Boland:
P Conradie (Robertson), K Carstens (Piketberg), J Carstens (Worcester School for the Deaf), R Schneider (Hermanus), J Fouché (Robertson), D Visser (Hopefield) (captain), J Cooper (Caledon), A Muller (Drostdy), R Kellman (Worcester Boys’ High), W Kotze (Wellington), T Hickman (Hopefield), F Pretorius (Wellington), D Wessels (Worcester Boys’ High), J Bruwer (Worcester Boys’ High), C Anthonissen (Calvinia), E Bestbier (Hopefield), W Visser (Hopefield), E Marais (Drostdy), B Meiring (Worcester School for the Deaf)
Management: SF le Roux (Piketberg), HJ Lochner (Wellington)
Border A:
J McEvoy (Selborne), D Longmore (Queen’s), T Botha (Hangklip), M Cowley (Selborne), M Dickson (Dale), K Dovey (Selborne), J Maree (Grens), C Bussel (Dale), J Kranidiotis (Umtata), S Rees (Selborne), C van Onselen (East London Tech) (captain), Jennings (Dale), A de Wet (Selborne), R Els (Hangklip), R McConnell (Queen’s), Stickels (De la Salle), I Whithorn (Queen’s), J Steenkamp (Grens), L Weare (Selborne), M Cunard (Selborne)
Management: R Marais (Grens)
Border B:
Stickels (De la Salle), M Kent (East London Tech), G Lombard (Grens), M Cunard (Selborne), A Tromp (Selborne), Field (Queen’s), R Hayse (Queen’s), T Webb (Queen’s), J Grogan (Selborne), D Smith (Selborne), L Weare (Selborne) (captain), M Wiggell (Queen’s), Filmer (Dale), I Whithorn (Queen’s), J Steenkamp (Grens), R Seymore (Cambridge), J Pienaar (Grens), Schreiber (Dale), B Ker-Fox (East London Tech), G Page (Selborne), Morrison (Dale), W van Lille (Grens), P Bezuidenhout (Grens), P Lawrenson (De la Salle)
Management: and Emslie (Selborne)
Eastern Province:
P Coetzee (Die Brandwag), F Collins (Kingswood), D Castelyn (PJ Olivier), D Gradwell (St Andrew’s), G Crain (Muir), B Gillmer (Muir), G Cawood (Union High), J van der Merwe (Die Brandwag), S Terblanche (Pearson), P Wilson (captain) (St Andrew’s), R Parker (Pearson), A Troskie (Marlow), D Smith (Kingswood), M Denvon-Stevens (St Andrew’s), R Vice (Graeme), D Noble (Grey), J Langner (Gill), F Waldeck (Marlow), D Weyer-Henderson (Gill), H Roux (Pearson)
Management: SM Sauerman (Otto du Plessis)
Eastern Transvaal:
P Krugel (Volkskool, Heidelberg), J Mare (Ermelo), B Bam (Ermelo), G Louw (Hoogenhout), M de Vos (HoëveldLandbou), J Pienaar (Piet Retief), T Bester (Ermelo), P Oosthuizen (Hoogenhout), R McKechnie (Volkskool, Heidelberg), K van der Merwe (Standerton), J Joubert (Volksrust), G Kruger (Hoogenhout), P Engelbrecht (HoëveldLandbou), T Kruger (Hoogenhout), G Dercksen (Hugenote), L Fourie (Volksrust), T Olivier (Piet Retief), F Froneman (Carolina), J Steenkamp (Carolina), C Flies (Delmas)
Management: C Liebenberg
Free State:
A Roberts (Sentraal), T Potgieter (Tweespruit), B Cronjé (Shannon), P Burger (Grey), J van Pletzen (Bethulie), J van Rensburg (Sentraal), J de Kock (Grey), J Lategan (HTS Kroonstad), E van der Westhuizen (Odendaalsrus), P Nortjé (HTS Kroonstad), Potgieter (Dewetsdorp), Van Reenen (Bethlehem), Bezuidenhout (Hoërskool Kroonstad), Triegaardt (Tweespruit), Van Helsdingen (Sentraal), Venter (Vrede), Strydom (Grey)
Management: AK Volstedt (Grey), PW du Plooy (Jim Fouché)
Griqualand West:
A Pienaar (Victoria-Ws), B Hauptfleisch (Diamantveld), F Slabbert (Landbouskool, Vaalhartz), F Forster (Kimberley Boys’ High), J Jansen (Griekwastad), H Roodt (Christiana), P Bothma (Griekwastad), D Sterley (Kimberley Boys’ High), M Cloete (Griekwastad), G Hough (Kakamas), C Becker (Olifantshoek), P Viljoen (Douglas), J Burger (North Cape Tech), A Kriel (Diamantveld), B van Heerden (Prieska), J Roets (Warrenton), A Nel (Hartswater), J Botha (Hartswater), J Scholtz (Victoria-Ws), R Billett (Kimberley Boys’ High)
