School Rugby fixtures & results – week ending 11 March 2023

DATE SCHOOL SCHOOL INFO
Fri.10Mar Grens 12 24 Hudson Park Grens S/D
Sat.11Mar Stellenberg 38 19 Worcester Gim Boland Landbou Rugby Day
Sat.11Mar Boland Landbou 24 10 Drostdy Boland Landbou Rugby Day
Sat.11Mar Brandwag (Uitenhage) x x Despatch Despatch Fest – cancelled
Sat.11Mar Nico Malan 32 05 Port Rex Despatch Fest
Sat.11Mar Diamantveld 00 27 Affies Diamantveld S/D
Sat.11Mar Jim Fouche 24 21 Goudveld Diamantveld S/D
Sat.11Mar Sentraal 12 25 Witteberg Diamantveld S/D
Sat.11Mar Kingswood 25 07 Cambridge Grens S/D
Sat.11Mar Marlow 23 20 Selborne Grens S/D
Sat.11Mar Oosterlig 05 41 Potch Volkskool NWU Prestige
Sat.11Mar Noordheuwel 48 07 Oos-Moot NWU Prestige
Sat.11Mar Zwartkop 17 10 Jeugland NWU Prestige
Sat.11Mar Middelburg 25 08 Wesvalia NWU Prestige
Sat.11Mar Rustenburg 31 10 Hugenote (Springs) NWU Prestige
Sat.11Mar Die Anker 41 22 Montana NWU Prestige
Sat.11Mar Heidelberg VS 13 03 Lichtenburg NWU Prestige
Sat.11Mar Potch Gim 07 14 Marais Viljoen NWU Prestige
Sat.11Mar Menlopark 22 13 Transvalia NWU Skolesportreeks
Sat.11Mar Nelspruit 00 41 EG Jansen NWU Skolesportreeks
Sat.11Mar Eldoraigne 47 07 Klerksdorp NWU Skolesportreeks
Sat.11Mar HTS Middelburg 25 29 Kempton Park NWU Skolesportreeks
Sat.11Mar Pretoria BH <21> <44> Garsfontein Practice Match
Sat.11Mar Trio 00 24 Monument Trio S/D
Sat.11Mar Grey Cherries 45 10 Ligbron Trio S/D
Sat.11Mar Michaelhouse 24 24 Helpmekaar
Sat.11Mar Durban HS 38 17 Voortrekker (Beth)
Sat.11Mar Clifton 73 00 Richards Bay
Sat.11Mar St Alban’s 13 11 Centurion
Sat.11Mar Welkom Gim 21 73 Grey College
Sat.11Mar Noord-Kaap 26 05 Landboudal
Sat.11Mar Parel Vallei 06 59 Outeniqua
Sat.11Mar St Andrew’s 24 03 Stirling
Sat.11Mar St John’s 33 07 St Benedict’s
Sat.11Mar St Stithians 03 13 Parktown

93 Comments

  1. avatar
    #93 Mate

    @Smallies:
    😂😂

    ReplyReply
    16 March, 2023 at 13:52
  2. avatar
    #92 Smallies

    @Mate: Monnas is aan die wes rand …..wat dink jy

    ReplyReply
    16 March, 2023 at 13:46
  3. avatar
    #91 Mate

    @Smallies:
    Beslis nie van Monnas nie

    ReplyReply
    16 March, 2023 at 13:38
  4. avatar
    #90 Smallies

    @Mate: jy sal verbaas wees …kriminalityd vra nie in watter skool jy was nie ,ek het al manne van AL die top skole toegesluit Grey ,Boishaai Gim PRG Bishops ….you name it .

    ReplyReply
    16 March, 2023 at 13:18
  5. avatar
    #89 Mate

    @Smallies:
    Nee ek glo dit nie
    Nooit sal n Old Boy so iets doen

    ReplyReply
    16 March, 2023 at 13:08
  6. avatar
    #88 Smallies

    @Mate: aoor krimnalityd ,ek het n paar ouens al toegesluit wat uit Boishaai kom …hulle het deur die bank oumense se geld gesteel

    ReplyReply
    16 March, 2023 at 12:46
  7. avatar
    #87 Smallies

    @Mate: en jy dink Boishaai oldboys verneuk nie hulle vrouens nie …..whaaaaaahahahahahahahahaha

    ReplyReply
    16 March, 2023 at 12:44
  8. avatar
    #86 Strepie

    @Mate: Jy is korrek oor HJS.
    Tandem Fit Arbor Surculus.

    ReplyReply
    16 March, 2023 at 12:07
  9. avatar
    #85 Mate

    @Smallies:
    Mens moet maar die pers dophou en Wikipedia dan sal jy sien uit watter skole kom die meeste skelms en misdadigers
    Ek was ook op n staduim omring deur 3 buurmanne vanuit n elite skool wat al 3 hul vrouens verneuk het
    Sies man Smallies

    ReplyReply
    16 March, 2023 at 11:03
  10. avatar
    #84 Mate

    @Smallies:
    Daar is seker maar n paar knaters in die skool maar ek dink by HJS word die seuns van kleins af mooi geleer oor die verkeerde dinge en daar is n baie streng keurproses
    HJS gee baie om vir die leerlinge en vat nie sommer enige Jan Rap en sy maat in hul geledere
    Ek dink Monnas het ook n goeie beleid maar ek kan nie dit van sekere skole sê

    ReplyReply
    16 March, 2023 at 10:59
  11. avatar
    #83 Smallies

    @Mate: jy twyfe ook seker of HJS se seuns vloek ,skelm dop,gilrs swanger maak ,baklei ,zol ,en en en

    ReplyReply
    16 March, 2023 at 08:03
  12. avatar
    #82 Smallies

    @Mate: dit gebeur orals ou maat ….orals

    ReplyReply
    16 March, 2023 at 08:02
  13. avatar
    #81 Mate

    @Smallies:

    Ek twyfel of dit by HJS sal gebeur

    ReplyReply
    16 March, 2023 at 02:20
  14. avatar
    #80 Smallies

    @Mate: jy mis maar altyd een of twee maak nie saak hoe goed jy afstof nie ,my vriend die goed is orals in elke liewe skool in die land groot klein ryk arm,as daai skool rugby speel is daar iemand wat juice ….

