Battleground Pretoria: Affies vs Klofies

The fact that the Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria (Affies) versus Hoërskool Waterkloof (Klofies) match did not take place for a few years did not dim anyone’s enthusiasm. On the contrary it just seemed to increase everyone’s desire to see this game return so that the schools regarded as the top two in Pretoria had a showdown. Last year’s match was a sort of late addition to the fixture list and had to be slotted in right at the beginning of the season. This year the game takes place in the heart of the school rugby season on 25 May 2013, giving it the recognition it deserves as one of the best SA local derbies.

Levels of excitement ahead of the game are building up and Klofies have come to the party big time in the last week. After a good start to their year that included heavyweight victories over top 10 ranked Nelspruit and HJS Paarl, the Klofies inexplicably went off the boil, losing badly to Outeniqua then Paarl Gim. Worse was to come when they were downed by Noord-Kaap in Kimberley. However last weekend they turned the corner. A 2-point morale-boosting win against emerging Pretoria school rugby force Garsfontein changes the picture ahead of this week’s big derby. Waterkloof cannot be underestimated. They will be in it to win it against Affies.

Affies are top 2 material this season. They are unbeaten. They claimed the big scalp of Grey College in Bloemfontein in their last game out. Winning in Bloemfontein is virtually unheard of and to do it against a good Grey team is an clear indication of continued quality that Affies produces. They have a big pack that gets through a mountain of work and some really exciting backline players.

The feeling on the ground is that Affies will take this game. There is talk that the battle upfront will be a tough one but that in the line, Affies possesses just too much firepower for the Kloof to contain. No one at Affies is taken this for granted though. They will run on believing that nothing less than 100% will be good enough to beat Klofies.

This game is going to be big!

Timetable for games at Affies

Time A-Field B-Field C-Field
13:30 1st XV
12:30 2rd XV u14D
11:30 3rd XV u15B u16C
10:30 u16A u14B WK 4 / AHS 5
09:30 u15A u14C WK 5 / AHS 7
08:30 u14A u15C u16B

77 Comments

  1. avatar
    #77 Tjoppa

    @Ploegskaar: Kan jy nie iets meer betaamlik vir my reel nie.

    ReplyReply
    26 May, 2013 at 08:11
  2. avatar
    #76 Ploegskaar

    @BuffelsCM: :wink:

    ReplyReply
    26 May, 2013 at 07:49
  3. avatar
    #75 BuffelsCM

    @Ploegskaar: Ek wou nog vir beet ‘n trui mail maar ek sien jy het reeds gereel!!

    ReplyReply
    25 May, 2013 at 22:44
  4. avatar
    #74 Ploegskaar

    @REF: Met ‘n man van Malmesbury sal ek kan prop plattrap enige dag, hierdie is ‘n Brink van Papkuilsfontein, tussen Piketberg en Aurora, en later Koringberg. Met die koor en akademie verwys ek natuurlik na Stellenberg en die SMK, maar as ek laaities gehad het was hulle ook in Landbou. As jy so bietjie in die modder rol, kan daai lelike trui van jou ook soos myne lyk :mrgreen:

    ReplyReply
    25 May, 2013 at 22:06
  5. avatar
    #73 REF

    AFFIES VS KLOOF: Kloof baie geluk met jul game. Aan die AFFIE MANNE, op die veld, baie dankie dat julle vir 70min, sonder al die beserings tyd, gespeel het.en dit kon deur trek, al was dit broekskeur, aan die MANNE op die pawiljoen, julle verdien ‘n pluimpie dat julle jul ondersteuning gelig het en die spelers op die veld kon deurdra. Aan die man wat met sy hand op sy oor voor die MANNE gestaan het op jul strafskop, baie dankie dit het die seuns se veg gees gelig, jy het ‘n groot bydrae tot die AFFIE “comeback” gemaak. Dit was maar flou, maar daar was darem lig aan die einde. AFFIE GROETE.

