Updated. The formula driven ranking system is still the way to go and compliments of BoishaaiPa we have just that.
There has been a slight formula adjustment that comes into play from now onwards. The adjusted formula is for bonus points so that now a team that loses but gets within 7 points still earns 45% of that opponents category points for the match instead of 0. This will ensure that teams don’t go away empty handed after a close match against good opposition. With this new revamped formula, the rankings makes a little more sense early on. Teams that had tough but close encounters will get some recognition, giving them a more realistic ranking. The ranking is still based on average points earned per game so the tougher the opposition, the better the match points and thus the average!
An update has been made to the Last Week rankings to record what teams’ positions would have been had the new formula been used. (Sounds confusing and is :-))
Rank | Last Week | Team | Avg Pts / Game |
---|---|---|---|
1 | 2 | Paarl Gim | 4.60 |
2 | 1 | Outeniqua | 4.35 |
3 | 3 | AHS (Affies) | 3.70 |
4 | 4 | Grey College | 3.43 |
5 | 12 | HTS Middelburg | 3.35 |
6 | 5 | Waterkloof | 3.20 |
7 | 8 | St Andrews | 3.00 |
8 | 10 | Nelspruit | 2.98 |
9 | 11 | Kearsney | 2.98 |
10 | 14 | Oakdale | 2.98 |
11 | 13 | Maritzburg College | 2.92 |
12 | 7 | Pretoria Boys High | 2.78 |
13 | 6 | HTS Drostdy | 2.73 |
14 | 9 | EG Jansen | 2.66 |
15 | 19 | HJS Paarl | 2.61 |
16 | 16 | Monument | 2.60 |
17 | 18 | Westville BHS | 2.57 |
18 | 15 | Bishops | 2.57 |
19 | 17 | Paul Roos | 2.46 |
20 | 23 | Glenwood | 2.45 |
21 | 20 | Noord-Kaap | 2.39 |
22 | 24 | Die Brandwag | 2.25 |
23 | 21 | Selborne | 2.25 |
24 | 43 | Grey PE | 2.10 |
25 | 32 | Garsfontein | 2.06 |
26 | 26 | Hugenote (Well) | 2.00 |
27 | 22 | Nico Malan | 2.00 |
28 | 27 | Eldoraigne | 1.96 |
29 | 29 | Centurion | 1.93 |
30 | 30 | Marlow | 1.86 |
31 | 31 | Rondebosch | 1.80 |
32 | 48 | Boland Landbou | 1.62 |
33 | 25 | Wynberg BHS | 1.60 |
34 | 33 | Jeppe | 1.60 |
35 | 34 | Jim Fouche | 1.58 |
36 | 28 | Transvalia | 1.57 |
37 | 35 | AHS Kroonstad (Rooiskool) | 1.56 |
38 | 39 | Menlopark | 1.53 |
39 | 46 | SACS | 1.50 |
40 | 41 | Augsberg | 1.45 |
41 | 42 | Bellville | 1.39 |
42 | 44 | Ben Vorster | 1.36 |
43 | 36 | Tygerberg | 1.36 |
44 | 58 | Framesby | 1.35 |
45 | 38 | Diamantveld | 1.32 |
46 | 45 | Voortrekker (Bethlehem) | 1.31 |
47 | 37 | Daniel Pienaar | 1.29 |
48 | 47 | St Albans | 1.25 |
49 | 63 | Queens College | 1.25 |
50 | 49 | Upington | 1.15 |
@bhkgpa: Twee verlore is darem nie sukkel nie, eerder ‘n geval dat ‘n hele paar skole hierdie seisoen (Outeniqua, Gim en GCB uitgesluit) min of meer ewe sterk spanne in die veld stoot, veral in die WK, maar dit maak vir ‘n opwindender seisoen. Sukkel is eerder om teen SACS te verloor, mag jy dit gespaar word.
Of is dit gekultiveerd?
@Tjoppa: Bly om te sien hoe langer jy hier is, hoe meer gekultureerd word jou smake.
