SCHOOL | SCHOOL | NOTES | |||
---|---|---|---|---|---|
EG Jansen | Nelspruit | Beeld Trofee macro schools semi | |||
Kempton Park | 22 | 21 | Waterkloof | Beeld Trofee macro schools semi | |
Paul Roos | 8 | 40 | Grey College | 25th year celebration. On TV | |
Dale | 10 | 23 | Queens | ||
Humansdorp | Die Brandwag | ||||
Nico Malan | 25 | 39 | Framesby | ||
Drostdy | 19 | 26 | Paarl BH | ||
Oakdale | 29 | 10 | Boland Landbou | ||
Outeniqua | 45 | 5 | Daniel Pienaar | ||
Stellenberg | 3 | 34 | Paarl Gim | ||
Bishops | 29 | 34 | Wynberg | ||
SACS | 17 | 18 | Rondebosch | ||
Tygerberg | 22 | 10 | Brackenfell | ||
Louis Botha | 30 | 18 | Jim Fouche | Shimla-Liga knock-out | |
Nico Malan | Langenhoven Gim/Punt | Burger next week – | |||
Outeniqua | Marlow | Burger Trophy next week |
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
@Redblack White: @QC86:
The bos tried hard against a much better QC team.It could have been worse if it wasn’t for their spirited defence.The Queens pack really impressed me.
The numbers thing represented the randomness with which Cancer attacks, ie it doesn’t choose a number.
Winnaar move not confirmed yet.We’re fighting hard to keep him.
I’m impressed to see Dale 2nds drew.Those boys have had a nightmare of a season.
@Queenian: Its been that way for a while.In fact in ’94/’95 when I was in Dale Junior, we would, at worst lose only 2 matches against Queens.The first time I lost to QC was in Std 8, playing for 5ths.
@rugbyfan:
Queens vs Dale 2013 / Queens Senior played 29 Won 19 Drew 4 Lost 6
Queens Junior played 32 Won 14 Drew 2 Lost 16
You will see that in the Junior schools Dale had the advantage and in the Senoirs Queens dominates so I think that shows Queens keeps a lot more of the kids than Dale does.
Not sure about that Nkomo kid Ludz might know.
@Queenian: @Ludz: Do you folks have the overall stats between Queens vs Dale this year would be interesting to know.
Ludz: That 8th man I think Nkomo what grade is he in was really impressed with him.
@PRondersteuner: Stem saam! Kom ons maak volwasse uotsprake manne.
@Deon: Ek het nounet na die wedstryd gekyk. Jy is heeltemal verkeerd. Dieselfde 2 vlagmanne was van die begin af aan diens. Geen Grey skoolseun was vlagman nie.
@BoishaaiPa: Baie waar, dis met al die sporte so. Moet se dit was amper hartverskeurend om die Stellies se seccies se spelers net na die game oppad terug kleedkamer te sien. Daai manne was plat teen die grond en ek haat om sulke groot seuns so te sien huil. So naby maar tog ook sover.
EG Jansen 53- Nelspruit 35- All Falcons final on saturday-must be history!! The two leading teams in the Beeld trophy and Noordvaal region. EG Jansen vs Kempton park. Well done. 03rd encounter this year by these two teams, both won by EG. But saturday will be another story
Wel gedaan Kempies. Julle kom nou lekker op spoed.
Gaan ‘n grote wees Saterdag teen EG !
EG, Geluk met julle puik 53-35 oorwinning vandag teen Nelspruit !
@Woltrui: point taken….
Dale didn’t have a good season, but those okes give a 110 percent in the big derbies, they were fired up, that Winaar is a very good player. He cut through the 10-12 channels with ease, that said Simon Bolze who had a heavily strapped ankle was always gonna struggle with the kid, but he held through well.
Cancer doesn’t have a number apparently, so they decide to play in any random number.
