118 Comments

  1. avatar
    #118 Smallies

    @Kantman: stem saam….

    ReplyReply
    25 June, 2023 at 14:09
  2. avatar
    #117 Kantman

    @Smallies: Dit is verseker ‘n realistiese scenario en slim skuif. As hulle die rugbypolitiek en bemarking regkry, kan Boland self ontwikkel tot ‘n krag.

    ReplyReply
    25 June, 2023 at 14:04
  3. avatar
    #116 Smallies

    @Kantman: ek glo die Bulls gaan die Boland gebruik as ontwikkeling unie en dan die beste van die Boland op trek .
    Jy kan nou n lyn trek van PRG na Boland na die Bulls ,slim van Rupert ,sy moer is mos hoeka suur vir WP

    ReplyReply
    25 June, 2023 at 12:21
  4. avatar
    #115 Kantman

    @Smallies: Goeie nuus vir Boland, nie seker dit gaan die Bulls bevoordeel nie, eerder WP benadeel dalk? Sal moet sien of dit skole rugby in Boland unie gaan bevorder.

    ReplyReply
    25 June, 2023 at 11:48
  5. avatar
    #114 Smallies

    In ander nuus sien ek Johan Rupert het Boland gekoop. Die bulls skep vir hulle n befokte goeie development conveyer belt …en sny WP se GESKIEDKUNDIGE se aanspraak dat Boland eintlik aan hulle behoort keel af….

    ReplyReply
    25 June, 2023 at 09:39
  6. avatar
    #113 Smallies

    Jy…..jy in jou Cheetah trui ,jy laat my lekker kry as jy…..verby die Puma gly….
    Lekker man dit lyk goed vir die Wereld beker

    ReplyReply
    24 June, 2023 at 18:25
  7. avatar
    #112 Djou

    @OUD ANKER: Tong in die kies se voet. Die trant van jou posts bewys dit!

    ReplyReply
    23 June, 2023 at 12:47
  8. avatar
    #111 Smallies

    @OUD ANKER:daai ou is bietjie getrigger gewees….anyway ek weet presies wat jy bedoel my vriend,ek het ook kortpad deur die begrafplaas gevat om by Springbok drive uit te kom…soos jy en ek goed weet ,elke skool het sy swart skape,party steek dit net beter weg as ander

    ReplyReply
    23 June, 2023 at 09:01
  9. avatar
    #110 OUD ANKER

    @Rainier: Vir my is dit ‘n absolute self spot, want ek het persoonlik nooit die voorreg gehad as youngster om naby een van hierdie instellings te kom nie, nevermind daar skool te gaan, so dit was maar bietjie tong-in-die-kies, hulle het ook hier en daar maar ‘n poep wat stink, MAAR ek het uiters baie respek vir die Affiese, Boys High, Kloof, KES, Grey, PRG, Maritzburgs van hierdie wêreld.

    ReplyReply
    23 June, 2023 at 08:17
  10. avatar
    #109 Rainier

    Jis manne, nou is julle besig om die “bottom of the barrel” lekker te skraap en duidelik is van julle so vroom julle gaan op ‘n wolk in die hemel op vaar.

    70×7…

    ReplyReply
    23 June, 2023 at 05:49
  11. avatar
    #108 Smallies

    @OUD ANKER: soos ek al baie gese he ,elke skool het sy share kak…

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 20:51
  12. avatar
    #107 Smallies

    @OUD ANKER: stem saam met jou.Weet nie so lekker wat in die ou in gevaar het nie ,ewe skielik was als Grey die kak van die duiwel gewees….maar ja dit daar gelaat ,daai jet het seker moerse turbulence en nou tik hy mis

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 20:50
  13. avatar
    #106 OUD ANKER

    @Smallies: @Smallies en @Deon, my comments oor die “berugte” oud Affies, Garsfontein, Kloof ens…was tong-in-die-kies. Hierdie is inderdaad prestige instellings dat die berugtes wragtag hoof koerant opskrifte moes haal omdat die berugtes uit hierdie instellings so min gesaai is, en is daar 1000e ongenoemde groot geeste wat uit hierdie instellings kom. Tot ou Koos Kombuis van DIE Hoërskool Menlopark is ‘n “hoog” maar gawe ou!

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 20:44
  14. avatar
    #105 Deon

    @Smallies: Dank gode vir Slim Jannie. Einstein stem saam. Nite.

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 20:43
  15. avatar
    #104 Smallies

    @Deon: ja nee ek dink jy moet maar bietjie gaan slaap ou boet….

