Free State under-19 players for 2014

Under the guidance of under-19 head coach Andre Tredoux, Free State have worked very hard on recruitment this year. Helped by the Cheetahs excellent 2013 Super Rugby season, all the effort put in seems to have paid off. The 2014 group is a strong one, filled with known talent as well as a few wildcards who could just go on to become the next big thing in SA rugby. All-in-all 3 SA Schools players are part of a talented squad that should do very well in the under-19 Currie Cup next season. Apologies, although provided the names of Gunther Janse van Rensburg and WP Eloff were overlooked but have now been added.

# Name School Position Craven Week SA Schools
1 Jandre Slabbert Affies Flank
2 WP Eloff Affies Prop Bulls
3 Erik van Niekerk Ben Vorster Lock Limpopo
4 SJ Roux Boland Landbou Lock
5 Junior Burger Duineveld Flank Griquas CD
6 Wiehan Landman EG Jansen Lock
7 Ruan Potgieter EG Jansen Flyhalf Valke
8 Ethan Sias Garsfontein Wing Bulls
9 Heinrich de Jongh Garsfontein Hooker
10 Corne Vermaak Glenwood Fullback KZN
11 Casper Fourie Grey College Lock Free State
12 Andries Kriek Grey College No.8 Free State
13 Andre Swartz Grey College Flyhalf
14 Carel Durow Grey College Centre SA 7s
15 Johan Nel Grey College Wing
16 Stephen Rautenbach Grey College Centre Free State
17 Wilandre Kotzenberg HTS Middelburg Flank Pumas
18 Carel Jan Coetzee Jim Fouche Centre
19 Fifi Rampeta Louis Botha Flank Free State SA Schools
20 Ox Nche Louis Botha Prop Free State SA Schools
21 Gunther Janse van Vuuren Monument Prop Lions
22 Daniel Maartens Nelspruit Flank Pumas
23 Christiaan Erasmus Nelspruit Scrumhalf Pumas
24 Conraad van Vuuren Nelspruit Prop Pumas SA Schools
25 Lorenzo Gordon Oakdale Wing SWD
26 Hendri Storm Outeniqua Lock
27 Arno van Staden Pietersburg Wing Limpopo
28 Ryno Gerber Sentraal Hooker
29 Johan Grundlingh Transvalia Lock
30 TJ Goddard Tygerberg Scrumhalf
31 Jasper Wiese Upington No.8 Griquas CD
32 Sechaba Matsoele Voortrekker (Beth) Fullback Griffons
33 Reinach Venter Waterkloof Wing
34 Nardus Erasmus Waterkloof No.8
35 Morne de Beer Fichardtpark Hooker
36 Gerrie Labuscaghne Die Anker Utility Back SA 7s

Leave a Reply

41 Comments

  1. avatar
    #41 Djou

    @Bog: @Vatikaki: Laaste keer dat VS o.19 en o.21 die SA Kampioenspanne was, was in 2009. Voor dit was dit redelik gereeld. Daardie spanne het gewemel van spelers van Grey College. Maar geld het begin praat en spelers het begin uitwyk. Die situasie is egter stadig maar seker besig om te draai. Daarenteen begin provinsies met hordes juniors op hul boeke swaar trek met die geld en kan hulle nie meer al die Grey-spelers en van al die ander provinsies akkommodeer nie.

    ReplyReply
    10 September, 2013 at 18:44
  2. avatar
    #40 BuiteBreek

    @Bog: @BHP: Kry ‘n kamer, julle twee. :mrgreen:

    ReplyReply
    10 September, 2013 at 15:03
  3. avatar
    #39 BoishaaiPa

    @BOG: That happens maybe once or twice in a season…the brollie and wellie brigade that is…the rest more often!

    ReplyReply
    10 September, 2013 at 14:35
  4. avatar
    #38 BOG

    @BoishaaiPa: So do I, and not covered in a rain mack, brollie and wellies on the outside and OBs and Redhart on the inside- just to keep alive.

    ReplyReply
    10 September, 2013 at 13:33
  5. avatar
    #37 BoishaaiPa

    @BOG: I get to see some games at least!..live! and get out of the house!

    ReplyReply
    10 September, 2013 at 12:29
  6. avatar
    #36 BOG

    @BoishaaiPa: Perhaps, but at least one step closer than you.

