The business end of the 2013 BeeldTrofee for Macro schools is upon us. Eight schools will battle it out for the remaining four places. The standard of the Noordvaal top tier rugby has been extremely high this year. There is a bottleneck at the top with no one wanting to give an inch. The result is that the BeeldTrofee for macro schools 2013 has no clear-cut favourite. Anyone of six schools namely HTS Middelburg, Waterkloof, Nelspruit, Monnas, Garsfontein and EG Jansen can win it. This is where BMT now takes over and nothing less that bring an A-game to the match-day will suffice.
Matches will take place on Saturday, 03 August 2013
AgeG | School | School | |||
---|---|---|---|---|---|
Open | HTS Middelburg | Waterkloof | |||
Open | Nelspruit | Monnas | |||
Open | Garsfontein | EG Jansen | |||
Open | Kempton Park | Rustenburg | |||
u16 | EG Jansen | Waterkloof | |||
u16 | Kemptin Park | Rustenburg | |||
u16 | HTS Middelburg | Garsfontein | |||
u16 | Nelspruit | Monnas | |||
u15 | EG Jansen | Waterkloof | |||
u15 | Rustenburg | Eldoraigne | |||
u15 | HTS Witbank | Menlopark | |||
u15 | Nelspruit | Monnas | |||
u14 | Kempton Park | Waterkloof | |||
u14 | Rustenburg | Eldoraigne | |||
u14 | Menlopark | Garsfontein | |||
u14 | HTS Middelburg | Monnas |
@Rugbyman: Wat het gebeur? As dit weer skeidsregterbeslissings is, dan moet julle sterk oorweeg om ‘n klag te le. Dit is die enigste manier om die standaard van skeidsregters oor die land te verhoog en te sorg dat skeidsregters in die toekoms lugtig is. Ek stem nie saam dat mens dit moet los nie. As mens dit los gaan dit maar net weer en weer gebeur en die kinders gaan maar net aanhoudend daaronder ly.
Dis seker die eerste keer in geskiedenis wat twee Valke 1ste spanne(EG Jansen en Kempton park) in die semis van die Beeld trofee speel.Kempton die verdedigende kampioen. Ook die eerste keer wat 3 EG jansen spanne in die semis speel.1ste o/16 en o/15.Baie geluk EG en Kempton en sterkte vorentoe
@Klofie Pa: Geluk met julle wen! Julle het baie goed gespeel en ek dink nie iemand kan julle wen in die Beeld nie… Ja dit is done en dusted gir ons vir die jaar… but we’ll be back! Ons 1ste span was nie goed op die dag nie en EG was beter – geluk aan hulle… maar wat met ons o/16s by hts gebeur het gun ek geen kind nie… Selfs julle coaches het na die game aan ons kom se ons moet n klag gaan le want dis skandelik wat gebeur het… help nie ons kla nie, want dis geskiedenis en ons seuns sal maar leer dis hoe dit werk… ek weet net een ding… as mens skelm handel kom dit op snaakse maniere terug na jou toe…
Baie geluk Waterkloof met n mooi wen!!
Ek het hartseer en teleurstelling ervaar gister met daai HTS manne!! Bly maar n bliksem vir n kind en ouer om te verloor. Ek het ervaring galore!!
My ou groot mater Giampie.. sorry ou bul maar ons kyk vorentoe en met Rooi wat Cheeters toe gaan… leer jou rigting jongman en enjoy die rugby!! So ook vir Grootkrok. Dankie vir die lekker ontbyt saam met jou en die kinders!! Goed om jou te ontmoet gister en ek kyk vir Pertus volgende jaar!! sterkte vir hom.
Wat ons volgende game abt… eks bang vir Kempies!! Iets laat my dink aan die “dark horse” !! Hoop eks verkeerd maar opdaag die gaan Kloof doen.
Rugbyman jou verskonings en veduidelikings oor julle verloor teen HTS kan jy maar bere!! Done and Dusted en julle het nie die T-hemp gekry nie. So ook vir jul 1ste span. Julle gaan n klomp mense hoor wat praat oor kopery, soos Oorloop alreeds gedoen het maar kom daardeur en begin maar weer volgende jaar.
Volhoudbaar dink ek aan soos en hier praat!!
Affies se seisoen is klaar en is afgesluit met n mooi wen!!
Well done Jocka, Koos, Kobus en al die anner donners wat ek ken!!
Wil vir Sakkie ook se… geluk Coach
EG Jansen 17 Garsfontein 8- wat ‘n goeie dag vir EG Jansen rugby. EG jansen die game oorheers maar hele paar hanteerfoute op doellyn het Garsies in prentjie gehou.alhowel dit hele game nie gelyk het of EG die een gaan verloor nie.well done EG
Mooi E.G Jansen. Tjoppa weer verkeerd met al sy kennis.
