The perfect finish – Affies favourites but have a mountain to climb in the form of Grey College

Affies take on Grey College it what may turn out to be the national championship decider.

Should Affies win, good money will be on the Pretoria Witbulle to close out the season by winning their remaining matches and with that amass a high enough average point score to claim the number one position in South Africa for 2022. An honest gambler probably would have given Affies outside odds of achieving this sort after feat at the start of the season.

A Grey College win in Pretoria is likely to keep them in the running to finish first in one of the most unpredictable seasons in recent memory. The Inland Navy came into the season as second favourites behind Paarl Gymnasium, who are also not out of contention to be ranked number one, provided Affies are defeated this weekend.

Bishops who have had lots of praise heaped on them for their winning style of play, have the most matches left of all the top contenders. Asking Bishops to deliver another Southern Suburbs grand slam is a big enough ask, given the quality of Rondebosch and Wynberg this year. Asking the Platinum Blues to conquer the likes of Boishaai and Gimmies in addition to this, is practically guaranteeing the team immortality, it is just that difficult a task to accomplish. If it can be done, Bishops will deserve to top the rankings. Their schedule is so difficult, it is possible for them to lose three close games and still challenge for the summit.

The likes of the Garsfontein Bere, the Paarl Boys’ High Galpille and the Paul Roos Maroon Machines are all still in with an outside chance but apart from perfect finishes, they will need other results out of their hands to go their way.

72 Comments

  1. @Rainier: ja om daai Grey patroon te vestig by die younsters vat somtyds n rukkie ,maar as hulle die prentjie gekry het….ek het al gesien hulle o 15 span neig partykeer om die groep te wees wat hier en daar b verloor vat

    ReplyReply
  2. @Rainier:stem saam jou as jou span lekker balans het is hy soveel gevaarliker as n span wat bv net n sterk pak voories het maar agter bietjie lig is….

    ReplyReply
  3. @Smallies: Wat in baie skole gebeur is dat die coaches kan besluit hoe hulle wil speel. So die /14 groep het ‘n sterk pak en hulle hou die bal voor, terwyl die /16 groep gamebreakers het agter en dienooreenkomstig speel. GCB sukkel soms in die jonger spanne maar die oop spanne is altyd mededingend.

    ReplyReply
  4. @Rainier: ek dink dis n baie goeie stelling wat jy maak,van O 14 af leer hulle daai outjies al van counter attack af ,Grey se eerste keuse exit plan op hulle doelyn is altyd n counter attack ,en dit het al baie harte gebreek…

    ReplyReply
  5. @Strepie:Is seker so DAAROM MOET GREY DALK n ekstra span wees vir die jaarlikse u/20 provinsiale kompetisie, dan sal hulle rugby nog verbeter met die harder kompetisie.Hulle het alle strukture in plek.

    ReplyReply
  6. @Strepie: jy kan die Oos Kaap karoo to by Graff Reinett by sit ,onthou vir baie jare was dit die enigste seuns skool in die sentraal SA en In baie gevalle was Oupa grooitjie ,Oupa Pa en nou Boetie in Grey….

    ReplyReply
  7. As jou seun effens kan rugby speel en jy is Noordoos-Kaap of die hele OVS stuur jy jou seun GREY toe.
    As jou seun kan rugby speel en jy is in Bellville, kan jy jou seun GIM, PRG, HJS, Landbou, Stellies toe stuur.

    ReplyReply
  8. @Rainier: SA skole o/18 spelers vanaf 1974-2016
    Grey bloem 100
    Naaste aan Grey
    Paarl Gim 38
    ?????? Bloemfontein se mammas skenk geboorte aan seuntjies met rugbytalent of is al die bloem pappas rugby geniale.😅

    ReplyReply
  9. @Rainier:Weereens dit is nie onwettig nie, maar haal saterdag se 9 en 14 uit die grey span dan sou dit buetjie anders gelyk het.
    Grey is alombekend vir die eerste profesionele rugbyskool in SA. Dit is nie n geheim nie. Geen skool met gewone rugbyprogram al stel jy vir jake white en eddie jones as afrigters aan vir 20 jaar sal so konstant kan wees nie.

