Garsfontein : 1st XV assistant coach vacancy

 

Hoërskool Garsfontein bied ‘n vakature aan vir die 1ste – span se hulpafrigtingspos vir 2019.

Aansoekers moet aan die volgende minimum vereistes voldoen:

  • Vlak 2 afrigtersertifikaat
  • Geregistreerde Boksmart
  • Ervaring op 1ste span en/of provinsiale vlak
  • Beskikbaarheid vir alle oefeninge, wedstryde en toere

Die pligstaat en vergoedingspakket sal in die onderhoude volledig bepreek word.

Aansoeke moet asb ‘n dekblad en ‘n CV van die applikant aangeheg hê en die sluitingsdatum vir aansoeke is Vrydag, die 21ste September 2019. Stuur dit asb na die vlg e-posadres: rugby@garsies.co.za of lewer dit persoonlik by Hoërskool Garsfontein se Sportburo af.

Applikante sal gekontak word vir onderhoude.

Die uwe

Ryno vd Merwe
DIREKTEUR: RUGBY
012 – 998 8200
rugby@garsies.co.zarugby@garsies.co.za

As part of a restructuring plan to improve the u14 to u16 age-group rugby teams, Ryno will be focusing on these lower age-groups, which has resulted in the need to increase the compliment of rugby coaching staff by one to include a new 1st XV assistant coach. 

Be the first to comment

Leave a Reply