TIME | DATE | SCHOOL | SCHOOL | EVENT | ||
---|---|---|---|---|---|---|
Sat 21 Feb | Kynoch Noord-Kaap | 33 | 5 | Klerksdorp | ||
Sat 28 Feb | AHS Kroonstad | 24 | 14 | Fichardtpark | ||
Sat 28 Feb | Louis Botha | 10 | 3 | Welkom Gim | ||
Sat 28 Feb | Kalahari (Kuruman) | 20 | 14 | Hentie Cilliers | ||
Sat 28 Feb | Lichtenburg | 7 | 60 | Kynoch Noord-Kaap | ||
Sat 28 Feb | HTS Middelburg | 45 | 14 | Transvalia | ||
Sat 28 Feb | Middelburg | 27 | 13 | Ermelo | ||
Mon 02 Mar | Pionier | 18 | 18 | Kearsney | Northern Natal Tour | |
Tue 03 Mar | Hugenote (Springs) | 5 | 20 | Eldoraigne | ||
Wed 04 Mar | Sarel Cilliers | 15 | 30 | Kearsney | Northern Natal Tour | |
Fri 06 Mar | Stellenberg | 67 | 0 | Parel Vallei | ||
08h00 | Sat 07 Mar | Duineveld | 15 | 12 | Grens | Fichardtpark S/D |
09h10 | Sat 07 Mar | AHS Kroonstad | 13 | 36 | Upington | Fichardtpark S/D |
11h30 | Sat 07 Mar | Goudveld | 12 | 24 | Marlow | Fichardtpark S/D |
12h40 | Sat 07 Mar | Welkom Gim | 24 | 36 | Kynoch Noord-Kaap | Fichardtpark S/D |
13h50 | Sat 07 Mar | Louis Botha | 14 | 3 | Landboudal | Fichardtpark S/D |
15h00 | Sat 07 Mar | Sentraal | 24 | 22 | Diamantveld | Fichardtpark S/D |
16h10 | Sat 07 Mar | Fichardtpark | 24 | 24 | Hentie Cilliers | Fichardtpark S/D |
09h10 | Sat 07 Mar | Sand du Plessis | 15 | 13 | Hangklip | Fichardtpark S/D |
13h00 | Sat 07 Mar | Nico Malan | 32 | 3 | PW Botha | Gill College R/D |
14h00 | Sat 07 Mar | Despatch | 14 | 0 | Winterberg | Gill College R/D |
15h00 | Sat 07 Mar | Pearson | 87 | 0 | Michausda | Gill College R/D |
16h00 | Sat 07 Mar | Gill | 0 | 26 | Oudtshoorn | Gill College R/D |
Sat 07 Mar | Linden | 41 | 8 | Brits | NWU Vaal Reeks | |
Sat 07 Mar | Ben Vorster | 21 | 23 | Oos-Moot | NWU Vaal Reeks | |
A | Sat 07 Mar | Transvalia | 0 | 52 | Monument | Tuks-Reeks |
A | Sat 07 Mar | Centurion | 3 | 65 | EG Jansen | Tuks-Reeks |
B | Sat 07 Mar | Garsfontein | 45 | 17 | Ermelo | Tuks-Reeks |
C | Sat 07 Mar | HTS Middelburg | 47 | 19 | Klerksdorp | Tuks-Reeks |
C | Sat 07 Mar | Rustenburg | 19 | 24 | Eldoraigne | Tuks-Reeks |
D | Sat 07 Mar | Pietersburg | 26 | 24 | Vereeniging Gim | Tuks-Reeks |
Sat 07 Mar | George Campbell | 36 | 0 | KZN Development | ||
Sat 07 Mar | Muir | 52 | 7 | Victoria Park | ||
Sat 07 Mar | Union | 10 | 3 | St Andrew’s School | ||
Sat 07 Mar | Jim Fouche | 17 | 15 | Voortrekker (Beth) | ||
Sat 07 Mar | Nelspruit | 20 | 25 | Waterkloof | ||
Sat 07 Mar | Helpmekaar | 10 | 23 | Die Anker |
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
@beet: Beet, I will try to find out. Drostdy’s principal was Linden’s previous principal, so a bit of history between the two schools.
