Results rankings formbook – week ending 01 May 2023

Change made this week to Hartpury College (UK) – upgraded to the benefit of EG Jansen, Kearsney & Westville.

2 Comments

  1. avatar
    #2 Boereworsgordyn

    Jammer maar HJS kan beslis nie in die top 4 spanne gesien word vanjaar nie. Verloor teen Durbanville en Oakdale, albei spanne wat maar sukkel vanjaar.
    Grey defnitief nr 1, Outeniqua 2 en Gim/Garsies 3 en 4 suiwer op uitslae. HJS vlge week teen Grey, en as hulle slaag om te wen kan ons praat van T5.

    ReplyReply
    30 April, 2023 at 19:47
  2. avatar
    #1 Favourite

    Pragtige rugby gewees tussen Grey en Garsies. Die twee spanne wat leiding neem in SA saam met die Bloues in die Paarl. Ek glo die Bloues sal weer onder die top 2 in die land wees as die seisoen klaar is.So Garsies die bal is nou in julle hande.

    ReplyReply
    30 April, 2023 at 07:27

Leave a Reply