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 20:42
  16. avatar
    #103 Deon

    @Smallies: Nee, niemand in die publieke skool echelons het meer gemors as Grey en Waterkloof, Garsies ???? nie, en die heldeverering by Grey wys op gemors, uitskot. Tyd om te slaap.

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 20:41
  17. avatar
    #102 Smallies

    @Deon: ten minste was Slim Jannie Smuts nie in Grey nie…..

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 20:38
  18. avatar
    #101 Smallies

    @Deon: en Grey het ook vir MT Steyn En Jopie Fourie opgelewer ek kan jou belowe PRG het sy share scum ook dalk nog meer as Grey ,dit word dalk net baie beter weg gesteek……

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 20:29
  19. avatar
  20. avatar
    #99 Smallies

    @Deon: Steenkamp is n psigopaat wat totaal gewetenloos is ,as hy nie gevang is nie sou hy tien teen een n reeks moordenaar geword het,ek sal nie verbaas wees as daar nog n paar lyke in sy verlede is waarvan ons nie weet nie…

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 20:14
  21. avatar
    #98 Smallies

    @Deon: net dit dan is ek klaar met die een ,Hansie Cronje is die rede dat ander protea spelers kon aanhou speel hy het als op hom gevat…Vra gerus vir Pat Symcox en Jonty Rhodes ,hulle skroom nie om oor Hansie se karakter te praat nie

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 20:10
  22. avatar
    #97 Deon

    @Smallies: Wat Steenkamp betref, ek weet nie, hy was darem al amper volwasse.

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 20:07
  23. avatar
    #96 Deon

    @Smallies: Hansie het geweier om die fout te erken tot hy geen keuse gehad het nie. Hy het dit publiek ontken tot hy vas was. Hy was bitter vuil tot die einde, so ook die wat dit ontken het, insluitend Grey wat hom en van der Post as helde sien.

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 20:05
  24. avatar
    #95 Smallies

    @Deon: oor Hansie en ek gaan dit net een keer se ,dit kos n MAN om sy fout te erken en die rap vir ander ook te vat ,sy lewe om te draai en voor te begin…nie baie kry dit reg nie…

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 20:03
  25. avatar
    #94 Smallies

    @Deon: Don Steenkamp is n swak geen plain en simple,n goeie aaneem huis gaan nie die gemors uit jou uit weg vat nie….

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 19:59
  26. avatar
    #93 Deon

    @OUD ANKER: Konneksie is duur op vliegtuie ,maar Grey het Hansie Cronje gehad. Daardie “moet wen” kultuur. Dit kan seker in ander skole gebeur, ek twyfel, maar die verskil is die feit dat die perverse siek skelm later as held vereer is by Grey. Iets vieslik en aller verskrikliks vuil. Grey se Steenkamp wat sy sussie verkrag het en aanneem ouers vermoor het is almal maar stil oor, so ook die wrede pedofiel en Grey held Laurens van der Post. Terloops, die gewraakte PRG 1991 T-hemp oor 20-3 het maar ontstaan nadat die Grey oud studente met ‘n ” Piet Koornhof was in Paul Roos” laken oor die veld gehardloop het.

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 19:54
  27. avatar
    #92 Smallies

    @OUD ANKER: sorry Boss….

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 19:21
  28. avatar
    #91 OUD ANKER

    @Smallies: Werk saam my hier, ek probeer die Brakpan steriotipering handhaaf met die vuil coke!

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 18:18
  29. avatar
    #90 Smallies

    @OUD ANKER: ek drink nie vuil coke nie ……is n man van die mout

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 17:28
  30. avatar
    #89 OUD ANKER

    @Smallies: Jyt Wiskunde nodig vir braai en om die perfekte vuil coke te gooi!

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 17:23
  31. avatar
    #88 OUD ANKER

    @Deon: Die sg. prestige Pretoria skole lewer darem mense met baie HOË morele waardes, Markus Jooste (Affies), Christoff Becker (Garsfontein), die res van die Waterkloof 4 (Waterkloof), Oscar Pistorius (Pretoria Boys High) en die “HOOGSTE” een van almal Koos Kombuis (DIE Hoërskool Menlopark)

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 17:21
  32. avatar
    #87 Smallies

    @Deon: ek is on alle geval nou op die staduim van my lewe waar ek dink dis belangriker om goed te kan braai as wat boeke kennis is🤣🤣🤣

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 17:10
  33. avatar
    #86 Deon

