@Djou: Nee ek is in Kaapstad het ook maar net gehoor by ouers wat daar was. Hulle se Strydom het 15 gespeel en AJ Johnson en Lincoln Adams was die senter paar
@Cappie: Stem saam.Ek het mooi gekyk en sal 4 veranderings waarvan 1 by bench is maak.n Goeie span sonder passasiers sal n baie goeie span met passasiers klop….as dit sin maak.
Weet iemand hoe het Strydom vir die Bulle op 13 gedoen vandag?@Murrayfield: Was jy daar?
@Grizzly: Twee of drie uitsonderings is meer as genoeg om jou die games te kos, veral in die lig gesien dat jy nie eens die gunstelinge is nie. Ek kan nie sien dat WP nie die Cravenweek gaan wen nie. My geld is op hulle.
@Cappie: Mens kan net jou kop in ongeloof skud.Dis 2 meer as Affies. Oos -Moot,Eldoraigne en Montana het elkeen een.Lekker man.Moet asb net nie weer by die opening die woorde “die beste wat SA skole kan bied” gebruik nie.Grey sal enige span,insluitend Vrystaat 50 gee wat daar gaan deel neem….
@BoishaaiPa: The final teams will look very different due to the prescriptions of SA Schools. I am not 100% sure, but I think there will be 3 teams, eventually. And the players from the third team (or C-team) may only consist of players from smaller schools.
So, he might be injured, or he is a victim of the prescriptions as Pretoria Boys is considered as one of the bigger schools.
@Vleis: Thanks, ja, hope the defence will be better, although in these warm-up games it is more about attack. Nevertheless, hope the defence coaches took note!
Depleted or not, I think it is a good result for the Bulls as the general feeling was that they will not be much of competition.
@Kuifie: Dankie! Weet jy hoe die wedstryd verloop het?
@Djou: The only bit that I’ve seen on social media says that both teams were depleted of many of their star players, but that the Bulls CW (select) team beat their Lions counterparts by 8 tries to 6. No kicks were taken for poles. Hopefully, this is not a sign of another Craven “Weak” defence!
@beet: Hi Beet, Garsies 12 & 13 are the best combo in Pretoria, 15 is just immense. Can’t understand that 13 is not in any team. Why play 15 out of position?
@Djou: Jys reg, Jurigh hou van die groot wedstryd,baie goed vandag.Dan het Garsies 12 elke keer die voordeel lyn gebreek,baie sterk en moeilik om af te bring.Ek sien hys saam Garsies 15 as senterpaar gekies vir BB teen die beroemde Lions se agterlyn,gaan met belangstelling dophou.
@Grizzly: Garsies se pak het Menlo heeltemal oorheers. Dink bovermelde spanne sal moet verander om dit te wys. Veral in die skrums was die verskil bitter duidelik.
@McCulleys Workshop: ???? Great story.
Lots of work pressure lately, but eill try to catch up and create my own path here.
As they say, it there is no path, make one.
@Smallies: @Grizzly: Lekker om weer van julle te hoor. Hoop maar Garsies trek die een deur. Hoor hulle het baie beserings.
As hulle Menlo se skakelpaar onder druk kan sit en goed verdedig behoort hulle hom deur te trek
Verloor teen Monnas was gatslag, maar vat hom op die ken. Geluk was aan Monnas se kant op die dag.
Ja, sien hier is min Grey manne oor. Moet hulle maar opline. Maar die manne doen uitstekend regdeur tot o.14.
@Djou: Hi Djou, I trust you are well. I’m reminded of a young minister who was given 30 minutes to present his sermon, an hour later after tiring the congregation, the senior minister sidled up to the youngster, and reminded him that he was meant to only speak for 30 minutes. The young minister was startled and responded, “I was in the spirit” to which his older mentor replied, “yes, no-one knew where you where coming from nor where you were going”.
@Grizzly: Menlo besig om hulle gatte te sien, “slipery slope”. Dalk heeltemal te vroeg begin vure aansteek!
Groot tekort aan kwaliteit afrigting by oop spanne, en dalk almal nie heeltemal dieselfde erns en doelwitte nie.
@Djou: Welkom terug ou groote!@Boerboel gaan uit sy vel uit wees!!Wag eers met @Cronicle,hys well informed en ek geniet sy uit die heup uit comments.Sy Klein niggie is amper n Garsies so hy sal seker die trui binnekort aan trek!
Nou se dag Vir @Boerboel!
Wat is jou prediction later vandag?Ek sien Menlo het sterte in die lug en weet dis n kans wat hulle moet aangryp.My prediction is Garsies met 12,ons bere altyd ons beste rugby vir hulle.Ek gaan my egter nie aan die slaap huil sou Menlo vandag wen nie,good luck to the players, coaches and schools.
@Chronicle: ek gaan nie met jou argumenteer nie, net bietjie raad gee. Slaap so bietjie. Ek sien die navorsing wys dis goed. Bedaar net bietjie.
