In 2019 the HTS Middelburg team won the under-16A Virsekerbeker Cup. A year later when the schoolboy rugby season kicked off, HTS Middelburg were at the starting point of an expected two-year success campaign. They announced their intentions with a win against Boland Landbou at The Bulls Loftus Rugby Day. Then Covid-19 struck. To preserve cashflow and ensure their ability to provide a continued academic education to their students, sacrifices had to be made and their sports programme paid the highest price. Now in 2021, the Rooibulle continue to build up their resources and are planning for a more prosperous future. Those better times might take a while to return. For now Rooibulle supporters can think of what might have been in 2021 had they been able to keep all their star players who now represent other schools:
FORMER HTS MIDDELBURG RUGBY PLAYERS NOW AT OTHER SCHOOLS
# | POS | NAME | SCHOOL |
---|---|---|---|
1 | 2 | Pieta Voges | Garsfontein |
2 | 3 | Cassie Botes | Monument |
3 | 4 | Erick Jooste | Affies |
4 | 6 | Christiaan Botha | Nelspruit |
5 | 8 | Tiaan Wessels | Monument |
6 | 8 | Ricardo Correia | Nelspruit |
7 | 9 | Jarrod Williams | Durbanville |
8 | 10 | Alec Vermaak | Monument |
9 | 12 | Danian Markus | Stellenberg |
10 | 13 | Jacquin Jacobs | Stellenberg |
11 | 15 | Khirwan Erasmus | Durbanville |
OTHERS | |||
Deacon Vlotman | Durbanville | ||
Armand Swanepoel | Monument | ||
Jan Botes | Monument |
@murrayfield jy sal verbaas wees ou vriend.
@kantako: Jy is duidelik oningelug!
Ek het vir Jared Williams en Deacon Vlotman afgerig by Hoërskool Hopefield toe hulle o15 was.
Meeste van die ander manne wat beurse gehad het by HTS kom van die Piketberg area af.
@Smallies: AMEN !!!! Ek stem 100% met jou saam !
@Groen bosveld: ek het geen probleem met beurse nie ,ek verstaan ook HTS se besluit om eerder hulle akademie eerste te stel ,ons moet ook onthou dat soos jy gese het die seuns wil graag raakgesien word…..Ek dink ook dat indien n skool hom verbind het tot n beurs houer en die seun bring sy kant dan moet die skool darem hulle deel ook doen.
Menere ek stem heelhartig met al die bogenoemde komentaar saam. Kom ek skets gou die realistiese prentjie vir u.
Platelandse dorpe soos Middelburg, Nelspruit, Rustenburg ens word jaarliks gestroop van die uitblinkers en gelok regoor S-A na die “powerhouse” skole. Wat staan die platelandse skole nou te doen? Ongelukkig verloor die laerskole in die plateland met groot tellings teen hulle eweknieë van die stad. Daar is verwagting en hoop regoor S-A dat die ou tradisionele powerhouse rugbyskole soos HTS MIDDELBURG en NELSPRUIT weer moet herleef…..om bietjie meer van ‘n balans te probeer bewerkstellig. Om dit te kan vermag moet die skole hulle laerskoolseuns in die provinsie probeer hou en te kompeteer teen die bestes in die land. Dit is mos tog realiteit dat jy deel wil wees van ‘n wenkultuur EN ‘N WENSPAN.
HTS het wel seuns beurse aangebied wat in hulle onderskeie provinsies deur die sisteem geval het en andersins geen toekoms sou gehad het om verder raakgesien te word nie. So om raakgesien te word sou vir baie van hierdie seuns die geleentheid geskep het om deur middel van ‘n kompeterende sisteem en op die hoogste vlak raakgesien te kon word, en dalk net dalk ook die volgende suksesverhaal te wees….hetsy op rugbygebied of ‘n suksesvole beroepsloopbaan na universiteit.
@Smallies: met hierdie stelsel stem ek saam. Daar is te veel ouers en seuns daarbuite wat hulle toekoms wil beplan op rugby. Hier sit hulle die pot vreeslik mis, wat is die lewe na rugby. Party van die afrigters wil ook nie heeltemal buit aan die akademiese vereiste. Hulle moet dan maar eerder ontwikkel, dit is beter en volhoubaar. Smallies my dogter se beurse vanaf graad 8 tot nou 3de jaar op universiteit se beginsel is en was dieselfde. Ek is ‘n sport/ akademiese man. Defnetief nie net ‘n sport beurs ou.
