Leave a Reply

2 Comments

  1. avatar
    #2 Strepie

    @Snelvuur: Sien self uit.
    Krag teen krag – altyd spesiaal tussen die wynland skole.
    Die bepaling kom amper al n eeu aan.

    ReplyReply
    22 May, 2023 at 11:09
  2. avatar
    #1 Snelvuur

    Grote die naweek in die Paarl. Die Paarliete sal definitief die veld as gunstelinge betree, maar die jong Paul Roos-span lyk week-na-week beter.

    Dit behoort ‘n interessante dag van rugby oor die ouderdomsgroepe heen te wees – PRG se o16’s lyk baie belowend (dog ongedissiplineerd) en hul o15s speel sover kookwaterrugby. Die o14-span is besonder wisselvallig (wen vir Affies en Paarl Gim, maar verloor teen DHS en Rondebosch) – afhangend van watter span opdaag Saterdag, kan dit of ‘n baie gemaklike dag vir Boishaai wees, of baie ongemaklik.

    Ek dink Boishaai behoort die eerstespanwedstryd net-net te vat, maar ek dink dit sal nog ‘n goeie en belangrike learning curve wees vir hierdie Paul Roos-span.

    ReplyReply
    22 May, 2023 at 10:41