@jakkie: Ek ondersteun skolerugby maar soos reeds gese Affies, Waterkloof en Boishaai met ‘n nuweling Boland Landbou ook onlangs op die lys bygesit. Dus ek geniet skolerugby.
@Tierklou: nie op George nie, maar ek glo dit gaan n great game wees
@Ploegskaar: ploegskaar well done, jy onthou goed, my manne sukkel maar op die stadium hopelik raak dit hoe later hoe kwater vir hulle.
@BoishaaiPa: nee ek hoor jou! Jy doen uitstekende werk met die rankings, wat almal baie waardeer en ek glad nie mee verskil nie. Gim het die naweek teen sterker oposisie n wen gehad as kwaggas en hulle het baie naby mekaar gele voor die naweek, so dis helemal te verstane dat hulle opskuif, of altans ek verstaan dit helemal. Ek dink nie n man hoef mekaar aan te vat of iemand te probeer oortuig of sy span goed of sleg is nie. elke man het sy opinie, maar op die einde van die dag vertel die scoreboard sy storie en ek dink die jaar word al die spanne teen mekaar gemeet, met kwaggas wat na die naweek nog teen grey pe, waterkloof, oakdale, affies, framesby oa te staan gaan kom. so na my meining, as ons verdien om nr1 te wees, sal ons die manne moet klop. rankings sal vansself mos volg. As kwaggas die beter span is en op 1 moet le, sal ons mos nou Saterdagmiddag dit uitvind.
Ek dink mens moet jou span ondersteun en verdedig, maar hoef nie te brag of groot te praat voor die tyd nie. Buitendien, dis nie ons wat speel nie, dankie tog
@BHP: Net soos gholf, rolbal en visvang!
@jakkie: Ek is van nature rustiger as n landmyn…Ek het geen probleem met enige ou wat sy Alma Mater of gekose skool met alles wat hy het verdedig en ondersteun nie…Kyk ek het geniet ou Bog verskriklik want hy is sweerlik die ou met die Gryste bril wat ek al ooit gesien het!…Hier moet mens maar alles met n knippie sout vat!…Ek het egter probleem as mense my integriteit bevraagteken…Ek is Boishaai en Brandwag…maar my “rankings” is suiwer formule gebaseerd en is defnitief nie gemik op voordeel vir sekere skole nie…Dieselfde reels geld vir almal. Ek doen dit as n hobby en dit lok lekker gesels uit…ek dink dit is waar dit moet bly….Sommige skole gaan een jaar beter doen as ander en dan kan hulle weer brag!…Ek glo egter nie daarin om te veel jou eie skool se beuel te blaas nie…Skolerugby het die geneigdheid om daai beuel dwars in jou ho te druk net die volgende game!
@BoishaaiPa: rustig daar ou maat. Nie alle kwaggas aanvallend. By the way niks fout met George se water. Ons is trotse kwaggas, soos almal van julle trots is op jul alma mater. Tjoppa waar was jy op skool of vir wie ondersteun jy met jou diplomatiese bokke truikie? Klim van draad af. Gaan grote wees die naweek. Albei spanne is uitstekend. Ek dink egter gim is gunstelinge, maar my hart se kwaggas met 10.
@Klofie Pa: Want jy praat die taal
@BOG: hoe verloor mens ‘by default’? Kwaggas het julle gewen boeta. ‘N goeie grey man sal n verloor met waardigheid vat en nie verskonings uitdink nie. Komaan boeta, krimp die bek en rek die brein!
@Rugbyrealis: Affies stel teleur
@Klofiepa: Yea right, upsets galore! Cheetahs vs Sharks as well, although I expected it. But with school boys, it is the best on the day as anyone of the top schools can beat anyone on a certain day just to lose a week later. This is what makes the game so beautiful. Keeping everybody humble!
@wakker akker: Na die wedstryd vanaand begin ek met jou saamstem. Affies wen steeds maar ek dink donker dae le voor.
@bhkgpa: Ons het albei die Kwaggas en Gim gespeel en pak gevat by albei.
