Is Chean Roux still going to be the national u20 head coach in 2020!

SA rugby has announced an national under-19 team to tour Georgia at the end of the year as the first stage in preparing for the World Rugby Under 20 Championship in 2020. Coupled with this news is that maligned Junior Springbok head coach Chean Roux is still calling the shots. MIA was the word “outgoing” preceding Roux’s coaching title in SARU’s media release.

The fact that Roux has selected the SA u19 team for Georgia makes little sense unless he will be in charge at the u20 Champs in Italy come mid 2020.

It’s always felt like Chean Roux didn’t rise up the ranks to earn the position of SA under-20 head coach by way of promotion for achievement. Rather he was a failed Springbok senior team assistant coach under Allister Coetzee in 2016, who SARU somehow had to find a place for lower down in their structures (possibly as the more financially viable alternative to forking out a considerable sum for a retrenchment package to a coach on a 4-year deal).

Even at this junior rugby level, Roux has looked out of his depth a lot of the time.

Coetzee is long gone from the Bok setup but with the Rugby World Cup 2019 in progress, it’s a reminder that the 4-year cycle which started with Coetzee taking the reins is about to elapse and one would reasonably assume that the initial coaching contracts signed with the likes of Matthew Proudfoot, Mzwandile Stick and Chean Roux who served in support roles to AC must all be approaching an end as well.

The SA u20 head coaching post is underutilised. It has the potential to offer a promising up and coming coach the opportunity to expand his horizons, in the hopes that he makes the step up successfully and his achievements can open the door to greater things. It shouldn’t be a job for deadwood.

Does Roux selecting the SA u19 squad as part of planning for the world champs in 2020 translate to him having been given a contract extension? And if so, on what grounds?

UPDATE:

Word is that Roux has a year to run on his existing contract.

Leave a Reply

15 Comments

  1. avatar
    #15 PaarlBok

    @Strepie: :lol: Wel dit maak sy prestasie nog groter.

    ReplyReply
    14 November, 2019 at 19:08
  2. avatar
    #14 Strepie

    …as almal op meriete in die Springbokspan is, hoekom het Rasman n transformasie/kwota klousule in sy kontrak, ons kan dit dan mos eenvoudig skrap.

    Hy moet heeltyd in sy agterkop onthou dat daar teikens is waaraan hy moet voldoen.

    ReplyReply
    1 November, 2019 at 10:19
  3. avatar
    #13 boerboel

    @Vishuis: nee almal daar op meriete

    behalwe dalk kolisi-maar hy speel n ander rol

    ReplyReply
    31 October, 2019 at 10:16
  4. avatar
    #12 boerboel

    @Smallies: vir party is dit n beter opsie-rugby en geldgewys-rugby is nou profesioneel-gaan waar jy die beste loopbaan gaan he.en van die ander is net nie goed genoeg om deur sa unies gek0ntrakteer te word nie-period

    aanvaar die bee vereistes in skoolrugby-dit gaan nie vinnig verander nie

    ReplyReply
    31 October, 2019 at 10:15
  5. avatar
    #11 Vishuis

    @boerboel: Jy mis die punt, ek se net dat jy nie iemand sondermeer as ‘n AWB kan afmaak as hy die realiteite van SA rugby deel met ons as ‘n groep nie. Ek het nie enige melding gemaak van enige kwota by Springbokspan nie! Is daar dan dan ‘n kwota speler, volgens jou, in die Springbokspan?

    ReplyReply
    30 October, 2019 at 20:19
  6. avatar
    #10 PaarlBok

    @Smallies: Ek glo nie hulle is misgekyk omdat hul wit is nie. Hulle het gegaan oor geld. Neem hulle nie kwalik nie.

    ReplyReply
    30 October, 2019 at 15:08
  7. avatar
    #9 Smallies

    @Vishuis: Well said mnr met die rooi hoedjie op die kop??

    ReplyReply
    29 October, 2019 at 15:36
  8. avatar
    #8 Smallies

    @boerboel: waarom dink jy isWolhuter ,Du Plessis ,Beukes, Botha,en baie ander oor see? juis omdat hulle gerieflikheids halwe mis gekyk word

    ReplyReply
    29 October, 2019 at 15:34
  9. avatar
    #7 boerboel

    @Vishuis: realiteit ou grote

    kyk hoe doen jou kwota span by wereldbeker-ek aanvaar dit is partykeer swaar vir ouers-het ook kinders wat al plekke in spanne verloor het agv “kwotas” maar my opinie is as jy regtig so goed is sal =hulle jou kies-hou op moan

    ReplyReply
    29 October, 2019 at 08:30
  10. avatar
    #6 Grizzly

    @chief: Ek hoor jou.Stem saam met van jou punte maar ek dink tog hyt leeway met die wedstryd plan en manier hoe hulle speel.

    Soos Naas altyd se,as jy wen karing niemand aan jou nie en Bly mense uit jou slaai.Die Groot problem is hy wen nie,daars imo genoeg talent van alle kleurgrense, verkeerde spelers word gekies…wit ook.

    ReplyReply
    28 October, 2019 at 21:56
  11. avatar
    #5 Vishuis

    Ai Boerboel. Ek is al vir omtrent 2 jaar ‘n “roofkyker” op die groep, maar dink ‘n post soos joune hierbo moet eerstens op grond van jou veralgemening dat iemand wat die onderwerp opper ‘n AWB is geantwoord word en spreek tweedens van jou onkunde oor die situasie waarin afrigters, ouers en veral kinders hulle deesdae bevind. Voordat jy so stelling maak moet jy eers met ons deel of jy al in ‘n situasie was, as ouer, waar jy aan jou seun die realiteit van spankeuses ten opsigte van kwotas moes verduidelik het of, as afrigter, in ‘n situasie was waar jy spelers slegs op grond van hul kleur moes uitlos uit spanne, wetende dit gaan jou wedstryde kos omdat jy nie die beste of regte spelers kon kies nie. Ek glo nie so nie. Ek stem saam dat wie ookal die afrigter is of sal wees dieselfde probleme sal ervaar. Om so ‘n siening te he maak mens nie ‘n AWB nie, maar slegs iemand wat die realiteite en die gevolge van die sisteem besef.

    ReplyReply
    28 October, 2019 at 15:42
  12. avatar
    #4 boerboel

    @chief: suur awb houding

    beweeg aan

    ReplyReply
    28 October, 2019 at 10:43
  13. avatar
    #3 chief

    @Grizzly:

    Wat gaan Sean Erasmus beter doen as Chean Roux? My antwoord is NIKS.

    Die U20 afrigters maak nie hulle eie wedstryd plan nie. Opdragte kom ongelukkig van bo om die swak wedstryd plan te speel wat ons die afgelope tyd sien. Wat gaan Sean Erasmus verander aan ‘n 45-50% kwota stelsel en ‘n vooraf beplande wedstryd patroon wat hy MOET volg.

    Gaan terug en kyk hoe Chean Roux se Varsity spanne gespeel het. Elke jaar word daar ongelooflike goeie rugby spelers uitgelos weens hulle vel kleur, dit is presies daar waar ons eers die dinge moet reg kry voordat ons moet bekommer oor ‘n afrigter.

    ReplyReply
    26 October, 2019 at 20:16
  14. avatar
    #2 Grizzly

    @Strepie: Stem,nog n Jaar van smart dan.

    ReplyReply
    14 October, 2019 at 14:32
  15. avatar
    #1 Strepie

    Kry vir Sean Erasmus in die prentjie.

    ReplyReply
    14 October, 2019 at 12:35