@BoishaaiPa: O hel, dan eerder maar een van die NV skole, geoordeel aan hierdie seisoen het Boland en PRG gladnie belanggestel in rugby nie
@Ploegskaar: Die wedstryde na Interskole is sinneloos..Saterdag op Trappespark was ook blykbaar weer tannetrek rugby en gesukkel, maar kon darem die wa deur duer drif trek..Interskole moet altwee spanne se laaste game wees en hulle kan maar die Burger trofee playoffs tussen PRG en Boland Landbou roteer elke jaar..of vir een van die Noordelike voorstede skole gee…Die Paarl skole stel regtig nie meer in rugby belang na Interskole nie!
@Koos Roos: Ek is so verskriklik jammer … dat jy nie jou bril op het – en gesien het dit was ‘n grappie nie – soos die laggende smiley wys. Dalk ook die rede waarom jy nie Grey se 0.16 drie mooi gesien het nie?
@PaarlBok: Ja, die seccies game was ‘n gelykop stryd, met Gim wat hom na die toeter deurgetrek het. Moet sê, die game tussen die 1stes was bitter flou, ek het die oggend eers Bellville/DF se o16a’s gaan kyk en moes dalk eerder maar daar gebly het. Weet na interskole is die seisoen eintlik verby, maar julle manne sal moet beter as hulle Drostdy wil looi Saterdag.
Skrumskakel Nel was darem weer op sy kop en soos ek voorheen gesê het, weet ek nie hoe hy nie WP CW kon kry nie. Momsen was nie ver agter nie, puik in die lynstane en los, oud-Stellie Luus was lus vir speel en 3 was lekker woelig. 1 en 5 sal egter hulle werkverrigting moet optel.
Gungets – was there sevens rugby at Glenwood on Saturday ?
Go to you tube “Glenwoods softest 7’s try ever” – a mate of mine took some videos these will be posted later on – this one was GWD vs- Kloof High
@QC86: For real!! – that could be a good prospect !
@Woltrui – very true – was a very tight and physical match – I must confess I was not able to watch to the end so was a bit surprised by the final result!
@Redblack White: Hahahaha. You are right corncerning the numbers Mr Redblack. At first I thought, yo the number 12 and 13 is a little bit overweight to play centre!! I only later realised the numbers were changed. Thought the big and physical loosies of Queens won the match for them. Nice game to watch though.
@Redblack White: only u16 this year,sadly off to KZN and to your old school by the sounds of it,so you will be seeing more of him
@Playa : tough game on Saturday – I thought Dale looked the part for most of the match.
Just two things – what was with the weird numbers? At one stage I was saying to my son: “Thats a flippen sharp hooker – that bloke will run rings around most backlines” ok and then it was not the hooker it was the flyhalf wearing no 2?????
But seriously – I thought the flyhalf – Winnaar is it? – was brilliant – would like to see more of that chap in future – seems to have really sharp ball sense and a keen eye for gaps – very good player indeed.
@BOG: Geluk Boggie. Grey Bloem maar weer gewys hoekom hulle die top rugby skool in die land is. Om 800km te reis en die tipe uitslae te behaal is nie te versmaai.@Deon: Hou dan op kla en kerm. Klink soos suur druiwe
@Rugbyman: Jy laat my dink aan n Vrystaatse ondersteuner, natuurlik woonagtig in Pretoria, met so n helse groot boep. Ek vra hom hoekom steun hy nie die Blou Bulle nie. Nee se hy, Bulle ondersteuners is “common”, almal op Loftus het sulke groot boepense. Alke skool het maar sy nederiges, windgatte, “spanners”, goeies en slegtes. Ek het toevallig tydens die Nu-power wedstryd by van die Garsies ondersteuners gesit. Tipies Afrikaanse mense. Emosies op die skouer. Tipe mense vir wie ek baie lief is. Soms grootmond, soms “spanners” altyd emosioneel tov van hul kinders. Wonderlike mense. Presies dieselfde as Kloof, Affies, Menlo en Woeries ouers.