    ReplyReply
    10 September, 2013 at 07:55
  7. avatar
    #35 BoishaaiPa

    @BOG: Not close to reality either it seems!..

    ReplyReply
    10 September, 2013 at 07:51
  8. avatar
    #34 BOG

    @vatikaki: No idea. As I pointed out, Im not close to the team, the school, Bloemfontein, the FS, SA— I just comment as an enthusiastic supporter (my wife says obsessed, but then again, I married outside the Grey/Oranje/Eunice family where understanding is less accommodating) :mrgreen:

    ReplyReply
    10 September, 2013 at 07:38
  9. avatar
    #33 vatikaki

    @BOG:

    Edward Schmidt? Any idea?

    Anyway, you are right. Grey College produces a ridiculous amount of professionals. And it’s more then likely to continue.

    ReplyReply
    10 September, 2013 at 06:46
  10. avatar
    #32 BOG

    Andries Strauss– En as ek nog weg gelaat het, jammer. En dit terloops, was net senters.

    ReplyReply
    10 September, 2013 at 05:49
  11. avatar
    #31 BOG

    Phillip Snyman, JW Jonker—

    ReplyReply
    10 September, 2013 at 05:47
  12. avatar
    #30 BOG

    Sorry, die geheue- ook Robert Ebersohn (moes vanjaar n Bok gewees het), Wayne Stevens—

    ReplyReply
    10 September, 2013 at 05:44
  13. avatar
    #29 BOG

    @boxkick: Dit klink moontlik arrogant, maar nie die VS (of enige ander franchise – lees BBs) kan al die talent wat GCB oor die laaste paar jaar opgelewer het, hou nie. As voorbeeld, die senters- Hollenbach, Steyn, Lindeque, Venter, Small Smith, Jordaan, Serfontein, Swanepoel —Miskien een of twee nog vergeet ook. Di slegs een posisie en ons sien nou wat besig is om te gebeur in Tshwane. En dit is ook opvallend dat hulle hul pad terugvind Bloem toe (Venter, Lindeque) Di dus nie noodwendig dat hulle dit nie “elders kan maak nie”.( Kyk maar na die getal Bokke, meestal weg van Bloem)@vatikaki: I really dont know. You are probably closer to Bloem than what I am.

    ReplyReply
    10 September, 2013 at 05:36
  14. avatar
    #28 vatikaki

    @BOG:

    Any idea what happened to Edward Schmidt? Haven’t seen his name down as playing for anybody yet this year…?

    ReplyReply
    10 September, 2013 at 01:59
  15. avatar
    #27 boxkick

    @Djou: my argument is dat al die kwaliteit Grey seuns die Unie n toffie wys en groener wyvelde gaan soek elders na skool…wat Vrystaat rugby dan los met minder goeie spelers en ook die wat dit nie maak by ander unies nie want hulle kom terug – die mees onlangste een wat in my gedagtes opspring is klein Pieter Jordaan

    ReplyReply
    9 September, 2013 at 21:28
  16. avatar
    #26 Djou

    @Boxkick: Groot probleem afgelope 2 jaar was inderwaarheid soos BOG meld dat te min gehalte spelers uit Grey gebly het. Kyk maar na die jare waarin VS se juiniors gewen het hoe baie spelers van Grey daar was en met aanvullings uit Affies ens. was dit topspanne. Hopelik verbeter dit aanstaande jaar, hoewel net 6 spelers van Grey bly.
    Vanjaar was daar reeds baie beserings met min diepte. Maar dinge lyk nou anders sedert die Cheetahs goed gevaar het in die Super-15 en die unie bietjie geld bygekry het. Ek bly egter steeds bekommerd oor die diepte op senter. Hopelik is daar nog aanvullings.

    ReplyReply
    9 September, 2013 at 14:32
  17. avatar
    #25 BOG

    Luister, jy moet jou nou regtig nie hier kom voordoen as hierdie onpartydige en objektiewe rugbywaarnemer nie. Niemand, allermins ek, gaan vir daardie foefie val. Jou probleem is die balke in beide jou oe en die gevolg dat jy die splinters in ander sn raaksien.

    ReplyReply
    9 September, 2013 at 13:57
  18. avatar
    #24 BoishaaiPa

    @BOG: Ek is glad nie objektief nie, want ek ondersteun natuurlik my eie span, maar ek probeer nie deur afjakke my misnoee jeens hulle te kenne gee nie!…Ek het nie nodig om ander spanne en ondersteuner af te kraak om myne beter te laat lyk nie!…Ons spot soms oor en weer en trek mekaar se been, maar jou suurgatgeit is bietjie erg om te sluk!

