Gauteng’s battle of the Jukskei

Just for a bit of preseason fun, a few of the Gauteng players turning 18 that should draw attention through their performances.

58 Comments

  1. avatar
    #58 Strepie

    @Mate: Deon sal jou daarop wys dat PRG n ‘properse’ hokkieskool is.

    ReplyReply
    23 February, 2023 at 12:38
  2. avatar
    #57 Deon

    @Mate: Skerp :lol:

    ReplyReply
    23 February, 2023 at 05:23
  3. avatar
    #56 Mate

    @4×4:
    Op die Mielie

    ReplyReply
    23 February, 2023 at 01:32
  4. avatar
    #55 4×4

    @Mate: jy ‘n proper Wes-Transvaler

    ReplyReply
    22 February, 2023 at 21:19
  5. avatar
    #54 Mate

    @JongMatie:
    My gunsteling is HJS
    Rugbyskool – Garsfontein
    Tennisskool – Linden
    Atletiekskool – Grey
    Akademiese skool – Monnas
    Krieketskool – PRG

    Joune?

    ReplyReply
    22 February, 2023 at 13:22
  6. avatar
    #53 JongMatie

    @Mate: Watter skolespan ondersteun jy?
    n bekerspan of wynlandspan?
    rugbyskool?
    tennisskool?
    atletiekskool?
    akademiese skool?
    krieketskool?

    ReplyReply
    22 February, 2023 at 12:29
  7. avatar
    #52 Mate

    @Deon:
    Ek het nie Latyn geneem
    Inteendeel ek het Tswana in st 7 geruk

    ReplyReply
    22 February, 2023 at 12:04
  8. avatar
    #51 JongMatie

    @Rugbyman: Grey het die coaches, ons het die fasiliteite.

    ReplyReply
    22 February, 2023 at 10:47
  9. avatar
    #50 Deon

    @Djou: Hey Joe ( klink ek nou amper soos Jimmy Hendricks). Ek hoop dit gaan goed.

    ReplyReply
    22 February, 2023 at 09:40
  10. avatar
    #49 4×4

    @JongMatie: een? Daar is flippen honderde trofees die dag!

    ReplyReply
    22 February, 2023 at 09:38
  11. avatar
    #48 Deon

    @Mate: 42 pm rustend. Hoe gaan dit met die Broca probleme? Ook 42 rustend op Raven’s ?

    ReplyReply
    22 February, 2023 at 09:37
  12. avatar
    #47 Rugbyman

    @4×4: Daai man speel ongelukkig nie rugby nie… Dit sou nogal lekker gewees het as hy gespeel het. Ons het darem so paar ander vinnige seuns ook wat rugby speel :wink: . In terme vd aflosse, die witblitse is mos maar altyd die favourites daar, met Menlo wat ook altyd baie spoed het… so in die geval is ons verseker die underdogs

    ReplyReply
    22 February, 2023 at 09:26
  13. avatar
    #46 Rugbyman

    @Cappie: Hi, ja WJ is ‘n onderwyser by die skool en nie ‘n konsultant nie. Hy is deel van die 1ste en 2de span afrigtingspan. Topklas man om as onderwyser by die skool te hê en sy insette is baie waardevol. Hy was al laasjaar by die skool as onderwyser en afrigter.

    Ja ek het die Grey span gesien. Dis voorwaar indrukwekkend!

    ReplyReply
    22 February, 2023 at 09:24
  14. avatar
    #45 Cappie

    @Rugbyman: Ek sien WJ Strydom (springbok 7’s) is ook betrokke by Garsfontein. Dit gesê, kyk bietjie wie is almal betrokke by Grey College se afrigtingskorps. Werklik ‘n voorreg om soveel talent te hê wat terugploeg in skolerugby.

    ReplyReply
    22 February, 2023 at 09:11
  15. avatar
    #44 Hooit

    @Strepie: So jul Kapenaars gaan nooit ernstig raak nie?

    ReplyReply
    22 February, 2023 at 09:10
  16. avatar
    #43 JongMatie

    @4×4: Is daar n beker te wen by atletiek ook?