    @OUD ANKER: Ek moet afskakel. Markus, oud Affie ( so jaloers, wens hy was oud PRG eerder as oud-Affie) se huis is langs myne op die Kuspad. As gevolg van AA en BBBEE verstaan die NPA steeds nie die aanklagte teen hom nie. Bye

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 17:06
  34. avatar
    #85 Smallies

    @Deon: mnr ek vorm NIE deel van die staat se BEE kwota stelsel nie …..dis maar hoe dit is

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 17:00
  35. avatar
    #84 OUD ANKER

    @Smallies: Wonder of Markus Jooste Wiskunde op skool gehad het, hyt seker gesukkel met 0 plus 0 plus nog ‘n 0 = tjoekie!!

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 16:57
  36. avatar
    #83 Deon

    @Smallies: Nie dat wat ek dink enigsens gewig moet dra nie, maar ek het die hoogste agting vir B. Tech en B. Tech Honeurs, en nog baie meer vir die ambagte. Baie smart ou maat. Ek vra nederig om verskoning oor my bitter dom vrae. Ek kom uit ‘n bestel waar dinge anders was. Hoe werk dit dan dat jy as gegradueerde ‘n Warrant is en nie offisier? Jou kwalifikasie is mos darem baie beter as Cyril Ramaphosa se B. Proc en Regter Tsiqi se B. Proc? Nou vertel jy, wat duidelik so intelligent soos jou ouers is, my hoe AA Djadj Tsiqi wat nie die verskyningsbevoegdheid het om ‘n klient in die Hooggeregshof te verteenwoordig nie, ‘n KONSTITUTIONELE Hof regter kan wees :lol: :lol: :lol: Anyway, bye, my vliegtuig SA toe vertrek oor twee ure. Lus vir die huis.

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 16:57
  37. avatar
    #82 Smallies

    @OUD ANKER: om R100 000 en R200 000 by mekaar te tel het jy somme nodig, nie Algebra Trig of Meetkunde nie🤣🤣🤣🤣

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 16:56
  38. avatar
    #81 OUD ANKER

    @Smallies: Hoe tel Prokurowers hulle “winste” sonder Wiskunde?

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 16:52
  39. avatar
    #80 Smallies

    @Deon: Destyds was die toelatings vereistes vir B-proc 4 vakke op hoêrgraad waarvan twee Afrikaans en Engels moes wees

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 16:43
  40. avatar
    #79 Smallies

    @Deon: Ek het geregistreer daarvoor maar ek het dit nie geneem nie ,ek het sommer baie vroeg besef ek het n moerse fout gemaak om te gaan swot en aangesien ek my eie studies betaal het ,het ek besluit dat aangesien als reeds vooruit op betaal was ek dan nou maar net sowel n helse party kon maak van daardie jaar ….toe suip ek maar die res van die jaar🤣🤣🤣en gaan werk by die tronk daarna ….ek het darem intussen n ou B tech graadjie gededoen in tronk management….en honeurs I’ll have you know

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 16:41
  41. avatar
    #78 Deon

    @Smallies: Ek stem saam met jou dat Wiskunde nie nodig is vir alles nie, maar ek glo prokurowers benodig dit. Het jy Rekeningkunde vir prokureurs gehad? Artikel 78 vs 78 (2A) van die Prokureurswet , rente op trustrekeninge en mandate, hoe nodig is wiskunde? Hoekom is daar druk om aktebesorger eksamens te “ont-wiskunde” soos alles ont-‘Latyn” is? Jy het in 1991 begin swot so jy moes nog Latyn Spes neem?

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 16:18
  42. avatar
    #77 Deon

    @OUD ANKER: :lol: :lol: Skitterend gestel, belangrikste “r” in Pretoria. Ja ek onthou die Registrateur van Maatskappye en Beslote Korporasies se adres was in daardie straat.

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 16:13
  43. avatar
    #76 Smallies

    @OUD ANKER: ek verskil met jou in die sin dat dit afhang van wat jy wil studeer ,Prokerowers het nie wiskunde nodig nie ,slegs wiskunde onnies het wiskunde nodig….ek het Wiskunde,Skeinat ,Biologie ,en Aardrykskunde hoergraad gehad …nie een nodig gehad om by Kovsies ,Die Puk,RAU en Tukkies keuring te kry om regte te swot nie ….hang af van wat jy wil doen na skool .