@Klofie Pa: Ai Kloofpa. Hoe het julle dit reg gekry. Sport-suur saam die soet. Kloof het egter die jaar net respek verdien vir hulle optrede op en af die veld. Dankie vir jou sportman gees deur die jaar. Nooit gekla en gekerm deur tye waar julle span soms die kortste ent van skeidsregter beslissings ontvang het of julle soms amper met n tweede span moes speel weens beserings. Ek vir een gaan beslis daai no 6 en 7 dophou in die komende jare.
@Deon: Ek dink nie jy kan heeltemal onpartydig wees met daai maroen truitjie van jou aan nie…Ek aan die ander kant is heeltemal onpartydig want ek hou ewe min van altwee spanne …Ek het Saterdag daar in Markotter Suite gesit reg op die punt oor die veld en redelike goeie uitsig gehad. Daai 0/16 drie van Grey is reg onder my neus gedruk en was beslis geplaas alhoewel die bal onmiddelik weer “gehop” het. Die algemene gevoel rondom my was dat sonder ‘n TV ref moet die drie toegeken word want die nodige “downward pressure” was daar. So het elkeen maar sy eie siening van wat gebeur en waar ek dit as n geldige drie sien is dit jou reg om dit te betwyfel. Die feit is egter dat die drie toegeken is!..”Looks at the scoreboard”..soos om Boy Louw sou se!
@Queenian: I was also 1 of the doubters. They’ve proven me wrong this year. Big tighthead prop of that side is helluva good player, Sim Matanzima. I think the boy will play 1st team next year. Great workrate, good ball carrier. In my view should’ve been at the Grant Khomo side
@Ploegskaar: Die seccies se game was die game van die dag. Gim het tot na die eind fluitjie gewag om hom deur te trek.
@Bog: geluk met jou Grey span. Jy mag maar so ‘n bietjie spog. Ek weet nie wat Paul Roos se probleem is nie, te veel onnodige foute wat hulle maak.
@Deon: Selfde ou maat.
@KoosRoos. Dan mag dit wees dat my oog geslip het. Maar hel ek twyfel, en ek twyfel sterk. Kyk net, eers was die skeidsregter wat vir die onder 16’s geblaas het vlagman. Die vlagman wat die vorentoe aangee uitgewys het was ‘n ander vlagman, of beampte, met ‘n donkerblou baadjie/windbreaker aan. Miskien was dit Elvis Presley. Mooi week. D.
@Ludz: Agree with you on the Under 16 team have gone from no hopers to a team that fights to the last minute I think some of those boys will do well in the open group.(And I was one of those who thought they would not win 1 game this year.) If Under 15’s can have a injury free 2014 I expect good things from them and under14’s should go from strength to strength.
@BOG: That win ratio for Grey is really good although as far as I know since 1923 that win ratio is around the 93,80% which shows Grey has always being tops definitely no flash in the pan and I stand to be corrected the only school in SA which can safely say have being good from year 1.
Great rugby school and most likely the “Greatest Rugby School” of all time.
Then again not many schools have the backing of a great institution like JJS
Voor ek my hoof neerlê om te gaan slaap, weereens alle eer aan daai robotte van Grey. Well done!
@Deon: Ek sal na die video kyk. Dit was veronderstel om WP beamptes re wees wat die wedstryd te beheer. Net ‘n korreksie. Die o 16’s was onoorwonne van 2012 af. Dus 2 jaar. Hulle het in 2011 teen Gim en Grey verloor.
@PRondersteuner. Die vlagman het Grey klere/kleure gedra. Onthou, êrens in die proses het die vlagmanne omgeruil. Eers was die onder 16’s se ref die vlagman, en toe ewe skielik dié lang man. Dis egter gedane sake. No use crying over spilt milk het my oorlede Pa altyd gesê. @Koos Roos. Die feite is wat ek voor my eige oge gesien het. Dis nie feite wat ek moes kry nie. Ek is berugd onder die OSU oor my onpartydigheid. Ek gee altyd die ref die voordeel. Ek moan nooit! En ek drink glad nie (genetiese defek in my lewer, anders sou ek) Hy was heeltemal, soos in heeltemal mal. Kyk die replay, oor en oor soveel maal soos jy wil. PRG sou steeds nie gewen het nie, maar flip, volgende keer is dit dalk close, en dan maak dit ‘n verskil. Siende dat ek/ons in dieselfde posisie was, kan ek jou eerlik oortuig die onder 16 speler van Grey kon nie, en het nie die bal geplaas nie. NO GO!!!!
