Paarl Boys’ High Under-15 Festival 2018

FIELD/# DATE TEAM     TEAM
A1 29-Mar Menlopark 8 50 HJS Paarl BH
A2 29-Mar HTS Middelburg 0 52 WP XV
A3 29-Mar Paul Roos 53 0 Durbanville
A4 29-Mar Framesby 12 47 Rustenburg
A5 29-Mar Stellenberg 10 15 HTS Middelburg
A6 29-Mar Noordheuwel 10 48 Oakdale
A7 29-Mar Durbanville 26 0 Westville
A8 29-Mar Menlopark 52 7 Paul Roos
A9 29-Mar Grey College 23 8 Paarl Gim
A10 29-Mar HJS Paarl BH 31 5 Monument
           
A1 31-Mar WP XV 38 0 Menlopark
A2 31-Mar HJS Paarl BH 52 0 Durbanville
A3 31-Mar HTS Middelburg 0 50 Paul Roos
A4 31-Mar Monument 21 17 Stellenberg
A5 31-Mar Noordheuwel 17 22 Paul Roos
A6 31-Mar Oakdale 50 0 Rustenburg
A7 31-Mar Durbanville 67 0 Framesby
A8 31-Mar HJS Paarl BH 38 5 HTS Middelburg
A9 31-Mar Menlopark 31 7 Paarl Gim
A10 31-Mar Grey College 35 3 Westville
           
A1 02-Apr Oakdale 51 10 Monument
A2 02-Apr Grey College 27 13 Menlopark
A3 02-Apr Paarl Gim 46 5 Noordheuwel
A4 02-Apr Rustenburg 10 24 Paul Roos
A5 02-Apr Westville 19 36 HJS Paarl BH
B1 02-Apr HJS Paarl BH 65 0 HTS Middelburg
B2 02-Apr Durbanville 0 50 WP XV
B3 02-Apr Menlopark 0 37 Paul Roos
B4 02-Apr Stellenberg 38 0 Framesby
B5 02-Apr Durbanville 35 12 HTS Middelburg

Leave a Reply

48 Comments

  1. avatar
    #48 Stier

    @STONEY: Nee Swartland het teen ‘n gekombineerde B en C span van PRG gespeel.

    @Human Piranha: Die ref moes ses afgestuur het. Die fight was reg voor my en vier Rustenburg manne het een seun kwaai aangerand. Gaan kyk op Brakkies Sport Fotos se facebook page hy het die fight fotos daar gepost. Die PRG seun wat eerste geslaan het, het weg gehardloop en sy maat is gelooi. Ongelooflik dat die ses seuns nie rooi gekry het en geskors is nie. Die ref moes baie strenger gewees het. Daai seuns kan bly wees hulle is nie in Boishaai nie want hulle sou gebars het.

    ReplyReply
    3 April, 2018 at 23:25
  2. avatar
    #47 CharlesZA

    @Human Piranha: Die refs was lekker trigger happy met geel kaarte. Was ook 3 in ons game. Bly ek sien nie weer daai OP ref die jaar.

    ReplyReply
    2 April, 2018 at 18:24
  3. avatar
    #46 STONEY

    @CharlesZA: Dit klink vir my ook nie waar nie, maar dit word vir die waarheid vertel. :roll:

    ReplyReply
    2 April, 2018 at 16:10
  4. avatar
    #45 Human Piranha

    @CharlesZA:PRS won 24-10 (I think)
    At one stage Rustenburg only had 12 players on the field against 14 of PRS after 4 yellow cards handed out after a fight.

    ReplyReply
    2 April, 2018 at 14:17
  5. avatar
    #44 CharlesZA

    @STONEY: Twyfel, indien dit wel waar is, gaan daardie Swartland span nie lank saam bly nie. Weet Rustenburg het n goeie game teen PRG gehad vandag. Nie seker wat die score was.

    ReplyReply
    2 April, 2018 at 14:10
  6. avatar
    #43 STONEY

    Manne is dit ‘n ware storie dat Swartland se 0/15A vir Paul Roos 0/15A gewen het. Was glo voor die toernooie.

    ReplyReply
    2 April, 2018 at 11:13
  7. avatar
    #42 Stier

    @Dinkskrum: Ek moet bieg ek weet nie veel van Rustenburg se rugby nie. Ek onthou dat hulle twee sterk laerskole gehad het.