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 16:07
  44. avatar
    #75 OUD ANKER

    @Deon: Kallie Knoetze was Die Bek van Boomstraat!@Smallies: En Boomstraat is net bokant Proes Straat wat die belangrikste “r” in Pretoria is en Kallie het ‘n ruk lank in Proes Straat gebly….nou dink net na aanleiding van die “r” in Proesstraat wat dan sy bynaam kon wees…

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 15:10
  45. avatar
    #74 OUD ANKER

    @Deon: Kallie Knoetze was Die Bek van Boomstraat!

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 15:06
  46. avatar
    #73 OUD ANKER

    @Smallies: Die wêreld draai ongelukkig om Wiskunde en Wetenskap of ons nou daarvan hou of nie. Jys reg Kallie was Die Bek van Boomstraat.

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 15:05
  47. avatar
    #72 Smallies

    @Smallies: Nie Povey nie Wouter Hugo soos ek se effens stadig vandag….

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 14:42
  48. avatar
    #71 Smallies

    @Deon: Allan Donnald was n HTS man

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 14:42
  49. avatar
    #70 Deon

    @Smallies: Ja ek dink ou Leon Schuster, soos Allan Donald, Morné Steyn ensovoorts was almal te intelligent vir Grey.

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 14:40
  50. avatar
    #69 Smallies

    @Deon: Schuster was in Jim Fouche kovsies geswot en Shimlas gespeel ek dink hy het Vrystaat B gespeel en een of twee keer Vrystaat ,hy het teen Sawn Povey gekompeteer dink ek hakker gewees

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 14:27
  51. avatar
    #68 Smallies

    @Deon: Gerrie was die Bolsburg Bomber dink ek
    Kallie was die bek van Boomstraat…

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 14:15
  52. avatar
    #67 Deon

    @Smallies: Nee ek kommunikeer sleg. Jy en Anker is altyd vlymskerp. Gerrie Coetzee was ook mos ‘n Oos-Rander was hy nie? Ek onthou iets van Boomstraat en Boksburg; ek mag verkeerd wees. Waar was hy op skool? Ek weet Kallie Knoetze het provinsiaal gespeel, ook Leon Schuster dink ek. Waar was hulle op skool? Het Kallie se seun nie ook CW gespeel nie?

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 13:53
  53. avatar
    #66 Smallies

    @Deon: ohhhhhhhhhhhh ,sorry ek is bietjie stadig vandag ….

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 13:16
  54. avatar
    #65 Deon

    @Smallies: Nee ek het jou reg verstaan en stem saam met jou, maar skeer sommer gek met ons politici terwyl ek kan.

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 13:05
  55. avatar
    #64 Smallies

    @Deon: Prof jy verstaan my verkeerd oor die een ,my punt is ,as jy kunste wil gaan swot ,waarom Wiskunde en Skeinat vat…as jy n Bsc graad wil swot virseker maar hoekom as jy n rugby coach wil word ,of n geskiedenis onnie…

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 12:46
  56. avatar
    #63 Deon

    @Smallies: Ek stem saam. Kyk byvoorbeeld vir Mnr Malema, skatryk en op pad PhD toe, en tog het hy op die ouderdom van 20 jaar slegs 4% (12 uit 300) vir Wiskunde SG gekry. Hy is ‘n bewys dat dit kan gedoen word.

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 12:09
  57. avatar
    #62 Deon

    @OUD ANKER: Dis waar. Skerp. Dis ook nie algemeen vir hulle om so goed soos laas jaar te doen in verhouding tot die res nie.

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 12:07
  58. avatar
    #61 Smallies

    @OUD ANKER: waarom dit vat as jy nie beplan om in so n rigting te swot nie? Dis maar altyd my vraag.

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 11:48
  59. avatar
    #60 OUD ANKER

    @Kantman: Maar ek sien selfs in Oakdale is hulle % gewys nie juis lief vir Wiskunde en Wetenskap nie….

    ReplyReply
    22 June, 2023 at 11:30
  60. avatar
    #59 Kantman

    Dat Oakdale by verre die beste seunskool op hierdie ranking is, is ‘n aangename en welkome verrassing.