@Djou: Ag asseblief! Net oor die Cherries in jul mieliestronk bestraaide wereld koning kraai oor Eerste spanne van daardie gebied, regverdig dit nie jou siening nie. Vir jou kennis. PRG se tweedes was tot diep in die tweede helfte in die game. Toe raak dinge bietjie los. Die Cherries was by verrre die beter span, maar om hulle nou teen daardie skole te wil pitch is malligheid!
@Deon: Ek was ook daar. As ouer en nie as old boy nie. Jy het vantevore gewonder daaroor. Ek stem saam met meeste van wat jy se. Het self belang in o16 game gehad. Tog het mense gemeen die outjie het die bal geplaas. Anyway dis gedane sake. Die vlagman storie, het ek my bedenkinge oor. Waar kry jy die feite?
@Deon. Ek stem saam met jou. Soos Grey die 2de helfte gespeel het, kon hulle enige span klop. Waar het jy gehoor die vlagman is ‘n Grey skoolseun? Hy het vir my bietjie oud gelyk vir ‘n skoolseun.
@Tjoppa: Julle dok wou al die jare nie speel nie… dis net garsies, menlo, kloof, eldoraigne en centurion wat teen affies gaan speel… ek hoop ook dit bly n gereelde instelling! Ek hoop egter dat julle ouers nederig kan bly…
PRG vs Grey. My gevoel het verander na Saterdag. Nog Affies nog Outenikwa nog Gim is die beste span dié jaar, ongeag enige statistiek. Miskien nie nommer een op die lys, maar my hart en verstand sê : dié beste. Grey sou Saterdag almal van hulle gelyk (maw al 45 spelers) op die veld aangevat het en gewen het. Hulle het net iets anders gehad as vroeër die seisoen. Ek is spyt oor die PRG drie wat nie toegeken is nie. Ek hou nie van die idee dat ‘n skoolseun van Grey vlagman was nie en boonop die ref terugroep en ‘n vorentoe aangee aandui nie. Dit was nie vorentoe nie, ek het reg by die spel gesit. Maar Grey sou nog steeds ver gewen het. PRG se verdediging????? Was daar enige??? Maar steeds trots op julle manne. Die onder 16’s is beroof deur ‘n skeidsregter, wat andersins goed was, toe hy ‘n drie toeken aan Grey waar die “drukker” ooglopend al reeds voor die lyn die bal aangeslaan het. Dit was ‘n bietjie van ‘n skok. Die skeidsregter was nie in posisie om te sien nie, en hy was baie onpartydig, maar flip, waar was daardie berugte vlagman toe? Maar geluk aan die onder 16’s ook, hulle was nou drie jaar, vanaf onder 14 onoorwonne. Ek was die enigste PRG man wat tuisgegaan het in ‘n hotel wat omtrent gevul was met Grey ouers en seuns. Stunning mense, geen egoïsme na die game nie. Mense wat gewoond is aan wen. Wat nice was was die ongelooflike ondersteuning deur die Oranje girls vir PRG op die stands, amper fanaties. Ek het ‘n idee hulle mik Stellenbosch toe agter hul nuwe “vriendskappe” en die verruklike omgewing aan. Puik gedaan Grey, julle bly eintlik maar almal een voor. Trots op julle PRG, en dit help baie dat beide die onder 14’s en onder 15’s ook gewen het. Goeie tye is op pad terug.
Toe toe, geen rede om soos twee jags meerkatte hier rond te hop nie, selfs ‘n ordinere Boland het hierdie flou PRG span getroef. Sit, toffieneuse.
@Rugbyman: Het Justin nie vir die SA skole gespeel nie? Wys jou hoe groot verskil hy maak aan Klofies se span. Soos Fourie du Preez vir Bokke.