    ReplyReply
  10. @Wondermaar: Daar is ‘n rede hoekom GCB konstant ‘n rugby krag is. Al die afrigters coach dieselfde patroon, so teen G12 het die kinders al 5 jaar dieselfde patroon gespeel. Dis hoekom daar meestal progressie is van /14 tot /16 tot 1ste span. Natuurlik word daar gewerf, maar baie talentvolle seuns wil ook daar skool gaan. En iemand soos Bobby Joubert as /16 coach is ook belangrik. Niks van hierdie is rocket science nie, maar moeiliker gese as gedaan. So om die sukses meestal voor die werwing deur te plaas is verkeerd – wat van die sukses in die 80’s en 90’s?

    ReplyReply
  11. At least the experience to get a yellow card when they were leading against Grey in Bloem just before halftime prepared Paarl for the Paul Roos game, so we need to thank the Bloem community referees.

    ReplyReply
  12. JBM Hertzog
    Sukkel maar met die Aardrykskunde
    Hulle kom Louis Botha toe na skool
    :wink:

    ReplyReply
  13. Mens moet maar Sondae aande by Louis Botha lughawe uithang
    Die een Grey na die ander arriveer daar
    Van heinde en ver

    ReplyReply
  14. @Wondermaar: Ek ontken geensins dat daar gewerf word nie ,wat ek se is ek het nog nooit busse gesien wat bv van Kroonstad af ry Bloemfontein toe nie ,elke Keer as ek my seun gaan aflaai het was dit ouers wat die aflaai werk doen…ek het ook nooit n bussie van my geweste sien ry nie ,as daar een was sou ek beslis gebruik gemaak het daarvan

    ReplyReply
  15. @Smallies: Geen maar geen skool in SA kan konstant die spanne oplewer wat Grey oor jare reg kry nie , hulle soek die leemtes in die span vanaf onder 16 en as hulle dit kan reg kry hulle dan die sterre van put sonder af en ja hou of hou nie daarvan dit is wat Grey bloem doen en dit is nie onwettig nie.

    ReplyReply
  16. @Djou: in die twee jaar wat ek Grey toe gery het het ek nie busse gesien nie ,dit was maar pa en ma wat vir boeta voor die koshuis afgelaai het

    ReplyReply
  17. @Cappie: Kyk kom ons affies ondersteuners wees realisties ek dink die wenne verloor ratio oor jare staan nou op iets soos 30 grey 6 affies . Affies wen bitter min vir Grey , maar iewers meeste van die jare maak affies darem gedurende die game ons affies ouens opgewonde met bietjie hoop , maar Grey bly baas op eertse span vlak en Affies respekteer grey daarvoor.
    2018 21-7 HT 10 min oor affies 28-26 voor verloor 39 -28 na grey net vir Ros Braude op bring om 2 side steps te maak en vir Richard kriel weg te sit.
    So ook 2019 , maar nie so brawe vertoning van affies nie ( Ek geniet die AFFIEGUTS daarom is my kinders daar en daar gewees.EK LOVE AFFIES VIR VERSKEIE REDES.@Smallies: Is so ek het selfs n bruin Grey cap en hou daarvan om hom te dra.

    ReplyReply
  18. @Cappie: Kyk kom ons affies ondersteuners wees realisties ek dink die wenne verloor ratio oor jare staan nou op iets soos 30 grey 6 affies . Affies wen bitter min vir Grey , maar iewers meeste van die jare maak affies darem gedurende die game ons affies ouens opgewonde met bietjie hoop , maar Grey bly baas op eertse span vlak en Affies respekteer grey daarvoor.
    2018 21-7 HT 10 min oor affies 28-26 voor verloor 39 -28 na grey net vir Ros Braude op bring om 2 side steps te maak en vir Richard kriel weg te sit.
    So ook 2019 , maar nie so brawe vertoning van affies nie ( Ek geniet die AFFIEGUTS daarom is my kinders daar en daar gewees.EK LOVE AFFIES VIR VERSKEIE REDES.