    ReplyReply
    21 June, 2023 at 21:16
  61. avatar
    #58 Smallies

    @Djou: Ja dis twee bulle daai wat nog ver kan kom ek sien George gaan tjarks to volgende jaar ,as ek hy was het ek nog twee jaar by die Cheetas gebly en dan gemove …

    ReplyReply
    21 June, 2023 at 15:36
  62. avatar
    #57 Djou

    @Smallies: Gisteraand weer Bulle vs Cheetahs gekyk. En sien toe George en WJ het mekaar bietjie rondgestamp 😃😃😃
    Het seker na die tyd vrede gemaak.😇

    ReplyReply
    21 June, 2023 at 13:21
  63. avatar
    #56 Smallies

    @Grizzly: thanks ,ja hulle was pretty spesial ,ons besef nie altyd hoe bevooreg ons is om werkende en funsionerende breine en liggame te he nie ,dis seker die grootste ding wat ek van hulle af geleer het…hoe dankbaar ons moet wees as als aan ons soort van reg werk …persoonlikheid uitgesluit 🤣🤣🤣

    ReplyReply
    20 June, 2023 at 05:44
  64. avatar
    #55 Smallies

    @Deon: ja dit moes hier in die middel 50s gewees het wat hy daar was,die laaste laaste “Normale ” skool waar hy was ,was in Aliwal-Noord 1972-1979,van daar af slegs spesiale skole ,op Aliwal het hy ook n spesiale klas begin hy het 1994 afgetree en in 2005 is hy oorlede my ma 2007 ,my dogter vang einde volgende jaar graad en guess what ,sy wil ook spesialiseer…Autisme en ADHD 😂😂😂😂😂

    ReplyReply
    20 June, 2023 at 05:36
  65. avatar
    #54 Grizzly

    @Smallies: Jou ouers is ysters Smallies.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 23:05
  66. avatar
    #53 Djou

    @Deon: Die skool waar ek was se prestasie verbeter darem, soos Boerboel sê 😃

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 20:42
  67. avatar
    #52 Deon

    @Smallies: Fantastiese lewenservaring wat min het. Dit KLINK flippen moeilik om met autistiese kinders te werk, vriend van my se vrou spesialiseer daarin en my oë het al gerek as sy vertel wat sy soms deurmaak. Jy het genoem jou pa was by PRG. Ons het destyds by Laerskool Paul Roos ‘n “spesiale klas gehad” wat saam met ons skool gegaan het.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 20:41
  68. avatar
    #51 Smallies

    @Kaya 85: like I said it’s a story I heard once and I don’t know the accuracy of it …thanks for clearing it up mate👍👍

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 20:27
  69. avatar
    #50 Smallies

    @Deon: my ouers het albei gespesialiseer in spesiale onderwys, van berbeterings skole na ligaamlik,na outisties na verstandelik erg gestremd ,Down sindroom en Serebrale kinders was vir my n alledaagse verskynsel….Ek weet my pa het n Meesters graad gehad waar hy spesifiek gefokus het op metodes om serebrale kinders te leer swys en met krag gereedskap werk.My ma was weer meer gefokus op Down sindroom kids .

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 20:23
  70. avatar
    #49 Kaya 85

    @Smallies: The chess and autism / savant thing not related at all. It’s true that Bobby Fischer was really weird and held several conspiracy theories and then isolated himself and probably went mad, but the other world Champs, from Karpov, Kasparov, Anand, Topalov, Carlssen and all the top players today, Super GMs like Caruana, Ding (new World champ), So, Nakamura, etc etc…are just very normal, sober minded, ordinary guys with high skill levels…not Savant types that is just tired cliche and stereotype

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 20:19
  71. avatar
    #48 Deon

    @Smallies: Baie interessant, jy moes baie kosbare kennis deur jou ouers opgedoen het.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 20:09
  72. avatar
    #47 Deon

    @tzavosky: As ek reg verstaan het het sy ook die “kristallografie” en die chemiese organisasie van die molekule vir Perutz en Bragg gegee , of andersom, wat dit weer vir Crick gegee het. En net daar het my matriek kennis my gedrop destyds. ek moes maar net meer van haar leer agv ‘n Halakha familie kwessie.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 20:08
  73. avatar
    #46 Smallies

    @Deon: jip ,my ma en pa het skool gehou vir onder andere Autistiese kids ,ek het n hele paar outistiese kids geken ,nou ek en my dogter het sommer gaaf ADHD en ek kan jou belowe dat gemeet aan die kinders wat ek geken het wat Autisties is ,is ons beslis nie….

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 19:56
  74. avatar
    #45 tzavosky

    @Deon: Ja, maar Franklin het ook na hulle oorspronklike model gekyk (met die suikers aan die binnekant, en die “trappies” van die leer buite) en vir hulle gesê daar is te veel water in hulle model, wat hulle aan die dink gesit het – dis nie net Foto 51 nie!