@Rugbyman: So, hoe lyk jul span aanstaande jaar? Gaan Affies almal weer vermorsel, soos Tjoppa sinspeel?
@Tjoppa: Skuus, moes die bygevoeg het.
@Tjoppa: Affies, Paarl Gim en Outeniqua kan nie aanspraak maak op no 1 voor hulle die Cherries geklop het nie.
@BOG: Julle Vrystaters gebruik dit mos om julle se holle af te vee. En die wedstryd storie is al holrug gery. Julle is no 4 Punt Klaar.
@Rugbyman: Bly om dit te hoor. Hoop net nie julle onttrek weer na 1 jaar nie.
@Tjoppa: Ook nie om n wedstryd te kanselleer aan die einde van n seisoen wat die “posisie” kon beinvloed het nie. Ek het binnenshuise fasiliteite en gevolglik nie aagewese op n mielieland nie, baie dankie. Maar indien nodig, kan ek vir jou n sak vol stronke stuur.
@Tjoppa: he he he… Terloops, lyk my al die makro skole in pta speel volgende jaar weer teen affies! Dan kan julle ons weer lekker boelie!
@BOG: Om no 1 te wees is om reg deur die jaar soos kampioene te speel en nie aan die einde van die seisoen teen jou swakker opponente nie.
@BOG: @Rugbyman: Gaan kak in die mielies.
@Djou: Ongelukkig het dit verlede jaar ook gebeur- stadig begin.Ek het gehoop dat hulle hierdie jaar die veld “met n spoed” sou slaan. Miskien het hulle n te groot keuse gehad. Ek dink daar was vd eerstespan spelers aan die begin, wie aan die einde, vir die Peaches(3es) gespeel het. Ek sien dat Immelman wie gister op 15 gespeel en geskitter het, in Gr11 is, maar dat hy volgende jaar O19 sal wees en dus nie vir CW/SA skole in aanmerking sal kom nie. Hou maar gerus vir Louw (7) en Kramer (3) dop oor die volgende paar jaar. Of EW Viljoen tot sy volle reg sal kom, sal afhang vd span en afrigting. In n neutedop, is dit die verskil tussen vanjaar se span en vorige onoorwonne spanne. Die talent was daar, maar te lank geneem voordat dit geblom het. Miskien het n “skerp” oog ontbreek in die afrigtingspan.(??)
@Bog: Ek is verbaas dat Kempies vir Waterkloof geklop het. Maar nou ja, die Kempies het verlede jaar ook stadig begin en sterk geeindig en Beeldtrofee gewen. Net dalk doen hulle dit weer.
Oor Grey vs PRG, my kop is amper afgebyt toe ek “voorspel” het Grey gaan met 30 wen. En die Greyspan lyk mos heeltemal anders as die ander een wat teen Affies/Outeniqua gespeel het. Nuwe senterpaar, losskakel en heelagter. Skielik vloei en ritme agterlangs.
@McCulleys Workshop: grey seem to get better and better as the season progresses. I think if they played the Kwaggas now the result would be different. Glenwood stupidly play them as their last game of the season giving themselves little chance…
@BOG: That’s what I love about the game at this level, make predictions at your peril, (or to support your standing on the log) and that’s why the log makes so little sense. Quality sides are quality sides and a log produces little info of any merit. Grey against Outenique, for 75% of the game, I thought it was Greys, and so easily could have been except for the HUMAN factor. For the first half yesterday there was nothing in it, and then Grey drilled them with very quick ball and extreme pace and support. Such is schoolboy rugby.
@grassy
No, he was B team. The kid who played in his position in the A side is young Dewaldt De Waal, who played 3rds this year.
But no matter, as you said, he’s got some serious pace !
@BOG: Jy weet mos… affies is klaar vir die jaar! Nou het hulle net mooi niks om vir mekaar te se nie… hulle vang seker nou op, op al die nuuswaardige gebeure vd laaste 7 maande…
I wonder what has happened to the two (inaccurate) forecasters from Tshwane? I guess that they are fishing for”curried” Carp in the Jukskei and that they will make a re appearance here next Feb/March with new opinions, jerseys, origins and loyalties.