Management: G Venter, H Duvenage
Natal:
AF Egner (Maritzburg College), BA Sharp (Maritzburg College), AE van der Watt (Maritzburg College), P Timm (Maritzburg College), DM Morrissey (Glenwood), NW Hayward (Glenwood), AJ Delport (Glenwood), RD Bickerton (Kearsney), AS Pringle (Maritzburg Tech), RD Shaw (Glenwood), AS Balmer (Maritzburg College), JG McKenzie (Maritzburg College), RB Hemming (Kearsney), PE Rutherford (Maritzburg College), DL O’Connor (Maritzburg College), AD Sclanders (Glenwood), AG Nicolson (Maritzburg College), M Guest (Alexander), N Hermer (Kearsney)
Management: OL Palin, J Nicholson
North Eastern Districts:
J Opperman (Burgersdorp), J Serfontein (Burgersdorp), G Potgieter (Colesberg), J van Pletzen (Colesberg), D van der Merwe (Sterkstroom), K van Dyk (Aliwal-Noord), L Botha (Colesberg), A Norval (Sterkstroom), A Cloete (Burgersdorp), A Zietsman (Colesberg), L Hauptfleisch (Colesberg), W de Bruin (Dordrecht), R Greybe (Sterkstroom), H Putter (Burgersdorp), J Kruger (Burgersdorp), I Baker (Burgersdorp), J Herselman (Burgersdorp), J Delport (Molteno), Van Schalkwyk (Colesberg), F Oosthuizen (Aliwal-Noord)
Management: J le Roux
Northern Transvaal:
JP van der Merwe (Affies), N Smith (Langenhoven), J Grobler (Tom Naudé), F Brits (Tom Naudé), C Oberholzer (Clapham), J van Blommenstein (Langenhoven), J Els (Tuine), J Bruwer (Landbouskool, Brits), C Oosthuizen (Tom Naudé), J Erasmus (Frikkie Meyer), D Bester (Frikkie Meyer), L Pool (Affies), J de Lange (Kuschke), D Gould (Capricorn), C van der Merwe(Nylstroom), G Prinsloo (Nylstroom), J Engelbrecht (Lydenburg), D Claasen (Middelburg), B Pretorius (Nylstroom)
Management: GJ Malherbe, BJ Vorster
Rhodesia:
E Gilmaer (Chaplin), M Cowley (St Stephen’s), M Mullighan (Churchill), G Irvine (Churchill), K Lewis (Mount Pleasant), B Southwood (Chaplin), R Dale (Umtali), Van Zyl (Chaplin), Rau (Guinea Fowl), Coleshaw (Milton), Davies (Northlea), Weston (Umtali), Hobbins (Umtali), Stead (Churchill), Mitchell (Churchill), Rawlands (Chaplin), Rutters (Churchill), Yeo (Umtali
Management: J Buchanan, B van Blommenstein
South West Africa:
L Botha (Windhoek), J van der Merwe (Windhoek), C Voges (Windhoek), B Heigan (Windhoek), J Louw (Otjiwarongo), W van Vuuren (Otjiwarongo), S van Vuuren (Outjo), H Henning (Otjiwarongo), F du Plessis (Windhoek), J Viljoen (Outjo), D Louw (Windhoek), K Louw (Otjiwarongo), P du Toit (Gobabis), C Lewis (Gobabis), D Derks (Gobabis), L von Moltitz (Windhoek), D Goussard (Keetmanshoop), O de Jager (Outjo), R Els (Outjo), (Windhoek)
Management: J Burger (Windhoek)
South Western Districts:
J Steyn (HTS Oudtshoorn), A Olivier (Oudtshoorn), S Uys (Oakdale), D Gerber (Outeniqua), P le Roux (Oakdale), C Badenhorst (Oudtshoorn), P Nortier (Oudtshoorn), J Gerber (Outeniqua), A du Preez (Punt), N Muller (Oakdale), P Vosloo (Oudtshoorn), L le Grange (HTS Oudtshoorn), L Groenewald (Oakdale), H Mellish (Oakdale), P Uys (Montagu), G Pienaar (Outeniqua), S Grewe (Swellendam), W Marais (Montagu)
Management: CJ Hattingh (HS Langenhoven), MHC Kitshoff (Outeniqua)
Transvaal:
C de la Rey (Monument), T Cilliers (H), C Hattingh (Fakkel), J Oosthuizen (Goedehoop), J van Niekerk (Jan de Klerk), J Potgieter (Florida), T Smalberger (Vereeniging), A Rabie (Voortrekker, Boksburg), M Eksteen (H), O Vorster (Kempton Park), M Nel (Afrikaans Hoer, Germiston), G van Vuuren (H) (captain), W Grobbelaar (Fakkel), P Strauss (H), J Gray (Florida Park), T de Vos (Transvalia), W Blignaut (Kempton Park), C Oosthuizen (Vereeniging Tech)
