Craven Week 2013: Day 2

DATE, TIME TEAM TEAM DETAILS
Tue, 09 July 2013
09h30 EP CD 31 10 Leopards A surprisingly one-sided match in the first half. The emphasis seemed to be on cohesion. The EPCD are predominately from just 2 achieving schools – St Andrews and Marlow – making it a lot easier for the team to gel. The Leopards don’t have a high flying team and their strength appears to be from drawing players many different schools and bonding them. In the first half the EPCD structures and understanding was better. They produced good carries and generated a lot of go-forward. Their counter-ruck was also very good and in flyhalf Jason Vers they found a player to dictate play and make things happen. The Leopards looked far more composed in the second half. They protected ball and attacked off the fringes. At 21-10 they missed 2 crucial opportunities to score a try which might have changed the complexion of the game. Instead EPCD repelled them and scored 2 late tries.
11h00 Griquas CD 51 0 Border CD  One-way traffic. One really has to feel for the Border CD players and also wonder what the point is. For the sake of quality and achieving the desired objective it’s time to replace the Border CD with a second Western Province team
12h30 Valke 37 37 Griffons  Quiet an incredible game of rugga. The Griffons caused a major surprise by taking the match to the highly rated Valke team. Good well-drilled phase play set the platform for continued attacks. It really looked like the Valke had underestimated the Griffons. At halftime the Griffons led 23-10. The Valke lifted their standard of play in the 2nd half. Reduced the deficit to 23-17 before the Griffons capitalised on Valke mistakes to extend the lead to 37-24 with just a few minutes left. Somehow the Valke managed to score 2 unconverted tries and a penalty at the death to level the score. Amazingly there was still time to play after this scoring and Griffons man of the match Shaun Reynolds missed a last ditch penalty to win it. Marco Holmes of the Valke impressed with strong ball carries.
14h00 Lions 34 27 SWD
15h30 EP 21 32 Free State

82 Comments

  1. avatar
    #82 Ploegskaar

    @BOG: Oom vat altyd so mooi raak met die woorde, steriotiep is julle beslis nie, met die vermoeë om twee skeidsregters van sulke diverse kwaliteit soos Jaco Peyper en Lourens vd Merwe in een generasie op te lewer. Soos Oom altyd sê, julle poog altyd om ‘n gebalanseerde produk te lewer, en met uitsonderings soos vd Merwe, ‘n Peyper as ‘n teenwig. Dit wil gedoen wees.

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 13:50
  2. avatar
    #81 Queenian

    Not to be funny but who is Border CD made up of as all schools I know of play for Border and the only two who are not in East London are Dale and Queens and they play for Border. Or is this just a team of make up players who are put forward to look like idiots?

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 13:49
  3. avatar
    #80 BOG

    @Predator: Vir wat dit werd is, my 5 sent. Die dae dat stutte net van een skrum na die volgende kon loop en niks meer nie, is verby Een of twee van daai manne moet pergasie drink en vir n week lank in n toilet gehou word. Hulle is ten minste 1000 k-kke agterstallig.@BoishaaiPa: Duidelik ken jy nie die OGs wie ek of Djou ken nie. Ek het al baie gese dat die skool nie n steriotipe oplewer nie en ongelukkig sal daar onder hulle wees wie selfs met jou bevriend sal wees. Ek merk dat jy, soos gewoonlik al die vrae wat aan jou gestel word, sytap. Ek sal dus nie die moeite doen om jou in verdere verleentheid te stel met nog vrae nie. Steun eerder Brandwag, jou skool , maar miskien verkies hulle dat jy nie@Djou: Het jy daai toelatingsvereistes van BHP se CV gekry?

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 13:04
  4. avatar
    #79 Speartackle

    @Djou: Die keuring is nogal taai………………..hoor daai tjommie van jou wat so alwetend is en soveel twak skryf is afgekeur.

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 11:54
  5. avatar
    #78 Djou

    @Speartackle: As ek so kyk na al die vereistes om te kwalifiseer, dan lyk dit of meeste van ons kan inskryf! :mrgreen:

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 11:50
  6. avatar
    #77 Djou

    @Boishaaipappie: Jy is soos ‘n spartelende hoeder in ‘n jakkalsgreep en het steeds nie die vrae beantwoord nie. Hoeveel keer moet ek herhaal, lees ordentlik. Dan sal jy fokus en moontlik ophou om al die twak wat jy skryf kwyt te raak. En die aannames wat jy maak is verbysterend – dit gebeur wanneer iemand dink hy is alwetend. In elk geval, ek is nou moeg vir jou gekerm en geteem. Praat gerus verder met iemand anders wat belangstel in wat jy te bewere het.

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 11:49
  7. avatar
    #76 Speartackle

    @Djou: Jy sal my nie glo maar ek is besig met my 2de jaar deur die pos en Bog is een van my dosente.

