Well I asked BHP to run the numbers regarding whether Paarl Gim could overtake Affies on the BHP SA Top 50 rankings (the formula driven ranking system). In a nutshell the answer is NO! No matter what Gim do in their up and coming games, they don’t have enough in terms of quality opposition to reel in Affies at the top.
From the stats man himself:
I did the calc’s and even if Gim does win its last three games by enough points it won’t be enough to better Affies average for the season. Remember the rankings formula takes into account who you play and by playing Stellenberg, Gim’s average per game will dip slightly and then even wins over Drosdy and Outeniqua won’t be enough to boost their average above that of Affies. That seems fair as Gim had a draw…thus they don’t deserve the No 1 spot as much as Affies do.
BHP was also kind enough to do this 2013 Affies vs Gimmies comparison:
I did the analysis for the common opponents that both teams played. It is very close indeed. The Waterkloof game and Grey PE game kind of cancel each other out. It must be remembered that Gim played against Grey PE and Dale with a weakened team during Cape Schools Week. All the other games diff is very close with the Dale game then the clincher. …Affies thus just takes it although Gim played with weakened team that week.
Paul Roos | Waterkloof | Dale | Glenwood | Grey PE | Total | |||||||||||||
PF | PA | Diff | PF | PA | Diff | PF | PA | Diff | PF | PA | Diff | PF | PA | Diff | PF | PA | Diff | |
Affies | 17 | 10 | 7 | 20 | 19 | 1 | 51 | 0 | 51 | 53 | 23 | 30 | 31 | 3 | 28 | 172 | 55 | 117 |
Gim | 24 | 15 | 9 | 34 | 6 | 28 | 38 | 3 | 35 | 40 | 12 | 28 | 27 | 25 | 2 | 163 | 61 | 102 |
@Ploegskaar: Ploeg ek het nou die heel naweek, sonder sukses, die raaisel van jou bestudeer. Gee ons nou maar die oplossing asb
@Tjoppa: not intended to offend Affies, a great institution, and just commenting on individuals possible attitude. Where there is smoke …. Tjoppa, you guys beat use fearly and squarely and this weekends result is proof of that. Usually wiser to compliment than question when you get half a ton against you, anyway. Many of us are dissapointed about the fuss that was made around behavior etc.
@Queenian: totally agree with this
@Deon: 100% reg. Mens het nie baie kennis van stats nodig nie, maar soos jy uitwys is “common sense” die belangrikste. Die stats help meestal net met die metodiek sodat die stelsel regverdig vir almal is.
@Tjoppa: Gaan nie oor Bulle of Affies Tjop. Spelertjies kry geleentheid om SA skole span te maak. Geen speler sal die kans deur sy vingers wil laat glip. In ieder geval, na die groot “faait” neem ek enige opmerking van n Glenwood ondersteuner rakende Affies maar met n knippie sout op.
@Woltrui: Ernstige aantuiging en maak sin as ons in ag neem hoe die Bulle die seuns behandel. My jongste het op 0/16 gese speel eerder vir Affies se A span as die Bulle se GK span. So hul dreigemente het geen invloed gehad nie.
@HM: …. and you also believe in Chritmas father and the Batman?
As ‘n begin sal dit help as die jaarprogram op ‘n deursigtige wyse opgestel word, soos dit waarskynlik wel gedoen word, en dat daar ten minste konsensus daaroor is vanaf dag 1. Dan kan almal hulle beplanning, begroting en administrasie voortydig in plek kry. Dis ‘n jammerte dat PG nie GCB kon speel nie, en Gim moes aan die begin van die jaar, idealisties gesproke, kon sê, nee dankie, ons Eerste Span speel nie hierdie jaar vir argumentshalwe Stellenberg en Parow-Oos en Joostenbergvlakte nie, maar ons Eerste Span verkies om GCB te speel. Dan kan die Eerstes opreis en vir GCB speel.
Interesting talk amongst boys and coaches in Pretoria; Affies players gave priority to their potential unbeaten School season above Craven Week results. Coaches had their hands full apparently. It is said that the one player even mentioned that he does not need the the CW now as he risks injury.
@Tjoppa: Dit is maar baie ongereeld, en selfs dan, is daar vrae soos wat ons nou kan sien
@Djou.Hoe meer mens lees oor die sake hoe meer kom dit na vore dat ander skole ook al benadeel was. En, soos ek sê gewysigde stelsel behoort nie te poog om die skool wat nie kan opdaag te straf nie. Dit is net daar om die opponerende skool te nie te laat uitmis nie. Die no-show het mos ‘n effek op beide skole, en die effek moet ten minste geneutraliseer word. Ek het nie ‘n sterk kennis van statistiek en statistiese metodiek nie, maar ek het genoeg common sence om te verstaan hoe Waterkloof benadeel is deur Menlopark se no-show. En dit laat my dink aan wat Forrest Gump se ma sê oor “Stupid”.
