2018WKmatchups

2018WKmatchups

Leave a Reply

5 Comments

  1. avatar
    #5 Losbal

    @Cassie:
    Hoop julle kan Gim 2 ordentlike games gee volgende jaar. Ons het almal uitgesien na ‘n Grey Gim clash vanjaar, maar op aandrang van Gim is dit toe verander.Wou blykbaar ‘n maklike game inkry voor die Paul Roos ontmoeting ‘n week later.
    Maar mens kan seker ook nie alles glo wat jy hoor nie. :-D

    ReplyReply
    7 May, 2018 at 12:31
  2. avatar
    #4 Speartackle

    @Rainier: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    7 May, 2018 at 12:24
  3. avatar
    #3 Rainier

    @Speartackle: Ek hoor GCB se opponente vir die Maandag speel die enigste game Sondag.

    ReplyReply
    7 May, 2018 at 12:06
  4. avatar
    #2 Speartackle

    @Cassie: Is dit waar dat Grey volgende jaar al op die Donderdagaand gaan speel?
    Indien wel, laat hul opponente vir Maandag dan ook die geleentheid om Donderdag te speel asb

    ReplyReply
    7 May, 2018 at 11:13
  5. avatar
    #1 Cassie

    Net om al die gerugte n nekslag toe te dien. Wildeklawer sal volgende jaar, 2019, weer plaasvind. Die algehele toernooi word gespeel onder die vaandel van Wildeklawer maar word by 3 x skole aangebied, nl 0/13 by Newton. Junior ( o.14, 0/15 en 0/16) by Boys High. Die senior rugby en netbal asook 0/19 Ontwikkelingstoernooi vind plaas by Diamantveld. SARU word geken in die toernooi maar Wildeklawer bied hom aan met n toernooibestuurder vir elke afdeling maw 4 (0/13, Junior, Ontw en 0/19) Verder het elke bestuurder sy eie reelingskomitee. Laastens is daar n Toernooi Direkteur ( Hoof organiseerder) en n Wildeklawer EXCO. ( Beplanning en riglyne)Ek hoop dit is nou meer duidelik. Ons sal voor einde Mei die 2019 datum bevestig. Groete sien jul vlg jaar.

    ReplyReply
    6 May, 2018 at 20:40