125 Comments

  1. @Djou: Ja man , daar moet n afkoms van n naam wees , sal dit neer pen en raam dan kan Garsiese dit in hul ontvangs opsit😁

    ReplyReply
  2. @Djou: Nie seker wat jy bedoel met 1988 nie? Waar ek verwys na 1998, 1978, en 1985 is dit korrek. Kan jy meer spesifiek wees met wat dalk 1988 moet wees.

    ReplyReply
  3. @Second to None: ok maar ek is hier om te leer, so leer my,lig my in oor skole rugby in Suid Afrika, want ek ken dit nie so goed nie. Dit lyk impressive ek moet se.

    ReplyReply
  4. @Rainier: Jong ongelukkig het ek nie die inligting nie. Weet nie of dit n engelse of afrikaanse beer was nie , was ook al post 1994 so hy kon seker engels gewees het.

    ReplyReply
  5. @kantako: Jy het my baie nuuskierig oor waarom Regard weg is by Menlo. Gee ‘n wenk – is dit persoonlikhede wat bots, ouers met geld wat ontevrede was met spankeuses, ens?

    ReplyReply
  6. @Smallies: ek weet dat Grey se sokker baie goed is. Ek het eenkeer n Grey sokker game perongeluk gekyk en was baie impressed

    ReplyReply
  7. @Smallies: baie sterk met seunshokkie. Hulle moet dalk hulle self begin meet teen die seunshokkie skole soos PRG.

    ReplyReply
  8. @second to many ek sien julle recover die naweek so bietjie. Onthou nou as julle kalfies julle self net teen die rugbyskole wil meet dan moet julle naweek in en naweek uit teen die rugbyskole speel soos wat Gim doen met hulle 500 seuns. Ek het n voorstel. Dalk moet julle nie meer julle self teen die rugbyskole meet nie,want dit gaan nie so goed nie (ons het mos almal WK en NS gekyk vanjaar ne) dalk moet julle maar net dit geniet en veg vir die Krugersdorp kroon.

    Jy was toe reg ek het gaan opsoek julle het die seunshokkie gewen 5-3 en is dus die seunshokkie kampioene van Krugersdorp, ek sien egter die dogtershokkie was nie so belowend nie en behalwe vir die 1ste netbal was dit maar swaartrek vir julle.

    Come on bulle, second to none.

    ReplyReply
  9. @Djou: ek het die antwoord vir jou, wil net nie graag dit hier post nie. Hahaha.

    Die naweek weer lekker games op pad

    ReplyReply
  10. @kantako: Ek stem saam, maar Menlo is ‘n skool wat fokus op atletiek, so lyk dit. Huidig werf/vat hulle enige top speler sonder ‘n plan van aksie.
    Jy is reg, toe OneSport nog daar was het hulle goed gewerf.
    Ek het self baie gewonder waarom hulle vir Regard laat gaan het. Kon nog nooit die antwoord kry nie.

    ReplyReply
  11. @OUD ANKER: Yes, die beer was blykbaar baie agresief en het n paar dieretuin personeel in die hospitaal op geeindig met vangs

    ReplyReply
  12. @JongMatie: Ek was onder die indruk ALLE skole is daar vir die akademie? Speel AL 1300 seuns in Paul Roos dan net sport? Draf hulle glad nie klas daar nie?

    ReplyReply
  13. @Wondermaar: Nou daai storie van die beer by Garsfontein se hoofhek klink vir my soos ‘n urban legend of note! Enige iemand wat hierdie storie kan verifieer?

    ReplyReply
  14. @Djou: baie meer as 20 jaar gelede want omtrent 20 jaar gelede was daai goeie span van Affies met Fourie du preez en Francois Swart, gevolg deur AB se span en Pierre Spies en dan Len Olivier en Woest en daai manne.

    So ja ek glo seker n paar jaar gelede. En ek stem, hulle sal soos enige ander skool elke nou en dan n goeie 1ste span he, maar oor die algemeen maak hulle niemand skrik nie.

    Ek wou maar net vir @oud Anker wys dat hulle eintlik fokus op juniors, en hulle junior A spanne nie te sleg was nie.