    ReplyReply
    22 February, 2023 at 08:33
  17. avatar
    #42 Djou

    @Mate: Een ding van jou, jy bly snaaks, slim en laat mense lag. Dis hoekom ek van jou hou!

    ReplyReply
    22 February, 2023 at 07:38
  18. avatar
    #41 Djou

    @Rainier: Nee, Boerboel is iets uniek. 😄😄😄😄😄

    ReplyReply
    22 February, 2023 at 07:36
  19. avatar
    #40 Djou

    @Strepie: Stem saam. Jy moet net minstens sorg dat die persoon afgeteken is by sy vorige skool en ingeskryf is by joune voor jy hom laat speel.
    En dan ophou om te beweer jy koop nie.

    ReplyReply
    22 February, 2023 at 07:33
  20. avatar
    #39 4×4

    @Rugbyman: al wat jy nou nog noet doen is om daai Bul wat ‘n 10.19 sek oor die 100m gedoen het op vleuel in te skuif!
    Ek vermoed Garsies mag dalk net Vrydag as die 4×100m Champs gekroon word

    ReplyReply
    22 February, 2023 at 06:27
  21. avatar
    #38 Rugbyman

    @4×4: Geensins! Ons is baie happy om expertise in te bring! Ons leer by die Kaapse skole… meer coaches as spelers! :wink:

    ReplyReply
    21 February, 2023 at 14:37
  22. avatar
    #37 Strepie

    @Hooit: Die manne sal begin ernstig praat sodra bekerrugby afgeskop het…

    ReplyReply
    21 February, 2023 at 13:54
  23. avatar
    #36 4×4

    @Rugbyman: ek hoop nie Garsies gaan ‘n Dave Rennie op jou trek met die aanstel van Morne Steyn, Jaco Kriel en Kevin Buys nie!

    ReplyReply
    21 February, 2023 at 11:49
  24. avatar
    #35 Mate

    @Deon:
    Hoe gaan dit met jou hartprobleme?

    ReplyReply
    21 February, 2023 at 11:46
  25. avatar
    #34 Mate

    @Rugbyman:
    Voor of na die moerse pakslae?

    ReplyReply
    21 February, 2023 at 11:44
  26. avatar
    #33 Hooit

    @Deon: Amper dog ek die manne praat net ernstige rugby hier.

    ReplyReply
    21 February, 2023 at 11:37
  27. avatar
    #32 Hooit

    @Rugbyman: Tydelik weer terug. Sal kom groet

    ReplyReply
    21 February, 2023 at 11:35
  28. avatar
    #31 Strepie

    @Deon: Ek stem 100% met jou saam Deon.

    ReplyReply
    21 February, 2023 at 08:49
  29. avatar
    #30 Strepie

    @Djou: ….as jy skuif, skuif jy vir n beter geleentheid, ongeag of dit in K1, 2, 3 of 4 is.
    Don’t overthink or over analyze it…

    ReplyReply
    21 February, 2023 at 08:48
  30. avatar
    #29 Rainier

    @Djou: Ek het vir ‘n oomblik gedink Deon en Boerboel is dieselfde persoon as mens kyk na die kwaliteit van hulle bydraes.

    ReplyReply
    21 February, 2023 at 08:10
  31. avatar
    #28 Djou

    @Mate: Natuurlik mag jy vra. Maar as jy regtig wil weet, vra die seun, die ouens hier kan net bespiegel.
    Maar ek vra weer, hoekom het Monnas in K3 ‘n speler van OP ingekry. As jy skuif, dan doen jy dit mos aan die begin van ‘n jaar, nie na die helfte nie.
    So, as jy die vraag vra oor hoekom seuns na Garsies skuif, vra hoekom spelers na die helfte van ‘n jaar na Monnas skuif ‘n paar weke voor die semifinaal.

    ReplyReply
    21 February, 2023 at 07:36
  32. avatar
    #27 Djou

    @4×4: Daardie manne, as hulle dieselfde ouens is wat o.16A was verlede jaar, is baie goed.
    Graad 11 beteken niks – as jy goed genoeg is, is jy oud genoeg. Bv. verlede jaar was helfte van Garsies teen Affies graad 11.

