23 Comments

  1. avatar
    #23 Gimnasias

    @Favourite: Dankie, so gedink. So vir die manne wat dink Kwaggas is skelm, dink weer. Kom ek sê vir almal wat hier kom sukkel, jy moet speel om te wen in George. En nee, ek is n Gim old boy net ingeval jul dink ek is n Kwagga ondersteuner. Ek gaan kyk net hul games omrede ek in Hartenbos woon en ek die klonge ken van laerskool af. Maar elkgeval, ek het nog nooit n ou gesien wat tevrede was met n ref as sy span verloor nie. Nie op laerskool, hoërskool, klub, provinsiaal of internasionaal nie. Glo my, as Kwaggas of Oakdale verloor in die Weskaap hoor ek ook hoe kak die refs was. Dis maar oral dieselfde. Hoop Kwaggas wys vir Grey n ding of twee die naweek. Hul moet net nie wag tot 2de helfte om.te begin speel nie.

    ReplyReply
    12 April, 2023 at 22:40
  2. avatar
    #22 Favourite

    @Gimnasias: gewoonlik word daar drie name verskaf deur die unie wat dan na die besoekdende skool se afrigtingsspan gaan om te kies. So hulle kies, net by eerstespan is daar ‘n keuse.

    ReplyReply
    11 April, 2023 at 20:28
  3. avatar
    #21 Favourite

    @Gimnasias: Kwagga Junior toernooi onhafhanklikke man in PE, daar word net van Grens, Port Elizabeth en Vrystaan refs gebruikgemaak.
    As daar rugby by Kwaggas is, SWD skeidsregters vereniging. Kwaggas wys geen refs aan vir rugby op George.

    ReplyReply
    11 April, 2023 at 19:45
  4. avatar
    #20 Gimnasias

    Wie wys die refs aan? SWD of Kwaggas? Wil net gou weet.

    ReplyReply
    11 April, 2023 at 15:35
  5. avatar
    #19 boerboel

    @Favourite: ai :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    11 April, 2023 at 10:13
  6. avatar
    #18 Favourite

    @boerboel: shame ou wanabee Paarl skool supporter, jy seker dit in jou camry uitgedink. Jou almal is seker jy en jou mafiatjie. Lekker pakgekry laasjaar.

    ReplyReply
    10 April, 2023 at 08:05
  7. avatar
    #17 boerboel

    @Arend: julle refs is skelm period- almal weet dit

    ReplyReply
    9 April, 2023 at 18:29
  8. avatar
    #16 Arend

    @4×4: dankie vir die mooi opmerking. Ons was net lucky. Moet ook sê dat die seuns van Monument bietjie moeg was na daai mooi eerstehelfte.

    ReplyReply
    8 April, 2023 at 23:24
  9. avatar
    #15 Arend

    @4×4: ek is rustig. My vriend ek raak net warm onder die kraag as jy abolute snert praat en die skool ( my skool) se naam deur die modder wil sleep. Ou ploeg het ‘n kansie gevat sonder bewyse van ‘n toernooi wat werk en lekker is. Sy beskuldigings en moddergooiery het geen feite. Ek moet beskerm wat reg is. Sy hele alie! Ek raak moeg vir beskuldigings agv eie onvermoë. Laat hy eerder banter op ‘n mooi manier, hier was hy buite sy baan.

    ReplyReply
    8 April, 2023 at 23:20
  10. avatar
    #14 4×4

    @Arend: nee hel Arend, jy sal maak dat ek my eiendom in Herolds verkoop! Raak rustig!! Ek het Outeniqua se game teen Monnas gekyk by Affies een die Outeniqua manne se game terdeë geniet!

    ReplyReply
    8 April, 2023 at 21:16
  11. avatar
    #13 Arend

    @Ploegskaar: Jou opinie beteken niks! Antwoord my op my verduidelikking. Ek daag jou uit! Niks met sensitief. Julle laasjaar ook sommer daar gestamp by Landbou. As jy verloor die ref! Shame!

    Wie reel die refs vir die toernooi? Ek daag jou uit lafaard! Antwoord dit! Don’t run! Wie vir die tweede keer, reel die skeidsregtersref? Jy is ‘n verleentheid.