    Wat gaan aan by DIE HOERSKOOL Menlopark manne, waar is die Menlo manne ?

    ReplyReply
  15. @JongMatie: Niks fout om ‘n goeie akademiese skool te wees nie. Inteendeel, dit behoort alle skole se eerste prioriteit te wees.

    ReplyReply
  16. @kantako: Menlo het lank terug vir Affies gewen, so hulle moes op ‘n stadium redelik goeie spanne gehad het. Maar dit was meer as 20 jaar gelede.

    ReplyReply
  17. @OUD ANKER: inteendeel Menlo het nog nooit regtig n goeie 1ste span gehad nie. In 2019 het hulle die beker gewen maar het net net net 4de op die log ge eindig en met die semi het hulle natuurlik teen Garsfontein gespeel sonder 6 SA skole spelers, en Helpmekaar het teen Monnas gespeel sonder Monnas se 3 SA skole spelers. Menlo het dan die beker gewen. Maar sedert is hulle nog net op die verloor pad, selfs met die Varsity Cup coach is hulle vanjaar 1/11.

    Menlo het wel vir n paar jare met die hulp van One Sport se werwing baie goeie juniors gehad, wat met tye vir Grey en Gim kon wen, maar hulle het nooit op senior vlak presteer nie, die probleem is dat Menlo slegs aandag aan hulle A spanne gegee het, die B spanne het nog altyd houe gevat met grooooot tellings in die liga.

    So dit is eintlik andersom as wat jy beskryf het, maar net met die junior A spanne se aandag. Iewers is daar groot fout met Menlo se rugby. Die Atletiek en netbal en hokkie is nog sterk maar ek sien die rugbytellings raak net erger.

    ReplyReply
  18. In 1996 het daar mos n beer uit die pretoria dieretuin ontsnap en die beer is nie vΓͺr daar van Garsfontein skool se hek af gevang deur die dieretuin se bestuur nie, daarom DIE GARSIEBERE🐻

    ReplyReply
  19. @Djou: Waar kom die term “Bere” vir Garsfontein bv. vandaan? Enige non-urban legends oor daardie bynaam?

    ReplyReply
  20. @Djou: Jy is reg, die term “Wit Bul” is nie uniek nie, maar die storie (in die geval van Afiies, nie ‘n urban legend nie) rondom die Affie Wit Bul is uniek. Dit sal interessant wees om van die ander manne (Monnas, Montana ens) te hoor waar die “Wit Bul” vir hulle ontstaan het, want as dit ‘n geval is van “ons truie is wit” daarom is ons “Wit Bulle” sal dit ietwat boring wees.

    ReplyReply
  21. @JPS_10: Typo aan my kant, dit was 1998, want die volgende jaar 1999 het die CEO/President die bul wat nou nie meer blou was nie amptelik aan Affies geskenk.

    ReplyReply
  22. @JPS_10: Dankie vir die geskiedenis.
    Jy bedoel seker 1988 – of verstaan ek verkeerd?
    Maar soos ek vroeΓ«r gesΓͺ het, almal wat wil kan hulself Wit Bulle of Pienk Bulle of watookal noem. Die enigste punt, indien iemand die punt wil maak, is dat dit nie uniek is nie siende dat verskeie skole die naam gebruik.
    Net soos daar ‘n Sharks in Durban en Manchester is.
    Maar so what?

