New scholarship programme at Grey College will fund up to 200 students

Grey College is expecting to receive a lucrative donation over the next five years from an anonymous source associated with Montpellier Rugby Club in France. Up to 200 students could be funded through this programme which covers leadership, academics and rugby.

Grey dispelled any suggestions that they will now be “buying” talent but it was made clear that an objective will be seeking talent who do not have the same opportunities. This presumably includes students (and perhaps more specifically rugby players) at other high schools.

What perhaps isn’t quite clear is exactly what the wealthy individual/s associated with Montpellier will be hoping get out of this arrangement.

In recent years there has been a crackdown on foreigners by the French Rugby governing body (LNR) who want to see more local players in French club teams.

“As of the 2017-18 season France’s 30 professional clubs in the Top 14 and ProD2 must name a minimum of 14 Jiff-qualified* players in their 23-man matchday squads. They’ll be docked points if they don’t.” – rugbyworld.com

*JIFF-qualified: players who had spent three seasons at a French club’s youth academy before turning 21 or who had been licensed to play in France for five seasons before the age of 23.

So perhaps there is a loophole which allows Montpellier to convert Grey College into their French club’s youth academy. This in turn would mean that in a few years time Old Greys heading to France would not have any issues in securing immediate JIFF rugby status.

From Grey College press release:

The Badawi Legacy Scholarship Programme has committed to make contributions to Grey College in three areas over the next five years:

  1. The programme will fund the appointment, by Grey College, of a French Language teacher for a period of five years
  2. The Programme is expected to provide funding support to at least 50 scholarship holders which translates into partial funding support of over 200 student years (2). Scholarships will be awarded to students on an unconditional basis and without recourse or any other obligation during, or post- study at Grey College (3)
  3. The donor of the programme has secured a commitment from Montpellier Rugby Club in France to make available, to Grey College, resources including a commitment to sharing coaching methods and exchange programmes for rugby coaches

Badawi Scholarships will enable scholarship holders to attend Grey College and will be awarded, on a means tested basis, to individuals who do not have similar alternatives readily available to them. Scholarships holders will be individuals with demonstrated potential in leadership and/or academia and the sport of rugby

  1. The application process will be communicated in due course.

Agtergrond: Die program, wat uniek is in Suid-Afrika en een van die mees omvattende skenkings in die geskiedenis van Grey Kollege, is ‘n direkte gevolg van die kulturele, sport- en professionele bydraes deur oud-Greys verbonde aan die Montpellier Rugby Klub in Frankryk.

Die donateur, wat verlang om anoniem te bly, het van Grey Kollege verneem deur sy assosiasie met die Montpellier Rugby Klub, waar oud-leerders Francois Steyn, Ruan Pienaar, Bismarck en Jannie du Plessis, Jan Serfontein asook ‘n jonger Henry Immelman tans rugbyspelers is. Die donateur het wêreldwye besigheids- en kulturele status en maak hierdie skenking uit ‘n filantropiese oorweging.

Ons bedank die skoolhoof, Mnr. Scheepers, wat hierdie inisiatief ondersteun het op die voorwaarde dat die program tot voordeel van Grey Kollege se seuns asook Grey Kollege se gemeenskap (die Vrystaat en ons land) sou strek. Die program sal dus voortdurend teen hierdie beginsels getoets kan word, en is so ontwerp dat Grey Kollege nie eksklusiwiteit inboet nie, of ‘n finansiële las sou hê indien bogenoemde nie van pas sou wees nie.

Deon Scheepers, Old Grey and Headmaster, said “We are deeply thankful to the sponsors of this programme and remain committed to building a strong and mutually beneficial relationship between Grey College, the donor and the Montpellier Rugby Club. Not only will such a relationship be beneficial to the learners of Grey College, but also because a strong relationship will mean that this programme could become any donor’s blueprint for the further development of talent in South Africa“(5)

 

Notes:

(1) It could be argued that these principles applied since the inception of Grey College in 1855 (reference, for example, the contribution made by Old Grey Bram Fischer)

(2) These numbers depend on (a) School Fees payable per scholarship holder, which i.a. depends on the boarding or non-boarding status of the scholarship holder (b) The level of scholarship awarded per scholarship holder (c) the year of intake and (d) Other variables.

(3) Scholarship holders are invited to, but won’t be required to take French as a subject

(4) For the avoidance of doubt: Grey college will not be “buying” talent: The programme will seek to identify talented individuals who do not have similar alternatives readily available to them. Applicants whose financial position does not impose any restriction on their attendance of Grey College or similar institutions will not be eligible for this scholarship.

(5) The programme is not exclusive and will hopefully serve as blueprint for other similar programmes and/or donors

(6) For the avoidance of doubt, the directors of the Badawi Trust, Jock Meiring Trust, and members of the Governing body are acting in the sole interest of Grey College and will not receive any remuneration or other benefit as a result of this initiative

138 Comments

  1. @Rugbyman: Daar is net een rede hoekom n besigheidsman bele,hy soek dividende op sy belegging…Tyd sal leer wat sy ROI ratio gaan wees.Hierdie gee nuwe betekenis aan die woord werf.

    ReplyReply
  2. @Rugbyman:

    Sukkel jy om dalk te lees? Alles behoort van volgende jaar in plek te val, maar jy kan met liefde begin name noem van seuns wat gewerf was in die 2017 rugby groep.