    ReplyReply
  19. @Smallies: So tong in die kus … Grey bloem se opvangsgebied is amper soos die see…. alle water eindig daar😅

    ReplyReply
  20. Baie geluk aan Grey. Hulle was uitstekend en het die gate gekry in die middelveld en het ook wyd op regtervleuel mooi deurgekom. Dit was ‘n baie goeie wedstryd en Grey het hulle A-game gebring. Die gees was fantasties en ‘n toonbeeld van skole rugby. Daai scrummie en regtervleuel van Grey verseker SA-skole spelers hierdie jaar. Dankie Affies en Grey vir ongelooflike goeie rugby.

    ReplyReply
  21. @BlouLou: Dit het alles met die feit te doen dat jy met jou blou kloof truitjie negatiewe opmerkings maak oor ‘n ander skool se 1ste span… jy doen jou skool se span geen guns nie… dink jy die affies coaches lees nie hierdie blog nie? Dink jy nie dit motiveer hulle en hulle seuns nie… dis die relevansie… but go ahead… kom ons sien hoe verloop julle game teen affies… doen voort met jou goeie werk!

    ReplyReply
  22. @BlouLou: ons Affies Ondersteuners hoop en bid dat Affies darem teen Kloof sal pox die jaar! Ek verstaan net die 1ste spanne speel want die Onder 14 tot 16 spanne gaan blykbaar almal verkoue hê?

    ReplyReply
  23. @Rugbyman: hoekom het Waterkloof vs Affies enigiets uit te maak met die feit dat Affies totally overrated is. Affies se groot wenne was n klug. En net om te dink mense het geglo hulle gaan Grey klop…… rerig.

    Waterkloof het maar n sukkel seisoen. Manne skraap wenne bymekaar met 1 of 2 punte verskil. Maar darem wen hulle. Maar as die span nederig bly en hard werk…. wie weet. Maar Waterkloof se spel peil het niks te doen met die feit dat Affies (se 1stes) nie so goed is as wat julle dink nie. Stop hulle lynstaan maul en daar is min verder oor. Garsies het gesukkel want hulle kon nie die lymaul van Affies stop nie.

    ReplyReply
  24. @Rugbyman: my persoonlike siening oor Affies is die volgende….as jy dink hulle is overated en hulle as gevolg daarvan sou onderskat gaan jy n lang dag he….

    ReplyReply
  25. @BlouLou: Kom ek sê jou wat… wanneer speel julle Affies? Kom ons praat daarna oor of Affies overrated is of nie… persoonlik dink ek affies het n goeie span… dis groot woorde van jou as Kloof man… speel hulle eers en as julle hulle wen kan jy dit met bree skouers sê…

    ReplyReply
  26. @beet: Ryno van der Merwe is a brilliant maul coach. Garsies’ maul was a threat when he was there and now you see how Affies benefits.
    But Garsies scored a few against Menlo too!
    Must say, Menlo is a far better team now compared to at Noord Suid.

    ReplyReply
  27. @Djou:Ek gee op vir hierdie jaar. My observations:
    Grey planned well for Affies games.
    Wynberg delivered another shock of the season, but well deserved.
    How good is Hilton really?
    Paul Roos without …. difficult to predict.
    Noordvaal is going to be fun to watch this year with more upsets to come.

    ReplyReply
  28. @beet: alot has been said about the rolling maul but it is an art to perfect and I believe that any forward will love measuring their strength in that department with their opponents.
    If rugby was just about the forwards needing to secure ball to enable the backs to run with it…rugby will become a boring game and we may as well switch to the 11man code

    ReplyReply
  29. Grey weer gewys hulle is klas van hulle eie, baie geluk met julle wen vandag.
    Geskat aan die voor seisoen kommentaar sou mens nooit dink dat Affies teen die tyd net 2 wedstryde verloor het nie. Trots op die Bulle, inteendeel al Affies se spanne is Top 5 die jaar.
    Die groot verskil is dat elke span game breakers nodig het en Grey se 5, 9 en 14 het vandag daai boks getiek.

