Grey College vs Paul Roos – 25 years of rugby passion

GCB PRGThis year Grey College  and Paul Roos Gymnasium will be celebrating 25 years of inter-schools. The two schools that share similar values and have common histories with regards to the establishments of the universities in their respective regions, will meet on the rugby field for the 30th time since 1967. In 1988 the fixture became annual event and has since grown to become one of the most highly anticipated and certainly one of the biggest rugby rivalries on the SA schoolboy rugby calendar. Although Grey College are the favourites to win this year’s match,  Paul Roos have often in the past rose to occasion and in so doing helped build the reputation of this day as being a very special one.

Year Grey College Paul Roos GCB PRG
1967 22 3 W L
1974 24 0 W L
1977 20 10 W L
1988 16 9 W L
1989 28 7 W L
1990 17 9 W L
1991 3 20 L W
1992 20 6 W L
1993 8 28 L W
1994 29 31 L W
1995 21 10 W L
1996 18 10 W L
1997 8 12 L W
1998 23 15 W L
1999 29 26 W L
2000 42 13 W L
2001 15 6 W L
2002 19 8 W L
2003 18 17 W L
2004 18 21 L W
2004 24 23 W L
2005 16 11 W L
2006 11 16 L W
2007 40 14 W L
2008 47 15 W L
2009 3 9 L W
2010 41 29 W L
2011 36 35 W L
2012 33 23 W L
WINS 22 7
POINTS 649 436
AVG 22.38 15.03

table compiled using data from www.rugby15.co.za

102 Comments

  1. avatar
    #102 BOG

    @Koos Roos: Ek protesteer nie- ek stel bloot n feit.@Woltrui: Draaie hardloop en stof vreet? Kyk gerus op Youtube- Soek net vir die name want stof gaan jy nie sien nie.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 13:36
  2. avatar
    #101 Koos Roos

    @BoishaaiPa: Sien jy het nie teen Affies ook gespeel. O ja. Dit sou ook nie in die ander twee noordelike toernooie gebeur het nie.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 10:54
  3. avatar
    #100 Koos Roos

    Manne, die seisoen is byna op sy rug. NOU raak almal breedsprakig! Lekker man!

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 10:51
  4. avatar
    #99 Koos Roos

    @Woltrui: Sien julle speel daren Beeld vlg jaar.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 10:48
  5. avatar
    #98 BoishaaiPa

    @Djou: Hier is HJS Paarl se laaste 12 wedstryde voor Saterdag..jy reken die Beeld Trofee/Nu Power reeks se 10 wedstryde is teen beter en moeliker kompetisie?..OF wys vir my n maklike game tussen die klomp?…Mens kan nie se die een streek kompetisie is sterker of moeliker as die ander nie…Elkeen het sy eie uitdagings.

    Waterkloof
    Outeniqua
    Bishops
    Glenwood
    Wynberg BHS
    Oakdale
    Grey College
    SACS
    Boland Landbou
    Paul Roos
    Rondebosch
    Paarl Gim

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 10:48
  6. avatar
    #97 Koos Roos

    @Djou: Bietjie ver om te ry! Maar ek hoor jou. @ Bog. Julle hou aan met die kwota storie. Ondervinding het geleer, hoe meer jy protesteer…..

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 10:43
  7. avatar
    #96 Woltrui

    @Koos Roos: Ja! (Ek raak nou weer lekker groot bek-die provinsiale skool kompetisies is vergete)

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 10:39
  8. avatar
    #95 BoishaaiPa

    @Woltrui: Wat dink jy gaan ons “balspelers” in ons agerlyne op daai harde velde doen?…Manne is gewoond aan swaar velde..so dit sal wees asof hulle sonder handbriek hardloop!….Sukkel sal ons beslis nie, wel sulke draaie om julle hol dat julle net sal stof vreet!… :mrgreen: ..

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 10:39
  9. avatar
    #94 Koos Roos

    @Woltrui: Speel dieselfde seuns nie ook CW nie. Of sommige van hulle. As die beter spelers daardie toernooie speel , hoekom shop die die Bulle nie daar nie? Dan kan hulle die Paarl en omliggende gebiede uitlos.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 10:38
  10. avatar
    #93 Djou

    @Kosie: Kom speel gerus in die NUPower of Beeldtrofee-afdeling in Pretoria. Tien wedstryde in ‘n ry teen die sterkste spanne met geen sagte wedstryd tussenin nie! Dan hoef jy op te hou wonder waarom daar sou baie beserings hier bo is.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 10:37
  11. avatar
    #92 Djou

    @maroon8: Paul Roos is in my boek ook ‘n wenskool. Elke skool kry af en toe maer jare, maar as jy ‘n wenskool is, dan draai dinge mos later. En die laer ouderdomsgroepe se uitslae wys mos ‘n klomp sterk jare wag vir PR. Sien nogal uit na jul mededinging teen Boishaai en Paarl Gim in 2014.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 10:33
  12. avatar
    #91 BOG