Ek kan nie anders sien as dat Gim met minstens 10 punte gaan wen nie.
AHS 46 KES 6 Fulltimescore
@Ploegskaar: Thanks
@Klofie Pa: Nothing personal. It’s happening to several users. Problem just started this morning. I even reloaded WP but cannot seem to fix the problem. Will carry on working on it.
Affies 15-3 vs KES halftime
seem there’s a issue with me being Klofie pa posting some comment!! always the “mod” thing??
reason Beet??
@beet: Boishaai Klein-Gim, but he’s more of a Boishaai man…
@Djou: My,My,my
what an upset!!
first EG now this…..whats to come??
Centurion beat Monnas 16 – 12 in Nu-Power; game just finished!
@bhkgpa: what does bhkgpa stand for?
@BoishaaiPa: née wat stem nie saam nie saam nie, eerstens het Kwaggas vir Tygerverg verder gewen en dus n Kat 4 span verder as Gim gewen en tweedens gaan Nr 9,10,12,13 en 14 vir Gim drink hardloop, Kwaggas moet net 40% besit kry, Dan gaan daar 10 punter verskil in Kwaggas se guns wees
@BoishaaiPa: née wat Kwaggas ondersteuners is nie aanvallig nie, ek reken hulle het n punt beet en behoort steeds Nr een te wees, maar hopelik stel hulle dit Saterdag reg, go Kwaggas
@BoishaaiPa: hoekom verskil die verskillende sites se rankings so?
http://www.rugby365.com/article/53457-fnb-top-20-24-april-2013
It seems that Rugby 365 has got Westville and PBHS on a par with BHPs formula. And we thought they would never meet
@BHP:
@Knersus: Miskien moet jy bietjie beter oplet in die klas voordat jy aanames maak…Outeniqua was na die Boishaai wedstryd nog steeds no 1. Dit was na hierdie naweek se wedstryde waar hulle teen Punt gespeel het en Gim teen Tygerberg dat die hulle plekke geruil het….Daar is niks verdags daaraan nie!. Voorspoed met die wedstryd Saterdag. Ek weet nie hoekom die Kwagga ondersteuners altyd so aanvallend is nie..is dit iets in George se water?
@Tjoppa: ja so het jy gepraat oor die wedstryd teen grey ook. toe sien jy jou tjops.Onthou dit is nie die grote van die hond wat saak maak nie maar wel sy byt. jou affie deuntjie sal na saterdag sekerlik verdwyn.Sterkte met jou wyntjie.KWAGGAS BO
@Tjoppa: I think what has happened, is that eventually, you have found a soul mate and overcome with excitement
@BOG: If he is the janitor you must befriend him Bog maybe you found someone who is willing to clean all the ^%* you are talking.
@Knersus: Stadig stadig wen eers Saterdag ou Knersus anders is jy sommer haasbek. Die enigste noemenswaardige teenstand was Boishaai en Grey. En Grey was die ref so in julle sak dat hy nie eens ‘n drie kon toeken wat Bog op 84 jaar vanaf 47meter kon raaksien. Dus julle piepie nou saam met die groot honde kom ons kyk eers of julle hoog genoeg kan piepie. En as julle Saterdag wen sal ek persoonlik se baie geluk en verdien julle die nommer 1 plek tot julle Affies teekom. So moenie soos ander bloggers jou span se hardewerk deur strontpraat ongedaan maak nie. Asseblief gaan terug en kyk die bende het gedragsreels.
@BoishaaiPa – Interessant that Kwaggas nou in die 2 de posisie le na Boishaai verloor het teen hulel. Die statistieke is net daarna aangepas? Hulle het alreeds hierdie jaar vir EG Jansen, Grey College, Boishaai, Tygerberg, Westville gewen. Paarl Gim het 55-3 gewen teen Tygerberg – Kwaggas het Tygerberg 68-3 gewen? Sekerlik het Kwaggas teen spanne gespeel wat in goeie kategorie val?
