Paul Roos vs Paarl Gim

Paul Roos is a much improved team from the one that started the season. They however have a mountain to climb if they are to beat SA’s best schoolboy rugby team Paarl Gim today in the next installment of the Premier Interschools live coverage rugby.Good match-ups for this game include Christo van der Merwe against Jacques Vermeulen, Daniel du Plessis against the sensational Ryan Oosthuizen and Chris Smith against Grant Hermanus. These are just a few of the good quality players on show today. Paarl Gim’s SA Schools lock JD Schickerling and no.8 plus captain Rikus Bothma have been amongst the best in the country this season.

# Paul Roos # Paarl Gim
1 Hendrik Willem Barnard 1 Gavin Van den Berg
2 Jaques van Zyl 2 Wilner Conradie
3 Jerome Korf 3 DJ van Niekerk
4 Daniel Buitendag 4 Johan Momsen
5 Lohann Louw 5 JD Schickerling
6 Mitchel Carstens 6 Gareth Cilliers
7 Christo van der Merwe (c ) 7 Jacques Vermuelen
8 Michael Meyer 8 Rikus Bothma (c )
9 Calvin Nel 9 Brendon Nell
10 Aidyn Cupido 10 Wyatt Murphy
11 Edwill van der Merwe 11 Dylon Fairbridge
12 Daniel du Plessis 12 Ryan Oostuizen
13 Tristan Cramer 13 Wayno Visagie
14 Joel Heugh 14 Leaviel Gouws
15 Chris Smith 15 Grant Hermanus
16 Gerrie le Roux 16 Jasper Wiese
17 JP Botha 17 Jacques de Klerk
18 Vernon Pietersen 18 Jaco Willemse
19 Andrew Yoko 19 Edrich-John Pretorius
20 Jan-Louis Eigelaar 20 Luhandre Luus
21 Reinhard Fortuin 21 Zandre De Koker
22 Matthew Gallow 22 Walter Smit
23 Ruan Stander

31 Comments

  1. avatar
    #31 PaarlBok

    @BoishaaiPa: Hy het foute gemaak, maar almal maak foute en as HY nie kan ref op skoolvlak nie dan weet ek wragtag nie waar jy ‘n ref gaan kry wat jou tevrede sal hou nie. Hy is miskien te oud vir toetsvlak maar verseker die beste wat jy op skolevlak kan kry. Glo my ek is nie ‘n Kaplan fan nie maar is dit altyd beter om die fout eerder by die spelers te soek wat veronderstel is om by enige ref aan te pas as by die ref self. Want foute gaan jy kry en is dit eerder die spelers wat moet speel tot daar waar hulle toegelaat word om te speel.

    ReplyReply
    13 May, 2013 at 09:07
  2. avatar
    #30 BoishaaiPa

    @PaarlBok: Almal maak foute, ek kritiseer nie vir Kaplan nie, ek dink net nie hy is meer op die standaard wat hy altyd was nie..hy het nooit voorheen sulke ooglopende foute gemaak nie.

    ReplyReply
    13 May, 2013 at 08:15
  3. avatar
    #29 PaarlBok

    @Maroon: Stem saam, ondersteuners raak te tegnies oor skeidregters. Hul is net menslik en maak foute.

    Ek het aan die begin van die seisoen gevoel dat die Kwagga en Paul Roos weg wedstryde ons maak of breek wedstryde sou wees. Die is nou geslaag en as die spelers net nederig bly en hard werk kan dit ‘n groot seisoen word.

    ReplyReply
    13 May, 2013 at 07:53
  4. avatar
    #28 gimmie

    @grasshopper, inter schools is the first weekend in August…

    ReplyReply
    13 May, 2013 at 07:47
  5. avatar
    #27 BoishaaiPa

    @Maroon: Ja, ek hoor jou, maar mens kan ook nie blatante foute oorsien ten koste daarvan om n game te laat vloei nie…Daar was 2 gevalle waar daar duidelike knocks was en hy het die game laat aangaan…maar die span wat eerste geknock het het op die ou einde die grootste voordeel daaruit gekry..wat nie heeltemal korrek is volgens my nie.

    ReplyReply
    13 May, 2013 at 07:09
  6. avatar
    #26 Maroon

    @BoishaaiPa: hy mis dalk ietsie hier en daar, maar die wedstryde wat hy hanteer vloei altyd. Hy verstaan wanneer om nie te tegnies te wees nie en sy komunikasie met die spelers is goed ( selfs in Afrikaans by tye).

    ReplyReply
    13 May, 2013 at 06:53
  7. avatar
    #25 Maroon

    @gimmie: dankie Gimmie. Daar is heelwat graad 11’s in daai span en hulle kom mooi deur. Met Daniel terug glo ek ook dit behoort goed te gaan vorentoe. Eerskomende naweek op die plaas sal taai wees (altyd taai daar). Juliemaand op Brugstraat is ook spesiaal en dan natuurlik Grey in Augustus op Markotter.
    Julle het ‘n baie spesiale, geballanseerde span en daar is geen rede hoekom julle nie die jaar onoorwonne moet afsluit nie.