    ReplyReply
    9 September, 2013 at 13:43
  19. avatar
    #23 BOG

    Te min Grey spelers is behou en ook, is daar n korrelasie tussen Grey se span en die daaropvolgende jaar se VS span.

    ReplyReply
    9 September, 2013 at 13:11
  20. avatar
    #22 boxkick

    @Djou…wat sukkel julle o/19 span dan die laaste twee jaar so

    ReplyReply
    9 September, 2013 at 11:43
  21. avatar
    #21 BOG

    @BoishaaiPa: So, ek moet afleidings maak en hoop ek is reg- soos jy, die “objektiewe” waarnemer van SA rugby ?

    ReplyReply
    9 September, 2013 at 11:35
  22. avatar
    #20 BoishaaiPa

    @BOG: ..”Verskil tussen Vrystaat en Ander Provinsies”…beteken vir my hulle doen dit op n ander manier as enige iemand anders…dit beten uniek… leer asb n bietjie verder lees as wat net presies daar staan!..Djou het verstaan wat ek bedoel met die stelling…Daar is niks anders in my stelling as dat dit ook in die WP gebeur nie!…Die armsalige snedige aanmerking is maar weereens n aanduiding van jou ingesteldheid teenoor alles en almal wat nie n Grey of OVS konneksie het nie!…

    ReplyReply
    9 September, 2013 at 11:17
  23. avatar
    #19 Djou

    @BoishaaiPa: Bly om te hoor WP volg die rigting, want dit vergroot die poel van spelers. Ek weet baie spelers gaan VS toe sonder ‘n universiteits- of provinsiale kontrak net om ‘n kans te kry, want hulle weet dit is die een provinsie waar hulle ‘n kans gegun word. Het self al heelwat spelers daarheen gestuur sonder kontrakte wat net gaan studeer het met die hoop om op rugbyveld raakgesien te word – en hulle is.
    In die Noorde en by die Sardientjies kan jy dit vergeet, want hoe kies jy nou iemand wat nie betaal word nie bo een wat betaal word – maklik kies hom doodeenvoudig nie maak nie saak of hy beter is of nie.

    ReplyReply
    9 September, 2013 at 09:06
  24. avatar
    #18 BOG

    @Djou: Klap my met n veer om, maar ek het nou Djou se kommentaar gefynkam op soek na die suggestie van “uniekheid” of andersins selfs n skimp in daardie rigting, maar ek gee op. BHP, op watter stadium word hulle daar in die WP geleer oor hoe om op water te loop- letterlik en figuurlik?

    ReplyReply
    9 September, 2013 at 08:49
  25. avatar
    #17 BoishaaiPa

    @Djou: Daar is n hele paar spelers by WP 0/19 en 0/21 groep wat nie in die WP instituut is of was of WP kontrate het nie maar wat by Maties speel en ook speelkans kry in WP spanne, so dis nie so uniek soos jy dink nie.

    ReplyReply
    9 September, 2013 at 07:26
  26. avatar
    #16 Djou

    @Boxkick: Hulle sal beslis speelkans kry. Veral Ruan, maar Wihan ook. In die VS poog hulle om almal ‘n gelyke kans te gee. Afgesien van bovermelde groep is daar heelwat spelers sonder kontrakte wat ook gaan, want hulle weet hulle gaan ‘n kans gegun word – selfs al word hulle nie betaal nie. Dit is die klein verskilletjie tussen die Vrystaat en ander provinsies.

    ReplyReply
    8 September, 2013 at 18:43
  27. avatar
    #15 Djou

    @Beet: Does the blank space in the Craven Week column mean these players did not play Craven Week, or is it a lack of info. Or perhaps they played Academy Week. Or not Craven Week or Academy Week. Should some of these players not have participated in any of the provincial weeks, it shows that there is hope for players not making provincial sides. Or am I wrong here?

    ReplyReply
    8 September, 2013 at 18:40
  28. avatar
    #14 Tierklou

    Baie geluk aan TJ met die insluiting by die Cheetahs. GROOT flater aan WP se kant om hom ‘n speler van sy gehalte deur hul vingers te laat glip.