Aan die anderkant is dit goed dat Paarl Gim die gunsteling is vir Saterdag. Vir beide spanne wens ek voorspoed toe. In 2012 het Kwaggas op ‘n nat veld in die Kaap gelykop gespeel en in die Burger Finaal Paarl Gim gewen. In 2011 was Kwaggas nie op die Top 20 lys nie, maar wen Paarl Gim op George.
@Tandem: Concentrate on yourself. Quite frankly, you have not exactly impressed me as someone who can dish out advice. Knowing several Boishaai OBs, they have a complete different attitude to yours. Are you really an OB, or the janitor or married to one?
@BoishaaiPa: Bog was assistant ball boy for the Cherries in his days and cannot stretch his mind to anything bigger than that team , so don’t even hope he will follow your logic.
@wakker akker: Die rede is eenvoudig net dat sommige skole al sterker opposissie gespeel het..Dit werk nou nie soos die Super 15 logs waar jy sommer 4 punte vir n bye kry nie…Wen eers daai games!..Die gemiddelde punteverskil tussen Outeniqua en Gim was baie min…Gim wen egter vir Tygerberg (Kat 4) baie ver…Outeniqua wen vir Punt (Kat 2)..baie ver…dus verdien Gim met daai wen 2 meer totale punte as Outeniqua en hulle overall average skuif so bietjie op…
Ek dink Gim sal dalk genoeg skietgoed voor he om Kwaggas in toom te hou en hulle agterlyn is dalk in middelveld beter opgewasse as HJS om Kwaggas bloot te le…Ek vermoed dus dat Gim met hulle voordeel in die voorspelers die wedstryd gaan deurtrek met so 5-8 punte wen.
@BuiteBreek: Nee, nie al die ope spanne nie. Ek sal volstaan by die sewendes, of beter bekend as die Crocks. Hulle het na my tyd bekendheid verwerf, maar waarvoor hulle beroemdheid gekry het, is vir hulle uitvoering van “Die Pepsi” Ek hoop nie ek het nou die laer spanne te na gekom nie.
@BoishaaiPa: vra om verskoning. seker nie maklik om werklik te bepaal nie .Dit tref my net dat daar baie sterker op vorm spanne is wat laer geplaas word soos bv Drosdy bo maklik vyf spanne wat hulle seker elke dag sal klop.Outeniqua verloor sy eerste posisie na n oorwinning van 71 -3 .Paarl Gym sal Saterdag hul eerste kompetisie die jaar kry.wat voorspel jy vir die wedstryd
@BuiteBreek: Daar bestaan so ranglys..in elke OG wat ek ken se kop!..
@Tjoppa: Jy kan laat loop na BoishaaiPa@mweb.co.za….jy het mos al lankal my email of hoe!
Dalk sal BOG tevrede wees met ‘n ranking waar Grey se 1stes, Cherries en verder, die 5 (dalk meer) plekke op ‘n permanente basis inneem? Dan kan hy ten minste sy goedkeuring gee.
@BoishaaiPa: Ek het voorstel maar sal later deur Beet inligting kry as ek mag.
@BoishaaiPa: Nee wat, dink dit besweer in die huidige formaat meeste se vrese en besware. Die gewig puntetoedeling, soos jy reeds verduidelik het, sal in elk geval opwaarts of afwaarts aanpas na gelang van prestasie elke seisoen, so die ranglys is self-regulerend, jy verskaf net die data.
@BOG: Jy gaan nog my laat vrek met al die draf. Beet ek gaan draf.
@BoishaaiPa: Anders as sekeres hier, moet ek jou darem erkenning gee vir eerlikheid.@Tjoppa: Ag, kry tog hulp. Gaan raadpleeg die rugbygeskiedenis en uitslae oor die laaste 30 jaar plus- ek dink di iets soos 34-4 (call me a liar for being 1 or 2 out) Wat se dit vir jou? Ag tog, wat vra ek nou?
@Tjoppa: Seker skole se derbies het ek van baie lank terug…die volledige databasis is vanaf 2009.
@BoishaaiPa: Hoe lank terug het jy die uitslae Meneer?