    ReplyReply
  3. @Rainier:

    Niemand gaan tou staan vir niks nie. Die beurse sal nie vir die bevoorregtes (ouers wat alle kostes kan dek) beskikbaar wees volgens my wete nie. Montpellier word bevoordeel deur gebruik te kan maak van ‘n leer skool om hul eie junior stukture te verbeter en Grey College word bevoordeel om seuns (wat minder bevoorreg is + rugby potensiaal het) die geleentheid te gee om hulle rugby teen volle potensiaal te bereik. As ‘n seun 18 jaar oud word het hy steeds die geleentheid om te gaan waar hy wil.

    ReplyReply
  4. @chief: Waar val jy nou uit? So volgens jou sal mense nie tou staan vir ‘n geleentheid om hulle seuns Grey toe te stuur op ‘n beurs nie? :roll:

    ReplyReply
  5. I hope that there will be enough funds to build another hostel to house all the deserving boys from the Cape that will make use of this bursary scheme.

    I can already picture DocF and some other WC bloggers foaming at the mouth, walking around like Septa Unella with a bell shouting “Shame” at anyone remotely affiliated with GCB while Rugbyman and Djou have sundowners, smile wryly and toast “There, but for the grace of Monpellier, goes I”….

    ReplyReply
  6. @Rainier: This has been coming for a number of years. The consequences for SA Rugby are huge – and we need more time to study and digest the consequences. However, with SA Rugby not doing anything of this nature for school rugby, it is safe to say that they will be forced to reconsider as this type of intervention can easily spill over to other schools.
    This follows on the heels of another announcement this week that 2 players (one from Garsies who was part of the team who won the Beeld-Virseker last year and played in the Bulls Academy team) who had not been deemed good enough for SA provincial sides – due to the biasedness of recruiters – were recruited by a French club and are heading to France to pursue their careers over there. And the size of the contracts are huge – much bigger than the junior contracts in SA. Perhaps this will set SARU in motion.
    And yes, there will be some crying bloggers, who still don’t see the bigger picture!

    ReplyReply
  7. I don’t claim to have any definive inside knowledge but the talk in Bloem this last weekend is that Grey do benefit if Montpellier recruit one of these players.However being Bloem you can’t discount a bit of jealous skinder.

    ReplyReply
  8. @Rainier:

    Duidelik weet jy niks van Grey College nie en jy ken ook niemand by Grey College betrokke tot die beurse nie. Weet jy hoeveel “finansiële sterk” ouers het al aansoek gedoen by Grey en wel keuring gekry maar hulle vereiste is dat hy ‘n volle beurs kry?

    ReplyReply
  9. @Veg:

    Is 50 beurse nie benoeg vir die wat stories aandra nie? Indien die seuns (met die Jock Meiring beurs) klaar met matriek is kan hy mos gaan waar hy wil niks verbind hom met Montpellier nie. Daardie selfde beurs word weer beskikbaar gemaak vir ‘n volgende seuns na hy matriekuleer het.

    ReplyReply
  10. Hierdie is n posetiewe verwikkeling sal sien of dit SARU en die unies sal laat bykom wat misbruik maak van al die talent en meenigte jong manne se lewens op hold plaas.Ek ken seuns wat by die valke gaan speel het wat al hulle lewens kostes self moes dra van hulle het weinig speel kans gekry agv die kwota stelsels en getal “gekontrakteerdes” en moes toe maar gaan swot of werk.
    Die vraag is net waneer gaan daar gewerf word in GR7 of regdeur tot GR12,die ander probleem wat ek voorsien en ek kan nie glo sekere bloggers is so kortsigtig is om dit nie tesien nie dit maak hulle mark en ander skole se voedings areas kleiner.Grey wat tradisioneel n sterk rugby skool is gaan nog sterker word en kan uit teenstanders loop daar is reeds vroeg in die jaar deur n blogger gese Kloof moet besef hy is nie meer op gewasse teen n skool soos Grey nie.

    ReplyReply
  11. @sewes: dink nie Grey sal regtig enige iets anders doen as nou nie,hulle sal nie sommer af wyk van wat vir hulle werk nie en ek skat ook dat hulle fokus steeds op die vrystaat noord kaap en die noord oos kaap sal wees waar hulle koshuis gangers tradisioneel vandaan kom ek dink nie die kaap of ou transkei gaan nou skielik geraid word nie.

    ReplyReply
  12. Baie opgewonde oor die inisiatief van my alma mater. Grey se uitganspunt was nog altyd om sy seuns geleenthede te bied. Hierdie verhouding met Montpellier kan die seuns se opsies na skool net meer maak. Geluk aan Grey die trendsetters. Seker heelwat ander top skole gaan moontlik ook in hierdie rigting beweeg.

    ReplyReply
  13. Ek dink meer skole gaan nou na sulke opsies kyk. Ek weet daar was skole wat na sulke programme gekyk het maar hierdie program soos hulle seg kom nie van Montpellier nie maar ‘n man met bietjie ekstra kontant daar by Montpellier, sou die ou ontrek by Montpellier sal die borgskap dan nog kan voorgaan? Dit is ‘n moeilike deal om te kry en gaan ook net vir vyf jaar wees as ek reg verstaan.

    Nou wonder ek net toe ek vir sommiges hier gese het die groot skole met hulle old boys netwerke reg oor die wereld koop nog nie naastenby erenstig nie en as hulle will kan hulle baie meer koop, toe lag die klomp mos en stry verskriklik. Nou sien hulle wat kan gebeur en daar is baie skole met sterk old boys.

    SARU gaan nog huil oor die ding. Veral as meer skole sulke geleenthede gaan soek en dalk kry. Gelukkig sal die seuns nou die kans kry om net dalk op meriete gekies word al is dit nou vir spanne in Frankryk.