    ReplyReply
    15 March, 2023 at 15:55
  15. avatar
    #79 Mate

    @Smallies:
    As jy gereeld afstof is daar nie spinnekoppe

    ReplyReply
    15 March, 2023 at 09:48
  16. avatar
    #78 Smallies

    @Mate: hulle gebruik glo my ,daai rugzits lieg nie…net omdat jy nie die spinnekoppe in jou huis sien nie beteken dit nie daar is nie spinnekoppe in jou huis nie….

    ReplyReply
    15 March, 2023 at 06:06
  17. avatar
    #77 Kaya 85

    Nice win for EGJ

    ReplyReply
    15 March, 2023 at 05:38
  18. avatar
    #76 Mate

    Ek glo nie die Kaapse seuns het nodig om opkikkers te gebruik

    ReplyReply
    15 March, 2023 at 04:41
  19. avatar
    #75 Djou

    @kantako: 👍👍

    ReplyReply
    14 March, 2023 at 20:17
  20. avatar
    #74 Smallies

    @JongMatie: jong op die staduim weet ek niks van die varsity cup af nie soos in niks ek volg nie eens die scores nie , maar wat ek wel weet is dat Die WP onder administrasie is en tegnies bankrot is maar hulle speel flippen goeie rugby ,die bulls aan die anderkant rol in Rupert en Motsepe miljoene maar is kaka,so as ek WP is dan hou ek vir Dobson ten alle koste want hy is beslis die top franchise coach in die land o0 die staduim….

    ReplyReply
    14 March, 2023 at 15:30
  21. avatar
    #73 JongMatie

    @Smallies: Ek kan nie besluit wie is die swakste nie, Tukkies of die Bulle.

    ReplyReply
    14 March, 2023 at 14:28
  22. avatar
    #72 Smallies

    @apple: we allready have a reputation as a country that looks the other way when it comes to steroid use.our schools will have to become extremely strict about this…

    ReplyReply
    14 March, 2023 at 13:34
  23. avatar
    #71 Smallies

    @JongMatie: dit was nogal n asswhipping of note…

    ReplyReply
    14 March, 2023 at 13:30
  24. avatar
    #70 apple

    @Smallies: Spoke to a member of the disciplinary panel re PEDs. He made some shocking comments – some boys use a drug for post cancer care for women to counter the effects of PEDs, parents actively encourage boys to use it, they often catch only when they change the expected routine of testing (eg a professional was only caught when they came back for a third test week after the previous one, the player thought it was done and started using after 2nd test etc). And of course his experience is that PEDs worsens the traits somebody has, if they are depressed, they become very depressed, aggressive, become very aggressive, acne, significant acne. And in every town there is a shop that supplies the stuff, the boys know who to ask (not all is just for rugby).

    ReplyReply
    14 March, 2023 at 10:59
  25. avatar
    #69 JongMatie

    @Smallies: …en daar word die Bulletjies verfrommel deur die Pumas.

    ReplyReply
    14 March, 2023 at 10:46
  26. avatar
    #68 Smallies

    @Jakkals: stage fright is n lelike ding…

    ReplyReply
    13 March, 2023 at 15:08
  27. avatar
    #67 Rainier

    Ek sien niemand praat rugby nie.

    ReplyReply
    13 March, 2023 at 15:07
  28. avatar
    #66 Jakkals

    @Smallies: jip….as jou naam getrek is dan kan jy nie wegkom nie. Jy word getoets die volgende week. As die seun die toets aanhou vermy kry hy automaties n positief van SAIDS.

    Nogal snaaks hoe die manne sukkel om te piepie as die pressure op is….die beampte staan langs jou om seker te maak jy gebruik nie n powerade bottel om in die beker te pee nie….voer hulle lekker water vooraf om tyd te spaat

    ReplyReply
    13 March, 2023 at 14:43
  29. avatar
    #65 Smallies

    @Jakkals: en as Boetie op toetsdag “siek” is is dit net so goed soos n skuld erkenning

    ReplyReply
    13 March, 2023 at 12:11
  30. avatar
    #64 Jakkals

    @kantako: Ons het elke jaar vir SAIDS inkom en toets dan randomly 10 spelers. Ons kan dan ook spesifieke spelers vra om n toets te doen asons iets vermoed. Ons het n groot storie gemaak in die gemeenskap dat ons toets en n skoon program wil bedryf. Ons laatdie ouers weet vooraf dat dit gaan gebeur en dan ook as hulle seuns een van die uitverkorenis is.

    Die PEDs trace bly lank in jou sisteem so dit kan selfs opgetel word as die manne dit in die afseisoen doen…ek dink die skole moet meer doen om die seuns skoon te hou deur te toets..daar word maar baie keer net ander kant toe gekyk.

