School Rugby fixtures & results – week ending 24 June 2017

DATE SCHOOL SCHOOL INFO INFO
Sat.24Jun Monument 54 20 Rustenburg
Sat.24Jun Glenwood 34 17 Maritzburg College SSL youtube link
Sat.24Jun Westville 27 17 Kearsney
Sat.24Jun Hudson Park 22 15 Port Rex
Sat.24Jun Union 19 43 Graeme
Sat.24Jun Stirling 23 36 Selborne
Sat.24Jun Muir 17 29 St Andrew’s
Sat.24Jun Grey HS 43 25 Daniel Pienaar SSL youtube link
Sat.24Jun Waterkloof 54 07 Kempton Park
Sat.24Jun Pietersburg 14 32 Frikkie Meyer
Sat.24Jun Ben Vorster 42 12 Ellisras
Sat.24Jun Lichtenburg 55 35 Klerksdorp
Sat.24Jun Potch Gim 55 28 Wesvalia
Sat.24Jun Hugenote (Springs) 32 33 Marais Viljoen
Sat.24Jun HJS Paarl BH 38 33 Boland Landbou SSL youtube link
Sat.24Jun SACS 37 20 Wynberg
Tue.27Jun DF Malan X X Tygerberg Cancelled
Sat.24Jun Bishops 19 32 Rondebosch
Sat.24Jun Brackenfell 79 05 Milnerton
Sat.24Jun Monument Park X X Bellville Cancelled

Leave a Reply

54 Comments

  1. avatar
    #54 Kattes-Strofes

    Die kwartaal se rugby nou eers agter die rug vir baie manne. Vir die Boishaai manne . Lekker uitrus en ontspan na n taai program. Volgende kwartaal nog net twee kwaai toetse teen SACS en Gim , en dan is die seisoen op sy rug.

    Vir die provinsiale spelers van al die skole wat aan die weke gaan deelneem, baie sterkte, en geniet die voorreg.

    Volgende kwartaal het ek nog benewens die groot twee Boishaai wedstryde, nog n watertand stryd tussen Stellies en Brakkies om na uit te sien. Volgens my, gaan die stryd weer bepaal wie die nie amptelike Premier B kampioene vanjaar gaan wees. Alhoewel ek steeds dink dat Stellies die groot gunsteling is, vermoed ek dat Brakkies se verbeterde fiksheid, moontlik die gaping ietwat verklein het.

    ReplyReply
    26 June, 2017 at 21:14
  2. avatar
    #53 Stier

    Daai gemiddelde span van die Paarl het sover 768 punte aangeteken en 252 afgestaan in sewentien wedstryde. Dit gee vir hulle 45-14 gemiddeld per wedstryd die jaar.

    ReplyReply
    26 June, 2017 at 18:18
  3. avatar
    #52 Playa

    @Queenian: Very impressive result for Muir, albeit a loss. I thought that they would get blown away after what College did to KC the week before.

    I see Stirling ran Selborne close as well. They need to be watched next year.

    ReplyReply
    26 June, 2017 at 14:27
  4. avatar
    #51 apple

    @Kattes-Strofes: also interesting to see the logs that tony compiles and see how the different schools in the cape performed relative to one another from 2009 to 2017 – which confirms your point. also that paarl’s performance before sean was not average – 2009, 2011 and 2012 were very good years with only 1 loss in the cape league, with the latter two years the losses against gym that lead to the changes even though it was consistent with the rule of thumb that the favourite is not the favourite on the day.

    ReplyReply
    26 June, 2017 at 14:11
  5. avatar
    #50 Kattes-Strofes

    Net vir oulaas ietsie oor van ons bloggers se oppinie oor die volhoubaarheid van skole om jaarliks kompeterend te wees.

    Ek het bietjie na Beet se stats (wat nou opgegradeer is ) gaan kyk vir vanjaar se uitslae in die Wes Kaap en Noordvaal.

    Indien n leek na sommige van die uitslae kyk, sal hy/sy wonder hoekom van hierdie skole so hoog geag word vir hul rugby, en verdien hulle rerig soveel respek? Ek en julle weet dat daar verseker versagtende omstandighede is (soos gehalte van opposisie ens.), maar vir die gewone man in die straat, is wat in die rekord boeke staan, al wat tel.