    ReplyReply
    21 February, 2023 at 07:00
  33. avatar
    #26 Djou

    @Deon: Kom nou Deon! Ek ken jou as slimmer as dit.

    ReplyReply
    21 February, 2023 at 06:56
  34. avatar
    #25 Deon

    Affies bly maar die enigste werklike “rugbyskool/sportskool” in Gauteng wat nie hoef te koop nie en ook as ‘n akademiese instelling vir seuns gesien kan word. Uitnemendheid en balans verkeerdelik, maar verstaanbaar geassosieer met die Wes-Kaap alleenlik.

    ReplyReply
    21 February, 2023 at 04:47
  35. avatar
    #24 Rugbyman

    @4×4: Affies die underdogs? I think not… All will be revealed at NoordSuid… Dan is daar nie meer geheime nie… In elk geval, ‘n swak affies 1ste span is soos ‘n swak all black span… dit bestaan nie… Geniet die jaar, dit gaan weer topklas skole rugby wees!

    ReplyReply
    20 February, 2023 at 16:40
  36. avatar
    #23 Rugbyman

    @Hooit: My magties… long time. no see…!

    ReplyReply
    20 February, 2023 at 16:38
  37. avatar
    #22 Rugbyman

    @Mate: @Mate: Ek gee nie om wat jy noem as spelers skuif nie, vanwaar na waar pla my min. Ek dink net nie dis vanpas om sy naam te noem en te verwys na sy pappie nie… Ons bespreek mos nie kinders en hul ouers by name op die groee nie? Behalwe as jy wil komplimente uitdeel. Net so terloops, die speler het al laasjaar geskuif.

    ReplyReply
    20 February, 2023 at 16:38
  38. avatar
    #21 4×4

    Die jaar behoort weer aan die Garsies Bere. Absoluut geen verwagting word geskep van affies die jaar nie weens feit dat hulle baie jongspan gaan wees. 2 van hulle staatmakers is uit vir die seisoen, Graham (skrumskakel) het geimmigreer New Zeelan toe, en Dieter Schubert is uit vir die hele seisoen met ‘n skouer besering.
    Die 9, 10, 12, 15 behoort almal Graad 11’s te wees, so ook 3, 4,5, 7 en 8.
    Dink nie hulle gaan die jaar dieselfde prestasie kan lewer as laasjaar nie, maar dan weer, moet nooit Affies afskryf nie. Tyd sal leer!

    ReplyReply
    20 February, 2023 at 16:07
  39. avatar
    #20 Hooit

    @SB Rugby: Ulrigh is nogsteeds daar sover ek weet. Wel ten minste laasweek nog. Waar is hy volgens jou?

    ReplyReply
    20 February, 2023 at 13:28
  40. avatar
    #19 SB Rugby

    Ulrigh is nie meer is Monnas nie.

    @rugbyman – Ek stem 100 % dit kan nog verander en vinnig ook, beslis “south ” kan daar n paar veranderinge wees

    ReplyReply
    20 February, 2023 at 12:45
  41. avatar
    #18 Hooit

    n Voorspeler pak met net 3 Monnas manne in is effens ongehoord. Is die Helpies pak dan net so goed soos Monnas die jaar? Helpies gereeld Goeie hakers neem aan Ruan Welman is deel van hul haker tradisie. Helpies nie bekend vir hul stutte nie. Ek was n paar jaar uit so deel maar inligting as jul het en opinies.

    ReplyReply
    20 February, 2023 at 12:32
  42. avatar
    #17 Mate

    @Rugbyman:
    Ek besprerk nie sy omstandighede
    Mag mens net spelets noem wat na ander skole gaan maar nie die na Garsfontein toe?

    ReplyReply
    20 February, 2023 at 11:54
  43. avatar
    #16 Rugbyman

    @AbsolutMenlo: Neewat… Ek glo dat Menlo en Kloof baie sterk die jaar sal wees. Geen favourites tussen die skole nie… enige een kan op die dag wen…

    ReplyReply
    20 February, 2023 at 10:59
  44. avatar
    #15 Rugbyman

    @Mate: Ek dink nie dis reg om seuns se name en persoonlike omstandighede op die blog te bespreek nie.

