The Wildeklawer Junior Tournament 2017 for under-14, under-15 and under-16 teams will again take on a North versus South theme. Diamantveld in Kimberley are the hosts of the event.
DATE | NORTH | SOUTH/CENTRAL | u16 | u15 | u14 | |
---|---|---|---|---|---|---|
Sat.29Apr | Garsfontein | vs | Glenwood | |||
Sat.29Apr | EG Jansen | vs | Stellenberg | |||
Sat.29Apr | Waterkloof | vs | Paarl Gim | |||
Sat.29Apr | Affies | vs | Drostdy | |||
Sat.29Apr | HTS Middelburg | vs | Diamantveld | |||
Sat.29Apr | Helpmekaar | vs | Grey College | |||
Sat.29Apr | Monument | vs | HJS Paarl BH | |||
Sat.29Apr | Menlopark | vs | Marlow | |||
Mon.01May | HTS Middelburg | vs | Stellenberg | |||
Mon.01May | Helpmekaar | vs | Marlow | |||
Mon.01May | Monument | vs | Grey College | |||
Mon.01May | Menlopark | vs | Paarl Gim | |||
Mon.01May | Affies | vs | HJS Paarl BH | |||
Mon.01May | Waterkloof | vs | Diamantveld | |||
Mon.01May | Garsfontein | vs | Drostdy | |||
Mon.01May | EG Jansen | vs | Glenwood |
@Ploegskaar: Dit gaan nie soos die laaste twee jaar ‘n ‘reality check’ wees nie, maar eerder ‘n krag teen krag. Ek vermoed albei spanne se uitslae tot en met hulle teen mekaar testaan kom gaan deurslaggewend wees! Niks lekkerder as ‘n klipharde dag op die plaas nie!
@Stier: Ons seuns geniet dit om hulleself teen die bestes in die Kaap te meet. Ons ouers gebruik dit as verskoning om die beste van die wynlandgoed te besoek
@HE: Dit gaan nou baie sleg klink, maar ons het verlede jaar Wynberg gejol, op my aandrang/verwysing, maar dit was ‘n aborsie met van die onbevoegde skoolseuns wat van die games geblaas het. Iewers is daar ‘n Statspro opname van een game waar my onwelvoeglike taalgebruik, met vele ander s’n, duidelik gehoor kan word ???. So nee, manne moet maar vakansie hou ?
@Ploegskaar: Ek het nie geweet van die Noord Kaap insident nie. Junior spanne sal dan seker by die Wynberg fees teenwoordig wees.
@HE: Dis Ettienne wat ons weer so rof geloot het, maar ons speel maar wat voor ons is. Wat WK juniors betref, het die skool standpunt ingeneem om nie weer geld en tyd te mors na die o16 wedstryd teen Noord-Kaap afgestel moes word 2 jaar terug agv overage seuns wat hulle wou speel teen ons. Dit was ‘n gemors om die minste te sê
@Ploegskaar: Sien jul o/16 span maak ‘n gewoonte daarvan om Affies op Paarl Gim toernooi te speel. Vertrou julle is reg om die bordjies te verhang volgende jaar. Jammer jul junior spanne is nie op Wildeklawer nie.
@Gimoldboy: Na 7 maer jare vir Boland is ek seker Pieter sal nie slapelose nagte oor Boland hê nie, maar ek is wel bly ons speel ‘n slag in Junie en nie April nie
@Stier: Ons moet dit koester en aanhou om tussen skole mekaar ondersteun! As ek na die ander atrikels op die blog kyk besef ek die goeie verhoudings en goeie sportmanskap tussen die skole in die Kaap is iets wat ons moet koester- mens kry dit nie oral in SA nie…
@Ploegskaar: Ek weet dit is nou van die voorwerp af, maar ek is effe (eintlik baie) skrikkerig vir BL se eerstespan van volg jaar. Ek voorspel ‘n klipharde Bolandspan wat nie sommer net geklop gaan word nie!!! Sien ook baie uit na die o14 liga van volg jaar, dinge lyk baie belowend vir baie skole- so daar behoort vuurwerke links en regs te skiet.
