From BHP –
“Paul Roos not included as they only played 2 local schools so far and rankings based on 3 matches or more.”
Contact : BoishaaiPa@mweb.co.za
click here for the BHP ranking formula explanation
# | School | Avg | Reg | Type | Gen | #Boys | Est |
---|---|---|---|---|---|---|---|
01 ↑ | Paarl Gim | 5.04 | WP | State | CoEd | 580 | 1858 |
02 ↓ | Grey College | 4.87 | FS | State | Boys | 1190 | 1855 |
03 ↑ | HJS Paarl BH | 4.27 | WP | State | Boys | 870 | 1868 |
04 ↑ | Affies | 3.82 | BB | State | Boys | 1090 | 1920 |
05 ↓ | Glenwood | 3.70 | KZN | State | Boys | 1070 | 1910 |
06 ↑ | Monument | 3.68 | GL | State | CoEd | 690 | 1921 |
07 ↑ | St Andrew’s | 3.64 | EP | Indep | Boys | 460 | 1855 |
08 ↑ | Rondebosch | 3.57 | WP | State | Boys | 820 | 1897 |
09 ↑ | Stellenberg | 3.56 | WP | State | CoEd | 720 | 1985 |
10 ↑ | Garsfontein | 3.56 | BB | State | CoEd | 880 | 1988 |
11 ↑ | Framesby | 3.55 | EP | State | CoEd | 560 | 1966 |
12 ↓ | Helpmekaar | 3.39 | GL | Indep | CoEd | 460 | 1921 |
13 ↓ | Oakdale | 3.38 | SWD | State | Boys | 420 | 1928 |
14 | Northwood | 3.28 | KZN | State | Boys | 850 | 1949 |
15 ↑ | Welkom Gim | 3.27 | GRF | State | CoEd | 440 | 1953 |
16 ↑ | KES | 3.22 | GL | State | Boys | 1010 | 1902 |
17 ↑ | Goudveld | 3.22 | GRF | State | CoEd | 360 | 1961 |
18 ↑ | Grey HS | 3.19 | EP | State | Boys | 930 | 1856 |
19 ↑ | Eldoraigne | 3.13 | BB | State | CoEd | 830 | 1974 |
20 ↑ | Brandwag | 3.07 | EP | State | CoEd | 300 | 1937 |
21 ↓ | Boland Landbou | 2.98 | WP | State | Boys | 340 | 1953 |
22 | Middelburg | 2.90 | NV | State | Coed | 435 | 1918 |
23 ↓ | Hilton | 2.90 | KZN | Indep | Boys | 560 | 1872 |
24 ↑ | Dale | 2.86 | BOR | State | Boys | 590 | 1861 |
25 | St Stithians | 2.79 | GL | Indep | Boys | 640 | 1953 |
26 | Schoonspruit | 2.77 | WP | State | Coed | 840 | 1952 |
27 | Westville | 2.76 | KZN | State | Boys | 1260 | 1955 |
28 ↓ | Selborne | 2.74 | BOR | State | Boys | 740 | 1872 |
29 | EG Jansen | 2.68 | VAL | State | CoEd | 560 | 1955 |
30 ↓ | Jeppe | 2.68 | GL | State | Boys | 960 | 1890 |
@sewes: Ek dink dis die ene in die Kaap.
EK vermoed @BoishaaiPa: sal nie altyd al die uitslae he nie, so dis nodig dat ander mense hom help.
Maar die rankings is net vir fun, hoewel ek dink dat ruggas se rankings ‘n beter weergawe is van die reality. Bv op hierdie rankings het baie skole wat nie gerank is onder die top 30 nie baie skole gewen wat gerank is.
Bv Noord-Kaap wen vir Helpmekaar, Waterkloof wen vir Welkom Gim, ens.
Ekke dink die rankings is baie te vroeg uitgebring, maar dan weer, dis net vir gesels en party mense soos die uitsaaiers vat dit heeltemal te ernstig op!
@Chronicle:Is die schoonspruit van wp of nw want hulle het vandag 50 -6 teen HS Brits verloor.
@Beet: Thanx
@Vyfster: Hi Vyfster and others who have provided missing scores. I will update the results pages. From what I understand BHP works independently of the results published on this site – for one reason they only cover a select number of schools.
@BoishaaiPa: wat sê daai skeidsregter toe? Jy het mos gesê jy gaan hom bel.
@sewes: Ek verstaan wat jy bedoel.