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 11:43
  8. avatar
    #75 Djou

    @Speartackle: Jammer, dit gaan nie oor rugby nie, maar ek kon dit nie weerstaan nie. Onder is ‘n uittreksel van ‘n advertensie vir ‘n studiegeleentheid wat ‘n aantal jare gelede verskyn het.

    Osama bin Laden University (OBLU) seeks to instill the fundamentals of terrorism in its students. Whether you want the glorious martyrdom of killing hundreds of infidels in an embassy bombing, or the more personal satisfaction of hunting down a blasphemous author in a mullah-sanctioned fatwa, OBLU can get you where you want go!
    If you can answer yes to even than half of the following, a career in terror may be for you!
    Yes!
    • I want to make a difference!
    • I can handle a challenge!
    • I can drive a truck!
    • I want to wipe that smirk off George Bush’s face!
    • I enjoy waving guns around and firing them into the sky randomly at large rallies!
    • I look good in a vest filled with explosives!
    • I want a job that’s to die for!

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 11:40
  9. avatar
    #74 Speartackle

    Bog, moenie worry, ek het daai gesprekke afgeluister en onderskep van die sg OG’s……………hulle is eintlik vrekbang vir jou……………..hulle het nooit besef jy was lank n Selous Scout en Koevoet voor jy Osama Bin Laden help uitsnuffel het.

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 11:24
  10. avatar
    #73 visman

    @wakker akker: Wakker, julle het geen vuur daar voor gehad nie. Iemand wat bietjie kan vasvat en clean soos wat die Lions met julle gedoen het. Die voorspelers het dan net rondgestaan. Waar is julle ysters?!

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 11:20
  11. avatar
    #72 BoishaaiPa

    @Djou: Ignoreer watter vrae?..Ek vra jou of die seuns wat in ordentlike skole was in die Boland soseer benadeeld was soos jy dit noem?…Jy verkies om jou eie afleidings te maak….Waar kom jy aan al die twak wat jy aflei?…Kan jy gestruktueerde sinne verstaan?..Hulle word deur Noordelike skole gewerf en laat staan…Was dit so moeilik om dit te verstaan en dan verdraai jy dit om jou te pas. Ek weet wat ek gesien het en dit het nie gelyk of daai seuns die span enigsins verswak nie!

    @BOG: Jy weet wat hulle se van sarkasme, so ek laat dit maar daar. Die OG’s wat ek ken wil eerder vir jou bliksem want hulle skaam hulle dood vir jou! Veral jou disrespek vir enige iets wat nie uit Bloem of Grey kom nie!

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 11:07
  12. avatar
    #71 visman

    @wakker akker: Stem saam. Kon al die krake sien met die Kwaggaspan se wedstryd teen Paarl Gim. Hulle het gekom om die Kwaggas te kom wen. Kwagga afrigters steun op ‘n paar seuns. Geen afrigting by die voorspelers. Ek voorspel nog ten minste een verloor by CW en Kwaggaspan meer as een vir die jaar wat voorle. Dink Kwaggas speel nog Framesby daar. Pasop!

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 11:07
  13. avatar
    #70 noordwes

    Die probleem is dat daar van die kinders klein rugbyafgodjies gemaak word.Hulle word vertel hulle is wonderlik goed en baie spesiaal.As n mens na gister se wedstryd tussen valke en Griffons kyk het n mens n Griffon span gesien wat wou rugby speel.Dit was vir elkeen van daardie seuns n voorreg om daar te speel en hulle het alles vir die span gegee.Van die sg groot spanne se seuns het klaar kontrakte en n naam,so hulle maak asof dit hulle reg is om daar te wees. As n mens die cravenweek moet opsom was die teleurstellendste die spel van die sg.sterre waaronder die 2 Du Preez boeties,Duaan en van die res van SWD.Ek hoop om beter te sien.

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 11:01
  14. avatar
    #69 Predator

    @Ploegskaar: Thanks ,..kon jy my nie laat weet het voor die CW nie,…maar sonder om enige klippe te gooi,..party van hierdie coaches is groot Prima Donnas en partykeer bietjie verwaand as dit by voorstelle kom.

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 10:30
  15. avatar
    #68 Ploegskaar

    @Predator: Presies, daai agterlyn het juis nie afrigting nodig nie, eerder net net leiding. Soos ek altyd sê: You can’t coach intuition, but you can coach it out of a player.

    Ek is egter net ‘n leek of “coach(sic) potato” volgens @Rugbyrealis , maar belê gerus in ‘n kursus of twee met Ross Munro Williams, ditto 90% van die skole hier in die Skiereiland, ‘n vars benadering met spelersinsette ‘n vereiste.

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 10:15
  16. avatar
    #67 Speartackle

    Aan die einde van die dag is dit net n game en beteken die CW absoluut niks. 10% van die seuns sal voortgaan en eendag provinsiale rugby speel en die res sal ouens soos Bog en Tjoppa word. Laat hulle die oomblik geniet en gun hulle dit……………..dink aan die massas wat erens nou smag na n warm kombers of n stukkie pap.