@4×4: Ek wys nou die dag vir my seun dat hulle buiten al die top spanne hier in die Kaap, Affies en Monnas ook gaan speel. Die seun is so opgewonde hy kan nie wag nie. Of hy die span gaan maak weet nugter maar vir hom om te droom is ook reg?
@Ploegskaar: Ja ek kan self nie wag vir volgende jaar nie. Die stut wat julle kry van lochnerhof is ‘n oulike knaap, hy oefen baie hard en is down to earth. Trek sy pa in hy is ‘n awesome medic en hy het baie van Lochnerhof se seuns die jaar gehelp. Julle gaan die vleuel mooi moet help die seun het baie talent maar het bietjie dinge.
@BrotherBear: Hierdie seuns wil net rugga jol, hulle oefen altyd, of hulle nou by die see is of nie daar is altyd ‘n rugby bal en iemand om teen te speel.
@4×4: Hier is baie oud Affies manne hier selfs een wat vir die Bulle gespeel het. Ek ken darem so een seun wat daar na julle toe gaan, baie oulike seun en baie talent. Skop blykbaar ‘n snot shot.
@Gimoldboy: Almal oefen, ek het nou al seuns van verskye skole wat hier by my huis oefen al gaan hulle volgende jaar teen mekaar speel. Dit is wat dinge so lekker maak die kinders wil almal hard werk en gee nie om in waai skool hulle is nie.
@Stier: Ek sien vreeslik uit om te sien hoe ons 2017 inname hulle meet teen die superspanne van HJS, Gim en PRG. Net 2 CW spelers, ‘n gesonde gros van Lochnerhof en Bastion en die res uit ons tradisionele voederarea, die platteland!
@Stier, @Gimoldboy: is julle manne nie bietjie hard op die boys met sulke woeste oefeninge hierdie tyd van jaar? Ons ouens speel golf en sokker met goeie cardiovascular en Base training.
@Stier: Onthou ons Affies het nou insider trading by HJS. Ons is bekend met julle uitnemende program en sien uit om julle weer vgl te speel. Lyk my die Affies manne het so bietjie kers gaan opsteek by Victor Matfield en Fourie du Preez. Hulle het die oefengroep so bietjie deur hullle passies gevat
@BrotherBear: Daai Dreamteam is o14 volgende jaar. Hy is bietjie oud. Meer gerieflik om die plaaslike Dreamteam to join as Monnas nie uitwerk nie.
@Hooit: wil jou seun ook nou Kaap toe?
@Stier: Komplimente vir jou. Jy is soos n koel somers briesie in die laat middag. Vraag is gevra oor n goeie span vir julle volgende jaar en jou antwoord was eerlik en tot die punt. N hele paar Noordvaal en ander manne kan by jou kom leer.???
@4×4: HJS behoort, nes die laaste 5+ jaar ‘n baie sterk groep in te neem- daaroor is daar geen twyfel, ek glo egter nie hulle sal die groep al klaar as ‘n dream team label voor hulle nie eers dit bewys het op die veld nie.
@Stier: Ja ek sien ons manne vir 2017 het ook darm al ‘n paar oefenkampe gehad! Ek hoop vir ‘n lekker tight kompetisie waar nie een van die skole domineer oor die res nie (uit bg. 4 + BL). Dit hou dinge interessant en baie opwindend vir hulle jare vorentoe.
@4×4: Volgens een van die manne daar by HJS is dit die sterkste groep wat hy nog gesien het, maar dit se niks. Hulle sal moet bewys op die veld of hulle die ding kan doen, talent gee jou net ‘n head start maar as jy nie werk nie help dit net mooi niks. Hulle gaan baie diepte he en hulle a,b en c spanne behoort baie sterk te wees. Ek weet egter die seuns het oefen programme ontvang en die outjies wat ek ken oefen nou al sewe weke baie hard om reg te wees vir volgende jaar.
@Gimoldboy: PRG en Boland Landbou se onder 14 kinders vir 2017 hier in St Rand oefen ook al hard vir volgende jaar met die oefen programme wat hulle ontvang het. Die PRG manne oefen Saterdae al by die skool. PRG gaan ook ‘n goeie span he as ek so vinnig luister wie daar by hulle oefeninge was. Ek dink HJS, Gim, PRG en Durbanville gaan die spanne wees om te klop.