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 19:48
  75. avatar
    #44 Deon

    @Smallies: Smallies , wat mediese aangeleenthede aanbetref, soos met baie sake, is ek ‘n leek. Maar dit voel vir my of hierdie ‘autism spectrum” nou ‘n nuwe mode is, want ewe skielik is die kinders wat voorheen of depressief of ADHD was nou “on te spectrum”, asof dit ‘n rang is wat mens kan dra. Natuurlik is daar mense wat werklik al daardie dinge makeer, maar ewe skielik so baie? Soos dit op ‘n stadium mode was om te sê jou vrou is op Valium ( of enige ander benzodiazepine) of Zoloft of Prozak. Nou gebruik die kinders al die goed in plek van oefening, sonskyn en slaap.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 19:41
  76. avatar
    #43 Deon

    @Djou: True, correct, it may shrink but it still remains significant. Geluk met jou skool se puik prestasie. Dis darem uit die hoogste orde. Wonderlike skool, ek wil graag bynoem dat dit agv die Bolandse invloed is maar dan dink jy weer ek is ernstig.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 19:35
  77. avatar
    #42 Deon

    @tzavosky: Ek weet dok, ek het al een maal hier op SBR Photo 51 genoem, toe iemand oor DNA ( dubbel armpie) vs mRNA ( enkel armpie), verskoon my leke-vertaling, gepraat het. Wat Rosalind Franklin betref, mens moet nooit vergeet die foto is geneem en werk gedoen deur Raymond Gosling nie. Watson het die stelling waarna ek verwys laat 2000’s gemaak.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 19:33
  78. avatar
    #41 Djou

    @Deon: Correct! But, if you measure the numbers the gap shrinks from grade 11. Then opens again, but when graduation comes, the males dominate in terms of both performance and numbers.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 18:36
  79. avatar
    #40 Kaya 85

    @Deon: I’m not sure of the relevance of the HIQS statement…is that even a thing?…one thing I can discern is that Deon does not play chess

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 18:13
  80. avatar
    #39 tzavosky

    @Deon: Het jy James Watson se boek “The Double Helix” gelees? In elk geval, die ontdekking is in 1952 gemaak, die Nobel-prys het on 1962 gekom.

    MAAR, Watson en Crick sou dit waarskynlik nie uitgepluis het (of eers baie later en met baie moeite) as dit nie was vir die werk wat Rosalind Franklin in X-straal kristallografie gedoen het nie – dis ‘n teer punt onder feministe (gewapen of nie!) daai, en met reg, dink ek.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 17:58
  81. avatar
    #38 Smallies

    @Kaya 85: @Deon: I heard a story once ,I can not prove it but any case it goes like this ,al lot of gifted chess players register om the Autism scale as savants,how true it us I can kot say…

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 17:35
  82. avatar
    #37 Deon

    @Kaya 85: Yes lots of them excel at academics but as a percentage MUCH fewer than expected and very few qualify for HIQS. In Sa we had in the 70’s Anton Fourie who beat everyone but could not pass standard 9. In some ways comparable to some people excelling Sudoku but not making it at school. Conceptional abilities. I can show you , if you want, via beet, just how much girls in disadvantaged communities dominate chess by margins of light years. Same in UK among disadvantaged people.

    As far as women chess players are concerned, you are very wrong, they have all those skills required. Just a cultural, man’s world history about chess, over a millennium plus centuries, and in 30 years the Yifans, Humpy’s, Shivalovas and Polgars will dominate.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 16:44
  83. avatar
    #36 Kaya 85

    @Smallies: I believe you…

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 16:34
  84. avatar
    #35 Deon

    @Smallies: Ek is toevallig bewus daarvan uit veldtogte by Helderstroom en Buffeljags.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 16:33
  85. avatar
    #34 Kaya 85

    @Deon: Paul Morphy was an academic genius who graduated with a degree by 17, then studied a law degree, and was still too young to practice law yet, so to pass the time toured Europe and played amongst others that famous game at the Paris Opera against the Duke of Braunschweig. Since then, to be a world champion a minimum requirement is Genius…and a minimum requirement is an encyclopedic knowledge of chess theory…it’s not possible to play at that level otherwise. Moreover, someone like Mikail Tal was not merely a chess genius but a creative genius, where he perfected the absolute art of creative play…composing masterpieces in real time, during high level matches, people still talk about him reverential, with awe (think Mannetjies Roux crossed with Jonah Loma crossed with Diego Maradonna)

    Lots of those guys Excell in other academic fields…

    Which brings me to Waterkloof, the top school on this list…is this the only SA school to offer Chess as a timetabled school subject?