    Indien mens dus klinies na die statistiek kyk, is dit ook duidelik dat alle skole gaan maar die een of ander tyd deur n maer periode, en mens kan dus nie volhoubaarheid, of n skool se rugby krag, meet aan n spesifieke jaar of twee, se uitslae nie.

    Uitslae van bekende rugby skole vanjaar, waaroor gewone mense dus kan vrae vra, is soos volg (verkorte en oefen wedstryde uitgesluit):

    Wes Kaap

    Wynberg – Speel 12 , verloor 8
    Oakdale – Speel 12 , verloor 7
    Rondebosch – Speel 13 , verloor 6 en 1 gelyk
    Bishops – Speel 12 , verloor 5 en 1 gelyk
    Boland – Speel 12 , verloor 5

    Noordvaal

    Jeppe – Speel 14 , verloor 11
    HTS Middelburg – Speel 15 , verloor 9
    EG Jansen – Speel 12 , verloor 8 en 1 gelyk
    Garsies – Speel 12 , verloor 6
    Menlo – Speel 13 , verloor 6
    Affies – Speel 12 , verloor 5
    Waterkloof – Speel 16 , verloor 5

    Ten spyte van die uitslae, sommige nie so rooskleurig nie, voel ek tog steeds dat hierdie skole tel steeds onder die room van SA se skole rugby.Ek dink nie mense moet te veel vasklou aan kwessies soos volhoubaarheid nie. Ja ! Indien n skool vir n volgehoue paar jaar nie meer die mas kan opkom teen die “groot honde” nie, behoort vrae oor hul status gevra te word.

    ReplyReply
    26 June, 2017 at 12:59
  6. avatar
    #49 Queenian

    @Rainier: Yip Justin is involved with the Under16A. Gert Van Wyk a ex Boishaai man coaching 1st team.

    Muir really had St Andrews worried there.

    ReplyReply
    26 June, 2017 at 12:06
  7. avatar
    #48 sparkie

    Wow , barring College and Glenwood that’s the end of the KZN season.A topsy turvy season to say the least,and over so quickly. Is there a write up on any of the sites re this past weekends KZN games ? Anybody watch the games or have any comments. Looking forward to CW.

    ReplyReply
    26 June, 2017 at 11:26
  8. avatar
    #47 Boishaai Old Boy

    @Couchmavin: Ja presies. @Rainier: I appreciate the history lesson :mrgreen:

    ReplyReply
    26 June, 2017 at 09:52
  9. avatar
    #46 Couchmavin

    @Rainier: BOB bedoel E vir Eagles en F vir Falcons maw vyfdes en sesdes by Boishaai.

    ReplyReply
    26 June, 2017 at 09:50
  10. avatar
    #45 Rainier

    @Boishaai Old Boy: Jy bedoel seker Suid-Westelike Distrikte en Suid-Oos Transvaal, die Eagles en Falcons het eers later ontstaan…. :-P

    ReplyReply
    26 June, 2017 at 09:27
  11. avatar
    #44 Rainier

    @rugbyfan: That was much closer than anticipated, I remember Tole from the rugby day in Grahamstown earlier this year – he is a handful.

    Justin Peach is coaching Muir and I believe he will improve matters at the school.

    ReplyReply
    26 June, 2017 at 09:25
  12. avatar
    #43 Boishaai Old Boy

    @Kattes-Strofes: I concur with you statement, I just want to add something there. Speaking of guys who played for WP at the lower age groups and don’t make Boishaai’s 1st XV. We had two boys in my year that played GK and then played Eagles and Falcons in matric respectively. In their cases it was where their competition developed at that time. Strangely enough the two kids in those positions played CW in matric.

    ReplyReply
    26 June, 2017 at 08:34
  13. avatar
    #42 rugbyfan

    Well braved the cold on Saturday morning and went across to Uitenhage to watch high flying St Andrew’s take on minor’s Muir. Well was I surprised when St Andrews had to score two tries in the last 5 minutes to save there Eastern Cape unbeaten run. Well done to Muir and there centre Tole who was a mountain against the St Andrews boys he nearly caused the biggest upset in the EC this year. Will say that the St Andrews centre is really a smooth customer and single handedly turned the game in a matter of 4 minutes.

    ReplyReply
    26 June, 2017 at 04:34
  14. avatar
    #41 Kattes-Strofes

    I also noticed a recent devolpment in the WP Premier B competition with withdrawals of certain schools when they must face some of the stronger line-ups . Last week HTS Bellville withdrew against Brakkies and this week it is Monumentpark who withdrew against Bellville. I do not know the reasons given, but suspect that they may have felt that they were unable to be competitive. Hope that I am wrong.