@Ploegskaar: Ploegie die enigste manier om die Top 20 skole in die land te bepaal is ‘n liga waarin almal meeding. Die gaan ook ‘n probleem skep want as bv Affies nie in die liga is nie en het die jaar ‘n werklike goeie span wat werklik no 1 in die land gaan wees is hy uitgesluit. Hoe nou.
Dit is soos om konsensus te bereik watter mamma is die mooiste langs die veld. Die honderd en nege lelikes is maklik om uit te skakel. Maar dan die laaste drie. As daar tien keurders is gaan daar tien redes hoekom is iemand no1 en dan gaan daar 3 wenners wees. Verstaan jy. Sit Ploegie.
@bloues: Toe toe toffieneus.
@Deon: @Djou: @Ploegskaar: Nou kom ons vra Beet om ‘n aksie te begin om hierdie voorstelle te hanteer en ek glo nie BHP sal omgee as ons konsensus bereik het om die stelsel aan te pas nie. Maar die voorwaarde is dat ons konsensus bereik. Kom Beet maak oop so ‘n bespreking.
Hoekom het PG nie teen GCB gespeel nie. Dink nogals GCB sou gewen het
@Tjoppa: Ek hou meer van speel rugby of hou jou bek, en dan verkieslik meer as ‘n handvol wedstryde daarby. Kyk rugby of hou jou bek werk ook, solank dit nie bly een skool, een span of een kind nie. Te veel wyshere Tjop, die manne moet lyne stap, dan weet mens mos wie’s no1. Of hoe?
@Tjoppa: Liewe Tjoppa. Ek het reeds reker 5 keer op hierdie blog die voorstelle vir verbetering aan BHP gemaak, Vrydag nog ‘n keer, maar hy ignoreer dit. Dus, ek kan nou maar self oorvat en ‘n regverdige stelsel in werking stel, of BHP kan die voorstelle gebruik en sy stelsel verbeter – iets wat ek sou verkies aangesien hy die inisiatief geneem het en ek nie daarvan hou om met ‘n ander man se kallers te ploeg nie.
Ek het hom ook uitgenooi om my te vra, maar geen woord van hom af ontvang nie. Dalk kry jy reaksie uit hom uit.
@Deon: En wat van Menlopark wat onttrek het teen Waterkloof. Waterkloof word benadeel in terme van die ‘ranking’ en Menlopark bevoordeel, want die Klofies behoort die Parkies vanjaar met meer as 30 punte te klop. Waterkloof moes lankal deel van die top 10 gewees het, maar moet swoeg om daar te kom agv ‘ranking system’.
Nee Tjoppa, moet nie verval in stagnasie nie. Hou BHP se sisteem en verbeter dit elke jaar. Moenie so konserwatief en in die boks dink nie. Ek glo Affies sou die Kwaggas kafdraf. Dis nie ‘n kwessie van doen beter of hou jou bek nie, dis ‘n kwessie van opbouende kritiek en vrye sinvolle denke, en ‘n poging om voortdurend te verbeter. Die rede vir ‘n skool se onttrekking is irrelevant. Dis net nie reg dat die opponerende skool benadeel word nie, soos in die geval met Eldoraigne en Affies. Hoekom moes Affies benadeel word?Dis plein stooooooooooopid.
@Deon: Maar vir dieselfde geld moet Affies bevoordeel word vir die feit dat Eldoraign op die nippertjie onttrek het. Ek dink die argument gaan nooit gewen word nie en dat dit ‘n groot hartseer was dat Affies nie die Kwaggas in George gaan wen het nie. Tensy die volle feite nie deur die skole bekendgemaak word nie sal ons nooit die rede vir die ontrekking weet nie en kan rankings nie op hoorse gemaak word nie. Vir ooglopende redes.
Dus almal aanvaar daar is tekortkoming in BHP se manier van dinge doen maar tensy iemand iets beters bied gaan syne tog die beste wees. Dus Djou en maats hier is die dare. Doen iets beters of hou hulle se bek.