O/16 EG Jansen 11 Waterkloof 10
O/15. EG JANSEN 17-WATERKLOOF 13
Plogskaar///Woltrui
Net `n paar dinge oor laasjaar se span. Toe die groep 0/14 was het hulle in die finaal van Beeld verloor.0/15 het hulle beeld gewen met die huidige gr 12 wat as o/14 in die Beeld finaal verloor het.Toe word die span raak gesien en Thabu Mabusa en nog 5 van sy mede spelers word Blou Bulle.Verder het die groep begin uitrafel en net 5 van hulle speel in gr 12 eerste span Die gemiddelde getal gr 11 laas jaar in die eerste span was tussen 10 en 11.In die jaar se eerste span is daar net 2 gr 11en van die 13 gr 12 is 12 leiers by die skool. Die groep het in o/14 met 65 spelers begin en daar is nou omtrent 20 oor. Nie een speller is by gewerf van toe af nie(NOGAL IETS OM NET MET JOU EIE KALLERS TE PLOEG)
@Woltrui: Telling was 37-22, het ook ‘n re-run of 2 gesien daarna. Maar net gewonder, hulle was werklik stewig sover hierdie jaar.
@Ploegskaar: Hi Ploeg. Die wedstryd was in Kimberley op die Wildeklawer laasjaar. Die wedstryd was daarna by n paar geleenthede op Supersport vertoon. My indrukke van die wedstryd was as volg:
-Gebeidsvoordeel en balbesit was baie gelykop.
-Baie fisiese wedstryd wat Boland landbou verdien het om te wen omrede hulle hul kanse beter benut het. Eindtelling was iets soos 26-3 as ek reg onthou. Die telling was egter volgens my nie ‘n ware refleksie van gebeure op die veld nie. Die wedstryd was baie meer gelykop as wat die telling aandui. Volgens my verdien Boland Landbou krediet vir ‘n goeie oorwinning. Ek kan nie onthou dat HTS Middelburg die afgelope 20 jaar werklik ‘n “swak” span gehad het nie. Hier in die Noorde is daar nie ‘n span wat HTS ligtelik opneem nie, dit kan ek jou verseker.
Of hulle egter laasjaar ‘n jong span gehad het weet ek nie Ploeg, miskien kan Grootkrokodil help.
@Woltrui: Hoeveel van daardie HTS manne is hierdie jaar in Gr. 12? Boland het hulle verlede jaar betreklik maklik afgeransel by Wildeklawer, so wil net vasstel of hulle merkbaar verbeter het en of 2012 net bloot ‘n swakker oes gr.12’s was.
@Djou: Jy is reg Djou. Ek het vergeet van Menlo. Ek moet egter se die ouderdomsgroepe van Monnas is indrukwekkend hoor. Het die spanne sien speel in die Nu-power finaal. Ek self het nog nie Menlo se 0/14 en 0/15’s gesien speel nie. Dalk sal dit goed wees vir Pretoria rugby as hulle Monnas ‘n “go” kan gee.
Go EG jansen- 3 van jul spanne in die 1/4 eind more teen sterk opposisie. Garsfontein en Waterkloof (0/15 and 0/16)- sterkte vir more ouens. die senuwees begin erg raak al klaar
@Woltrui: Monnas se o.14 en 0.15 het nog nie teen Menlo gespeel nie (Menlo nie in Nupower). Die “Menlomannetjies” is reuse wat lengte en massa betref. Daar is 0.14’s van 2m en swaarder as 100kg in Menlo se o.14-span en nog erger in hul o.15’s.
Agree these games should be centralised and televised. Much more mileage for Beeld and more talent on display than at Craven Week (from these regions). My pick : Kloof, Monnas, Jansen en Kempton. Garsies and HTS are also serious contenders and Nelspruit have beaten Monnas earlier this year. I picked three wins for away teams- Eish!!
I think it will be HTS Middelburg, EG Jansen, Monnas en Kempton Park..
Kloof, Garsfontein, Nelspruit, Kempton.
Please note that Garsfontein is playing on EG Jansen field-
2013 Beeld trophy 1/4 finals will see some of the biggest line up of matches in the Noordvaal this year and maybe the history of this competition. 6 out of the 8 schools have been in the top 20, even top 10 this year.( EG Jansen, Nelspruit, Monument, HTS Middelburg, Garsfontein, Waterkloof) One close to top 20(Kempton park) GO EG JANSEN- This year you can do it- keep the faith!!
Enigste gegewe by oop spanne is dat Kempies vir Rustenburg, gemaklik, behoort te wen. Rustenburg nie die jaar op vorm om saam die groot honde te blaf nie. In die ander wedstryde gaan die weg spanne – Kloof, Monnas, en Garsies – harde bene kou.
Ouderdomsgroepe behoort Monnas skoonskip te maak. Reeds die Nu-power kampioene in al die ouderdomsgroepe. Monnas behoort ‘n verwoestende span in 2014 in die veld te stoot. Miskien sal die man van Krugersdorp dan ook weer ‘n “cameo” verskyning maak
@Rugbyman: Baie goeie voorstel RM.
Hoop nie Nellies het hulle “finaal” twee weke terug teen HTS gespeel nie. Hou styf duim vas vir die Laeveldertjies. Paar reuse wedstryde.
Anyone got team sheets for the open sides?
It is a real pity these games arent played at the same venue… All of them are worth while watching… much, much bigger crowds would also attend… It is really something that Beeld should consider with even TV coverage for these games… schoolboy rugby has become big enough for that, and the Beeld playoffs are extremely intense high level rugby!