    ReplyReply
    8 September, 2013 at 16:03
  29. avatar
    #13 boxkick

    @JAKES – Baie bly vir Wihan en Ruan…hoop net hulle besef hulle kom te staan teen manne van Grey om in n Greystaat span te speel…dis maar hoe dit werk daar…

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 18:54
  30. avatar
    #12 jakes

    @ Valke- Thanks. Ek gaan hulle definitief dophou.

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 16:08
  31. avatar
    #11 valke

    @jakes: Hi Jakes, Pieter Jansen is by die Leeus. ‘n hele klomp EG en Kempton manne is daar saam met hom

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 16:04
  32. avatar
    #10 Woltrui

    @Ludz: Ludz I saw Velleman against Grey Bloem and Queens. Very good player. IMHO Maartens is better. The Greystaat got an excellent player. Something in the line of Mezat Ozel going to Arsenal. Friekan Freestate.

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 14:18
  33. avatar
    #9 Ludz

    @Woltrui: you clearly never saw Cyril-John Velleman if you say Maartens was the best 6 in 2013

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 13:52
  34. avatar
    #8 tzavosky

    @Woltrui: Moenie die twee losvoorspelers van Griekwas Platteland, Junior Burger en Jasper Wiese, uit die oog verloor nie – was baie beïndruk met hul werksverrigting op CW. Gewonder waar hulle sou eindig. Goeie kopie!

    Arno van Staden van Pietersburg ook goeie waarde vir geld. Blitsig – doen die 100m in 10.6 – en glad nie ‘n paloeka met die bal in hand nie.

    Welgedaan, Cheetahs!

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 12:39
  35. avatar
    #7 jakes

    Ek hoop van harte die EG Jansen spelers en ouers sal nou besef hulle hoef nie meer na een van die Pretoria skole toe te trek om raak gesien te word of om kontrakte te kry na skool nie. Vrystaat en Leeus trek BAIE van EG Jansen spelers deesdae na skool en bied hul kontrakte aan. Wel done Ruan en Wiehann. Julle het bewys in 2013 dat julle nog diep spore gaan trap in julle rugby loopbaan. Wonder waar gaan hul SA skole hakker, Pieter Jansen, volgende jaar rugby speel.

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 12:15
  36. avatar
    #6 beet

    @vatikaki: thanks. Good work.

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 10:21
  37. avatar
    #5 vatikaki

    Morné de Beer is a hooker, and captained Fichardtpark Hoërskool.

    Gerrie Labuschagne is a flyhalf/centre/fullback, and went to ‘Die Anker’.

    Cheers! :)

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 10:15
  38. avatar
    #4 Muzi

    Great signings from coach Andre Tredoux very happy he’s working on a new strategy to keep more Grey College talent in 2014.

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 09:12
  39. avatar
    #3 Amalekite

    SJ Roux, the lock from Boland Landbou was another recipient of a Sharks Academy scholarship at KERF. If you look at the photo of the players that were awarded the scholarships, Roux looks miserable. I wonder if he knew something that we did not….Have a look at http://www.kearsney.com/index.php?option=com_content&view…id…‎
    It now appears that only Mazibuko of Glenwood might end up at the Academy – 1 out of 4 – pretty embarrassing for the Academy. This is meant to be the highlight of the festival…….

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 09:05
  40. avatar
    #2 Woltrui

    Vrystaat werwers doen beslis hulle huiswerk. 2 Van die beste losvoorspelers in die land in Maartens van Nelspruit en die reus Erasmus van Waterkloof. Erasmus was ongelukkig die grootste gedeelte van die seisoen beseer. Bloggers kan gerus vir Maartens in 2015 dophou. In my opinie die beste 6 in skole rugby in 2013. Vrystaters se O/19 groep het hope losvoorspeler talent(en onderling kompetisie). 2 Baie goeie SA skole stutte. Diepte op stut lyk egter dun gesaai? Agterlyn. Groot slag geslaan om Ruan Potgieter die 10 van Jansies te teken. Hierdie O/19 groep kan dalk vir n paar groot verassings sorg in 2014.

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 07:00
  41. avatar
    #1 Ploegskaar

    Bly om Coenraad van Vuuren, Junior Burger en natuurlik TJ Goddard se name hier te sien. Welgedaan Andre, the Shoestring Magician!

    ReplyReply
    5 September, 2013 at 22:15