@tjoppa, ‘n country mile verwys na dieselfde afstand as die metroplolitan mile, die verwysing na country is bloot omdat ‘n myl in die countryside tradisioneel ‘n makliker, plesieriger myl is as ‘n myl in die metropool, ongeag die feit dat die afstande identies is. Ek sê Gim loop voor by ‘n seemyl, wat nog so ongeveer 200 meter verder is as die country/metropolitan mile. Ek hou van BHP se stelsel maar dit kan net as ‘n basis vir verbetering gebruik word. Indien Boishaai in presies dieselfde posisie was as Gim nou is, en nr. 2 was na die gebeure die seisoen, en Affies ook teen Boishaai nie opgedaag het nie, vermoed ek BHP se stelsel mag reeds ‘n wysiging aan sy stelsel gemaak het om, nie Affies te benadeel of te straf omdat hulle nie opgedaag het nie, maar seker gemaak het dat Boishaai nie benadeel was omdat Affies nie opgedaag het nie. Dis wetenskaplik, professioneel en regverdig. BHP se stelsel is die beste sover maar beslis nie volmaak nie. SBR het so professioneel geraak dat amper alle skole reeds die volle definisie van professionaliteit (vs amateurskap) bereik het deur spelers te bekom teen ‘n vergoeding vir die speler ( al keur sommige skoolhowe [sekerlik dan nie die HOOF van die skool nie, miskien eerder die algemene bestuurder] dit nie goed nie . Daardie bisarre stelling moet ek nog uitfigure), en ‘n ranking stelsel wat no-shows in ag neem is nie debateerbaar nie. Dis bloot professioneel en sinvol om so ‘n stelsel te hê. Anders sal ons vir altyd en ewig ewekansigheid, moontlike permutasies en kombinasies debateer. Ek kon onthou van ‘n hele paar ouens wat nie opgedaag het vir hul fights teen Mike Tyson nie (ek sou nie), maar ek kan nie onthou dat Mike Tyson se posisie benadeel was daardeur nie.
@Queenian: Ya but measured by a metropolitan mile they are second. Accept it or don’t read BHP’s top 50. HE IS THE MAN.
Rankings or no Rankings Paarl Gym is number 1 by a country mile.
@Djou: Regte tanne of KlofiePa se tanne.
‘n Ander manier om te sorg dat ‘n span nie nommer 1 kan word nie, is om hom glad nie te “rank” nie. Grey College se Cherries moet baie naby aan nommer 1 wees, indien nie nommer 1 nie.
@Tjoppa: As my hande en tone klaar getel is, begin ek by my bene, dan arms, dan ore en dan tande en heel laaste …. die hare op my kop! Daar is nog genoeg oor.
@Tjoppa: ai tog TjoppieTjie.. jys regtig snaaks ou maat!!
@Djou: Ek dink nie jy kan beter nie my ou tjom. Menende ‘n ou wat die Vrystaat ondersteun en somme doen? Wat maak jy as jy verder as twintig moet gaan ek meen dan is die vingers en tone op?
@BoishaaiPa: Dit is nie net ‘n opinie nie. Dit is my werk – waarvoor ek betaal word. Statistiek, metodiek, vertolking en praktiese uitvoerbaarheid. Gevolglik kan ek met vertroue kritiek lewer – ongelukkig in die geval negatief. As jy my ken sal jy weet dat ek eerder van opbouende kritiek hou. Ek het hoeveel keer al op die webwerf voorstelle gemaak vir verbetering, maar jy het jou tot nou nie daaraan gesteur nie. Maar as jy graag wil weet hoe jy kan verbeter op die formule, vra net dan kan ek dit weer vir jou publiseer.
@Djou: Jou kritiek word waargeneem en jou opinie oor wat dan wetenskaplik is of aldan nie is maar net dit…Jou opinie…hele paar SBR rugby ghoeroes het koppe saamgegooi oor die formule en is nie uit n duim gesuig nie. Ontwerp asb iets beter en verduidelik asb jou konsep, maar totdat jy met iets beters vorendag kom, sal hierdie forumule vir eers geld.
Ek stem saam dat daar sekerlik min te kies is tussen die 2 skole en sou dit wonderlik gewees het indien hulle teen mekaar kon speel. Wat ek wel weet is dat Affies in sy laaste 3 wedstryde getoon het dat hy binne minute ‘n agterstand in ‘n groot oorwinning kan omskep. Statistieke toon ook dat hulle agterlyn 69% van die driee gedruk het wat ‘n bewys is dat hulle nie net bang bang voorspeler rugby speel nie. Oor die Kwagga wedstryd wat af is, is ek net so teleurgesteld maar as ons realisties moet wees sou ons vir Affies teen die Kwaggas hierdie saterdag teen mekaar wou sien terwyl hulle SA Skole spelers nie beskikbaar is nie. Ek dink die Kwaggas sou ook meer benadeel gewees het met hulle gevaarlike agterlyn wat total ontwrig sou wees.