    Ek is allermins n BB ondersteuner, maar ek herinner my daaraan dat hulle een vd benadeelde spanne is deur die kwotareels. CW kan dus maar misgekyk word wanneer krag vergelyk word. Soos die VS, Lions en n paar ander, is die BBs aangewese op “invoere” om aan die kwotavereistes te voldoen en ek glo, verskeie vd skoolspanne, is sterker as die CW span. 8-O

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 10:32
  13. avatar
    #90 Koos Roos

    @Ploegskaar: Senuweepuntjie wat jy raakgeploeg het, Ploegie! 8)

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 10:32
  14. avatar
    #89 Woltrui

    @BoishaaiPa: Die Nu-power en Beeld laat die Craven week ook soos Ballet lyk 8-O
    Jissie ek moet se daai veld waarop die Grey Paul Roos wedstryd gespeel is het lekker sag gelyk. Julle laaities sal sukkel hier op die harde Hoeveld velde.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 10:31
  15. avatar
    #88 Koos Roos

    @Woltrui: Al weer bakleierig Woljol? Nee man. Ons weet Affies is ysters. Maar om so te veralgemeen is gevaarlik. Kyk maar net hoeveel van die “visvoet” skole is in die boonste gestoeltes soos Oubaas sal se. Daarna kyk jy na die rugby toernooie en dan is die “visvote” nie te ” bad ” nie.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 10:28
  16. avatar
    #87 BoishaaiPa

    @Woltrui: Dis oraait..ons het op CW gesien hoe “hard” is julle skole rugby daar bo…. :mrgreen:

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 10:24
  17. avatar
    #86 Woltrui

    @Ploegskaar: jip.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 10:18
  18. avatar
    #85 Ploegskaar

    @Woltrui: Is dit nou die Nu-power en Beeld waaraan Affies nie deelneem nie?

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 10:14
  19. avatar
    #84 Woltrui

    @Ploegskaar: Ek aanvaar jy gooi klippe na Affies Mnr Ploegskaar. Moet ons weer aan jou verduidelik hoekom ons nie die jaar teen Gim op Kerf gespeel het nie. Die outjies teen wie ons die jaar gespeel het is ook normaal weg die bestes in die land. Eiertjies optrek!! Nie maklik nie boetie.
    Tov julle visvoete se vriendskaplike liga wat jy beskryf as “ons speelik weekliks harde wedstryde”: Beide die Nu-power en die Beeld trofee laat daai ligatjie soos ballet lyk. Kom kuier bietjie hier in die Noorde dan wys ons julle outjies bietjie wat is harde skole rugby :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 09:13
  20. avatar
    #83 maroon8

    @Maroon: Goeimore……ja……..sorry man……ek dink ek het nog ‘n bietjie babbelas van al die teleurstelling. Geen probleem met wat jy seg nie. Maar….maar…op ‘n stadium moet mense ophou leer,jy kan nie 2 jaar agtermekaar …..dalk bietjie langer….leer en leer en leer nie……op ‘n stadium raak daai korttermyn geheue darem moeg en raak dit ingemessel,of hoe? Grey was skitterend op die dag se 2de helfte…alle krediet aan hulle,hulle is al gewoond aan die 2de helfte ding…….wat ‘n uitstekende afrigter en mens het hulle nie…….maar ons het hulle in die sakkie gehad. Gaan kyk na al ons balbesit in die iste helfte…..en tel ons tackles teen hulle tackles …..jis man…..ons het al die rugga gespeel…ek wil nie van vooraf begin nie! Dink net ons standaarde behoort beter te wees as wat ons daar gesien het………………….

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 07:20
  21. avatar
    #82 BOG

    @Koos Roos: Soos verwag, is al die wedstryde close en dit voorspel nog taaier wedstryde (en soos jy se, harder werk) in die komende paar jaar. Dankie vir die gelukwense, maar ek is maar ook net n ondersteuner (met n obsessie soos my geliefde sal se) en n waarnemer. Maar soos in die verlede, is dit verblydend dat hierdie harde stryd homself afspeel in so n wonderlike gees van welwillendheid- n voorbeeld vir almal.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 06:46
  22. avatar
    #81 Queenian

    @BOG: Imagine how good the Louw kid would have looked in a Queens jersey. :lol:

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 06:00
  23. avatar
    #80 Koos Roos

    Aan PRG se o16’s, al die spanne. Dankie manne vir die mooi rugby waarop julle ons trakteer het die afgelope 3 jaar! Hoop die meeste van julle vind volgende jaar ‘n gaatjie in die ope afdeling en dat julle die spel sal aanhou geniet!

    ReplyReply
    18 August, 2013 at 22:17
  24. avatar
    #79 Koos Roos

    @BOG: O ja, ek het nou ‘n probleem. My seun het sy maroon trui geruil vir ‘n blou/pers trui! Sit nou met ‘n Grey trui, kan jy glo! Grap net. Fantastiese gees tussen die seuns van die 2 skole het bygedra tot ‘n wonderlike naweek. Waar sien mens nog iets soos truie uitruil?