    @Rainier: Montpellier en Frankryk het nie kwotas nie daar soek hulle die beste manne. Nie een van die Grey old boys wat daar speel is ‘n kwota speler nie of hoe? Rugbyman en djou gaan net so geraid word as die res. Tensy jy bedoel dat die Kaapse skole beter rugby spelers produseer as rugbyman en djou? Ek verstaan jou stelling nie lekker nie.

    ReplyReply
  14. Vir al die mense wat kwotas die skuld gee, word wakker. As die beste spelers gekies word sal daar baie meer nie-blanke spelers gekies word.

    ReplyReply
  15. Ja en toe ek vir julle seg die groot rugby skole werf nog nie op grootsaal nie toe braak julle almal gal en ek weet nie waarvan ek praat nie? Hahahaha……Julle manne verstaan nie groot old boys vereningings nie dit is moer duidelik. Gaan lees wie het hierdie deal vir Grey gekry, nie die skool nie?

    Dit gaan egter nie maklik wees om weer so ‘n deal te kry nie en hoe volhoubaar dit is sal ons maar moet sien. Maar die feit is dit gaan gebeur en ons sal sien wat gebeur oor die volgende vyf jaar.

    @chief: Raineir verstaan nie skole soos Grey nie, klaar. Onthou by hulle staan die hele land tou vir beurse arm en ryk.

    @Smallies: Gaan Grey nou hulle skool lied in Frans ook leer sing of gaan julle net die kepie vervang met ‘n beret?

    ReplyReply
  16. @Wonder:Net twee vra as ek mag. Hoekom kies julle nie al daai nie blanke kinders in Pretoria nie? Wys my die nie blanke skool op enige top 20 ranking behalwe miskien vir Dale.

    ReplyReply
  17. @Stier: As hulle in Affies en Kloof was, was hulle in die span. Virseker. Die kwotas is daar om te virseker dat genoeg blanke kinders span kry.

    Onthou jy vir Puke Watson, goeie voorbeeld. Nie gekies omdat hy die beste was nie.

    ReplyReply
  18. Wat gaan nou regtig verander? Ons almal weet die top skole gee beurse en ek het geen probleem daarmee nie. Feit is ons land het te veel talent en ons sal nooit almal kan behou nie. Help die behoeftiges, ongeag hul velkleur.

    ReplyReply
  19. @Wonder: Jy weet dit is SBR blog? Ek vra weer hoekom kies julle nie al die nie blanke talent in Pretoria nie, ek praat van julle skool? Asseblief, noem die nie blanke rugby skool span in enige top 20 in ons land, behalwe vir Dale. Wees bietjie anders as al die ander bloggers van jou clan en antwoord asseblief die vra.

    ReplyReply
  20. @Smallies: Gou gegoogle…..Ek het nie eers meer DSTV nie ek weier om geld op gemors uit te gee. My lojaliteit en geld is by skole rugby waar meriete die enigste maatstaf is soos dit moet wees. Selfs CW staan my nie aan nie, dit is net politiek. Dit verstom my altyd hoeveel waarde mense aan CW heg dit terwyl almal weet daar is baie politiek betrokke by die kies van spanne. :lol:

    ReplyReply
  21. @Stir: Jy mag nie vra nie. Dis Garsies se geheim.
    En by Garsies het ons seuns, nie soos jy dit noem nie-blankes nie. Ons is nie rassisties soos jy nie.
    Terloops die is ‘n storie oor Grey maar tog piepie jy, as die most unwanted blogger en rassis in jou broek – of is dit panty – oor Garsies.

    ReplyReply
  22. @Djou: Rassis? Is jy mal? Tensy jy bewyse het sal jy onverskoning vra. My seun is swart en jy sal onverskoning vra vir wat jy gese het. As jy die voorbeeld is van waarvoor Grey en Garsies staan is dit baie jammmer. Djou, sorry bud you are just a coward.

    ReplyReply
  23. @Djou: Ek het jou en @Wonder se raad gevolg en los haar nou al geruime tyd uit.Ek geniet die blog nou weer.Ek het nie geweet dit diskwalifiseer jou automaties as n rassis as jy n swart seun het nie,ek het n blanke seun,wat maak dit van my? 8-O

    ReplyReply
  24. @Stier: hoekom moet jy nou skole hier in bring ou ,ons is almal individieel op die blog en ek glo nie een is afgevaardig deur n skool nie…dis nou regtig nie nice van jou nie,…

    ReplyReply
  25. This is a one in a million deal and will make Grey even stronger … and that is good!
    Other “professional ” rugby schools will also now have to up their game in order to keep their players and to attract new talent.
    …. “will be seeking talent who do not have the same opportunities” …. in my view this could be any schoolboy that’s not in Grey.

    ReplyReply
  26. @Smallies: Jy is reg maar hierdie klomp het mos daai kaart teen my gespeel. Hulle dubbel standaarde is maar net iets wat ek bietjie vir hulle uitwys. Glo my ek sien glad nie enige blogger as verteenwoordigend van ‘n skool of wat ‘n skool voor staan nie. As alles wat langs rugby velde en braai vure by rugby wedstryde gese word verteenwoordigend is van die skole sal al die skole probleme he. Sommige mense op die blog verstaan dit net nie lekker nie.

    ReplyReply
  27. @AbsolutMenlo: dink nie grey sal af wyk van dit wat werk vir hulle nie ,as jy verder lees sal jy sien hulle se ook dat dit nie geld vir skoliere wat reeds in elite stelsels is nie ,ek dink grey sal bly by die vrystaat,noordkaap en noord oos kaap se platteland….daai kids is vir hulle van onskatbare waarde

    ReplyReply
  28. @Djou: Ek dink jy het die spyker op die kop geslaan. Al die geteem oor hoe die CW nie meer meriete het nie, die beheptheid met blanke en nie-blanke skole en seuns en dan die heftige reaksie as jy die waarheid identifiseer. Jy is ‘n wyse man.