    ReplyReply
    13 March, 2023 at 12:02
  31. avatar
    #63 Jakkals

    @4×4: Ek het eintlik heelwat potensiaal gesien in Affies 1e span…wa beindruk met die spel in 1e helfde…alhoewel Diamonds bietjie traag was met die verdediging lynspoed in eerste helfde. Hou baie van julle 9, 12 en 14 agterlangs. En n paar bul voorspelers soos gewoonlik. Die rolmaal dalk bietjie oordoen maar anyway dis n begin…

    ReplyReply
    13 March, 2023 at 11:49
  32. avatar
    #62 kantako

    @Djou: stem 100% saam.met jou

    En saam Smallies

    En saam almal wat sukkel met die rooi agtergrond, flip dit forseer my nou om my eie stront te lees voor ek post.

    ReplyReply
    13 March, 2023 at 09:19
  33. avatar
    #61 Djou

    @kantako: Die punt is, as een skool se seuns gereeld positief toets, moet teen die skool opgetree word. Maak nie saak wie die skool is nie.
    As skole self dit duidelik maak dat daar nie plek is nie vir enige seun wat middels gebruik. Hulle moet voorbeelde maak en optree asof dit dwelms is, maw skors dadelik en indien die seun ‘n beurs het, moet die geld terugbetaal word.

    ReplyReply
    13 March, 2023 at 08:21
  34. avatar
    #60 Djou

    @4×4: O, ok ek verstaan 👌🏼. Het dieselfde probleem met die rooi agtergrond!

    ReplyReply
    13 March, 2023 at 08:12
  35. avatar
    #59 Smallies

    @4×4: @Rugbyman: Specsavers het n moerse special op spesiale rooi screen filter brille
    🤣🤣🤣🤣🤣maar ja dis nogal n gesukkel….

    ReplyReply
    13 March, 2023 at 07:05
  36. avatar
    #58 Rugbyman

    @4×4: Ek het dieselfde probleem! Hopelik kan Beet help!

    ReplyReply
    13 March, 2023 at 06:50
  37. avatar
    #57 4×4

    8-O Hoe verander mens die kleur van die agtergrond op die kommentaar skerm as jy tik. Myne is rooi, hel moelik om te kees wat ek tik. Lyk of ek poppedans inhet

    ReplyReply
    13 March, 2023 at 06:43
  38. avatar
    #56 4×4

    @Djou: dink jy interpreteer dalk my operking verkeerd. Daar word aanvaar dat as jy groot innate het dat daar heelwat spanne moet wees. In my laaste sin vra ek juis wat is die split tussen seuns en dogters want uit my onderving sal die seuns 1/3 tot 40% van die groep verteenwoordig.
    Uit family groep speel dalk 40% vd seuns rigby, wat dalk swlfs na 20-30% kan daal I’m gemengde skole.
    As ek dalk Garsies as voorbeeld mag gebruik: 418 leerders, 40% verteenwoordig 167 seuns,30% verteenwoordig 51 seuns.
    Garsies sover my kennjs strek maak vol tot op C spanne?

    ReplyReply
    13 March, 2023 at 06:40
  39. avatar
    #55 Smallies

    @Wonder: @kantako: niemand so blind soos die wat nie wil sien nie ….ek sou voorstel dat al die top skole n tiepe van non doping code of ethics opstel en teken ,die skole kan van hulle sponsers n bedrag vra en almal in n poel gooi,sou afrigter x dan vermoed n speler in afrigter y se span juice dan kan hy n toets aanvra ,indien die toets posetief is kan afrigter y en skool y dan n boete van R100k of so opgele word ,indien hulle wyer om te betaal skors die skool en afrigter vir 4 jaar uit alle rugby….seun kan sommer ook geskors word uit die skool en soos ek gese het as hy n beurshouer is vat sy beurs …indien die toets negatief is …..no harm no foul

    ReplyReply
    13 March, 2023 at 06:10
  40. avatar
    #54 kantako

    @Wonder: jy gaan nie n Noordvaal kompetisie oorhe nie ou vriend.

    @smallies welkom terug, lekker om weer van jou te hoor. Ja nee dis virseker duidelike tekens maar geen afrigter of ouer sien dit raak nie

    ReplyReply
    13 March, 2023 at 05:51
  41. avatar
    #53 Wonder

    @Smallies: Welkom terug Smallies. Mooi gesê. Wat van optree die skool? Seker weet of vermoed afrigters iets. In die Noordvaal stel ek voor dat die skool uit die beker kompetisie geskors word.

    ReplyReply
    13 March, 2023 at 05:43
  42. avatar
    #52 Smallies

    Goeie more mnre ,ek het myself voorgeneem om die jaar nie so aktief te wees nie.Ek wil egter my twee sente in die beurs gooi .
    Ek is baie baie pissed off oor die PED besigheid,ek is baie spyt dat die seuns bo 18 was en dus matriek was laas jaar ,ek sou wou sien dat die skole daardie seuns sumier skors uit die skool uit.Ek hoop dit gebeur met die ander seuns,en as daardie betrokke seun n beurshouer is moet hy verplig word om daardie beurs terug te betaal.Ek het al baie langs prominente skole van reg oor die land se eerste span spelers (baie van wie vandag provinsiaal en hoer speel) gestaan en kyk hoe hulle opwarm dan het ek maar altyd gewonder oor daai rugzits en die prominente kakebene wat hulle nie as O 16 spelers gehad het nie,dis n onding wat nie in skole rugby hoort nie.Pa en Ma wat anderpad kyk as boetie dit doen ,ek hoop julle besef dat julle besig is om julle kind te faal in sy opvoeding.Hopelik skrik ons skole en die afrigters wakker en tree op teen die seuns .Dis wel duur om te toets ,maar die tekens op n seun se liggaam is duidelik en moet kan dien as n rigting wyser….As kosie van gr 11 na gr 12 skielik 10 kg in die Desember vakansie opgetel het en die rekmerke op sy bene lyk erger as n swanger vrou se maag ….fok man dan is dit tog logika ….

