YEAR | NAME | SCHOOL | PROVINCE | POSITION |
---|---|---|---|---|
2017 | Sanele Nohamba | Durban High School | KwaZulu-Natal | Scrumhalf |
2016 | Damian Willemse | Paul Roos | Western Province | Flyhalf |
2015 | Ernst van Rhyn | Paarl Gymnasium | Western Province | Flank |
2014 | Curwin Bosch | Grey High | Eastern Province | Flyhalf |
2013 | Grant Hermanus | Paarl Gymnasium | Western Province | Wing |
2012 | Sergeal Petersen | Grey High | Eastern Province | Wing |
2011 | Jan Serfontein | Grey College | Free State | Centre |
2010 | Johan Goosen | Grey College | Free State | Flyhalf |
2009 | Andile Jho | Dale College | Border | Centre |
2008 | Sampie Mastriet | HTS Drostdy | Boland | Wing |
2007 | Wilton Pietersen | Outeniqua in 2006 | Free State | Wing |
SA Schools scrumhalf Sanele Nohamba who hails from DHS in KwaZulu-Natal completed a series for firsts when he was named the Craven Week Player of 2017. The former Dale Junior player is the first scrumhalf and first from KZN to win the award.
@HJS Pa:
Nee Wilhelm, Ewan Roos (nie seker of dit sy naam is nie) en Francke is vir my baie goeie keuses gewees het indien hulle CW gespeel het.
@HJS Pa: wou nou net se…..
@Smallies: Jammer. Chief se woorde
@Smallies: “Span volgens my CW en Skole westryde in ag geneem” was jou woorde.But fair enough
@HJS Pa: Seker maar omdat wp nou nie juis die wereld aan die brand gespeel het die week nie….
@chief: Sjoe. Ek sien jy kies net 1 speler van die span wat Grey in Bloem geklop het. Baie interessant.
@Smallies:
As alles reg loop gaan Henk 7’s toe selfde as Henco van Paarl Gim. Waqar Solaan gaan WP toe.
@chief: almal dink aan henk as n vleuel maar hy was puik op 13 die week
@chief: wie ook al vir solaan kontrakteur kry n baie classy speler, varkie is soos n stuk graniet daar voor, hy het woensdag seker die tackle van die toernooi in gesit…..
Span volgens my CW en Skole westryde in ag geneem:
1. Dian Bleuler/Jordan Clarke
2. Varkie Greyling/Fezokuhle Mbatha
3. Keegan Glade/Keynan Knox
4. Janko Swanepoel/JJ van der Mescht
5. Adrian Alberts/Marcel Theunissen
6. Mark Snyman/Bevan Prinsloo
7. Henco Martins/PJ Jacobs
8. Pepsi Buthelezi/Travis Gordon
9. Sanele Nohamba/Jaden Hendriks
10. Christopher Schreuder/David Coetzer/Ruben Beytell
11. Muller du Plessis/Cham Zondeki
12. Rikus Pretorius/Waqar Solaan
13. Conan le Fleur/Henk Cilliers
14. Angelo Davids/David Cary
15. Kennedy Mpeku/Qamani Kota
Ek moet seker liewer se dat dit spelers is wat my oog gevang het…nie noodwendig SAS sal kry nie!..Iemand soos Thakir weet ek al wat in hom steek en daarom is ek seker natuurlik bevooroordeel…maar ek dink nie hy staan n baie goeie kans op SA Skole nie oor sy statuur en die feit dat daar ander kriteria ook ter sprake is.
Vir WP sal ek se hulle het hoogstens kans op 3 spelers .Du Plessis, Fourie en Swanepoel…Die res het nie uitgestaan nie.
@robbie: vian fourie en heinrich brussow is voels van die selfde vere en almal weet hoe hoog die all blacks vir brussow gerate het, legnte op ses is nie n game breaker nie
@robbie: Jy vergeet van Swanepoel op slot. Hy is ‘n yster.
Daar is 3 spelers in my span wat bietjie vark in hulle het. Cary, Swanepoel en Fourie steek die vuur aan die brand en is noodsaaklik in ‘n span. Binne perke.
