NuPower TUKS for 2013 comes to an exciting end on Saturday at the LC de Villiers Stadium (University of Pretoria sports campus). The main game is the much anticipated match-up between two of the best school rugby 1st XV’s in South Africa this season. Finalists HTS Middelburg and Nelspruit, the two Mpumalanga powerhouses both have outstanding records to date and are worthy of their places in the main event. It looks like it will be a titanic battle to decide who gets crowned the NuPower TUKS champions for 2013.The main final is however not the only game for school rugby fans to get excited about. Included in a day loaded with matches involving the various high school age group teams from the 16 schools making up the NuPower TUKS series, is the mouthwatering 1st XV clash between EG Jansen and Garsfontein. It might only be for fifth place but just like Nellies and the Rooibulle, both Garsies and Jansies are being rated highly on just about every one of the many school rugby rankings around. So two massive 1st XV games are going to go down at the Tukkies facility.
Also worth noting is that Monnas have an A-team contesting each of the lower age-group finals from under-14 to under-16 level.
AGE GR | SEMI-FINALS | SCORE | PLAYOFF | TIME | FINALS | SCORE | WINNERS | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1st XV | Centurion | 30 | ||||||
1st XV | HTS Middelburg | 30 | 1st | 14h45 | HTS Middelburg | |||
1st XV | Nelspruit | 42 | Nelspruit | |||||
1st XV | Kempton Park | 23 | ||||||
3rd | 13h30 | Centurion | ||||||
Kempton Park | ||||||||
1st XV | Ermelo | 20 | ||||||
1st XV | Garsfontein | 55 | 5th | 08h00 | Garsfontein | |||
1st XV | EG Jansen | 32 | EG Jansen | |||||
1st XV | Monnas | 18 | ||||||
7th | 09h10 | Ermelo | ||||||
Monnas | ||||||||
1st XV | Vereeniging Gim | 17 | ||||||
1st XV | Florida | 26 | 9th | 13h00 | Florida | |||
1st XV | Transvalia | 34 | Transvalia | |||||
1st XV | Rustenburg | 14 | ||||||
11th | 14h20 | Vereeniging Gim | ||||||
Rustenburg | ||||||||
1st XV | Pietersburg | 18 | ||||||
1st XV | Klerksdorp | 36 | 13th | 11h40 | Klerksdorp | |||
1st XV | Eldoraigne | 34 | Eldoraigne | |||||
1st XV | Marais Viljoen | 15 | ||||||
15th | 08h00 | Pietersburg | ||||||
Marais Viljoen | ||||||||
u16 | Monnas | 21 | 1st | 12h20 | Monnas | |||
u16 | HTS Middelburg | 18 | Kempton Park | |||||
u16 | Kempton Park | 23 | 3rd | 11h40 | HTS Middelburg | |||
u16 | Nelspruit | 13 | Nelspruit | |||||
u16 | Garsfontein | 47 | 5th | 11h40 | Garsfontein | |||
u16 | Eldoraigne | 4 | Centurion | |||||
u16 | Centurion | 27 | 7th | 11h40 | Eldoraigne | |||
u16 | EG Jansen | 26 | EG Jansen | |||||
u16 | Marais Viljoen | 24 | 9th | 11h40 | Marais Viljoen | |||
u16 | Rustenburg | 12 | Pietersburg | |||||
u16 | Pietersburg | 14 | 11th | 14h20 | Rustenburg | |||
u16 | Klerksdorp | 5 | Klerksdorp | |||||
u16 | Florida | 12 | 13th | 11h40 | Florida | |||
u16 | Vereeniging Gim | 10 | Transvalia | |||||
u16 | Transvalia | 22 | 15th | 08h00 | Vereeniging Gim | |||