@BOG: Maar Oom moet nou nie soos Zuma lees nie. Lees die hele storie. Niemand hoef in Tswane, asseblief, skeidregters om te koop teen Affies nie. Hulle hou al klaar nie van hulle nie. Lees tog asseblief lees. Maar ons het al verskeie verslae gekry van vreemde beslissing in Bloem deur skeidregters met direkte belange by Grey.
Ek eet glad nie vis nie. Dus gee ek nie ‘n duit om wat die kleur van die vis, water of stront is in die rivier nie.
Ek gaan dit nou vir oulaas uitstippel. Ek glo hoe meer skole Grey wen, wat tans aan die gebeur is, hoe meer gaan glo hulle kan, hoe meer gaan hulle wen. Dit is die onoorwinbare het voete van klei. Almal moet dit nog net raaksien.
@BOG: Dis mos maar mens se voorreg om selektiewe geheue te he oor sekere dinge…Ek onthou net die positiewe…
@Ploegskaar: Ek probeer alle tellings van alle skole capture…dan werk my stelsel die res uit gebasseer op presies dieslfde beginsels vir almal. Die enigste ding waaroor dalk gestry kan word is die kategorie skole se punte toedeling, maar ek is oop om dit met enige iemand te bespreek en te publiseer.
@BoishaaiPa: Daardie selektiewe geheue van jou, lyk my, het weer in geskop.@Tjoppa: Hier weer die “vrees” wat GCB kwansuis sou he vir ander skole. Die ou storietjie is al holrug gery. Jy het nie n selektiewe geheue nie- jy het eenvoudig nie een nie- punt. Dink jy dat GCB julle eie skeidsregters IN Pretoria omgekoop het oor so lang tydperk. Wel, as jy glo dat daardie bruin kleur vd vis uit die Hennops, kerrie is, kan jy dit ook seker glo.
@BoishaaiPa: Baie dankie. Met hulle bepalingslys is daar dus baie ruimte vir ekstreme beweging na bo of onder. Sien hierdie stelsel beloon ook ‘n kleintjie soos Bellville vir ‘n goeie PremierB seisoen of twee.
@beet, trust you will tweet this as SBR’s official T50? Would be nice to re-tweet and make others aware of a more accurate option with all the other crap out there.
@beet: I think we must give BHP a Bells for his effort. Thank you sir much appreciated.
Maar steed hoort Grey nie daar nie.
@Ploegskaar: Hulle is 53 op die oomblik…
@wakker akker: Nee wat jong, daai SA School Sports ranking kort nog ‘n bietjie werk, bv:
– St John’s have won one match (against an unranked school) out of the six that they’ve played, but they are at 43.
– Hilton has played four games and beaten one unranked team, but lost to teams ranked 26, 44 and 49…and yet they are ranked at 29?
@BoishaaiPa: Vir die wis en die onwis, waar lê Stellenberg tans? Hulle het nog games teen 1, 26, 31, 32, 39, 41 en 43 op hierdie week se lys hierdie seisoen.
PLEASE NOTE ALL LAST WEEK RANKINGS UPDATED. SOME COMMENTS ABOVE MAY NOW SEEM OUT OF CONTEXT
@BoishaaiPa: Thanks. I have changed the last week rankings now.
@BoishaaiPa: Affies het ‘n erger probleem. Weens die feit dat BB skeidsregters blaas en al daai manne deur Affies verrineweer was, in hul jong dae, is die tuis voordeel baie minder.
@Tjoppa: Ek weet nie wie was die ref nie…dit pla my ook nie regtig nie…Ons spot maar altyd net die Grey manne daar op die dek oor die refs…Ek dink tuis refs vir die laer spanne is maar altyd n probleem regdeur!..Of jy nou in Bloem , Pretoria of die Paarl speel!
I’m not bothered by rankings as I know the cream will rise to the top by the end of the season…just some fun for us to debate…
@BoishaaiPa: So wat die geskiedenis vir ons se is at almal vermoed dat dit feitelik onmoontlik raak om in Bloem te wen. So is Grey nie net die skool vir opkomende spelersnie maar ook vir die skeidsregters. Kan jy vir ons bevestig wie het 2011 se wedstryd geblaas.