EDjou: Ek probeer niks inlees in Helpmekaar se verloor nie alhoewel ek graag wil. Op hierdie stadium gee ek hulle die voordeel van die twyfel. Linden sal hulle wel later vanjaar raakloop.
Ek verstaan Linden se O/15’s het vanmiddag vir Menlopark in ‘n oefenwedstryd 25 – 19 gewen. Die eerste spanne het net teen mekaar geoefen en nie wedstryd gespeel nie.
@CharlesZA: Not at all, those in charge only mean well, the comment was tongue in cheek and I appreciate that every school has its own way of running things
@Ploegskaar: You not very fond of those in charge of the rugby there? Didnt watch the game myself but will give feedback as I see it and wont need anyone’s permission. Wish they updated their social media (twitter) more frequently during games. Last update I saw was the B side leading the powerhouse from the south Camps Bay 26-0 at half time.
@Lindenpa: Ek sal wel heelwat inlees in Helpmekaar se verloor. Hulle het topspelers afgestaan aan ander skole. En onthou, die ander skole neem ook deel aan atletiek en kon ook nie juis oefen nie.
@Lindenpa: o/15A en 1ste span
@CharlesZA: Any thoughts on stand-out players, set-piece play and structures on defence and attack? Just make sure that you have your answers vetted and signed off by the kenners en wysemanne daarso before you post though, they do not take kindly to any old uninformed opinions from outsiders.
@beet: I still want to know. Did Grey win on Saturday?
@Cappie: Yes, some of the toughest games Affies ever played were the trials. Hope for a speedy recovery to all the injured. We need a strong Affies side. I can believe that a number of the grade 11’s will come through. Very good u.16 side last year.
@Lindenpa: Linden behoort goed te doen met hulle een afrigter aanwins, die ander een….. wel, dalk nie so ‘n groot aanwins nie.
@jakes: Only wish the Anker guys will stop complaining, and realize that they can compete with the bigger teams.
They have very talented players in that team.
@@ben: do you know if the Menlo vs KES trial run is still on for this weekend?
@Lindenpa: thanks.
I guess I can’t ask you why Linden games vs Drostdy and I think it’s Stellenberg were cancelled.
@ben: Al die spanne, of net O/15’s?
Menlo en Linden Dinsdag 10 Maart 15;30 te Linden
@Djou: Van die hardste rugby was op uitstalling by die Boereplaas tydens die proewe, en die beseringspook het wel sy draai kom maak. Ons hoop vir spoedige herstel. Daar was interessante verwikkelinge. Spelers wat verlede jaar eerste span gespeel het, gaan dalk nie hierdie jaar die eerste span haal nie. Die graad 11 groep is soos die graad 12 groep lekker sterk.
@beet: I am no longer involved with the school as my last son was in matric last year, but I will contact Francois Vosloo and get it for you. I know that they are playing Dr Malan this Saturday.
@Lindenpa: Are you able to send me Linden’s fixture list for this season
Ek sal nie te veel inlees in Helpmekaar se verloor teen Die Anker nie. Helpmekaar konsentreer meer op atletiek en het onlangs weer die Super Interhoer gewen. Baie van hulle rugbyspelers is nog by atletiek betrokke en sal eers later vir die rugbyspanne beskikbaar wees. Nogtans baie geluk aan Die Anker.
Linden het `n mooi oorwinning gehad oor Brits (41 – 8). Die O/15A span het 72 – 7 gewen, O/15B 78 – 0 en die tweedes 57 – 7. Hierdie jaar het Michael Bondesio as onderwyser en Pietie Meyer as buite-afrigter betrokke geraak en alle aanduidings is dat Linden se rugby weer goed sal doen in 2015.
@Rugbyman:
Kon die game nie bywoon! Ons het somehow glad nie n goeie trackrecord teen Kloof nie.. Kan nie onthou wanneer laas ons eerstes n wen gekry het nie .. hier en daar het n ouderdoms span al n knoop deurgehaak.. maar dis n droogte wat gebreek sal moet word. Moet byvoeg dat Waterkloof baie meer gereeld as ons feature op die rankings en dat hul selde n swak span het.. Waterkloof is n span wat op n gegewe dag enige ander skool selfs Top 5 kan laat les opse . Sterkte vir jul Bere ook vir die jaar..sien uit na n lekker jaar se skolerugby
@ Kosie – Stem saam jou . Hier word ook mooi, harde rugby gespeel . As jy iets wil weet vra gerus ek sal prober antwoord soos ek kan, het n goeie idee vd Moot/Noorde skole se spanne
@LAEVELDER: lyk of dit ‘n baie close game was…?