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 09:50
  17. avatar
    #66 Predator

    @Ploegskaar: Die Lions sou op gister se spel moeilik deur enige span geklop word , hulle het ons totally outclass op die dag. Ploeg miskien moet jy die backline kom afrig want ek het wragtig nie vertroue in die manier hoe dit nou gedoen word nie. Daar is so baie talent ,maar hulle het guidance nodig.

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 09:44
  18. avatar
    #65 Predator

    @Speartackle: JY dink BMT ontbreek, daar ontbreek baie meer as net dit. Ek kan nie die insinking in die spel glo nie. Dit wil voorkom asof die Kwaggas vanaf die Gimmies game net nie weer kon regkom nie, en dit reflek in hulle CW spel ook. Dewalt Human het sy bes probeer gister maar die ander was just not there. Ek sal nou wil sien of hulle dit kan afskud in die kaaste twee games, anders gaan die res van die seisoen ook moeilik wees. Jammer dat ‘n talentvolle seun soos Duhan vd Merwe net nie ‘n kans kry om sy talent te wys nie. Die stutte het soos onder 14 seuns geskrum,skokkend!

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 09:38
  19. avatar
    #64 Ploegskaar

    @Predator: Met daardie agterlyn sou ek die blind op elke fase speel tot in die tremlyne en dan die oopkant speel met die hele wydte van die veld vir Duhan en die res (fokus op lynstane ook, dit gee jou outomaties daardie wydte). Niks fout met julle spelers nie, hulle het net planloos/swak afgerig gelyk (soos teen Gim), omdat die Leeus eenvoudig hulle die ruimte om te speel ontneem het. Goeie afrigters sou ‘n plan B voorstel en die spelers moet ook leer om daardie ruimte te skep deur te dink op die veld (lees enige van Ross Williams se skrywes oor die planlose platkoppe wat ons afrigters kweek deesdae). Bygesê, die Leeus was direk en bleddie goed, soos wat baie van die spelers teen GCB en Glenwood gewys het.

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 09:25
  20. avatar
    #63 Speartackle

    @Predator: Wil so half vir my voorkom of daar n gebrek aan BMT in die Suidkaap heers. Daai game teen Gimmies het dit ook duidelik bewys. Puk Fees 2012 is nog steeds vir my die grootste skok van alle skokke. Nooit in my lewe gedink Monnas kan teen Outeniqua verloor……………maar nou ja………….kompos happens

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 09:15
  21. avatar
    #62 Predator

    @gimmie: Ek stem saam, Warrick se aanval uit moeilike situasies is punte werd. Die verdediging was “non existing” dit het ook gelyk of daar nie ‘n plan B was met die LIONS se aanslag nie. Die rugby word so half gespeel asof die gameplan nie anders kan uitgevoer word nie. Het ‘n interessante kommentaar van Gerrie Germishuys gelees oor die spel patrone van vandag. Hierdie hoog aangeskrewe agterlyn van die SWD sukkel om spasie te skep vir iemand soos Duhan vd Merwe. Die arme seun kry letterlik die bal teen die kantlyn elke keur en moet meer van ‘n balancing act doen om binne te bly as om net te kan hardloop met die bal,en hy is baie moeilik om te stop as hy eers op spoed is,…maar ja die score is op die bord soos hulle se!!

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 09:04
  22. avatar
    #61 Speartackle

    @Djou: Oor die knippie sout storie van jou sal jy agterkom dat meeste van sy storietjies eintlik met n knippie knoffel geneem moet word. Stem ook saam met die leesbril…………………..gehoorapparaat, valstande en te veel Red Heart was ook al lankal sy ondergang.

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 09:01
  23. avatar
    #60 Djou

    @Boishaaipa: Lyk my jy ignoreer vrae as jy in ‘n hoek is. Dit gebeur gewoonlik as mens droogmaak. Maar minstens erken jy dat rugby-ontwikkeling onder voorheen benadeeldes in PBH ‘n klug is, want soos jy uitwys, hulle word net gewerf en dan eenkant toe gegooi.
    Maar soos Tjoppa ook uitwys, die Bulspan kan baie sterker wees as dit nie vir die reels en regulasies was nie. En die Cheetahspan ook. Ditto die Valke, Leeus ens.
    Natuurlik het jy beweer die Cheetahs is versterk deur die seuns uit HTS LB. Gaan lees weer wat jy geskryf het en kyk asb. ook na die tellings in die wedstyde tussen Grey/Cherries en HTS LB. Vra jouself dan as die ses van HTS LB in Grey was en ses van Grey in HTS LB of die tellings groter of kleiner sou wees.
    Gaan lees tog asb. weer en jy sal merk dat ek “swak” in aanhalingstekens geskryf het. Minstens weet ons almal nou dat jou alwetende en verwaande opmerkings voortaan met ‘n knippie sout geneem moet word.
    Wat my stellings oor Affies betref, wel ja, dit is duidelik het het daar ook nie ordentlik gelees nie en net selektiewe stellings uitlig om by ‘n bepaalde verwronge beeld te pas. Miskien sal ‘n leesbril en ‘n oop gemoed help.
    Nietemin is ons dankbaar oor die werk wat jy doen om skolerugby-wedstryde op TV te laat vertoon. Dalk is dit die regte plek vir jou om jou kommentaar te laat geld.