@Gimoldboy: Gerugde doen sterk die rondte in die Noorde dat boishaai ‘n 2017 onder 14 dreamteam bymekaar gemaak het en die race in die kaap eintlik net om 2de plek is. Steek daar enige waarheid in?
@Stier: Baie dankie vir die insig! Sien baie uit om die o14s van 2017 dop te hou. Dink dit gaan `n lekker taai stryd wees vir die nr1 troon. Paul Roos is maar stil vir my deesdae as dit by die rugby dinge kom. Hulle is of `n bietjie aan die slaap of hulle hou `n geheimpie of twee in hulle mou.
@Stier: Nee wat, dalk eet ek my oorspronklike voorspelling…lyk tog of die Suide spanne goeie intake het op junior vlakke. Lyk sterk op papier Sal maar sien.
@Gimoldboy: Man ek weet nie te veel van Gim nie. Klein Gim het wel ‘n goeie onder 13A span gehad, hulle was die enigste skool wat hierdie jaar vir Lochnerhof kon wen 23-21. Ek moet egter byvoeg Lochnerhof se WP 13 en 14 was beseer so Gim het so bietjie gescore daar. Ek wil net noem Louis Koen se seun het vir die o/13A gespeel maar hy is nog onder 12. Die seun speel loskakel hy is ‘n groot seun amper al so lank soos sy pa, hy skop ook soos ‘n donkie, jy kan sien pa help daar. Ek dink nie hy gaan Boishaai toe nie al het ek mooi gevra.
Daar is ook ‘n hele klomp seuns van Laerskool Kenridge wat Gim toe gaan en hulle het ook ‘n lekker o/13 span gehad. Hulle kaptein gaan en hy is ‘n yster agsteman/vlank, die seun was ook in die WP CW groep. Dan het Gim ook ‘n skrummie, binne senter en ek dink slot gehad by die o/13 WP groep. Die senter is ‘n yster, baie sterk en vinnig, hy het ongelukkig in die eerste CW wedstryd seer gekry. Vir my was hy die beste agter speller in die WP CW groep. Hulle kry ook ‘n spoed monster hier van Laerskool De Hoop, lekker sterk en baie vinnige senter. Verder weet ek nie veel nie maar hulle sal ‘n goeie groep he, miskien nie so baie diepte soos Boishaai nie maar julle maak mos soos Boland baie keer iets uit niks nie.
As ek kyk hoe die Kaapse laerskole hiedie jaar op van die Laerskool feeste gedoen het dink ek gaan al die Kaapse skole volgende jaar goeie manne he. Lochnerhof het Marlow gewen, Kenridge dink ek was ook onoorwonne op Marlow, Durbanville, Gene Louw, Eikestad en Brackenfell het elk net een wedstryd verloor as ek reg onthou. Swartland het een gelykop gespeel en die res gewen. Die kaapse seuns in ook die Marlow Dream Team wat daar gekies was oorheers. Dan dink ek Gim het ook nie ‘n wedstryd by Wildeklawer verloor nie en Gene Louw het ook nie daar te sleg gevaar nie al was hulle kaptein en ster nie saam nie. Die Worcester skole was ook glad nie sleg nie. Dan het Bastion, Eversdal, Mikro en Panorama ook lekker spanne gehad. Klein Bois het in Bloem teen Klein Grey met twee punte verloor as ek reg onthou maar ‘n maand of wat later vir Klein Grey redelik gemaklik gewen in die Paarl.
@Stier: Weet jy dalk enige iets van die manne wat Gim toe gaan? Ek weet dit sal die eerste groep wees waarby Jean Stemmet aktief betrokke was met ons innames. Ek hoop ons o14s is sterk volg jaar om gesonde kompetisie te hou – die laaste 4 jaar was ons innames effe oorskadu deur BHS se sterbelaaide groepe.
@Stier: Durbanville het die laaste twee jare ook goeie o/14 innames gehad. Ek dink daar lê ‘n paar goeie jare voor vir die skool. Kry die indruk dat hulle besig is met ‘n goed beplande rugby program wat eersdaags vrugte gaan afwewerp. Dis nou as hullê hul spelers kan behou. Hulle het ook ‘n lekker sterk bepaling lys in 2017.