    ReplyReply
    26 June, 2017 at 00:59
  15. avatar
    #40 Kattes-Strofes

    @odie15: You are so right ! That threesome added a lot to the team.
    However, I also saw that a number of Leo,s WP 2010 u/13 Cravenweek team mates, as well as some boys that played for Boland Craven week that year, did not end up in the Boishaai 1st. team. There were also 2 Boishaai boys who played for the WP Grant Khomo u/16 side in 2013, who never made it to our 1st. team.
    On the other hand, others, like JeanLuc Cilliers, who did not play in the age group A sides, went on to become match winners. Hence my oppinion about development from u/16 level, to seniors.

    ReplyReply
    26 June, 2017 at 00:28
  16. avatar
    #39 odie15

    @Kattes-Strofes: the Drie you talk about I believe is the magic dust the team needed to get to the next level. Ruben finally had a lock partner he always wanted…an 8th man who scored tries in broken play, and a workhorse game breaking BMT outside center….of course 95% kicker and the “Dirigent”!

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 23:15
  17. avatar
    #38 jakes

    Sjoe Waterkloof het ‘n goeie score gehad teen Kempton Park. Was hulle kwaad? 54-7..Hulle lyk goed

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 22:39
  18. avatar
    #37 jakes

    Sjoe jammer Hugenote. Tweede game in ‘n ry wat Hugenote (Springs) met een punt verloor. Laas week teen Noordheuwel. Die kompetisie in die B liga vir Makro skole Valke/Leeus streek baie kompeterend. Hugenote rugby lyk my weer besig om goed op te tel.

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 22:33
  19. avatar
    #36 BuffelsCM

    @Kattes-Strofes: Dis goed om te hoor! Dit sal nietemin harde werk kos om 2 jaargroepe te versterk maar ten minste lyk dit of die hoof die proses wil dryf. As die hoof nie die wil het nie kan die beheerliggaam so hard as moontlik werk maar sal dit nie so suksesvol wees nie.

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 20:45
  20. avatar
    #35 Kattes-Strofes

    @BuffelsCM: Jy is reg wat betref die min rugby belangstelling wat tot dusver van die skool se seuns gekry word. Hokkie is groot by Brakkies(hulle bou tans n astro baan).
    So paar maande terug egter n jong nuwe hoof aangestel, mnr. Jannie Muller, wat n groot rugby man is. Daar is dadelik begin met n proses om sake reg te stel. Heelwat nuwe aksies aan die gang. Watch this space !

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 20:15
  21. avatar
    #34 Kattes-Strofes

    @CharlesZA: Al span oor wie daar rerig gepraat word deur die gewone publiek, en wat deur die media gedek word, is n skool se 1ste span. Die ander spanne se uitslae is belangrik vir die seuns se ouers/familie en miskien n paar geharde skole rugby liefhebbers. Soos jy sekerlik by nou al weet, beteken die ouderdom uitslae bitter min as dit by seniors kom. Daar vind geweldige groei/ontwikkeling plaas vanaf 0/16 vlak. Sekere seuns ontwikkel eers later, terwyl ander weer vroeg hul “peak” bereik.

    My eie klong se ouderdom spanne is n bewys daarvan . Elke jaar tot 0/ 16 n hele aantal wedstryde verloor(hulle het as 0/16 span 9 wedstryde gewen en 7 verloor). Maar in hul senior/matriek jaar 2015, met slegs drie graad 11 manne hulle is eerste span, het hulle Boishaai se onoorwonne status afgeskop met 21 oorwinnings op n streep.

    Paul Roos se 2015 span was hul “dream 150 jaar team”, wat op junior vlak almal pak gegee het. Hulle was steeds baie goed, maar het vasgeval teen Gim, Boland en Boishaai.

    Ek weet Stellies sukkel ook op 0/14 vlak, maar dit sê nie vir my dat dit steeds die geval sal wees op senior vlak nie. Ontwikkeling/groei, goeie coaching/kondisionering, attitude ens.speel n baie groot rol in seuns se ontwikkeling.

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 20:03
  22. avatar
    #33 Rainier

    @McCulleys Workshop: Words dont come easy to me.

