Rank | Team | Avg |
---|---|---|
1 | Grey College | 4.54 |
2 | HJS Paarl | 4.39 |
3 | Paarl Gim | 4.28 |
4 | Monument | 4.18 |
5 | KES | 4.16 |
6 | Grey PE | 4.07 |
7 | Glenwood | 3.78 |
8 | Paul Roos | 3.69 |
9 | Affies | 3.44 |
10 | SACS | 3.40 |
11 | HTS Drostdy | 3.34 |
12 | Boland Landbou | 3.29 |
13 | Helpmekaar | 3.11 |
14 | Waterkloof | 2.94 |
15 | Bishops | 2.92 |
16 | Kearsney | 2.91 |
17 | DF Malan | 2.90 |
18 | Menlopark | 2.88 |
19 | Brackenfell | 2.83 |
20 | DHS | 2.78 |
21 | Transvalia | 2.76 |
22 | Oakdale | 2.75 |
23 | Hilton | 2.71 |
24 | Noord-Kaap | 2.70 |
25 | Stellenberg | 2.68 |
26 | Framesby | 2.67 |
27 | St Johns | 2.61 |
28 | Eldoraigne | 2.60 |
29 | Dale College | 2.52 |
30 | St Andrews | 2.50 |
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
Ek sien DF Malan op 17. Dit kan nie korrek wees as daar na die formule gekyk word nie. Hulle het nie teen Premierligaskole gespeel nie en gaan ook nie teen hulle getoets word nie. Die kanse dat DF malan enige van die top 30 skole kan wen is feitlik nul.
@upcountry: Ek het van die windfaktor vergeet ja, ek vra om verskoning
@Carl de Kock: Ons sal Kwalifiseerder net kan klop met wind van agter in altwee helftes
Ek verneem die Bokke is saam met NZ in n poel vir die wereldbeker…eina…
Italie ook deel van die groep – nog eina…
Ons behoort darem die kwalifiseerder net net te klop….
@Jakes. Ek sien jy het jouself toe geantwoord.
@Speartackle: Nee, hy moes skool verlaat einde graad 11 vir redes wat nie genoem hoef te word nie. Hy woon en boer in Komatipoort maar speel vir Malelaneklub rugby.
Ek praat gereeld met die jongman en hy speel steeds skitterende rugby. Daar is ‘n srummie huidiglik bo hom gekies by die o/20 groep (Leon Estebeth – Ferros), maar ek glo met voldoende wedstrydoefening sal Ideon hom kan uitspeel want hy is net ietsie spesiaals….
@Valkie: Het Idion nie n kontrak iewers gekry? Hy is flippen goed
@CharlesZA: Oor die jare is daar vele voorbeelde van dit. Craven Week en agente wat kontrakte rondgooi is maar ‘n ‘tref-en-trap’ oefening met geringe waarde later. Op 17, 18, 19 ontwikkel seuns nog op verskeie vlakke.
Die pumas het hierdie jaar vir die eerste keer ‘n o/20 span bymekaar gebring, en hou maar hierdie outjies dop. Die meeste van die seuns het nog nooit ‘n kontrak gesien nie en slegs ‘n paar het Craven week gespeel. Daar is ook ‘n srummie….Idion van der Merwe …yster……
@CharlesZA: Watse kompetisies speel die 0/19’s tans?
I thought Affies would be lower on the rankings. 5 wins and 4 losses still in the top 10? Although in all their losses they lost narrowly against Paarl Gym, Paarl Boys high, Grey College and Paul Roos all in top 10 so Affies right up there with the best.Monument also have a powerful team this year.On the other hand EGJ has a dissapointing season so far. Beeld u16 champs thought they would be much more competitive. But new coaches and other changes it is going to take a while for them to make the top 20 spot again.
@Smallies: Terwyl julle so praat wil ek noem dat Stellenberg se scrummie van laas jaar die naweek vir Leeus o19 gespeel het. Geen CW en geen kontrak by Leeus. Dink hy net by UJ. Wys jou waar jy kan kom as jy hard werk. Geluk Ricardo!