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 16:27
  86. avatar
    #33 Smallies

    @Deon: @Kaya 85: you won’t believe how many inmates are good chess players….

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 16:25
  87. avatar
    #32 Kaya 85

    @Deon: look, chess is essentially a war game…all the tactics, all the strategies, the maneuvering, all boils down to a scenario where two opponents fight to the death, like warriors….even where a girl might have a deep understanding of the finer points of chess, she often still loses to a boy…because the boy competes harder, plays aggressively, and takes risks…(girls can too, but it’s as if you have to teach them to).

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 16:12
  88. avatar
    #31 Deon

    @Kaya 85: Interesting of the top chess players only Carlsen and Fischer were academically really exceptionally gifted. Kasparov third in that line. Girls also beat us at school for many reasons but also as we are way more lazy and distractable than what they are. My girlfriend is heavily involved in SA school chess. You will be as surprised as I was when you look at the stats.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 15:55
  89. avatar
    #30 Deon

    @Kaya 85: In the entire STEAM girls dominate on average up to early tertiary. But interestingly, (patterns of gender differences in mathematics: A meta-analysis) , when it comes to top performance boys dominate. The American Association of University Women did wonderful research on it, I think it is available without paywalls. Does your chess sample include black schoolkids?

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 15:51
  90. avatar
    #29 Deon

    @Djou: Yes but at school girls dominate, including Affies Girls and Bloemhof in their provinces.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 15:46
  91. avatar
    #28 Smallies

    @Deon: vroulike sweisers in die VSA is top kwalityd ,hulle is nie meer as mans nie maar baie goed soos ek verstaan het te doen met hulle hande ,blykbaar nie so bewerig soos mans nie

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 15:30
  92. avatar
    #27 Kaya 85

    @Smallies: @Djou: @Deon:
    Chess performance stays male dominated, every age group, despite years and years of attempts to improve girl standards…sure, there are good girl players, but that TV show, for the record, is fiction…not fact.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 15:14
  93. avatar
    #26 Djou

    Interestingly South Africa’s STEM rate (70% male vs 30% female graduates) is higher vs “western countries”, where the ratio is around 65% – 35%.
    But as % of all graduates we are lower!
    And I quote from official numbers.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 15:01
  94. avatar
    #25 Deon

    @Smallies: STEM het so paar jaar gewysig na STEAM, waar die A vir arts staan. Dit maak nogal sin. Girls is beter as ons met alles nie-fisies op skool, sover ek weet en lees. Is jy ernstig oor die sweis ?

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 14:37
  95. avatar
    #24 Smallies

    @Deon: mans blink baie meer uit in die STEM gebiede as vroue….ook in trade related gebiede ,behalwe sweiswerk vir die een of ander rede maak vrouens excellent sweisers….

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 14:11
  96. avatar
    #23 Deon

    @Smallies: :lol: :lol: woow , lekker lag ek nou.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 14:11
  97. avatar
    #22 Smallies

    @Deon: ja wat was nogals n skerpe, gemeet aan sy standaarde ,gelukkig was ek in Stoffberg waar hoergraad wiskunde n vereiste was …..anders as Durbanville waar somme net tot st 7 gegaan het….

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 14:07
  98. avatar
    #21 Deon

    @Smallies: Ek het geweet jy gaan antwoord. Lekker gelag vir boerboel se skerp plasing.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 14:01
  99. avatar
    #20 Deon

    . @Vleis: Lots of researh about that, especially as far as mathematics, physics and chess are concerned. Penner, Reilly, Hyde. Many others. Girls are far ahead of us till at least 19/20 on average. Interesting when it comes to (only) extreme performance in mathematics after age 22/23, males are far ahead.

    And then there was what Nobel laureate, Dr James Watson, 1963 I think, discoverer of the double helix structure of DNA, said about early but eventually inferior development of the female’s right brain after age 18, which is only to be repeated among unarmed , non PC females. :lol: :lol:

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 13:58
  100. avatar
    #19 Deon

    @boerboel: :lol: :lol: :lol:

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 13:51
  101. avatar
    #18 Djou

    @Vleis: Research showed boys start to catch up with girls in grade 11, though girls still outperform. Same trend with tertiary studies where females outperform in first year, but males catch up thereafter.
    Field of study is very important though – males dominate in maths, science, IT, actuarial, other financial and engineering (70% of all graduates according to 2021 graduate data) and females in social sciences (also around 70% of all graduates).
    But the government’s new targets wants this to be about 50-50, meaning you can’t freely choose what to study if your group is over or under represented.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 13:36
  102. avatar
    #17 Smallies