Ek dink @Wondermaar: se opmerking is korrek – rankings is meer vir gesels as om ernstig op te neem. Daar sal altyd subjektiwiteit wees (bv. die kategoriee ens ens en tuisveldvoordeel ens ens) en soos @Vyfster: se, as al die uitslae nie daar is nie, dan kan dinge baie snaaks lyk.
@Vyfster: virseker
@Smallies: lol…kan nie wag vir my weeklikse dosis GOT nie, dinge raak nou warm.
Darem 1 rede om na ‘n maandag uit te sien
Affies vs KES resultaat behoort vir ‘n lekker “shake up” verantwoordelik te wees.
@Chronicle: Al wat ek se die ranking is nie die alfa en omega nie.Kom ons vat net die naweek noord kaapegj,hiltonnw,goudveldwittebeg,ahskes,outstelb.
As jy n ranking wil uit sit as offisieel moet jy oop wees vir kritiek of verwag jy ons moet dit net aanvaar.Aan die eiende van laas jaar was hilton top10 en dis so aangeteken.
op n BAIE ernstiger noot,more oggend 03h00 is dit die night king teen jon snow…..
Nee, ek dink glad nie dis belaglik nie……heel goeie werk.
Dink net al die uitslae moet beskikbaar wees, wat seker moeilik is.
Stem saam daar is ‘n mate van ingeboude bias, en baie hang ook af van luck of the draw af….ala Hilton laas jaar.
Later in seisoen raak dit meer akkuraat.
Outeniqua het gister vir Stellenberg (9) gewen, wat ek dink meeste mense sou voorspel het, al is die Kwaggas tans buite top 30 en Stellies top 10……deur met 5 punte te verloor gaan dit nie Stellies se ranglyspunte veel beivloed nie, as hul met 6 punte verloor het sou dit veel groter invloed gehad het, as ek reg verstaan
Vir interessantheid, gister het Pietersburg vir Oos-Moot 28-13 gewen, Frikkie Meyer vir Piet Potgieter met 53-29, Ligbron vir Wagpos 40-8
Sover ek weet is al 3 nog onoorwonne….en ek is bloot nuuskierig oor wat Schoonspruit, of Eldoraigne meer gedoen het om bo hul gerank te word…..veral in lig van PHS se 31-5 wen oor Eldoraigne
Maar dit sal nog baie verander, dink Framesby , Selborne en Welkom Gim gaan goed eindig….Menlo, Kwaggas, Kloof , en hopelik BV kan saam met klomp ander spanne nog top 30 haal…..twyfel of Saints of Goudveld hul goeie posisies kan behou…..sal interessant wees om dop te hou
@sewes: As die rankings so belaglik is, vertel vir ons hoe dit kan verbeter? Help nie jy kritiseer sonder ‘n voorstel om te verbeter nie, of hoe dan?
@Vyfster: Nee nee nee KZN vat laasjaar hilton en selborne engelse skool en ander as of daar regstellende aksie is vir engelse,KZN en oos kaap skole is, moet se selborne lyk sover goed. Al wat ek oor die rankings kan se is beeeeeeeeeelaglik!!!!!!!!!!!!
@BoishaaiPa: @beet: another case in point……Compare Frikkie Meyer from Thabazimbi’s result with Schoonspruit.
As far as I know FM is unbeaten in 9 games so far this season……I don’t know all their results but I know they beat Centurion (30-20 also not reflected here), Oos-.Moot 38-18, Klerksdorp 33-28 and Pretoria Boys high 25-15 (albeit on the Loftusday which you don’t count, methinks)
Point is, those are good schools…….can you objectively prove that Schoonspruit deserve to be ranked above them?
Or even Pietersburg, who in addition to a 31-5 hiding they gave to Eldoraigne (nr19), also beat Sentraal of Bloem 24-7, Potch Volkskool 72-12, Merensky 68-15 and is still unbeaten.
What about Pionier who beat Kearsney and only lost 1 of 12 this year, or Ligbron.?
Obviously I believe that Ben Vorster belongs in top 30, and are better than above mentioned schools…lol…but I understand losses against Menlo and Drostdy cost us, at least we beat Dale(24), Centurion, Florida, Nico Malan and Strand easily, so hopefully a few more wins will bring us in contention.
My main point remain, can you prove to me that Schoonspruit (or Eldoraigne) must be ranked above FM, Pietersburg, Pionier ,Ligbron and other lesser known schools?
I always get the feeling that there is an inbuilt bias towards especially Western Cape and KZN coastal schools and “plattelandse schools get missed some times.