    ReplyReply
  23. @OUD ANKER: Die storie van die Wit Bul by Affies is so 90 % korrek. Dit was nie in 1985 maar wel in 1998 en as jy tegnies wil wees dit was nie die BB President nie maar die CEO wat dit aan Affies geskenk het. Ek het die storie van die Wit Bulle nagevors en behoort dit in die volgende week of twee te publiseer. In kort is dit as volg:
    Daar is ‘n paar skole wat die term Wit Bulle gebruik naamlik: Monnas, Affies, Montana en Pionier van Vryheid. Oakdale verwys geensins na die Wit Bulle nie dit is slegs die koerantskrywers wat dit gebruik.
    Monument se gebruik van die beskrywing Wit Bulle begin in 1979/80 met ‘n banier met die woorde op wat verskyn met die 1980 Admin. finaal tussen Monnas en Hugenote Springs.
    By Affies word die woord Bulletjies gebruik in 1974 vir ‘n 0/13 span en wat groei tot die Bulle in 1978 en word in die vroeg 80’s vervang met die woord Wit Bulle (Nie meer 1985 nie!). Daarna het dit net gegroei en het dit ‘n verdere hupstoot gekry met die Wit Bul wat in 1998 op Affies met die liga wedstryd teen Waterkloof sy verskyning gemaak het, Affies wen 47 – 8.
    Ek is in besit van ‘n skrywe hoe Montana se Wit Bulle in die vroeg 90’s ontstaan het. Hoe lank Pionier die term gebruik is onbekend maar dit is beslis na die 90’s.
    Wie eerste of laaste was met die gebruik van die term Wit Bulle is irrelevant. Niemand het ‘n Handelsmerk geregistreer nie!!!!
    Dan is daar nog HTSM met hulle Rooi Bulle en ek glo dalk nog ‘n paar ander!!!

    ReplyReply
  24. @OUD ANKER: Al hoe jy diepte bou is om sterk ouderdoms groep spanne te he….asook 2de 3de en 4de spanne ,mense kan stry met my ,maar dit us waar skole soos Gim Boishaai en kry se krag le ,nie in hulle eeste span nie maar diepte in alle ouderdoms groepe tot by D span vlak basies ,baie van Grey se 3de span spelers sal in baie top skole 1ste span speel en dit is waar die verskil le

    ReplyReply
  25. @Ploegskaar: Dankie, ek is maar altyd hier in die agtergrond! Gaan maar swaar met ons span hierdie jaar, maar die ouens verseker my daar is lig in die tonnel iewers in die toekoms.

    En, ja, ek onthou vir Clarence goed – ook ‘n goeie sprinter gewees, en interessante tweestryde met hom gesien teen ons lot.

    ReplyReply
  26. @JongMatie: Dit is ‘n goeie vraag waarom Waterkloof en Menlo for that matter so sukkel. Ek persoonlik dink (en dit is net my eie opinie) hulle fokus NET op die 1e span. Ek besef dat die sukses van ‘n skool se rugby meestal gemeet word aan die 1e span uitslae, MAAR ek glo dat daardie sukses van onder af deursyfer. Ek dink nie daar is genoeg fokus op hulle laer ouderdom spanne nie.

    ReplyReply
  27. @Ploegskaar: Clarence was in HS Rob Ferreira van Witrivier. Daai jaargroep van hulle was ‘n omgekrapte span en (as ek reg onthou) het hulle Beeldtrofee vir Groot Skole as o14’s tot o16’s gewen. As o16’s ook vir Waterkloof gestamp (met Faf de Klerk lg se scrummie).

    ReplyReply
  28. @Smallies: Het vir Maties in VC gespeel voor β€˜n besering. Het β€˜n BA, BA Hons en PGCE gedoen. Is nou daar by Klein Grey. Rate hom

    ReplyReply
  29. Think referee Clarence Khumalo deserves a special mention. Referees often take stick here and elsewhere, so kudos when deserved. Met him a few years back and was impressed with his game management and clear communication then. Was very good yesterday and with the games he refereed at Wildeklawer

    ReplyReply
  30. @Smallies: Grey did leave points on the field. Maar so ook Monument. Ek dink 5 slot van Grey was huge vandag, vir my grootste invloed op die wedstryd.

    ReplyReply
  31. Monnas teen Grey Kollege

    A-VELD WEDSTRYDE
    O/14A: GREY WEN 20-10
    O/15A: GREY WEN 54-0
    O/16A: GREY WEN 57-5
    2DES: GREY WEN 40-24
    1STES: GREY WEN 41-17

    ReplyReply
  32. Grey just too strong … Monument struggled to keep up. Grey just brings too much power, skill and speed. Blew them away … I can’t understand how Monument smashed Oakdale so comprehensively

    ReplyReply
  33. Monnas het twee juweel speles in Sefoor en Sambreel ,Magwasa ook propvol bol ,hulle gaan moeilik in die Noord Vaal beker gestop word ,ek voorspel n finaal vir hulle

    ReplyReply
  34. @Djou: ja ek onthou. Kon altyd al die games volg wat jy nie kan kyk nie, en met verskillende tyd zones oor die wereld is dit moeilik om alles te volg.