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 08:48
  24. avatar
    #59 Knersus

    Gister was nou ‘n gekners van tande om die wedstryd tussen SWD en die Lions dop te hou. SWD is beslis beter as die wedstryd wat hulle gister gespeel het. Stem saam dat dit swak verdediging was, ons kon nie eens die balle beheer met die afskoppe nie. Baie jammer dat daar net 3 van Outeniqua se spelers in die agterlyn was en ons het beslis vir Boogie gemis. Hy is groot planmaker wat altyd die bal goed kan versprei. Hoop die wedstryd van Donderdag – het voeltjie hoor fluit dit is teen OP – sal beter wees.

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 08:47
  25. avatar
    #58 BOG

    @Djou: Om toegang te he tot ouens by “Grey wie werklik weet wat aangaan”, is daar drie vereistes Jy moet n oud leerling wees vd Brandwag, n oud- ouer wees van n Boishaai leerling en dan natuurlik vir Boishaai steun. Jammer, maar ek kon my sarkasme nie beheer nie.@BoishaaiPa: As jou deurlopende beledigings van my van enige ander persoon gekom het, sou ek geluister het. Ek vind dit ook moeilik om te glo dat jy OG vriende het. Hoeveel maal het hulle vir jou al gebliksem? Ek kyk beslis nie die prestasies van ander mis nie, maar ek sien ook nie dinge raak wat nie bestaan nie. En van Jaer gepraat, ek het weer na daardie eerste drie gekyk van VS. Jaer het darem amper sy tande verloor op Rautenbach se hakskene. En vd vergelyking te praat- het jy moontlik vergeet wat die uitslag was tussen LB en die Cherries. Om te ontken dat GCB kollektief sterker is as LB of sterker is as die VS span, dui op jou onkunde

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 05:08
  26. avatar
    #57 Tjoppa

    @BoishaaiPa: Dankie. Wonder of gedink word die seuns wat nie daar is is slegter as die seuns uit die Kaap. Ek ken Pta rugby en ek waarborg jou daar is beter spelers in die dorp as die gekoopte seuns van Garsfontein.

    ReplyReply
    10 July, 2013 at 04:59
  27. avatar
    #56 BoishaaiPa

    @Djou: So jy reken n outjie wat in Boishaai was of Swartland of Hermanus was voorheen benadeeld?..Maak oop jou oe ou vriend..hulle is net gewerf om die PDI nommers reg te kry en word daarna eenkant gegooi!..Die outjies sou in elk geval vir Boland gekies word en was in redelike goeie skole. Jou kennis van wat regtig aangaan word deur jou stelling onderstreep!..,Normaalweg is n relatiewe begrip…Ek het nie gese dit is een van Grey se beste spanne nie…Dit is ook egter nie n swak span soos jy beweer nie..ander skole vang op. Jou vorige uitsprake teenoor Affies wys ook maar net dat jy poep in die wind en hoop om iets te tref!

    Ek het geen probleem as kinders geleenthede gebied word nie, maar dan moet dit om die regte redes wees..nie om jou kwotas te boost nie!

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 22:12
  28. avatar
    #55 bhkgpa

    @Predator: glo my ek soek ook maar na iets om te sê, het self geglo dat SWD hierdie een sou wen, maar wys net, skole rugby word op die dag bepaal en nie wat voor dit gebeur het nie. Regtig swak afgerig en baie swak verdediging agter eerste linie. HOpelik sien ons n ander SWD span Donderdag.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 22:07
  29. avatar
    #54 bhkgpa

    @oxry: regtig geen idee nie maar glo dat regte 1,2,3 en 6 more sal speel.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 22:04
  30. avatar
    #53 Djou

    @Border CD: Feel sorry for the Border CD-boys. Agree with the author, what is the point? They already lost 125-0 against the Cheetahs in a warm-up game and now again by more than 50 points. This is doing more harm than good although the intentions of the organisers may have been good.
    One word to describe their inclusion in the tournament: IOTROGENICS, meaning “harm by the healer”.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 21:59
  31. avatar
    #52 Djou

    @Boishaaipa: So what as die Bulle 6 outjies van die Boland gewerf het. Dit beteken 6 meer kinders van voorheen benadeelde gemeenskappe kry ‘n geleentheid. Of is jy ook daarteen gekant?
    Maak op jou mind. Jy kerm oor die voorheen benadeelde kinders wat deur ander provinsies gewerf word, maar aan die anderkant merk jy heeltyd op hoe interessant dit is dat van die Bulle spelers van die Boland afkomstig is.
    So, is jy daarteen dat meer kinders van voorheen benadeelde gemeenskappe ‘n geleentheid kry, of nie?