@Kattes-Strofes: die post van jou is een van die groot redes waarom ek mal oor die varsity cup opset, daar is baie outjies wat nou deurkom deur die varsity cup wat nooit cw gespeel het nie, en hulle doen baie goed omdat hulle geleer het om te werk vir wat hulle soek
@Valkie: Ongelukkig werk dit oral so, en ook al vir donkie jare. Die hartseer hievan is dat so baie jong manne deur die net glip, wat heel moontlik later ontwikkel, en beter sou vaar as n profesionele speler, met die nodige harde werk, toewyding en selfdissipline. Hanswors is ook beslis reg. Talle van die manne wat sterre was op skool, sukkel daarna om die profesionele “step-up” te maak na skool by die unies, weens die redes soos genoem. Die feit dat hulle nou saam met soveel ander sterre speel/meeding, is vir baie ook moeilik om te verwerk, aangesien hulle mos die helde was by hul skole. Talle verloor dan na n jaar of twee hul kontrakte. Indien hulle nie begin swot het nie, of nie n ingeskryf het vir n ambag nie, en ook geen diploma/serifikaat probeer verwerf het nie, is heelwat van hulle daarna verlore in die harde grootmens wereld. Daar is talle sulke voorbeelde. Moet darem byvoeg dat n unie soos die Leeus baie moeite doen om hulle gekontrakteerde jong manne te help met die een of ander kwalifikasie,(nie net universiteit nie), en ook behulpsaam is om die jong manne lewens vaardighede aan te leer.
@Valkie: jy so reg,hulle praat van die sg sisteem.Ek wil in my broek k@k as ek dit hoor.As jy kan speel maak dit mos nie saak nie,dit gaan oor ability.Orals min of meer dieselfde..”hy is reeds in sisteem”dit laat my dink aan die Ntvl spanne in die 80’s.Ons het n gesgde gehad wat se dit moeilikker om uit die span te kom as in
@Hanswors: @Riempies: @knowthegame: @Hooit: Ek wil my 5c hier ingooi. Ons het twee weke gelede ‘puma’ O/18 & 19 proewe gehad en môre word die groep weer verder verklein. Wat ek gesien is die volgende:
Die vorige Grant Khomo spelers kry voorkeur en word eerste uitgekies en hulle dring deur tot die volgende rondte. Daar is ‘keurders’ wat nou met my sal verskil en protesteer en dit grootliks ontken, maar daar is nie een ‘Grant Khomo’ seuns van verlede jaar en die jaar daarvoor wat nie deurgedring het na die volgende rondte toe nie. Die meeste kids wat nie na die volgende rondte toe deurgedring het nie was seuns wat nie ‘Grant Khomo’ in die verlede gemaak het nie. Eerlikwaar, ek weet van slegs een seun wat verlede jaar die ‘akademiese span’ gehaal het wat hierdie jaar nie na die volgende rondte toe deur gedring het nie.
Al wat ek probeer sê is dat as jy nie ‘n vorige keer gekies is nie het jou nou slegs ‘n geringe kans om gekies te word. Aan die anderkant is die Craven Week ook nie die ‘end all en be all’ nie, verskeie spelers was nooit op ‘n CW week nie.
@knowthegame: Stem saam met jou oor die swot gedeelte.
Die kontrak beteken ook nie veel nie – weet van te veel manne met kontrakte wat ledeig gele het want die seisoen na skool begin eers later.
Woman, wine en song wat saam met die kontrakte kom het baie sogenaamde proffessionele rugbyspelers se drome laat skerwe en moet dan die jaar na onder 21 van vooraf iewers iets begin.
@knowthegame: Dankie. Dink hy goed gedoen onder omstandighede. Dink elke liewe kind se drome vir groter rugby begin hier.
@Hooit: Maar good luck vir julle pa’s wat kids in running het.Al wat jy wil he is dat keurders min of meer konsekwent is.Sterkte Riempies hoop man speel mooi.Die sad storie van SBR is dat as jy nie n kontrak het nie en jy enige verdere ambisie om ruggas op semi pro vlak soos 0/19 en 0/21 te speel vergeet.Gaan swot en dink aan aan jou lekker skool dae.1% maak dit sonder n kontrak
@knowthegame: Dink 90% bietjie hoog maar ja. Soos laasjaar al gesê het jy kan nie n span in n maand vanuit ongeveer 1000+ seuns kies nie sonder om klaar n idee te hê nie. As die proefspanne 100% op gisteraand gekies word is daar dalk 4 Helpies in die 8/10 proefspanne en almal weet hul is beter as dit. N keurder kan bitter min uit daai wedstryd gekry het. Die Monnas reserwes wat in die laaste 5 minute opgekom het het meer rugby gespeel en kanse gekry as meeste ander seuns in die KES vs Helpies game.