u16 | Ermelo | 16 | Ermelo | |||||
u15 | Nelspruit | 17 | 1st | 11h00 | Nelspruit | |||
u15 | Eldoraigne | 12 | Monnas | |||||
u15 | Monnas | 13 | 3rd | 13h00 | Eldoraigne | |||
u15 | EG Jansen | 12 | EG Jansen | |||||
u15 | Pietersburg | 48 | 5th | 09h10 | Pietersburg | |||
u15 | Florida | 12 | Garsfontein | |||||
u15 | Garsfontein | 10 | 7th | 09h10 | Florida | |||
u15 | Rustenburg | 5 | Rustenburg | |||||
u15 | Kempton Park | 45 | 9th | 10h30 | Kempton Park | |||
u15 | Transvalia | 7 | HTS Middelburg | |||||
u15 | HTS Middelburg | 7 | 11th | 14h20 | Transvalia | |||
u15 | Vereeniging Gim | 5 | Vereeniging Gim | |||||
u15 | Marais Viljoen | 29 | 13th | 13h00 | Marais Viljoen | |||
u15 | Ermelo | 13 | Centurion | |||||
u15 | Centurion | 56 | 15th | 09h10 | Ermelo | |||
u15 | Klerksdorp | 7 | Klerksdorp | |||||
u14 | Eldoraigne | 12 | 1st | 09h30 | Eldoraigne | |||
u14 | Nelspruit | 10 | Monnas | |||||
u14 | Monnas | 38 | 3rd | 13h00 | Nelspruit | |||
u14 | HTS Middelburg | 7 | HTS Middelburg | |||||
u14 | Florida | 28 | 5th | 10h30 | Florida | |||
u14 | Centurion | 17 | Garsfontein | |||||
u14 | Garsfontein | 33 | 7th | 13h00 | Centurion | |||
u14 | Rustenburg | 24 | Rustenburg | |||||
u14 | Kempton Park | 17 | 9th | 09h10 | Kempton Park | |||
u14 | Transvalia | 5 | Klerksdorp | |||||
u14 | Klerksdorp | 5 | 11th | 10h30 | Transvalia | |||
u14 | Vereeniging Gim | 0 | Vereeniging Gim | |||||
u14 | Pietersburg | 38 | 13th | 14h20 | Pietersburg | |||
u14 | EG Jansen | 31 | Marais Viljoen | |||||
u14 | Marais Viljoen | 17 | 15th | 13h00 | EG Jansen | |||
u14 | Ermelo | 5 | Ermelo |
@Tjoppa: Onthou Jake White,Heyneke en vele meer was skoolafrigters..so dit is nie so vergesog om te dink dat daar in ons skole afrigters rondloop wat dit op die boonste vlak kan maak nie
@Tjoppa: Dit is hoekom ons as ouers daar is – om ons kinders leiding te gee en voor te berei vir wat hulle gaan deurmaak. Die beste raad is gaan uit en geniet die spel en speel hom voluit – net soos met enigiets anders in die lewe. Moet egter nooit enigiets terug verwag nie, gee net jou beste. Wat rugbyrealis se voorstel betref, is dit iets om oor te tob. Hans van Monnas is ‘n onregverdige taak gegee. ‘n Span wat hy nie bymekaar gekry het nie en wondere is in een seisoen verwag – onmoontlik. Heyneke was ook nie onmiddellik suksesvol nie. Hy het ‘n bepaalde spelpatroon in gedagte gehad, die spelers wat dit kon uitvoer oor tyd gaan werf en gesorg dat hulle by sy kultuur en manier van dink inpas. Hans het nooit die luukse gehad nie. Nou wanneer is ‘n afrigter goed? As hy ‘n swak span kan lig. Bv. Grey, Affies, ens. het jaarliks ‘n goeie span, maar is dit die spelers of die afrigter? Vat dieselfde Grey/Affies afrigter en gee aan hom ‘n swak span en as die swak span verbeter, dan is die afrigter werklik goed, maar as die span nie verbeter nie, dan ry die afrigter op die rug van die spelers. Maar vat ‘n afrigter van ‘n swak span en gee aan hom Grey of Affies en indien die span aanhou goed speel dan is die afrigter ook goed.