    Het jy enige tellings daar in die Noorde rond ?

    ReplyReply
  35. @kantako: In vervloeΓ« dae het die ouens al die spanne se tellings hier gepost soos dit gebeur. Weet nie waar dit nou gedoen word nie.

    ReplyReply
  36. Die Monnas-Grey Onder 14 wedstryd gaan ‘n mooi een wees. Daai Monnas agterlyn is vrot van gamebreakers. Julle manne gaan hulle mooi moet oppas vir die toekoms, die tjekboek skole is oppad!

    ReplyReply
  37. Fantastic rugby this weekend…
    I predict a close, exciting game.
    In my opinion either of the two could win.
    But I say Monnas can take it !!

    ReplyReply
  38. @Second to None: nee jy is reg dit is so, ek het mos genoem hierbo dat ek baie impressed is met die uitslae teen die beste van die beste, en dat ek nie regtig op hoogte was van Monnas se uitslae wat so goed is oor die laaste 100 jaar nie. Teen Affies en Grey, is dit ongelooflik.

    Al wat ek se is hulle moet net oppas om nie teen n hokkieskool te verloor nie.

    Almal gaan altyd praat oor die dag toe Japan die bokke gewen het.

    So gepraat oor hekkies, hoe gaan dit met julle atletiek ?

    ReplyReply
  39. @Smallies: Absoluut! Ek waarborg jou as jy insiders info van Grey kry gaan hulle jou guarentee dat Grey die wenners vir die afgelope 3 jaar was….

    ReplyReply
  40. @OUD ANKER: ek weet nie of ek op enige uitslag sal pyl trek nie …ons weet nie regtig hoe shap die uitslae na so n stryd is nie ,ek sal maar eerder dit n fall down draw noem,dink dis absulute hoor se daardie “uitslag”

    ReplyReply
  41. @Smallies: What happens in Vegas stays in Vegas….ek weet nie! Die rumour is egter Affies, die laaste 3 jaar in ‘n ry.

    ReplyReply
  42. @Smallies: Die “Wit Bul” ding by Affies het verder uitgebrei. 1e hokkie span is die “Wit stokke” en daar is selfs die “Wit penne”, ouens wat al die meeste keer detensie gedit het en die skool ere kode moes uitskryf. Die ” Wit glase”, dis die drink span. Met elke Grey interskole is daar ‘n nie-amptelike, not known to many drink stryd tussen Affies en Grey….say no more.

    ReplyReply
  43. @Second to None: Ek is heeltemal bewus Monnas het lank voor Affies die naam Wit Bulle gekry.
    Ek assosieer ‘n bul met ‘n plaas, daarom pas dit vir my beter by Oakdale.
    Maar dit gesΓͺ, ek weet Affies verwys ook na hul veld as die plaas, soos Boland Landbou.
    Affies se truie lyk soos die van Tuks, so hulle is nader aan Jong Tukkies – soos Na Paul Roos verwys word as Jong Maties.
    Nietemin, elkeen kan sy span noem wat hy wil.

    ReplyReply
  44. @Second to None: Julle is die witleeus man , DIE BULLE is van petoorsdorp aanvaar dit nouπŸ˜…πŸ˜πŸ˜…πŸ˜πŸ˜…πŸ˜πŸ˜…πŸ€  n leeu is altemit die KONING VAN DIE OERWOUD hulle eet bulle en koeie.πŸ˜…

    ReplyReply
  45. @Jakkals: Ek vertel die storie onder korreksie maar het dit so gelees eendag
    Grey het hier vroeg in die vorige eeu gaan speel teen Ficksburg in die oos Vrystaat, dit was vrek koud die betrokke dag ,en daardie jare het die seuns trein gery na hulle games toe ….soos almal weet is Ficksburg kersie wereld en na die wedstryd het van die tweede span seuns n klompie Cherrie bandy in die hande gekry ….jy weet mos vir die koue op die trein terug Bloem toe ,lang storie kort ,die tweede span was redelik jolig gewees teen die tyd dat hulle in Bloem gekom het blykbaar is hulle die hele week as die klomp cherries aangespreek en toe stuck die naam ,vandag is die Grey Cherries seker die bekendste 2de span in die land.
    Als te danke aan n klomp seuns ,n treinrit en kersie brandewyn

