SchoolboyRugby Blog BHP Top 30 – week ending 18 May 2019
Contact : BoishaaiPa@mweb.co.za
click here for the BHP ranking formula explanation
There was a slight glitch in Gim’s average last week where the two WSF games was calculated as well. This was corrected this week.
# | School | Avg | Reg | Type | Gen | #Boys | Est |
---|---|---|---|---|---|---|---|
01 | Grey College | 5.03 | FS | State | Boys | 1190 | 1855 |
02 ↑ | Paarl Gim | 4.36 | WP | State | CoEd | 580 | 1858 |
03 ↓ | HJS Paarl BH | 4.08 | WP | State | Boys | 870 | 1868 |
04 ↓ | Garsfontein | 3.82 | BB | State | CoEd | 880 | 1988 |
05 ↑ | Rondebosch | 3.70 | WP | State | Boys | 820 | 1897 |
06 ↓ | Framesby | 3.68 | EP | State | CoEd | 560 | 1966 |
07 ↑ | Monument | 3.66 | GL | State | CoEd | 690 | 1921 |
08 | Bishops | 3.52 | WP | Indep | Boys | 720 | 1849 |
09 ↓ | St Andrew’s | 3.48 | EP | Indep | Boys | 460 | 1855 |
10 | Helpmekaar | 3.33 | GL | Indep | CoEd | 460 | 1921 |
11 ↑ | Grey HS | 3.26 | EP | State | Boys | 930 | 1856 |
12 ↓ | Stellenberg | 3.23 | WP | State | CoEd | 720 | 1985 |
13 | Selborne | 3.20 | BOR | State | Boys | 740 | 1872 |
14 ↓ | KES | 3.11 | GL | State | Boys | 1010 | 1902 |
15 | Northwood | 2.99 | KZN | State | Boys | 850 | 1949 |
16 ↓ | Affies | 2.88 | BB | State | Boys | 1090 | 1920 |
17 ↑ | Hilton | 2.88 | KZN | Indep | Boys | 560 | 1872 |
18 | Pietersburg | 2.78 | LIM | State | CoEd | 560 | 1921 |
19 ↑ | Outeniqua | 2.73 | SWD | State | CoEd | 780 | 1923 |
20 ↑ | Eldoraigne | 2.73 | BB | State | CoEd | 830 | 1974 |
21 ↓ | Brandwag | 2.72 | EP | State | CoEd | 300 | 1937 |
22 ↓ | Welkom Gim | 2.71 | GRF | State | CoEd | 440 | 1953 |
23 ↑ | Glenwood | 2.69 | KZN | State | Boys | 1070 | 1910 |
24 ↓ | Goudveld | 2.69 | GRF | State | CoEd | 360 | 1961 |
25 ↓ | Westville | 2.58 | KZN | State | Boys | 1260 | 1955 |
26 ↓ | Dale | 2.55 | BOR | State | Boys | 590 | 1861 |
27 ↓ | Pionier | 2.52 | KZN | State | CoEd | 225 | 1876 |
28 ↓ | EG Jansen | 2.51 | VAL | State | CoEd | 560 | 1955 |
29 ↓ | Waterkloof | 2.49 | BB | State | CoEd | 860 | 1979 |
30 | Middelburg | 2.46 | NV | State | Coed | 435 | 1918 |
Ek sien my alma mater Eldoraigne is in die top 20 na hulle wen in die groot interskole wedstryd teen Zwartkop
Welkom Gim sal ook n paar spanne bokant hulle op ranglys seer maak. Framesby doen goed die jaar maar regtig nie ń top 6 span nie. Eldoraigne en Brandwag moet ook afskuif.
@PRBoitjie: Ja-nee ek stem saam. PRG is ten minste ‘n top 20 skool vanjaar
Waar kan mens die Bulle se finale CW spanne sien of die laaste proefspanne?
@Skopgraaf243: Dit kan nooit ooit wees nie… Pietersburg sal nie die vlg vyf jaar vir Menlo wen nie.
Die VirSeker Beker Indeling as jy in die Beker afdeling speel moet fefinitieg gewig dra
@Smallies: ek glo ook nie bhp se top 3 sal veel verander nie.
Daars redelike groot wisselvalligheid tussen NV skole, besering ens. wat week in en week uit groot impakte op resultate het. So enige van NV skole sal ons eers later meer van weet wie aanspraak op enige van top tien het.
