School Rugby fixtures & results – week ending 30 March 2019

DATE SCHOOL SCHOOL INFO
Mon.25Mar Tygerberg 20 26 Pearson Wynberg Festival
Mon.25Mar KES 22 24 San Isidro (Arg) Wynberg Festival
Tue.26Mar Witteberg 28 14 HTS Middelburg 2nd XV Hansie Week
Tue.26Mar Hugenote (Springs) 24 19 John Vorster Hansie Week
Tue.26Mar Klerksdorp 19 07 HTS Witbank Hansie Week
Tue.26Mar Oos-Moot 21 14 Affies 2nd/3rd XV Hansie Week
Tue.26Mar Glenwood 32 17 McGlashan World Schools Fest
Tue.26Mar SA Invitation XV 29 76 World Schools XV World Schools Fest
Tue.26Mar SACS 43 24 Zambezi Steelers World Schools Fest
Tue.26Mar Monument 32 21 Hartpury World Schools Fest
Tue.26Mar Paarl Gim 50 24 Africa Pacific Dragons World Schools Fest
Wed.27Mar Affies 36 12 Italian All-Stars World Schools Fest
Wed.27Mar Boland Landbou 30 25 Napier BHS World Schools Fest
Wed.27Mar Hilton 43 00 USA Schools XV World Schools Fest
Wed.27Mar Grey College 73 26 Christchurch BHS World Schools Fest
Wed.27Mar Paul Roos 93 05 Southlands BHS World Schools Fest
Wed.27Mar Sarel Cilliers Pionier
Thu.28Mar Hugenote (Springs) 08 07 Hans Strijdom Hansie Week
Thu.28Mar Klerksdorp 22 07 Lydenburg Hansie Week
Thu.28Mar Oos-Moot 17 07 Witteberg Hansie Week
Fri.29Mar SA Invitation XV 33 30 Zambezi Steelers World Schools Fest
Fri.29Mar SACS 15 25 World Schools XV World Schools Fest
Fri.29Mar Glenwood 33 10 Africa Pacific Dragons World Schools Fest
Fri.29Mar Paarl Gim 41 12 Hartpury World Schools Fest
Fri.29Mar Monument 48 10 John McGlashan BHS World Schools Fest
Sat.30Mar Michaelhouse 33 25 St Alban’s @ Kings Park
Sat.30Mar Hugenote (Springs) Northcliff Hansie Week
Sat.30Mar Oos-Moot 15 14 Klerksdorp Hansie Week – Final
Sat.30Mar Boland Landbou 71 03 USA Schools XV World Schools Fest
Sat.30Mar Hilton 32 15 Italian All-Stars World Schools Fest
Sat.30Mar Grey College 54 00 Southlands BHS World Schools Fest
Sat.30Mar Affies 31 31 Christchurch BHS World Schools Fest
Sat.30Mar Paul Roos 62 07 Napier BHS World Schools Fest
Sat.30Mar St John’s 37 31 St David’s
Sat.30Mar St Stithians 34 32 St Benedict’s

Leave a Reply

19 Comments

  1. avatar
    #19 Rainier

    @boerboel: Ek wag vir Beet om my HJS truitjie aan te trek.

    8))

    ReplyReply
    5 April, 2019 at 12:41
  2. avatar
    #18 Trots HJS (Tandem)

    @4×4: Op grond van wat maak jy die afleiding vriend ?

    ReplyReply
    4 April, 2019 at 20:27
  3. avatar
    #17 boerboel

    @Rainier: uiteindelik’

    dit het jou lank gevat- 8-O :idea: :evil: :evil:

    ReplyReply
    4 April, 2019 at 13:42
  4. avatar
  5. avatar
    #15 Rainier

    @Jack: Dis effe tong in die kies.

    ReplyReply
    3 April, 2019 at 19:24
  6. avatar
    #14 Jack

    Sjoe, @Rainier dis ‘n baie interessante stelling oor GCB, kan jy dit miskien verduidelik?