    ReplyReply
    25 May, 2013 at 20:41
  6. avatar
    #72 REF

    @Ploegskaar:Voordat dinge nou handuit ruk. Eeertens kan ons en sal ons nooit in die jeugkoor afdeling kan meeding nie. Maar jong MANNE kore. daar word net elke 4 jaar Olimpiese koor speles gehou, 2004 wenners , 2008, 2de plek Graz Austria.
    109 seuns in die koor. Die 50 A’s, is dit per kind waarvan jy praat. Spot sommer 2.7 / matriek. As ek nog in Malmesbury gebly het is Boland Landbou waar my kinders sou wees ,en dit is ‘n belofte.

    ReplyReply
    25 May, 2013 at 20:28
  7. avatar
    #71 Affies

    @Woltrui, goeie wedstryd komentaar

    ReplyReply
    25 May, 2013 at 19:40
  8. avatar
    #70 Woltrui

    Affies/Kloof: Affies wat vroeg drie druk en verdoel na goeie werk deur voor en agterspelers om 7-0 voor te loop. Kloof slaan dadelik terug deur te druk en verdoel. Kloof se voories begin Affies onder groot druk plaas. Veral in skrums. Kloof druk welverdiend net voor halftyd om 12-7 voor te loop. Baie fisiese wedstryd. Kloof teken in middel van tweede halfte eerste punte aan. Strafskop om 15-7 voor te loop. Kloof se skrum in totalle beheer. Laat in 2de halfte val Affies sterk aan. Kloof se tien kry geel kaart na professionele oortreding. Spel begin los raak. Affies druk. Telling 15-12. Kloof se tien keer terug om Strafskop oor te sit. 18-12. Speeltyd verby. Affies begin aanval deur groot no 14, Schmullian?. Desperate verdediging deur Phillips stop die aanval in Kloof se halfgebied. Affies val onverpoos aan tot Keyter onder die pale oorval vir verdoel drie.
    Kloof se voories baie vurig. Beide Kloof stutte vertoon uitstekend. My man van die wedstryd egter die klein 10 van Kloof wat, alla Naas Botha, groot gedeeltedes van die wedstryd met skopskoen beheer het.

    ReplyReply
    25 May, 2013 at 19:22
  9. avatar
    #69 Hanswors

    Ek sien uit na ‘n lekker kuier more by Klub 600 saam met Klofiepa, Jocka en sommer nog n paar ander manne! Geluk aan al die seuns wat gekies is – gryp die geleentheid aan manne en maak die beste daarvgan.

    ReplyReply
    24 May, 2013 at 19:32
  10. avatar
    #68 Ploegskaar

    @REF: Preaching to the converted, soos die Engelse sê, daar is by my geen twyfel dat Affies ‘n puik onderwys instansie is nie. Sport en akademie (bloggers Woltrui en Affies uitgesluit) is duidelik tops, maar jou kennis oor kore duidelik ‘n bietjie iffy. Ek is seker julle seuns sing mooi, maar waneer julle ‘n top 10 koor in die wêreld het, wat boonop die top jeugkoor in die wêreld is, kan ons weer praat. So ook waneer julle elke jaar 50+ A-gemiddeldes kry :wink:

    ReplyReply
    24 May, 2013 at 15:55
  11. avatar
    #67 Woltrui

    @REF: Welkom Ref. Buiten die feit dat jy in Malmesbury gebore is, klink jy na n man so na my hart. Hoop jy ref die wedstryd more.
    Beet besluit wanneer om trui toe te dig.

    ReplyReply
    24 May, 2013 at 15:22
  12. avatar
    #66 REF

    Hoe voeg ‘n mens daardie mooi AFFIE trui in langs jou naam.? :?:

    ReplyReply
    24 May, 2013 at 15:10
  13. avatar
    #65 REF

    @Ploegskaar:Goeie dag al jul kenners, gegroet is jy Ploegskaar,
    Kyk ek lees graag jul blogs en geniet dit baie, eerstens wil ek dit net met jou deel dat ek ‘n gebore Malmesbury man is. Intussen het al my kinders deur AFFIES en is tans ‘n groot AFFIE ondersteuner, dalk van die grootstes, daar is min indien enige ander skole wat onder die top 10 jaar na jaarop die ranglys van rugby, en krieket is, met ‘n matriekulasie vrystellings syfer van hoër as 90% jaar op jaar. ja almal van julle kan maar selfondersoek gaan doen. Daardie Doktor by ons is ‘n gebalanseerde Hoof, praat nie eers van ons KOOR nie. Groete. Affies hou jul voete op die grond en jule oë en hande op die bal, Behalwe die springers. Sterkte vir Kloof Môre. Mag die beste span wen. :wink:

