Baby Boks for the u20 World Rugby Championship 2023

Compliments of @adrian_slabbert (twitter)

# NAME POSITION HIGH SCHOOL UNION SA U18 / U18 A U20
1 Mawande Mdanda Prop Maritzburg College Bulls
2 Corne Lavagna Prop Paarl Gim Bulls
3 Dian Heunis Prop Oakdale Sharks
4 Phatu Ganyane Prop Glenwood Sharks
5 Zachary Porthen Prop Wynberg WP 2022 – SA U18
6 SJ Kotze Hooker HJS Paarl BH Lions
7 Juanne Else Hooker Grey College Bulls 2022 – SA U20 (prop)
8 Coetzee le Roux Lock HJS Paarl BH Sharks
9 JF van Heerden Lock Grey College Bulls 2022 – SA U18
10 Tiaan Wessels Lock Monument Lions
11 Corne Beets Loose Forward Paarl Gim Bulls
12 Ghudian van Reenen Loose Forward Worcester Gim Bulls
13 Abulele Ndabambi Loose Forward HJS Paarl BH Bulls
14 Gcino Mdletshe Loose Forward Westville Bulls 2022 – SA U20
15 Jannes Potgieter Loose Forward Hilton Sharks
16 Paul de Villiers Loose Forward Oakdale WP 2022 – SA U20
17 Sam Francis Flyhalf St Andrew’s Lions
18 Jean Smith Flyhalf Grey College Sharks
19 Imad Khan Scrumhalf Bishops WP 2022 – SA U20
20 Neil le Roux Scrumhalf Oakdale Bulls 2022 – SA U20
21 Damian Markus Centre Stellenberg WP
22 Ethan Hooker Centre Westville Sharks
23 Katlego Letebele Centre KES Bulls 2022 – SA U20 (B3)
24 Jurenzo Julius Centre / B3 Paul Roos Sharks 2022 – SA U18 A
25 Litelihle Bester Centre Maritzburg College Sharks 2022 – SA U18
26 Quewin Nortje Back Three Affies Bulls
27 Regan Izaks Back Three Grey College Bulls
28 Masande Mtshali Back Three Grey HS SA 7s Contracted
29 Michael Annies Back Three Brandwag (Uith.) Cheetahs
30 Hakeem Kunene Back Three HJS Paarl BH Sharks

On Standby / Injured / Missing Out

Mbasa Maqubela Prop Paul Roos Bulls
Luca Bakkes Hooker Paarl Gim WP 2022 – SA U18
Katlego Lobakeng Lock Louis Botha Cheetahs
Hanno Theunissen Lock Garsfontein Bulls
Thabang Mphafi Loose Forward / Lock KES Lions 2022 – SA U18
Neels Volschenk Loose Forward Grey College Bulls
Sibabalwe Mahashe Loose Forward Hudson Park Lions 2022 – SA U18
Tyler Sefoor Flyhalf Monument Cheetahs
Thurlon Williams Flyhalf HJS Paarl BH Lions 2022 – SA U18
Campion von Ludwig Flyhalf HJS Paarl BH Bulls 2022 – SA U20
Caleb Abrahams Scrumhalf Grey College Bulls 2022 – SA U18
Grant de Jager Centre Middelburg WP
Bruce Sherwood Centre Bishops WP 2022 – SA U18
Joel Leotlela Back Three St John’s WP 2022 – SA U18
Suleiman Hartzenberg Back Three / Centre Bishops WP 2022 – SA U20

17 Comments

  1. avatar
    #17 tzavosky

    @tzavosky: A, ek sien SANZAR het my vorige pos gelees (soort van) – van 2024 af gaan daar in April ‘n O/20 Rugby Championship wees.

    ReplyReply
    20 July, 2023 at 18:20
  2. avatar
    #16 Grasshopper

    @Kantman: poor show! With our talent pool we should be winning these easily. France, the new world rugby powerhouse. Mediocre at best & I reckon only one player has a international future, Lorenzo Julius.

    ReplyReply
    15 July, 2023 at 07:00
  3. avatar
    #15 Kantman

    @Bush: Much better effort from the boys- Congratulations! Still not convinced about the campaign and ability of this team to produce future stars. 9 and 11 made a big difference.