    ReplyReply
  29. @Grizzly: As jou seun swart was en iemand op die blog seg jy is ‘n rassis sonder dat jy iets rassisties geseg het hoe sou jy en jou seun gevoel het? Weet jy hoeveel seuns van alle gemeenskappe ek al gehelp het? Djou probeer mense net sleg se in plaas van ‘n gesperk voer en dit is jammer dat jy nou dieselfde pad volg of tenminste sy gedrag probeer regverdig. Igonoreer beteken jy lees nie eers die blogger se post nie, dit is regtig nie moeilik nie probeer dit.

    ReplyReply
  30. @Rainier: Is jy erenstig? Julle het dan self gehuil oor die Bulle se CW spanne se keuses of het jy vergeet?

    My punt is nog altyd gewees jy het nie kwotas nodig nie die beste kinders sal dit maak en my seun is ‘n bewys daarvan. Hy is ‘n pro atleet wat sonder kwotas bo gekom het, net harde werk. As dit my rassisties maak dan is ek seker maar een maar ek dink nie so nie en ook nie hy nie. Julle vat net cheap shots en dit seg baie van julle. Moet ook asseblief nooit weer praat van kinders wat die blog lees nie want julle pas dit selektief toe.

    ReplyReply
  31. @Rugbyman: Nee rugbyman gaan lees maar weer. Wonder het beweer dat Affies en Kloof net gekleurde kinders kies wat by hulle is wat twak is en dat kwotas wit kinders beskerm. Toe vra ek hom maar net hoekom is sy span dan nie vol gekleurde spelers is nie? Hy het ‘n stelling gemaak en ek het net vir hom bewys hy praat nonsens. Of stem jy saam met hom dat kwotas nie blanke kinders by julle uit die span hou? Glo jy wat hy geseg het dat kwotas daar is om blankes te beskerm?

    ReplyReply
  32. @Smallies: Ek dink dis wat ons almal wil glo.Ek dink egter nie dit gaan so eenvoudig wees nie.Die fynere detail van die ooreenkoms sal ons nooit weet nie.Ek dink egter dis iets in die lyn van net die heel beste,met n mandaat dat ons eerste reg het met onderhandelinge.Ek hoop egter nie daar is klousules wat die seuns wat beurse kry verbind tot so iets nie.Mens moet realisties wees,niemand gaan miljoene hier spandeer in ruil vir charity nie.Ek is egter n groot voorstander van die inisiatief.Ek is moeg om te sien dat seuns wat die beste is uitgeskyf word deur n stelsel waaraan niemand iets kan doen nie.Of so het die slim manne in SARU gedink.Ek glo ander skole gaan Grey dop hou,as dit n sukses is gaan daar ongekende geleenthede oop gaan vir sbr seuns wat niks minder verdien nie.Ek dink in elkgeval die klok het FINAAl gelui vanoggend daar iewers in NZ….

    ReplyReply
  33. @Wonder: En daar bewys jy my punt anders as julle voel ek alle kinders van alle skole moet betrek word. Nou maak dit my rassisties? Julle is baie snaaks.

    ReplyReply
  34. @Stier: Jy let alwer nie op nie. Ek het gesê as die kinders in Affies en Kloof was sou hulle die kinders gekies het. Moenie my woorde verdraai nie. Verstaan jy dit of is dit bo jou begrip? As jy in Affies in Kloof is word jy gekies, maak nie saak wat jou velkleur of hoe goed jy is nie. Gaan lees weer, O mighty brainless.

    ReplyReply
  35. @Stier: Ek kan jou 100% verseker dat garsfontein se spanne geen kwotas inhet nie! Dis vir my net seuns en ons kies die beste, gee rerig nie om wat sy velkleur is nie. So as jy die beste is, dan word jy gekies. Dis dit. Jy ken my nie, maar vra maar mense wat my ken of dit die geval is…

    Wonder het verwys na die cravenweek span ou maat… ek vermoed jy het soos jou gat gelees

    ReplyReply
  36. @Grizzly: sekerlik sal montpelier die reg wil he om sulke beurs houers eerste te wil kontrekteur ek glo ook dat die beurshouers daarop gewys sal word,ek bly egter by my punt dat grey nie nou skielik die kaap gaan probeer leeg koop nie,ek skat n lat wat graag grey toe wil kom al bly hy waar ook al sal kan aansoek doen.

    ReplyReply
  37. @Grizzly:

    Die seun met die beurs word nie verbind met Montpellier nie. Die Jock Meiring Trust betaal vir daardie seuns en dit was baie duidelik dat Montpellier hulle junior stukture wil verbeter. As ‘n seun 18 is en hy wil Montpellier toe gaan waarom nie? Niks keer hom om na ‘n ander unie toe te gaan nie.

    ReplyReply
  38. @Smallies: Grey werf al n paar jaar lank van oral af… hulle het nou net uit die kas uitgeklim wat dit aanbetref… Al die top skole werf, lank na graad 8! Ek het geen probleem daarmee nie en dis ‘n ope geheim… Dis ‘n great deal vir Grey!

    ReplyReply
  39. @chief: Stem saam! Ek hou van geleenthede skep vir kinders!

    Ek wonder nogal wat sou gebeur het as ons egter so persverklaring uitgesit het… Eks seker ons sou vervolg geword het tot die uithoeke van die aarde…

    ReplyReply
  40. @Rugbyman:

    As skool seuns die geleentheid gebied word om sy sport uit te leef, homself te ontwikkel as ‘n mens en akademies te kan presteer waarom is daar ‘n probleem met werf/koop?

