3 changes to Wildeklawer matchday 2 schedule

The finalised Wildeklawer Super Skole fixture list for 2014 containing three changes was officially released by the organisers of SA schoolboy rugby’s premier festival today. The mouthwatering game between Grey College and Paarl Gymnasium just the way the late Basjan Reinhardt would have wanted it, will take centre stage on matchday 2. Paul Roos are also given the opportunity to avenge their 12-29 defeat at the hands of EG Jansen in 2013. Monnas square off against Selborne in the third change. The changes were made in an attempt to prevent schools having to play each other twice as a result of the Kearsney Easter Rugby Festival and the Noordvaal cup competitions.

The three changes to the matchday 2 schedule are as follow:

Grey College vs Paarl Gim    (originally Grey College vs Monument)
Paul Roos vs EG Jansen    (originally Paarl Gim vs EG Jansen)
Monument vs Selborne     (originally Paul Roos vs Selborne)

DAY DATE SCHOOL SCHOOL
Mon 28/04/2014 Affies Paarl Gim
Mon 28/04/2014 Grey College Outeniqua
Mon 28/04/2014 Glenwood Waterkloof
Mon 28/04/2014 Noord-Kaap Oakdale
Mon 28/04/2014 Monument Maritzburg College
Mon 28/04/2014 Grey HS EG Jansen
Mon 28/04/2014 Paul Roos KES
Mon 28/04/2014 Drostdy Selborne
Mon 28/04/2014 Boland Landbou Wildeklawer SARU
Mon 28/04/2014 Diamantveld HTS Middelburg
Wed 30/04/2014 Affies Oakdale
Wed 30/04/2014 Grey College Paarl Gim
Wed 30/04/2014 KES Noord-Kaap
Wed 30/04/2014 Paul Roos EG Jansen
Wed 30/04/2014 Waterkloof Grey HS
Wed 30/04/2014 Outeniqua Glenwood
Wed 30/04/2014 Monument Selborne
Wed 30/04/2014 Drostdy Wildeklawer SARU
Wed 30/04/2014 Boland Landbou HTS Middelburg
Wed 30/04/2014 Maritzburg College Diamantveld

Leave a Reply

34 Comments

  1. avatar
    #34 BoishaaiPa

    @Andre T: Het jy gesien hoe goed het daai pelle van my se seun in die SA Amateurs gedoen?.

    ReplyReply
    28 February, 2014 at 07:35
  2. avatar
    #33 Andre T

    @Tjoppa: Dis die regte nommer

    ReplyReply
    27 February, 2014 at 09:50
  3. avatar
    #32 Ploegskaar

    @Tjoppa: Nie hierdie jaar nie, gaan die Wynberg toernooi oor dieselfde periode bywoon.

    ReplyReply
    27 February, 2014 at 09:13
  4. avatar
    #31 Tjoppa

    @Andre T: Natuurlik wil ek. Waarom se jy so? Hoekom gee jy my jou verkeerde nommer?

    ReplyReply
    27 February, 2014 at 07:35
  5. avatar
    #30 Andre T

    @Tjoppa: Oh well, dan lyk dit nie of jy Kimberley toe wil gaan

    ReplyReply
    27 February, 2014 at 07:30
  6. avatar
    #29 Tjoppa

    @BOG: Nee wat Boggie ek is ok.
    Het selfs vir poker aande vir my ‘n EFF hoedjie gekry. Moet se die kwaliteit steek bietjie af van ons army dae s’n maar sit heel lekker op die bles. Die seun by wie ek dit wou koop wou nie geld vat nie maar het aangedring dat hy ‘n foto van my wil neem. Nou ja dalk is ek een van die dae op hul verkiesingsings plakaat.
    Waar is jy? Watter mense hier?

    ReplyReply
    27 February, 2014 at 06:37
  7. avatar
    #28 Tjoppa

    @Ploegskaar: Nee wat Ploegie nie desperaat nie maar draai maar elke R200 noot ses keer om voordat ek hom spandeer. Gaan jy Wildeklawer toe?

    ReplyReply
    27 February, 2014 at 06:32
  8. avatar
    #27 BOG

    Op soek na “Schoolboyrugby”, het ek nou toevallig, aan die ander kant vd wereld afgekom op hierdie “strontpraat” een.@Tjoppa: Jy moet maar eerder nie TE veel reken op daardie lift Kimberley toe nie, en nog minder op die staatspensioen. Julius en sy steelneigende en oorloglustende volgelinge sal in 5 en n half jaar se tyd daarvoor sorg. Hou maar vas aan Old Mutual. Die mense hier verwag groot getalle vlugtelinge uit SA in 5 jaar- wees reg!