@playa: I have to agree with you and back BHP with his prediction – although Gim played excellent rugby this year you can’t deny Affies the nr 1 spot because:
a) You can’t change the rankings formula during the year – most bloggers agreed throughout the year that BHP’s formula is probably the most scientific formula
b) The comparison against similar opposition above
c) Affies beating GCB away
d) Gim drawing with Oakdale and not winning all their games
e) Affies winning all their games
f) The last game the two teams played against one another Affies won – if nothing else is the decider then this is.
It will not be fair to suddenly change the formula now because Gim might not end nr 1. Gim didn’t win all their games and Affies did.
@McCulleys: My chest felt like it
@Djou: had you swallowed the Webber?
@McCulleys: Spot on. Those players earned their first team colours. Just like a Springbok only playing one test due to injury to another. And we should stop using “yes, but it was a weakened team” as excuses. The team on the field is the best team of that school on the day and they are representing their school with pride. I will never forget my first experience on the field – even though I covered for an injured player. I slept in my jersey the Friday evening and struggled to take it off Saterday evening. Unfortunately had to take a shower.
@Djou: this is true, they ran on in the first team strip, and it will go down in the school year book as a win or a loss, regardless of missing star players etc. This is also the benefit of being a large school with rugby depth.
Genoeg gese oor die onwetenskaplikheid van BHP se formule. Mens kan werklik met formules toor indien dit nie die beginsels van “equity, fairness and internationally accepted” bevat nie. Bloot die feit dat Gim nie vir Affies kan verbysteek nie bevestig dit net. Dan het Gim ook nie teen die “all-time” topskool Grey College gespeel nie.
Maar wat van Grey se Cherries – ook onoorwonne teen ander skole se eerste spanne – sommer met groot tellings!
Oor BHP se stelling dat Paarl Gim met ‘n verswakte span gespeel het – alle spanne speel soms met verswakte spanne. Ek het Waterkloof nooit hoor kla die hele seisoen nie – en hulle het die grootste deel van die seisoen met 7 tweedespan spelers gespeel en met daardie verswakte span teen Gim verloor.
Graad 11. Sorry @ Playa.
@Playa23. Dis korrek.
Geluk aan al die Affies Wit Bulle 2013. Jul was voorwaar n pragtige span/groep wat heel jaar gespeel het na daai gemeenskaplike doel, om die jaar 2013 onoorwonne af te sluit.
Dankie ook aan al die afrigters, dit was voorwaar n groep spelers wat ons ook lank gaan onthou danksy jul harde werk. n Hele paar van die manne gaan dit kan ver maak.
Ons sit met afwagting en kyk hoe ontwikkel hul loopbane hiervandaan vorentoe.
Sterkte ook nou aan al die Affies Seuns met die eksamens wat voorle.
2014 sien ons ook na uit. Die juniors wat gaan deur kom laat ons versigtig opgewonde voel.
Laat Daar Lig Wees….
@Playa23: Hi Playa. Playa die blondekop outjie wat no 7 vir die tweedes gespeel het Saterdag. Is hy in graag 11 of 12? Baie goeie spelertjie.
@Grasshopper: Well, lets get Beet to survey both sides- it will ensure anonymity and how interesting would that not be?
@Tjoppa: Ou Tjops, daar is n baie groot verskil tussen uitstel en afstel. As jy DIT nie verstaan nie, kry hulp- iemand om te verduidelikEn terloops, di net jy wie dink dat dit “kwansuis” te nat was.@Playa23: Believe it or not, Im not an oupa- my two children are a bit slow. An interesting observation though. Affies is “nr 1” in SA, yet they have only 1 player in the starting line-up of the SA schools side@Redblack White: With that, you have pissed on a few peoples pistons
@BOG: Or Glenwood, do a survey there, they played both sides..
@Ploegskaar: Hope you not including Glenwood in that ‘dream team’ list, our side this year was mostly grade 11’s so a big learning year for us. Those youngsters looked shell shocked at Kearsney, but little did they know they were playing the best school side in the country……they would have learnt alot and said if we play Gim next year let’s ensure we do better and maybe register a win against this great rugby school…
To Everybody debating who is number 1. SBR in SA is the winner, is no 1, we have a four nations tournament starting on Friday, where the pick of the crop boys are playing.
The supporters and fathers and mothers and oupas(BOG) are debating the position of no 1 but it will only be possible to determine a true no 1, if you take all the regional winners (Beeld, Burger, Volksblad, Soweton trophies) and have them playing in a end of the year tournament that will never be possible, BUT that is not what it is all about!!. Rugby and all the other sport at school is part and parcel of the education process of the learner, whether you play A team or F team.