    ReplyReply
    24 May, 2013 at 15:09
  14. avatar
    #64 Affies

    Baie Geluk aan die 8 Affies wat sopas in die Blou Bulle Craven Week span aangekondig is, hulle is Francios Steyn, RG Snyman, WP Eloff, Calvon Allison, Salmon van Huysteens, Ivan van Zyl, Jurie Linde en Eduan Keyter

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 18:59
  15. avatar
    #63 Woltrui

    @Speartackle: Hoop ook nie so nie. Sal Klofiepa dophou 8-O

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 13:36
  16. avatar
    #62 Speartackle

    Hoop nie Affies se mure gaan weer stukkend geskop word

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 11:34
  17. avatar
    #61 Woltrui

    As Affies ondersteuner is ek baie bekommerd oor die wedstryd.
    -Ten eerste het ek die vermoede dat Kloof se spelers dalk meer gemotiveerd kan wees vir die wedstryd. Die feit dat hulle teen 3 skole verloor het en die feit dat hulle kan voel meer van hul spelers vir die CW proefspanne gekies moes word, kan tot hul motivering bydrae.
    -Tweedens is Kloof ‘n baie onderskatte span. As die Kloof opdaag wie BoisHigh en Garsies geklop het, gaan Affies swaar trek. Kloof in my opinie definitief ‘n top 10 span.
    Kloof gaan na alle waarskynlikheid kitaar slaan in die skrums.
    Lynstane 50/50.
    Agterlyn. Affies dalk die ervaring.
    Kloof speel baie met hul voorspelers. Kort aangee tussen die groot manne. Affies sal die bulle in hul spore moet stuit. Kloof sal die wedstryd so vas as moontlik wil maak. No 10 sal, soos teen BoisHigh, die balle in in die hoeke plaas om vaste fasette vandaar af te dwing.

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 11:27
  18. avatar
    #60 Affies

    Affies legende Dr Pierre Edwards verjaar vandag, hy is nou 60, ‘n goeie oorwinning oor waterkloof kan net ‘n goeie geskenk wees. Baie geluk aan ons Hoof en dankie vir jou toegewydheid aan ons skool.

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 08:51
  19. avatar
    #59 Djou

    @Affies: As die Bulle gemaklik wen sonder dat hulle aan die gang kom, wil ek nie weet wat gaan gebeur wanneer hulle wel aan die gang kom nie. Die slegte nuus vir die Pumas is dat indien hulle beter saamgespeel het en steeds so ver verloor, hulle baie harder sal moet probeer in die Cravenweek.

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 20:21
  20. avatar
    #58 Affies

    @Woltrui, ja die wedstryde was op en af, niemand kon eintlik aan die gang kom nie, bulle wen 33-18, die manne het gesukkel om in ritme te kom en het maar gesukkel om saam met mekaar te speel, niemand is darrem beseer nie, die pumas het baie beter saam gespeel as enige van die bul spanne,

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 18:31
  21. avatar
    #57 Bulle

    @Woltrui: Al wat ek kan se is dat dit met die 0/16 Bulle baie goed gegaan het. Al die spanne(4) het Pumas ‘n redelike loesing gegee. Sal maar moet wag en kyk ek dink die Spanne word vandag voorgele aan die Blou Bulle Unie en dalk sal dit in die week nog bekend gemaak word.

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 15:29
  22. avatar
    #56 Woltrui

    @Affies: Affies enige nuus rakende die proewe gisteraand. Goed gegaan vir die manne? Hoe lyk die Pumas?

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 14:06
  23. avatar
    #55 Ploegskaar

    @Hanswors: ‘n Affie trui met Centurion sokkies dan?

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 09:55
  24. avatar
    #54 Queenian

    Affies should win this they have a team second or equal to Paarl Gym noways Kloffies will over come them.

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 08:56
  25. avatar
    #53 BOG

    Duidelik, mense wat hierdie tyd van die nag stront praat, is of getrek of van bed en tafel geskei.

