@Cappie (Comment #20)
Ek sien Curro het gister die B bond gewen en sal dus volgende jaar in die A bond deelneem, en waarskynlik sterk kompetisie vir die res wees.
@agter_die_pale_pa (Comment #15) @boerboel (Comment #16)
Great dankie!
Vertrou Menlo rugby gaan goed terug kom 2025. Sien uit na ‘n lekker SBR seisoen!!
@AbsolutMenlo (Comment #14)
Soos gewoonlik beleef Menlo se atletiek tot dusver weer n uiters suksesvolle seisoen. Dit is toevallig ook Menlo wat die top gemengde akademiese skool is volgens SOS, gemeet aan A’s per kandidaat. Welgedaan AbsolutMenlo.
Mag die momentum deurvloei na die rugbyseisoen, na paar uitdagende jare op en af van die veld.
@Grizzly (Comment #12)
I find Solidariteit’s annual SOS report very insightful. Unfortunately from a SA SBR perspective it only covers government schools, with a specific focus on Afrikaans-medium schools, but it still provides insights to the academic achievements of many schools discussed on this blog.
@Beet@Beet@BeetYou going to post the matric results this year so we can laid to bed Boerboel false claims and bragging?If not what is the site you use for the previous years?
@boerboel (Comment #8)
Okay maar as ek dit nie mis het nie is daar nie net 10 skole in die land nie en almal word getel? So met ander woorde gauteng het beter gedoen. Volgende een…
@boerboel (Comment #8)
3 uit die top 5, Affies Meisies is in Gauteng. Moet ook byvoeg dat slegs een van die top 5 gem A-skole (Afrikaanse skole spesifiek) rugby aanbied, so mens sal bietjie dieper moet delf om SBR se akademie tussen provinsies te vergelyk.
@boerboel (Comment #3)
Well done Gim!! Great stuff ek like dit as die res van die provinsies kan by hou met Gauteng veral noord transvaal se atletiek!!
@Cappie (Comment #20)
Ek sien Curro het gister die B bond gewen en sal dus volgende jaar in die A bond deelneem, en waarskynlik sterk kompetisie vir die res wees.
Curro Hazeldean verdien seker nou ‘n plek in die A-bonde atletiek in Pretoria, of hoe?
@Kantman (Comment #18)

@AbsolutMenlo (Comment #17)
Elke skool soek ‘n supporter soos Absolut
@agter_die_pale_pa (Comment #15)
@boerboel (Comment #16)
Great dankie!
Vertrou Menlo rugby gaan goed terug kom 2025. Sien uit na ‘n lekker SBR seisoen!!
@agter_die_pale_pa (Comment #15)
ja uitstekend- akedemie en atletiek
@AbsolutMenlo (Comment #14)
Soos gewoonlik beleef Menlo se atletiek tot dusver weer n uiters suksesvolle seisoen. Dit is toevallig ook Menlo wat die top gemengde akademiese skool is volgens SOS, gemeet aan A’s per kandidaat. Welgedaan AbsolutMenlo.
Mag die momentum deurvloei na die rugbyseisoen, na paar uitdagende jare op en af van die veld.
… terug op die atletiek … AbsolutMenlo!
@Grizzly (Comment #12)
I find Solidariteit’s annual SOS report very insightful. Unfortunately from a SA SBR perspective it only covers government schools, with a specific focus on Afrikaans-medium schools, but it still provides insights to the academic achievements of many schools discussed on this blog.
@Beet@Beet@BeetYou going to post the matric results this year so we can laid to bed Boerboel false claims and bragging?If not what is the site you use for the previous years?
@boerboel (Comment #8)
Okay maar as ek dit nie mis het nie is daar nie net 10 skole in die land nie en almal word getel? So met ander woorde gauteng het beter gedoen. Volgende een…
@boerboel (Comment #8)
3 uit die top 5, Affies Meisies is in Gauteng. Moet ook byvoeg dat slegs een van die top 5 gem A-skole (Afrikaanse skole spesifiek) rugby aanbied, so mens sal bietjie dieper moet delf om SBR se akademie tussen provinsies te vergelyk.
@Grizzly (Comment #6)
ons spog nie- iets wat julle wannabees nog moet leer
@BereFan (Comment #7)
nope a gemiddeldes per kandidaat top 5 was 4 uit kaap
@boerboel (Comment #5)
Verduidelik asseblief? Het Gauteng dan nie beter gedoen as die Wes Kaap met die akademie nie?
@boerboel (Comment #5)
Waneer gaan jy met jou eie skool spog?
@BereFan (Comment #4)
ja die rugby en akademie is baie onesided
@boerboel (Comment #3)
Well done Gim!! Great stuff ek like dit as die res van die provinsies kan by hou met Gauteng veral noord transvaal se atletiek!!
@BereFan (Comment #1)
sien gim met sy 1000 kinders julle Gapsfontein manne goed pakgegee?wat gaan aan?
@BereFan (Comment #1)
Thank you.
Hi Beet,this is the results from 2024. I can email the 2025 results to you if you want it.