Management: W du Toit, P Malan
Western Province:
M Coetzee (JJ du Preez), C Barrett (SACS), P de Villiers (Hottentots Holland), H Herbst (St Joseph’s), A Muller (Paarl Gimnasium), C Haytread (Wynberg), J Truter (Tygerberg Commercial), P Beyers (DF Malan), C Louw (Rondebosch), F du Plessis (JG Meiring), A Richards (Hottentots Holland), T Hoffman (Jan van Riebeeck), H Casserley (Paarl Boys’ High), M English (Wynberg), W de Vries (Paul Roos), J Vadas (Christian Brothers’ College), S Steele (Plumstead), D Ford (Durbanville), W de Jager (Zwaanswyk), F Viljoen (Paul Roos)
Management: CP Fourie, JG Oosthuizen
Western Transvaal:
P Pretorius (HTS Wolmaransstad), M Einkaemerer (Schweizer-Reneke), I Joubert (Potchefstroom Gimnasium), H van der Linde (Potchefstroom Volkskool), M Marais (Lichtenburg) E Starke (Klerksdorp), J de Jager (Potchefstroom Volkskool), N Marais (Carletonville), T Grobler (Lichtenburg), J Fourie (Stilfontein), L van der Ryst (Carletonville), B Badenhorst (Lichtenburg), J Jacobs (Potchefstroom Volkskool), C Pitout (Lichtenburg), J de Bruin (Lichtenburg), M Herbst (HTS Potchefstroom), K Williams (Gimnasium), C Rossouw (Schweizer-Reneke)
Management: VC Wallis, LDJ Erasmus
@Leelu: My neef was onder hoof by Andrew Rabie in daai tyd en later hoof.. Het ook die 1ste span afgerig. Hulle en DF was ook kompeterend ja. Rabie se 10 was in 82 of 83 CW loskakel as ek nou reg kan onthou.. Ons 10 moes CW 15 speel agv hom.
@BoishaaiPa: Ek was st. 6 toe hulle gespeel het. PE het ‘n klomp goeie rugby skole gehad. Selfs Cillie, Andrew Rabie, DF Malherbe ens. Hul rugby is nou nerens. Het seker dieselfde probleem as Gauteng – sommige skole het beter borge, meer fondse en trek dus die gesogte spelers. Hoor dat Framesby ‘n koshuis gaan bou, mag dan selfs sterker raak.
PE Tech bly maar my “pet hate” skool aangesien ons mekaar gereeld by die “PE drive in” getimmer het. Van die emosie het dus so nou en dan oorgespoel na die rugbyveld
Ek is nou so lus gaan selfs wag tot die wind gaan lê
@Speartackle: Ja wat-nuwe lewenslus
Uiteindelik is daar weer lewe in SBR
Lyk my die volk is opgewonde oor die 1 punt teen die Windies gisteraand
N whenwe,n wannabee en n sapier met n fiksasie
stap in n bar in…
@Smallies: Julle is 3 slim ouens moet ek toegee
@Leelu: Ek het teen daai manne gespeel in my tyd..Riaan en Elandre was in St 9 gewees as ek reg onthou. Erich was selfde jaar as ek en ons het weer op Maties teen mekaar 1stejaars rugby gespeel. Framesby het goeie spanne daai tyd gehad, maar PE Tech en Otto was nie die sterkste opposisie nie…Daniel Pienaar wel, maar skole soos Despatch , Muir College en snaaks genoeg Pearson met Hannes Strydon was sterker as PE Tech en Otto.
@Vyfster: Framesby het ‘n baie goeie span. Het dit baie geniet om hul by Wildeklawer te kon sien en ondersteun….Jammer AbsolutMenlo
@Smallies: Het die Oos Kaap se paaie plat gery in ‘n GG
@Leelu: interessant, ek weet Framesby nog altyd groot krag….in elk geval, as hulle laaste 4 wedstryde deurtrek, moet hulle darem seker kwalifiseer vir 1 van hul sterkste spanne sedert draai van eeu..en hul sal top 5 op alle ranglyste wees….sterkte vir hulle….eindig met paar taai kragmetings
@STAN: whaaaaaaaaaaaaaa hahahahahahahahaha….nee broer jy moet jou username na Minora verander….jy gaan die arme ou n stroke gee
@STAN:
@Smallies: Ek hoor die hond het vir n werksonderhoud gegaan. Een vraag was of hy “tik” op skool gehad het. Nee, se hy, net dagga gerook.