    ReplyReply
    20 February, 2023 at 10:58
  45. avatar
    #14 Rainier

    @Mate: Ek dink nie pappie is verplaas nie.

    Ek neem egter aan pappie het wel ‘n groot invloed in die hele aangeleentheid.

    ReplyReply
    20 February, 2023 at 09:07
  46. avatar
    #13 AbsolutMenlo

    @NieZandbergNie: Die GROOT honde in Pretoroia is die bere en affies … sal maar moet sien wat doen die ander …

    ReplyReply
    19 February, 2023 at 18:02
  47. avatar
    #12 Mate

    @Djou:
    Ek vra nie omdat ek dink daar is iets duister betrokke
    Wonder net hoekom sal die seun nou na sy 3de hoërskool gaan
    Dalk is pappie veplaas of dalk beter geleenthede

    ReplyReply
    19 February, 2023 at 13:59
  48. avatar
    #11 Djou

    @Mate: As dit waar is, moet jy die seun self vra!
    Vra eerder hoe ‘n sekere skool dit reggekry het om met ‘n speler te speel terwyl hy nog by ‘n ander skool in die Oos-Kaap ingeskryf was.

    ReplyReply
    18 February, 2023 at 11:06
  49. avatar
    #10 Mate

    @Jakkals:
    Ek dink sy naam is DA Swart
    Witkop seun wat aan beide kante kan sak
    Was ook eers op Ben Vorster
    Vra die Garsie manne
    Hulle sal weet

    ReplyReply
    17 February, 2023 at 10:14
  50. avatar
    #9 Jakkals

    @Mate: wat is sy naam?

    ReplyReply
    16 February, 2023 at 21:14
  51. avatar
    #8 Wonder

    @Mate: Dit moet die gym wees.

    ReplyReply
    16 February, 2023 at 20:27
  52. avatar
    #7 Djou

    @Mate: Dagsê!
    Wanneer begin jy weer bietjie stir? 😃😃😃

    ReplyReply
    16 February, 2023 at 12:57
  53. avatar
    #6 Mate

    Hoekom is die witkop stut van Monnas na Garsfontein?

    ReplyReply
    16 February, 2023 at 12:57
  54. avatar
    #5 NieZandbergNie

    @Rugbyman: Wyse woorde en benadering, inderdaad @rugbyman!

    Dit lyk my ek het wel toe die aas gevat en ook spekuleer, en vra omverskoning vir die voortydige opmerkings!

    ReplyReply
    16 February, 2023 at 06:30
  55. avatar
    #4 Mate

    Wanneer klap die eerste skote amptelik?

    ReplyReply
    15 February, 2023 at 04:31
  56. avatar
    #3 Rugbyman

    @NieZandbergNie: Hierdie is als blote spekulasie. Kom ons wag maar vir die games om te begin. Dan sal die spelers wat dit verdien baie vinnig na vore tree.

    ReplyReply
    14 February, 2023 at 20:27
  57. avatar
    #2 NieZandbergNie

    In na betraging: dalk is die vraag of goeie spelers beter vertoon in ‘n swak span teenoor goeie spelers wat dalk wegraak in ‘n goeie span?

    Is daar van die afrigters / keurders / kenners wat kommentaar kan lewer?

    Ek luister op die radio.

    ReplyReply
    14 February, 2023 at 08:39
  58. avatar
    #1 NieZandbergNie

    Sjoe, ek dink hierdie gaan ‘n paar manne warm onder die kraag kry – slegs 5 van Garsfontein wat baie sterk was verlede jaar? En 2 spelers van PBHS wie se span nie baie sterk was nie? En 3 spelers van Menlo?

    Sou ook interessant wees om te sien as van die Gr 11s ingesluit word – blykbaar het AHS ‘n goeie senter, en dan ook KES ‘n goeie losskakel wat ‘n verskil gaan maak?

    ReplyReply
    14 February, 2023 at 08:37

Leave a Reply