    ReplyReply
    13 March, 2023 at 02:47
  43. avatar
    #51 kantako

    @kantako: ek is eintlik so kalm, jy sou dink ek het so bietjie van die 2de grootste probleem van AL die skole in gekry.

    Gelukkig besit ek nie n vape nie, want dagga is mos nou “legal” dis dan medisinaal. Wanneer ek gewoonlik oor SA vlieg kan ek duidelik sien as dit pouse is, lyk gereeld of die skole so paar wolkseine stuur.

    So hoe gaan ons dit in skole stop, dagga, vaping ens.
    Hoeveel keer toets n skool, wie toets hy, wie betaal vir die toetse ? Wat gebeur as n seun positief toets ?

    Want ek ken ook gevalle waar seuns positief toets maar boetie is ons ster rugbyspeler……….

    ReplyReply
    13 March, 2023 at 00:25
  44. avatar
    #50 kantako

    @Rugbyman: o nee eks so kalm op.my wiegstol en kyk n movie
    Ek wou maar met uitsit dT die probleem in alle skole is

    ReplyReply
    12 March, 2023 at 20:13
  45. avatar
    #49 Rugbyman

    @kantako: Ek sien dit as n reuse probleem. Soos ek sê, ek weet nie wat met die mense gebeur wat dit aan die seuns gee nie. Elke skool was sekerlik al daaraan blootgestel, dis die realiteit. Ek dink SAIDS moet bietjie meer gereeld opdaag by skole en randomly toets. Weet nou rerig nie hoekom jy so aanvallig is nie. Ek het bloot genoem dat daar seuns geskors is en dat daar nog drie verhore in die week kom.

    ReplyReply
    12 March, 2023 at 19:40
  46. avatar
    #48 Wonder

    @kantako: Gaan vra vir seuns wat vir drie geskors is of hulle dink dit was die risiko werd. Wie betaal daarvoor? Ouers of beurs? Drie jaar is nie lang genoeg nie.

    ReplyReply
    12 March, 2023 at 19:18
  47. avatar
    #47 kantako

    @Wonder: stem 100% saam
    Dalk die agente of die scouts wat die kontrakte teken moet dalk nie die Springbokke se KPI gebruik tydens toetse vir skoolseuns nie. Dalk moet coaches minder kontak coach want dit lyk vir my of elke skoolspan dieselfde speel, en kontak soek, party het bet groter en sterker en vinniger (of meer) seuns en kan dit beter doen.

    ReplyReply
    12 March, 2023 at 19:12
  48. avatar
    #46 kantako

    @Djou: ek was nog nie by AL die skole persoonlik self gewees nie nee. Ek ken darem heelwat mense by heelwat skole so van die 80s af.

    Jou antw is JA.

    Ek weet van seun(s) wat gebruik het in albei die skole op jou trui.

    ReplyReply
    12 March, 2023 at 19:10
  49. avatar
    #45 kantako

    @Djou: wie gaan hulle toets, hoe gaan jy hulle toets, wie gaan betaal vir die toetse ?

    Noem vir my 1 net 1 skool wat elke maand al hulle seuns laat toets in die rugbyseisoen, ek wag……

    ReplyReply
    12 March, 2023 at 19:08
  50. avatar
    #44 Djou

    @Rugbyman: As een skool se seuns gereeld positief getoets word moet die probleem ook by die skool gesoek word. Dis eintlik skokkend dat so min gedoen word om die praktyk uit te roei.

    ReplyReply
    12 March, 2023 at 18:18
  51. avatar
    #43 Djou

    @4×4: Jy behoort mos te weet getalle beteken niks. As getalle die norm is moet bokke weens hul groot getalle die konings van die wildtuin wees.
    En al het die All Blacks 3 ewe goeie spanne kan net 23 op die dag speel.
    Jy kan mos nie deesdae kinders dwing om sport te beoefen nie – anders gaan die departement van onderwys jou opskroef.

    ReplyReply
    12 March, 2023 at 18:15
  52. avatar
    #42 Djou

    @kantako: Ok, nou moet ek vra – was jy by AL die skole? Want om daai stelling te maak moet jy nou die bewyse bring wat jy by AL die skole gekry het.

    ReplyReply
    12 March, 2023 at 18:08
  53. avatar
    #41 Djou

    @Rugby 4 Life: Dalk weet jy nie, maar Grey vs Trio se spanne verskil heelwat van Grey vs WG gister.

    ReplyReply
    12 March, 2023 at 18:06
  54. avatar
    #40 Wonder

    @kantako: Daar is geen regeverdiging vir die gebuik van verbode middels. Die een wat geld gee daarvoor is die een wat drome verwoes.

    ReplyReply
    12 March, 2023 at 17:36
  55. avatar
    #39 kantako

    @Rugbyman: kom ons hou op onsself bluff. Dit is n groot probleem in alle skole in SA. Ongelukkig is SA skolerugby die beste in die wereld ek gee nie om wat daai klomp in NZ dink van n world festival in Thailand nie, dit gee n seun wat 1ste span rugby speel, dan ook n hupstoot om provinsiaal te speel en n kontrak, of nog beter n volle beurs by Varsity te kry. Dit spaar ouers R500 000 en gee die seun dalk n toekoms in n land wat sukkel met n useless werksgeleentheid syfer. Dit is kompeterend, en maak nie saak hoe hard n seun werk nie die unfair advantage van steroids is maar net n realiteit.

    Dit is in AL DIE SKOLE.