    Hoe lyk julle o/ 15 B span? Ons almal weet al die A spanne is ysters.

    ReplyReply
    11 March, 2018 at 18:56
  8. avatar
    #41 Rainier

    @Falcon22: Based on 2017 it is understandable that Garsies did not get invited.

    ReplyReply
    11 March, 2018 at 12:44
  9. avatar
    #40 Dinkskrum

    @Stier: Rustenburg is glad nie maklik nie.

    ReplyReply
    10 March, 2018 at 20:13
  10. avatar
    #39 CharlesZA

    @Oakdale supporter: Dit skedule het verander. Dink julle game is geruil met Framesby en Rustenburg op 2de dag.

    ReplyReply
    10 March, 2018 at 13:18
  11. avatar
    #38 Stier

    @Oakdale supporter: Sorry hoe mis ek julle, nog ‘n span wat ysters is? Ek sien Oakdale en Boland nooi nou al die laerskole vir bietjie scouting en bemarking? Lochnerhof het mooi gemaak en Outeniqua en Jeffersbaai goed geklop. Die klein skooltjie hier in St Rand gaan dalk weer goed wees die jaar? Nou wonder ek net of hulle teen Gene Louw gaan speel?

    ReplyReply
    10 March, 2018 at 13:07
  12. avatar
    #37 Oakdale supporter

    Dis jammer dat die organiseerders vir Oakdale en Durbanville laat speel as hulle 3 weke later weer teen mekaar speel. Sou goeie kans gewees het om nog n noordelike span te speel.

    ReplyReply
    9 March, 2018 at 15:46
  13. avatar
    #36 Stier

    @Oakdale supporter: Ja soos almal seg, Durbanville se 9 is Gim toe. Durbanville het Boishaai se 2 van verlede jaar vol beurs gegee, hy het terloops nie ‘n beurs by Boishaai gehad nie, maar na twee weke in Durbanville is hy terug by Boishaai, steeds sonder ‘n beurs? Ek dink Durbanville gaan baie manne verloor, hulle gaan sukkel om hulle 10 te hou, sover ek weet het niemand van Durbanville nog Boishaai toe gekom nie. Ons het wel ‘n nuwe klong van Curro Durbanville gekry en ‘n klong van die VSA wat twee jaar terug vir die WP gespeel het. Hy sou al verlede jaar by Boishaai begin het maar daar was probleme met hulle paspoorte. Hulle is egter nou hier en die seun is groot en lekker hard. Boishaai het eergister en gister proewe gehad en al het ses manne wat nog met atletiek besig is nie gespeel nie lyk die seuns goed. Verlede jaar het ek meer verwag van die seuns maar dit is maar hoe die lewe werk. Ek dink egter hier is baie talent en die verskil tussen die A, B en C spanne is baie klein. Verlede jaar het Boishaai se B en C spanne net een wedstryd verloor. Ek hoop die jaar gaan dit beter met die A span.

    Vir my gaan Menlo, Grey, Gim, Monnas, Westville en Boishaai die spanne wees om te klop. Ek ken Westville nie maar die rumor is dat hulle ook baie goed is. Dit is jammer Affies en Garsies gaan nie hier wees nie.

    ReplyReply
    7 March, 2018 at 14:07
  14. avatar
    #35 Smallies

    @BuiteBreek: jy sien beswaarlik n plaas, geen beesmis of skaap drolletjies nie… :lol:

    ReplyReply
    3 March, 2018 at 13:02
  15. avatar
    #34 BuiteBreek

    @Smallies: Mens kry min koeie op n wingerdplaas en natuurreservaat. :mrgreen:

    ReplyReply
    3 March, 2018 at 10:42
  16. avatar
    #33 Smallies

    @BoishaaiPa: dit maak sin, maar op n ernstige noot boland se fasilityte sal menige stad skole jaloers los

    ReplyReply
    2 March, 2018 at 15:54
  17. avatar
    #32 Kattes-Strofes

    @BoishaaiPa: Ai ! Die nuus is uit dat Sean Erasmus volgende jaar Leeus toe gaan !Boishaai se verlies, is die Leeus se wins !