@Klofie Pa: Hoekom het julle sonder justin gespeel? Sou jy se dit was n fout? Ek het hom teen hts mid dopgehou en sy besluitneming is ongelooflik… hy haal ook baie druk van die flyhalf af… Sal graag jou opinie wil hoor
@BOG: haha, yeah probably :-). Glenwood have always been good at musketry/target shooting. I think the most times KZN champs, I believe this year too.
Baie geluk Kempies!!! Dit was hard en lekker.
En so kom Waterkloof en my seuns se skoolrugby ook tot n einde. Dit was n wonderlike 5 jr van rugby gewees. Dankie Waterkloof Hoerskool vir die talle geleendhede en goeie herrineringe wat my en my seuns vir altyd sal bybly!!! Julle is n Top skool met Top personeel!!
Nou vir die Rekord en Eind eksamen wat opkom dans dit volstoom na Tuks!!
Al die bloggers.., dit was lekker om te gesels en te ontmoet. Sien mekaar lang Tukkies se velde!!
@Grasshopper: Sorry, I just simply cannot let this pass. The targets in Target Shooting- are they dressed in WBHS and DHS shirts?
Glenwood not only rugby as everyone seems to think; http://www.glenwoodhighschool.co.za/junior-debaters-take-top-honours
Other sports performing well;
Target Shooting
Mountain Biking
Ocean Paddling
BMX
Tennis
Sailing
Baseball
Softball
Chess
Band
Etc etc….
Stellenberg vs Paarl Gym:
U14a S’Berg 10 Gym 7
U15a S’Berg 0 Gym 45
U16a S’Berg 0 Gym 46
U19a S’Berg 3 Gym 31
DF Malan vs Bellville:
U14a DF 5 B’ville 17
U15a DF 3 B’ville 20
U16a DF 3 B’ville 73
U19a DF 0 B’ville 37
@HORSEFLY NO.1: yep, but frikkin quick and deserved to play higher. He was probably coming back from injury as he was A team at age group level I believe….
@GimOB: Nie een nie GimOB
Glenwood also have Thobejane next year, the kid who’s famous for making Academy Week whilst playing 4th team at school.
@Playa: sorry avoided going on here today, trying to save battery life.
Queen’s u14A won 47-10 to end the season with only 2 losses against Selborne in EL and Grey PE.
Queen’s u15A won 48-13, been an inconsistent season for them, drawing 2 and losing 5 in the process.Unlucky with a lot of injuries though
Dale u16A won 27-21, so unlucky for Queen’s who were the better side on the day, this side has come very far this season. It’s a pity they never were able to achieve a lot as an age group. Great bunch of boys who have to be my team of the season at Queen’s purely for proving many detractors wrong. I look forward to seeing them over the next 2 years as they go into open rugby.
@Grasshopper: I am actually not sure. Besides the obvious suspects from last years U16’s. Coetsee is back but U19 so no CW. All the loosies are back and some really promising youngsters in U16.
But, as we all know, it’s not the pieces, it’s the puzzle, and the picture when they put it a together.
Oh wait Spam might be back but under19. Also Vidima might be back as I think he is grade 11 but also under 19….other Glenwood bloggers?
@Gungets Tuft: Sparks is not back, but there is a kid faster than him who played 2nds, think his name is Bredell. Back next year for Glenwood;
1) Tredoux
2) Ngadi
3) Van Niekerk
4) Du Randt
8) Coetzee
9) Khanyile
10) Jonas
12) Fouche
15) Joubert
Maybe another 2 or 3…..what about College?
GCB: Lost 6 out of last 111 matches. From 1997 – 2013- Played 304 and Lost 18 Win ratio of 94,2 %
@Gungets Tuft: sorry, last match at Glenwood, against College
@Grasshopper: AND Jordaan ……
But, credit where it is due to Glenwood, their backline was arguably the best in KZN this year. When Sparks was given a sliver of daylight he was always away. I would have liked to see Ngwenya and Ncobo in that last match at College to test him for pace, I think the three of them were partly responsible for the sheer pace of the Goldstones classic.
