Leave a Reply

18 Comments

  1. avatar
    #18 Bush

    @Hooit: Morning Hooit, well done with your boy yesterday?. He moved here because we braai on gas???????

    ReplyReply
    14 April, 2017 at 09:00
  2. avatar
    #17 Hooit

    @Crusader: There are more Cane available at the beertent than brandy. Do not know why Spear moved to this province

    ReplyReply
    14 April, 2017 at 08:50
  3. avatar
    #16 Andre T

    @Crusader: hulle drink whiskey en Coke

    ReplyReply
    13 April, 2017 at 20:52
  4. avatar
    #15 Crusader

    @Andre T: Hulle is duidelik aan min gewoond. Is cane en water vir hulle ook lekker top?

    ReplyReply
    13 April, 2017 at 20:47
  5. avatar
    #14 Andre T

    @Crusader: Ek het ook die mening gehad dat hy ultra treurig was maar volgens Bush en kie is hy n top ref hier

    ReplyReply
    13 April, 2017 at 20:41
  6. avatar
    #13 Crusader

    @Andre T: Sjoe! ek het die monnas game gekyk so tussen die werkery deur. Elke fasset was ‘n penalty! Die ref was baie, BAIE swak. Die gehalte rugby was nie great nie, maar hy het bygedra daartoe. Arme seuns van beide spanne het naand nie meer geweet wat hulle mag en nie mag doen nie.

    ReplyReply
    13 April, 2017 at 20:23
  7. avatar
    #12 Andre T

    @ROOIBUL: ja nee as beide spanne Saterdag soos vandag speel kan dit dalk 0-0 eindig

    ReplyReply
    13 April, 2017 at 19:00
  8. avatar
    #11 ROOIBUL

    Rooibulle het ook n swak game gehaat, dit wil my voor kom die manne het regtig gerus. Ek hoop hulle trek saam vir Saterdag anders ga Monnas ons roer, en ek wil regtig nie wee so ver ry net om wee teen Monnas te verloor Nie :-x

    ReplyReply
    13 April, 2017 at 17:54
  9. avatar
    #10 Andre T

    Monnas was ook maar droewig…..het lekker vanoggend met die afrigters gesels en ek hou van die spelpatroon wat julle wil speel….of die spelers in staat daartoe?

    Dis n goeie vraag

    Bly vir Kwagga wat sy terugkeer gemaak het

    Sien julle Saterdag

    ReplyReply
    13 April, 2017 at 17:34
  10. avatar
    #9 Rugbymal

    What a terrible performance by EGJ and also Kearsney College came across as being pretty weak.

    Have now seen EGJ in 3 games 2 at North / South and this one and they are getting worse as the season progresses.

    Heard some parents at the North / South having a lot to say about the politics that is busy eating the school up. Hope they can recover from this.

    ReplyReply
    13 April, 2017 at 13:30
  11. avatar
    #8 Jansie1

    @speler23
    Jy bedoel seker Beytell het op 9 opgekom….? Ek weet daar is gevra dat hy moet 9 speel. 1ste helfde absoluut niks aangegaan nie. Hoop maar dit raak beter!

    ReplyReply
    13 April, 2017 at 13:25
  12. avatar
    #7 speler23

    Hi almal
    Hoop julle geniet die rugby
    Het nou net gesien hoe wen Selborne vir E.G.Jansen
    Wat n slagting
    Het meer van Die Jansen Manne verwag
    Geluk aan Selborne
    Allis is nie pluis by E.G
    Weet Beytell het op ses as plaas vervanger op gekom en die gerugte was waar
    Hy moet ses speel
    Wil graag net n paar vrae stel
    Hulle wys Geen guts
    Fiksheid ?
    Gaan dit oor die speler of die span ?
    Weet hulle het nie die diepte hierdie jaar
    Afrigting
    een van die afrigters is weg (dink hy is Menlo toe)
    Ek ondersteun al Skole rugby al baie lank my Kinder is al groot
    Dalk verwag ek te veel
    Hoop dit gaan Beter met die volgende wedstryd
    Dink spelers moet speel waar dit die beste vir die span is
    Ek is en Bly n Jansen ondersteuner
    Sterkte

    ReplyReply
    13 April, 2017 at 12:45
  13. avatar
    #6 beet

    @warriors7: Less than half the kids who are awarded bursaries at KERF take them up. It’s by far a second prize to a proper junior contract which the top players strive for and often get. Also when unions are interested in acquiring players they generally offer them school pocket money and other perks as a sign of commitment and to encourage loyalty in a build up to when the player turns 18 and can sign a proper binding contract in terms of SARU regulations

    ReplyReply
    13 April, 2017 at 09:04
  14. avatar
    #5 warriors7

    Do you remember when Marcel Coetzee( Maritzburg College) spent the end of high school at Northwood so he can at for the sharks u19 team? Does his bursary only start next year ?

    ReplyReply
    13 April, 2017 at 08:42
  15. avatar
    #4 beet

    @warriors7: yip. He is u19 this year

    ReplyReply
    13 April, 2017 at 07:33
  16. avatar
    #3 beet

    Sorry some late night typing. The Glenwood 6 is 183cm not 194. Will change tonight

    ReplyReply
    13 April, 2017 at 07:32
  17. avatar
    #2 warriors7

    Didn’t the Dale fullback get the sharks bursary last year?

    ReplyReply
    13 April, 2017 at 01:37
  18. avatar
    #1 warriors7

    Glenwood 12 at 99kg only 174cm tall. Must be very stocky.

    ReplyReply
    13 April, 2017 at 01:35