@boerboel: Is jy op tik…
@Smallies: ja sure
@Leelu: het al vergeet jy is die OG Baai boytjie hier…
@Vyfster: In die vroeë tot middel 80’s was die Framesby eerstespan onoorwonne vir 3-4 jaar. Hul groot kompetisie was PE Tech, Otto du Plessis en Daniel Pienaar. Jammer die 3 skole se rugby het verval – Ons het met ons C spanne teen Grey High se B spanne gespeel en hul nogsteeds gemaklik gewen. Mnr. Basie Greef was afrigter met spelers soos Elandre van den Bergh, Riaan Bezuidenhout, Erich Knoetze en vele meer wat die wereld aan die brand gespeel het.
Hierdie jaar se Framesby span is baie goed, maar myns insiens nie die beste in hul geskiedenis.
Je nee hulle het die jaar n baie lekker span,puik gedoen op wilde klawer…sal moontlik die Grey een kan deur trek maar die kwaggas dink ek gaan een te veel wees vir hulle
@Smallies: Ek sou Framesby ook teen hulle wou sien speel, water wonderlike seisoen beleef hulle nie!
Dink hulle het paar tough fixtures soos Grey PE, Outeniqua en Oakdale oor…
maar as hulle daar deur kan kom, kan hul sekerlik gereken word as 1 van hulle beste spanne in geskiedenis, indien nie heel beste nie?
@BoishaaiPa: dit is baie jammer dat die wedstryd nie meer voortgaan nie …en ja spietkops is maar spietkops oral
@Smallies: Selborne en Boishaai het vir jare n volle interskole gehad waar seuns met die trein gereis het.. Dit het in 2008 tot einde geloop toe die skole nie meer treine kon kry nie en die busrit het dit net nie prakties gemaak nie.. So hulle het gereeld teen mekaar kompeteer… En so van Bloem gepraat…jy moet darem ook nie die puik Metro Polisie vergeet nie..
@STAN: nig steeds n top skool maar hulle getalle het kwaai geval,die laaste paar jaar ,die feit dat hangklip nou n dubbel meduim skool is help ook nie juis nie
@Smallies: En Queens het jare gelede skoliere gelok uit Rhodesie- soos dit toe bekend was en Zambie. Een was saam met my op laerskool in Bulawayo. Sy suster was by die meisieskool in QT. En hulle het per trein gery, maar vandag kan jy nie eers voorstedelik trein ry nie. Ek dink die rit was 3 dae soontoe en 3 dae terug.
@STAN: ek glo dat die gemengde skole in bloem saam met skole soos grens ,stirling ,en Hudson park sal kan gesels ,Gonubie dink ek nie sal enige iets vir die drie groot gemengde skole in bloem he nie in teen deel dinknek dat queens deesdae sal swaer leef teen n skool soos Fichardtpark…
@Smallies: Ek het geen verbintenis met die grens nie, behalwe deur nefies en niggies.Wat my opval, is die agteruitgang van skolerugby oor die algemeen- soos alles in SA, maar ek stem saam, Selborne sal seker n paar van daardie Weskaapse windgatte wiks.Ek onthou egter jare terug, toe skolerugby op die grens, baie kompiterend was- selfs Umtata High.Hulle hou daarvan om te se dat die VS net een span het, maar ek is seker, dat, behalwe vir Grey, daar n paar ander Bloemfontein skoolspanne is wat vir meeste spanne op die grens, op n goeie dag, kan wen.
@STAN: gepraat van grens rugby ,ek sou graag wou sien hoe Selborne teen die Wynland skole op weeg die jaar,ek het n gevoel dat hulle dalk drie van die vier sal klop,hulle was verlede jaar n goeie span maar ek dink dat hulle die jaar dalk beter is ,hulle het n bul pak en n heel bruikbare agterlyn
@Rainier: Ja, en ek dink dat hy omtrent sy hele loopbaan skool gegee het by Port Rex. Ek weet dat hy die eerste span afgerig het in n tyd toe hulle nog kompiterend was.
@STAN: Sy dogters was saam met my susters op Grens gewees.
@Speartackle: Heeltemal onpartydig, met die uitsondering van die WP, wat vir my n bietjie van n loopmaag besorg.En as ek na van die kommentare kyk uit daardie omgewing- nie almal nie, dan is my gevoel nogal geregverdig. Ek het maar groot geword met my een voet in die destydse Rhodesie en die ander een in SA, maar ek het in Bulawayo skool gegaan. My ma was Afrikaans, my pa Brits.
@Rainier: @Pollie: Jan Preyt, inderdaad. Die man “agter die skerms”.Ek dink hy was vir lank, voorsitter van die SAS Rugbyvereniging. Hy is so 3 jaar gelede oorlede in n huis vir bejaardes op Cathcart
@STAN:
Lekker Stan
Wie ondersteun jy?