Ek dink Chris Cloete het die lengte argument bietjie op sy kop gedraai, en veral met die wet wat verander het dat die “tackler” nou deur die hek moet kom om die bal te speel gaan kort spelers op 6 meer sin maak. Korter draai sirkel, meer beweeglik, laer swaartekrag.
As die WP meer as 3 spelers in die SA span kry sal ek verbaas wees. Du Plessis, Abrahams en Fourie. Die kompetisie op vleuel is sterk. Al wat my van Fourie ‘n bietjie pla is sy aggressie (????)wat tot probleme lei en die ou-Suid-Afrikaanse term sy lengte.
Wat oa vir my teleurgestel het in die WP span is hoe spelers wat ek gesien en “gerate” het so swak gevaar het. Dlepu was n sprekende voorbeeld. Maar miskien het dit te doen met my beperkte oordeel.
@Rainier: Ja seker darem, hy was maar stil in die eerste game behalwe om n ou rond te dra..gister was hy beter.
@McCulleys Workshop: Not really, I think they are on par with each other and any of the two can be picked.
@BoishaaiPa: Is the first name your first choice?
@BoishaaiPa: Dink jy nie JJ verdien ‘n reserwe posisie nie?
@Smallies: Daai span was voor ek gister na werk die Op vs Bulle en Sharks vs SWD game gekyk het..dit was gebasseer op Dag 1 tot 3 se games.Ek sal hom weer moet aanpas!
15. Kota (Griffons)/Du Plessis (WP)
14. Cary (Lions)/Hoffman (WP)
13. Le Fleur (Sharks)/Van Vollenhofen (Griffons)
12. Solaan (EP)/????
11. Prince Nkabinde(Pumas)/T Abrahams (WP)
10. Schreuder(OVS)/Koster (EPCD)
9. Braude(OVS)/Nohamba(Sharks_/Combrinc (Lions)
8. Gordon(Lions)/Buthelezi(KZN)
7. Theunissen(OVS)/???
6. Fourie (WP)/Prinsloo(EP)
5. Swanepoel (WP)/???
4. Niewenhuys(Border)/????
3. Glade(Lions)/Stokes(EP)
2. Brandon(Lions)/Greyling(OVS)
1. Lotz (EP)/Bleuler (SWD)
@BoishaaiPa: My span, gebaseer op die 4 dae:
Du Plessis
Cary
Cilliers
Le Fleur
Nkabinde
Schreuder
Nohamba
Buthelezi
Theunissen
Fourie
Van der Mescht
Swanepoel
Stokes
Greyling
Bleuler
@BoishaaiPa: Eldon Lotz OP???
Spelers wat sover my oog gevang het op moontlike insluiting vir SAS:
15. Kota (Griffons)/Du Plessis (WP)
14. Cary (Lions)/Hoffman (WP)
13. Roos (LBB)/Van Vollnenhofen (Griffons)
12. Briel (BB)/Cilliers (OVS)
11. Prince Nkabinde(Pumas)/T Abrahams (WP)
10. Schreuder(OVS)/Koster (EPCD)
9. Braude(OVS)/Nohamba(Sharks_/Combrinc (Lions)
8. Gordon(Lions)/Buthelezi(KZN)
7. Theunissen(OVS)/???
6. Fourie (WP)/Prinsloo(EP)
5. Swanepoel (WP)/???
4. Niewenhuys(Border)/????
3. Glade(Lions)/Stokes(EP)
2. Brandon(Lions)/Greyling(OVS)
1.Agenbag(OVS/Combrinck(BB)
@chief: verlede jaar op cw was hy puik op 10 ek het hom nog nie op 9 gesien nie
@chief: Op vandag se vertoning is hy baie rou op 9.
@Rainier:
Volgens mense is hy gekontrakeer deur die Bulle as ‘n 9.
@Rainier: ja op 10 nie 9 nie
@Riempies: ek werk vandag kon ongelukkig nie voor die tv sit nie so het nie gekyk nie my opinie is gebaseer oop die jaar sover en verlede jaar se cravenweek….
@Smallies: Op losskakel. Weetie hoekom speel hy 9 nie. Sy keuse of coaching arrogansie?
@Smallies: Dink jy hy was magic vandag? Dink nie so nie. My opinie ma dink nie so nie.
Ek ondersteun die vrystaat deur als MAAR ek wil graag sien wat klein Beytel gaan maak, daai outjie is magic