@Rugbyrealis: Stadig oor die klippe. Ou Hans van Monnas is ‘n onmiddelike voorbeeld van mislukking met jou idees as riglyn. Wat maak ‘n goeie afrigter?
Ek glo nie ons besef hoeveel werk en kundigheid nodig is om ‘n professionele span af te rig. ‘n Suksesvolle coach, volgens my beskeie opinie, is die bestuurder van verskeie individue. Hoekom was Heyneke so suksesvolle coach wat 99% het gegaan oor die span om hom.
@Rugbyrealis: nee ek rig nie op hoe vlak af nie,maar ek dink dit is tyd dat ons nuut dink in SA oor die patrone wat ons speel op Super-en Springbokvlak.Ons speel te konserwatief, maar lyk my die skole is meer avontuurlustig.Ons 9’s en 10’s is net skoprobotte wat alles wegskop,en dit is nie NET DIE BULLE WAT DIT DOEN NIE.As ek by ‘n groot unie was het ek van die skoolafrigters aangestel.daar is baie goeies…
@Djou: Jy is heeltemal reg die unies gee nie om nie. Kinders is karkasse in ‘n slaghuis. As ons as ouers ook nie meer omgee nie?
@Tjoppa: Dit maak regtig nie meer saak vanwaar hulle kom nie. Ek ondersteun die Cheetahs maak nie saak of die spelers van die Kaap af kom nie. Ons weet mos tye het verander en spanne is nie meer merietespanne nie. Lank voor Cravenweek begin is die spelers gewerf en vasgeteken. Net hier en daar nog enetjie wat los rondloop.
So, of dit nou Garsfontein, Affies, Menlopark of Waterkloof, Grey, Paarl Gim, Outeniqua, EG Jansen ens. se imports is wat vir die Cravenweekspanne gekies word, dit is deesdae heeltemal irrelevant aangesien die provinsie besluit wie hulle benodig en nie omgee in watter skole hulle is nie, solank hulle net daar is.
@Hanswors: Meeste gaan kom van Garsfontein se 21 imports.
@Woltrui: Woltrui ek hoop nie Nellies trek dieselfde haas uit die hoed teen HTS as wat hulle die Paasnaweek teen Waterkloof gedoen het nie toe hulle voor ook baie gesukkel het en die volgende oomblik is daar uncontested scrums. Wat help n groot pas voorspelers dan?AS die span nederig bly met hulle voete op die grond kan HTS ver gaan in die Beeld trofee. Wat Cravenweek betref kan die Pumas n ongelooflike span kies want onthou Nupower finaal HTS Middelburg teen Nellies PUK finaal HTS Witbank teen Middelburg Hoerskool——-hoop net die regte beste span word gekies——ek hoef nie vir jou te se wat gebeur by proewe die hele land deur nie
Sien julle Saterdag by LC kyk uit vir die groot bul op die rug
GROETE
@Hanswors. Dit is waar. Maar as ek na my provinsie kyk, dan was daar nog altyd ook vrae oor Grey – wie se 5e-spanspelers weens ander redes as meriete Cravenweek speel. Maar uiteindelik was die Greymanne tog kortkop die beste en kon ‘n mens nie regtig kla nie. Dit is egter so dat seuns van ander skole in minderheid van die gevalle beter as die Greymanne was, maar nie span gekry het nie. Weet nie heeltemal hoe dit by die Bulle werk nie, maar Affies en Waterkloof het altyd oorheers. My opinie was nog altyd dat proewe nie in skoleverband gespeel moet word nie. Sommige skole is heeltemal te sterk en die een outjie wat wel ‘n ster is in ‘n swak skool verdwyn wanneer die proewe in skoleverband gespeel word. Kies bloot 8 spanne “randomly” uit al die skole en laat hulle speel en kies dan daarvandaan.