@BOG: Oom Bog..ek hou nie stats vir 2de spanne nie, maar dis wat ek kan onthou…2008 het HJS seccies gewen, 2010 het HJS seccies gewen, 2011 moes hulle gewen het….1 punt..strafskop 5 minute na die tyd al verby is in Bloem!…2012 het HJS gewen. So nie te sleg die laaste 5 jaar nie dankie.
This is what it would have looked like last week based on current criteria
Rank Team
1 Outeniqua
2 Paarl Gim
3 AHS (Affies)
4 Grey College
5 Waterkloof
6 HTS Drostdy
7 Pretoria Boys High
8 St Andrews
9 EG Jansen
10 Nelspruit
11 Kearsney
12 HTS Middelburg
13 Maritzburg College
14 Oakdale
15 Bishops
16 Monument
17 Paul Roos
18 Westville BHS
19 HJS Paarl
20 Noord-Kaap
21 Selborne
22 Nico Malan
23 Glenwood
24 Die Brandwag
25 Wynberg BHS
26 Hugenote (Well)
27 Eldoraigne
28 Transvalia
29 Centurion
30 Marlow
31 Rondebosch
32 Garsfontein
33 Jeppe
34 Jim Fouche
35 AHS Kroonstad (Rooiskool)
36 Tygerberg
37 Daniel Pienaar
38 Diamantveld
39 Menlopark
40 Sentraal
41 Augsberg
42 Bellville
43 Grey PE
44 Ben Vorster
45 Voortrekker (Bethlehem)
46 SACS
47 St Albans
48 Boland Landbou
49 Upington
50 Strand
Thus, Westville actually moved one up from last week and PBHS dropped 5 places..
@BOG: En hoeveel gaan julle die jaar verloor. Hoe verloor met met “default” oom die tannie kan dit dalk beweer maar hoe oom. Sien julle het verwag om pakslae te kry by ander skole dus almal tuis wedstryde. Behalwe Monnas. Hoekom dodge julle Waterkloof en PaarlGim. Vrees of brains. Maar nou ja niks hoer as 4 vir jou vanjaar nie al is dit “by default”
@BoishaaiPa: Vat so katvis
Beet..I would suggest you remove last weeks ranking as it has no real relevance to this week’s after the formula adjustment.
@Tjoppa: “Verloor meer en meer”? Ja, verlede jaar het GCB n “verskriklike” jaar beleef- 3 wedstryde verloor in die eerste helfte. En dit was uitsonderlik. Meeste skole sou dit as n fantastiese jaar beskou het- wys net die standaarde. En hierdie jaar? Verloor “by default” met 2 punte. Gaan kyk maar gerus na daardie nuwe lysie van BHP wat die rekord van 2009 wys. Net nie vestik aan you papsak nie. Verwagting? Met n geskiedenis van iets soos 34-4, sou mens met redelikheid kan se, teen verwagting!
@wakker akker: Hulle het altyd van my stelsel gebruik gemaak, maar het nou plagiaat gepleeg en myne probeer dupliseer..enigste probleem is dat ek nie al die regte formulas vir hulle gegee het nie!…
@wakker akker: En daardie een daar anderkant vir Vrystaat boere. Wat het Grey gedoen om bo 4 – 10 te wees. Verloor teen Outeniqua hul enigste ware toets nog die jaar. Ou wakker se my asseblief se my wat soek Wynberg daar na hul pak slae ten Boland Landbou. Regtig jy is nou op ‘n plek waar ons die game verstaan.
Teen wie se verwagting in? Beslis nie teen die verwagting in van Affies se seuns nie. Maar julle verloor meer en meer. Die ander kom agter met weg wedstryde kan ons julle wen . Nou net die super internasionale skeidsregter/onderwyser laar verdwyn en bid dat dit nie reen nie en dan gaan ons daar ook wen.
Sjoe, ‘n verloor teen die nr 1 span het ons 8 plekke laat sak.