    Dit was sekerlik te wagte dat Sean deur n prominente unie opgeraap sal word. Hy is net te talentvol as n afrigter dat enige skool hom kan terughou. Benewens die wonderlike werk wat hy as afrigter vir ons seuns verrig het, was hy veel meer, veral met sy mentorskap vir die jong manne.

    Die feit dat hy reeds baie nou saam met Swys De Bruin en Rudolf Straeuli by die Sharks gewerk het,en dieselfde waardes deel, moes sekerlik ook n groot rol in sy besluit gespeel het.

    My wense vir hom is baie voorspoed en geluk met sy nuwe uitdaging ! Ek is seker hy sal ook by die Leeus n baie groot bydrae maak. Benewins genoemde manne, sal hy darem n hele aantal bekende gesigte by die Leeus sien. Daar is n hele paar Glenwood old boys op die Leeus se boeke, en dan is daar natuurlik ook nie minder nie as 8 van sy 2015 onoorwonne Boishaai kampioenspan in die Leeukuil.

    Baie geluk en baie sterkte Seana ! Well deserved! You will be dearly missed at Boishaai !

    ReplyReply
    2 March, 2018 at 13:27
  18. avatar
    #31 BoishaaiPa

    @Smallies: Jy het op die verkeerde plek gekyk..hulle is gewoonlik in die snoepie.. :mrgreen:

    ReplyReply
    2 March, 2018 at 12:05
  19. avatar
    #30 Dinkskrum

    @Cappie: XV Tal spanne is die ou B spanne – nogsteeds opsoek na hoe daai WP XV tal werk. Ons sal maar speel teen wie met wat ons het – geen maklike game nerens nie.

    ReplyReply
    2 March, 2018 at 11:06
  20. avatar
    #29 Cappie

    Dit lyk regtig of Menlo ‘n baie harde loting het. Wie is die xv-tal spanne? 2des? Lyk na lekker kragtige kompetisie met die top spanne wat deelneem.

    ReplyReply
    2 March, 2018 at 11:03
  21. avatar
    #28 Smallies

    @BoishaaiPa:boland kwalifiseer nie in my oe as n plaas nie, meer n country lifestyle estate, ek het in n week daar nie een koei gesien nie

    ReplyReply
    2 March, 2018 at 10:20
  22. avatar
    #27 Dinkskrum

    @BuiteBreek: Jy weet darem nie almal in PTA is stadsjapies nie. Van hulle voel dalk meer tuis op plaas velde. Nice van BH en Boland dat die toernooi voortgaan.

    ReplyReply
    2 March, 2018 at 09:43
  23. avatar
    #26 BoishaaiPa

    @BuiteBreek: Jy weet darem seker dat daar baie regte plaas seuns is wat in BH ook is! :mrgreen:

    ReplyReply
    2 March, 2018 at 07:41
  24. avatar
    #25 BuiteBreek

    @<a href="#comment-1@Falcon22: 66572″>BoishaaiPa: @Dinkskrum:Ek is net regtig bly dat die seuns gaan sien hoe lyk n regte plaas en n regte veld. :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    1 March, 2018 at 15:40
  25. avatar
    #24 Falcon22

    @BoishaaiPa: That’s really good of them.

    ReplyReply
    1 March, 2018 at 08:30
  26. avatar
    #23 BoishaaiPa

    @Falcon22: The last day’s games will be played at Boland Landbou..our friends from the farm made their facilities available to help out.

    ReplyReply
    1 March, 2018 at 07:46
  27. avatar
    #22 Dinkskrum

    @Falcon22: 2 April games planned to be held at Boland Landbou

    ReplyReply
    1 March, 2018 at 07:46
  28. avatar
    #21 Falcon22

    Will it actually take place at Brug St? i see there are games on the 2nd April, but from what i have seen the World schools tournament start on the same day.

    ReplyReply
    1 March, 2018 at 07:43
  29. avatar
    #20 Falcon22

    No Garsies this year?

    ReplyReply
    1 March, 2018 at 07:39
  30. avatar
    #19 Smallies

    @star:i think it is more a recognition than a punishment….

    ReplyReply
    28 February, 2018 at 10:24
  31. avatar
    #18 star

    What did Westville do wrong or deserve to be playing Grey College followed by Paarl Boys High? I know they were the top ranked KZN U14 team last year but this is the high table now. Good luck boys. Do yourselves proud.