    ReplyReply
  30. @beet: there is one player at Grey who stands out for me and that is young Stopforth today he had a massive game at 7 and has filled in equally well in Van Heerdens place a real workhorse with a massive enjin

    ReplyReply
  31. Sorry Garsfontein almost forgotten after last week but they too still in the running for top spot this year, and again a refreshing change from the norm if they could pull it off.

    ReplyReply
  32. @Djou: Yes one crazy stat is that the Affies hooker Henro Venter has now scored 13 tries this season. Most of them have come from rolmaalbewegings.

    Grey and Paarl Gim are also not too shabby in this department. I don’t think anyone wants to see the maul disappear from rugby but would be nice to contain its influence on the scoreboard. Perhaps reduce the points from a rolling maul try or allow a sack after 5 or 10m with scrum put in to the attacking side?

    ReplyReply
  33. … the two yellow cards in the second half also assisted the Affie comeback!
    Excellent game … well done to both teams.

    ReplyReply
  34. @beet: Agree with you, but if you take the roll maul away, Affies would be less of a force. But the roll maul is part of the game, so kudos to Affies for becoming so well drilled in this facet and exploiting it to the fullest.

    ReplyReply
  35. The Grey Bloem x-factor backs did their part today. Caleb Abrahams and Regan Isaacs both outstanding in the finishing department. I enjoyed Alec McIntyre’s play in midfield. Much prefer it when he gets to use his diverse skillset than just crash centring it like against Paarl Gim. Having JF back was key.

    At halftime I was foolish enough to believe it was game set match at 29-5 to Grey. Then Affie-guts and at 24-29 it looked like Affies were on the same sort of comeback trail as against Paarl Gim.

    Good game to watch.

    For the sake of mixing it up, I was hoping Affies or even Bishops could finish 1st this year, but I suspect its now back to the preseason favourites Paarl Gim and Grey College to see who has enough petrol left in the tank to finish this season on top.

    Being the Season of Unexpected Outcomes, I am likely to be proven wrong a few times over in the next few weeks and the third term. :lol:

    ReplyReply
  36. @Djou: Stem saam, en moelik om hierdie jaar die impak te skat.
    Affies by 5
    Paul Roos by 1
    Bishops by 10
    Garsies by 12
    Westville by 8

    ReplyReply
  37. Dis duidelik daar is nie ‘n goeie begrip van hoe moeilik wegwedstryde deedae is nie.
    Heeltemal anders as ‘n dekade gelede.

    ReplyReply
  38. @Kaya 85: Affies 2nds not on par this year grey by at least 50. U14,15, 16 both schools1 or 2 or 3 in country.

    ReplyReply
  39. Grey and Affies are BOTH fantastic rugby schools, nothing but the biggest RESPECT for them. Between the u15s, u16s, 2nds and 1sts there is going to be B I G match temperament required. I predict those 4 games to end in 2 wins each.

    BBRU please send your best refs.

    ReplyReply
  40. @Wondermaar: Ek is positief, dog versigtig optimisties oor Affies se kanse teen Grey. Dis soos @Smallies: voorheen genoem het, ek het lanklaas so gevoel oor ‘n wedstryd teen Grey. Laaskeer toe ek so gevoel het, het Affies op hulle hêrrie gekry. Die interskole gaan weer bande bou soos voorheen en voor en na die tyd bly almal groot vriende. Grey is verseker die gunsteling en op Affies se skouers rus die geleentheid om geskiedenis te maak. Om te wen is lekker, maar om die geleentheid te kry om deel te neem in so groot interskole is wat werklik tel. Almal moet dit net geniet.