    ReplyReply
    3 April, 2019 at 14:24
  7. avatar
    #13 Rainier

    @boerboel: Ek stem, GCB speel al van 1990 af net op hulle naam. Mens noem dit die “halo” effek. Niks spesiaal nie.

    ReplyReply
    3 April, 2019 at 12:01
  8. avatar
    #12 sewes

    @4×4: Ek en sy pa het saam geswot en n woostel vir twee jaar gedeel.Die man is hel vining en is nou maar twee jaar by Affies ek dink hy gaan nog baie verbeter.Hoor by sy pa sy hart vreet maar oor die rugby maar vir eers is hy oppad ivoor kus toe vir die Afrika campsn kans wat jy nie kan mis loop nie.

    ReplyReply
    3 April, 2019 at 07:39
  9. avatar
    #11 4×4

    @Grizzly: Vleuels baie spoed, maar blyk my Echart gaan hom toespits op die atletiek…seun van 16 jaar wat ‘n 10.23 oor 100 hardloop en 200m onder 21 sek…dalk wyse besluit

    ReplyReply
    2 April, 2019 at 16:22
  10. avatar
    #10 4×4

    @boerboel: My opinie….Affies se pak gaan Boishaai sin ore aansit, maar julle agterlyn gaan Affies sin roer. My voorspelling…Boishaai vir ‘n wen.

    ReplyReply
    2 April, 2019 at 16:20
  11. avatar
    #9 boerboel

    @Wondermaar: shame wat?

    dis my opinie

    ReplyReply
    2 April, 2019 at 09:59
  12. avatar
    #8 Wondermaar

    @boerboel: shame, shame

    ReplyReply
    1 April, 2019 at 18:37
  13. avatar
    #7 Smallies

    @boerboel: praat van n fiksasie…

    ReplyReply
    1 April, 2019 at 17:54
  14. avatar
    #6 boerboel

    @Wondermaar: both overated-good-nothing great

    ReplyReply
    1 April, 2019 at 13:13
  15. avatar
    #5 Wondermaar

    @4×4: Dit is so, niemand behoort in vaste fasette affies te bully nie , sou dan net wou meer “workrate” en slim saam speel in die vastelos wou sien van voorspelers, maar ja ek dink nie die agterspelers is swak nie , maar daardie vermoë om oor die voordeellyn te kom teen ander meer fisiese agterlynspelers ontbreek. Die vleuels is blits vinnig , heelagter virseker ook spoed , met uitstekende vaardighede, maar die manne speel nie saam so goed nie( miskien omdat elke opgestelde beweging nie afkom nie, n bietjie nie baie nie , meer vorentoe momentum en vaardighede met selfversekerheid van agterspelers is nodig( maar n span wat 15 man rugby kan speel gaan n 10 of 8 man span meeste van die tyd klop.

    ReplyReply
    1 April, 2019 at 09:40
  16. avatar
    #4 Grizzly

    @4×4: Ek stem,niemand gaan julle rond stoot voor nie.Klipharde 8,22 was beter toe hy op kom teen Kwaggas by NS op senter.15 verdediging lol,waars die Groot spoed agter waarvan almal gepraat het?

    ReplyReply
    1 April, 2019 at 07:54
  17. avatar
    #3 4×4

    @Wondermaar: I rate the Affies pack highly….the backs just haven’t gelled yet

    ReplyReply
    1 April, 2019 at 07:24
  18. avatar
    #2 Wondermaar

    Affies not so strong, but i think GCB and paul roos strongest school sides in a very long time if not ever. GCB gives goid tesms 20-40, so far this year.

    ReplyReply
    31 March, 2019 at 18:49
  19. avatar
    #1 Playa

    Interesting that GCB put 70 points past Christchurch and Affies drew with them, having to fight back to get that draw. Did Affies play a 2nd string side or are they not looking as strong this year?

    ReplyReply
    31 March, 2019 at 18:25