Cheers
@Chronicle: I actually quit the blog, but having recently tuned in again, I read so much sh.. from you, so I thought to inform you that maybe you should try reality instead of dreaming.
@Skopgraaf243: disappointing is an understatement…I am sure that some of those boys can play but you are correct when you say this is not the best team.
My bet would be Lions by about 20 to 25 points.
Disappointing to say the least.
I know that this is NOT the best team representing BB at u18 level.
Im sure they will get beating at AW as well.
Where has the #9 from Waterkloof disappeared to, everyone was raving about last week?
Lions gonna run circles around this team. Watch this space!
Sad that Miguel Zenha from Garsfontein isn’t in one of these teams. From Noord Suid and Wilderklawe. He is by far the best loose head in Pretoria. Haven’t seen him go backwards in one scrum all year.
@BoishaaiPa: A lot of very good scrummies in Pta. I’m sure he will get his chance next year.
@The O: Then the other scrummies must be exceptional..He impressed at Kearnsey.
@Kuifie: Delayed option
@Cappie: Wp sal Cweek op n drafstap wen
bulle /leeus of miskien ovs hulle opposisie in final
@Grizzly: Nee, jy weet mos sulke oefen wedstryde tel nie veel nie.
Sien die Leeus O16 het weer als gewen.
Nasionaleweke se uitslae maak my opgewonde!
@Kuifie: Ok dankie.
@Djou: Nee ek is in Kaapstad het ook maar net gehoor by ouers wat daar was. Hulle se Strydom het 15 gespeel en AJ Johnson en Lincoln Adams was die senter paar
@Cappie: Stem saam.Ek het mooi gekyk en sal 4 veranderings waarvan 1 by bench is maak.n Goeie span sonder passasiers sal n baie goeie span met passasiers klop….as dit sin maak.
Weet iemand hoe het Strydom vir die Bulle op 13 gedoen vandag?@Murrayfield: Was jy daar?
@Kuifie: ?@Murrayfield:
Was jy dalk by die game?
@BoishaaiPa: Nope, not injured. Missed first trials and game against St Albans, but played in 2nd round and against Saints
@Grizzly: Twee of drie uitsonderings is meer as genoeg om jou die games te kos, veral in die lig gesien dat jy nie eens die gunstelinge is nie. Ek kan nie sien dat WP nie die Cravenweek gaan wen nie. My geld is op hulle.
@Wonder: Stem saam… Hulle kan speel!
Gevaarlik!!
@Djou: Nee ongelukkige nie ek sit in die Kaap maar n wen is n wen maak nie saak hoe
@Cappie: Ek Moet egter by se,met die uitsondering van 2 of 3 spelers hou ek van die A span.
@Cappie: Mens kan net jou kop in ongeloof skud.Dis 2 meer as Affies. Oos -Moot,Eldoraigne en Montana het elkeen een.Lekker man.Moet asb net nie weer by die opening die woorde “die beste wat SA skole kan bied” gebruik nie.Grey sal enige span,insluitend Vrystaat 50 gee wat daar gaan deel neem….
10 van CR Swart in die vier spanne wat 55 – 22 teen Affies se 6de span verloor het? Sterkte Bulle!
@BoishaaiPa: The final teams will look very different due to the prescriptions of SA Schools. I am not 100% sure, but I think there will be 3 teams, eventually. And the players from the third team (or C-team) may only consist of players from smaller schools.
So, he might be injured, or he is a victim of the prescriptions as Pretoria Boys is considered as one of the bigger schools.
@Vleis: Thanks, ja, hope the defence will be better, although in these warm-up games it is more about attack. Nevertheless, hope the defence coaches took note!
Depleted or not, I think it is a good result for the Bulls as the general feeling was that they will not be much of competition.
@Kuifie: Dankie! Weet jy hoe die wedstryd verloop het?
I take it the Pretoria BH scrummie is injured and that is the reason for his exclusion in any team?
@Djou: Die u18A Bulle het gewen 8 driee teen 6
@Djou: The only bit that I’ve seen on social media says that both teams were depleted of many of their star players, but that the Bulls CW (select) team beat their Lions counterparts by 8 tries to 6. No kicks were taken for poles. Hopefully, this is not a sign of another Craven “Weak” defence!
Weet enigiemand of die Leeus toe weggehardloop het met die Bulletjies?
@beet: I think no.2 of the u.18B team is from Garsies. Rugbyman can help you out.
@beet: Hi Beet, Garsies 12 & 13 are the best combo in Pretoria, 15 is just immense. Can’t understand that 13 is not in any team. Why play 15 out of position?
@Wonder: Dankie mater. Lekker om al die Garsies hier te sien.
Nog net die dark blues terukry dan is altwee my spanne voltallig.
@Djou: Welkom terug.