Baie geluk Waterkloof.. Sterkte vir die res van die seisoen… Jul kan n groot jaar he!
@scrummie: Jy mag 100% reg wees met die spanne van die Moot. Wat ek eintlik se is dat daar ook mooi rugby in die Moot gespeel word en dat mens ‘n tydjie kan maak om ook daar te gaan rugby kyk. Ons hoor min op die blog van die Moot skole.
@ Kosie – Sal eerder se OM en Wonderboom, Montana en JV sal goed wees maar OM en WB in my opinie die sterkste in Moot/Noorde maar anyway dis my opinie. Resultate sal vanself prt
@Rugbyman: Ek is doodseker dit sal net beter gaan. Hoop die skool se beplanning is volgende jaar beter – dit is moeilik om atletiek te doen tot Dinsdag en Woensdag te begin met rugby.
@Kosie; Yip, ek onthou daardie dae, selfs toe kleine Hendrik Verwoerd met Naas in hul geledere vir Affies die skrik gegee het.
@Djou: ek hoop ons verras jou volgende keer… onthou ons het woensdag middag proewe gespeel en net een oefening gehad donderdag middag… daars in my opinie heelwat spelbrekers
@Djou: Ja Tuine kan gerus bygevoeg word. Waars die dae toe FH Odendaal ook sy man kon staan? Wonderboom is vir my ‘n bietjie van ‘n anomalie. Met hulle getalle behoort hulle baie beter te vaar.
@Kosie, Jammer, ek bedoel Tuine, hoewel Wonderboom soms goeie spanne oplewer.
@pietretief: Volgende Saterdag speel Montana tuis teen Ben Vorster.
Gister het Oos-Moot hier teen BV gespeel en gewen. Albei spanne lyk verroes en maak basiese foute, maar dit sal waarskynlik verbeter. Dit lyk of die fiksheid pla. O-M kort ‘n losskakel wat kan dikteer. Groot en gewillige pak, sterk baldraers in die middelveld, maar min flair agterlangs. Volgens my nou.
Bygesê, dit was omtrent 30 grade, wat dinge nog moeiliker gemaak het.
@4×4: Soos jy weet sit dit nie in enige span se broek om Nelspruit in Nelspruit te klop nie. Om dit te doen moet jy of baie beter wees, of ‘n onpartydige skeidsregter hê. Aangesien laasgenoemde baie skaars is, moet Kloof ‘n sterk span hê.
Ja, Garsies het mooi blootstelling gekry, maar soos Rugbyman noem, hulle was maar middelmatig. Het nie die groot spelers en talle spelbrekers van verlede jaar nie.
Het die manne mekaar weer afgeskryf by die Affie-proewe?
@Kosie: Ek dink jy kan Wonderboom ook in die groepie noem.
@4×4: @pietretief: Die spanne om na te kyk sal wees, Oos- Moot, John Vorster en Montana. Hulle sal sukkel om Affies, Garsies, Menlo en Kloof te klop. Ek probeer net se dat die moot/ Noorde skole mooi harde rugby ook speel.
kosie..watter skole vanuit die Moot stel jy voor moet ons dophou die jaar? @rugbyman…mooi blootstelling wat Garsies gekry het in die Rapport vandag..lyk my die mannetjies het net so bietjie die voet van die pedal afgehaal die 2de helfde…dalk wou hulle nie die opposisie verneder nie. Die rede waarom ek na Kloof verwys het as die weeskind is bloot omdat daar nie veel aandag deur die bloggers aan hulle geskenk was “voor seisoen” nie, maar die oorwinning oor Nelspruit moet notisie van geneem word…dink hulle steek weer hand op?
@kosie: waar kan mens sien wanneer en waar die skole van die moot en die noorde speel.