So Durbanville het 3 van daai HTS Middelburg seuns, saam met dit was hulle stut en losskakel verlede jaar nog in Monnas en hulle vleuel in Noordheuwel. Hulle het ook mos n nuwe afrigter wat bekend is vir werwing.
@Smallies: Excellent
@Strepie: luckily my kids were in good schools who did an excellent job of developing them as well balances adults ….
@Smallies: Parents send their kids to the school which gives them the most money. Simple as that. Then they justify their decision with some silly arguments.
Its sad to say that schools dont stand for what they are supposed to any more.
Developing a boy with a balanced, honest approach.
@Arend: my seun was bevooreg genoeg om n beurshouer te wees in gr11 en 12 snaaks genoeg was die hertoekenning van die beurs in gr12 nie gegrond op hoe goed hy presteer het op die rugby veld nie maar wel of hy die akademiese standaarde wat hy in gr 10 in sy ou skool gehad het kon handhaaf in gr 11
@jakes: exactly my point , you can not rely on what used to be feeder primary schools ,parents send their kids to where they feel they will get the best exposure….
@Strepie: ek stem 100% saam met jou. Van die ouers en kids dink nie veel verder. Die lewe na rugby.
Party manne hou ook nie daarvan dat hulle span se spelers ekstra klasse het na skool. Skande om die minste te sê.
@strepie o genade slip op thumb. My dik vingers tik lelik
R83k ×5 = R415 000.
Ek wonder of daai 3de span seun se ouers wat volle skoolfonds betaal vir die 2de span seun wat nou nie meer A span speel nie agv die nuwe recruit, ek wonder of daar op die begrotings vergadering aan daardie betalende ouer verduidelik is dat sy skoolfonds nou opgaan om vir nog nuwe seuns te betaal, maar darem net 7% en nie 8% nie want borge sal die eeufees dag red en kykers sal betaal vir live streaming. Saam met die nuwe seuns het die afrigtingskorps ook uitgebrei met n gewese Leeus speler wat ook nou by Monnas afrig. Met die skool se gesonde finansies en n jaar af om te beplan is ek teleurgesteld dat die “Rugby departement” nie van die begin af hulle eie eeufees kon reel nie.
@smallies jy is 100% korrek ek dink die eerste groep waarin EG baie gewerf het was die o/14 groep van 2000. Louis Ludick en Kevin Buys en Francois Uys onder andere was deel van daardie groep as ek reg onthou.
@Smallies: there is no doubt that schools are recruiting. I do not deny that. If you read my comment I say that kids from Concordia which is in Boksburg which is directly next to EGJ,goes all the way to Krugersdorp who is not a ‘feeder school’ for Monnas as you would say. It is just strange but that is how recruiting works I suppose. The kids go where the best offer is.
Net gou die volgende korrekte inligting. Die 2 seuns hierbo genoem wat nou vir die Nelspruit Rhinos speel, het aan die begin van 2020, hulle o16 jaar geskuif. Pre-Covid, hulle skuif niks met Covid te doen gehad nie. Om redes wat nie nodig is om hier te noem nie.
Toe Covid tref moes HTS inderdaad kies tussen beheerliggaam onderwysposte behou of beurse vir rugbyseuns. Gelukkig het hulle reg gekies. En inderdaad het van die geldreuse in Gauteng gretig ingespring. Ander seuns is eenvoudig net huistoe na hulle plaaslike skool.
Nelspruit het ‘n paar juniors van HTSM gekry, almal Laevelders wat teruggekom het huistoe.
So I assume the 11 boys were at at HTS on some form of financial support via the school? In other words fee paying parents were covering their fees or possibly an external donor. With Covid there were funding issues?
Now all 11 are at other schools and one must assume that the 11 parents don’t have money(otherwise they would have stayed at HTS and paid the fees). Therefor I must conclude that all 11 are at their new schools on some form of funding?
Another form of child trafficking?
Not sure who is/was more at fault HTS with 11 bursaries? The 11 parents or the schools that have now brought the players in( and assume on bursaries).