    ReplyReply
  46. @Second to None: soos reeds gese ,alle skole wat die naam gebruik het n tradiesie rondom dit ….solank daai tradiesie eie aan elke skool is ….die Affies ding is vir my nogals cool ,en ek weet van monnas se bul ook dis ook cool en wat nice is elke jaar kan die wenner tussen Affies en Monnas bragging rights he oor wie nou eintlik DIE Witbulle vir daardie jaar is .Dalk moet julle die naam op die spel sit elke jaar ,so slegs die wenner mag hulle self die wit bulle noem daardie jaar…

    ReplyReply
  47. @kantako: Monnas meet hulle uitslae met rugbyskole in die land….nie Krugersdorp skole nie.

    Een hekkie op ‘n slag…..

    ReplyReply
  48. Ek maak nie meer die seisoen voorspellings vir die groot games nie, ek maak my maam gat. Paar van my verkeerdes was Wynberg/Bishops, Bois/Rondebosch, Gim/Affies, Paul Roos/Gim, Bois/PR, Affie/Grey. En so kan ek aangaan. Punt is dat dit die jaar n onvoorspelbare en opwindende seisoen is. Wanneer laas het ons so iets beleef?

    ReplyReply
  49. @OudAffie: Dont think Monument has ever beaten Paarl – came close (eg a couple of years ago in final minute Paarl scored). But usually only at festivals etc, so neutral ground.

    ReplyReply
  50. @Smallies: Affies het egter ‘n goeie rede waarom hulle die Wit Bulle is. In 1985 voor ‘n wedstryd teen Waterkloof gaan “leen” 3 matrieks die oorspronklike Blou Bul by Loftus oorkant die pad. Hoe hulle die ding vervooer het sal net hulle weet. Hulle verf toe die ding wit met kalk. Die volgende dag stamp Affies vir Kloof met iets soos 45-10. Na die game gaan steek hulle toe die “Wit Bul” weg. Later verdwyn die “Wil Bul” toe en kom dit uit dat Waterkloof matrieks die ding gesteel het. Dieselfde 3 Affie matrieks gaan steel toe die “Wit Bul” terug en vind dit minus die horings en “klokke”. Dit horings word reggemaak en die “klokke” her aangebring. Van toe af word die “Wit Bul” sinoniem met Affies. In 1999 “skenk” die president van die Blou Bul rugby unie die Wit Bul amptelik aan Affies.

    ReplyReply
  51. @Oakdale supporter: @Djou: Elke skool leef die naam Wit bulle op hulle eie manier uit.
    Dis soos Liverpool wat You’ll never walk alone wereld bekend gemaak het as n club song ,maar Bayern Munnich en Celtics van Glasgow sing dit met net soveel oorgawe en passie

    ReplyReply
  52. @Djou: Oakdale maak geensins aanspraak op die naam “Wit Bulle” nie. Die eerste span speel in wit, maar almal van o/14 E af op is Oakdale Bulle!!

    ReplyReply
  53. @kantako: Die regte Wit Bulle is Oakdale. Die res is na-apers.
    Enigste werklike plaaslewe by Oakdale!
    Hoop vir jou Oakdale speel dieselfde dag as Affies en Monnas.

    ReplyReply
  54. Beteken dit dan Monnas is amptelik no 1 indien hulle vir Grey sou wen, en ook vir Garsies gewen het,wat vir Affies gewen het, wat ons klein Paarl skool gewen het ?

    Grey met 42

    ReplyReply
  55. @OudAffie: dankie dit is great stats. Ongelooflik om te dink wat skole rugby vir die land beteken en vir die seuns wat speel en die ouers wat naweek na naweek ondersteun.