    ReplyReply
    28 February, 2018 at 10:18
  32. avatar
    #17 Maroon

    @Die Ken: Geen idee nie.

    ReplyReply
    28 February, 2018 at 09:50
  33. avatar
    #16 Dinkskrum

    @Norieman: As ek so kyk, gaan daar meer as net een skool se diepte getoets word. Daar is nie baie maklike wedstryde hier nie, indien enige.
    Wie kan meer inligting gee oor die WPXV tal? Hoe is hulle saamgestel? Verrassings is mos nie altyd lekker nie.

    ReplyReply
    28 February, 2018 at 08:57
  34. avatar
    #15 Die Ken

    @CharlesZA: Ja. Nog nooit weg nie, het maar net stilweg gevolg hoe die Protorianers nogsteeds mekaar kak byt en stront praat

    ReplyReply
    28 February, 2018 at 06:31
  35. avatar
    #14 CharlesZA

    @Die Ken: More, is jy ook weer terug hierso.

    ReplyReply
    28 February, 2018 at 06:25
  36. avatar
    #13 Die Ken

    @Maroon: Hoe lyk die PRG intake vanjaar?

    ReplyReply
    28 February, 2018 at 05:25
  37. avatar
    #12 Norieman

    @Oakdale supporter , ja dis ook die eerste wedstryd waarvan ek weet van Noordheuwel teen Oakdale, hopelik is dit die begin van n lang vriendskap.

    ReplyReply
    27 February, 2018 at 22:15
  38. avatar
    #11 2021

    Ek wonder op dag 2 of dit eerder Framesby teen Durbanville en Rustenburg teen Oakdale moet wees nie?

    ReplyReply
    27 February, 2018 at 15:15
  39. avatar
    #10 2021

    Jagseisoen is oop. Paar Pa’s wat na die toernooi en Wilde Klawer n paar tawwe besluite moet neem. Telefoon lyne en selfoon rekeninge alreeds hoog soos daar onderhandel word. Hou bietjie dop die counter vir die Durbanville No.9 wat Paarl Gim toe is.

    ReplyReply
    27 February, 2018 at 15:12
  40. avatar
    #9 Maroon

    @boerboel: Het gedink dit sal maar knor om die manne daar te hou. Sien Stellenberg het nuwe hoof van recruitment en bemarking aangestel.

    ReplyReply
    27 February, 2018 at 15:06
  41. avatar
    #8 CharlesZA

    Die o15 9 van laas jaar? Hy nog in Weskaap?

    Die een flank van daardie o14 span was ook n goeie speler, sal verbaas wees as hy nie aandag getrek het van manne in Paarl.

    ReplyReply
    27 February, 2018 at 13:57
  42. avatar
    #7 boerboel

    @Maroon: nr 9 na gim-paar ander ook op pad

    ReplyReply
    27 February, 2018 at 13:49
  43. avatar
    #6 Maroon

    @CharlesZA: dink paar manne ry met oom Johnnie se vervoerdiens Paarl toe.

    ReplyReply
    27 February, 2018 at 13:25
  44. avatar
    #5 CharlesZA

    @Oakdale supporter: Stier en die manne sal weet of hulle almal gebly het. Weet daar is n o16 speler van Dvill Bishops toe.

    ReplyReply
    27 February, 2018 at 13:08
  45. avatar
    #4 Oakdale supporter

    @Norieman: Dis die eerste wedstryd wat ek van weet tussen Oakdale en Noordheuwel. As Durbanville al hul spelers van laasjaar se onder 14 span behou het gaan ons games teen hulle en Monnas ook taai wees.

    ReplyReply
    27 February, 2018 at 12:18
  46. avatar
    #3 Skopgraaf243

    Paul Roos, Paarl Gym and Grey College 8-O
    Definitely have our work cut out here, just careful we dont have a bite at the apple and its more than we can chew!

    ReplyReply
    27 February, 2018 at 09:12
  47. avatar
    #2 Norieman

    Noordheuwel se diepte gaan lelik getoets word.

    ReplyReply
    26 February, 2018 at 20:56
  48. avatar
    #1 CharlesZA

    Rustenburg and Framesby playing each other twice. Sure this will be changed. Menlo not coming down here to play. 3 tough games for them.

    ReplyReply
    26 February, 2018 at 10:18