How many of them back next year?
@Gungets Tuft: yes, subtly but won’t actual say anything outright otherwise it might awaken the Griffon….
@Grasshopper: Haha, you just did. It’s predictable that the bowl result is going to be used in the future though, one or two, or just one bipolar, blogger going to use it.
@Gungets Tuft: good result from Glenwood, showing just how quick and good the backs are if given space. I think with Glenwood’s pace they were expected to do well at 7’s. I could stir the pot on the bowl final result but won’t….
@Gungets Tuft: what will it be? Please tell….
Glenwood 7’s
Bowl final Pionier 21, Westville 0
Cup final Glenwood 50, College 19
{sigh} .. Any guesses at the subject of the next few posts on this blog …
Hoeveel tuiswedstryde het PRG vanjaar gewen?
Sjoe!!! PR was ongelukkig om nie die drie te kry nie, maar toe Grey lostrek, was daar geen keer aan hulle nie. Hulle was die beste span.
Vir al die manne wat die matrieks in die PR 1ste span wou he. Dis presies wat die afrigter gedoen het in die 2de helfte. Daar het julle nou die resultaat daarvan.
@ Rugbyman- dankie:) moet se Klofies se pak voorspelers het vernietigend gelyk eerste 10 minute.Maar Kempies was in ander klas en soos tiere verdedig. Die game kon enige kant toe gegaan het. Kempies het we’ll hele paar strafskoppe gemis maar laaste 1 het getel. En nou is Nelspruit en EG Jansen maandag. Jansen sal on top of their game moet wees. Gaan nie kan slaap volgende twee aande nie
@jakes: Hier is ek! Ek sal die 1ste een wees om te se dat ek by myle vekeerd was! Well done aan die Kempies! Maar passop vir Nelspruit… EG gaan moet hard werk om hulle te klop!
Ja nee, die doemprofete wat gese het Klofies gaan Kempton trap en Paul Roos gaan Grey trap sal maar stil wees vandag. Name soos Hanswors en Tjoppa comes to mind
KEMPTON PARK 22 Waterkloof 21 _ wat ‘n helse harde game.Kempton gaan nou hul Beeld trofee titel verdedig, heel waarskynlik teen EG Jansen. Sal graag wil hooor wat die mense te se het wat geser het Klofies gaan Kempton trap. Toe ek wag?????
Oakdale onder 14A wen 10-3
Oakdale onder 16A wen 24-5
@Greenwood: The actual score on Wednesday was 28-12 to Glenwood.
Somehow Kearsney and Westville sent their stayers teams to the LIV tournament. Today they will both be at full strength at Glenwood. It is a pity that there are quite a few boys who cannot play due to Soccer commitments.
Having said that, Glenwood were full value on Wednesday. I would say that they are the favourites for today’s tournament at Glenwood. Lots of pace and good hands.
I was expecting GC to be better at 7’s, but they are clearly not.
College, House, St Charles and Westville are pretty good. Pioneer have shown in previous years that they can do very well in this form of the game.
@Queenian: I hope it backfires
@Ludz: Any scores to report?
Oakdale onder 15A wen 13-11
@Queenian: a bit worried about that, hope it doesn’t backfire for Queen’s, last time they shifted too many was against St Andrew’s last year. That didn’t turn out to well at all.
@Tierklou: As ek nou nie te verkeerd is nie, 10 en 15 is beslis nog daar, en moontlik 14 ook.
@Oakdale supporter: Hoeveel van jul agterspelers 9-15 is volgende jaar nog beskikbaar?
Hoeveel van jul agterspelers 9-15 is volgende jaar nog beskikbaar?
@Tierklou: Ja man, hoe kan ek help?
@Ploegskaar: Ou ploeg, kom groet gerus more as jy by die game is. ek sit altyd by elektroniese telbord. het ‘n outistiese seun wat daar agter bubbles blaas(sy plek).
Jy sal ons nie mis.