    ReplyReply
    27 February, 2014 at 02:29
  9. avatar
    #26 Ploegskaar

    @Ploegskaar: hoekie vir eensames; weduwee (iPhone se ma se)

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 18:42
  10. avatar
    #25 Ploegskaar

    @Tjoppa: Hang in met Shirley, en haar Old Mutual Polis. Landbou Weekblad se boekies vir eensames ook ‘n opsie, dalk ‘n wed user van Jacobsdal of gevangenis Tannie van Henneman op jou horison.

    Boland is “klein” voor, seker sub 800Kg, puik 9/10/12. Goeie haker, slot en 8 ook.

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 18:34
  11. avatar
    #24 Ploegskaar

    @Andre T: Jirre ou maat, daai’s die nommer van een van die Porra eienaars van ‘n groot Gauteng vleishandelaar. Raaiskoot of ken jy die poepol?

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 18:23
  12. avatar
    #23 Tjoppa

    @Andre T: Hulle se hulle ken jou nie????

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 17:06
  13. avatar
    #22 Andre T

    Jy het mos my nr 082 442 7110

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 17:03
  14. avatar
    #21 Andre T

    @Tjoppa: Ja dis reg. Eks in

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 16:59
  15. avatar
    #20 Tjoppa

    @Andre T: Moet nou asseblief na gat skuur met my nie. Kan ek solank begin verblyf reel.

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 16:58
  16. avatar
    #19 Andre T

    @Tjoppa: Ja, daars plek vir 4. Geen girls, ons tel hulle sommer daar op.

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 16:51
  17. avatar
    #18 Tjoppa

    @jakes: Glo nie Grey wil die kans vat vir 2 verlore in een week nie.

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 16:50
  18. avatar
    #17 Tjoppa

    @Andre T: Die “trok” ding pla my bietjie. Ek hoop dit is die bynaam van jou dubbel kajuit moaster.

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 16:49
  19. avatar
    #16 Tjoppa

    @Ploegskaar: Nee man het nou die dag gese ek moes maar vir die goverment bly werk het. Maar jy is mos jonk en jeukerig en wou jou eie ding doen. Nie sleg gevaar nie maar ek dink die Liewe Vader is besig om my ‘n les te leer. Lewe baie langer as wat ek of Sanlam verwag het. Maar ja ons kan nog lag oor die ernstige dinge in die lewe. Se bietjie hoe lyk die Plaas se kinders vir die jaar?

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 16:47
  20. avatar
    #15 Andre T

    @Tjoppa: Ek dink ons moet as n Noord-span gaan. Ons laat druk somer t shirts ook. Sal die trok ook somer brand. Enige een welkom. Ons laai vir Bog by Christiana op.

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 16:47
  21. avatar
    #14 Tjoppa

    @Andre T: Is jy ernstig. Ek sal dit op hoogte stel.

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 16:37
  22. avatar
    #13 Ploegskaar

    @Tjoppa: Kry julle spoorweg-oumense nie meer PTO’s nie?

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 16:37
  23. avatar
    #12 Andre T

    @Tjoppa: As jy tot in Saxonwold kan kom sal ek jou met graagte spoil Kimberley toe.

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 16:24
  24. avatar
    #11 Tjoppa

    @Andre T: Kimberley asseblief. Pesioen dek nie sulke uitgawes nie en ek dink die jaar gaan uitsonderlik wees.

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 16:17
  25. avatar
    #10 jakes

    @ Andre T- Thank you

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 16:14
  26. avatar
    #9 Andre T

    @jakes: Maandag 21 April om 14h30 tydens Kearsney toernooi

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 15:57
  27. avatar
    #8 Andre T

    Waar is Wildeklawer die jaar?

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 15:49
  28. avatar
    #7 Andre T

    @Tjoppa: Rajasthan toe?

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 15:47
  29. avatar
    #6 Tjoppa

    As daar iemand is wat my ‘n lift kan gee sal ek waardeer.

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 15:45
  30. avatar
    #5 Andre T

    @jakes: Organisers are trying to arrange this fixture as a curtain raiser for the IPL finals in Rajasthan

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 15:35
  31. avatar
    #4 Andre T

    So glad we can avenge that slip up of 2011

    When we played with our 3rd team

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 15:30
  32. avatar
    #3 jakes

    Will Grey College and Monument still face each other on another date this year??

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 14:38
  33. avatar
    #2 Cappie

    Ek dink hierdie is ‘n baie goeie skedule met krag wat krag speel in teme van die skole se vertonings van verlede jaar. Goed gedoen organiseerders.

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 13:21
  34. avatar
    #1 Playa

    I may just have to call in sick on the 30th of April :mrgreen:

    ReplyReply
    26 February, 2014 at 07:52