In MHO a few schools have excelled this season, Affies, Paarl Gym, Kwaggas, Grey College, Waterkloof, EG and to many othes to mention and even a team like Voortrekker in Bethlehem. Each team has set its own standards and to their own standards they measure. We argue who is no 1, the boys play because they enjoy it and trust me, doesn’t really care about no 1 or 2. It is that 1 or 2 games a year (like a win at Faure street) that matters most. You could have a bad season but if you win inter schools you had a good season. Sela
@Paarlbok: sien dit is presies wat ek bedoel. Vir ons is AFFIES ook nommer 1, ons het ook ons INTERHOëR GEWEN(Die oudste een in die land), en ons het die Grootse byeenkoms in die land tussen twee skole gewen, AANTAL leerlinge, Grey Teen AFFIES, 28 spanne en dit is net die rugby, nie eers die tennis, hokkie, skaak, kore ens. ens. nie. Julle is voorwaar goed hierdie jaar net soos ons. Sien julle na die Matriek eindeksamen, dan vergelyk ek en jy punte. volgens gemiddeldes.
Groete.
@Grasshopper: Ek stem dat Oakdale baie goeie rugby speel en glad nie onderskat moet word nie.
Absoluut onaanvaarbaar!!!!!!!! Daar is net een span wat kan claim hulle is beter as die Kwaggas,… en dis Paarl Gim. Ons gaan weer probeer om hulle af te stof in die Burger finaal. Die Kwaggas ry ook baie en baie keer ry ons vroeg die oggend van die game sommer 500km,… klop die manne,… en ry weer terug dieselfde dag. Die finansies is rof op al die skole wat so baie rugby speel. Die Kwaggas het self ‘n 0/15 toernooi wat ons aanbied en dit is net gepas dat ons darem in ons eie toernooi deelneem. Ek stem volkome saam dat van die games baie close was en enige een kon gewen het , maar nou het ons gewen ( hop van die bal of nie), en dis lekker. Die Kwaggas se rugby het ‘n groot ontwikkeling en prestasie sprong gemaak oor die laaste twee jaar, en ons gaan poog om dit so te hou. Ons blaf nie meer vir die GROOT honde nie, ons BYT hulle sommer.
Paarl Gim are the best school boy side this year and would beat Affies! Would put my house on it
Impartial view – There are too many variables either way to call the clear cut winner. One cannot say until these two teams have actually played one another. Having said that, for all its imperfections the BHP ranking is formula driven and may not be precisely accurate, but directionally I would say it is.
As far as Affies declining certain fixtures – one has to respect the long standing commitments between schools, but particularly where they want all their teams to have a game. We love playing Affies because they are a quality team ( not too damn far to get to) and they give us 26 games ( OK – granted, this year they gave us 26 hidings, just ask Tjoppa & co.) My lad no longer plays rugby ( one too many concussions) but can count on a hockey game at F team level when these two schools meet. Not too many schools can do this which is why we keep the traditional fixtures against the so called bigger schools, but in our opinion, our good friends over many years.
I will re-iterate what I said in a post some time back. I think we are sometimes too fixated on being the best, that we forget that these okes are also only playing the game for the enjoyment. Most of this years first team players across the country will never become Springboks, Plain and simple – like it or not. So while they can still play SBR for fun, is it really ok for us to want to elevate them to God-like status by insisting that one is better than the other.
Ek se maar net – jammer aan al die ouens wat voel dat dit julle pret bederf.
Ek dink ons almal moet vrede in ons harte kry. Die seen om ‘n seun te he wat gesond is en kan rugby speel is GROOT. Vir elkeen sal sy span die beste wees en hy die volgende Springbok, en dit is reg so. Dalk is ou dok reg en te veel klem word gele op die no1 plek ens ens ens. Geniet jul seuns, as jy so oud raak soos ek, en maar Saterdae alleen die plaaslike skole se games moet gaan kyk dan gaan jy terugdink en wonder of jy nie dalk die belangrikste van die huidige misgekyk het nie.
@BOG: Pasop vir die blinde lat Boggie. Wat gebeur as die veld kwansuis te nat is vir die wedstryd om plaas te vind. Nog ‘n jaar nie no 1?
@jakes: That is a weak excuse. Our lot play a lot of time against schools with less teams. Give the teams from smaller schools in the area to compete against the likes of the top ones. Dont do Affies anything for development of rugby in the pooerer areas?