    ReplyReply
    18 August, 2013 at 22:14
  25. avatar
    #78 Koos Roos

    @BOG: Baie geluk Bog! Soos hulle se, jy kan alles wen maar as die Eeerstes verloor, nou ja. Julle was soos altyd taai! Wat my opgeval het in die 3 games op die A veld was dat dit tight was tot rustyd. Daarna het Grey teruggekom en die wedstrydplan van Roos ontwrig. Ek skryf dit toe aan aan goeie afrigters wat effektief met hul spelers kommunikeer. Opvallend verneem ek dat baie van die wedstryde wat Roos gewen het, hulle agter was rustyd. Dus geen nodigheid om te verander nie. Welgedaan, julle seuns en afrigters bly maar puik! Maar soos die Stellenbosch skilpaaie gese het: Hou ons dop!

    ReplyReply
    18 August, 2013 at 22:09
  26. avatar
    #77 Koos Roos

    @Maroon: Stem saam met jou. Die dinge lyk beter vorentoe en met harde werk en ONDERSTEUNING kan ons seuns nog die PRG leuse op die rugbyveld uitleef. Ek het al tot vervelens toe gese dat dit skolerugby bly. Grey bly ‘n great rugbyskool en ons vat hom op die ken. Ouens soos Boggie sal jou egter se: Bloem het kennis geneem van wat vir hulle wag oor ‘n jaar of 2. Hulle gaan nou net harder werk. Ons moet dieselfde doen. Maroon 8 , jou obsessie met die possisies wat nou in Matriek is, het dalk ‘n persoonlike kleurtjie nie? Vra maar net.

    ReplyReply
    18 August, 2013 at 22:00
  27. avatar
    #76 Maroon

    @maroon8: Jy behoort jou te skaam. Paul Roosers kla nie op publieke forums nie. Ons vat ons pak, leer daaruit en maak dinge reg. wel gedaan Grey!

    ReplyReply
    18 August, 2013 at 20:51
  28. avatar
    #75 maroon8

    @Djou: wonder maar want die cherries sou beslis hul gat gesien het……as die iste helfte se groep aanhou speel het……………..maar dis asse en nonsens praat. Kom ek se jou reguit dat as iste 15 se haker,flank,losskakel uit laasjaar se iste span spelers bestaan het en ‘n ander agsteman………kon die dag heel anders verloop het. Ek verstom my met die plaasvervangers en kan nie glo dat die goeie heelagter vervang is. 1 gee 6 strafskoppe af en 2 gee 4…..dws 10 strafskoppe……tussen hulle twee…en die 3 word vervang met die 1,2 bly en ‘n lightweight kom op op loskop en die hele spul word in hul dinges geskrum………………jy moet regtig stupid wees met die stap tensy daar beserings was,maar ek twyfel………..ek dink ons het al ons games verloor op Markotter want ek weet ek het geen nice gevoel gehad hierdie jaar daar nie……..behalwe toe die jongbokkies daar gespeel het. Hel…..ou wil positief wees maar nee………….darem ‘n onoorwonne 0/16a span .Ek hoop regtig 2014 gaan beter wees.Daar word gese dat daar klomp graad 11’s in die 23 tal was………blykbaar 10 of 11 of so iets? Toekomstige leerlinge gaan na wenskole soos Gim en Boishaai en ekhoop die Roos ervaar dit……hoop regtig die ding draai 2014……..voorspoed

    ReplyReply
    18 August, 2013 at 20:15
  29. avatar
    #74 Djou

    Met ‘n telling van 40-8 kan ek nie anders as om te wonder wat sou gebeur het as die Cherries teen Paul Roos se eerstes gespeel het?

    ReplyReply
    18 August, 2013 at 18:08
  30. avatar
    #73 phat55

    @BOG: lol…..that was a 2nd half whipping of note no doubt :oops:

    ReplyReply
    18 August, 2013 at 09:58
  31. avatar
    #72 Grasshopper

    @BOG: yep, I said last week Grey by 30, so 32 spot on. Paul Roos just beat Glenwood and Glenwood lost by 60 after travels, so giving no travel and home advantage it made sense. If that game was in Bloem, probably 50. Interesting the lower teams, Paul Roos building up for some good years to come!

    ReplyReply
    18 August, 2013 at 08:47
  32. avatar
    #71 BOG

    @phat55: Apologies- not deliberate. I also forgot to give the first team score- 40-8 :mrgreen:

    ReplyReply
    18 August, 2013 at 07:14
  33. avatar
    #70 phat55

    @BOG: small correction……the u14a was PRG 7 – Grey Bloem 0

    ReplyReply
    17 August, 2013 at 19:14
  34. avatar
    #69 BOG

    @Grasshopper: Cherries 37-13. Otherwise:
    :mrgreen: :lol: :-D :twisted:

    ReplyReply
    17 August, 2013 at 18:59
  35. avatar
    #68 Grasshopper

    I called Grey Bloem by 30, so pretty spot on. If that was in Bloem probably 40 or 50. Very good results from Paul Roos in the lower age group A teams, must be very very good sides. What happened in the cherries game?