    Wat Grey College en werf van vroeër jare af betref dink ek jy moet jou feite mooi agter mekaar kry. Indien jy feite het kan jy met liefde 5 name noem van seuns wat gewerf is?

    ReplyReply
  41. @chief: so dis n skenking aan Jock Meiring gewees,en die normale terms en conditions van n Jock Meiring beurs geld nog steeds,daar het nie ander goeters bygekom nie,indien wel nog beter,dan behou die trust beheer…is ek reg in my aaname

    ReplyReply
  42. @Smallies:

    Yes so die Jock Meiring fonds is nou net grooter as ooit. Ons kan nou talentvolle rugby spelers wat nie finansieel sterk is nie uithelp en hulle ‘n geleentheid bied.

    Of hulle na skool WP, Bulle, Clemont of Montpellier toe gaan na skool het niks te doen met die beurs nie.

    ReplyReply
  43. @chief: Ek ken niemand betrokke by Grey se beurse nie.

    Die aanname dat ek niks van Grey af weet nie – dis miskien verder van die waarheid af as wat jy dink.

    ReplyReply
  44. Eh wil nie weer en weer ,oor en oor hierby betrokke raak nie.Baie ouens op die blog glo hulle siening is al wat tel en dat daar slegs een waarheid is en die waarheid is waarin hulle glo en almal wat dit nie glo nie word aan geval.
    Garsies of die clan is die manne wat telke maal Affies en Kloof eerste noem en onthou hulle waarheid is die eenigste maar noem of verwys na garsies en daar is perde ek stem nie altyd saam met Stier nie maar die ou is geregtig om sy se te se en meestal maak julle dit nskool ding lees asb bie boonste threads en kyk mooi waar dit als begin.
    Oor kwotas,dit bestaan nie in skole rugby nie maar as dit by Provinsiaale spanne kom en jy kom met snert uit soos wat hierbo genoem is lewe jy in n vebeeldings wereld dit se nie dat daar nie briljante swart en gekleurde spelers is nie.Ek kan voorbeelde noem oor goed wat in kleiner provinsies gebeur wat dit sal beaam en kyk mooi wat het van oggend in NZ gebeur.Ek dink ons moet miskien @Wonder se raad vat en meer of die julle span kies uit so genaamde Kwotas.

    ReplyReply
  45. @Stier:Ek haal jou aan:” Asseblief, noem die nie blanke rugby skool span in enige top 20 in ons land, behalwe vir Dale”.

    As ek jou reg verstaan is Dale volgens jou ‘n nie blanke skool. Dit beteken dan seker dat daar geen blanke kinders in die skool is nie. So as daar dan ‘n nie blanke kind in ‘n skool is dan is die skool tog seker ‘n nie blanke skool, volgens jou redenasie. So Garsies, Monnas, Affies, Grey, HJS, Nelspruit, Helpmekaar en al die ander skole wat ten minste een nie blanke kind het is dan in jou F UP wereld geklassifiseer as nie blank want daar is Virseker in elkeen van die skole nie blanke kinders. F UP omdat jy kinders en skole klassifiseer. Ek het geen respek vir jou nie.

    Wel, ek is baie trots op my gewone skool waar alle leerders welkom is en die sukses wat hulle op alle vlakke behaal. Ek is ook kleurblind daarom maak dit nie vir my saak wat die ras van kinders is wat geleenthede gegee word nie.

    Ek dink hierdie geleenthede wat Grey vir nog meer kinders gaan bied is fantasties, mag die goeie bedoelings, om behoeftiges te help, bereik word. Viva Grey!

    ReplyReply
  46. @sewes: My siening was nog altyd dat die beste spelers gekies moet word, ongeag die velkleur of die skool waarin jy is.
    As jy my siening deel, wel dan stem ons ten minste een keer saam oor iets. Wonderwerke gebeur nog!

    Niemand kla oor ons Nasionale 7’s span nie (seker na jou vernoem :lol: ), want hulle doen goed en ons glo die bestes word gekies.

    ReplyReply
  47. @Rugbyman: Ek het bewyse hoe Grey College Bloem en Paarl Boys high ons o16 en 015 seuns by Menlo gebel het om te verhuis soontoe!!

    So jip glo my dat daar trouble is in paradise!!

    ReplyReply
  48. @Smallies: so we don’t have to hear Grey doesn’t pay for boys anymore now!!! So excluding this there’s also Jock Meiring beurs…I am sure there’s plenty others but been under cover. For years now all we heard is Grey don’t pay!!!! But now it’s out in the open! :lol: :lol: :mrgreen:

    ReplyReply
  49. @odie15: Jock Meiring beurse is nie net vir rugby nie maar vir enige deserving leerder het sy dit tennis hokkie atletiek en akademie is,en is ondehewig aan streng voorwaardes dis nie sommer elke tom dick en harry wat n jock meiring beurs kry nie….ek weet ook dat seker akademiese standaarde deur die beurs houers gehandhaaf moet word

    ReplyReply
  50. @odie15: n ou hoor ma net altyd van die bellery maar weet nooit wie gebel het of wie gebel is nie,dink nie sean en wessel is die soort wat bel nie ,dink hulle is meer die eye to eye soort

    ReplyReply
  51. Just when you thought the level of professionalism in school sport had hit a plateau, Grey find a way to take it to a new level.