    Terloops julle is volgende jaar weer op George. Sê eerder jammer. Ek is en was verkeerd

    ReplyReply
    6 April, 2023 at 18:18
  12. avatar
    #12 Ploegskaar

    @Arend: Jy het gevra waarop ek my observasie grond en ek het geantwoord. Ek kan ongelukkig nie help dat my antwoord vir jou onverteerbaar is nie. Het jy terloops gister se game gekyk, of skiet jy net uit die heup? En as my opinie volgens jou nie van waarde is nie, kon jy dit mos bloot net ignoreer, of hoe? Uit jou stekies, aanmerkings en beledigings lei ek egter af dat jy bitter sensitief is oor die onderwerp

    ReplyReply
    6 April, 2023 at 16:42
  13. avatar
    #11 Arend

    @Ploegskaar: jy praat van frank smaak, ek kan ongelukkig jou nie konkrete feite gee vir jou verloor op George waaroor jy huil. Vergewe en vergeet en gaan aan sal ek aanbeveel. Water wat weg is is weg. Terloops daai was mos die span wat in graad 12 die SA skole spelers ingehad her, dit daargelaat.
    Kom laat ek jou konkrete feite gee, nie duimsuigery waarmee jy goed is of dat jy net met een oog kyk.
    Wie reel die Kwaggaweek? Nog steeds dieselfde man wat dit begin het. Hoe het hy en Outeniqua slimmer geword en beter met die dinge waaroor jy kla?

    Kwagga rugbyweek se Skeidsregters is nie een van George of SWD! Is dit vir jou nuus? Die voorsitter van die Skeidsregters wat hulle reel sit in Port Elizabeth. Daar was net skeidsregters van Grens, Ooskaap en die Vrystaat. So hoekom jy Outeniqua se naam wil beswadder met jou absurde aantuigings is dan nou onggegrond. Ek dink eerder jy moet verskoning vra! Nog feite is dat jou skool nie gekla het na die tyd. Ek het met die Kwagga afrigter gepraat en nog met twee onhafhanklikke mense. Geen klagtes.
    Skryf dan ‘n brief aan die skool en plaas jou saak daar, ek glo nie jy is ‘n lafaard. Toets my deur die feite wat ek gee of ek verkeerd is!
    Kom dan terug en kyk rugby met twee oë, haal die bril af. Die hele jaar word skeidsregters geblameer deur die Bulle vir verlore. Moet net nie ook vir my sê jy is een van daai manne. Vat jou pak soos ‘n man, toe ons laasjaar by Landbou was met die oesdag het alles in ‘n goeie gees verloop. Daar is gewen en verloor. Niemand het gekla, gaan vee voor jou deur en kyk hoe het jy jou eie span hier gekritiseer. So jou opinie laat my wonder.😉😁 :wink:

    ReplyReply
    6 April, 2023 at 15:32
  14. avatar
    #10 Ploegskaar

    @Arend: Die galbitter smaak van ons laaste skoolderby besoek in 2012 lê steeds op die tong. Die hantering van gister se o14 kragmeting het maar net weer daardie herhinneringe teruggebring. Die ruck en onkantlyn is verskillend geblaas vir die twee spanne strykdeur en die voorlaaste “drie” wat die gang en uiteindelik uitslag bepaal het, was die kersie op die mishoop

    ReplyReply
    6 April, 2023 at 10:00
  15. avatar
    #9 Arend

    @boerboel: onthou ek vra weer na die week wat Ploeg na verwys

    ReplyReply
    6 April, 2023 at 09:35
  16. avatar
    #8 Arend

    @boerboel: my vraag is hoekom so ‘n statement maak teenoor die skool. Wat het asnleiding gegee tot die plasing. Antw die vraag! Dink jy niemand voel so as jy op Brugstraat gaan speel? Of is alles 💯

    ReplyReply
    6 April, 2023 at 09:33
  17. avatar
    #7 boerboel

    @Arend: biased refereeing is a worry

    ReplyReply
    6 April, 2023 at 07:49
  18. avatar
    #6 Arend

    @Ploegskaar: hoekom maak jy so ‘n statement? Wat het jou tot die gevolgtrekking llat kom oor Outeniqua?

    ReplyReply
    5 April, 2023 at 15:01
  19. avatar
    #5 Ploegskaar

    There will come a day that no one will play Outeniqua teams in George, mark my words. Time for some introspection in the Suid-Kaap, sooner rather than later. Just think of Drostdy and how they have to hunt for games. Use it, don’t use it

    ReplyReply
    5 April, 2023 at 11:37
  20. avatar
    #4 Kantman

    @Djou: baie dankie

    ReplyReply
    5 April, 2023 at 06:43
  21. avatar
    #3 Djou

    @Kantman: O.16 begin môre by Maritzburg College. Hulle speel die afgelope jare daar. O.15 speel gewoonlik by Affies se Francois Swart week.
    O.14 weet ek nie!

    ReplyReply
    4 April, 2023 at 17:13
  22. avatar
    #2 Kantman

    Naand manne. Is daar enige Garsie ouers wat dalk kan aandui waar hulle o/14 tot o/16 spanne speel die vakansie?

    ReplyReply
    3 April, 2023 at 23:14
  23. avatar
    #1 Arend

    Ek het die games geniet by Outeniqua. Ek het net B en A veld gevolg. Lekker om die ouers en seuns met die skoene te gesien speel het.

    ReplyReply
    2 April, 2023 at 18:27

Leave a Reply