@Djou: Dankie ek het toe al die spanne gesien op FB. Ja ek stem saam , daar is baie talent ek is egter net bekommerd oor die getalle in die span en hoeveel van die verpligte spelers wat van die Noorde af kom. Ek is bevrees ons eie vorige benadeelde talent is baie skraps.
@Rugbyrealis: Is jy ‘n afrigter?
Stem met julle almal saam.Die naweek se NuPower finale gaan skitterrugby oplewer.Ek maak geen voorspellings nie.Wat wel waar is,is dat skolerugby op die vlak so aanskoulik is.Ek is mal daaroor as die ouens sommer uit hulle eie doelgebied begin hardloop en score.Ek dink daar loop n paar coaches rond wat dalk die Super 15-manne moet afrig.Super 15 soms vervelig verby.Miskien moet daar ‘n ranglys wees vir eerstespan afrigters in die land…..die bestes moet dan ‘n kans boontoe kry…
@Hanswors@Rugbyman: Got the two teams from another website. Interestingly, Waterkloof’s SA Schools number 9 in B-team at this stage. Below is the extract and the teams.
“Both Bulls’ sides are packed with talent with no less than two 2012 SA Schools in Jurie Linde (A-team) and Justin Phillips (B-team) amidst the ranks.
With a host of strong schools contributing to the Bulls Craven Week team, it comes as no surprise to see such strong trial teams named. Of the 30 players picked for Tuesday’s trial, 25 of them hail from schools that are ranked in the latest SSN Top 20 with Affies, Garsfontein and Waterkloof featuring in the top half of the rankings.
Players by school: Garsfontein (9), Affies (8), Centurion (4), St Alban’s (3), Waterkloof (3) and Pretoria Boys High (2)”.
A-Team (Match starts at 18h00 on Loftus C, 14 May):
15 Eduan Keyter (Affies), 14 Jose Shaw (St Alban’s College), 13 Jurie Linde (Affies), 12 Franco Naude (Garsfontein), 11 Lyle Maart (Garsfontein), 10 Juandre Pitzer (Centurion), 9 Ivan Van Zyl (Affies), 8 Salmon Van Huyssteen (Affies), 7 PJ Toerien (Garsfontein), 6 Ruan Townsend (Pretoria Boys), 5 RG Snyman (Affies), 4 Abongile Nonkwantan (St Alban’s), 3 WP Eloff (Affies), 2 Vean Roodt (Centurion), 1 Xander Van Wyk (Waterkloof).
B-Team (Match starts at 17h00 on Loftus C, 14 May):
15 Jade Solomons (Garsfontein), 14 Ethan Sias (Garsfontein), 13 Damian Hogg (Centurion), 12 Dawie Venter (Affies), 11 George-Lee Erasmus (Garsfontein), 10 Jameel Warnick (Garsfontein), 9 Justin Phillips (Waterkloof), 8 Arne Van Rensburg (Garsfontein), 7 Michael De Waal (Pretoria Boys), 6 Jacques Oosthuizen (Centurion), 5 Jason Jenkins (St Alban’s), 4 Hyron Andrews (Garsfontein), 3 Johan Van Wyk (Waterkloof), 2 Francois Steyn (Affies), 1 Jonathan Valema (WDX).
@Hanswors: Ek weet nie of dit al vir die “publiek” uit is nie….
Beserings sal altyd ‘n faktor wees, Garsies se kaptein is uit Waterkloof se kaptein is uit….. Net altyd jammer as beserings hulle dalk kan weerhou van Craven – en Akademie week…..dit is tog immers waarvoor die seuns mik.
@Rugbyman dankie vir die terugvoer oor die 6 spanne – is dit al iewers beskikbaar om te bekyk?
@Rugbyman: Ek verstaan van een van die EG ouers dat hulle ook ‘n paar slegte beserings by Wildeklawer opgedoen het.