@jakes: In the late 80,s early 90,s EG Jansen were nit realy a factor on the East Rand,The big 4 at that stage were Kempton Brandwag Hugenote and to a lesser extent Hans Moore,EG started coming up during the earlu 2000nds about the same time as the other schools started declining……why because EG was recruiting from their feeder primary schools,same as Monnas is doing now
@kantako: Hoe kom jy by 73k uit lol
@Strepie: I read an article on facebook on one of the schoolboy rugby pages, where people were wishing the ,’dream team’ of Monument well for their 2021 season due to their 100 anniversary year. One person mentioned that 2 of the boys came from Concordia primary and thay they were ‘ysters’ in primary school already. Concordia is right next to a very good rugby school called EG Jansen. Why would you send your children to a school 70 km’s away if there is a very good rugby school right next to the primary school where they were.🤷🤷 I could only imagine the offers was much better.
@kantako: Met alle respek gese, lyk nie of die 5 beurse gehelp het nie…
Sjoe boys hierdie is sleg. As 5 seuns deur Monnas opgeraap is neem ek aan dis op volle beurse
Skoolfonds (R30k)
Koshuis (R40k)
Skoolklere (R4k)
Toere (R2k)
En retoer kaartjies huistoe (R5k)
Dalk n snoepie geldjie ook.(R2k)
R73k ×5 = R365 000
Nou verstaan ek waarvoor my R100 gegaan het om die live stream Monnas fees te kyk en hoekom hulle met fondse gesukkel het om die fees aan te bied. Ek hoop regtig daar is darem vir die seuns iets belowe vir na skool ook.
@jakes: Attending High School must first and foremost serve as an academic institution.
However some schools (and parents) think their son is a future springbok and must attend a ‘rugby academy’ rather a proper high school with top academic credentials.
Sad but very much a reality.
This is shocking and sad at the same time. Makes one wonder do these kids go to school to play Rugby actually or to study? What is the first priority created by the parents?
@Arend: HTS Middelburg het 2 strome, gewone en tegnies. https://htsmiddelburg.co.za/vakkeuses/
Dink meeste van die seuns het die gewone stroom gevolg.
@AbsolutMenlo: Wat was die alternatief? Baie van hulle kan eenvoudig nie die skoolgelde by HTSM bekostig nie.
@Arend: @Groen bosveld: Dink die meeste van die seuns was ook nie van 0/14 by HTSM gewees nie en is na HTSM vir rugby en nou in hulle derde skool … vir rugby.
@Arend: ‘Post matrics’ is redelik algemeen met die koms van Covid
Goeie genade, dit is omtrent n uittog!
@Groen bosveld: genade maar dit is baie. Dankie vir die inligting. Ek wonder hoe gaan dit met die 11 seuns in hulle nuwe skole. Om uit ‘n tegniese skool na ‘n akademiese een te gaan kan nie maklik wees nie. Baie van hulle sit seker nou moet nog meer uitdagings. Vakke en die akademiese druk van jou matriekjaar, sterkte aan al daai seuns.
@groenbosveld. Dit is skokkend. 11 seuns uit een span uit wat nou vir ander skole se 1ste span uitdraf. Hoe het dit gebeur ?
Wat het so erg skeef geloop, ek onthou die afrigter/werwer het n pos by n ander skool gekry maar volgens my kennis nie aanvaar nie ?
Goeie rugby gewees vandag, kom ons kyk wat doen die Noorde more.
@kantako: HTS se 2020 span het op die Loftus dag verlede jaar baie potensiaal gewys deur om Boland Landbou op die dag te klop. Die rugbytoekoms en veral met die 0/16 span wat die Virsekerbeker in 2019 gewen het , het rooskleurig gelyk. Ongelukkig het dinge erg skeef geloop by HTS. Heelwat spelers het agv omstandighede skole verander. Die volgende spelers speel nou 1e span by hulle nuwe skole.
NELSPRUIT = 6 Christiaan Botha en 8 Ricardo Correia
Affies = 4 Erick Jooste
Monnas = 3 Cassie Botes 8 Tiaan Wessels 10 Alec Vermaak
Garsies = Reserwe haker Pieta Voges
Durbanville = 9 Jarrod Williams 15 Khirwan Erasmus
Stellenberg = 12 Damian Marcus 13 Jacquin Jacobus