My beste pel toe ek 0/3 tennis wereldkampioen was se naam was ook Stan
Stan Smith
Hy het later jare n hele paar Grand Slam dubbels gewen saam met Bob Lutz
Ons het altyd geweet Stan gaan dit maak because Stan Can
But Spear had to much fear that is why he just disappear
Die bestuurder van die Grens CW span was Reus Marais. Hy het baie provinsiale rugby uitgesaai vanaf die ou BRU gronde in Oos Londen. Hy was my Afrikaans onderwyser en een van daardie onderwysers wat jy nooit vergeet het nie.
Sal nou verder stilbly oor 50 jaar gelede en fokus op nou.
@Stan: Ja Jan Pruyt. Sy seun was saam met my op skool- bietjie na my. Sal interessant wees as beet dalk nog so bietjie ou Craven week data opsit. Was nogal verrasssend dat net 4 van die eerste week Springbok geword het. 2 van Grens( Border)
@STAN: Jan Pruyt.
@Pollie: Jy is miskien nuut, maar beslis nie jonk nie, as jy daardie CW bygewoon het. Kan jy onthou wie die CW geinisieer het? Skimp: Hy het skool gegee by die EL Technical College wat later Port Rex geword het.
@Speartackle: Lyk vir my of jy na Koos Du Plessis geluister het terwyl jy jou brandewyn gedrink het en oor die see gestaar het?
@Speartackle:
Terloops – ek is nuut. Het vir paar jaar net gelees maar die thread oor 1964 Craven het gemaak dat ek ook iets wou post. Ek was in Oos Londen op skool toe 1 e Craven daar plaasgevind het.
@vyfster: John v Reenen was n reus. Ek was by Stellenbosch byeenkoms toe hy wereldrekord in diskus gegooi het. Selfde tyd as John in Oos Vrystaat was daar Stoffel Botha van Senekal. Bykans net so groot man. Slot vir Vrystaat Craven en later Vrystaat senior. Ook n diskus gooier
@Speartackle: jongste Vogel broer moes 1981 Tom Naudé span gewees het, flippen scary span.
Ek was toe st 7 in Ben Vorster, maar nog o14
Daardie jaar se liga wedstryde teen Tommies was beide die trotste en sadste dag van my skooldae.
Sadste, want hulle 1stes het BV opgefrommel en met omtrent 80 punte gewen…..kuikenmoord gewees.
Trotste , want my O14A span het gewen….was baie gou 12-0 voor weens drie onverdoelde driee…..toe in 1 beweging verloor ons 2 spelers met erge beserings, die flippen Tommie onderwyser wat ref , weier om plaasvevangers toe te laat….mompel iets van “nuwe reels”…..so moes driekwart van wedstryd met 13 man speel….soos maniakke verdedig en uiteindelik dink 18-12 gewen…..enigste BV span wat daardie dag gewen het.
Daardie 81 1ste span loesing is later talle keer gewreek, en die paar keer wat BV teen TN laaste 20 jaar gespeel het, was die Tommies aan die ontvangkant van 80+ loesings.
Wonder wat dink manne soos die Voges broers oor die verval van TN as rugby krag?
Moet seker bitter pil wees, hulle tans in afd 3 van Virseker beker, die eens trotse skool
Dit lyk darem of hulle stadig besig is om skip om te draai, hoop hulle kan een dag weer gereken word as goeie rugby skool.
@Pollie: lol…John van Reenen was my buurman in Rietondale, PTA laat 80’s in my laaste studiejare.
Ek wil nou nie oordryf nie, het gou geleer , as dit skielik donker word, is dit nie sonsverduistering nie…..net oom John wat uit sy huis kom!
Grootste man wat ek in my lewe gesien het….I know there was the small matter of being the world record holder in discus throw, but can’t help wondering how far he would have gone as rugby player…..
@Kattes-Strofes: hy kan maar so n bietjie Leonard Cohen op sit ook
@Speartackle: Ai Spiesie ! Ek raak partykeer net so beswaard , soos Genis sou se. Geniet egter maar jou worsie en brannas, ou vrind . Dit help darem vir n tydjie om die bedroefdheid tee te werk.
Vrystaat Craven span 1964. John van Reenen van Bethlehem het later ook n bietjie diskus gegooi!
Ek sit en dink vanaand op hierdie lieflike Suidkus nag terwyl ek uittuur oor die Indiese Oseaan en na die naggeluide van Umkomaas luister, wat het geword van ons gunsteling sporte?
Waar het my volk so gesondig dat ons so gestraf moet word?
Waar gaan ons hulp vandaan kom?