Klink my hulle stoei nog met ‘n paar sleutel posisies vir Saterdag.
@Woltrui: Hier kruip jy weg terwyl jou span op die vooraand staan van hulle vertrek vir die “Beleg van Bloemfontein” Miskien moet jy maar vir Beet vra om vir jou een van daardie “two tone” truie te gee. As die een verloor, is die ander miskien nog OK. Amper soos die duplo op die perde as ek reg onthou.
@Woltrui: Klein Ackerman is in gr.11 ja… Hy is egter beseer en sal eers oor so 4 weke weer speel. Garsies sal ongelukkig nie op volle sterkte wees die Saterdag teen EG nie weens ‘n paar spelers wat nie beskikbaar is nie… Ek het nie die o/18 proewe gekyk nie maar ek het gehoor dit het goed gegaan… Jy weet mos maar hoe proewe is… Terloops, die groot slot waarna jy verwys van Booishaai was laasjaar nog ‘n Garsie… Hy is egter nou weer terug by Garsies… Sal maar sien wanneer hy weer in aksie sal wees!
@GROOTKROKODIL: HTS het ‘n masiewe pak. Min skole het seker groter slotte as die span. Die 5 lyk na een van die groter spelers tans in skole rugby. Vergelyk goed met die 5 van Paarl Gim. Die vaskop stut het ook ‘n reuse wedstryd teen Centurion gehad. HTS kan volgens my n aanspraakmaker op die Beeld trofee wees. Die klein Pumas gaan beslis ‘n buiteperd wees om mee rekening te hou tydens die Craven Week.
@Rugbyman: EG en Garsies wedstryde een van die grotes in die Noordvaal die jaar. Is klein Ackerman nog in gr 11? Sien hy is Garsies se kaptein. Welke spelers het uitgestaan tydens die O/18 proewe?
@Woltrui: Dis jammer die Garsies vs EG game is so vroeg in die oggend! Die natterige veld kan die pret dalk so bietjie bederf… My voorspellings: woeries met 15, Nelspruit met 2, ek gaan nie voorspelling waag tussen EG en Garsies nie… Dit gaan baie close wees…
@Hanswors: Daar is 6 senior spanne gekies en 6 o/16 spanne. Al hierdie spanne speel volgende Dinsdag by Loftus B en C teen spanne vd Leeus. Dit dien as verdere proewe aangesien hulle nog n entjie weg is van finale spanne! Die wedstryde begin 13:00 by Loftus op 14 Mei
Nellies//HTS Middelburg 2 baie goeie geballanseerde spanne. Nellies met stut(Beer) no 6 & 8 wat baie goed saam speel en no 15 wat baie goed pale toe skop. HTS met vaskop & 2 slotte wat mekaar goed aanvul &n springbok 7s onder 18 vlank, no9. BAIE goeie spelers wat liplekker rugby gaan op dis
Voorspelling——HTS met 12
Woeries met 10
EG met 20
Sien almal al 8 uur by LC
NELLIES/HTS 2 Uiteenlopende rugby filosofie. Nellies “flair” teen HTS voorspeler dominansie. Spelers wat wedstryd kan draai. No 6, Maartins, van Nelspruit. Sekerlik mees opwindenste speler tydens halfeindstryde. Vaskop van HTS. Kan die klein pak van Nellies nagmerries besorg. HTS met 8??
Woeries met 10 oor Kempies(Woeries meer om te bewys na die Garsies fiasko).
Jansies / Garsies. “To close to call” .
My beskeie opinie
Wonder hoe die proewe in die Noorde afgeloop het gister, is daar al spanne aangekondig en wanneer speel hulle weer proewe?
Is die EG – Garsfontein game 08:00 ?
Lekker baie rugby op LC die naweek. Die uitspeel vir plekke en die skole betrokke is maar net weer ‘n bewys dat blinde hoenders ook soms raak pik. Geniet dit seuns!!!