    ReplyReply
  52. @Wonder: Anders as jy gaan ek jou nou nie name noem nie. Ons praat van rugby op hierdie blog as jy dit nog nie besef nie. Laat ek dit dan duideliker stel sodat jy kan verstaan. Dale is die enigste skool sover ek weet van die top RUGBY spanne wie se span heeltemal of amper heeltemal nie blank is. Nie een ander top rugby skole span in die top 20 het eers ‘n 50% nie blanke verteenwoordiging nie. Jy het gese kwotas beskerm blanke seuns nou hoekom is die skole spanne dan nie oorwegend nie blank nie? Soos ek al baie geseg het, tot die dag dat ons rugby skole wat op meriete gekies word nie oorwegend nie blank is of dat “nie blanke” skole nie kompeterend is nie het ons nie geslaag met transformasie nie. Ek het al baie geseg kwotas is nie in my opinie die beste manier om suksesvolle transformasie te bereik nie. As kwotas wel die oplossing was sou mens verwag dat na twintig jaar daar baie meer top rugby skole met oorwegend nie blanke spelers sou gewees het of hoe? As jy dit nie kan verstaan nie dan kan ek niks daaraan doen nie. Maar om my ‘n rassis te noem is belaglik. Ek daag jou uit om enige rassistiese opmerking te kry wat ek op hierdie blog gemaak het. Indien nie stel ek voor van die manne hier moet ordentlik genoeg wees om onverskoning te vrae vir my en my seun.

    ReplyReply
  53. @Stier: perhaps we should have table looking at the top 20 and see what percentage is PDC and what percentage plays in the first team and then we can have a discussion with the facts. no point ignoring PDC if that is still relevant in representative teams.

    ReplyReply
  54. @Stier: Weet jy stry met ander manne maar om te praat van blanke en nie blanke skole het jy sopas op my lys gekom van ouens wie se comments ek nie meer lees nie. Jy praat al vir n hele tydjie volgens my snert en ek is net bly my skool se trui is nie langs jou comments.

    ReplyReply
  55. @Smallies: I wasn’t saying specific sport….in this case rugby!!! But I still recall principal stating on tv categorically that no pupil receives any financial assistance if they want to be a Grey they come and pay their own way!

    ReplyReply
  56. @CharlesZA: Ek het nerens van blanke skole gepraat nie. Die realiteit is dat meeste “PDC” se skole eksklusief nie blank is, ek is jammer as dit jou ontstel. Hier is baie skole in die Kaap wat totaal nie blank is en rugby speel, ek is seker in die Oos Kaap ook. Kwotas gaan hulle nie beter rugby laat speel nie of hoe? Daar moet ander planne gemaak word of praat ek net snert? Of is die idee dat die kinders wat gelukkig genoeg is om raak gesien te word ‘n geleentheid iewers buite sy gemeenskap sal kry? As dit is wat met transformasie bedoel word dan vra ek onverskoning ek het dan nie mooi verstaan nie.

    ReplyReply
  57. @Stier….Dit lyk of jy behep is met ras en taal …. word groot asb….hierdie is net n skole rugby blog ….

    ReplyReply
  58. Baie geluk Menlopark! Oos-Moot sewes wenners 0/15 en 0/17.
    Geluk aan Waterkloof wat Nelspruit toernooi gewen het.

    ReplyReply
  59. @Rugbyman: … blykbaar het hulle goed gestep :-D
    Saterdag Noordvaal sewes by Menlo … sien julle daar!

    Iemand al info wie van leeus het gekwalifiseer?

    ReplyReply
  60. @Smallies: you don’t have to worry about anything being a lie! It’s all out now in the open. I can tell you there isn’t a school in the country that doesn’t practice financial assistance. Most schools have ability to assist children of lesser income groups.

    ReplyReply
  61. @odie15: al wat ek se is dat ek nie van die onderhoud weet nie so ek kan nie se nie,oor beurse toeken meeste skole doen dit ,die persverklaring noem egter dat seuns net sal kwalifiseer as hulle nog nie in n stelsel is nie

    ReplyReply
  62. @Murrayfield: nee nie regtig nie ek is ma net n ouer en het geen insae in die skool se besigheid nie….ek sit op die pawiljoen en klap hande as grey wen ,en klap vir die openente hande as grey verloor…

    ReplyReply
  63. @chief: ek neem aan skoolgeld en koshuis verblyf… wat maak dit saak? Almal doen maar dieselfde… as n kind wil skuif moet hy skuif

    ReplyReply
  64. @AbsolutMenlo: Vanaand om 7 is dit weer tyd vir die 2017 Grizzly SBR Awards by Sun City se Superbowl.Almal wat daar moet wees het reeds uitnodigings gekry.Dit gaan great wees met @Spear en Karlien van Jaarsveld die aankondigers.Die wat dit op Dstv mis,daar is n live stream en ek sal later die link post.Ek sal egter al die toekenings voor 12 op die blog post.Theuns Jordaan,lady Gagga en Poena sal die vermaak verskaf met Dr Edwards ons spesiale gas vir spesiale toekenning.Paar intresante nomminasies soos @Stir in kategorie vir “Spinner of the year”,dit gaan close wees,sterkte aan al die genomineerdes..!

    ReplyReply
  65. @Grizzly: … ek verstaan die dok het kanselleer en Kloof sal ‘n persverklaring uitreik onderteken deur die advokaat. But as always the show must go on!

    Stukkie goei nuus VO wil terugploeg in jou en van nou af sal dit bekend staan as die Wellington VO Grizzly SBR rewards :mrgreen:

    ReplyReply
  66. @Wonder: Natuurlik is jy!Die clan vlieg met die “Gupta” heli vanaf Waterkloof,ek hoop net nie ons kry n petrol “leak” oppad nie. :lol: Nee Oelof man,jy moet sien hoe opgewonde is hy,ek moes hom vas boei vanoggend,hy wil oorals saam gaan,hy ken al die datum! :lol:

    ReplyReply
  67. @Grizzly: Soos jy weet gaan ek die Garsies vs Grey game mis, my liewe vrou het vir ons in die Kruger bespreek. So, om haar te spite gaan ek my nuwe BFF in haar plek saam vat. Sy naam is SEWES. Is dit aanvaarbaar?