    ReplyReply
    17 August, 2013 at 18:05
  36. avatar
    #67 phat55

    what a game the u16 one was!!!
    PRG was up against it from the 10th min as their captain went off with what looked like some concussion(vision affected he said afterwards) but still managed to score 2 converted tries to lead 14-3 at halftime
    2nd half the Grey boys started coming big time
    problems were compounded for the home side when the flanker was sin-binned & the ref giving Grey a number of penalties
    there was some controversy when the ref also awarded a Grey try in the corner where the grounding was very contentious
    after the brace of tries,Grey lead 21-14 & PRG was lucky the conversion was missed with 5mins left
    in the last minute the PRG centre made a beautiful break & scored under the poles & with the conversion,time was called at 21-21
    with that they maintained their 2yr unbeaten run
    u can clearly see why this Grey side whipped Boishaai & Paarl Gym etc earlier in the year…….big boys that are well coached

    @ BOG – u sure it aint mixed with some diesel :mrgreen:

    ReplyReply
    17 August, 2013 at 15:33
  37. avatar
    #66 BOG

    Grey O14 A 7- 0 PRG
    O15 A 5- 8 PRG
    From U16, they get PVM – Pap, vleis en Melk :mrgreen:

    ReplyReply
    17 August, 2013 at 12:58
  38. avatar
    #65 phat55

    Grey leading 16-14

    ReplyReply
    17 August, 2013 at 12:51
  39. avatar
    #64 phat55

    u16A PRG leading Grey College 14-3 at halftime
    damn these Grey boys are huge!!!!!

    ReplyReply
    17 August, 2013 at 12:27
  40. avatar
    #63 Koos Roos

    @BOG: Ou Boggie, geniet hom op die tv. Jammer jy kan nie saam met ons kom scuba vandag nie! Mag die die beste span vandag wen.

    ReplyReply
    17 August, 2013 at 08:14
  41. avatar
    #62 Koos Roos

    @Cappie: Nog ‘n ooreenkoms is dat hule al ‘n menigte Springbokke opgelewer het. Beide trotse, ryk tradisies het. Beide seunsskole is. Beide rugby speel. Wil jy nog ‘n paar he?

    ReplyReply
    17 August, 2013 at 08:10
  42. avatar
    #61 Koos Roos

    @Ploegskaar: Ploeg, ons almal weet watter kwaliteit kinders uit NV kom. Dis nie die geskil nie. Eerder die verwyte wat gevuur word oor kinders wat na daardie skole gaan. Anyway, dis ‘n ou debat. HS Durbanville het hierdie week skoletoneelfees gehad. Geskat op die gehalte van NV skole, kan ek dit maar net weer bevestig: Daar is puik skole hier en ons kinders is bevoorreg. Die lewe is groter as ‘n ou eierbal, meen my “sepiester to be” mos nou die aand. Laat mens dink!

    ReplyReply
    17 August, 2013 at 08:04
  43. avatar
    #60 Koos Roos

    @Ooploop: Dankie Oorloop. Stem saam dat dit ‘n jammerte is. Onthou daai makropak van julle goed! Ons weet egter van beter as om Grey te onderskat. Julle span was volgens alle rapporte hierdie jaar ook baie goed. Beloof vir harde rugby tussen ons die vlg 2 jaar!

    ReplyReply
    17 August, 2013 at 07:56
  44. avatar
    #59 Ooploop

    @Koos Roos: Stem saam PRG se 0/16 is n puik span – ons het as 0/15s verlede net een game verloor en dit was by wildeklawer teen PRG (10-8) – dit was n harde game en kon enige kant toe gegaan het maar julle het hom gevat. Dis baie jammer ons het nie hierdie jaar teen mekaar gespeel nie – sterkte teen Grey – hulle is ook n baie goeie span (soos elke jaar) maar ek dink julle kan hom deurhak as julle op julle beste speel.

    ReplyReply
    17 August, 2013 at 07:37
  45. avatar
    #58 Ploegskaar

    @BOG: Ten minste is GCB, PRG, Paarl Gim en Boishaai min bang om enige span te speel, ooit, ongeag die aard van hulle seisoen of die opposisie s’n, ranglysposisie ens. In der waarheid geld dieselfde vir Glenwood, Monnas, Outeniqua en selfs ‘n minder gerekende Tygerberg. So verdien mens dan ook respek, en beslis nie deur eiertjies in te trek nie. Voortaan kan ons dus liefs praat van die Groot 4.

    ReplyReply
    16 August, 2013 at 16:13
  46. avatar
    #57 BOG

    @Cappie: Nog n ooreenkoms is dat dit as n reel nie meer as 2 keer in tien jaar gebeur nie

    ReplyReply
    16 August, 2013 at 15:23
  47. avatar
    #56 Cappie

    Wat is die ooreenkoms tussen Paul Roos en Grey College?
    .
    .
    .
    .
    .
    Hulle het albei hierdie jaar teen Affies verloor!