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 08:25
  26. avatar
    #52 Hanswors

    Jammer dis seker braging rites?

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 08:22
  27. avatar
    #51 Hanswors

    @Affies: Wou se ek ken my customers witbul. Geniet die games Saterdag.
    @Ploeg: Nee defnitief nie skool aan die Wesrand nie maar wel in Pretoria. Om die waarheid te se ek is baie lief vir skole rugby in die algemeen en die skool waar ek was se wedstryd word Saterdag op Super Sport uitgesaai. Daar is baie op die spel vir Affies Saterdag want Waterkloof het “breging rites” al van 2007 af………………………….

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 08:21
  28. avatar
    #50 Ploegskaar

    @Tjoppa: Dan wag ek geduldig. My kennis beperk tot wat ek in die Kaap sien, maar kan jou ‘n stewige lys gee as jy belangstel, beet het my e-pos adres vir jou.

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 22:54
  29. avatar
    #49 Tjoppa

    @Ploegskaar: Moet bieg weet van 4 oorsese agente wat reeds stalletjies by games geboek het. Maar nou ja dit is seker die verloop van die lewe. Maar hoop met die inisiatief dat seuns uit kleiner, en afgeskeepte skole werklik ‘n kans gebied gaan word. Soos jy se krake is groot. Maar die nursie se ek moet nou gaan le. Glo nie ek gaan kan slaap nie. Soos ‘n seuntjie die dag voor Kersfees.

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 22:49
  30. avatar
    #48 Ploegskaar

    @Tjoppa: Dit sal inderdaad ‘n merkwaardige inisiatief wees. Hoop julle het ‘n groot net, die krake is groot en die talent wat deurval baie.

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 22:43
  31. avatar
    #47 Tjoppa

    @Ploegskaar: Probeer se die seuns wat deur die krake val by die keuse van die CW gaan die kans gegun word om hul talente ten toon te stel met geen BEE of enige ander beperkinge. Dit gaan die identifisering van talent met gepaardgaande blootstelling op sy kop draai. Ai ek is so opgewonde ek kan myself bevuil.

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 22:37
  32. avatar
    #46 Ploegskaar

    @Tjoppa: Skryf gou weer,,ek’s fokken excited, maar weet nie regtig wat jy nou probeer se het nie!

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 22:29
  33. avatar
    #45 Tjoppa

    @Ploegskaar: Moet erken die ding begin hare en dit is nie lekker nie. Ou Beet doen ‘n goeie ding en een of twee kan alles erg ongemaklik raak. Maar so voel ou Bog seker oor my ook.
    Was vandag by onsettende opwinde vergadering. Scoop reeds deur na Beet gegee. Hy is egter die stilswye opgele tot ons hom die groen lig gee. Maar ek glo die identifisering van jong talent is in vir ‘n helse verbetering. Se vir daai no 10 die oom hou hom dop.

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 22:25
  34. avatar
    #44 Ploegskaar

    @Tjoppa: Beslis nie heroes nie, maar Tjop, jy’s ook sommer in daai beter-as-die-res groepie van die Noorde. Die manne met meer ledemate as die ander in ‘n melaatse kolonie, as jy die analogie verstaan.

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 22:18
  35. avatar
    #43 Tjoppa

    @Hanswors: Hulle het ook ‘n Alfons daar by hulle. Erg nederig platteland as ek die storie reg verstaan. Of hoe Hans

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 22:04
  36. avatar
    #42 Tjoppa

    @Ploegskaar: Uli was Transvaler op die einde en nou le hy en sleg word daar in Australie. Sy pa le nie stil nie ek belowe jou. Ou Deon ook al snaakse paaie geloop. Jou heros hoop ek nie ‘n aanduiding wie jy is nie.

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 22:03
  37. avatar
    #41 Tjoppa

    @Hanswors: Hansie daar is twee opsies Eerstens mag die beste span wen en Tweedens mag die regte span wen. Ek gaan maar altyd vir die tweede opsie. Dus as Affies wen en die beste span was alles ok. Solank die regte span, lees Affies, sal ek die wen elkgeval vat.