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 21:39
  32. avatar
    #51 Djou

    @Boishaaipa: Soos gewoonlik weer talle beredeneringsfoute en verkeerde aannames. Hoe weet jy ek het nie al die Cheetahspan sien speel nie. Hoe weet jy ek het nie al HTS Louis Botha sien speel nie? Hoe weet jy of ek kleurblind is of nie? Nevermaaind, ek sal jou nie in die duister hou nie. Ek het die Cheetahspan al sien speel, en het Grey sien speel en het HTS Louis Botha sien speel en ek kan jou waarborg in geheel is Grey beter as die Cheetahspan! En dat die Cheetahspan baie beter gespeel het op die Bondedag teen die Bulle as vandag teen OP. En die Bulle het nie ‘n slegte span nie.
    Hoe weet ek dit is een van Grey se swakker spanne. Omdat hulle normaalweg geen wedstryd verloor nie terwyl hulle vanjaar reeds 2 wedstryde verloor het. Dit is nie rocket science nie. Daarby, ek is in kontak met met die Grey-manne. Sommer baie van hulle en boonop baie hoog op. As jy wil voorgee jy is ingelig en dat dit een van Grey se beste spanne is, O genade, behoede jou bronne. Maak dan liewer staat op jou eie common sense.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 21:35
  33. avatar
    #50 Ludz

    Did anyone else notice that the Louis Botha boys performed exceptionally well, in fact I’d say they were the big factors in the win, not everyday you get to say that

    Mgijima, Ox Nche, no.6 were all huge today for Free State, some quality from Louis Botha

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 21:33
  34. avatar
    #49 Rugbyman

    @Predator: Ag nee wat ou dierasie, dis rerig nie nodig nie! Jy bloei reeds te veel… moet se ek was self verras deur julle vertoning… ek het uitgesien na meer as dit… Maar nou ja dis op die ou einde net kinders ne? Ek glo hulle sal heelwat beter speel in hulle volgende game! As jy as ondersteuner hartseer voel, verseker ek jou hulle afrigters en die laaities voel 10 keer erger… Hulle sal opstaan, jy sal sien

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 20:39
  35. avatar
    #48 BoishaaiPa

    @BOG: Nou as die span soveel driee gelos het op die veld is dit mos dan sprekend van hulle skills?..of hoe?…Ag nee man..jy en Djou sal en wil nooit die opponente krediet gee vir hulle spel nie..ek wonder soms as ek so na jou luister en vergelyk met my Grey vriende of jy ooit in dieselfde skool was!..

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 20:33
  36. avatar
    #47 BoishaaiPa

    @BOG: En julle verstaan glad nie waaroor dit gaan nie,,dit gaan oor die Nou en die Hede…Slegs 5% van die outjies sal verder vorder met rugby…vir die res is dit hulle laaste oomblikke van glorie en julle kan nog steeds nie besef dit gaan oor seuns nie!…Hulle moet die geleentheid aangryp en geniet…Miskien as julle verder kyk as net n provinsie of skool sal julle verstaan!

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 20:21
  37. avatar
    #46 BOG

    @Djou: Heeltemal korrek en ek hoop dat die spanne wat gekortwiek word deur die reels, hulle kooptogte in die bevoordeelde streke intensifiseer en op hulle heel beste spelers toespits om sodoende hierdie hele saak in n rigting te druk.@BoishaaiPa: Ek dink Djou het jou goed beantwoord- selfs jy behoort dit te verstaan. In die verlede het ek baie probeer onderskeid te tref tussen “skill” en “flash/dash” en ek het gedink ek het myself duidelik gemaak, maar met jou bewondering vir Jaer, bevestig jy die teendeel- hy is n perfekte voorbeeld van l.g. hy dans nog seker steeds.En die VS span het , soos hulle ouer boeties, Saterdag, ten minste “4 driee op die veld gelos” Die telling vlei die OP@Predator: Ek ken die gevoel en di iets wat ons almal deurgaans moet ervaar.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 20:12
  38. avatar
    #45 BoishaaiPa

    @Djou: Ja, soos 6 outjies in die Bulls span wat die Boland baie goed kon gebruik het!..Miskien ken ek die groter prentjie beter as wat jy dink..ek werk al vir die laaste 5 jaar saam met Grey rugby manne wat my redelik ingelig hou!..Dink jy regtig dat n outjie soos Ox en daai 6 flankie die OVS span swakker maak?…Dan vermoed ek dat jy dalk in n kleurgordyn vaskyk en nie lekker talent kan raaksien nie!..