@kosie:thanks! dit gaan beslis n baie rowwe seisoen wees… ons sal egter baie beter as gister moet speel, anders wag daar n moeilike jaar! Die potensiaal is daar, maar ons het nog maar min geoefen en die seuns was baie verroes…
@4×4: Die spanne wat jy noem is seer sekerlik die Great Dane’s van Pretoria. As jy goeie harde rugby wil sien waar krag teen krag rugby opgedis word, maak ‘n draai in die Moot omgewing. Die manne speel mooi harde rugby.
@Rugbyman: Geluk met jul oorwining! As die hemi net op 1 silinder gevuur het, wonder ek net hoe Garsies gaan lyk as die V8 op al sy silinders vuur! Daar wag ‘n rowwe tydjie voor vir Garsies hierdie seisoen. Sterkte!
@4×4: ek dink nie kloof is n weeskind nie… hulle het n goeie span en ons weet dit…
Garsies was gister nie naastenby op hulle beste nie… net so 1 van die 8 silinders het gewerk… baie ruimte vir verbetering…
Baie geluk aan Garsies, Kloof, Eldo en EG Jansen met hulle oorwinnings die naweek
Bosvekdpa…die spanne on dop te hou uit Pretoria is Affies, Garsies en Menlo. Daar is ‘n weeskind wat glad nie onderskat moet word nie…waterkloof…die spanne sê afrigters is baie goed en met Affies wat ‘n totale nuwe afrigting span het vertrou ek dat die arrogansie waarna jy vewys uit die weg geruim sal word.
Arrogansie van die “leierkorps” nie die seuns!
Seuns het hulle kant gebring, maar as jy verkeerde kombinasies speel en elke week n ander span, dan kan jy net doen wat jou leierkorps jou toelaat om te doen.
@pietretief: Kry maar my info via, via, via. En omdat ek maar ‘n sagteplek vir hulle het al die jare doen ek moeite om te probeer kontak hou deur vriende se vriende. Kyk moenie ‘n fout maak nie Affies het elke jaar great seuns. Ek het verlede jaar se groep regtig jammer gekry want die seuns het GEEN support gekry van onderwysers en afrigters nie, GEEN. Dit sluit die hoof in. Arrogansie die hoof rede.
Klink net asof egos die jaar weer gaan bots…
Sal sien en my oor op grond hou.
Wens hier wil ‘n skool uit VerreNoord weer opmars en verassings lewer.
Local is lekker!
@beet: Muir 52 VP 7
So happy for Die Anker. As a matter of fact they are now the second biggest school in the Falcons region besides Kempton Park as far as I know. They have more pupils than EGJ and their JNR teams the last few years just got better and were some good competition for EGJ and Kempton Park. A lot of Hugenote ( Springs) pupils also moving over to Die Anker. They also have about 6 rugby fields and some good facilities. I see them just getting better going forward and new competition to the new super league in the Beeld trophy.
@Bosveldpa: Geez after seeing a few of Die Ankers scores against EG Jansen over the years and also reading the preseason talk about Helpies, I expected this game to be a walk in the park for Helpies. This is either going to be one of the shock results of the season or the Valke region has unveiled the first surprise package school team of 2015
@Bosveldpa: wat gebeur daar by Affies, het dan gehoor hulle het so great groep die jaar.
Neef van my sleep my saam na die Helpies vs Die Anker wedstryd in Sodom vandag. Wat ‘n indrukwekende game deur Anker. Geluk manne!
Helpies was goed maar Anker beter. Hooor die manne se dit was n verassing die wen.
Wil bitter graag die Helpies vs Affies season opener kom kyk. Dink Affies is in vir n surprise… Spankeuses klink dit my gaan net soveel verassings inhou die jaar as verlede jaar. Sterkte!
Klink my EG Jansen is brutaal die jaar! Lekker opener teen Centurion.
enige nuus wat gebeur het tussen Nelspruit en Kloof
Garsfontein 45 – 17 Ermelo. Garsfontein 31 – 3 ahead at halftime.
@ROOIBUL: Geluk met die oorwinning, 21 March will still be tough for Eldo in Klerksdorp. Next week even tougher against HTSM
@kosie: No the final score between HTSM and Klerksdorp was 47-19@
@beet: Judging by the HTS Middelburg Klerksdorp score, Klerksdorp might be the surprise team in the pool. Clearly 21 March is going to be important for Eldo. Rustenburg were ahead 19-17 with a few minutes to go. Close game.
