemaak met mauls,dis deel van die game maar laat my dink aan one trick pony. En ja,ek geniet die wen.

    ReplyReply
    9 April, 2022 at 20:52
  123. avatar
    #30 Playa

    @Palma: well take the W. How did your boys go against Grens?

    ReplyReply
    9 April, 2022 at 20:23
  124. avatar
    #29 4×4

    @Wonder: Ek kan nie verstaan hoe ‘n span baie goed skrum maar kan nie rolbal bewegings stuit nie. 5 drieë gedruk op di3 dag waarvan 3 baie mooi agterlyn bewegings was…was baie mooi om te sien. Ek het van die begin af gehandhaaf dat Garsies hierdie jaar Top 3 is en Affies behoort Top 10 te eindig. Geniet die wen, ek sien al klaar uit na volgende jaar se derby. Weet jy hoeveel Graad 11’s was in die Garsies span vandag?

    ReplyReply
    9 April, 2022 at 19:53
  125. avatar
    #28 beet

    @Jong Matie: Given the injury issues Paul Roos experienced in the lead up, school name aside, they were underdogs coming into today. Good result on the road. big credit earned by new coach Corne Uys.

    ReplyReply
    9 April, 2022 at 19:53
  126. avatar
    #27 beet

    Well done to Garsfontein today. History made. First ever win against Affies. The match was close. Affies had close games against Helpies and Paul Roos. Garsies had that nail-biter against Boishaai. I predict that cardiologists in Pretoria are about to get richer :mrgreen: A nice advert for rugby. Both teams scored classic old school rugby tries which increased the enjoyment value. I imagined one player who probably wanted to prove his worth after HJS match was Garsies 10 Gabrielsen and boy did he deliver with the boot today. That’s really all that separated the two teams. Affies had their chance to win it with the conversion near the end.

    ReplyReply
    9 April, 2022 at 19:49
  127. avatar
    #26 Jong Matie

    Paul Roos goeie oorwinning vandag behaal.
    Reg om na die volgende rat oor te skakel met nog so 4 beseerdes wat die week behoort terug te keer na die oefenveld.

    ReplyReply
    9 April, 2022 at 18:25
  128. avatar
    #25 Wonder

    @Grizzly: Stem saam, game kon enige kant toe gaan. Was net lekker om kwaliteit rugby te kyk na Covid. Baie foute maar Garsies se skrum het beindruk. Moet net n manier kry om aanvallende maul te stop.

    ReplyReply
    9 April, 2022 at 17:37
  129. avatar
    #24 Palma

    Dale 16-8 Port Rex

    ReplyReply
    9 April, 2022 at 16:21
  130. avatar
    #23 Grizzly

    @4×4: Baie geluk.Affies baie goed in 2de helfte.Miskien was julle ongelukkig op die dag.Garsies ongelooflike hart gewys en soos trojane verdedig.Stem saam Kon enige kant gegaan het.Rugby was die wenner.

    ReplyReply
    9 April, 2022 at 15:58
  131. avatar
    #22 Grizzly

    @Wonder: Wat n game!Wat n fantastiese dag van rugby! Ongelooflik dat egos en vals naratiewe ons 10 Jaar ontneem het van dit.Garsies baie foute gemaak en lynstane bly ons kwaal.Toestande het Affies gepas.Ons wou vinnig speel en het tot foute gely.Garsies beter skrum.Affies agterlyn verras,goeie 15 mom vir my.

    ReplyReply
    9 April, 2022 at 15:54
  132. avatar
    #21 4×4

    @BlouLou: Ek was ook onder die indruk dat Garsies-Affies gaan afslag, maar ja dit is seker die verskil tussen rugbyliefhebbers en kenners. Baie geluk Garsies julle het die een verdien, Affies baie goeie veggees getoon hou koppe bo, die een kon enige kant toe gegaan het

    ReplyReply
    9 April, 2022 at 15:41
  133. avatar
    #20 Wonder

    @Grizzly: Fantasties,wat ‘n game. 10 Jaar gewag vir game teen Affies. My senuwees aan flarde.

    ReplyReply
    9 April, 2022 at 15:00
  134. avatar
    #19 Grizzly

    @Grizzly: Final score Garsies 20 Affies 19!!!

    ReplyReply
    9 April, 2022 at 14:15
  135. avatar
    #18 Grizzly

    @Grizzly: Garsies 20 19

    ReplyReply
    9 April, 2022 at 14:08
  136. avatar
    #17 Grizzly

    @Grizzly: Garsies 20 14 2min

    ReplyReply
    9 April, 2022 at 13:42
  137. avatar
    #16 Grizzly

    @Grizzly: Garsies 20 7 half tyd

    ReplyReply
    9 April, 2022 at 13:31
  138. avatar
    #15 Grizzly

    @Grizzly: Garsies 14 7 30min

    ReplyReply
    9 April, 2022 at 13:24
  139. avatar
    #14 Grizzly

    Garsies 7 Affies 0 16 min

    ReplyReply
    9 April, 2022 at 13:11
  140. avatar
    #13 CharlesZA

    @Jong Matie: Was al 11 wat uit is/was eerste span begin 15?