As ek so na die skolerugby, SupeRugby en krieket kyk dan wil ek sommer kots
Ek hoop van harte dat persoonlike kennisse van my by name mnre Kruger, Viviers, vd Mescht, Coetzer, Stassen en mev Richardson die nodige sambok sal inlê en sê f..kof seuntjies anders gaan julle vir 40 jaar en 40 nagte in hierdie woestyn rondf.k en gaan Moses ook te skaam wees om julle in die dorpe in te vat
Maar nou ja, laat ek gou die Goudkop wors nog eenkeer ondraai en n slukkie Richelieu vat, dan nog so bietjie slaap en nog so bietjie sluimer net om uit te rus
@Kattes-Strofes: Lekker oom Kat
Het nou die dag 3 interessante broers Vogel ontmoet
Al 3 in Tom Naude
Al 3 losskakels
Al 3 in Adminbeker finals gespeel
Net die jongste een gelykop teen Affies gespeel, die ander 2 beide verloor, dink een teen Stofberg
Ek onthou die jongste broer se direkte teenstander daai dag teen Affies was Alex Thompson, beskou daai tyd as die volgende Naas
Sien n kwart (5) spelers van die 1ste WP span kom vanuit skole in die noordelike voorstede. Twee van die skole bestaan nie meer nie (my Alma Mater JJ Du Preez en Tygerberg Handel, wat saamgesmelt het en nou Parow heet).Veral JG Meiring, en in n mindere mate selfs DF Malan, se rugby is ongelukkig nie meer so sterk as wat dit dit was nie. Hottentots Holland was ook destyds n taai toffie.
Beet
How does this work?
Can anyone become anyone now?
So if we have 10 Smallies or 10 BoishaaiPa’s it will vecome a major circus
@Vyfster: Those would be the Farrers… Lol! Buster Farrer to be exact.
@Vyfster: Michael Jennings in the Border A team became a Springbok in 1968 if I’m not mistaken. His father CB Jennings (who the Dale Rugby fields are named after) was also a Bok in the 1930s.
@Chalkdust: dit was so van Jan se tyd af.
Kan iemand my asb inlig hoekom Paarl & omgewing skole onder WP val en nie Boland nie?
Op n punt van orde,het iemand gesien dat die Doweskool op Worcester 2 spelers in die Boland span het,sal dit enigsins vandag nog gebeur?
@knowthegame: dankie dankie ek het op paarl besluit goed gebalanseerd vir n skool van sy grootte en gegewe kompetisies week in en week uit in die kaap nie hulle gelyke in konteks gesien nie
@Speartackle: OOOOH die kat kom weer….Nice trui?
@Speartackle: goeie alternatief vir vrede,jy kon slegter gekies het…
Ek het maar besluit om die galpille te ondersteun. Vrede het nie meer n 0/19 span nie.
@Speartackle: want my seun is op kovsies en nie meer in Grey nie,en miskien eendag….ondersteun nog altyd Grey kollege…
@Smallies: Hoekom het jy n Shimlas truitjie nou ewe skielik aan en watter skolespan ondersteun jy?
@Speartackle: als maar altyd die selde my ou ,klomp smart ouens wat nonsens praat oor skole rugby en ander onderwerpe……
Na n lang afwesigheid is ek terug op die blog, ek sien niks het ook verander nie.
@Smallies: ek dink waar Eunice egter beter is is dat hulle die rekord al 31 jaar handhaaf
@Bergskilpad: daardie twee skole het in teen deel baie die selfde resultate vir 2018 gehad met Bloemhof wat 148 matrieks gehad het en Eunice wat158 matrieks gehad het beide skole 100%slaag syfer,Eunice het egter meer leerders gehad met vrystelling 144 vs 147 ,Bloemhof se graad gemiddelde is egter hoer met 78,% vs 71 % In 2016 was eunice aangewys deur die dept van onderwys as die top akademiese skool in suid afrika
@Smallies: Duidelik van Bloemhof vergeet.
@Bergskilpad: uhhhhhhhhhm jy weet dat daar meer as een skool in Bloemfontein is ne ek se spesifiek SKOLE, en as ons praat van akademiese resultate dan kan ek nie anders as Unice meisieskol te noem nie ,BESTE akademiese skool in Suid Afrika…..
@boerboel: Great. Vandag 5-8 voet, more 7-11 voet.
Sien, as jy by 6 letter woorde bly is dit makliker om nie foute te maak nie.
@Smallies: Verbeter bietjie julle akademiese resultate, dan gesels ons weer meneer. Ek noem ook maar net die feite.
@boerboel: Het die vroue monument en die Dam van trane vergeet,het ek al die skole genoem…
@Bergskilpad: noem maar net die feite soos dit is….maar nou ja julle kaaplanders dink mos Bloem bestaan net uit Grey kollege en die ultra city op die n1
@Smallies: Ja en almal in Bloem piepie Whiskey.