Het nog iemand buiten Tiere al beide Outeniqua en Gim die jaar gespeel?
@Woltrui: Wolboude, as jy reg is, dan is daar n paar in die top 10, wat hulle spelers nog steeds rus. Wanneer dink jy sal hierdie sterre/spelers losgelaat word word teen die opponente sodat ons hulle vaardighede na waarde kan skat? Maar in ieder geval, dankie vir jou verduideliking. Ek het altyd gewonder waarom GCB verlede jaar teen Affies verloor het teen verwagting en beslis in teenstelling met die geskiedenis. Nou, na jou verduideliking, is dit vir my duidelik. Motivering- spesifiek, gebrek daaraan, teen n swakker span. Verskriklik dankie vir die insig.@BoishaaiPa: “hamer oor die een game en die Cherries”? Sak n bietjie Sareltjie. Ek het nou nie die stats geraadpleeg tussen die Cherries en hulle eweknie by Boishaai nie, maar hoe lyk die rekord oor die laaste 10 jaar?
Op SA School Sports se web is daar n baie meer realistiese ranking.Hierdie stelsel wat hier gebruik word moet seker vir netbal of hokkie wees
@Woltrui: @Woltrui: Maar niks hoer as 12 nie want dit is waar die beste span nl Cherries hoort.
@BoishaaiPa: Sommige vermoed selfs die Cherries sal hulle eie eerste span klop, maar so is dit maar seker ook by baie skole….
@BOG: Opmerking “Sentraal verloor teen nommer 6 met 5 punte”, het betrekking.
Is daar iemand wat om Vadersnaam vir Bog kan verduidelik wat se verskil motifering aan ‘n rugbyspan maak. As die “no 6 span” teen ‘n span speel wat werklik nie teen hom opgewasse is nie gaan die span na alle waarskynlikheid ver benede hul vermoens speel. Ongemotiveerd, spelers met skete ‘n rus kans gee ens.
Alternatief kan ons nie maar ‘n 4 of 5 skole (as daar soveel skole is) in die Vrystaat opgrawe wat iewers, om vredesnaam, ingepas kan word op die ranglys nie.
@BOG: Oom Bog..jy bly hamer oor een game en die Cherries nou al vir jare….As julle wil he die Cherries moet compeat, laat hulle speel teen die ander groot honde se 1ste spanne…maar wag..hulle kan ook nie altyd eers daai skole se seccies wen nie…Baie van die sterk skole se 2de spanne sal n klomp ander skole se 1ste spanne klop op n dag….Dis nie uniek aan Grey nie , so hou nou maar op oor die geteem met die Cherries!
@BoishaaiPa: thanx for the fun,i know how hard it is to work out and how long it takes.I did one for the Transkei top 10[eastern cape top 10 on this blog] and had to re do it about 5 times,and like i said thats only 10 teams from one area
@star: Between no 8 and No 17 there is only 0.41 points difference!..thats how close it is. So one win against a lower cat school is the only difference being in Top 10 or T11-20.
@Ploegskaar: On the contrary, I view it exclusively as fun- no more. Entertainment maybe?No less.And as I said, its clean and keeps problem kids off the streets, as we see here.
@star: Remember, this works retrospectivly on all the results of previous games as well, so previous ranking is actually null and void as it was based on different criteria.
I think most of the bloggers on here (excluding BOG, Grasshopper, Wolhol, Rugbyman, Rugbyrealis and Hoover) view the rankings as a bit of fun, but if you want to reward losing maybe balance it with a ½BP for scoring 4 tries. We don’t want some over-zealous coach, over-ambitious player, influential/hysterical blogger, New Traditional Rugby School builder or Old Traditional Rugby School protector shouting to go for the losing BP instead of a tap for a try, do we? Maybe a positive way to encourage those that do take rankings seriously, to the benefit of those that don’t.