@HE: HJS, PRG, GIM en Durbanville behoort goeie onder 14 spanne te he as ek luister waar almal gaan. Durbanville gaan baie spoed he in die agterlyn ek is net nie seker hoe gaan hulle voor lyk nie.
@boerboel: Dit is die storie maar kom ons kyk maar. Ek weet daar was pa’s wat nie van die koshuis hou nie so ons sal sien.
@4×4: Hoekom moet ‘n skool span met ‘n provinsiale span kompeteer?
Almal werf, glo my party het net ‘n rugby geskiedenis agter hulle en party nie.
@HE: Korrek
@boerboel: weet nie, 2015 is lank terug. My verwysing is spesifiek na die junior spanne. Dink tog Suid het oorhand op senior vlakke maar hulle sal moet hard werk om daar te bly. Gaaf, HJS sal sterk wees maar eks oortuig daarvan dat daar teveel diepte is in Noorde se spanne op junior vlakke…Suide behoort daarvan te hou, want dan hoof hulle nie te kommer oor die vlugte Noordwaarts gereel so 2 jaar van nou nie.
@CharlesZA: Is die verwysing na dieselfde flank wat ook ‘n paar games senter gespeel het hierdie jaar.
@Dinkskrum: ek twylel hieroor
wat het laas jaar gebeur?
@CharlesZA: Die lewe is hard
daar agter die boereworsgordyn
Eks nuut hierso – gesukkel om slaapplek te kry in Kimberley. Verbasend hoe vol daardie dorpie al is. Maar nou kan ons begin dink. Noord teen Suid. My voorspelling ….. op die vlak dink ek gaan Noord-spanne koning kraai.
Paarl Gim. Kry meer inligting by Charles.
@Kattes-Strofes: Kry my email by beet dan vertel ek jou meer.
@Couchmavin: Warheen is die o/15 stut ?
Is hy gewerf, of uit eie wil daarna toe! Ek het geen bybedoelings nie , net nuuskierig.
@Couchmavin: Dink nie die flank sal sommer gaan. Ons sal maar ons beste doen met hand wat ons gedeel word.
@HE: Einde gr9 vir inval gr10 is eerste prys, maar ongelukkig vertraag emosionele ma of oningeligte pa soms die proses, dan moet einde gr10 vir gr11 inval maar doen
@Couchmavin: Niks nuut nie. Van die wynland skole het die kuns vervolmaak om reeds van o/12 af op ‘n subtiele manier te werf. Is egter jammer as ‘n skool sy spelers op o/16 vlak verloor. Ek dink die meeste skole in die noordelike voorstede en elders het al vrede gemaak hiermee en kan eenvoudig nie op dieselfde vlak werf nie.
Janee,ek sien werwing seisoen nou oop. 2016 O/15 stut van Stellenberg op pad Wynlande toe. Ek het ñ idee dit gaan nie lank wees voor die flank ook gaan nie.
@Stier: Dan is dit mos onredelik om te verwag dat ‘n skoolspan teen ‘n provinsiale span moet kompeteer?
@boerboel: Vir die interim
2 manne gaan durbanville toe
een net vir std 6
Pappegaai show.
@Stier: As ek reg verstaan gaan die meeste van die Noordelike voorstede se o/13 rugby talent ook HJS toe volgende jaar.
HJS het ‘n goeie inname vir 2017. Baie kinders van Klein Bois en Lochnerhof wat hierdie jaar dalk die twee sterkste laerskole in die Kaap en net dalk die land was. Hierdie jaar het hulle dertien WP spelers tussen die twee skole opgelewer en dit kon meer gewees het as dit nie vir beserings was nie net twee van die WP outjies gaan nie HJS toe nie. Net vir die rekord toe die twee spanne mekaar hierdie jaar gespeel het, het Lochnerhof vir Klein Bois 19-7 gewen, in St Rand in ‘n ongelooflike noord wes.
@beet: Yes, Mitch Mametsa, also came from BV. Cousin of John Mametsa, former BB wing. Saw and chatted with John many times at games when Mitch was playing, also at the 2013 CW in Polokwane.
