Menlopark optimistic about a brighter 2024

It feels like an understatement saying its been an annus horribilis for the Menlopark 1st XV in 2023. Some cricket scores have been posted against them.

Injuries have played a big part. The going is really tough at the moment. Two top players Hanru Potgieter (no.8) and Marco Strydom (flyhalf) both captains are amongst those listed as injured. Both are out for the season. Hanru had a shoulder op. Marco had an ACL op.
However things are looking up for their 1st XV prospects in 2024.
Menlo has a good representation of u17 players in the Bulls mix:
Phillip du Plessis
Rocco Myburg
Owen Basson
Wynand van Wyk
Anwill Prins
Naylan Albertus
Wade Fortuin
In addition to this, its reported that they have a good representation in the u16 provincial setup.
So chances are good that vastly improved results will be on the cards next season.
In the meantime the Pretoria Eastern suburbs co-ed has appointed the services of Jacus Coetzee as head of conditioning. He was the head of conditioning at the Blue Bulls pro team before Andre Volsteedt. He is very good and Menlo are excited to see the returns from the S&C program under his guidance.

20 Comments

  1. avatar
    #20 4×4

    @Asterix: was afrigter by Diamantveld en Griquas Cravenweek afrigter

    ReplyReply
    7 June, 2023 at 22:41
  2. avatar
    #19 Asterix

    @Grizzly: Ek sien hulle het twee aanstellings gemaak in die laaste 2 weke, die kondisionering persoon soos wat Beet hierbo noem wat by die bulle was, en dan ‘n nuwe afrigter/ander funksies Jaco Dames, as ek dit reg het was hy betrokke by die griekwas maar praat onder korreksie. Dalk bietjie laat vir hierdie seisoen maar kan net help vir die toekoms.

    ReplyReply
    7 June, 2023 at 14:46
  3. avatar
    #18 Grizzly

    @4×4: Hoe dit ookal sy,hulle sal vinnig n haas uit n hoed moet pluk,moes al imo.

    ReplyReply
    7 June, 2023 at 12:13
  4. avatar
    #17 4×4

    @Grizzly: Murrayfield is ‘n Monumentaar in murg en been volgens my. Vermoed hy is nou by sy happy place.

    ReplyReply
    7 June, 2023 at 09:15
  5. avatar
    #16 Grizzly

    Ek hoop Menlo kry hom reg.Pta rugby sonder n sterk Menlo sal nie werk nie.

    Kry iemand soos Murryfield terug.Gee hom wat hy soek.Hoekom met iemand waag as jy n persoon ken met bewese rekord.Menlo het die geld,skade wat nou aan gerig word kan nie gemeet word nie.

    Begin n kort,meduim en lang termyn plan.Kort,sorg dat in beker gebly word.Werf in Pta,kyk Noord en Wes,daars genoeg talent.

    Meduim,kyk buite die grense van Pta.Maak dit n 3 tot 5 jaar plan.

    Lang,volhoubare model.Kyk af en doen wat skole sukses vol gemaak het.

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 08:23
  6. avatar
    #15 Grizzly

    @4×4: Ek gaan egter ook voorspel dat Affies top 5 gaan wees vir die afsienbare toekoms.

    Twee ander om dop te hou vir top 10 is EG en Noordheuwel.

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 06:58
  7. avatar
    #14 4×4

    @Grizzly: Gou geloer Affies sal die jaar net 14 wedstryde speel, waarvan 12 uit die 14 wedstryde gespeel is teen skole in Top 20. Hel dan haal mens werklik jou hoed vir Grey af. Respect!

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 06:38
  8. avatar
    #13 4×4

    @Grizzly: Dink as jy al die Top spanne in SA elke jaar speel is dit makliker om Top 5 te wees vernaam as daar gelet word op die “weighting” wat die verskillende blogs gebruik om berekenings te doen, en gebasseer daarop het ek my opinie gegee (stem saam met jou dalk bietjie windmakerig van my en moes dit dalk beperk het tot…hulle sal baie kompeterend wees).

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 06:30
  9. avatar
    #12 Grizzly

    @4×4: Niemand sal blyer as ek wees nie maar dis n moerse statement om te maak.Nie soseer oor wat jy weet wat wat by Affies aan gaan nie maar wat jy nie weet van die ander skole nie.

    As jy baseer op onder spanne wat op kom is dit tyd mors.Jys lank genoeg op die blog om te onthou wat gebeur het met dream teams.

    Of miskien was jy by een van Ryno se pitches oor die stand van sake….ek was ook al by een….😁

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 22:46
  10. avatar
    #11 4×4

    @Jakkals: Affies behoort van 2024 tot 2027 onder Top 3-5 in SA te wees.

