Paarl Gim’s Pieter Rossouw in Japan again

Paarl Gymnasium’s Director of Rugby slash Head Coach Pieter Rossouw is back in Japan helping out Jimmy Stonehouse’s Toshiba Brave Lupus once again and it looks like he will be in the Land of the Rising Sun for quite a while this time around.

Earlier this year Rossouw  who is an Old Boy, with the full blessing of Gim, was away in Japan for 4 games of the regular season. The adjustments that had to be made in his absence seemed to derail what was a very successful season up until his departure as the Gimmies u19A team went down to both SACS and Boland Landbou.

It’s obviously a great financial move for the former Bok wing and respected coach to be involved in the lucrative Japanese competition but where does it all leave Gim 1st XV rugby and their preparations for 2018? All their main rivals seem to have their head coaches locked in and fully committed to the cause without much distractions.

2018 may prove to be a far more challenging season for Gim to achieve good results and it will be interesting if the powers that be at SA’s leading Co-ed rugby school make any calls to ensure their top rugby post is occupied by a coach who puts the school and 1st XV first on the priority list.

 

 

 

Leave a Reply

20 Comments

  1. avatar
    #20 Stier

    @Smallies: Ja daar is ‘n baie ou verhouding en dit is iets waaroor almal kan bly wees. Julle bly maar die skool wat almal jaag.

    @Hooit: Jy weet mos niemand hou van ons nie. :(

    @Grizzly: Dit is maar altyd die probleem vir nuwe skole. Die ou skole en ek dink veral die seuns skole het sterk verhoudings. Baie hoofde van seuns skole van oor die land kom elke jaar by mekaar om verhoudinge te bou en skool dinge te bespreek. As dit nie Boishaai se 150 viering was nie dink ek sou dinge dalk anders gelyk het maar ons sal sien, wie weet wat die manne gaan besluit. Ek weet nie of Naas so ‘n groot support base in Paarl het nie, maar as julle kom kan Naas enige tyd by my kom kuier. Hy het my groot genot verskaf in die 80’s :lol:

    ReplyReply
    12 August, 2017 at 20:29
  2. avatar
    #19 Hooit

    @Grizzly: TROTS. Dankie

    ReplyReply
    12 August, 2017 at 14:23
  3. avatar
    #18 Grizzly

    @Stier: Ek glo die skool gaan terug kyk na 150 jaar.Daar is nog nie n verhouding met HJS nie.Ons skool eers in 87 oop gemaak.Maar Naas is n vriend van die skool,so mens weet nooit.@Hooit: Kyk wat skryf Hannes op schoolofrugby.Die blog is saam met jou trots…

    ReplyReply
    12 August, 2017 at 11:34
  4. avatar
    #17 Smallies

    @Hooit: julle wil dan nie met ons gesels nie dan gesels ons ma met mekaar

    ReplyReply
    12 August, 2017 at 11:03
  5. avatar
    #16 Hooit

    See we are back to the SS SBR blog. Stier/Smallies schoolboyrugby blog.

    ReplyReply
    12 August, 2017 at 09:15
  6. avatar
    #15 Smallies

    Gim
    Boland
    PRG
    Grey
    Sacs
    Affies
    Monnas
    KES
    Oakdale
    Glenwood
    Outinikwa
    Grey high
    Dan dink ek omtrent alle profinsies is gecover

    ReplyReply
    12 August, 2017 at 05:59
  7. avatar
    #14 Smallies

    @Stier: Grey omdat BH al jare teen hulle speel en n propper vriendskap met hulle het

    ReplyReply
    12 August, 2017 at 05:55
  8. avatar
    #13 Stier

    Soos meeste dinge in die lewe is die resep vir sukses nie altyd dieselfde nie. Solank ‘n coach die job gedoen kry maak dit nie saak of hy ‘n onnie is of nie. As skole vir kinders kan betaal hoekom nie vir ‘n coach nie? Inteendeel ‘n goeie coach is meer werd vir ‘n skool as ‘n goeie speler.