    Ek kan nie wag dat Affies en Monnas weer speel nie. Ek gaan daai dag vir die Witbulle skreeu

    ReplyReply
  56. Ek is ‘n statistiek man, kan enige iemand vir my Monnas teen Gim en Boishaai se rekords gee?

    @Kantako, Ja nee dit is baie naby en gelyk tussen AHS en Monnas, volle rekord is soos volg:

    1923-2014
    1923: AHS Wen 11-0
    1938: MONNAS Wen 3-5
    1941: MONNAS Wen 3-8
    1942: Gelykop 3-3
    1943: Monnas Wen 3-5
    1945: AHS Wen 25-0
    1950: AHS Wen 9-8
    1952: Monnas Wen 11-13
    1953: Gelytkop 3-3
    1954: AHS Wen 12-8
    1955: AHS Wen 18-6
    1980: AHS Wen 12-6
    1981: Monnas Wen 7-14 en AHS Wen 17-9
    1982: Monnas Wen 6-9
    1983: Monnas Wen 0-12
    1984: AHS Wen 18-11 en Gelykop 10-10
    1993: Monnas Wen 5-6
    1994: AHS Wen 51-6
    1998: AHS Wen 25-19
    1999: AHS Wen 25-13
    2001: AHS Wen 31-20
    2003: AHS Wen 20-15
    2005: Monnas Wen 32-29
    2008: Gelykop 13-13
    2009: Monnas Wen 33-43
    2010: Monnas Wen 38-42
    2014: Monnas Wen 14-36

    Gespeel: 29
    AHS Wen: 13
    Monnas Wen: 12
    Gelykop: 4

    Punte vir AHS: 458
    Punte vir Monnas: 382
    Gemiddelide Telling: 16-13 vir AHS

    En dan vir die Beker manne,

    AHS was al 25 (meeste) Blou Bulle kampioen totdat hulle ophou speel het in 2006.
    Monnas was al 25 (rmeester) keer Leeus Kampioen tot op hede.

    AHS al 18 keer (meeste) Admin/Direkteurs/Beeld Kampioen totdat hulle in 2006 ophou speel het.
    Monnas was al 9 keer kampioen tot op hede.

    Traditioneel die twee sterkste rugby skole Noord van die Vaal

    ReplyReply
  57. @OudAffie: ek het ook nie geweet van hierdie rekord nie, en moet erken dat dit teen Affies baie baie goed is. So Monnas wat n Co-Ed skool is, het uitstekende rekords teen 2 van die beste (seker die 2 beste) seuns rugbyskole in die land. Dit is baie goed. Maar ek dink dit was in Monnas se Prime Time, waar hulle die enigste skool vanaf Alberton tot in Rustenbrug was wat gewerf het, en koshuis, en Oom Hans Coetzee en rugbystrukture en en en. Nou lyk dinge bietjie anders en hulle gaan moet goed wees om die Kampioen van Krugersdorp te wees vanjaar.

    Grey met 41

    ReplyReply
  58. Monnas sukkel bietjie teen die sterker spanne. (Wildeklawer??) Grey met 19 of meer

    ReplyReply
  59. Wat is Monnas se rekord teen Paarl Gimnasium en HoΓ«r Jongeskool Paarl?

    Affies teen Monnas 1923 – 2014 is:

    GESPEEL: 29
    AHS WEN: 13
    MONNAS WEN: 12
    GELYKOP: 4

    Sterkte vir die naweek, ek dink nie Monnas gaan vir Grey klop in Bloemfontein nie, dit is ongelooflik skaars dat enige skool dit regkry. Maar stem ook daar rekord is baie goed teen Grey.

    ReplyReply
  60. @kantako: Ek moet erken, ek het nie gedink Monnas se rekord is so goed teen Grey nie. Dit is actually glad nie sleg nie, 5 oorwinnings en 2 draws. Ek glo nie Monnas gaan Saterdag hulle 6e oorwinning smaak nie, maar ek dink die telling gaan veel nader as 40 wees.

    ReplyReply
  61. As ek so na Monument se bord kyk vanaf 84, dan lyk dit my is Saterdag hulle grootse verloor in 38 jaar op pad.

    Grey met 40

    ReplyReply

Leave a Reply