@boerboel: Het vergeet DIE BESTE BURGERS IN DIE LAND is ook in Bloemfontein
@boerboel: glo dit nou of nie maar Bloem is nogals n nice plek om the bly ,van die oudste en mees tradiesie volle skole in die land ,n damm fine varsity,n goeie technikon,van die beste sport afrigters ter wêreld,flippen goeie dokters,twee van die heel beste hospitale in die land,van die beste sport stadions in die land,3 ure van JHB af ,Baie laer misdaad syfer as die kaap gauteng of dirtbin….so ja ek het van ons puik teaters vergeet ,San Du Plessis is top klas,so nie so n slegte plek nie….het ek al die top skole genoem,seuns meisies en gemeng…
@Smallies: het boelie in bloemfontein kom bly?
dit is self vir n ou van die baai n stap ageruit
@Rainier: is dit n groot word daar by julle?
ok -hoe lyk die surf vandag?
@Bergskilpad: sy ouers het “gerelocate” Bloemfontein toe ,jy weet soos Evan Roos se ouers van Pta af Kaap toe….
@Bergskilpad: Puerile.
@Rainier: Is die riool probleem in Jeffs se kampterrein al uitgesorteer? Siesa! (‘pardon the pun’)
@boerboel: As jy groot woorde wil gebruik moet jy net sorg dat jy hulle reg spel, anders maak jy jou naam gat.
“Intellektuele” is die korrekte spelling.
@Rainier:die baai nie bekend vir sy intelektuele reuse nie
mmmm Jeefferies??
@Bergskilpad: Jan het die “delayed option” gebruik voor HJS die term gepatenteer het.
Wanneer is julle wedstryde teen SACS en Framesby die jaar? O wag….
@boerboel: Jy vergeet dat almal wou Grey toe gaan…Serfontein ook in graad 11 besluit, hy is nou lus om Grey toe te gaan…pff
@BoishaaiPa: Ja dis voor GREY alles in sig opgekoop het
Vir ‘n geruime tyd lees ek maar net saam op die blog en skryf nooit. Moet se ek geniet die thread. ‘n Gedeelte van my skoolloopbaan was ek self in Gill College – dit was in die 2000s. Lekker om te sien dat daar manne is wat die OP cravenweek span verteenwoordig het in die jaar ter sprake – en destyds was daar heelwat.
@ Smallies Ja, wonderwanneer laas Plumstead en St Joseph Cravenweek spelers opgelewer het. Voor die dae van “werwing” toe kinders nog na hul plaaslike skool gegaan het.
@tzavosky: werklik merkwaardig hoeveel “Limpopo” spelers in die NTVL span was…..10 uit 19..
Veral as jy sien die huidige Mpumalanga was ook deel van ntvl met speler van Middelburg en Lydenburg in span.
Vat nou speler van Brits ( wat deesdae onder Noordwes Val), en net 6 uit 19 spelers uit skole in PTA!
Ook interessant om te sien Tom Naude het 3 spelers, Nylstroom ook 3, Frikkie Meyer 2, en Kuschke en Capricorn 1 elk.
Ironies speel Tom Naude en Nylstroom in afd 3 van Virseker beker in Limpopo…..weet nie eers of Kuschke of Capricorn nog rugby speel nie
Dis net Frikkie Meyer wat afd 2 in Limpopo speel wat nog krag is.
Die 6 stadseuns wat span gehaal het is 1 van Clapham (daar in Soutpansbergweg), weet nie of hul nog rugby speel nie, 2 van Langenhoven…..selfde storie en dit van ‘n skool waar Willie Kaths hoof was
Darem hoor ons nou en dan ietsie van Tuine en Affies wat 1 en 2 onderskeidelik opgelewewer het
@tzavosky: @Vaalpens: thanx, baie interessante inligting
@Veg: lol, I thought the Jennings family is synonymous with cricket….good to hear they produced some rugby players as well!
@tzavosky: I think any Dalian would of told you about the Jennings family.Their main rugby field is the C B Jennings field named after Mikes father who was a Springbok in 1937.
Selectors in those days must of been a lot more active judging by the diverse places some of the chaps came from.
@Vyfster: Dit was Johan de Bruin wat toe vir Vrystaat gespeel het. Was gekies vir 3de toets in 1974 wat in PE gespeel is. Storie van gras in oog is net hy en waar. Gordon Brown het dit vertel. Baie interessant is dat De Bruin vir Brown besoek het in hospitaal in Engeland toe Brown baie siek was. Sover ek weet het Brown vir De Bruin se reis betaal. Brown is intussen oorlede dink ek. Oom Martin Pelser het my op klubvlak afgerig. Gras in oog storie was nie hy. Sy kleinseun MJ Pelser is by Leeus tans.