@tzavosky: Interest the frontrow ability of the players that stem from the region. Northwood from KZN has also benefited from having a very good former Limpopo CW hooker play for them a few years ago. It might not be long before the French Top 14 scouts also come looking in that area for kids to lure away to youth rugby schools.
@Hooit: Yes, it makes a lot of sense, especially as it seems the Western Transvaal is out of reach now, per Andre T.
But apparently you’re getting another Nyakane, so this is what should happen: Set up a rugby academy in the Hoedspruit-Bushbuck region – that’s where the other Nyakane hails from, as well as Chiliboy, not the mention your newly aquired FH. There must be thousands with similar abilities in that area, it’s only a matter of finding them, getting them interested and get them properly coached.
By 2023 ex-Monnas will dominate the RWC squad!
@Hooit: Deja Vu…, with GL in disguise at Monnas we will make sure that Helpies will always stay competetive….
@tzavosky: We just want to make sure that our future 1st team players are used to the Monnas gameplan when they come over the next few years. All part of a bigger plan. ????
@Andre T: Getting one back on Monnas for poaching our cricket coach, FH and apparently a center as well!
@Leelu: Dink affies het al teen die tyd geleer om nie kloof te onderskat nie. Een ding is verseker ons sal verseker by wildeklawer wees.
@BoishaaiPa:
Ek werf deesdae net moeilikheid….of kom ek stel dit eerder so……Moeilikheid vind my
@Valkie: T werf al jare…enigste probleem is hy werf die kinders se ma’s ook en dan tesame met hulle kom natuurlik die skoonma’s ook…Hy sukkel bietjie om werk en plesier te skei!…
@Valkie: Ek hoor Spear is hard aan die werf in Toti en Suidkus vir Glenwood
@Andre T: Dalk moet ons ‘n addsionele beroep oorweeg en begin werf?
@Valkie: Ja Valkie en daar is eintlik baie potensiaal daar in die W Tvl. Vriend van my van Ottosdal së waar baie van hul kinders in die verlede KHS toe gegaan het verkies hul deesdae Potch Gimmies. Ek weet ook selfs van die Harties boere stuur deesdae eerder hul kinders Potch of Bloem toe. KHS se nuwe hoof is baie ten gunste van sport en probeer alles in sy vermoë om dit weer n sportreus te maak. KHS was selfs op n staduim dink ek Direkteurs krieketkampioene in die dae toe Jacques Faul, deesdae Titans CEO, nog daar in KHS se koshuis gebly het en die krieketakademie behartig het
@Andre T: Ja ons (NHS) speel natuurlik teen KHS die tweede week van Maart en ek kan nie wag om te sien hoe die spanne teen gaan opweeg nie, veral onder 16.
Dis waar wat jy sê oor KHS en die leerdergetalle, dit daal jaar na jaar. Soos ek reeds vroeër gesê het, het ek September deur die Seunskoshuis geloop en daar was opmerklik minder beddens in die koshuiskamers. Diepte is ‘n besliste probleem vir KHS en al sy spanne. Dis ook so dat daar nie veel meer seuns is om te werf nie, al skole wat potensiaal het is Lichtenburg as sekere ander skole nie reeds daar werf nie.
@Andre T: Hy is nog daar maar hy coach nie.
@Hooit: En Jan v Rooyen?
@Andre T: He is the new chief in charge of their rugby. Got a teacher/rugby position at the school. So Monnas have a brand new coaching team for the 1st team. Interesting times ahead.
@Andre T: No PS is moving from Monnas to Ben Vorster apparently.
@Hooit: Starting to what? Recruit?
@Andre T: Times have changed. Monnas not sourcing far and wide anymore but it may change with Gert Lindeque now at Monnas. He is very good at getting players. Also heard that Peter Schutte from Monnas is starting in Tzaneen next year.
@Andre T: What I’m trying to say is there a few things that impact on an achieving team between u16 and 1st XV. One of the anomalies is the effect that the kids one age-group below (gr11’s) will have on the dynamic. Not always the case but it is possible that the weakness areas of a team can be plugged by good gr11 (u17) players who were not part of the same team at u16 level, as they were playing in the u15A at the time. So a school may not end up with a strong 2nd XV but the depth concerns for the 1st XV are marginalised.