    ReplyReply
    16 August, 2013 at 14:56
  48. avatar
    #55 PaarlBok

    @BOG: :lol:

    ReplyReply
    16 August, 2013 at 14:23
  49. avatar
    #54 BOG

    Dankie vir die verduideliking. So, die Paarl werf in die Noordelike voorstede en die Bulle werf in die Paarl. Korrek? :lol:

    ReplyReply
    16 August, 2013 at 13:21
  50. avatar
    #53 PaarlBok

    @Ploegskaar: Stem saam my mater. Ons gee die erkenning van die Noordelike voorstede se laerskole. Die probleem/moan kom gewoonlik van die NH se HS ondersteuners. Die oer oue Paarl/PR koop redenasie. Die kinders en hul ouers wat hier skoolgaan = Ploegskaar tipe.

    ReplyReply
    16 August, 2013 at 12:46
  51. avatar
    #52 Ploegskaar

    @Koos Roos: @BoishaaiPa: @PaarBok: Toe toe toffieneuse, dis gelyktydig ‘n getroue refleksie van die uitstekende en tradisieryke skole in die Paarl en Stellenbosch, asook die kwaliteit leerder wat Gene Louw LS, Durbanville LS en Eversdal LS oplewer.

    Durbanville is in elk geval maar net een voedingsarea in die NV, met leerders van Panorama LS wat in Rondebosch BHS is, die van Bastion en Brackenfell wat in HTS Drostdy is en manne van Bellpark wat in Boland is. Kom ons los dus Durbanville uit die gesprek, ons mense het net mooi dinge te sê van julle mooi dorpie, in die gat, onder die groot klip.

    ReplyReply
    16 August, 2013 at 12:07
  52. avatar
    #51 PaarlBok

    Paul Roos gaan 21-16 wen more, gaan vanaand bietjie die hokkie kom kyk met gumboots aan. Paul Roos sal die so 5-1 wen. Grey gaan nat en mismoedig terug huis toe, nat maroen kous oor die kop. :wink:

    ReplyReply
    16 August, 2013 at 11:07
  53. avatar
    #50 PaarlBok

    @Koos Roos: Ek ken nie die spelers so persoonlik nie. Seker maar omdat Hermanus van Durbanville kom dat hy dit kwytraak. Gim het hul kwota Noordelike Voorstede kinders maar ons ry hulle nie daagliks aan nie en bly hulle in die koshuis. In el;k geval, waar sou daai kinders se rugby gewees het as hulle daar skool gegaan het?

    ReplyReply
    16 August, 2013 at 11:04
  54. avatar
    #49 BoishaaiPa

    @Koos Roos: Ek kom dit ook gereeld tee …HJS het 4 of 5 Noordelike voorstede outjies in hulle span gehad vanjaar..Ook n klomp Paarliete en plattelandse seuns. Al het Gim 15 gehad wat van Durbanville kom se dit eintlik meer van Durbanville as van Gim!..

    ReplyReply
    16 August, 2013 at 10:55
  55. avatar
    #48 Queenian

    @BOG: Hope they let the JJS boys watch this on the box as they currently in lock down. Except for those playing for GCB :lol:

    ReplyReply
    16 August, 2013 at 09:53
  56. avatar
    #47 Koos Roos

    @PaarlBok: Ou Bok, help bietjie? Sit in geselskap gister van ‘n “kenner” wie verkondig dat 8 van Gim se eerste span hierdie jaar van Durbanville kom. Natuurlik ook die gebruiklike aanval op Gim, Boishaai en PRG. Is dit korrek. Het hom van my twyfel in sy storie ingelig, maar nie seker nie.

    ReplyReply
    16 August, 2013 at 09:45
  57. avatar
    #46 Koos Roos

    @BOG: Wat die o 16’s betref is daar stille verwagting maar mens moet nooit die outjies onder druk plaas en uit die oog verloor dat dit net skolerugby is nie. Al sou PRG oor hierdie laaste hekkie struikel, sal dit nie enige skade doen aan die feit dat hulle ‘n besonderse groep is wat ons vir die afgelope 3 jaar op pragtige skolerugby getrakteer het nie!

    ReplyReply
    16 August, 2013 at 05:56
  58. avatar
    #45 Koos Roos

    @BOG: Wat die Old Boys betref: As ‘n reel is die gedrag by die games heel goed. Beserings is daar egter altyd by hulle. Seer koppe en beskadigde lewers Sondagoggend! Hoop ook die weer bederf nie alles nie.

    ReplyReply
    16 August, 2013 at 05:49
  59. avatar
    #44 BOG

    @Tjoppa: Ek sou uiters verbaas gewees het as jy iets anders kwyt geraak het. Ek kan jou behebtheid met Grey se “ongegronde kansellering” verstaan. Jy is seker baie spyt dat hulle dit nie gedoen het in die voorafgaande 30 jaar plus nie, want hulle wenrekord van 27/5 (?) skaaf maar seker aan jou rou senuwees.@Koos Roos: Ja nee, daar is beslis wedersydse respek, ongeag die rekord vir die jaar tot dusver en dit sal jammer wees as die baie reen n te groot impak het. Daar is seker ongekende belangstelling in die onder ouderdomsspanne ook, veral die O16s. Mag dit n beseringsvrye dag wees en mag die old boys aan beide kante, hulself gedra :lol: .