@Hooit: dit sad Hooit maar die CW span is 90% klaar gekies .So proewe beteken eintlik tikkel tokkel.Keurders ,reg of verkeerd het klaar n goeie idee hoe span gaan lyk.As daar miskien n goeie slot of stut deurkom op proewe van n n”nie rugby skool”het hy n kans maar na paas naweek en wildeklawer en Tuks reeks is span omtrent gefinaliseer en meeste kontraktering gedoen
@knowthegame: Die game was 40 min. Ongeveer 20 minute was spandeer op skrums. Amper elke skrym is 2 keer reset nadat die ref n minuut se afrigting ook ingewerk het. In die laaste paar minute het hul non contestant skrums begin doen anders was ons sekerlik nog steeds daar. Nog n verdere 10 min is spandeer op beserings wat aandag nodig het, lynstane en te wag vir die bal wat weggeskop was. So daar was ongeveer 10 minute se rugby waarvan Kes in besit was vir 8. Vanaf die vaste fasette het KES goed gelyk en met die bal wat Helpies in the algemene spel gewen het het hulle goed gelyk. So om kinders te kies vir verdere proewe op gisteraand se wedstryd behoort min span te kry.
@Grizzly: … en moenie van Monnas 4 vergeet nie!
@Gold: Stem, dit sal great wees want ek dink die spanne van 30 tot 50 is baie naby aan mekaar.
@Speartackle: wat jy eintlik will se ,op die aand was hulle die mees afgewerkte eenheid of hoe?
@Beet is it possible to get the top 50 published like you have done in previous years?
KLoof 14,Menlo 18,Eldo 28,Garsfontein groot probleme in Verseker
@Speartackle: Het jy Helpie vs Nelspruit gekyk? Was so iets.
@Riempies: Was KES se forwards so goed?
@BrotherBear: Boetie jy kan Naas Botha op 10 sit sonder bal beteken hy niks.
Hi Beet
Kan by dalk vir my inlig wat Marlow se gemiddelde punt is. Wil weet hoe ver hulle buite top 30 is. Thanks
@Riempies: Ja, hoor dit was maar tipiese proewe waar ego’s hoogty vier. So, hoekom gee die coaches nie bietjie vir die een vleuel kans op 10 nie (Zak)? Verstaan die klong is ‘n uitmuntende balspeler met baie spoed en baie goeie skop-skoen. Was ook deel van verlede jaar se Noordvaal streekspan se Europese toer.
@Speartackle: Dan het ek vergeet om te se dat van die 40min se spel het ons 20min probeer scrum. Die man met die fluite het gedink hy is daar om scrum coaching te gee.
Bosch Boy I watched Rondebosch play Gim on Saturday. On that display I couldn’t understand how they lost to Hugenote. More than held their own. Will be back.
@BrotherBear: As ek geweet wie jy is en nie soos ander moes raai nie dan sou ek jou kon se!. As hy voor speel sou ek se jy moet ernstig met hom praat. As hy agterspeler is kan ek net se hy het mooi verdedig.
@Speartackle: Al n grappies op n stokkie. Voorlangs was dit n org. Agter nooit bal gesien nie. Nee wat dit was n getjommel.
@Riempies: liewe land, het Helpies nie vir Jeppe met iets soos 50 punte (verskil) geklop vroeer nie? Kan jy nou meer?
Het my seuns mooi gespeel?
@Speartackle: Helpies net skrum proewe gehad vanaand. Die agterspeler proewe is Woensdag aand
@Riempies: Rieme ek glo altyd wat jy sê
Disappointed to see Bosch drop out of the Top 30 but it’s understandable…that loss to Hugenote really hurt us. I do believe that we can put ourselves back in contention because I think we do have a decent team. Hope the results can prove that though!
@Speartackle: Net soos jy da se. Jy gehoor Monnas klop Jeppe ook twee driee teen een. Ma Jeppe was glo die beter span op die aand.
Ek merk Vrede nr 388 op n ander ranglys…..ver onder spanne wat nog hooit vir Grey kon wen…..belaglik
Ek hoor Helpies klop KES met 2 driee teen een maar KES die beter span op die aand