@Vyfster: Aangaande die Oos Transvaalse manne – Dercksen verwar jy dalk met Corra Dirksen, Fourie met Polla en Carel Fourie en Froneman met Dirk Froneman. Dit is egter nie een van hulle.
Tyd……Buurman Helmie de Vries (WP, PRG) is net nou die dag oorlede (RIV) en die Louws van Otjiwarango se seuns was saam met my op PRG , almal met die bynaam Otji, en dis al meer as 30 jaar gelede.
@Smallies: Jip, baie interessant. Opvallend vir my is watse groot persentasie van die NTvl span vanuit die huidige Limpopo kom.
@Vyfster: Jy is korrek met Andy vd Watt en Joggie Jansen. Daar is ‘n paar name wat vir my bekend lyk en met veredere navorsing blyk dit dat Jennings van Border inderdaad Mike Jennings was en A de Wet was André de Wet, wat ook Springbokke geword het. Volgens oom Paul Dobson van rugby365 was daai 4 die enigstes wat Bokke geword het – https://rugby365.com/schools/craven-week/craven-to-springbok .
@Vyfster: ??? daai tanne het ons baie gratis drank besorg
@Smallies: haha, : goeie een…ten minste het hy onverbeterlike alibi gehad as iemand gebyt word in losskrum
@Vyfster: ek het saam met n slot gespeel van kort duskant die 2m hy was seker so 32 op daardie tydstip maar het nie n tand in sy mond gehad nie …het sy valstande altyd in sy tekkies gesit voor n oefening,en dan het daai tande voete gekry tydens die oefening , gewoonlik in die kroeg geeindig en dan was daar n losprys op die tande….
Was J de Bruin van WesTvl nie die slot met die glasoog nie?
Indien wel, goeie storie oor hoe die bokke en Leeus eers sy oog moes soek tydens toets , en na diit gevind is, hy dit terug in sy oogkas gedruk het, met modder en grasspriete wat so uitsteek….
Moes aardige gesig gewees het
Lank voor my tyd was daar Martin Pelser, vreesaanjaende flank met glasoog….miskien gaan storie oor hom.
Ek onthou hoe spel soms onderbreek is om Mark Andrews se kontaklense te soek….Mark was briljante speler, maar klink net beter as jy na missing oog soek, as na kontaklens
@tzavosky: jip, nou dat al die spanne op is, begin ‘n paar klokkies lui
Natal se AE van der Watt is sekerlik Andy, Griekwas se J Jansen dalk Joggie, SWD se P Uys dalk Piet.
Oos-Transvaal se Dercksen, Fourie en Froneman klink ook baie bekend
Seker nog ‘n paar name wat daar wegkruip wat die hoogste sport bereik het…
@Smallies: ek hlo nie eers shannon het nog n skool nie
@BoishaaiPa: maar kyk hoe groot was vrystaat toe ne dit was letterlik die hele Vrystaat nog voor die Noord Vrystaat split Transvaal was die hele Rand plus die vuil driehoek…
Die is seker die interessantste thread die jaar ,om skole soos Hoerskool Pellissier van Bethulie Hoërskool Christiaan De Wet van Dewetsdorp,saam met Grey kollege in die vrystaat span te sien , Burgersdorp en Aliwal Noord in NOD later NOK ,party vanne soos Putter wat nou nog prominent in Burgersdorp is wow die is regtig die thread van die jaar
Die Vrystaat span is nog meer verassend..Net 3 grey spelers!
Daai J vd Merwe in die OP span van Brandwag is my ma se broer..
Ek het laasnag na die WP CW span van 1984 gekyk. Orde het daar reeds begin, met 4 PRG manne, 4 HJS manne en 3 Gim manne uit 20 spelers.
@Vyfster: I also checked for that. It coincides with the start of my rugby memory (+/- 1965 onwards)and you’re right, none of those became Boks. I vaguely remember the name Mike English, but it could be that he played club rugby in WP later on, which I keenly followed.
That said, the initial idea of Craven Week as envisioned by Doc Craven was of a festival rather than a competition, and the above team was more of an invitational than a truly representative side – as is evident from the many different schools represented.
Interesting….bit before my time, but I recognize no name that became a Springbok
Quite strange if correct, 10 years after that CW, the British Lions of 74 toured here ,
These players would have been at their prime, our selectors chose about 50 players for the 4 tests, out of desperation , due to heavy losses…..but no name rings a bell
Granted, I was only 7 years old then, but 75 France was here, 76 the All Blacks…..maybe someone can enlighten me who of this team went on to higher honours?
Wow the times my friend they are a changing.vandag is dit Boishaai gim en Prg wat die bulk van die spelers lewer