EG Jansen 65- Centurion 3. Not going to get too excited, too early in the season, both teams still very rusty, too many errors in the first game of the year. What I can say is that if EGJ starts gelling as a team, I can see them knocking some ‘traditional’ schools with some big scores. Also very excited about EGJ’s under 16 team. They have a massive pack of forwards, especially the locks.
@kosie: It was tight after all.
Rustenburg must now be favourites to win the plate final
Eldoraigne 24 – 19 Rustenburg FT
@supportclub: not as far as I know…. there are a couple of boys who are from DHS who played at collegians where trompie coached the u16 squad to the finals….. he has a lot of respect from the youngsters
Stellenberg beat Perel Valley 67-0 last night.
Waterkloof v Nelspruit big game first up
@valke: Toemaar jy hoef nie jou oë te laat toets nie. Jy is reg, ek het ‘n Eldo truitjie gehad. My rugby verbintenis met Eldo het verlede jaar tot ‘n einde gekom en toe trek ek maar my ou skooltruitjie aan. Beet was maar te bly om die verandering te maak.
@kosie: Was ek so lank weg ?
Ek is seker jy het ‘n Eldo trui aangehad toe ek laas hier was ??
@Vleis: Ja vleis I was aware of the agreement. Just hope more schools will come forward and support the fight against illegal substances
@kosie: A few weeks ago, the following schools invited SAIDS to conduct random tests at no fewer than ten winter sports fixtures between them in the 2015 season:
Affies, St Alban’s, CBC (Boks), KES, Jeppe, Parktown, Pretoria Boys, Bennies, St David’s, St Stithians and St John’s.
So, with Menlo, that now makes it four Pretoria schools fighting the scourge of PEDs.
@beet: Maybe not the thread for this but hats off to Menlopark! Their rugby players will regularly be tested for banned substances. They joined SAIDS. SAIDS addressed the pupils on the hazzards associated with illegal usage of substances.
The school would apparently use its own discretion who to test and the player will have no say! This might be a first step for schools in Pretoria to join the call for rooting out banned substances amongst school rugby players
Linden vs Brits at Brits on Saturday, first game in the Pukke Vaal series,
@supportclub: As far as I know, no boy from Campbell followed Trompie to DHS
Another round.
Kloof against XXX for the final
Hillcrest vs Kuswag for 3/4 play off
Is there another round of Gelofte NS matches this Friday or is it over for this year?
@GreenBlooded: Trompie moved from George Campbell to DHS, Donald moved from DHS to Kloof.
I would be interested to know if any George Campbell boys followed Trompie to DHS.
@supportclub:
Donald is the assistant coach at Kloof??? Surely not. He is worthy of far more than that. But nice to see a big name at Hillcrest too and as you say – nice to see the 2 Tier 2 schools looking to improve their rugger.
@GreenBlooded: Donald Ngwenya is Jeremy’s assistant coach. Any one in the Club circles will know Donald well. Dusty Noble is the new Head of Rugby at HHS. Great to see both Kloof and HHS taking their rugby more seriously.
@Rugger fan:
Tight game and a massive derby. Kloof have come a long way under Jeremy McLaren.
OK great ! – this is the “real deal”
SBR 2015 has “officially ” started and lots of bloggers will come out of hibernation very soon
here’s to a good 2015 SBR
Kloof HS beat Hillcrest High 6-3 at Gelofte on Friday night.
@beet: Yes this game will determine the whole season for Eldoraigne. A bit like 2013. This game will probably decide the no2 spot behind HTS Middelburg in this pool, but lets not pre-empt anything. Good luck to both teams
@kosie: Thank you Kosie.
Saturday is key for Eldoraigne. In my books its a playoff for a quarterfinal spot.
One NVer who knows his rugby well has however told me to expect Eldoraigne to win it.
@beet: Yes can confirm final score was Eldo 20 – 5 Hugenote (Springs). Wasn’t there personally so cannot give any feedback
Hi Kosie, if you have the Eldoraigne final score, please can you share