    ReplyReply
    12 March, 2023 at 17:05
  56. avatar
    #38 Wonder

    @Rugbyman: Ek stem,dit hoort nie in sport nie.Die name en skole sal bekend word sodra spelers ouer as 18 is, ouers moet inligte besluit kan neem wanneer kinders inskryf by skool.

    ReplyReply
    12 March, 2023 at 16:37
  57. avatar
    #37 Wonder

    @Rugby 4 Life: Het jou ooit Garsies wedstryd gekyk of is kommentaar gegrond op die uitslag?

    ReplyReply
    12 March, 2023 at 16:24
  58. avatar
    #36 Rugbyman

    @Wonder: Ek verstaan daars nóg 3 verhore wat die week kom. Geen idee wie die seuns is nie. Ek aanvaar dat dit kan seker by enige skool gebeur, maar dis jammer dat die bron wat die goed verskaf nie vasgevat word nie.

    ReplyReply
    12 March, 2023 at 16:23
  59. avatar
    #35 Wonder

    @Rugbyman: Gelukkig word Garsies nie as ‘n prominente rugbyskool beskou nie maar as ‘n skool wat great hardloop rogby speel met die paar spelers wat ons het. SARUGBYMAG het op 12 Januarie berig oor paar spelers wat geskors is weens verbode middels.SA schools stars banned for doping. Die spelers se name en skole word genoem aangesien hulle nou ouer as 18 is. Nou is daar nog twee spelers wat geskors is! Ek wonder wat is die skool se verantdwoordelikheid by so iets? En Noordvaal? Sekerlik moet hulle ‘n standpunt hê.

    ReplyReply
    12 March, 2023 at 16:18
  60. avatar
    #34 Rugbyman

    Ek sien op Ruggas nog twee seuns is geskors vir gebruik van verbode middels… Rumour is dat een van hulle van ‘n prominente rugbyskool in die Noordvaal is…

    ReplyReply
    12 March, 2023 at 13:10
  61. avatar
    #33 kantako

    @Rugby 4 Life: dankie vir die opsommings. Lekker om perspektief te kry oor verskillende spanne, dis maar nog early days vir almal.

    Secunda. Wow. Wen Nelspruit en nou Hilton, 2 groot honde wat altyd op St Johns Festival gespeel het.

    ReplyReply
    12 March, 2023 at 12:14
  62. avatar
    #32 kantako

    @OudAffie: well done Affies, nie baie skole wat 500 seuns op n dag kan laat speel nie, verseker een van die top skole in die land, dit selfs n week nadat hulle seuns so goed op die Atletiekbaan presteer het. Great skool

    ReplyReply
    12 March, 2023 at 12:12
  63. avatar
    #31 Rugby 4 Life

    Môre manne! Ek hoop dit gaan goed met almal van julle. Dis was ń wonderlike naweek van skole rugby.

    Ek het soveel rugby as moontlik gekyk en daar was ń hele paar interesting resultate wat ek met julle wil deel. Die manne wat soos ek alle ouderdoms groepe oor die hele land volg sal die volgende ook waardeur.

    U14A
    Dr. EG Jansen 19 Nelspruit 7
    Met Nelspruit wat opgeskyf het na die top Liga in die Noordvaal beker is hierdie ons eerste kans om te sien hoe party van hulle spanne lyk hier teen EG, een van die regulars in die top NV Liga.

    Monnas 19 Trio 3
    Monnas se U14’s het omtrent ń verdere 4 drieë op die veld gelos deur te veel hantering foute. Maar onsettend baie potentiaal. Hierdie U14 span is Trio se beste span. Grey se U14A het Trio so paar weke terug 19-11 gewen. As ek reg onthou kom kuier Grey vir Monnas op die Ras die 27ste Mei. Ek dink dit gaan ń verskriklike goeie game wees.

    U15A
    Helpmekaar 59 Michael house 0
    Helpies soos laas jaar lyk baie goed, ranked 4de of 5de in die land laas jaar met onder andere goeie wenne teen Paul Roos, Paarl Boys en laat in die seisoen naelskraap teen Monnas om die Noordvaal Cup te wen. Ook naelskraap verloor teen Monnas vroeër in die seisoen, teen Affies, en Paarl Gim. Definitief een van die spanne om te watch vir 2023.

    Dr. EG Jansen 22 Nelspruit 6

    Monnas 46 Trio 0
    Uit al Monnas se spanne wat teen Trio gespeel het lyk hierdie U15 span by verre die mees impressive. ń Hele paar pragtige drieë gedruk. Hulle lyk baie giftig! Die volle speeltyd was maar ń totaal van 35 minute omdat daar 15 minute beserings tyd was met lang breke in spel wat deel was van die volle 50 minute….25 a side. Die beserings was sad, ek hoop die Trio seuns wat seergekry het is fine en binnekort weer terug op die rugbyveld. Hierdie Monnas span ook een van die top onder 15 spanne in die land. Was 4de, 5de of 6de in die land laas jaar met goeie wenne oor Paarl Boys, Helpmekaar en Outeniqua. Het naelskraap 20-10 teen die nommer 1 in die land Grey laas jaar verloor. Grey het ń paar weke terug teen Trio gespeel en ook 46-0 gewen.

    U16A
    Affies 61 Diamantveld 0
    Affies lyk baie goed. Great begin vir hulle seisoen!

    Nelspruit 37 Dr. EG Jansen 5
    Hierdie U16 span van Nelspruit lyk soos ń bulspan. Great begin vir hulle seisoen met ń groot wen oor Jansies

    Monnas 22 Trio 8
    Lyk maar ń gesukkel sukkel vir Monnas U16. Hulle werk hard om ń beter seisoen as laas jaar te hê maar nog baie werk om te doen. Grey se U16A het Trio so paar weke terug 45-5 gewen.