    ReplyReply
    13 May, 2013 at 06:51
  8. avatar
    #24 Grasshopper

    @gimmie: when is it?

    ReplyReply
    13 May, 2013 at 05:47
  9. avatar
    #23 gimmie

    @maroon, julle was baie goed gister… Geen rede hoekom Paul Roos weer moet verloor nie..baie talent is julle span…

    ReplyReply
    12 May, 2013 at 22:25
  10. avatar
    #22 gimmie

    @boishaaiPa, ons het ook maar ons kwota gelukkige wenne gehad die afgelope paar jaar..2011 moes ons nooit gewen het nie en laas jaar was baie baie close…ons twee skole se rugby prestasies is so spesiaal as jy in ag neem dat Paarl maar net n Klein Bolandse dorpie is…@Grasshopper en @beet, I would love you to join BoishaaiPa and me for inter schools this year, both the Friday and saturday…it is still the 2 most amazing rugby days ever for me and I have been to every inter schools since 1971…

    ReplyReply
    12 May, 2013 at 22:12
  11. avatar
    #21 BoishaaiPa

    @gimmie: Ek kon nie self by die wedstryd wees nie, maar het na die tyd gesels met manne wat wel daar was. Wat verblydend was is dat dit blyk of die paar veranderinge n positiewe invloed het. Ons probleem vanjaar teen n paar spanne was n bestendige skopper en dit blyk of ons nou een gekry het. Dit lyk of die nuwe kombinasies in die 2de helfte begin jel het, maar wens weet mos maar nooit nie! Die volgende paar weke sal bepalend wees dink ek. Oakdale en Grey weg. Ons kan dalk hard terug aarde toe kom, of n paar verassings oplewer…dis wat dit so lekker maak! Belangrikste is om die span te ondersteun en hoop teen Augustus loop alles klop disselboom :mrgreen: …Gisteraand se my seun (Matriek 2011) vir my dat die laaste paar jare is daar nie meer die tendens dat die “underdog” wen nie, maar die games wat Gim veronderstel is om te wen wen hulle, en die wat Boishaai moet wen wen Gim ook!…lol :mrgreen:

    ReplyReply
    12 May, 2013 at 21:49
  12. avatar
    #20 gimmie

    @boishaaiPa, stem saam oor Kaplan, goeie wen vir Boihaai. Wat is jou opinie oor julle vertoning..

    ReplyReply
    12 May, 2013 at 21:20
  13. avatar
    #19 BoishaaiPa

    @Maroon: My eerlike opinie is dat Kaplan n goeie ref was..met die klem op was…Ek dink nie hy bly meer so lekker by die game nie! ..Miskien raak die skolerugby te vinnig vir hom!…Daar was vir my n paar snaakse beslissings deur hom na altwee kante toe….Ek kan ook nie verstaan hoekom PRG se No 1 n geelkaart gekry het nie…Hy was nie eers naby die Gim speler in die lynstaan nie..in fact..Dit was Gim se ondersteunende speler wat sy eie man se voete onder hom uitgehaal het!..Dit was op aanbeveling van die lynregter, maar nie n goeie beslissing gewees nie.

    ReplyReply
    12 May, 2013 at 20:53
  14. avatar
    #18 Maroon

    @PaarlBok: Altyd lekker om julle te ontvang. What a pleasure dat Kaplan die hoofwedstryd geblaas het. Altyd lekker as ‘n skeidsregter die game verstaan en verstaan dat hy nr 31 en nie nr1 op die veld is nie.

    ReplyReply
    12 May, 2013 at 20:05
  15. avatar
    #17 PaarlBok

    @Tandem: My Galpil Vriend ek stem saam. Die jaar het Gim ‘n baie moeiliker fixture lys en speel sover baie beter as laasjaar. Of hulle dit gaan volhou is natuurlik ‘n ander storie. Wil darem ook dankie se vir die Paul Rosers, dis altyd taai om teen hulle te speel. Sterkte ook verder die seisoen vir hulle.

    ReplyReply
    12 May, 2013 at 19:50
  16. avatar
    #16 Ploegskaar

    @Tjoppa: Classic :mrgreen:

    ReplyReply
    12 May, 2013 at 11:07
  17. avatar
    #15 Tjoppa

    @Ploegskaar: Daar het jy dit klaar gebid en nou begin jy werk. Hou net die snoepie weg van Alfons.

    ReplyReply
    12 May, 2013 at 10:56
  18. avatar
    #14 Ploegskaar

    @Thoppa As ek so na dinge kyk, het die Liewe Vader lankal ophou skole en Bokrugby kyk :oops: @Maroon, wat lag jy, ons skuif sommer die eerstes Alfons toe :mrgreen: Vir die wat nie Alfons ken, dis ‘n beeskraal wat sommer dubbel as die F-veld, ‘n paar minute weg van die res van die velde.