    ReplyReply
    15 August, 2013 at 18:43
  60. avatar
    #43 Tjoppa

    Nou wat geniet ‘n seuns meer as ‘n wen op die rugbyveld. Maar nou ja. Geniet jul gate uit Paul Roos.

    ReplyReply
    15 August, 2013 at 17:01
  61. avatar
    #42 Koos Roos

    @Tjoppa: Dankie Tjoppa. Solank die seuns die naweek geniet!

    ReplyReply
    15 August, 2013 at 16:55
  62. avatar
    #41 Koos Roos

    @Oom Kaspaas: Boishaai teen Drosdy. Wie is Broederbond?

    ReplyReply
    15 August, 2013 at 16:53
  63. avatar
    #40 Tjoppa

    @Koos Roos: Julle moet lekker spot Grey cancel wedstryde as dit erg ree. Nee jammer een fout in my redenasie die laaste keer sou hulle hul no1 posisie verloor nou is hulle a 24 maande lank nie meer no 1 nie. So hulle behoort op te daag. Go Roos

    ReplyReply
    15 August, 2013 at 16:52
  64. avatar
    #39 Koos Roos

    @Djou: Dit sal ‘n fout wees om ‘n Roos te onderskat. Geskiedenis het geleer dat ‘n roos dorings het! Stem saam, Cherries is glo formidabel. Sien uit om hulle te sien.

    ReplyReply
    15 August, 2013 at 16:49
  65. avatar
    #38 Koos Roos

    @BOG: Ou Boggie, ons was nooit van plan om ‘n dak te bou nie. Jy kan egter binnekort tennis kyk in die Amerikaanse ope. Onder dak glo! Dit bly rugby en ek vermoed julle mannetjies se oe gaan rek as julle die velde sien. Olimpiese swembaddens is kleiner! Anyway sterkte en mag die beste spanne wen.

    ReplyReply
    15 August, 2013 at 16:44
  66. avatar
    #37 Koos Roos

    @Woltrui: Ou Woljol. Jy gaan jou woorde sluk. Maar nou ja , dit p#s in die Kaap! Groot gelykmaker. As jou voorspelling oor die o 16’s reg is gaan dit Kaapse harte breek. Ek vermoed jy wens dit sodat Affies kan verbyglip. Kom ons wens vir mooi rugby, sonder beserings. Grey bly HARD!

    ReplyReply
    15 August, 2013 at 16:36
  67. avatar
    #36 BOG

    @Queenian: Im sure that the ones who did not go to ICU, certainly made up for it at the “refreshment” counter after the match. This was clearly not a rugby team with a drinking problem, but probably a drinking team with a rugby problem. :mrgreen:

    ReplyReply
    14 August, 2013 at 09:29
  68. avatar
    #35 Queenian

    @BOG: That 75 year celebration game happened in Aliwal North the other day the game was eventually the Aliwal North Club verses a made up team of Grey and Queens old boys from those area,s anyway I hear Aliwal North won 45-5 so does not say much about Grey and Queens Old Boys staying in shape or maybe they used ex hockey players. Looks like the bear boeps got to the Old Boys there were actually two 93 year old men there one from Queens and one from Grey who actually played in the game in 1938 which was drawn 3-3 all between Grey and Queens. Sure hope they did not play.

    ReplyReply
    14 August, 2013 at 07:30
  69. avatar
    #34 Queenian

    @BuffelsCM: Thanks good to see the progress

    ReplyReply
    14 August, 2013 at 07:20
  70. avatar
    #33 BuffelsCM

    @BOG: Bog – dit is maar net die afgelope paar dae wat dit so reen! Die naweek van die 3de Augustus was dit regtig warm en die afgelope naweek net sulke lekker weer. Ek dink Saterdag gaan dit heelwat beter wees as wat dit tans is.

    ‘N Goeie span kan mos aanpas in alle omstandighede!!

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 22:01
  71. avatar
    #32 Oom Kaspaas

    Die Vrye Messelaars @ die Broederbond……….
    Ongelukkig hang alles af van ……….. Die Ref!

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 21:49
  72. avatar
    #31 BOG

    @Djou: Volgens n formule op my rekenaar, waarop daar n patent is, is die Cherries reeds nommer 1 in SA en sou so n wedstryd onnodig wees :lol:

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 20:14
  73. avatar
    #30 BOG

    @BuffelsCM: Ek stem baie beslis saam, maar dan moet die toestande normaal wees en daarmee bedoel ek soos in redelik droog. Ek het al in Engeland gesien hoe n wedstryd gespeel word op verlate veld, waar dit ysreen,met geen toeskouers en net hier en daar n motor vd spelers met n meisie in. Die wie getroud was vir n rukkie, se vrouens het al verby die stadium beweeg waar hulle bereid was om daardie opoffering te maak. Om onder daardie toestande te speel, verg n baie groot liefde vir die spel en in my opinie, is die Kaapse toestande op hulle slegste, net effens beter.