@beet: The big problem is…..from where do they reinforce? What can they offer a talented, late developer from say Wolmaranstad or Schweizer that Potch Gimmies, Rustenburg, Lichtenburg or Monument can’t?
@Andre T: Interesting point Andre. Hopefully they can hold onto the core team for the next few years and reinforce it with u17s to create a good 1st XV in 2020.
@Leelu: Ja KHS was n formidabele 0/14 eenheid in 2015 maar het al hierdie jaar bietjie begin tekens toon van tekort aan diepte en die fisiese ontwikkeling van sommiges. Dit is een van die groot probleme by kleiner skole op die platteland. Die groter, meer bekende rugbyskole kan op 0/16 vlak daai gate nog toestop maar n skool soos Klerksdorp is dit bitter moeilik om skielik 3 of 4 leemtes te vul. Presies soos 4×4 hierbo genoem waar Affies n tekort aan slaankrag in die agterlyn kan versterk. Maar ja, ek hoop KHS kan volhou maar ek glo nie n Top 5 sal realiseer.
Hulle het verlede jaar vir Helpmekaar ore aangesit en moes eintlik vir Affies ook gewen het as dit nie vir n paar wrede hometown beslissings was nie.
@4×4: I mentioned before that I heard of a few Eldoraigne players moving to Affies out of their own accord.
Do not underestimate Klofies junior teams. You must also watch out for the Klerksdorp team at the Gim u16 festival. According to me they should be one of the top 5 u15 teams in SA. Hard as nails and very underrated.
To early for predictions but i believe that affies’ under 16′ will be right up there next year. I hear that between Affies and menlo they have a good spoil of craven week players intake for 2017 and as such they should be competative. The under 15′ had a couple of acquisitions after the rugby season especially in the backline where I tought they were not conpetative
@Garryowen: No doubt massive pressure on any private school to offer a well-rounded education. Parents of full fees paying private school students generally have the option of cheaper state education available to them, so at all times there has to be justification for paying more which is achieved through reinforcement of high standards and balanced approach to offer kids the chance to maximise on whatever potential they show.
@Beet: @Riempies: The wheel is turning albeit slowly and I think Helpmekaar will play Macro in the next couple of years.You should remember where they are coming from over the last 10 years(the school almost closed down because of dwindling student numbers in the 90’s).
It is just nice to be part of the resurrection of the school (especially sport wise) and to give another alternative for local gifted sport children that might have opted for schools in other cities or provinces.The school can accomodate only about 90 boys/year per age group and as we all know Rugby has to compete with the other sports as well, so numbers will always be an issue..
@Garryowen: Glad to see you the change in your avatar.
@Beet as started on numerous occasion the Macro Big school thing is totally overated! Have a look at Helpie fixtures and you will see that most of their games are against Macro schools. The Macro Groot only come to play in the verseker games. This mostly 2-3 games. Then take into account this year final in the Big school league were Helpies were only represented by 2 teams.
IF Helpmekaar was then such an overpowering house as most people say then why were not all their age groups in the final?
The answer to this is simple. They do not have the number of boys playing rugby to be able to sustain playing in the Macro schools. This is how one of the coaches explained it to me as the principal of the school explained it to him.
They might have 15,16,17 or even 18 brilliant player but not the numbers to be competitive at Makro level.
@Garryowen: @AbsolutMenlo: The performances of the Helpies lower age group A-teams are bound to be an item of interest next year, given the school’s decision to continue on as a Large School participant in the Virsekerbeker and not move up to the Macro level. Their 2017 fixture list is littered with top tier interschools opponents as it stands.
@Garryowen: Very happy for the Menlo junior teams and well deserved!!
You should ad Helpmekaar and Paul Roos to your 2017 u/16 list of favourites. Pity that PR’s junior teams are not playing at WK.
Some mouth watering match ups.! Glad to see Menlo is there, but I think Monument has the toughest draw… The 2017 u/16 age group will be tightly contested with Menlo /Grey & Boishaai the early favourites to top the rankings.