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 22:01
  38. avatar
    #40 Ploegskaar

    @Hanswors: Jy blyk baie van rugby in die hele Vaalstreek te ken, maar pin jou colours, soos die Engelse se, is dit dalk ‘n Wes-Rand skool?

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 21:31
  39. avatar
    #39 Affies

    @Hanswors, ek stem heeltemal saam met jou, garsfontein het ‘n gevaarlike agterlyn en waterkloof het hulle gestop maar in my mening was dit meer garsies se eie skuld, hulle het hopeloos te skuins gehardloop, te min tye in die wedstryde het iemand reguit gemaak, so hulle het hul eie graf gegrawe, ja, daar is ok matrieks in waterkloof en hulle wil ok wen, en dit is seker ok moontlik, maar hoekom gaan ek nou enige hoop daaraan heg, die beste span sal op die dag wen, ek is oortuig daarvan, en as dit nou hulle is, sal dit bitter wees, maar dan het hulle dit verdien, die waterkloof wedstryd is nou weer na ‘n lang tyd terug en ek kon maarnet by vorige matrieks stories hoor van 2005,2006 en 2007, hierdie is klaar ‘n goeie jaar met grey op grey, nou waterkloof, na laasjaar se glips moet ons eenvoudig dit regstel, affies met 17 want die wedstyd gaan vir 50 minute baie naby wees en dan gaan ons hopelik weghol, soos in die meerderheid van die wedstryde hierdie jaar, en gepraat van witbul, dit is ek ja, en dit was op rugby 365,

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 21:22
  40. avatar
    #38 Hanswors

    @Ploeg: Ou ploegie die winter is hier maar ek kry nog nie koud nie…….. Wat laat jou dink ek is ‘n Klofie ondersteuner? My skool is nog nie op die map nie – ek glo nie Beet sal my kan help nie.

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 21:16
  41. avatar
    #37 Ploegskaar

    @Hanswors: Is jy van Danville dat jy te arm is om ‘n trui te kry? Miskien dan so ‘n bont Kloof trui om saam met die naam te gaan? Seker beet kan vir jou ‘n ou een daar by die skoolbank reel.

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 21:11
  42. avatar
    #36 Ploegskaar

    @Woltrui: Ja ou Wollies, solank jy weet jy, Deon Fourie en Uli Boelie is my gunsteling Noord-Transvalers (lg. uitgespreek Nord-Transvalers, soos oorle Zandberg Jansen sou se). :wink:

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 21:06
  43. avatar
    #35 Hanswors

    @Affies: Jy laat my dink aan Witbul wat n jaar of so terug ook hier geblog het. Verduidelik net gou vir my jou redenasie oor die feit dat jy in matriek is en Saterdag speel dat Affies met 17 gaan wen. Dink jy nie ook daar is dalk in Klofies ook ‘n seun wat in matriek is en ook Saterdag speel nie? Vra maar net.
    Garsfontein het ook ‘n baie gevaarlike agterlyn en Klofies kon dit deurhaak. Dit gaan nie oor die agterlyn nie maar oor die span wat die dag opdaag en oor die wil om te wen. Mag die beste span wen en ek hoop en glo die westryd sal in goeie gees plaasvind.

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 20:35
  44. avatar
    #34 Woltrui

    @Ploegskaar: Ai Ploegster. As jy maar weet welke wonderlike vrugte daar te ete is hier in Sodom en gemora. :wink:

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 19:54
  45. avatar
    #33 Woltrui

    @BuiteBreek: :mrgreen:

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 19:48
  46. avatar
    #32 Maroon

    @Affies: Ontspan jou kuite jongman.

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 19:24
  47. avatar
    #31 BuiteBreek

    @ Woltrui: Dis net omdat omdat ons meisies almal op die strand was.