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 20:09
  74. avatar
    #29 Grasshopper

    Grey Bloem by 30 and the 2nds by 40. Jeez the Cherries are on fire!

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 20:03
  75. avatar
    #28 BuffelsCM

    @Bog – nee wat die game waarvoor ons so lief is moet buite gespeel word!!

    @Queenian: there is an excellent indoor practising area adjacent to the Markotter fields. The SA Sevens side also use the facility throughout the year. The artificial surface is so “natural” that the players don’t get “grass burns” (I know it is not real grass). They can even do scrums on the surface.

    During summer when it is 35 degrees outside, it is quite cool inside – the sides are semi-open at the top with a kind of mesh as “windows” quite high on the wall. It’s difficult to describe in English. Perhaps phat55 can explain better (if you don’t understand my explanation).

    So the Sevens and / or WPRI can use it during the morning and Paul Roos during the afternoons.

    The big plus IMO of the indoor “arena” is the fact that you can replicate everything on the pratice field inside, when weather prevents you from having a “proper practice” outside – whether it is raining too much or if the sun is too hot!! Great initiative IMO (with a little help of Mr Rupert)!!

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 19:54
  76. avatar
    #27 Djou

    @Woltrui: Hoop jy is die naweek verkeerd oor Grey. Jou ander voorspellings kan maar reg wees.
    @Bog: Kan jy reel dat die Cherries volgende naweek teen Paul Roos of Boishaai speel. Enigen sal doen want die punteverskil tussen die 2 spanne was 1 punt. :mrgreen:

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 19:51
  77. avatar
    #26 Woltrui

    @Djou: My voorspellings skiet dusver in 2013 effe kort. Die naweek is egter n perd van n ander kleur :mrgreen:

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 17:07
  78. avatar
    #25 Oakdale supporter

    @Koos Roos: Die weer is verseker ‘n groot gelykmaker, Oakdale was ongelukkig om nie te wen teen Gim nie en dit was ook op ‘n nat renerige dag

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 16:24
  79. avatar
    #24 BOG

    @Queenian: They are playing in Stellenbosch, hence the talk of aquatic equipment for the match. Looking at the weather predictions, its one cold front after the other for the “fairest” Cape, each bringing along a torrent of rain. Having been a student there, I managed to “adjust” my program to avoid these conditions, but even from inside a window, it never appealed to me. Being familiar with the Rec in Queenstown, you wont believe that its possible to play rugby in those conditions, but somehow, they do.

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 15:39
  80. avatar
    #23 Djou

    @Woltrui: Hoe akkuraat was jou voorspellings tot dusver vanjaar?

    Ek persoonlik hoop dit gaan die Cherries wees teen Paul Roos, sodat Grey se eerstes kan rus vir die groot rugby in 2014.

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 15:36
  81. avatar
    #22 PaarlBok

    @PRondersteuner: Vrydag was ‘n vakansiedag, die u16s het nie gespeel nie en daars ‘n klomp van Gim se manne in die span. Wil dalk vrydag deurgaan en PR se hokkiespanne gaan ondersteun.

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 15:23
  82. avatar
    #21 PRondersteuner

    @PaarlBok.
    Dis wat ek ook aanvanklik gedink het, maar die WP spanne het tog Vrydag gespeel. Ek kan net dink dat daar miskien weer ‘n gebrek aan kommunikasie van WP se kant af was.

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 14:53
  83. avatar
    #20 PaarlBok

    @PRondersteuner: Het geen idee nie, Al rede hiervoor kan wees dat dit uitnaweek was en al die koshuis kinders gaan verseker nie hier wees nie. Sal probeer uitvind.

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 13:25
  84. avatar
    #19 Queenian

    @BOG: Were they playing Bloem or Stellies

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 11:45
  85. avatar
    #18 BOG

    @Koos Roos: Ek sou gedink het dat die OG wie die nuwe Markotter gebou het, sou voorsorg getref het en n skuifdak op gesit het, soos by die Millennium stadion in Cardiff- spesiaal vir die twee-jaarlikse besoek. Het julle klomp armgatte dan nie n ekstra R100 miljoen gehad vir n dakkie nie? Is julle swembad van Olimpiese standaard? Ek hoor die een in Brugstraat is nou op gegradeer en julle het darem seker met hulle gekonsulteer” Is die sproeiers al aan? En die geheime wapen van die WP? QI- ek hoop werklik hy het Saterdag ander verpligtinge.