    1ste Spanne
    Dr. EG Jansen 41 Nelspruit 0
    Great begin vir Jansies met ń maklike wen.

    Outeniqua 59 Parel Vallei 0
    Een van die spanne om te watch hierdie jaar! Hulle lyk giftig!

    Grey College 71 Welkom Gim 21
    Amper 100 punte in die game. Na Welkom Gim se wen laas week teen Helpmekaar het Grey gewys hoekom mens NOOIT ń Grey span moet onderskat nie. Hierdie vertoning het gesê…watch out here comes Grey!

    Monnas 24 Trio 0
    Dit het vir my gelyk soos ń 50 minute game maar anyway… kom ons wees eerlik. Monnas se 1ste span so vroeg in die seisoen worry my ń bietjie. Die forwards was vir my glad nie impressive teen Trio nie. Hulle het ń giftige 9, 10 kombinasie en ń gevaarlike heelagter maar die res van die agterlyn gel nog nie lekker vir my nie. Senters dinge ook nie lekker nie. Ek dink Monnas het ń hele paar dinge om te fix. Maar Tjaart is ń great coach ek seker hulle sal dinge regstel.

    Secunda 27 Hilton 19
    Goeie wen vir Secunda oor Hilton

    Helpmekaar 24 Michaelhouse 24
    Helpies ń hele paar dinge om aan te werk. Het ook laas week verloor teen Welkom Gim 25-19

    Garsfontein 47 Pretoria Boys 21
    Ek moet eerlik wees. Ek het baie meer van Garsies verwag so vroeg in die seisoen.

    Affies 27 Diamantveld 0
    Affies se 1ste span lyk goed.

    Mooi dag manne!

    ReplyReply
    12 March, 2023 at 06:26
  64. avatar
    #30 CharlesZA

    @4×4: Liewe ouers, hoeveel kinders in totaal in daardie skole? Met 504 graad8s moet mens wragtag meer as 3 o14 rugbyspanne kan volmaak.

    ReplyReply
    12 March, 2023 at 06:05
  65. avatar
    #29 OudAffie

    Diamantveld / Upington / Duineveld /Kimberley Boys High / Hopetown Sportdag 11 Maart 2023 teen Afrikaanse Hoër Seunskool

    Onder 14
    AHS 0/14A teen Diamantveld 0/14A: Wen 36-0
    AHS 0/14B teen Duineveld O/14A: Wen 22-7
    AHS 0/14C teen Upington O/14A: Verloor 10-12
    AHS 0/14D teen Duineveld O/14B: Wen 62-0
    AHS 0/14E teen Diamantveld o/14B: Wen 63-0
    AHS 0/14F teen Kimberley Boys High 0/15A: Wen 24-19
    Onder 15
    AHS 0/15A teen Diamantveld 0/15A: Wen 64-0
    AHS 0/15B teen Duineveld O/15A: Wen 29-10
    AHS 0/15C teen Upington O/15A: Wen 16-7
    AHS 0/15D teen Duineveld O/15B: Wen 36-0
    AHS 0/15E teen Diamantveld O/15B: Wen 29-12
    AHS 0/15F teen Hopetown O/15A: Wen 72-5
    Onder 16
    AHS 0/16A teen Diamantveld 0/16A: Wen 61-0
    AHS 0/16B teen Duineveld 0/16A: Wen 70-0
    AHS 0/16C teen Upington 0/16A: Wen 26-0
    AHS 0/16D teen Diamantveld 0/16B: Wen 38-3
    AHS 0/16E teen Duineveld O/16B: Wen 63-0
    AHS 0/16F teen Hopetown O/16A: Verloor 10-12
    Senior Spanne
    AHS 10des teen Kimberley Boys High 1stes: Wen 26-5
    AHS 10des teen Diamantveld 4des: Verloor 8-14
    AHS 9des teen Hopetown 1stes: Verloor 10-21
    AHS 8stes teen Diamantveld 3des: Wen 26-13
    AHS 7des teen Duineveld 3des: Wen 55-0
    AHS 6des teen Upington 2des: Wen 26-5
    AHS 5des teen Diamantveld 2des: Verloor 21-29
    AHS Geel Kobras teen Duineveld 2des: Wen 41-7
    AHS Rooi Harte teen Upington 1stes: Verloor 22-60
    AHS Groen Tiere teen Duineveld 1stes: Wen 31-7
    AHS Witbulle teen Diamantveld 1stes: Wen 27-0

    Gespeel: 29
    Gewen: 23
    Verloor: 6
    Gelykop: 0

    ReplyReply
    11 March, 2023 at 22:39
  66. avatar
    #28 Palma

    @Rainier: I did. Congratulations to Marlow on their win. It was an absolute thriller. Selborne played well despite losing, they almost pulled off the comeback.

    ReplyReply
    11 March, 2023 at 21:48
  67. avatar
    #27 4×4

    Affies 27 Duineveld 0….soos wat ek al vroeer voorspel het, hierdie gaan ‘n lang seisoen wees vir Affies

    ReplyReply
    11 March, 2023 at 21:43
  68. avatar
    #26 4×4

    @Rugbyman: ek dink dit kan dalk wys wees om te verwys na getalle. Garsfontein en Kloof het onderskeidelik hierdie jaar 418 en 508 Graad 8’s gehad. Hoeveel is seuns en dogters? En hoeveel speel rugby? Affies het die jaar net oor die 300 seuns gehad waarvan 160 opgedaag het vir proewe

    ReplyReply
    11 March, 2023 at 21:32
  69. avatar
    #25 Kantman

    @Rugbyman: Baie dankie, waardeer die insig en dat jy tyd geneem het vir ‘n lang verduideliking. Wat ek verder aflei is dat groot laerskole, met klein veldjies, kies groot kinders, wat kleinder kinders laat afsien van rugby. Catch22 – groot kinders op laerskool ontwikkel nie noodwendig die nodige skills nie, en van die die kleinder kinders met skills gaan nie almal verder nie. Nie dieselfde vir die ander streke nie – was verbaas toe ek hoor Affies het net drie velde op die skoolgrond! Die stadsvaders het duidelik nie lekker beplan nie – dink ek verstaan ook nou beter die klub-model van Bulletjie rugby.
    Die NS model van gewig, dink ek, het dieselfde probleem probeer aanspreek. Miskien ‘n geval van spesifieke modelle vir spesifieke areas van die land?