@Djou: Jys reg, Jurigh hou van die groot wedstryd,baie goed vandag.Dan het Garsies 12 elke keer die voordeel lyn gebreek,baie sterk en moeilik om af te bring.Ek sien hys saam Garsies 15 as senterpaar gekies vir BB teen die beroemde Lions se agterlyn,gaan met belangstelling dophou.
@Grizzly: Garsies se 9, 10 en 12 het die spel dikteer.
Menlo 6 was goed, maar baie keer ontoelaatbaar. Maar jy speel hoe die ref jou toelaat.
@Djou: Lanklaas n voory met die klas gesien.1,2 en 3 is werklik indrukwekend.Dan 4 en 5, wat n vaste 5.By ons lostrio staan 8 uit.
6 van Menlo bitter goed vandag so ook hulle 2.
Agter is daar aan beide kante baie klas…15 van Garsies op aanval en verdediging in n ander klas.
@Grizzly: Garsies se pak het Menlo heeltemal oorheers. Dink bovermelde spanne sal moet verander om dit te wys. Veral in die skrums was die verskil bitter duidelik.
@Skopgraaf243: Garsies 17 Menlo 14 halftyd.
Great win for Pretoria Boys 45 vs 24 St.Stithians
@Djou: Al games oppi A veld word op Digitv uitgesaai.
Groete
@Djou: Hi, lekker om weer te laat hoor!
Menlo vs Garsies
U14 – 21:13
U15 – 12:15
U16 – 21:21
@Skopgraaf243: Enige scores?
Nie by die game nie, haal werk in.
@McCulleys Workshop: ???? Great story.
Lots of work pressure lately, but eill try to catch up and create my own path here.
As they say, it there is no path, make one.
@Smallies: @Grizzly: Lekker om weer van julle te hoor. Hoop maar Garsies trek die een deur. Hoor hulle het baie beserings.
As hulle Menlo se skakelpaar onder druk kan sit en goed verdedig behoort hulle hom deur te trek
Verloor teen Monnas was gatslag, maar vat hom op die ken. Geluk was aan Monnas se kant op die dag.
Ja, sien hier is min Grey manne oor. Moet hulle maar opline. Maar die manne doen uitstekend regdeur tot o.14.
@Skopgraaf243: Julle 1stes gaan opdaag,my gut se dit net vir my.
@Djou: Hi Djou, I trust you are well. I’m reminded of a young minister who was given 30 minutes to present his sermon, an hour later after tiring the congregation, the senior minister sidled up to the youngster, and reminded him that he was meant to only speak for 30 minutes. The young minister was startled and responded, “I was in the spirit” to which his older mentor replied, “yes, no-one knew where you where coming from nor where you were going”.
@Grizzly: Menlo besig om hulle gatte te sien, “slipery slope”. Dalk heeltemal te vroeg begin vure aansteek!
Groot tekort aan kwaliteit afrigting by oop spanne, en dalk almal nie heeltemal dieselfde erns en doelwitte nie.
@Djou: Welkom terug ou groote!@Boerboel gaan uit sy vel uit wees!!Wag eers met @Cronicle,hys well informed en ek geniet sy uit die heup uit comments.Sy Klein niggie is amper n Garsies so hy sal seker die trui binnekort aan trek!
Nou se dag Vir @Boerboel!
Wat is jou prediction later vandag?Ek sien Menlo het sterte in die lug en weet dis n kans wat hulle moet aangryp.My prediction is Garsies met 12,ons bere altyd ons beste rugby vir hulle.Ek gaan my egter nie aan die slaap huil sou Menlo vandag wen nie,good luck to the players, coaches and schools.
@Djou: hoop nie jy waai nou weer nie,navy blou truie is skaars hier…al is dit net n halwe een
@Chronicle: ek gaan nie met jou argumenteer nie, net bietjie raad gee. Slaap so bietjie. Ek sien die navorsing wys dis goed. Bedaar net bietjie.
Cheers
@Djou: I don’t know you, why so aggressive?
@Chronicle: I actually quit the blog, but having recently tuned in again, I read so much sh.. from you, so I thought to inform you that maybe you should try reality instead of dreaming.
Where is Menlo 10? Gets his backline in playing mode.
And Strydom should be at 15 not 13.
And many more.
Perhaps a sign of selectors in panick mode.
As expected. A few players who haven’t played a single round of trials are her. Some of which weren’t even in that very big HP squad.
@Skopgraaf243: disappointing is an understatement…I am sure that some of those boys can play but you are correct when you say this is not the best team.
@The O: thank you
@Skopgraaf243: He is on the bench for the A-side, no 24
@beet: Ruan de Lange is from Oos Moot and not Menlo.
My bet would be Lions by about 20 to 25 points.
Disappointing to say the least.
I know that this is NOT the best team representing BB at u18 level.
Im sure they will get beating at AW as well.
Where has the #9 from Waterkloof disappeared to, everyone was raving about last week?
Lions gonna run circles around this team. Watch this space!
@Pamos: Mmmm I didn’t receive the Garsies team today so I can’t even say if he’s perhaps injured.