8 Comments

  1. Ek sien ons is so 28 manne wat superbru sover speel. Sien die manne speel nie onder hul blog name nie.

    ReplyReply
  2. @AbsolutMenlo: Hier is omtrent sogenaamd 50 rugby kenners op die blog. Smaak my die manne is ma bra bang “to put their money where their mouth is”.
    Kom manne of is daar nogsteeds manne wat bang is iemand vind uit wie jy is??
    :idea:

    ReplyReply
  3. @Grizzly: 2…3.. Gelukkig niks hier met skole uit temaak nie. Almal kan net lekka saamspeel.
    … Where is the 2..3… House guys??
    Kom Bossie ek weet jy lees or come Bush I know you are reading this!!…

    ReplyReply
  4. @AbsolutMenlo: Ek sien na ek gelock het,het almal my 7 punter van die lions game gecopy,was egter in my kanon in op die stormers game.Weet nie wie Paul op ons groep is nie maar het altwee games spot on,well done!! 8-O

    ReplyReply

Leave a Reply