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 21:26
  11. avatar
    #10 AbsolutMenlo

    @NieZandbergNie: Ek sal altyd optimisties wees oor Menlopark … rugby is tans in ‘n donker plek.

    Rakende die teorie kan dit nie waar wees nie want dit is vereseker nie die senior span wat gaan keer dat ons afskuif nie.

    Dra nie kennis van Nico nie

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 18:26
  12. avatar
    #9 4×4

    Na die naweek is my vermoede dat Menlo ongelukkig nie vinnig gaan terug wees nie. Ek verstaan dat heelwat van die ouers reeds “rondshop” vir ander skole en dat die KZN skole reeds hulle tentakels uitsteek na van die seuns.

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 09:29
  13. avatar
    #8 OudAffie

    @NieZandbergNie: Ek sal nie verbaas wees indien Affies in 2024 slegs teen Garsies, Kloof en PBHS speel in PTA nie. Ek kan eerlikwaar net nie sien dat Affies en Menlo weer teen mekaar gaan speel in die nabye toekoms nie. Ek het dit nou self gesien die naweek, nie Affies of Menlo baat enigsins by hierdie wedstryd nie. En die skole speel klaar hokie en ander sporte in die PTA ligas, rugby gaan net nie meer gespeel word nie. Sal maar moet wag en sien.

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 08:58
  14. avatar
    #7 Rainier

    @NieZandbergNie: Net ‘n regstelling – dis DIE Menlopark.

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 08:55
  15. avatar
    #6 NieZandbergNie

    @AbsolutMenlo: Goeie more – ek sal graag jou opinie wil hoor oor Saterdag by Menlo, en of die optimisme nog so sterk is?

    ‘n Teorie wat genoem is: is dat Menlo probeer in die Noordvaal om nie te relegeer te word nie, en daarom wou hulle nie hulle spelers teen AHS speel en nog verdere risiko neem nie. Dit sou ook jammer wees dat hulle dan nou die wedstryde kies, en dat dit ook moontlik AHS se besluite vorentoe kan beinvloed.

    Laastens, daar was ook ‘n teorie dat Nico Luus van vandag af nie meer betrokke gaan wees by Menlo nie – is daar enige waarheid daarin?

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 08:47
  16. avatar
    #5 Jakkals

    Wie gaan Menlo afrig volgende jaar? En hoe lyk affies se 1es groep vir 2024?

    ReplyReply
    31 May, 2023 at 18:59
  17. avatar
    #4 AbsolutMenlo

    @NieZandbergNie: 100% op hoogte … ons gaan die MenloBoys wat speel ondersteun.

    Almal val een of ander tyd … dit is hoe ons opstaan wat tel.

    ReplyReply
    31 May, 2023 at 11:03
  18. avatar
    #3 NieZandbergNie

    @NieZandbergNie: @AbsolutMenlo: Jy mag dit dalk gemis het, maar AHS se ste en 2des gaan nie speel nie.

    Menlo het blykbaar tans meer as “30 spelers op die krukkelys” en het toe “nie geskroom om moeilike besluite te neem ter wille van ons leerders te neem nie. Die spelers se gesondheid en welstand bly ons eerste prioriteit”, aldus ‘n amptelike boodskap versprei….die woorde van Taylor Swift kom op “Did you hear my covert narcissism I disguise as altruism”

    Ek dink Menlo het baie skade aangerig met hulle besluit oor die naweek, veral ook omdat daar van hulle spelers in die Blou Bul proewe teen die Valke gespeel het.

    Dit is jammer, Menlopark, was nog altyd sterk en kompeterend, en ‘n mens kan maar net hoop dat hierdie verandering gaan werk.

    NS: Jammer, my vorige post het nie lekker gewerk nie.

    ReplyReply
    31 May, 2023 at 09:25
  19. avatar
    #2 NieZandbergNie

    @AbsolutMenlo:

    Hierdie is die boodskap wat Menlo versprei het….die woorde van Taylor Swift kom op “Did you hear my covert narcissism I disguise as altruism”

    Ek dink Menlo het baie skade aangerig met hulle besluit oor die naweek, veral ook omdat heelwat van die spelers in die Blou Bul proewe teen die Valke gespeel het.

    ReplyReply
    31 May, 2023 at 09:20
  20. avatar
    #1 AbsolutMenlo

    Menlo will be back, and we will be there to support the MenloBoys against Affies!

    Conditioning plays such a vital role … the appointment already a move in the right direction.

    SBR without a competitive Menlo will not be the same … at least for me.

    ReplyReply
    31 May, 2023 at 07:53

Leave a Reply