Tuks-Reeks 2018 proposals – New Format Pools & Fixtures

  • 2 Pools
  • No Playoffs, just Finals!

POOLS

POOL 1 POOL 2
1 Menlopark 2 Monument
4 Nelspruit 3 Garsfontein
5 EG Jansen 6 Transvalia
8 Eldoraigne 7 HTS Middelburg
9 Rustenburg 10 Pietersburg
11 Kempton Park

FIXTURES

POOL DATE SCHOOL SCHOOL
1 Sat.10Mar EG Jansen Nelspruit
1 Sat.10Mar Menlopark Rustenburg
2 Sat.10Mar Garsfontein HTS Middelburg
2 Sat.10Mar Transvalia Monument
2 Sat.10Mar Pietersburg Kempton Park
1 Sat.17Mar Nelspruit Menlopark
1 Sat.17Mar Rustenburg Eldoraigne
2 Sat.17Mar HTS Middelburg Transvalia
2 Sat.17Mar Monument Pietersburg
2 Sat.17Mar Garsfontein Kempton Park
1 Sat.24Mar EG Jansen Rustenburg
1 Sat.24Mar Eldoraigne Menlopark
2 Sat.24Mar HTS Middelburg Pietersburg
2 Sat.24Mar Kempton Park Monument
2 Sat.24Mar Transvalia Garsfontein
1 Sat.14Apr Eldoraigne EG Jansen
1 Sat.14Apr Rustenburg Nelspruit
2 Sat.14Apr Garsfontein Pietersburg
2 Sat.14Apr Monument HTS Middelburg
2 Sat.14Apr Transvalia Kempton Park
1 Sat.21Apr Menlopark EG Jansen
1 Sat.21Apr Nelspruit Eldoraigne
2 Sat.21Apr Pietersburg Transvalia
2 Sat.21Apr Monument Garsfontein
2 Sat.21Apr Kempton Park HTS Middelburg

16 Comments

  1. Dit lyk baie beter vir volgende jaar, en die seuns kry meer blootstelling.

    Ek sou net graag wou sien dat die Bestuur van die Tuksreeks en die Virsekerreeks saam sit en seker maak dat dieselfde skole nie oor en oor in een seisoen teen mekaar speel nie.

    Die Tuksreeks kort so bietjie skaafwerk.

    ReplyReply
  2. @Valkie: Ek glo as Tuksreeks nie verander nie is die einde naby. Vir skole soos Monnas, Garsies, EG is daar beter geleenthede buite Tuks reeks wat rugby betref.

    ReplyReply
  3. @Hooit: Nee ek hoor nou vars nuus… Daar kom moontlik ‘n 12de skool by… dis nog ‘n geheim wie dit is, maar ek dink dis of helpies of waterkloof… Wat meer is hoor ek die manne het ‘n vars borg bekom so lyk my die reeks gaan voortgaan met die 2 poele 6 en 6… Dit maak dit nogal ‘n taai reeks tesame met die nuwe virseker beker setup gee dit heelwat meer gravitas aan die Noordvaal skole! die krag teen krag gaan oor ‘n jaar of twee vrugte afwerp…

    ReplyReply
  4. Sal een groot step-up van ons manne (en borge vir Gauteng toe en terug amper elke naweek of tweede nwk)wees ..van n 14-16 wedstryde per jaar na 20plus.. se 1 warm up, 6 tuks,3 St Johns, 8+ virseker… Diepte,squad systems, kondisionering..alles sal moet groei!!jul ander manne het nog Noord/Suid en Wildeklawer.. Dis darm baie games per jaar.. dan kom proewe,Cravenweek en vir party SAS games by..dan sevens daarna..

    ReplyReply
  5. @Laevelder: Ja daar is nou beslis meer druk op kinders. Daar is ander skole wat wel 20 plus wedstryde ‘n jaar gespeel het in die verlede, maar vir NHS gaan dit beslis ‘n nuwe situasie wees.

    Die reisfaktor is erg in alle opsigte, maar ons moet nie kla nie want die kinders kry nou meer blootstelling. Soos jy sê daar is dinge wat dringend aandag sal moet geniet en daarmee slaan jy die spyker op die kop. Kom ons kyk hoe die dinge gaan loop.

    ReplyReply
  6. @Rugbyman: Goeie nuus. Soos gese as hul nie verander nie. Lyk my nou hul verander. Glo ook hul moet saam met Virseker werk soos genoem. My enigste probleem is dat Tuks en Virseker uit min of meer dieselfde spanne bestaan.

    ReplyReply
  7. @Rugbyman: Ek voel ook hul moet die tyd voor Virseker gebruik om Leeus skole teen mekaar te laat speel en Bulle skole teen mekaar. Sal ook dan dien as proewe. Monnas, Kes, Jeppe, Helpmekaar en nog een moet elke jaar mekaar speel in my opinie. So ook Affie, Garsies, Kloof, Menlo en nog een. Dalk n noord van Jukskei vs Suid van Jukskei toernooi. Jammer Nellies ek het geen plan vir julle nie.

    ReplyReply

Leave a Reply