    ReplyReply
    14 July, 2023 at 20:55
  4. avatar
    #14 Bush

    Well done the Bokke U20 side what a final game and a well deserved Bronze Medal. 2 3 Eddie Jones

    ReplyReply
    14 July, 2023 at 20:02
  5. avatar
    #13 Kantman

    @Rainier: Stem saam

    ReplyReply
    11 July, 2023 at 21:05
  6. avatar
    #12 Rainier

    @Kantman: Ek weet nie wat hulle geleer word nie. Naief op verdediging, uiters swak in die vaste fasette, word gedomineer in kontak, swak basiese vaardighede soos catch en pass en onder die hoee bal – regtig niks om oor opgewonde te raak nie.

    ReplyReply
    11 July, 2023 at 08:36
  7. avatar
    #11 Kantman

    @tzavosky: Goeie punt. Europese spanne moet definitief ‘n beter stelsel hê – want hulle is nou al jare sterk in hierdie kompetisie. Ons bokkies kom almal uit Instituut rugby, hulle behoort dus die regte kondisionering ens. te hê. Speel egter te min – wat my ernstig laat wonder oor hierdie opsie na skool vir ‘n seun.

    ReplyReply
    11 July, 2023 at 07:06
  8. avatar
    #10 tzavosky

    @Kantman: Ja, kyk, die Aussies, Argentinië en NZ het nie veel beter gevaar nie, het hulle?

    Ek dink dis tyd dat SANZAR ‘n 0/19 kompetisie instel wat die voorafgaande jaar saam loop met die Championship om die outjies voor te berei vir die volgende jaar se 0/20 kompetisie, soos wat die 6 Nasie spanne doen met hulle 0/20’s, anders gaan ons hierdie debakel oor en oor sien.

    ReplyReply
    10 July, 2023 at 16:39
  9. avatar
    #9 Kantman

    @Rainier: Planloos en neem swak besluite. Lyk of hulle oefenveld rugby speel. Dink hierdie green squad benadering vanaf u16 maak dat baie goeie spelers die SA stelsel vroeg verlaat. Ons u19/u20 spelers kry nie genoeg kans om harde wedstryde te speel nie. Ek dink nie SARU gee regtig om nie, baadjiedraers moet net hulle base en die sisteem gelukkig hou.

    ReplyReply
    9 July, 2023 at 18:47
  10. avatar
    #8 Rainier

    Wow, the SA team is poor.

    😞

    ReplyReply
    9 July, 2023 at 18:00
  11. avatar
    #7 Middies pa

    @Rainier: Nie baie O/18’s in die top 30 groep nie, heelwat in die bystand groep. Wonder of die manne ophou rugby speel het?

    ReplyReply
    14 June, 2023 at 15:15
  12. avatar
    #6 Smallies

    @Middies pa: dis virseker so outjies travel ver

    ReplyReply
    14 June, 2023 at 14:50
  13. avatar
    #5 Smallies

    @Rainier: hokaai dis nie net klop nie maar relegeer tot die sport pienaar kompetiesie….laer gerank as hulle BCD,E spanne

    ReplyReply
    14 June, 2023 at 14:49
  14. avatar
    #4 Rainier

    Dis opvallend dat nie een van die WP verteenwoordigers uit een van die VIER MAGTIGE WYNLAND SKOLE WAT GREY GESAMENTLIK SAL KLOP kom nie.

    Hoe werk dit? Wat sal die rede wees?

    ReplyReply
    14 June, 2023 at 14:26
  15. avatar
    #3 Middies pa

    @Smallies: Ek weet Puk het baie van die Afrikaanse skole se seuns in hulle spanne en Maties het selfs hierdie jaar een van Middies se oudspelers in hulle span gehad. Dit was maar net opmerklik hoe ver die manne van hulle huise af is.

    ReplyReply
    14 June, 2023 at 13:37
  16. avatar
    #2 Smallies

    @Middies pa: Gaan kyk bietjie na die Shimlas ,Pukke en Maties se samestelling

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 18:29
  17. avatar
    #1 Middies pa

    Ek sien dat daar min van die “Bulls” spelers uit die noorde se skole kom. Ek weet uit eerstehandse ondervinding dat TUKS ‘n obsessie met Grey het. Daar is soveel talent in die noorde maar lyk my dit word nie ontgun nie.

    ReplyReply
    13 June, 2023 at 16:03

Leave a Reply