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 19:22
  48. avatar
    #30 Woltrui

    @BoishaaiPa: O ja. Ons het nie net die bulle en Loftus nie. Ons meisies is BAIE mooier as julle s’n. Nie verniet dat die Varsity cup se 3 mooiste meisies van die noordelike Universiteite kom nie. :twisted:

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 19:16
  49. avatar
    #29 Woltrui

    @BoishaaiPa: Hi BHP. Ek besef julle grap met die jongman. In my aard om maar met julle Kapenaars te stoei. Ons julle die jaar geklop. Moet die nodige kilos daaruit kry. Volgende jaar julle beurt. 8-O

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 19:05
  50. avatar
    #28 Ploegskaar

    @BoishaaiPa: Dalk net ‘n meer gesofistikeerde sin vir humor hier in die Suide, soos ook die geval met kos, drank, kleredrag en vroue. Kan dit moontlik toeskryf aan ‘n kombinasie van die klimaat, seelug, eindelose strande en mooi wynlande. As die hoogtepunt van my dag was om die bulpere wat onder die Nivara hang blink te vryf en die jet-ski te tune, sou ek ook maar suur wees….

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 19:04
  51. avatar
    #27 BoishaaiPa

    Dis nog een iets wat ons noordelike vriende moet leet herken..en dit is ligte humor..dis hoekom daar daar gesiggies is!…Julle moet nie die rugby so ernstig opneem nie….maar as ek in Tswane gebly het sou ek seker dieselfde uitkyk gehad het…al wat julle het is Loftus en die Bulle!…lol :mrgreen:

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 18:51
  52. avatar
    #26 beet

    @TheGoose: Sorry. I have added the full timetable for all the games at Affies

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 18:09
  53. avatar
    #25 Ploegskaar

    @Affies: Al wat die ouens vra is, as jy ‘n punt wil maak, moet jy so af en toe ‘n bleddie punt gebruik. Een glipsie is aanvaarbaar, maar die tannie gaan nie die tweede keer glo jy het net gegly en geval nie….

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 18:06
  54. avatar
    #24 Ploegskaar

    @Woltrui: Meewaardig (sic) is ‘n sterk woord, Woltemade. Of dit nou vet vingers of ‘n vet kop is, te oordeel aan julle skrywes en rugbywelslae is Affies nou ‘n sportskool met akademiese opsies, anders as GCB wat nou uitsluitlik op akademie toegespits is…..

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 17:54
  55. avatar
    #23 Affies

    Ek is hier om iemand tevrede te stel nie, ek is hier om rugby te praat, ek sê nie ek is ‘n rugby kenner uit die boonste rakke nie, ek is beslis nie, maar as ek nie iets van rugby geweet het nie, sou ek nie op die “blog” gewees het nie, as julle heeldag en aldag foute wil uitwys, word dan ‘n kleuterskool oderwyser, ja ek het nou ‘n klein foutjie gemaak, so?

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 17:49
  56. avatar
    #22 BuiteBreek

    Daar anderkant die Jukskei is dit net seker Val Japy (in Kaaps is dit Vaal Japie). :mrgreen:

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 17:27
  57. avatar
    #21 BuiteBreek

    @ Woltrui: HAHAHAHAHAHAHA

    Seker die Cabernet, Shiraz, Pinotage, Valpre en Bon Aqua wat deurslaan

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 17:22
  58. avatar
    #20 Tjoppa

    @Woltrui: Garra Garra? Is dit as twee Affies seuns aan mekaar raak?

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 17:19
  59. avatar
    #19 Woltrui

    @Maroon: Dankie Maroon-geniet die garra garra(los net ons Affies laaities uit :evil: ) Moes een of ander tyd die stekie inkry dat die noordelike spanne julle afgestof het die jaar(Ons kan maar groot bek wees. Ons speel nie teen Paarl Gim die jaar)

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 17:16
  60. avatar
    #18 Tjoppa

    @Woltrui: Dit is as twee seuns aan mekaar raak op die Kaapse manier.

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 17:15
  61. avatar
    #17 Woltrui

    @BuiteBreek: Watse Touche is dit nou. Ons begin nou net die ingels onder die voet kry nou slaan jy ons met, wat….. Frans? 8)

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 17:13
  62. avatar
    #16 Ooorkant Loftus

    @Meroon @ BHP – Ons moet vir Beet vra vir daai Speltoets opsie op die blog ook. @Beet – dankie vir die artikel.
    @Affies – ou seun hou jul voete op die grond vir die Saterdag, Kloof gaan dit nie maklik maak vir julle nie. Hul wedstryd teen Garsies het gewys daar is baie guts in hul geledere. Geniet dit en ons sal daar wees om te ondersteun. [by Klub 600]

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 17:07
  63. avatar
    #15 Maroon

    Dit was net ‘n ou grappie om julle aan die gang te kry LOL.