    @Grizzly:Ek dink nie Heyneke gaan die SA skole verteenwoordigers vir HJS kies nie. Ek dink hy is betrek om te help met die spanne van ander lande. Ek dink HJS sal waarskynlik al die SA skole kies wat hulle daar wil he want op die ou end is dit hulle 150 viering. Ek weet jy het meer belang volgende jaar as meeste van ons en ek verstaan jou verstrasie. Ek wil jou nie slegte moet gee nie maar daar sal heel waarskynlik eers na ons buur skole gekyk word(PRG, Gim, Boland), dit los nie baie plekke oop vir die spanne buite die Kaap nie. Grey, Glenwood en Affies sal ook seker op die lys wees. Grey omdat hulle Grey is, Glenwood omdat Sean daar was en Affies want baie seuns in Boishaai se pa’s is Affie old boys en een of twee van ons borge is ook ou Affie manne. Persoonlik dink ek Monnas sal ook genooi word. Dit los twee plekke. Omdat Boishaai ‘n seuns skool is sal ander seuns skole ook seker voorkeur kry. Ons sal maar moet wag en sien maar wees gerus ek dink nie Heyenke gaan die SA skole verteenwoordigers kies nie.

    ReplyReply
    12 August, 2017 at 04:00
  9. avatar
    #12 Grizzly

    @BrotherBear: Julle het nog n kans op uitnodiging,ons nie.Met Heyneke wat dit reel is daar nie n manier nie,die Affie koneksie.My hoop is dat HJS die SA spanne self wil kies en dat hulle die beste daar wil he…

    ReplyReply
    11 August, 2017 at 21:10
  10. avatar
    #11 BrotherBear

    @Grizzly: Lyk my die wildeklawer word straks die Wilde papawer.

    ReplyReply
    11 August, 2017 at 20:57
  11. avatar
    #10 BrotherBear

    @Grizzly: ja, die toere “neuk” net so nou en dan.

    ReplyReply
    11 August, 2017 at 20:55
  12. avatar
    #9 Grizzly

    @BrotherBear: Take soos afrigting hou onnies uit die moelikheid,hulle kan gerus in die paarl probeer :lol:

    ReplyReply
    11 August, 2017 at 20:24
  13. avatar
    #8 Grizzly

    @robbie: Heyneke Meyer,Jake White,Eddie Jones,Graham Henry en nog ander was almal onnies.Ek sal juis se tyd is hul grootste bate om in afrigting te spesialiseer.

    ReplyReply
    11 August, 2017 at 20:02
  14. avatar
    #7 BrotherBear

    @robbie:Talle skole se uitstekende resultate wys dat onderwysers meer as goed genoeg is.

    ReplyReply
    11 August, 2017 at 17:20
  15. avatar
    #6 BrotherBear

    @robbie: van wanneer af is ‘n onderwyser se akademieae vereistes te groot!

    ReplyReply
    11 August, 2017 at 17:17
  16. avatar
    #5 robbie

    Die skool het Pieter toestemming gegee om oorsee af te rig sodat hulle sy dienste in 2018 weer kan gebruik. Om hom voltyds aan te stel is net te duur. Alle professionele coaches is “vloeibaar” deesdae en soek ook groter uitdagings. Onderwyser-afrigters se dae is getel bloot omdat ‘n onderwyser se akademiese vereistes net te groot is.

    ReplyReply
    11 August, 2017 at 14:09
  17. avatar
    #4 Smallies

    @HJS Pa:dink nie pieter gaan nog lank gim se coach wees nie…

    ReplyReply
    11 August, 2017 at 10:54
  18. avatar
    #3 BrotherBear

    Surely, if the Paarl schools have the money for coaches like Sean and Pieter, they should be able to attract other high flyers? Is that not the point of their strategy. Gimmies obviously thought it would not have an effect and did not want to lose Pieter. Maybe they just did not have the funds to tie him down.
    I still support a system where coaches are also teachers, regardless if the BoisHaai performance benefits.

    ReplyReply
    11 August, 2017 at 05:12
  19. avatar
    #2 HJS Pa

    @Rainier: Can’t see how this can be beneficial for the team. In my opinion not how it should be done at all.

    ReplyReply
    10 August, 2017 at 19:43
  20. avatar
    #1 Rainier

    I suppose the arrangement is good for 1 party, and that is for the coach.

    ReplyReply
    10 August, 2017 at 09:04