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 17:22
  23. avatar
    #32 BuffelsCM

    @CharlesZA: Dit is ongelukkig die probleem met Brackenfell. Verlede jaar het ek by ‘n afrigter gehoor dat hulle minder as 20 spelers by onder 15’s gehad het…dit is dus die huidige onder 16 groep. As die onder 15’s ook verloor het, is daar beslis ‘n gebrek aan diepte. Soos ons weet is dit moeilik om te oorkom.
    Sover ek weet is Brackenfell een van die 2 grootste skole in die Wes-Kaap en dit is moeilik om te begryp dat hulle nie diepte kan bou nie.

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 17:14
  24. avatar
  25. avatar
    #30 McCulleys Workshop

    @Rainier: ???

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 16:49
  26. avatar
    #29 Bush

    @Rainier: No-Hopper can I hold you tonight????????????????????

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 13:43
  27. avatar
    #28 Rainier

    @Speartackle: O ja, skies.

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 13:30
  28. avatar
    #27 Speartackle

    @Rainier: Tracy Chapman

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 13:01
  29. avatar
    #26 Rainier

    @Bush: Is that you, FR David?

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 12:56
  30. avatar
    #25 Bush

    This is for my best buddy. It’s time for reconciliation:
    Speartackle is background Beet?Box tuner.
    Sorry
    Is all that you can’t say
    Years gone by and still
    Words don’t come easily
    Like sorry like sorry
    Forgive me
    Is all that you can’t say
    Years gone by and still
    Words don’t come easily
    Like forgive me forgive me
    Hopper can I hold you tonight
    Maybe if I told you the right words
    At the right time like I miss and love you

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 12:14
  31. avatar
    #24 Bush

    @OB1: All the refs from 3rds up to 1st were society appointed refs. When he was called to fill in for the chap that didn’t pitch. He could have been professional and said sure I will ref but I won’t do the 1st team game. It wasn’t last a minute thing as I was there early and he was at GW already. As Spear and Rempies say avoid the grey dark area. May the wors be with you

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 12:02
  32. avatar
    #23 OB1

    @Bush: Because he was appointed by the union.

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 11:52
  33. avatar
    #22 Bush

    @OB1: Of course I’m being ridiculous. He’s professional bla bla bla fish paste. He should have shown his professionalism and chosen not to ref that game. Please give a valid reason on why he should have reffed that game.

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 11:46
  34. avatar
    #21 Riempies

    @OB1: Did he ref a good or bad game is beside the point. It is like the team coach being the ref. He can be the nr 1 ref in the world but if you are that close to a team you should excuse. yourself. You only opening yourself to critisism. What can you gain by being the ref on the day?

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 11:46
  35. avatar
    #20 OB1

    @Bush: In any game there are always many refereeing decisions that can be questioned but to suggest he was in any was biased is ridiculous.

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 11:42
  36. avatar
    #19 Bush

    @Speartackle: That is the most sensible thing you have ever blogged. Love you Spear. 2 3 College

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 11:37
  37. avatar
    #18 CharlesZA

    @Kattes-Strofes: Brackenfell Vs Milnerton U14A 43-5. U15A 10-15. U16A 14-17 and U19 A 79-5

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 11:35
  38. avatar
    #17 Bush

    @OB1: Towards his team yes. There were times Nr12 not rolling away at the ruck and he ignored it. Why did he not opt to ref the 2nd team game????

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 11:24
  39. avatar
    #16 Speartackle

    @OB1: There were no 50/50 calls going GW way but had the game been 20 all in the last minute and GW got a penalty right in front there would have been lots of moaning……but MJ is a lekker oke but also very close to the team……maybe not the ideal thing to ref a game when your son is playing

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 11:16
  40. avatar
    #15 CharlesZA

    @Kattes-Strofes: Die junior spanne was nie so convincing. Sien die o15 game het Milnerton gewen.

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 10:57
  41. avatar
    #14 OB1

    @Bush: Why not? How did he perform? Are you saying that if you reffed your own son you would be biased?

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 10:51
  42. avatar
    #13 Kattes-Strofes

    Brackenfell klapped Milnerton 79-5. This has no benefit for both schools. I rest my case !

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 10:24
  43. avatar
    #12 Bush

    Question maybe Roger can answer. MJ not Micheal Jackson but the ref, was in charge of the 1st team game between GW and College yesterday. His son is in the 1st team. Should this be allowed???? My opinion it shouldn’t.