    ReplyReply
    9 April, 2022 at 07:44
  141. avatar
    #12 Grizzly

    @BlouLou: Reen die groot gelyk maker en groot voorspelers help dan baie…

    ReplyReply
    9 April, 2022 at 07:23
  142. avatar
    #11 Jong Matie

    @Maroon: Weet jy wanneer die oorblywende 8 dan terugkeer?

    ReplyReply
    8 April, 2022 at 10:47
  143. avatar
  144. avatar
    #9 Jong Matie

    @Maroon: Ek dink daar maak so 3 of 4 uit die 11 hul terugkeer die naweek.

    ReplyReply
    8 April, 2022 at 10:19
  145. avatar
    #8 Maroon

    @BlouLou: Ongelukkig sukkel ons kwaai met beserings. daar was 11 man uit teen Helpmekaar. Die naweek is daar darem 3 terug. Dit is maar een van daai dinge, maar wie die trui dra op die Saterdag verteenwoordig die skool. Om te sê dat ons nie op standaard is nie, vertel egter nie die volle waarheid nie.

    ReplyReply
    8 April, 2022 at 08:40
  146. avatar
    #7 BlouLou

    :twisted: :twisted: :twisted: @Grizzly: jy is heeltemal te nederig. Affies gaan sukkel om by Garsies se spoed te bly. Die Berespan hierdie jaar het aansienlik verander in hoe hulle die spel wil speel. Ipv groot groot voorspelers het hulle oral spoed en skill gekoop…. ag skies… gekies .(moes daai een inkry). Ons ken verskeie Bere spelers al vanaf o/8 dae by LS Tygerpoort. En wat genoem is as moontlike spelers wat vir Garsies gaan speel, is dit verblydend om die kaptein (6) veral te sien blom. Agterlangs was die aanwinste ook nie in die mould van Zeilinga en co. nie. Baie meer spoed en steppers is ingebring. Die enigste manier om Garsies te wen is om die bal langer voorlangs te dra en te kyk of daar enige swakplekke is, alvorens die bal wyer gespeel gaan word. Ek glo Affies sal die fout maak om te vinnig wyd te wil speel. Ook uit gebroke spel gaan Garsies die spanne seermaak, so foute en turnovers moet ernstig beperk word of Garsies gaan jou stukkend hardloop.Affies se game teen Durbanville sal hulle baie vertroue gee, en valslik so. Die Durbanvillers het alles behalwe n goeie span die jaar en gaan baie sukkel teen die standaard wat hulle moet trotseer. PRG is nou maar net nie op standaard nie, en om daardie wen te oorbeklemtoon gaan fataal wees. Soos n oud Affie gefluister het was dit n game tussen 2 gemiddelde spanne waar een moes wen. Die wenne sal Affies baie vertroue gee, maar ek kan nie sien dat hulle by die Bere se recyclingspoed gaan kan hou nie. As hulle voorlangs en op die 12 channel agterlangs kan domineer gaan dit beter gaan. Maar ek glo die laaste 20 mins gaan Garsies ernstig die telbord besig hou. Ek dink Garsies met 20

    ReplyReply
    8 April, 2022 at 06:37
  147. avatar
    #6 Grizzly

    @Wondermaar: By Garsies.Wie ook al die een wen dink ek is Pta se beste die jaar.Kloof het n goeie span en op die dag…..maar ek dink dis tussen die 2 vir Pta en moontlike top 10.Garsies met 7.

    ReplyReply
    7 April, 2022 at 15:54
  148. avatar
    #5 Wondermaar

    Affies vs Garsfontein( (by affies)? , deel bietjie n paar voorspellings en gedagtes??

    ReplyReply
    7 April, 2022 at 14:27
  149. avatar
    #4 Zion

    Sjoe wat ‘n voorreg om weer lekker skole rugby te kyk
    Daar is nog ‘n paar skaaf plekke by ons en hoop die naweek kan die areas gefinaliseer word
    Hoop die weer hou in die Kaap

    ReplyReply
    5 April, 2022 at 16:36
  150. avatar
    #3 coach62

    Kemptonpark vs HTS Middelburg also on Saturday

    ReplyReply
    5 April, 2022 at 13:24
  151. avatar
    #2 Jong Matie

    Daar is darem 4 van die 7 krankes terug vir Paul Roos se eerste span.
    Corne Uys doen baie goeie werk by my Alma Mater.

    ReplyReply
    5 April, 2022 at 11:02
  152. avatar
    #1 KES Oldboy

    KES play St Stithians at KES

    ReplyReply
    5 April, 2022 at 09:53