    Jy kan ook net so goed speel soos jou opponente jou toelaat en om te se die Vrystaat het ver onder sy potensiaal gespeel is verregaande..hoe weet jy wat is hulle potensiaal as span?..hoeveel keer het jy hulle nou al as span sien saamspeel?..Hoe weet jy nie dit was die beste wat hulle kon lewer nie?..Moenie aannames maak sonder goeie bewyse nie ou vriend. Grey het nog net teen 2 spanne vanjaar verloor in Affies en Outeniqua so waar jy daaraan kom dat dit een van hulle swakste spanne is wil ek ook graag weet!…Gaan praat met die regte manne op Grey sodat jy miskien bietjie meer kan leer van respek en goeie oordeel.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 20:06
  39. avatar
    #44 wakker akker

    @gimmie: Dis waar.Gedink daar sou nou al n patroon gewees het na daardie nederlaag vroeer teen julle.Geen wedstryd plan en kern spelers het baie min bal gedra.Nie gelyk of enige van die seuns vandag geweet het wat om te doen nie.Goeie spelers het vandag gemiddeld gelyk .jammerte .Sterkte vir julle more.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 19:50
  40. avatar
    #43 Predator

    @Rugbyman: Ons weet nog self nie, is nie eers seker wie almal die fees gaan bywoon nie, maar sal jou laat weet sodra dit bekend is. Ek moet my weddenskap eer ou maat, vra vir BEET om jou email adres vir my aan te stuur sodat ek ‘n aflewering kan reel.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 19:41
  41. avatar
    #42 gimmie

    @predator,julle sou nie verloor het as senter Gelant daar was. Julle span is egter baie swak afgerig, geen strukteer, swak verdediging…

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 19:37
  42. avatar
    #41 Djou

    @Boishaaipa: Kyk na die punteverskil. En dit terwyl die Cheetahs ver benede hul potensiaal gespeel het. Moenie se jy het vir een oomblik gedink die OP gaan wen nie? Dit was tog duidelik dat die Cheetahs selfs met hul stotterende en hanteerfoutbelaaide poging die beste span was en baie verder moes wen.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 19:36
  43. avatar
    #40 Djou

    @Boishaaipa: Ja, asb! Hoeveel van hulle is dit wat die Paarl verlaat vir groener weivelde?

    En jy behoort teen die tyd – as statistikus van formaat – te weet dat een speler nie die span verbeter tussen ‘n klomp ander swakker spelers nie. Anders gestel, deur te fokus op een speler skep jy die wanindruk dat die ander spelers nie die Greyspan verswak nie. Ons praat mos kollektief, of meen jy werklik die Cheetahspan is sterker as Grey se eerste span. Ek weet dit is soms moeilik vir sommige om die groter prentjie raak te sien, maar niks verhoed ‘n mens om te probeer nie. Voorts, deur altyd te fokus op een of twee spelers laat dit blyk of jy sal uittroon op ‘n webwerf en geselskap waar swak redenasies en selektiewe lesery hoogty vier.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 19:33
  44. avatar
    #39 Rugbyman

    @Predator: ag ek gaan nie n ou skop wat le nie… Los maar die ou wyntjie, jy het dit nodig om jou sorge mee af te sluk…

    ek het vroeer vir jou gevra of jy weet teen wie Garsfontein speel by julle rugbydag in Augustus? Kan jy dalk help?

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 19:27
  45. avatar
    #38 BoishaaiPa

    @Djou: En verduidelik net asb vir my die “gemaklike” oorwinning.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 19:21
  46. avatar
    #37 BoishaaiPa

    @BOG: Ou man..ek is n groot fan van EW..veral noudat hy WP toe kom…maar ek hoor hy soek nou nog met n flits watter kant daai Brandwagtertjie verby hom is…

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 19:09
  47. avatar
    #36 BoishaaiPa

    @Djou: So jy dink die OVS span is “verswak” deur daai 12 senter?..asb man…gaan praat twak iewers anders waar mense niks van rugby weet nie.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 19:06
  48. avatar
    #35 BoishaaiPa

    @Djou: Lyk my jy wil nou n eerlike antwoord he. Fernando Kermis het al verlede jaar vir Boishaai 1ste span gespeel en was beslis nie iemand wat die Paarl nie wou gehad het nie. Hy is Gauteng toe gelok en dankie tog hy het ten minste die Lions CW groep gehaal. Wil jy nog iets weet?

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 19:01
  49. avatar
    #34 Predator

    @bhkgpa: Net so dat ek kan beter voel sal ek maar ‘n rumour begin dat die Kwaggas betaal is om die game te gooi,…want die Lions unie gaan deur ‘n moeilike tyd.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 18:47
  50. avatar
    #33 Predator

    @BOG: Ou BOG ek voel so K..K op die oomblik ek wil nie eers die CW verder kyk nie. Wragtig skokkend….Die LIONS se voorste drie het ons so opgev…. ek kan sweer hulle is vooraf betaal om nie te scrum nie,.. jammer vir die taal maar ek kan myself nie meer beteuel nie.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 18:43
  51. avatar
    #32 Predator

    @Rugbyman: Sorry,..ek is nog besig om rou,…ek kan nie glo wat ek gesien het nie. Pateties,..verkies om eerder niks te se nie. Ek wil net vir die Kwagga spelers vra of hulle iets teen tackle het. Jy kon die honger om te perform in elke Lions speler se oe sien. Goeie rugby gespeel Lions seuns,hulle het op gedraf om te wen. Moet ek die wyn nou all stuur,…moet julle nie eers die final haal nie?