@ Bulle en Woltrui- We know by now that Affies only want to play schools that can roughly match the amount of teams they have, for rugby is important for every boy playing rugby. This means that they will continuously have to travel around the country to play the big schools who can field 20-30 teams. Understood.Problem as you said it is becoming too expensive to travel and on the parents..If this is the case then Affies will have to make a decision in future, play more local schools although not all the teams will get a chance to play. Or play less and less games due to costs implications??
Gim is nr1 want hy het Interskole gewen. Dis al wat saak maak.
@REF: Ek verkoop drank nie harke nie .Kom julle nou weer ons kreef eet.Bring maar paar bloubul steaks saam.Of is hulle bietjie maer agv van die resessie.Lekker om bietjie te stir.Hou in elk geval van al ons skole en pragtige seuns .Ons bly maar almal Suid Afrikaners wat van ons sport hou.Kompetisie is maar al wat n sport lekker maak anders sou dit maar boring gewees het .
@almal, nee kyk manne, in julle harte het elkeen vir homself al besluit, aanvaar dit nou maar, glo wat julle elkeen wil, vir my lê die smaak van die so-genaamde dreamteam telling van twee jaar terug met daardie uitstekende loskakel van Gim wat Bulle toe is nog vars in die mond AFFIES 59; 6 GIM (Wildeklawer), ek sê ons gee hom sommer vir Gim net om daardie dag te herdenk, dalk is dit volgende jaar Gim se beurt om die bordtjies met so ‘n score te verhang. In ons harte weet elkeen van ons ons eie waarheid. Wakker Akker, geluk met jou seun, ek sê weereens dat ‘n eerste span Haker van HTS PW.Botha nou so man kan mee bring is WOW, raak rustig al julle Kwaggas, ons spaar ons geld om vakansie te kan kom hou in die kaap einde van die jaar, klink nie of die ressesie julle getref het nie, sien julle einde van die jaar, ek sal ‘n hark of ‘n ding by jou kom koop.
@BOG: Beslis in wie se guns Vrystater .
Oplossing is eenvoudig. Kanselleer en die wedstryd is beslis. Dit is mos hoe die “reels” huidiglik staan. Moet dit altyd n Vrystater wees wie kom met n oplossing?
@wakker akker: Dis bietjie grootmond van jou om te sê Kwaggas sal nie weer teen Gimmies verloor nie, die wedstryd moet nog eers plaasvind.
A bit rough on Paarl Gym as they beat the Kwagga,s in there own back yard and Affies pulled out of there match with them.
@Bulle: Moet jy tog nou nie Bog se geskiedenis oorneem nie.Tot Bog maak goeie stelling oor om gepenialiseer te word.Hoeveel was die bus kaartjies aan die begin van die jaar toe julle die uitnodiging aanvaar het.Kwaggas klop Warerkloof gemaklik.Grey PE maklik.E.g jansen maklik so ook PBH en ander.Wen Teen Oakdale was met baie moeite.Ons sal ons foute teen Gym regmaak met die Burger finaal.VERGEET VAN VERLEDE.Ons onder sestien span het wel Paarl Gym en PBH hierdie jaar geklop.Passop vir toekoms ons Kwaggas wil nie roem oor die verlede nie maar wel die toekoms wat saak maak.Groete
@Woltrui: Ok, Mam.
@Ploegskaar: Opregte seun se jy. Lekker man, lekker. Miskien verwar jy my met die voorbankers Bog en Tjoppie??
Ploeg beide die spanne is kwaliteit en het ontsettend baie talent. In my opinie het Gim die oorhand voor en Affies die oorhand agter. Soos OBGim noem dit is feitlik onmoontlik om te se wie is no 1. Met die spring van ‘n bal kon Gim en Affies al verloor het. Sport. Met bietjie geluk kon Grey Bloem, Kwaggas of EG Jansen die nommer 1 posisie beklee het. Almal klas spanne.
@Woltrui: Bestudeer aandagtig die 2 bepalingslyste, opponente en uitslae en dan sê jy vir my mooi eerlik wie is no.1, jy is mos ‘n opregte seun.
Perhaps they should get the opinions of a common denominator – the players from Grey High. Take an opinion poll. Surely, they are in the best position to provide us with an informed decision.
The use of the word ‘virtual’ in the heading is significant, as the compilation of school boy rankings in the SA context will always be riddled with virtuality. Short matches (with no kicking to the poles), matches between teams where the one is allowed to play their provincial players and the other not, some teams playing far less matches than others (effect of fatigue factor), not all top schools playing each other, etc make for nice blogging material. Enjoy!