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 11:30
  86. avatar
    #17 DieBos

    @maroon8: Moes dit vroeg in Seisoen al gedo :wink: en het. Oakdale bv het na die groot verloor teen Boishaai sy gr11 spelers byna almal gedrop en die matrieks gekies. Kyk net hoe het hulle daarna vertoon! Die matriek ou is altyd harder en gee meer in sy laaste jaar. Ek kry egter ook die gevoel PRG gaan Sat goed wees. Kies tog vir Daniel. Hy bench nie eens Sat vir SA Skole

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 11:14
  87. avatar
    #16 Woltrui

    Paul Roos first team by 5. Grey Bloem u/16 by 8. Grey Bloem u/15 and u/14 by 10. Paul Roos clean sweap on the Hockey field 8)

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 11:14
  88. avatar
    #15 Queenian

    Grey by 30 points this year.

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 10:55
  89. avatar
    #14 Queenian

    @Grasshopper: I think Grey PE are sitting on 7 or 8 wins as well.

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 10:55
  90. avatar
    #13 phat55

    @PRondersteuner: I was told the exact same thing……the u16s were the only ones who had quite a few players missing
    would be interesting to know the real reason behind it

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 10:27
  91. avatar
    #12 PRondersteuner

    @Koos Roos.
    Ek stem saam dat WP rugbyunie meer kon doen om hulde te bring aan die seuns, want hulle het almal briljante weke gehad. Ek dink net dit was baie swak van daardie 2 skole om nie eens op te daag nie.

    @maroon8.
    Wil jy ‘n klomp matrieks kies of jou beste span? ‘n Ou kan dalk goed lyk in die 2de span, maar is hy beter as die in die 1ste span? Die span is klaar gekies. Hulle oefen al so van verlede week af.

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 10:23
  92. avatar
    #11 Koos Roos

    @PRondersteuner: Wat die doel van daardie oefening was, ontglip my. Om uit die hoek op die kantlyn te stap tot by die tonnel het geen hulde gebring aan wat die drie spanne bereik het vanjaar nie. Dalk om ons die spelers te wys wat in die toekoms in ander provinsies gaan uitblink? WP kon meer gedoen het. Dalk het Gim en Boishaai dit besef??????

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 09:26
  93. avatar
    #10 Koos Roos

    @BOG: Boggie, so ons het ‘n “insider”. LOL! Jong raai jou maters aan om reen “teckle” en boots te bring! Die Kaap gedra hom soos ‘n baba! Nat!!!!!!!!! Bring kamaras en i-pads ook. Weet nie waneer julle weer reen gaan sien nie!

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 09:19
  94. avatar
    #9 Koos Roos

    @PaarlBok: Dankie Bok! Met die Kaapse weer en hope guts, kan ons dalk net verras! Hierdie span ‘n paar keer ongelukkig vanjaar. Hoop die wiel draai Saterdag. Sterkte aan beide spanne en ek hoop julle reis veilig Grey. Altyd lekker om julle hier te ontvang.

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 09:13
  95. avatar
    #8 PRondersteuner

    @Paarlbok. Die WP 013, o16 en albei o18 spanne was Saterdag op Nuweland rustyd aan die skare voorgestel. Daar was bleikbaar geen Gim of Boishaai spelers of afrigters teenwoordig nie. Was daar ‘n rede voor? Dit was wel langnaweek, maar al die ander spelers was daar. Ek kan nie dink dat daardie 2 skole net so ‘n uitnodiging sou ignoreer nie!!!!

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 09:07
  96. avatar
    #7 maroon8

    @Oakdale supporter: kies meer matrieks en los die klomp graad 11’s…..haker,flank,losskakel,agsteman…om maar net 4 posisies te noem….dit gaan ‘n natte wees en dan kan ons dalk pyp rook……en nou sal paar seker se ek is gerook! iedergeval gaan goeie close game wees en het daai snaakse gevoel maroon gaan kook!

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 09:06
  97. avatar
    #6 PRondersteuner

    Sjoe, sal dit nie lekker wees as PR ‘n baie teleurstellende jaar met ‘n wen teen Grey kan afsluit nie? Wel, die Bos is nat en gaan Saterdag ook nat wees. Wie weet?

    ReplyReply
    13 August, 2013 at 08:41
  98. avatar
    #5 Oakdale supporter

    @PaarlBok: My hart sê ook so, maar my verstand kry nie uitgewerk hoe nie

    ReplyReply
    12 August, 2013 at 14:49
  99. avatar
    #4 PaarlBok

    Paul Roos gee hulle gas!

    ReplyReply
    12 August, 2013 at 12:25
  100. avatar
    #3 phat55

    can hardly wait…….. :-D

    ReplyReply
    12 August, 2013 at 11:58
  101. avatar
    #2 Grasshopper

    Wow, with Queens Paul Roos must be the most successful side in history vs Grey Bloem, 7 victories in 30 ain’t bad…

    ReplyReply
    12 August, 2013 at 06:34
  102. avatar
    #1 BOG

    The rivalry began in 1967 and if my memory serves me correctly, its the year that Dawie Snyman, the current coach for PRG, played for Grey. Vive la Grey !!

    ReplyReply
    12 August, 2013 at 06:02

Leave a Reply