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 18:34
  52. avatar
    #31 Djou

    @BoishaaiPa: Verduidelik net asb. wat die punt is of een van die Leeus se plaasvervangers van Paarl af kom. Vir my lyk dit asof die Paarl-skole nie die spelers wat nou in ander provinsies speel wou gehad het nie, anders sou hulle mos eerder in die Paarl op skool wou gewees het. Of is dit net ‘n niksseggende opmerking?

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 17:55
  53. avatar
    #30 Djou

    @Bog: Om te dink een van die “swakste” Grey-spanne, verder verswak deur reels en regulasies, in een van hul swakste wedstryde tot nog toe, slaag daarin om OP gemaklik te klop. En op die koop toe verloor SWD teen die Leeutjies. Met die Bulle wat KZN geklop het, gee al die uitslae tog ‘n aanduiding van hoe die “rankings” van skole moet lyk, veral waar sekere skole nie teen mekaar speel nie. Bv. skole uit Blou Bulkontrei behoort bo skole van KZN te wees, terwyl skole uit Griffons beter posisies behoort te beklee. En Monnas behoort nader aan Outeniqua te wees, terwyl HTS Middelburg en Nelspruit dalk laer moet wees as Paarl Boishaai.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 17:50
  54. avatar
    #29 Rugbyman

    @BOG: Ek wag vir my maatjie Predator… maar hys maar skaars…

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 17:49
  55. avatar
    #28 BOG

    Nou waar op aarde is almal? Die manne van George? Weet nie waarom nie, maar regtig lus vir gesels. En Beet? Het eintlik meer vd Griffons verwag met sterk skole soos Hentie Cilliers en Voortrekker, wat dominant is in die span. Regtig nie gedink dat hulle gelykop sal speel teen die Valke nie. Het hulle kanse verspil.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 17:39
  56. avatar
    #27 BoishaaiPa

    @BOG: Maybe they are not so disadvantaged as you would like us to believe. At least one of the Lions replacements comes from Paarl..It would seem as if some of those HTS LB players actually improved on the Greystaat team!. :mrgreen:

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 17:27
  57. avatar
    #26 BOG

    Many basic errors, but still good enough to beat BHPs home union, the EP. Strangely, the handicapped teams, Lions, FS doing well against the ones “playing off scratch. A good matchup for Thursday would be FS vs Lions and SWD vs Border CDs. But hats off to the central region schools, particularly the Griffons. I would love to see them against Border or KZN during the week. Thankfully, I was taught at school to be very careful with predictions or counting chickens before they are hatched. Also that the match is played between the 4 white lines.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 17:18
  58. avatar
    #25 Speartackle

    @wakker akker: Goeie oorwinning van Monnas oor Kwaggas………….vergoed vir daai onverwagse nederlaag verlede jaar teen julle op Potch met 11 beseerdes.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 16:07
  59. avatar
    #24 wakker akker

    Wat het gebeur. Ek in skok. Het die ouens voedselvergiftiging soos AllBlacks by world cup gehad het. Baie swak wedstryd van kwaggas Nooit in die game nie. .dis hartseer maar nou ja dit is maar die verloop van dinge.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 15:57
  60. avatar
    #23 oxry

    @bhkgpa: Lyk my hulle wil nou uit die nes kom. Paar minute oor en die verskil is 7 punte.

    Het WPCW al hul span bekend gemaak wat teen die Bulle gaan speel?

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 15:33
  61. avatar
    #22 bhkgpa

    @oxry: moet nooit Wilde voor spellings maak met skole rugby nie, Kwaggas sorry SWD, wys dieselfde probleme as wat Kwaggas ook bewys het me verdediging, geen 2delinie nie

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 15:27
  62. avatar
    #21 bhkgpa

    @oxry: watter arende, lyk my hulle het nooit uit hulle nes gekom nie of hoe?