@Ploegskaar: Wie de moer is AH? Klink soos ‘n musiek “band” van Belville.@Grasshopper: Affies speel beslis nie “Bash Bash Bash” rugby nie@Bulle: @sacssupporter: Stem saam. Ko ons roep hom ‘n “draw”. Gimmies van 2013 te veel van ‘n klas span om no 2 te wees.@Ploegskaar: Sit asb.
As an impartial observer, I have this very simple question. Why is there not an inbuilt penalty in the event of a team withdrawing from a match which was scheduled ? Otherwise, this could create a precedent for the future. For what rankings are worth of course!
@Bulle: Dis alles edel en mooi, maar om te sê dat van die skole daarbo julle vermy, is bietjie dik vir ‘n daalder, net Eldoraigne het hierdie jaar onttrek. Ek is seker Garsies, EG, Jansies, Kempies en Nellies sou die eer en voorreg wou hê om teen Affies in die Beeld te speel, nie? In ieder geval, vir mense wat kwansuis vrede het met uitslae, kompetisies en ranglyste, the ladies doth protest too much.
Affies results 2013:
16/03: AH 46 Diamantveld 6
30/03: AH 27 Queens College 13
01/04: AH 31 Grey PE 3
03/04: AH 51 Dale 0
13/04: AH 88 John Vorster 9
24/04: AH 46 KES 6
27/04: AH 36 Jeppe 18
02/05: AH 41 Framesby 21
04/05: AH 17 Paul Roos 10
11/05: AH 37 GCB 31
25/05: AH 19 Waterkloof 18
20/07: AH 51 MC 20
27/07: AH 53 Glenwood 23
@Ploegskaar: Ja Affies het al die “Dream Teams” in hulle provinsie maar het jy miskien nie al gewonder ook hoekom party van die skole ons nie wil speel nie, en hoeveel van daardie skole kan al die Affie spanne voorsien van wedstryde, vir Affies gaan dit nie net oor die 1ste span nie dit gaan oor al daardie kinders en om hulle geleenthede te gee. Sorry maar dit is hulle beleid. Selfs die 0/14 h span speel 10 wedstryde ‘n jaar, Dit gaan oor ‘n gelukkige kind wat selfs in die H Span speel en om ook ‘n geleentheid te kry as oor net ‘n A en B span.
Paarl Gym fixtures to date:
28/03: PG 46 Westville 7
30/03: PG 33 Kearsney 6
01/04: PG 40 Glenwood 12
20/04: PG 55 Tygerberg 3
27/04: PG 37 Outeniqua 25
02/05: PG 45 Harmony SS 18
04/05: PG 34 Waterkloof 6
11/05: PG 24 Paul Roos 15
18/05: PG 24 Bishops 3
25/05: PG 35 Rondebosch 14
01/06: PG 40 Wynberg 3
08/06: PG 17 Oakdale 17
22/06: PG 27 Grey PE 25
24/06: PG 38 Dale 3
26/06: PG 57 Muir 5
20/07: PG 55 SACS 3
27/07: PG 49 Boland Landbou 7
03/08: PG 37 Boishaai 26
Strange how many that received a proper klap from them, had all the “dream teams” in their province decimated by them, intentionally avoided them or sidestepped strong opposition to protect their rankings, are now Affie cheerleaders. Well done to the 2013 Gym group, not only for your results, but for the way that you played the game, positive and with a smile. The best in 2013 and at the top with the best SBR teams that I have seen the past 10+ years.
@Grasshopper: Maybe thats what it takes to be a top side
Fewer, competitive games a season.
I cannot disagree with your point that teams that play more games (and remain unbeaten) should be given greater credit.
But there are 2 things that settle it for me:
a) The comparison against similar opposition above
b) Affies beating GCB away, and Gim drawing with Oakdale – seriously not taking anything away from Oakdale, besides losing to dan Pienaar at the beginning of the season, they have done rather well.
But I will maintain that truly speaking, there isnt much, if anything that seperates these 2 sides.The BHP formula is pretty clear, and is not discriminative to number of games (hence a team with fewer games is able to come out tops).