Also nice to see HTS Middelburg doing so well this year after Landbou moered them last year, glad they don’t have to play them this year
@ Rhino- The SASCHOOLSPORTS Ranking is even worse. Westville is at 44. 2 Schools which they have beaten are ahead of them Hilton(29) and PBHS(16). Westville have lost 2 games to the 2 top teams in the country( Paarl Gym and Outeniqua) and a 3rd to Grey PE by 6 points ( all away from home.) They beat Framesby by 44 points which I believe will not be bettered this season. Grey Bloem only beat them by 27 , Kearsney by 17 and GW by 3. Hilton actually lost to St Albans which is not helping our Grogper cup aspirations,
@BOG: Jy is reg Cherries 10 de en Grey 15 nerens. Kan nie wag vir Waterkloof/Grey wat my punt gaan staaf nie. Liefde Oom en almal vir wie oom lief is.
@Woltrui: Ek dog jou invloed by 15 was oordrewe maar glad nie sleg nie. 7 Transvaal, 2 Kaap en Grey in top tien. Kan ons nie Grey vervang met Boishaai of Boland Landbou nie. Ek het reeds verskeie kere gese ek hou baie meer van hul ondersteuners.
Soos ek gese het, kom ons maak hierdie die “Wollie en Tjoppie” inset. Dit maak hulle duidelik baie opgewonde en hou hulle uit die strate. Sentraal verloor teen nommer 6 met 5 punte en hulle (Sentraal) verdwyn vd radar ??? Die Cherries wen vir Sentraal 51-0, maar is nerens nie ?? Ek heg nie veel waarde aan “rankings” nie, en dit herbevestig maar net my skeptisme.
@jakes: Jy is reg Jakes. Probleem vir die Mpumalanga skole is distansies wat hulle moet reis om teen enige noemenswaardige teenstand te speel. Om die rede gaan Nellies en HTS, buiten die Nu Power reeks, nog 3 of 4 keer hierdie seisoen teen mekaar moet speel (Mpumalanga super skole liga-2 wedstryde- Mpumalanga semi’s en finaal).
Nellies ‘n goeie span. Na verslae oor die EG en HTS wedstryd vermoed ek egter HTS se voories behoort die wedstryd vir hul deur te trek. Blykbaar is HTS se voories, soos gewoonlik, baie sterk.
@Rhino: The site is currently blocked by Google for malware. Maybe that is why?
@ Star
Check out http://www.fifteen.co.za rleased rankings.. Westville not even shown in top 30 yet PBHS are shown as 23rd and KES are 22nd ( how ) ? Kearsney are 14th… doesnt figure but no one will get it properly right ever will they so besides the top 5/10 i think the rest are always up for banter and debate.. is fun though..
Ek dink BHP moet die histories uitlos en slegs die punte gee soos verdien die jaar. Stem saam met Star en Grey het al reeds wedstryd verloor maar met sy geskiedenis steeds top 5 span. Ten minste gee ons altwee lyste.
@ Woltrui- As ek dit nie verkeerd het nie behoort Nelspruit en HTS Middelburg mekaar te pak in die een halfeindstryd in NU power reeks eerskomende saterdag- twee Mpumamalanga skole en groot tradisionele rugby vyande,dit gaan ‘n riller wees.
I mentioned that I would be interested in how the outcome of the Westville v PBHS match would effect their relative rankings. Westville( 14) beat PBHS( 11) and actually move out to 17 while PBHS move out by one to 12. GW who beat a team not even currently in the top 50 move up nineteen places.MC who did not play move up 8 places to 11 ahead of a team that beat them last week. Maybe it is historic ratings that are creating a bit of a distortion. Anyway it is all fun and games and a bit of a talking point.
EG Jansen, PaarlBoys en Monnas is 3 top klas spanne en behoort binne die volgende twee drie weke in die top 10 te wees. Behoort ook, as die stof gaan le, top 10 spanne te wees. Verskoning spelfout: PaarlBoisHigh.
Beslis ‘n eer vir enige span om as ‘n top 10 span gereken te word.
Spesiale vermelding vir die klein Pumatjies. Merkwaardig om 2 van die plattelandse streek se rugby spanne in die top 10 te sien.