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 09:51
  44. avatar
    #11 Stier

    Soos verlede jaar het Boland weer van agter gekom om ‘n groot agterstand uit te wis maar die tyd het hulle gevang. Ek dink.egter Boishaai het dinge beheer gehad. Alberts was ongelooflik en ek dink hy gaan volgende jaar saam met Roos en Coenie die hart van die pak wees. Nou nog daai klomp manne van SACS wat ook nie maklik gaan wees nie, gelukkig speel ons hulle op brugstraat want hulle is baie moeilik op hulle tuisveld vra maar vir Gim. En dan natuurlik die groot game….. Ek hoop net na CW het Boishaai nog genoeg manne oor vir Gim. :lol:

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 08:04
  45. avatar
    #10 odie15

    @apple: last I checked a game is 70 min long! Last try was scored with 40 seconds left on clock. So we at 69th min of a hard game and 38-28. If game was 5 min shorter it would have been 38-21….so 5 min either way argument holds no water!

    ReplyReply
    25 June, 2017 at 06:36
  46. avatar
    #9 apple

    @Kattes-Strofes: another 5 min and it may have been boland’s. seemed as if they were running out of gas (phps the wp games of last week?) but boland deserves huge credit for not allowing their heads to drop and continue fighting.

    ReplyReply
    24 June, 2017 at 23:02
  47. avatar
    #8 Kattes-Strofes

    Wat n great advertensie vir skole rugby was vandag se naelbyt stryd tussen Boishaai en Boland nie. Die 2 spanne het mekaar omtrent gas gegee, en ek wil glo dat al die seuns se lywe sal maar seer wees more oggend.

    Boishaai was vir die grootste gedeelte van die eerste helfde die beter span, maar skitterende verdediging van die besoekers, asook ongedwonge foute(veral hantering) van die tuispan, het gesorg dat Boishaai slegs met 14-7 voor was teen rustyd. Kort na rustyd het Boishaai met n blitzkrieg gekom om op een stadium 26 – 7 voor te loop.
    Hierdie boertjies ken egter nie van boedel oorgee nie. Waar Boishaai gewoonlik gaandeweg die skroewe aandraai soos die wedstryd vorder, was dit egter Boland wat uitstekende veggees openbaar het om die agterstand stelselmatig uit te wis.
    Wat gevolg het was n hele aantal puik driee, met die gepaardgaande waardering van n groot skare, en toe ook n spannende einde.

    Baie geluk aan beide spanne vir die puik vermaak.

    ReplyReply
    24 June, 2017 at 21:23
  48. avatar
    #7 Hooit

    Monnas 54 – 20 Rustenburg

    ReplyReply
    24 June, 2017 at 19:47
  49. avatar
    #6 sparkie

    Great win for Westville over Kearsney 27 17.

    ReplyReply
    24 June, 2017 at 19:46
  50. avatar
    #5 Losbal

    Boland Landbou. Respect.

    ReplyReply
    24 June, 2017 at 19:45
  51. avatar
    #4 Stier

    Boishaai 38-33 Boland. Soos gewoonlik was dit ‘n voorreg om die boere daar by ons te he. Dankie vir ‘n lekker dag se rugby en kuier.

    ReplyReply
    24 June, 2017 at 16:11
  52. avatar
    #3 Vyfster

    Ben vorster 42-12 Ellisras….Limpopo big schools semifinal(Virseker comp)

    ReplyReply
    24 June, 2017 at 15:22
  53. avatar
    #2 Speartackle

    Wilson….are you going to Greenstones Saturday?

    ReplyReply
    22 June, 2017 at 13:02
  54. avatar
    #1 Vyfster

    @Beet: semifinals Limpopo big schools (VirSeker) at h/s Frikkie Meyer (Thabazimbi)

    Pietersburg vs Frikkie Meyer
    Ben Vorster vs Ellisras

    Interestingly, in the early season PUK series between FM, BV, Centurion, Oos-Moot and Wonderboom, Frikkie Meyer beat Centurion (currently ranked 21 in BHP rankings), Centurion also drew with Oos-Moot….Ben Vorster beat FM with 40 points, and Oos Moot something like 34-8, yet suddenly lost by 2 to Centurion.
    Luckily BV remain the overall and 1st team rugby winners of this mini-series…but shows how unpredictable games can be…good luck to all the teams

    ReplyReply
    21 June, 2017 at 17:06