    ReplyReply
  41. @Wondermaar: Ek dink almal sal saamstem dat die 2 groot wedstryde die naweek tussen Affies en Grey is en Paul Roos teen Paarl Boois. Ek dink die verskil is die naweek (Affies teen Grey) is dat ek ‘n vermoede het dat die dag tussen Affies en Paarl Gym het Gym dalk vir Affies onderskat en die prys betaal. Ek dink nie na daardie wedstryd gaan Grey dieselfde fout maak nie en daarom gee ek vir Grey die wen met 5. Aan die anderkant dink ek Paul Roos is die “media” se gunstelinge teen Paarl Boois en net vir daardie rede dink ek daardie effense onderskat “spook” gaan maak dat Paarl Boois verras. Ek roep dit <5 vir Paarl Boois,

    ReplyReply
  42. @Cappie: Affies is by verre die verloor span ( voor die wedstryd more begin) Dit is soos teen paarl gim, eintlik n seker verloor , maar soos ek daardie dag op die paviljoen vir my vriend gesê het , ek lag affies wen…. met 10 min speeltyd oor, maar skolerugby bly die heel lekkerste en het ons nie lekker gelag nie.
    Een ding wat elke affies ondersteuner weet dat as n AFFIE n halwe kans GEBRUIK….???? dalk 🤣

    ReplyReply
  43. @OUD ANKER: Ek stem volkome saam. Moet ook nie vergeet dat Helpmekaar vir Paul Roos gewen het nadat hulle verloor het teen Durbanville nie om net weer daarna te verloor teen Noordheuwel nie. Paul Roos wen weer vir Paarl Gim soos genoem. Deurmekaar is dit deurmekaar. Die span op die dag wat sy kanse gebruik en reg ingestel is kan wen. Wie ookal ‘n voorspelling gaan waag vir die wenner van Saterdag is ‘n “stuntman”. Wat ookal gebeur ‘n groot deel van die rugbygemeenskap gaan vreeslik verheug wees en ‘n groot deel gaan ongelooflik teleurgesteld wees. Chose your corner.

    ReplyReply
  44. @Cappie: En moet ook nie vergeet nie, Rondebosh stamp vir Paarl Boois en Bishops speel gelykop ten Paul Roos en KES maak vir Affies big time skrik! Ek persoonlik dink met elke wedstryd wat jy genoem het, het die span wat “behoort” te gewen het die ander span in ‘n mate onderskat. Ek dink bv. nie Grey (as die gunstelinge) sal Affies hierdie naweek onderskat nie. Ek dink nie enige van die top 20 spanne is over rated nie en kan enige van hierdie spanne enige van die ander spanne op die dag wen.

    ReplyReply
  45. @BlouLou: Ek moet sê ek voel ook Grey is die gunsteling om te wen. Ek glo nie iemand “overrate” Affies nie. Die “rating” is bloot ‘n weerspieëling van die resultate so ver die jaar. Elkeen speel wat die dag gebied word en wat voor jou is. Ek verstaan nou nog nie hoe:

    Oakdale gelykop gespeel het teen Grey nie,
    Affies verloor het teen Garsfontein nie,
    Affies gewen het teen Paarl Gim nie,
    Paarl Gim verloor het teen Paul Roos nie,
    Garsfontein so ver verloor het teen Monnas nie. (Garsies was by verre die gunsteling)

    Dit gesê, enige iets kan gebeur Saterdag. Affies en Grey was lanklaas so gelykop beoordeel voor die wedstryde (alle ouderdomsgroepe). Wat ook al gebeur, een gaan bly wees en een gaan nie bly wees nie, of gaan altwee bly wees? Ek gaan nie ‘n voorspelling waag nie. Mag die regte span wen. :roll:

    ReplyReply
  46. If you look at up to date games, its not really possible for a already beaten team to claim top spot. Scrap all points at end of season and give the “top spot” to the unbeaten team in top 10 , if none unbeaten in top 10 make it a draw for top 5🙄😅

    ReplyReply

Leave a Reply