Jy kan lyn trek deur van die spanne wat hoofsaaklik dieselfde opposisie speel, dit gee baie goeie indikasie ook van krag teen krag.
Die raaisel kom in by skole wat selde of ooit teen mekaar, op die lys.
Rondebosh, Drostdy, Brandwag, Pionier, Middelburg en Pietersburg.
Bg. Skole loop jy nie eers raak by die fees toernooie raak nie.
Omrede dit reeds al ‘n uitgesoekte groep skole, per uitnodiging, wat bywoon.
Daars klein of geen kans wat ‘n skool soos Lichtenburg wat laaste twee jaar goeie span in veld kon stoot, maar nooit kans kry teen top tien skool, selfs top twintig skool nie.
Daarom my gevolgtrekking op die wat wel mekaar se opposisie speel, of mekaar.
Nieteenstaande dis skole rugby en dis opwindend. Slegte skole game steeds sy hoogtepunte, al is dit onder die toeskouers of skeidsregters
@Skopgraaf243: Ek heg nie baie waarde aan die rankings nie…dis egter n lekker gesprek om te voer,ek rank my skole eerder volgens wie vir my die mooiste en lekkerste brand van rugby speel,en op die staduim is my top 4 en BHP se top vier die selfde,daarna verskil dit egter n bietjie my nr 5 is Selborne,6 Framesby 7 monnas,8 menlo 9 welkom gim ,10 St Andrews
@Mountainview: Dis vir my soos fop nuus.
Sê dis top skole lys, maar duidelik iets anders soos jy uiteensit hierbo.
Kyk soos bhp sê tot almal een liga speel, gaan dot altyd stryd wees een, en die een wat jou skool hoogste rate is aanvaarbaar.
Neewat ek skep maar so liga tussen die manne wat mekaar elke jaar raakvat.
Ek hoop die lys inspireer defnitief van daai skole
@Skopgraaf243: @Jan Kriel: No’s 1-5 is nog altyd baie na aan so akkuraat as wat mens kan kom dink ek. Vanaf 6 tot +- no.10 raak bietjie meer debateerbaar maar seker nie baie vêr verkeerd nie. Van omtrent no.11 af ondertoe raak dit baie moeilik agv uiteenlopende opponente en ligas van die onderskeie spanne. Truuk is om jouself heeltyd te herinner dat dit eintlik net spanne se sukses relatief tot hulle eie liga’s, programme ens aandui en nie noodwendig “span-op-span” krag nie – dis moeilik want die brein wil dit eenvoudig anders interpreteer.
@Skopgraaf243: Het gou die som gaan doen.
Indien Pietersburg, uit hul 8 wedstryde teen net 3 kategorie 3 skole, en 5 kategorie 2 skole gespeel het, en jy neem in aanmerking dat hul vyf van hul wedstryde met meer as 30 punte gewen het tesame met die weeklikse 10% van wenrekord van 80%, is hul totale punte 22,3. Dit gedeel deur agt wedstryde, gee dit ‘n gemiddelde punt van 2,79 per wedstryd. Baie dieselfde as BHP se 2,78.
@Jan Kriel: verseker ek tel nou-nou maklik 8 name wat vraagteken in my boeke het maar ek hoor bhp se formule.
Vraag lui hoe het n skool soos pietersburg gespeel en as hy nie teen hoer rankings speel nie hoe klim hulle die rankings met hulle punte behaal
@Skopgraaf243: Dit sal vir my ook interessant wees om te sien hoe Pietersburg en Pionier opweeg teen skole soos Menlo, Oakdale, Boland Landbou, Jeppe en Wynberg as hulle teen hulle speel. Sien hulle het goeie wenrekords die jaar, maar is hulle in dieselfde klas en beter?
Pietersburg regtig?
…must be virus in the calculation!
(Sal die ding in die kiem moet smoor voor dit té laat is)
Still no room in top 30 for Menlopark
BoishaaiPa, dit lyk mos nou bietjie meer geloofwaardig, amper my vertroue in jou statistiese vermoee verloor.
Na die vereiste 3 wedstryde teen “plaaslike opposisie” en oorwinnings oor #5 en #11 sover, haal PRG steeds nie die top 30 in SA nie? Geen wonder die fokus skuif nou maar na hokkie toe nie – te minste word PRG daar onder die top 10 in SA geag.