    @boerboel: persentasie Boishaai seuns wat mainstream vat 70% Grey 68%
    Skeinat beide skole 45%

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 13:21
  103. avatar
    #16 Vleis

    @OudAffie: I don’t have a dog in this fight as IEB schools don’t feature on this list…but in my experience, I agree with you that girls generally way outperform boys at school level.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 12:27
  104. avatar
    #15 OUD ANKER

    @Deon: En Lesufi is nou premier in Gauteng…bad to worse!!

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 11:16
  105. avatar
    #14 boerboel

    @Deon: grey het mooi opgeskuif v nr 50- dink beet tel wiskundige geletterheid hierby in

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 10:57
  106. avatar
    #13 Deon

    @OUD ANKER: Soos altyd is jy spot-on reg. Die rede hoekom ek hulle uitgelaat het was nie sinister nie, gaan maar eerder oor daardie aardsdoos Lesufi.

    PBHS is ‘n uitnemende akademiese instansie, waar P vir Pretoria en nie ‘n ander dorp/stad in SA/Wynland/WP/Wes-Kaap staan nie.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 10:37
  107. avatar
    #12 Deon

    @tzavosky: Hallo dok, ek vra om verskoning, ek het nagelaat om top 10 in te voeg. Freudian???? Plasing gaan maar oor Lesufi ook, gevolglik oor Gauteng handel.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 10:34
  108. avatar
    #11 Deon

    @Smallies: :lol: Plasing was net vir jou en BHP bedoel.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 10:27
  109. avatar
    #10 tzavosky

    @Deon: So, Deon, jy sê ‘n parallelmedium skool soos Ben Vorster is nie ‘n Afrikaanse skool nie?

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 10:23
  110. avatar
    #9 Smallies

    @Deon: jaaaaa fokken slim kinders on Bloem en die Pegel🤣🤣🤣🤣

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 09:52
  111. avatar
    #8 OUD ANKER

    @Deon: So waar oor die Pretoria skole, well said prof! En hulle is wel ‘n soutie skool, maar moenie van Pretoria Boys High vergeet nie, wat by the way die hoogste Wiskunde universiteits toelating in die land (staat skole) vir 2022 gehad het.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 09:34
  112. avatar
    #7 Deon

    Ek het glad nie Top 30 plekke vir Boishaai en Grey CB verwag nie. Knap gedaan manne.👏 👏 👏 🔥🔥🔥

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 09:23
  113. avatar
    #6 Deon

    Sou baie insiggewend wees om seuns se resultate in isolasie, apart van meisies, te sien by co-ed skole.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 09:01
  114. avatar
    #5 Deon

    Indien mens Affies Meisies inkorporeer hier, is daar 6 Afrikaanse skole uit Pretoria op die lys, die beste in SA, beste in Gauteng, die provinsie waar die ANC hul bes probeer om Afrikaans te vernietig.

    Baie geluk Affies, Garsies, Eldo’s, Menlo, Waterkloof . Eat shit Lesufi :lol: :lol:

    Oakdale : 👏 👏 👏 👏 👏 👏 👏 👏 👏 👏

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 08:50
  115. avatar
    #4 OUD ANKER

    @OudAffie: Baie waar! Dit sal baie, baie interessant wees as die meisie uitslae uit die co-ed skole se syfers verwyder kan word, hoe lyk dit @Beet, is dit moontlik? ‘n Paar grootnaam rugby skole in die lys wat dan maar eerder rugbyskole moet bly….

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 08:10
  116. avatar
    #3 OudAffie

    Puik uitslae van die Nr 1 Dameskool in Pretoria, “DIE Hoërskool Menlopark.” Affies puik as in agneem dat dit slegs klomp manne is wat self moet dink en ek gaan argumenteer dat Garsies en Kloof se dames die GEMIDDELD opstoot en dus beter uitslae lewer.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 07:53
  117. avatar
    #2 Grizzly

    @Jakkals: Kloof en Garsfontein se 99% toelating out of this world.

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 07:48
  118. avatar
    #1 Jakkals

    Wow 6 Pretoria schools in the top 10. Die manne kan dink ook….

    Graeme 30% average? Can that be right? -4 pass mark? Did the fail the teacher as well?

    ReplyReply
    19 June, 2023 at 06:44

Leave a Reply