@wakker akker: Sorry maar jy redeneer soos ‘n …… Ja Kwaggas mag miskien ‘n fantastiese span wees maar wat van die ander jare waar was julle, nou het julle hierdie jaar die wonderlike span nou wil julle Affies speel. Julle 0/15 is uitgenooi na die Francois Swart week maar wou nie kom want dit kos te veel en dis te ver. Vertel my nou bietjie hoeveel keer het julle die jaar gereis. Wel Affies het 8 keer gereis met al hulle seuns(18 Busse) dink wat kos dit daardie ouers. Julle gaan so aan oor hoekom hulle ontrek het, nou hier is die ware rede dit sou hulle R140 000 kos vir 4 busse. Die kinders sou Donderdagoggend moes vertrek wanneer dink jy sou hulle in George aankom, dalk die volgende oggend, en dan moes hulle julle 2 uur speel, komaan hoe kan jy dit verwag. Daardie ouers kan nie nog daardie geld betaal ook nie. So hoekom reis julle nie maar ook bietjie Ptretoria toe met al julle spanne nie en dan kyk ons wat dit julle sal kos. Paarl Gim fantastiese skool maar die spanne wat hulle gespeel het sê my hoeveel keer het hulle gereis in die jaar miskien 4 keer, al die ander skole is binne ‘n radius van miskien 40 of 60 kilometers. Hou op om Affies af te kraak as julle nie bereid is om so ver te ry nie. Dankie hoop julle verstaan nou die rede waarom Affies julle nie kan speel nie, en ja al sponsor wat julle sê wat van hulle ontrek het is die ouers.
BHP het sy blou trui aangetrek toe hy sy formules uitgewerk het.
@sacssupporter: Agree with you they are both no 1,
Definitely Affies. Turned it on when they needed to.
@Playa: Oakdale at Oakdale, I think people are not giving enough credit to Oakdale. It was a draw, come on people all teams have an ordinary day when they are playing so much. Affies had a very easy season in terms of number of games and extra rest. Anyway, it seems teams who play more are disadvantaged. That is why I want Glenwood to reduce their schedule from 21 games to 16, give the boys a chance to recover after heavy festivals etc…
@Playa: My vote also goes with Affies.having an unbeaten season which includes a win against GCB in Bloem is not a familiar feat.Gim are not far off, they have an outstanding team, and their dominance at Cape Schools with a 2nd/3rd team combo of a team in truly amazing.But they did stumble into a draw against an ordinary Oakdale side, which probably didnt help their cause where the BHP formula is concerned.
@ wakker akker- stem eintlik saam met jou.. dit maak sin wat jy se. Ek se weer Affies het ‘n briljante span die jaar, het hul twee keer gesien, maar ongelukkig was baie van hul kompetisie die jaar nie op standaard soos altyd nie.. Top skole teen wie hul nie gemeet het nie, Paarl gym< Outeniqua, HTS Middelburg, Nelspruit, Garsfontein, Monument, EG Jansen,( weet nie van Paarl boys high) en..weet nie van nog. Enige van die spanne kon op 'n goeie dag hul prentjie bederf het..Maar stry nie, hul het briljante span, maar betwyfel die nr 1 spot. Soos HANSWORS gese het, as jy 'n groothond wil wees, moet jy teen al die groothonde wil speel
@sacssupporter: @Grasshopper: A counter to that would be if you look at Grey Bloem in the early 2000s (around 2003/4/5/6) when they played 13 games a season.There used to be SuperSport rankings back then which worked similarly to BHP’s formula, and GCB would top the rankings every year.
Quality of opposition counts a great deal.That said, I agree with sacssupporter that it is near impossible to rank teams that play in different provinces and do not play each other.That is the flaw with ranking systems of this nature. What BHP has done above by putting these 2 teams in a mini-league with the same teams they played against is the best available solution.It is also NOT without it’s flaws.
Onthou tog.Kwaggas sal nie weer teen Gym verloor nie.Dit sal ons seker in September maand kan staaf.Dan seker sal Kwaggas moet top eindig aangesien Affies hulle ontrek het voordat hulle kon verloor het.Die wedstryd moes Affies mos hulle punte afstaan en wen aan Kwaggas gee.In werklikheid het Affies deur nie te speel nie n verloor gekry .Hulle dus veertien uit vyftien wedstryde gewen.Gym tans no.1
I agree with Grasshopper – how can it be that Gim has played 7 more games than Affies? That’s a lot of games at this level?
Perhaps you guys can put down all games played this year for these two schools….then we can compare “apples with apples”.
It is a very difficult thing to fairly rank schools that don’t play in the same province and that don’t play each other – so why don’t we just say that both teams deserve to be number 1!
Net so ou teugie vat van die suurstof. Tra la la la Tra la la la Tra tra tra la la la la la laaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa. Lekker man Lekker. Is dit nie dalk die tweede jaar in ‘n ry nie. Nou le ek net hier en wag vir die nursie om my wakker te kom maak.
Gim will have played 21 games by season end against Affies 14, surely this needs to be factored in. The more you play the more chance of losing and injuries. Don’t care what rankings say for me I have Gim at No1, clever team with skills vs big bash bash bash, maybe it’s the old WP style vs Bulls force….I’m a KZN blogger too…