Wie op die blog is van Oakdale?
Looking forward to Glenwood 7’s tomorrow at the school
I hear Glenwood beat our friends from the Highway area sometime earlier this week 31 – 5 in a Sevens game – apparently “Sparks” was on fire and scored most of the points
Gwd also beat GC 42- zip – Have a feeling that the Glenwood backline would be hard to stop
with all that pace and space ……..
@Cappie: Moet saam met jou stem oor die finaal. Nelspruit is hierdie jaar baie goed maar ek dink EG het genoeg skietgoed om hulle te wen. Veral op EG se veld. Het afgelope 2 jaar nog nie tuis verloor nie. Maar dit gaan hard wees.
Dink Waterkloof gaan ook te sterk wees vir Kempton
EG Jansen teen Waterkloof finaal!
@Playa: Ye Queens have changed there team around a bit which could back fire on them.
@Tierkopkraal: You need to experience that.
@Playa: This one derby that i still want to watch in the stands,to feel the vibe.
@Queenian: It will be a tight affair indeed.Reality is Dale will come second best…but a little hope has never hurt anyone.
Well, you never know in these derbies…who expected Queens to beat Dale 28-0 last year?
@Queenian: haha yes i know they are going to be mauled 40+ if not even bigger.
@Tierkopkraal: I think DP will get a hiding this week just to much fire power against them and quite a weak DP team at that.
@Playa: Going to be a tight game no matter what happens maybe a 2 point margin I think.
@Ploegskaar: Ja DP was self baie, baie gelukkig om Oakdale te wen. Ja dit maak nie saak hoe moeilik dit soms gaan nie maar, n man glo altyd jou span het n kans om te wen. Ons wag ook maar vir die groep om klaar te maak en die O/.16 manne om deur te kom.
Hopelik lyk DP se rugby weer beter en wen meer as verloor.
Is ook n jammer dat DP en Boland nie meer teen mekaar speel nie. Het die trip plaas toe geniet. En dan kon ek gou vir my ouers gaan kuier op Malmesbury en weer bederf word en my sakke vol ma se koekies ens pak vir die koshuis.
@Tierkopkraal: As daar ‘n Superbru was, het ek steeds vir Boland gekies, die hart is mos maar so, maar die verstand weet dit sal niks anders as ‘n helse verrassing wees nie. Die seisoen tot op hede, beserings en kanonvoet Tian Nel wat uit is maak die opdraand nog steiler, maar hulle sal alles gee, en wen of verloor, met trots speel. Ons hou moed, volgende jaar en 2015 is alles weer dooddollies.
@Ploegskaar: Hoop julle klop die manne van Riversdal die naweek om die jaar op n goeie noot af te sluit.
Hoop DP het n goeie game teen Outeniqua, as hulle wen (in my drome) dan het hulle SWD se twee grotes gesink en alles in die OP verloor. Anders moet hulle maar die telling so laag hou as wat hulle kan.
Eeisch. Don’t know who wrote this little story but I am guessing he wore green
http://www.rugby15.co.za/2013/08/glenwood-win-the-liv-village-sevens-tournament/
@Tjoppa: Tjop ek hoop jy is reg tov Nelspruit. Ek dink egter nie hulle het die skietgoed om EG te klop nie. EG het ‘n befonkte span. Waterkloof, EG Jansen en Paul Roos
@Playa: Eish Playa I hope Dale come to the party this weekend(If they win I think there will be a mother of a party in the Playa household). Goooo DAAAAAAALE!!!!
@Playa: Waterkloof, Nelsptuit en die Rose.
Caaaaammaaaaaan DAAAAAAAAALE!!!!!!
Kudu Biltong for the taking…and we’ll do it in PINK!
@Ploegskaar: no no. Mistake. Corrected.
Oakdale played Framesby on Friday the 9th of August and beat them 28-3. Is this a re-match?
Anybody perhaps have the time times between Kempton park and Waterkloof and Nelspruit vs EG Jansen? Believe last game was postponed to Monday due to the SA schools fixtures.