I understand it is difficult to keep track of all results, but surely we want to be as accurate as possible and I am certain you didn’t,t have all the results of FM and Pietersburg
Schoonspruit interesseer my ook. Hulle tellings word nie hier gereflekteer nie. Ek kan sien hul het oorwinnings oor Worcester Gim, Swartland en DF Malan behaal….moeilik om te dink jy kan Genoeg ranglyspunte verdien, daardie is nou nie juis rugbyreuse nie
DF kon nog nie wedstryde wen vanjaar wen nie, en het baie verder verloor teen bv Parel Vallei as teen Schoonspruit ….ek neem aan hul het Klomp ander wedstryde gewen teen sterker teenstand waarvan ek nie bewus is nie?
@BoishaaiPa: @beet: you might have missed a result…..on 6 April this year Pietersburg beat Eldoraigne 31-5. It is not reflected on this blog.
Logic and simple mathematics dictates that Eldoraigne is unlikely to be nr 19 with that result in the equation
Dit is baie snaaks en ek sluit myself daarby in .Sit n paar individue wat almal n ander gunsteling perd in te resies het( in die geval op verskillende renbane regoor suid afrika) dan het almal die reg om te sê sy perd was die vinnigste.???
Ek is ook van mening dat die wyse hoe hierdie ranglys saamgestel word, die mees akkurate weergawe is van skole se prestasies tot op daardie stadium van die seisoen. Ek hou ook daarvan dat wedstryde teen oorsese skole nie in berekening gebring word nie.
@Smallies: I agree schools are a lot more competitive than what we sometimes think.
@AntonT: As ons logika vir die oomblik heeltemal oorboord gooi moet julle dan eintlik volslae gunstelinge wees, gegewe die uitslae teen die twee gemene opponente…as ek so vinnig kyk na punteverskil moet julle wen met omtrent 40+!
@Stier: nie baie skole in suid Afrika gaan sommer oor Selborne loop op hulle tuisveld nie,in teendeel dink ek dat van die wynland skole hulle riemme lelik sal styfloop daar …..
@AntonT: On any given day most of the top schools are capable to beat a school ranked much higher. Who would have put money on Selborne to give GCB such a hard game or Grey PE to run PRG so close. There is no way to have a ranking system that is 100% correct, a ref, the bounce of the ball, a yellow or red card can change the outcome of a game. Rankings are based on results and not the abilities/potential of a team. My feeling is that this ranking system is still the best there is.
@Rainier: Selborne and Jeppe is a shock to me. I think both will end much higher than where they are right now.
@Rainier: Definitely a glitch in the matrix…though I must say, it’s nice to see them below Dale for a change – even if it’s due to a glitch
@beet: Would it be possible (and easy) to add P W D L columns to the rankings table?
@AntonT: Outeniqua het 4 wedstryde gespeel en 1 gewen…teen Brackenfell…hoe verwag jy moet hulle op die stadium onder top 20 tel?. Statistiek neem nie persoonlike gevoelens of potensiaal in ag nie..resultate is wat tel. Jy hoef niks ersntig te vat nie, maar logika is blykbaar skaars in jou omgewing.
Lyk of dit die jaar van die Kaapse skole kan wees.
Daar moet dan nog in ag geneem word dat die #2 skool van 2018 nog nie gelys is nie!
@Weskusklong: Beslis
@AntonT: From what I saw at Noord-Suid, the Kwaggas have very good team. Their competitiveness against #3, #4 and #10 on the ranking list above speaks volumes about their ability.
Wel, daar het ons dit. Outeniqua kan maar net sowel die naweek by die huis bly en die wen vir Stellenberg gee. Ek meen hulle is no 9 en Outeniqua nie eens naby aan die top 30 nie. Ek neem aan ons gaan verloor met tenminste 20 punte…Dis nou as ek die top 30 ernstig moet vat…
As ek weer besin en na hierdie lys kyk, is dit n absolute feit dat enige rankings 99% vir bespreking is en miskien 1% waarde vir korrektheid, maar dankie vir julle manne( boishaaipa) wat die bespreking aanwakker.
Good to see EGJansen on that list again. Three narrow losses against Stellenberg. Last minute loss against Glenwood and loss against Noord Kaap which they technically won Probably could have been top 15 allready if they pulled them through. Think they going to be a powerhouse in the Virseker beker. I do not see Noord Kaap on the list
Nog baie vroeg , maar ek dink die top 10 in vlg orde en name behoort heelwat anders te lyk na einde toe.
Is Selborne se posisie korrek?
Dankie BoishaaiPa.
Beste ranglys deur die jare.