    ReplyReply
  68. @AbsolutMenlo: Die Oelof was vir jou.Maar jys reg,ek het nou net n sms gekry van die dok wat se hy behou die reg voor om vanaand op te daag!Seker omdat ek vergeet het om klein dok te nooi,hierdie reelings is besig om my stres te gee,dink ek gaan vir Oelof los maak!

    ReplyReply
  69. @Wonder:Die vooreg om my n BFF te noem sal gewis nie voorkom nie. Jy weet ek is maar n plaas boer en die BFF klink soos een of ander porno afkorting ek vestaan meestal nie julle lingo nie.
    @Grizzly:Wel garsies het toe op die ou end nie die verseker of die tuks reeks gewen so waarom die obsessie met kloof as julle nie eens in eenige van die finale kon speel nie. Kom ons probeer die vlak van debat bietjie te lig ek weet dit is bietjie van n groot teiken gestel maar ek wet julle kan.

    ReplyReply
  70. @sewes: Ons het die uitslae mos nie voor die tyd geweet nie.Verder gaan dit oor die feit om teen julle te speel oor die interskole,die dag tussen bure.Dit het niks met bekers en titels uit te waai nie.Dit kan net n freindly derby wees,dis al.Daar is nie enige obsessie nie,dis agter ons.Ek respekteer die besluit,as ons speel great,as ons nie speel nie sal dit jammer wees maar daar is baie om na uit te sien in my klong se laaste jaar,Virseker gaan baie,baie opwindend wees,baie meer games teen top opponente.Dan die Grey game en die weg game teen Boland plus daar gaan nog ander by kom.So n vol seisoen met n goeie span,afrigters wat nou gesettle het,baie om na uit te sien…

    ReplyReply
  71. @Smallies: I am quite happy that this is available. I believe all top schools provide financial assistance to pupils they select for assistance. What the school’s motive is I don’t care. I am aware that these bursaries of Jock Meiring trust and alike are not specific for rugby. But if you see twitter people like Nelio act like bursaries have not existed in Grey until this announcement. There’s been strong resistance to date denying bursaries!

    ReplyReply
  72. @chief: Ek sal met liefde vir jou baie meer as 5 name kan gee want ek ken persoonlik die borg van n paar van hulle, maar dit is water onder die brug en die seuns is al lankal uit die skool. Ontkenning deur sommiges en erkenning van die wat betrokke was, het nog altyd net onnodige konflik veroorsaak en is op die einde irrelevant want dit gebeur oral en al vir baie lank, dit word net op verskillende maniere hanteer. Grey was nog altyd die trendsetter as dit by skolerugby kom in SA en hulle opset en metodieke is deur die jare deur ander skole aangeneem en probeer aanpas, nie altyd suksesvol nie, maar somtyds wel tot verbetering van hulle eie rugby. Hierdie ooreenkoms is n nuwe rigting waarin skolerugby kan gaan en Grey neem weereens die voortou. Ek weet dat daar by Paul Roos na dieselfde tipe opset gekyk word met Saracens waar n bekende Old Boy betrokke is. Indien n skool bv n “intern” program met n inginieurs firma of oudit firma sou bewerkstellig om hulle leerlinge beurse te gee en werkgeleentheid te kan skep na skool sou hulle geprys word vir hulle visie ens…Rugby is egter maar net meer in die kollig en die skool sal direk meer onmiddelike voordeel kan trek deur goeie spelers te kan werf, maar op die einde is dit net meer skepping van werksgeleenthede wat nooit n slegte ding kan wees nie. Ek vermoed die tipe model sal binne die volgende 10 jaar deur hele paar ander skole gevolg word.

    ReplyReply
  73. @BoishaaiPa: correct….but going to school is to educate children to go into the world and function not only as social beings but also earn a living. Rugby is a talent and educating an individual that has talent that could be a professional career is also educating that person. Somehow Grey people take offence about bursaries but in rest of the world “Scholarships” are proud achievements for individuals. It’s not a disgrace to provide assistance. I accept that not all schools have ability to do this. But if a school has ability to then why not. Draw cards to go to a specific school differ from school to school. Not everyone can go to a specific school of their choice. Having a talent that enhances your application is a plus.

    ReplyReply
  74. @McCulleys Workshop: when I look at work Jacques Kallis and Wynberg are doing with JK Foundation it’s awesome stuff for children that have a talent. They are to be applauded even if we lose to them. They don’t say it doesn’t exist. Why hide something everyone knows happens. High schools in this category are expensive. Not all parents earn salaries that enable children of any family to attend these schools. Those schools have ability to gather funds and why look down on them. Anything to make SA rugby better…but we might not see that happen!!!

    ReplyReply
  75. Soos Chief hierbo stel weet ek niks van Grey af nie, so sien asb die volgende as my persoonlike opinie.

    There are two sayings that I believe is applicable in this regard. The first is Steve Jobs saying that there are downsides to everything, there are unintended consequences to everything. Secondly the devil is in the details.

    Firstly it is clear that the financials is influenced by the year of intake. Now in an ideal world this will be 50 boys at Gr 8 level, which in itself creates problems. If the boys are all hostel boys I am not sure Murray House can cope with such an increased number. If not hostel boys they will probably already have their eyes set on going to Grey from primary school. It must also be taken into account that the applicants must have a demonstrable potential in rugby. Most of the boys in the natural feeder area for Grey with this potential will already have applied to go to Grey.