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 15:26
  63. avatar
    #20 valke

    Sal nou nogal Donderdag ‘n Valke – Arende wedstryd kan geniet.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 15:25
  64. avatar
    #19 oxry

    @BoishaaiPa: Trek net jou been mater. Natuurlik wil ek graag hê dat die WP die Bulle moet klop :-D . Oor die Arende, lyk my hulle ly nog aan ” bus lag “. Sulke swak verdediging het ek wragtig nie van hulle verwag nie.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 15:20
  65. avatar
    #18 Rugbyman

    Waar is my vriend Predator… Hy skuld my n kas goeie rooiwyn soos ooreengekom… SWD gaan toe nie die cweek wen nie…

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 15:20
  66. avatar
    #17 Ploegskaar

    @BoishaaiPa: Daai pak oppie Plaas, wat meeste van daai Boishaai manne help uitdeel het, brand duidelik nog van die manne se holle in Riversdal :wink: Ek is bevrees die Boland manne gaan sukkel om julle dit na te doen in Augustus, maar sal daar wees, dalk eerder vir die gasvryheid as die rugby dan :twisted:

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 15:09
  67. avatar
    #16 BoishaaiPa

    @BOG: Ai ou Bog…You just want to try and justify that Griffons is as strong as other provinces…yes..OK I am in total denial…They have won plenty of matches against other top provinces..I just havnt seen any of them in the last 20 years!…

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 15:01
  68. avatar
    #15 BoishaaiPa

    @oxry: Ja, ons sal maar sien…Ek dink jy het die bedoeling van my post gevolg nie….WP was in elk geval nog altyd n sterk provinsie op CW..sien nie waar jou redenasie inkom nie..in elk geval… Ek sien juis die Arende vlieg op die oomblik so hoog teen die Lions..ek hoop maar vir jou part hulle brand nie hulle vlerke nie.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 14:58
  69. avatar
    #14 jakes

    The Valke team could have pulled this one through if they had a better kicking performance. Very good comeback but then unfortunately the flyhalf not on song today with the boot. What a surprise by the Griffons..

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 14:07
  70. avatar
    #13 oxry

    @BoishaaiPa: Ek stem saam met jou. Broer!!!!!!, wat wag op julle op dag 3 van CW? Ek glo nie PBH ( WPCW ) kan die Bulle wen nie. Gister het die slotte geskitter op senter en vleul en net vrot verdediging van die Pumas het julle beter laat lyk as wat julle werklik is. Ek voorspel ‘n groot pakslae vir julle ( WPCW ). Die PBH voorry gaan ‘n skrum les kry en dan gaan julle seker erken dat daar beter voorrye in die WP is.

    Kyk vandag hoe die Arende gaan vlieg. Hoog en sierlik met wyd gespreide vlerke.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 13:58
  71. avatar
    #12 BOG

    @BoishaaiPa: Get back into bed and sleep- you clearly need it. Or ask someone to read AND explain Beets comments to you . You are in total denial of reality.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 13:52
  72. avatar
    #11 BoishaaiPa

    @BOG: Against the “powerhouse” valke team I see!…I dont see how one strong school in a region will suddenly make you a strong provincial team….

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 13:45
  73. avatar
    #10 BOG

    @beet: You obviously made the comment BEFORE the match. You must really be sweating right now ? The “non- existent” schools from the central region in purple, not doing too badly, are they? In case that you have switched off the TV, the score is 23-10 in favour of the Griffons

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 13:19
  74. avatar
    #9 valke

    @beet: Hi Beet. That makes sense. I, personally believe the Valke team is a little overrated.
    FS vs SWD is the only option, since the Loins are not very strong this year, going on what the specific schools in the region did so far this year.
    The Valke team will probably have a good win today. Will probably play the Lions on the second day. This game is to close to call. ( they drew in a warm up game ).

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 12:35
  75. avatar
    #8 beet

    I was thinking about it and this Craven Week might not work out the way the Valke fans are hoping.

    The anticipation is for a Free State vs SWD semi-final or even a Lions vs Free State semi but I don’t think the organisers are factoring in the Valke in any of their equations right now despite them having a strong team this year.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 11:39
  76. avatar
    #7 Speartackle

    Sorry that was actually meant for CharlesRSA

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 11:03
  77. avatar
    #6 Speartackle

    @beet: It’s very good indeed to field those teams from the platteland. It should always be our goal to take rugby to the masses and develop them into superstars. Look for instance at ou Bog, hailing from Queenstown, the middle of nowhere, the centre for card cloning, if it wasn’t for a CD team in his area he would never have had the chance to be a preacher in Yemen.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 11:01
  78. avatar
    #5 BOG

    @CharlesZA: Exclusively for “development” reasons. That is why Border and EC/EP too have “country district” sides. Like many other things, its not working but it at least serves to sooth the consciences and to BS ourselves.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 08:45
  79. avatar
    #4 beet

    @CharlesZA: I think its to do with the Northern Cape being the largest province in area in SA. From Kimberley to Calvinia is 650km. Even Kimberley to Upington, the two centres where most of the players of the respective teams come from is 400km apart.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 08:38
  80. avatar
    #3 Oakdale supporter

    @Queenian: Kan nie wag nie. Dit gaan game van die dag wees.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 08:33
  81. avatar
    #2 Queenian

    Lions vs SWD should be a cracker

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 07:11
  82. avatar
    #1 CharlesZA

    Got my PVR set for the last 3 games. Brings me to the question. Why 2 Griquas teams? Surely a second team from one of bigger provinces will be stronger.

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 05:56

Leave a Reply