    ReplyReply
    11 March, 2023 at 20:17
  70. avatar
    #24 Rainier

    @Palma: Did you watch the Marlow match?

    ReplyReply
    11 March, 2023 at 17:54
  71. avatar
    #23 Palma

    Nico Malan 32-5 Port Rex

    ReplyReply
    11 March, 2023 at 17:42
  72. avatar
    #22 Djou

    @OUD ANKER: Ek worry nie oor die Pretoria Cup nie. Dis Ruggas.co.za se ding!

    ReplyReply
    11 March, 2023 at 15:38
  73. avatar
    #21 Djou

    @JongMatie: Garsies speel nie teen honde nie.

    ReplyReply
    11 March, 2023 at 15:36
  74. avatar
    #20 OUD ANKER

    @Rugbyman: Jou uiteensetting van die skole rugby, grootte van velde in die laerskole ens. is uitstekend opgesom!

    ReplyReply
    11 March, 2023 at 07:53
  75. avatar
    #19 OUD ANKER

    @Djou: Tel die Garsfontein/PBHS “proefwedstryd” vir die sogenaamde Pretoria Cup?

    ReplyReply
    11 March, 2023 at 07:53
  76. avatar
    #18 Rugbyman

    @Kantman: Dis ‘n probleem wat ek nie eintlik die antwoord voor het nie. Dis eintlik al baie jare so en nie n nuwe tendens nie. In die Noordvaal het dubblegeslag skole baie selde meer as ‘n C-span en ek gaan terug hier na die 90s toe al.

    Ek dink die game is egter vandag so bietjie onder druk. Ek dink ook seuns hokkie het GEWELDIG baie gegroei. Onthou amper elke groot skool in meer gegoede areas het nou ‘n astro. Dit het verseker ‘n invloed. Ek dink daar moet dryf vd skool se kant af wees maar ook passie vir die game vd seuns se kant af. Dan is daar ook ander sporte wat seuns lok. Gholf, skyfskiet, waterpolo en selfs sokker begin nou gewild raak (ek weet van seuns wat buite skool verband sokker speel). Verder is ‘n groot drywer ouers wat bang is hulle seuns kry ernstige beserings en laat hulle dan liewers ‘n ander sport doen.

    Die ander groot drywer is die grootte vd fasiliteite. Baie vd skole in die Noordvaal is jonger skole en sit nie met meer as 2 rugbyvelde nie. Later jare, hier van 1960 af het die regering kleiner skole gebou en die idee was dat daar meer kleiner skole sal wees en daarna het spasie in die stad ook ‘n probleem begin raak. Dit begin eintlik al by die laerskole wat meestal een veld het, wat die manne later in 2 (baie klein veldjies) begin verander het. Dogters sport moet ook plek hê. Ek verkyk my altyd aan die reuse skoolgronde vd Kaapse skole wat 4 en meer velde het. Dis ‘n voorreg.

    Daar is ‘n legio redes. Ons probeer egter baie hard om die game aan die gang te hou en te groei!

    Terloops, die klein laerskool veldjies dink ek het BAIE beslis ‘n impak oor hoe seuns die game hierbo speel. Dit het in my opinie n negatiewe impak op die skillset om die bal wyd te kan vat en die sien van spasie. As die 13 die bal het is al basies teen die kantlyn… dis maar net my teorie as ‘n sidenote!

    ReplyReply
    11 March, 2023 at 06:33
  77. avatar
    #17 Kantman

    @Rugbyman: Ek het waardering dat julle probeer en sukses behaal. Ek sou graag die redes wil verstaan as jy kan uitbrei. In die Kaap kan die SS skole tot D gaan, en as my somme reg is het hulle omtrent so 70% van die seuns van Garsfontein/Waterkloof? Dan praat ek nie eers van die Centurion skole of Noord/Moot nie. Rugby kan dalk onder druk wees in die Noorde, maar hoekom dan nie in die Suide nie? Getalle gewys ook nie in die OosKaap nie? Stellenberg en Durbanville het gewys hulle kan groei as daar fokus is van die skool se kant af. Is dit seuns of die skool wat die oorsaak is?

    ReplyReply
    10 March, 2023 at 20:59
  78. avatar
    #16 Rugbyman

    @JongMatie: So klein bietjie konteks dok Craven…

    In die Noordvaal kan net 3 dubbelgeslag skole c-spanne en meer gee… Monnas, Garsfontein en Waterkloof… Dis ongelukkig wat dit is. Heelwat redes daarvoor, maar nie ek of jy gaan dit verander nie, al sou ek graag wou. Dis nie so eenvoudig soos jy dink nie. Die saak is nie uniek tot Garsfontein nie. Die sport rugby is maar eenvoudig onder druk.

    ReplyReply
    10 March, 2023 at 20:05
  79. avatar
    #15 Wonder

    @JongMatie: Hoeveel beserings het julle?