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 17:06
  64. avatar
    #14 BuiteBreek

    @ Woltrui: Touche. (Ek weet nie hoe om die blerrie strepie op die e met die laptop, ekskuus, skootkomper, te maak nie) :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 17:00
  65. avatar
    #13 Woltrui

    @BoishaaiPa: @Maroon: @BuiteBreek:
    Boishaai se gatte is geskop deur Kloof
    Paul Roos se gatte is geskop deur Affies
    Oakdale se gatte is geskop deur al wat span is noord van die vaal. Transvalia etc etc.
    :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 16:53
  66. avatar
    #12 Tjoppa

    @BuiteBreek: Affies se eerste leerling in jare wat Matriek pluk? Seun jy doen baanbrekerswerk en gee die normale kind by ander skole hoop. Jy speel seker stut vir die Brandewyn span ne. Of dink jy die spelpatroon van die eerste span uit.

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 16:48
  67. avatar
    #11 Woltrui

    @Affies: Ou Boela. Laat die Oom jou nou iets leer van die visvoete:
    -Die pokken outjies is altyd meewaardig (hoekom weet die vet weet alleen). Boishaai se bekendste matrikulant het hul beskryf as die “Anglo Afrikaners”. Afrikaners wat hard probeer Engels wees.
    -Die goed kan om die dood nie rugby speel nie. Vermoed (buiten die glipsie in 2012) het hul laas die Curriebeker gewen toe Griekwas, OP en WP om die bekertjie megeding het 8-O
    (Ek weet jy probeer jou beste op die selfoon. Ek geniet dit baie-reg of verkeerd gespel).

    Klink my die manne is reg ingestel. Oppas om nie die Klofies te onderskat nie. Veral die wedstryd teen Boishaai was hulle kookwater.

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 16:47
  68. avatar
    #10 BuiteBreek

    @ Maroon @ BHP: Dis Ofrikaans! :lol:

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 16:33
  69. avatar
    #9 Maroon

    Tweetalig seuns hoër? :)

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 16:02
  70. avatar
    #8 BoishaaiPa

    @Affies: Ek dink julle moet maar by Afrikaanse slagspreuke hou..die spelling lyk maar eina!.. :mrgreen:

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 15:43
  71. avatar
    #7 Affies

    @Woltrui, dankie, ons kan natuurlik nie ons opponente onderskat nie en dit gaan groot wees, maar die gevoel onder die manne en tussen die stoepe en die gees is dat ons al die wedstryde op die dag gaan wen. Al 15, elke wedstryd is belangrik, A tot D, 1ste tot 7de, almal, recive no quater, give no quater!!!

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 14:34
  72. avatar
    #6 Woltrui

    @Affies: Hehehe. Mooi Affies. Geniet dit Saterdag!!! Wen of verloor ons staan by julle manne.

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 14:28
  73. avatar
    #5 Affies

    @Tjoppa, alhoewel die wedstryd tien teen een voor gaan plaasvind, gaan Affies hul punte agter kry, die agterlyn gaan die groot verskil wees, by albei spanne is hul voorspelers groot en sterk maar Affies het die voordeel agter, Affies met 15 tot 20, 1, omdat ons op die plaas speel, en 2, omdat ek in Matriek is en op Saterdag speel,

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 14:23
  74. avatar
    #4 Tjoppa

    Win or loose is going to be determined on the ground. Affies can run any team to pieces but having 14 players in the backline is not a good idea. The Joyce twins can make this a long day at Affies. But Affies by 12.

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 13:31
  75. avatar
    #3 Hanswors

    The games is at Affies and the 1 st 15 will most probably start at 13h00.

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 13:21
  76. avatar
    #2 TheGoose

    Where is it being played and at what time?

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 12:09
  77. avatar
    #1 Hanswors

    This is going to be a BIG game however Affies will take it with 15. There are too many stars in the Affie line up. Kloof will put up a big fight but the power might lack at the back.

    ReplyReply
    21 May, 2013 at 11:45

Leave a Reply