    ReplyReply
    12 May, 2013 at 10:52
  19. avatar
    #13 Maroon

    @Tjoppa: classic!!! LOL

    ReplyReply
    12 May, 2013 at 10:29
  20. avatar
    #12 Tjoppa

    @Ploegskaar: Oupa Kas was seker die laaste dominee waarvoor ek werklik agting en respek gehad het. Hy het altyd vir ons gese voordat jy iets doen gaan op jou kniee en bid totdat jy aambuie kry MAAR daarna staan op en doen iets jouself ook, bleddy wil. Die boodskap ploegie is dit – moet nie terug sit en wag dat die liewe Vader alles vir jou doen nie. Sit die bleddy sproeiers aan sommer vanmiddag al.

    ReplyReply
    12 May, 2013 at 10:14
  21. avatar
    #11 Ploegskaar

    @Tjoppa: ‘n Paar sal terug wees :wink: Soos dit die boere betaam, sal ons maar bid vir reen ook :mrgreen: Moet se, volg die gr. 11 groep van Stellenberg, waarvan meeste gister gespeel het, vanaf o/14, en hulle sal volgende jaar nog beter wees. So sal Bellville ook in 2014 en 2015 stem dikmaak, hoogtyd dat ‘n ander N/voorstede skool behalwe Tygerberg ‘n paar hokke skud! Weereens welgedaan Stellies onder leiding van Duppie en Divan.

    ReplyReply
    12 May, 2013 at 09:39
  22. avatar
    #10 Tjoppa

    @Ploegskaar: Al julle beserings terug. Speel ou Ntvl rugby julle het forwards en beslis 10 om enige span besig te hou.

    ReplyReply
    12 May, 2013 at 09:05
  23. avatar
    #9 Maroon

    @gimmie: Ek wou geensins ‘n punt bewys nie. Iemand het gevra vir die tellings en ek het gegee wat ek gehad het. Baie geluk met die wen. Jou klas skyn weer deur.

    ReplyReply
    12 May, 2013 at 08:27
  24. avatar
    #8 Ploegskaar

    Uit ‘n neutrale oogpunt was hierdie ‘n lekker oop game, met Gim se intensiteit minder as gewoonlik, maar steeds deurgaans in beheer. PRG se skrum was stewig en hulle loosies net so bedrywig soos Gim s’n en 14 en 15 het gereeld die oog gevang. Vir Gim was 2, 5 en 9 uitstaande en die lynstane puik. Komende Saterdag gaan ‘n lang dag wees vir Boland op die Plaas, maar altyd lekker om die Rose daar te ontvang.

    ReplyReply
    12 May, 2013 at 07:45
  25. avatar
    #7 Tandem

    @DieBos: Gim won fair and square so get over it . As Boishaaier Oom Boy Louw would have said “looks at the score board ” . Gim was a very good team last year but mainly because of Pollard . They actually lost a fair number of games . This years Gim team has not lost any game so they are better.

    ReplyReply
    12 May, 2013 at 07:25
  26. avatar
    #6 DieBos

    @gimmie: gimmie, jou span was baie gelukkig gister. PRG het 2 keer deur julle gehardloop en gescore. 1 pass was net net vorentoe en die ander 1 het die vleuel se voet net die lyn geraak. Julle forwards is baie goed, maar julle backs nie. Ek wonder wat kon wees as iemand soos Daniel du Plessis kon speel. Andersins was Gim die beste op die veld en het verdien om te wen. Verlede jaar se Gim span was egter strate beter.

    ReplyReply
    12 May, 2013 at 06:41
  27. avatar
    #5 gimmie

    Under 15, Paarl gym 14-paul Roos 5, sorry maroon you seem to want to prove a point…guess what when today’s boys were under 16 both Boishaai and Paul Roos beat them…don’t hold your breath…

    ReplyReply
    11 May, 2013 at 23:29
  28. avatar
    #4 Maroon

    O/14A PRG 25 Gim 0, do not have the u/15 score, u/16A PRG 26 Gim 7, second team Gim 31 PRG 17, first Team Gim 24 PRG 15. Harde skoon rugby. Dankie Gim.

    ReplyReply
    11 May, 2013 at 20:49
  29. avatar
    #3 PaarlBok

    Boland school derbies never aint easy. Paarl Gym vs Paul Roos are always tight matches.

    ReplyReply
    11 May, 2013 at 18:00
  30. avatar
    #2 pongola

    paarl gym 24 -15 paul roos.
    look like paul roos definitely improving

    ReplyReply
    11 May, 2013 at 13:44
  31. avatar
    #1 Tandem

    Any available scores ?

    ReplyReply
    11 May, 2013 at 12:24

Leave a Reply