    ReplyReply
    10 March, 2023 at 19:54
  80. avatar
    #14 JongMatie

    @Rugbyman: Strepie praat wel die waarheid.
    Kry meer spanne om gereeld,as n SKOOL, teen die groot honde te speel.
    Dit is baie eenvoudig.

    ReplyReply
    10 March, 2023 at 14:52
  81. avatar
    #13 Rugbyman

    @Cappie: Wag so bietjie… dis al sapnne wat Boys High wou gee. 1 tot 3.

    Ons het van hierdie jaar af C-spanne in al ons ouderdomme en sal 1 tot 5 bo kan field. Ons aanslag is om meer spanne in die veld te kan stoot. Soos gewoonlik is hier baie leuenstoel critici op Garsfontein… interessant dat dit ook altyd dieselfde manne is.

    Ek weet jys nie een van daais nie en jou kommentaar is altyd objektief… dis hoekom ek my nie juis verwerdig om die ander te antwoord nie. Hulle is eenvoudig net daarop uit om garsfontein te bash. No point in arguing with a fool. Hulle wil nie luister na rede nie, net afkraak en slegsê. Dis ongelukkig maar hoe dit is.

    Daarom dan so dat ek nooit ander skole salbslegsê nie… elke skool probeer sy bes.

    ReplyReply
    9 March, 2023 at 05:49
  82. avatar
    #12 Die Ken

    Jis, daai Helpie trip, Michaelhouse toe, gaan net vol pret vd Helpie laaities wees. Dit moet moerse lekker wees vir die seuns om Balgowan te besoek

    ReplyReply
    8 March, 2023 at 19:48
  83. avatar
    #11 Djou

    @Lamineer: Albei skole gebruik die wedsryde as proewe!

    ReplyReply
    8 March, 2023 at 19:42
  84. avatar
    #10 Cappie

    @Strepie: Strepie, Garsfontein het net A en B spanne in die laer ouderdomgroepe en so nou en dan ‘n C span by die o14’s. Ope spanne 1stes, 2des, 3des en 4des. Partykeer selfs 5des. Ek is self bietjie verbaas dat hulle 4des nie ook speel so vroeg in die seisoen nie. Garsfontein se fokus is baie hoë kwaliteit rugby by A en B, en die res van die kinders neem deel aan ander hoë kwaliteit aktiwiteite en sport.

    Ek sien Affies se 2des speel teen Duineveld 1stes, die 3des teen Upington 1stes en die 10des teen Kimberley Boys High 1stes. 29 Spanne van Affies trek af Kimberley toe. Affies 5des teen Diamantveld 2des, ens… Altyd van die hardste wedstryde veral vir die laer spanne wat ver bo hulle vuurmaak plek moet meeding.

    ReplyReply
    8 March, 2023 at 09:14
  85. avatar
    #9 Strepie

    @Lamineer: Wat van die 014, 15 16 C D en E?

    ReplyReply
    8 March, 2023 at 08:14
  86. avatar
    #8 Lamineer

    Kan iemand asb vir my sê wat beteken die “Practice Match” wat Garsfontein en Pretoria Boys High speel, veral in die lig gesien dat al die onder 14, onder 15, onder 16 A en B, en 1ste tot 3de spanne dan teenmekaar speel? Tel hierdie wedstryde as nie-amptelike wedstryde maw as nie deel van die rankering nie?

    ReplyReply
    7 March, 2023 at 13:41
  87. avatar
    #7 Jakkals

    @beet: ja not a fully fledged fixture, but enough to kick conversions and keep score…

    ReplyReply
    7 March, 2023 at 08:24
  88. avatar
    #6 beet

    @Jakkals: I heard that Bethlehem Voortrekker vs Kearsney was just a chukka trial match today

    ReplyReply
    6 March, 2023 at 21:28
  89. avatar
    #5 beet

    @Palma: Hi. Initially Selborne were going to send a combo 1st/2nd/3rd side but now it will be a 1st XV.

    ReplyReply
    6 March, 2023 at 21:16
  90. avatar
    #4 Jakkals

    Kearsney also playing Beth Voortrekker & Hentie Cilliers this week.

    ReplyReply
    6 March, 2023 at 14:57
  91. avatar
    #3 Palma

    Beet, is Selborne sending an invitational side to play Marlow?

    ReplyReply
    6 March, 2023 at 08:05
  92. avatar
    #2 Rugby 4 Life

    Môre manne.

    Wou net ook noem. Monnas travel Kroonstad toe die 11de Maart vir hulle games teen Trio. Soos ons weet van die resultate ń paar weke terug het Grey klaar teen Trio gespeel.

    Ons sal selfs ń bietjie meer weet in watter shape Monnas se spanne is na hulle games hierdie komende Saterdag.

    Ek sien veral uit na die U14A game. Grey U14A teen Trio was 18-10 as ek reg onthou. Die twee spanne redelik naby. Hierdie resultaat was iets om op te merk.

    So ver ek kon onthou was die U15A 45-5 vir Grey, U16A 46-0 vir Grey en 1ste spanne 38-10 vir Grey.

    Sien uit na al die ander games regoor die land ook. Verder het Welkom Gim se 1ste span vir Helpmekaar gewen en hierdie naweek wat kom speel Welkom teen Grey sover ek onthou. Dit behoort interesting te wees.

    Net ń week daarna travel Monnas welkom toe om teen Gim te speel.

    Geniet die rugby! Mooi dag manne!

    ReplyReply
    6 March, 2023 at 08:05
  93. avatar
    #1 Palma

    Nico Malan play Port Rex at the Despatch fest.

    ReplyReply
    6 March, 2023 at 07:07

Leave a Reply