    If the applicants are across all grades this might alleviate the pressure on the hostel situation but will still present the normal challenges associated with integrating new boys at more senior grade levels.

    I am also not sure what it means when it is stated that the applicants must not have similar alternatives readily available. Will HTS Louis Botha be seen as a similar alternative? Monnas and Garsfontein? None of the other schools on the FS, NC and NEC will be seen as a similar alternative and this scheme will then facilitate a flow of more rugby talent from these areas to Grey.

    Part of the success and culture of schools like Grey is the fact that many boys families can trace their ties to Grey over generations, with a yearly addition of boys not having an OG in their family but with the talent and desire to be included in the Grey environment. This scheme might dilute that balance that has served the school so well for decades.

    I understand the excitement about the scheme, but the true success, or not, of it will only be calculable in a few year’s time.

    ReplyReply
  76. @Rainier: ek dink dat die geld sekerlik gebruik kan word om bestaande beurshouers se beurse aan te vul ,soos ek reeds gese het ek dink nie grey gaan veel verander aan hoe hulle tans dinge doen nie ,soos jy tereg se die skool isv vol ,ek weet in Brill waar my seun is was daar net een plek oop begin van die kwartaal,so ek glo nie hulle sal nou ewe skielik op n reuse werwings veldtog gaan nie,en die seuns gaan nog steed aan Grey se toelatings vereistes mbt akademie ens moet voldoen….dis hoe ek dit sien .LW ek het niks met die skool se bestuur of rugby self te doen nie ,ek is net n ouer van n leerling daar.

    ReplyReply
  77. Guys…be careful out there. Cop pulled me over and gave me 4 tickets – for the Newlands test.

    ReplyReply
  78. @Smallies: As hulle bestaande beurshouers kan aanvul sal dit die situasie verander. Of meer van die bestaande beursgeld vir ander aktiwiteite gebruik en die Bawadi geld dan vir die rugby spelers.

    ReplyReply
  79. @Rainier: I guess you are right, it’s an interesting dynamic to get right for a school that in my estimation is already oversubscribed, has a large local community and Old Grey base to serve, and is already a top rugby school not needing an additional injection of talented players. I’m not sure how it will work for Grey, unless they just go about business as usual and that this is an injection of funds into the school for the benefit of a French Club incubator scheme and more boys will receive bursaries than currently is the case.

    As far as the clause is concerned regarding “no similar offers” House, Hilton and company are faced with the merry-go-round of parents of talented kids, hawking their kids to as many schools as possible to get scholarships or bursaries and generallly accept the best offer. When House awards a scholarship, it gives the parents a very limited time period to accept and pay a meaningful non refundable deposit. This prevents the embarrassing situation of awarding a scholarship, only to find that the recipient changes their mind, and the school is left scrambling to reallocate the scholarship.

    ReplyReply
  80. @Rainier: soos ek verstaan val als steeds onder die Jock Meiring trust en die trust het diskressie oor die toekenning van die beurse,so dit beteken dat hulle die geld kan aanwend volgens hulle eie behoeftes ,solank dit tot voordeel van die skool is,dit is hoe ek die persverklaring gelees het

    ReplyReply
  81. @Rainier: nee ek verstaan dit,wat ek probeer se is dat die trust nog steeds finale se sal behou oor die toekenning van die beurs,so die kreteria mbt akademie ens sal nog steeds in plek bly soos dit tans is .Ek dink nie hulle sal sommer af wyk van dit af nie

    ReplyReply
  82. @Smallies: maw daar sal nog steeds nie beurse left right and centre uitgedeel word nie ,die seuns sal aan n sekere stel kriteria gemeet word net soos nou.WEEREENS dis slegs my siening…ek het geen insae by die skool nie.

    ReplyReply
  83. @Smallies: Die Bawadi beurse word steeds gekoppel aan bewese leierskap of akademiese prestasie, tesame met die rugby vereiste, so dit sal nie bots met die bestaande vereistes nie.

    Nog iets wat ek nie kan kop nie is die verwysing na 50 seuns en 200 skool jare, gaan die seuns dan almal net 4 jaar skoolgaan?

    ReplyReply
  84. @BoishaaiPa: 4 jaar is meer as genoeg, mens kan selfs die 150 jaar Reunie boek haal in 4 jaar. :mrgreen:

    Maar volgens Chief weet ek niks van Grey af nie, so dis maar net spekulasie aan my kant.

    Tandmuis het sy seun na ‘n gemiddelde rugbyskool toe gestuur – miskien sal die beurse OG’s soos hy help. :twisted: :twisted: :twisted:

    ReplyReply
  85. @Rainier: Altwee sy seuns!..en net een was n rugbyspeler!..Daar word darem aangedui dat die beurse gaan vir seuns wat dit andersins nie kan bekostig nie, maar nou glo ek weer daai is redelik wye kriteria wat gou omseil kan word!

    ReplyReply
  86. @Rainier:

    Ek het verwys na jou kommentaar dat families nou gaan tou staan vir beurse. Dit is wel nie waar nie, ek weet persoonlik van goeie rugby spelers se ouers wat beurse gesoek het en die pad gewys was. ‘n Seun moet steeds ‘n groot begeerte hê om ‘n Grey gentleman te wees en die skool of koshuis kostes nie kan dek nie. Ek glo Odie sal my bietjie kan back dat my inligting van ‘n goeie bron af kom.

    @BoishaaiPa:
    Ek het verwys na seuns wat nou matriek is tot Graad 8.

    ReplyReply

Leave a Reply